The In-Between Church Navigating Size Transformation in Congregations

19
The In-Between Church Navigating Size Transformation in Congregations Alice Mann The Alban Institute 1998

description

The In-Between Church Navigating Size Transformation in Congregations. Alice Mann The Alban Institute 1998. When organisms change significantly in size, they must also change in form. How complexity Grows in Human systems. 50 30 20 10 0. R E L A T I O N S H I P S. - PowerPoint PPT Presentation

Transcript of The In-Between Church Navigating Size Transformation in Congregations

Page 1: The In-Between Church  Navigating Size Transformation in Congregations

The In-Between Church Navigating Size Transformation in Congregations

Alice MannThe Alban Institute1998

Page 2: The In-Between Church  Navigating Size Transformation in Congregations

When organisms change significantly in size, they must also change in form

Page 3: The In-Between Church  Navigating Size Transformation in Congregations

How complexity Grows in Human systems

persons1 2 3 4

50

30

20

10

0

RELATIONSHIPS

Page 4: The In-Between Church  Navigating Size Transformation in Congregations

Stappe in grootte transformasie

Familie grootte0-50*-200

Programgrootte

150-350*800-1500

Pastorale grootte50-150*200-800

Korpora-tiewegrootte

350-500+*1500+

Page 5: The In-Between Church  Navigating Size Transformation in Congregations

Wat gebeur tussen groottes? Die “N-kurwe”

Pastorale grootte

Familie grootte

Korporatiewegrootte

Programgrootte

Pastor Sentreerd

Groep Sentreerd

Organisme Organisasie

Page 6: The In-Between Church  Navigating Size Transformation in Congregations

Groep - Sentreerd

Organisme Organisasie

Familie Program

Beide in familie- en program-grootteFamilie - “primêre groep” of kern familieProgram – te groot vir pastor om alles alleen te doen en ‘n groep leiers begin verantwoordelikheid neem

Groep Sentreerd

Page 7: The In-Between Church  Navigating Size Transformation in Congregations

Pastor-Sentreerd

Pastor Korporatief

Vir Pastorale- en Korporatiewe groottesPastoraal is klein genoeg sodat almal die pastor (dominee) kan kenKorporatief – Die pastor word ‘n simboliese figuur (becomes a symbolic presence)

Organisme Organisasie

Pastor Sentreerd

Page 8: The In-Between Church  Navigating Size Transformation in Congregations

Bediening in die program-grootte gemeente

Organisasie

Program

…die program-kerk het menige selle van aktiwiteite wat deur leke-predikers (lay leaders) gelei word … insluitend pastorale funksies

GroepSentreerd

Page 9: The In-Between Church  Navigating Size Transformation in Congregations

Program-grootte en die pastor

Organisasie

Program

Die Pastor is steeds in die middel maar sy rol het dramaties veranderBehoefte aan beplanning, visionering ens.Kern-vaardigheid is om diverse elemente in die gemeente bymekaar te trek in ‘n missie-verklaring – om konsensus te verkryMotiveer en rus leke-predikers toePastors met ‘n pastorale ingesteldheid sal ‘n gebrek aan vervulling ervaar

GroepSentreerd

Page 10: The In-Between Church  Navigating Size Transformation in Congregations

Bediening in die Korporatiewe-grootte gemeente

PastorSentreerdKorporatie

f

Organisasie

…die kwaliteit van die korporatiewe kerk word hoofsaaklik in Sondae se

erediens gedemonstreer …uitgevoer deur ‘n visionêre leier,

ondersteun deur ‘n span

Page 11: The In-Between Church  Navigating Size Transformation in Congregations

Organisasie

Kompleksiteit Vermoë om diversiteit te hanteerKern kenmerk is spanwerk of veelsoortige personeel - working together is an important discipline

Bediening in die Korporatiewe-grootte gemeente

Korporatief

PastorSentreerd

Page 12: The In-Between Church  Navigating Size Transformation in Congregations

Korporatief

Korporatiewe-grootte en die pastor

Organisasie

Senior pastor staan sentraal as leier vs. die bestuurder in die program-kerk wat momentum probeer skepVermoë om diversiteit en ‘n komplekse sisteem te hanteerPastor se oorgang tot spanwerk mag hom kwesbaar en alleen laat voel

PastorSentreerd

Page 13: The In-Between Church  Navigating Size Transformation in Congregations

Korporatief

Korporatiewe leierskapspan Organisasie

Bestaan uit ‘n span mense wat verskillende gespesialiseerde take verrigSpan met MBTI-diversiteit is die beste toegerus – sielkundige tiperingAdministratiewe vaardighede is belangrik in die span

PastorSentreerd

Page 14: The In-Between Church  Navigating Size Transformation in Congregations

Einde

Page 15: The In-Between Church  Navigating Size Transformation in Congregations

Basis

PastorCentered

Groupcentered

Organism Organization

Family

Pastor

Program

Corporate

Page 16: The In-Between Church  Navigating Size Transformation in Congregations

Hoe gaan ons organiseer?

Uitvoerende BestuurDs Hennie du Pisanie

A&OCoen de Milander

BAK Doop

Enkellidmaat ErklasLammie Loubser

Gebedsbediening KoorAndre Grové

Leer & Aktuele Sake Liturgie

NuutverwachtSorg-, Sel-,Kleingroepe

Streekkerkrade Toerusting

Gerigte Bedienings

DvBFrans du Toit

Pastorale GroepJan v Aarde

JeugReggie Ber ry

Kampe

Kategese

Kinderkrans

Kleuter/Peuter

VrouediensElmarie Oosthuizen

Getuienis

BuitewykeEben Louw

Na BinneNatie Engelbrecht

Na BuitePaul v Reenen

Hulpbronne

BasaarFrancois Cillie

EiendomCarl de Villiers

FinansiesDanie Gerryts

Inligting

PersoneelJan v Aarde

TegnologiePieter Schreuder

Gemeente Organogram

Page 17: The In-Between Church  Navigating Size Transformation in Congregations

Bediening

Finansies

Die Eredienste

Kategese

Diens van Barmhartigheid

Diensgroepe

Word saamgestel volgens die visie van die gemeenteStaan nie onder leiding van ‘n leraar, ouderling of diaken

Kinderkrans

Vrouediens

Mense wat die werk doen volgens ‘n beleidsraamwerk van die kerkraadBegroot selfRapporteer via ‘n Bestuursgroep

Wyke Word bedien deur ouderlinge en dienswerkers

Kleingroepe Word bedien deur diakens

Page 18: The In-Between Church  Navigating Size Transformation in Congregations

Mobilisering Getuienis Msinga

Plaasaksie en EE3

AdministrasieKerkkantoorFinansiesPersoneelEiendom en Basaar

JeugKategeseKinderkrans

Omgee Diens van BarmhartigheidBejaardesorg en Hospitaalbearbeiding

AlgemeenVrouediensBybelskoolKleingroepe & Ampsbediening en Opsig

KonsultanteAd hoc werksaamhede

Bestuursgroepe

‘n Bestuursgroep word saamgestel uit die voorsitters van die deelnemende diensgroepe vir 4-jaar termyneLeraars tree op as konsultanteKoördineer werksaamhedeHou 1½ uur vergadering per MaandagKommunikeer oor werksaamhede na kerkraad en gemeente

Page 19: The In-Between Church  Navigating Size Transformation in Congregations

Besluitneming

Kerkraad

Spoedkomitee

Visioneringsgroep

Bring skeiding tussen besluitneming en ampsbediening – kies dus ouderlinge en diakens vir die kerkraad en ander vir die bediening van ‘n ampBetrek voorsitters van bestuursgroepeAddisionele persone met wysheid, asook mense met ervaring in dienswerkSommige van die leraars

Gee tussen kerkraadsvergaderings aandag aan spoedeisende sake

Drie of vier mense wat geestelik volwasse is met ‘n visie vir die gemeente vorm saam met beplanningskundiges en al die gemeente se leraars, hierdie groep