TEMA VAN DIE JAAR / THEME OF THE YEAR: LEEF EG EN REG BE ...€¦ · “Ouers wat moeite doen om...
Transcript of TEMA VAN DIE JAAR / THEME OF THE YEAR: LEEF EG EN REG BE ...€¦ · “Ouers wat moeite doen om...
TEMA VAN DIE JAAR / THEME OF THE YEAR:
LEEF EG EN REG BE REAL, LIVE RIGHT
14
Dear Parents / Geagte Ouers Dit is lekker om weer terug te wees! Sommige ouers is nie eers daarvan bewus dat ek vir twee weke met verlof was nie. Dit is ‘n pluimpie
in die hoed van die personeel van ons skool en meer spesifiek ook Juf. Rheeder en mnre. Beets en Burger. Op my eerste dag terug stap
ek so deur die klasse en in een van die klasse vra ek toe vir ‘n dogtertjie: “Het jy my gemis?” Die antwoord, baie kinderlik opreg: “Nee,
was jy dan weg?” Heelwat van die ander kindertjies het darem deur die loop van die dag my ego gestreel.
GAVIN KELLER: There will be a notice out regarding the talk that Gavin Keller will be doing at our school tomorrow evening. Gavin is a
world-renowned speaker and a specialist on BRAIN functioning. He is very knowledgeable and he has a special way of sharing his
knowledge. He is an excellent speaker and you will miss out if you let this opportunity pass. Click on the following link to read more about
Gavin.
https://www.google.co.za/search?q=gaqvin+keller&oq=gaqvin+keller&aqs=chrome..69i57j0l5.4242j0j4&sourceid=chrome&ie=UTF-
8#q=gavin+keller
Die afgelope week was ons EVERS op baie terreine besig – sport, kultuur, koor, Bybelvasvra, skaak en vele meer. Ons kinders het baie
goeie prestasies teen van ons buurskole behaal. Dit is vir ons verblydend om te sien dat so baie van ons kinders aan buitemuurse
aktiwiteite deelneem.
Our thoughts are with Marilee who is still in hospital, fighting leukaemia. Yesterday her brother, Tian, donated bone marrow for a transplant,
sometime in the following few days. Our thoughts are with the family and the whole of EVERSDAL has them in our thoughts and prayers.
Ons wens al ons ouers en EVERS ‘n voorspoedige week en naweek toe! SIGNED ELECTRONICALLY: H. ARANGIES
EVERSDAL PRIMARY SCHOOL: HEADMASTER
2017-05-23
BRIEWE WAT EVERFOKUS VERGESEL / LETTERS ACCOMPANYING EVER FOCUS:
EVERVARIA FLYER
MANDELADAG
RINGWORM INFORMATION LETTER
BELANGRIKE DATUMS:
IMPORTANT DATES:
23 Mei: Skaakwedstryde vs Reddam House. (Weg) Slegs
o/13: 15:00
24 May: Assessment: Gr 4 – Mathematics
Assessment: Gr 5 – Geography
Assessment: Gr 6 – Mathematics
Assessment Gr 7 – NS
Netball league matches vs Van Riebeekstrand
(Home) – 14:00 – 17:30
Gavin Keller Talk. Jack van Renen Hall: 18:30
Junior Choir – ATKV performance
25 Mei: Seniorkoor – ATKV optrede
Hokkie ligawedstryde vs Curro Durbanville en
Meridian - Seuns (Tuis) en Dogters (Weg)
Hokkieseuns o/14B vs Durbanville Curro by
Fairmont Astro 14:30
26 May: Assessment: Gr 4 – History
Assessment: Gr 5 – History
Assessment: Gr 6 – Geography
Hockey Tournament. Kenridge P/S – u/9 Boys &
Girls: 14:30 – 18:00
Cross Country – Eversdal Trimpark 14:30 – 16:00
27 Mei: Hokkiedag - o/7 & o/8 Dogters L/S Kenridge
(Weg) 08:00 – 13:30
Rugbydag vs L/S Kenridge. (Tuis) 08:00 – 12:50
SECRETS OF THE
TEENAGE BRAIN SPREKER: GAVIN KELLER
WHEN: 24 MAY
WHERE: EVERSDAL PRIMARY SCHOOL
TYD: 18:45
ENTRY FEE: R5
GEHOOR: Gr. 1 – 7 OUERS
ENIGE ANDER BELANGSTELLENDES!
ANYONE WELCOME!
RSVP: [email protected]
(PLEASE STATE HOW MANY PEOPLE WILL BE ATTENDING)
EVERVARIA
Do you have your entry form? Nou by mev. Burger
beskikbaar! Only R25-00 to enter!
MANDELA DAY
This year, for Mandela Day, we have decided to help our
furry friends in need. Grace Animal Sanctuary is a home for
animals who are in need of some TLC. It would be
appreciated if you could donate some food and blankets for
these special animals.
Grade 1: Blankets
Grade 2: Cat food
Grade 3: Dog food
When: Any time before 29 June 2017.
Where:Please could you bring the donations to Miss Henry’s
class (3E1)
KOPLUISE / HEAD LICE
Please ensure to regularly check your child's hair for head lice. The only way we can keep this problem under control is if we take responsibility for our own children's hair.
Deursoek asb. gereeld u kind se hare om seker te maak dat daar geen kopluise is nie. Die enigste manier om hierdie probleem te beheer, is om verantwoordelikheid vir u eie kinders se hare te neem.
SCHOOL HOURS DURING EXAM
SKOOLTYE GEDURENDE EKSAMEN
During the exam the school will close at 13:00, for all
learners. Tydens die eksamen sal die skool om 13:00
sluit vir alle leerders.
From Tuesday, 27 June, school hours will return to the
normal hours:
Gr. 1 – 2: 07:45 – 13:00
Gr. 3: 07:45 – 13:45
Gr. 4 – 7: 07:45 – 14:15
NUWE EVERJASTYE
NEW EVERJAS TIMES
Everjastye verander na die volgende dae:
Everjas times have changed to the following days:
Mondays/Maandae: 07:30 – 9:00 & 13:00 – 14:30
Tuesdays/Dinsdae: 07:30 – 09:00 & 13:00 – 14:30
Woensdae/Wednesdays: 16:00 – 18:00
Donderdae/Thursdays: CLOSED / GESLUIT
Die nuwe tye is vanaf hierdie week geldig.
These times will commence as of this week.
For any enquries you can contact the Everjas on: (021) 976 3125
BIBLIOTEEK / LIBRARY
“Ouers wat moeite doen om ’n liefde vir lees by hul kinders te kweek, sal vir die res van hul lewe die vrugte daarvan pluk, want lees
bevorder ’n kind se selfbeeld, kreatiwiteit, woordeskat, empatie, spelling en verbeelding.”
Dis die mening van Keina Swart, koerantredakteur en skrywer met twee jeugboeke en ’n bundel essays op haar kerfstok. Sy het drie leesgierige kinders. Hoe het sy dit reggekry om sulke ywerige lesers groot te maak?
Sy glo storietyd is veronderstel om vir kinders die lekkerste tyd te wees. “Lees is nie leertyd nie, dis speeltyd. Kinders sal gou agterkom as dit werk, eerder as pret is.” Keina beklemtoon ook dat die liefde vir lees en boeke tuis gekweek moet word. “Die skool of ’n juffrou kan wel ’n kind leer lees, maar daar is ’n reuse verskil tussen kán lees, en lief wees vir lees.”
Let's connect our children to reading. Make books and reading an integral part of your day. Let life's lessons begin with the turning of the pages of a book.
Give your child a head start in life, through reading!
REDENAARS / PUBLIC SPEAKING
Baie geluk aan die volgende redenaars wat deurgedring het na die semi-finale rondte van die ATKV-Redenaarskompetisie:
KATEGORIE AFRIKAANS HUISTAAL:
Jean-Simon de Witt
KATEGORIE AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL:
Raani Hussain
Nicola Caldwell
Hierdie drie redenaars tree eerskomende Vrydag, 26 Mei 2017 by die semi-finaal van hierdie landswye kompetisie op.
As Eerste Taal spreker, moet Jean-Simon ń voorbereide toespraak van tussen vier en ses min. lewer. Daarna moet hy ook ń
onvoorbereide toespraak van drie tot vier min. lewer. Nicola en Raani is twee van ons Engelssprekende leerders wat ook hulle
voorbereide toespraak in Afrikaans sal lewer. Daar word ook van hulle verwag om ń vraag in Afrikaans deur die beoordelaars te
beantwoord.
Ons beste wense vergesel hulle Vrydagmiddag wanneer hulle in aksie sal wees by die Hoërskool Parel Vallei in Somerset-Wes.
OUERDAGBOEK / PARENT DIARY
Tuesday, 23 May 2017:
u/13E Rugby match at Bastion Primary School
Chess at Reddam House
Woensdag, 24 Mei 2017:
Netballigawedstryde. o/7- o/13 Eversdal vs Van Riebeeckstrand (tuis)
Thursday, 25 May 2017:
Hockey league matches – Boys (home) and Girls (away) Eversdal Primary School vs Curro Durbanville and Meridian
Vrydag, 26 Mei 2017:
Hokkietoernooi o/9 seuns & dogters – Laerskool Kenridge
Saturday, 27 May 2017:
Rugby vs Kenridge Primary School (home).
u/7 & u/8 girls, Hockey Festival at Kenridge Primary School
SOME OF THE WEEKEND’S SPORT ACTIONS:
View more of our galleries at:
http://www.eversdal.org.za/gallery/
HOCKEY:
Hockey results vs Bastion Primary School:
Hokkieuitslae vs Laerskool Gene Louw
Baie geluk aan die onderstaande spanne met goeie resultate vs Laerskool Gene Louw tydens wedstryde gespeel op Vrydag,
19 Mei 2017. Congratulations to the following sides with their excellent results vs Gene Louw Primary.
GIRLS:
u/7A win 3 – 1
u/7B win 2 – 1
u/8A win 7 – 1
u/8B win 7 – 0
u/9A win 4 – 1
u/9B win 3 – 0
u/9C win 2 – 0
u/10A win 3 – 0
u/10B win 3 – 0
u 10C win 7 – 0
u/11A win 1 – 0
u/11B drew 0 – 0
u/11C win 1 – 0
u/13A win 2 – 0
u/13B win 0 – 0
SEUNS:
0/7B gelykop 1 – 1
0/8A wen 9 – 3
0/8B wen 9 – 0
0/9A wen 8 – 1
0/9B wen 14 – 1
0/10B wen 6 – 0
0/11A wen 4 – 0
0/13A gelykop 2 – 2
0/13B wen 1 - 0
DOGTERS:
O/7A wen 4-2
0/8A wen 6-0
0/8B wen6-0
0/8C wen3-0
0/8D gelykop 1-1
0/9A wen 3-1
0/9B wen 3-1
0/9C wen 3-0
0/9D wen 1-0
0/10A wen 5-1
0/10B wen 6-1
0/10C gelykop 1-1
0/10D gelykop 2-2
0/11A gelykop 0-0
0/11B wen 1-0
0/11C wen 5-0
0/11D wen 1-0
0/13A wen 1-0
0/13B gelykop 0-0
0/13C wen 1-0
BOYS:
u/7A win 2-1
u/7C win 3-1
u/8A win 4-1
u/8B win 2-1
u/8C win 5-1
u/8D win 7-0
u/9A win 3-0
u/9B win 3-2
u/9C win 2-1
u/10A win 3-0
u/10B win 5-0
u/10C win 6-0
u/10D win 4-1
u/11A drew 0-0
u/11B drew 1-1
u/11C win 2-1
u/11D win 2-1
RUGBY:
Rugbyuitslae teen Laerskool Gene Louw tuis gespeel op Saterdag, 20 Mei 2017.
Baie geluk aan die volgende spanne wat, óf gewen, óf gelykop gespeel het:
o/7A gelykop 10 elk
o/7B wen 15-0
o/7C wen 25-5
o/7D wen 30-10
o/8B gelykop 10 elk
o/8D wen 45-0
o/9A wen 25-0
o/9B wen 25-15
o/9C gelykop 10 elk
o/9D wen 25-15
o/10B wen 22-0
o/10C wen 49-5
o/13B wen 19-10
o/13D gelykop 12 elk
NETBAL
Woensdag, 17 Mei en Saterdag, 20 Mei. Eversdal vs Gene Louw. Baie geluk aan die volgende spanne met julle goeie
prestasies.
u/7B won 2 – 0
u/7C drew 2 – 2
o/8A wen 4 – 1
o/8B wen 5 – 0
o/8C wen 5 – 1
u/9A won 12 – 1
u/9B won 14 – 8
u/9C won 8 – 0
u/9D won 10 – 1
o/10B wen 10 – 6
o/10C gelykop 8 elk
u/11B won 12 – 3
u/11F won 9 – 0
o/12E wen 6 - 3
PROEWE / TRIALS
Congratulations and good luck to Bradley Stanfliet and Luke Buckle who are going through to the next round of rugby trials.
Congratulations to Lienka Serfontein that was selected for the Netball u/12 Cape Town Primary School Team.
SPONSORSHIP:
Eversdal Primary School still requires sponsorships for the following events and would appreciate your assistance to recruit sponsors:
Eversdal Gr. 3 Tennis Tournament: Fri, 13 October 2017
Eversdal u/10 Six-a-Side Cricket Tournament: Mon, 6 November 2017
We also require a sponsorship for the clothing of our school's golf team for the annual Inter-schools event. The golf shirt has
already been sponsored. Please contact Mrs Salomina du Plessis at [email protected], if you are able to assist.
EVERSDAL MOUNTAIN BIKE CLUB:
ALGEMENE SPORTNAVRAE / GENERAL
SPORT ENQUIRIES:
CONFIDENTIAL AND MORE SPECIFIC
ENQUIRIES PLEASE REDIRECT TO:
Mrs Salomina du Plessis
Head of Sport
082 766 1953