Superugby Vodacom 2014 – “Will Drift for Food” Week 15 of 30 May 2014 PW.pdf · Bulle op...

1
Rustenburg – Kom geniet hierdie wonderlike fees saam met jou gesin by die Hervormde Kerk op JHB pad. Vrydag gaan verskeie kleuterskole hulle kleuters bring vir uitstappies om te sien hoe word koeie gemelk, botter gemaak asook mielies gedors. Saterdag gaan kleuterskole vanaf 10h00 optree met hul Pom Pom’s en Kadette. Die Pretpark sal sorg dat die jongspan besig gehou terwyl Mamma en Pappa rustig deur al die stalletjies kan stap, en moenie vir Oupa en Ouma vergeet nie! Die Teetuin deur Carol Anne’s Catering en ook Die Fontein/ Watergat sal sorg vir die groot dors asook die rugby Saterdag. Kunstenaars, Vermaak & Musiek is heeldag op die rakke. Kom smul aan ons kenmerkende pap en kaiings, vetkoek en maalvleis, pannekoek en ander lekkernye. Oom Dolf gaan vir ons Moerkoffie maak, vir sommiges ‘n eerste keer. Vars wors sal ook te koop wees. En moenie vergeet van die Boeresports nie, kom daag mekaar uit met toutrek, kussing geveg ens. Verskeie stalletjies met handgemaakte produkte, tuisgebak, juwele, keramiek, kuns, opvoedkundige geskenke en produkte sal uitstal. Meer as 50 stalletjies gaan hierdie jaar by die Fees wees. Handelaars soos Rustenburg Toyota, Valencia Delta , GWM en Leon’s Motors gaan ook hul voertuie bring. Platina Huisvlyt en Blomme Skou is reeds vanaf die 27ste by die Kerk met hulle produkte en uitstallings. Kom maak gerus ‘n draai. Moenie vergeet om te kom kyk na die langste Biltong wat deur Oom Manie gemaak gaan word. Die massiewe stuk biltong kan ook gewen word. Weereens gaan ons poog om die langste koeksister te bak, vorige rekord 3.3m. Kom kyk hoe dit gedoen word die Saterdag! Wil net ook graag al die Borge en Skenkers bedank vir hul onbaatsugtige hulp met die Fees. Ingang slegs R10 per voertuig. Hekke open reeds om 9h00 daagliks. p 24 30 May 2014, PLATINUM WEEKLY, 11 Marais Street, Tel: 014 592 9686, Fax: 011 252 6669, E-mail: [email protected] Blues vs Sharks In Albany, Nieu-Seeland, behou die Haaie momentum en klop die tuisspan welverdiend 29- 23. Maklik was dit nie, want daar was al weer twee geel kaarte toegedien wat die Durbaniete onder baie meer druk geplaas het. Maar hul karakter en wil om te wen in hulle laaste game van die toer het hulle deurgetrek, om sodoende drie van hulle vier games op die toer te wen ou grote. Die Sharkies speel volgende teen die Stormers in die Haaitenk en kan ‘n moeilike aand verwag, want die Kapenaars speel tans baie goeie ruggas, terwyl die Blues die Hurricanes in ‘n Kiwi derby pak. Rebels vs Waratahs Die Waratahs het die tuisspan verniel en klop die Rebels oortuigend 41-19 in Melbourne. Met hierdie oorwinning het die Tahs nou in die tweede plek ingeskuif en eerste in die Aussie konferensie. Die Tahs se volgende game is teen die Chiefs in Hamilton en ‘n wen hier kan die Aussies se kanse op ‘n semi verstewig. Die Rebels kan nie meer die semi’s haal nie, maar kan probeer om die Brumbies vir die eerste keer te klop in Canberra. Highlanders vs Crusaders In een van die beste games van die 2014 Supereeks, kan die Saders hulle self gelukkig ag om hierdie spannende game 32-30 te kon wen. Die Highlanders is ten spyte van die nederlaag nog steeds sesde op die punte leer terwyl die Crusaders nou skielik derde lê en eerste in die Nieu-Seelandse Konferensie. Die Highlanders reis Brisbane toe om die Reds te gaan afstof, terwyl die Saders die omgekrapte Force span in Christchurch in toom gaan probeer hou. Hurricanes vs Chiefs In Wellington gee die Canes die 2013 Superspan behoorlik ‘n drag slae en wen verspot maklik 45-8. Die Canes het voortreflike ruggas gespeel en is tans vyfde op die log en tweede op die Kiwi Konferensie. Die Chiefs speel tans nie goeie ruggas nie en is nie ‘n skadu van die span wat die trofee verlede jaar gelig het nie ou grote. Hulle speel volgende tuis teen die omgekrapte Tahs in Hamilton en die Canes pak die Blues in Auckland. Force vs Lions In Perth kan die Jo’burgers hulle self ongelukkig ag om hierdie game te verloor met 29-19. Die uiters swak beslissing van Steve Walsh wat ‘n geel kaart aan Corne Fourie toegeken het, was die oorsaak van hierdie verloor. Dit was nie ‘n lekker toer vir die Leeus nie. Om op so manier jou laaste game te verloor, kan jou niggie in Springs regtig omkrap en kan groot bollie veroorsaak ou grote. Die Leeus keer nou terug SA toe en moet die Bulle op Ellispark gaan frusteer. Die Force gaan ‘n tawwe dag op kantoor beleef; hulle speel teen die Crusaders in Christchurch. Stormers vs Cheetahs Op Nuweland word die Vrystaters letterlik en figuurlik oordonder deur die Kapenaars èn die Kaapse stormweer... Hulle moes die vernedering smaak om 33-0 geklopte word. Die Blikore het patetiese rugby gespeel en hulle ondersteuners skandelik teleurgestel; en het ook die uitsonderlike prestasie behaal om die enigste span in 2014 se reeks te word wat ‘n nulletjie behaal het… Dit is regtig nou tyd dat Naka ‘n faksie moet kry ou grote. Die Cheetahs het volgende ‘n loslootjie en sal beslis moet gaan besin, terwyl die Stormers Durban toe reis om die Haaie se tanne gaan probeer trek, sê een van die Capies met ‘n rare mond vol tanne. Bulle vs Brumbies Op Fort Loftus verwoes die Bulle die Brumbies en wen verspot maklik 44-33 teen die Aussies. Die Brumbies is skielik van tweede plek op die log gedruk en beklee nou die sewende plek. Die Bulle het nog nie een tuis game vanjaar verloor nie ou grote. Hulle speel nou maar net eenmaal beter voor hulle getroue blouvlag ondersteuners... En met Steve se Bloubul liedjie oorverdowend, stoot die Bul alles uit sy pad uit, en eet nie van die vloer af nie… Die Bulle het nog ‘n buitekans om die semi’s te haal, maar moet dan hulle oorblywende drie games wen met ‘n bonus punt, taf, maar hulle kan dit vermag. Met die inspirasie van die veteraan, Victor Matfield, en die pak voorspelers wat oorheers, het Bul se kind nog ‘n buitekans ou grote. Die Bulle speel volgende teen die Leeus in Jo’burg terwyl die Brumbies die Rebels in Canberra gaan aanvat. Nag ou grote… Vodacom Superugby 2014 – Week 15 VS VS VS VS VS VS VS “Will Drift for Food” Outydse Boerefees: Is jy nog ‘n bok vir sports? 30 & 31 Mei 2014 Rustenburg – Answering the call to join hands in relieving the plight of hungry people whose lives are in turmoil because of the platinum miners’ strike, round five of the Gauteng RC Drift Championships on Saturday, 31 May 2014, will be dedicated to charity. Christo Stander says the theme of the day is “will drift for food” and all proceeds will be donated to StaanSaam Rustenburg’s food drive, on which the Platinum Weekly has been reporting lately. The club hopes to raise at least R3 000 on the day and invites spectators to not only join them for the excitement of the day’s drifting, but to also donate generously to this worthy cause. Twenty-five entries from Rustenburg, Pretoria and Johannesburg are bound to push the excitement and noise levels to new heights as the 1:10 scale electric remote controlled cars speed around the curves. The event starts at 09:00 on the painted RC track in the Waterfall Mall parking area just across the road from Builders Warehouse, and should keep spectators and competitors alike biting their nails until around 15:00. For more information contact Christo at 082 832 2983.

Transcript of Superugby Vodacom 2014 – “Will Drift for Food” Week 15 of 30 May 2014 PW.pdf · Bulle op...

Page 1: Superugby Vodacom 2014 – “Will Drift for Food” Week 15 of 30 May 2014 PW.pdf · Bulle op Ellispark gaan frusteer. Die Force gaan ‘n tawwe dag op kantoor beleef; hulle speel

Rustenburg – Kom geniet hierdie wonderlike fees saam met jou gesin by die Hervormde Kerk op JHB pad. Vrydag gaan verskeie kleuterskole hulle kleuters bring vir uitstappies om te sien hoe word koeie gemelk, botter gemaak asook mielies gedors. Saterdag gaan kleuterskole vanaf 10h00 optree met hul Pom Pom’s en Kadette.Die Pretpark sal sorg dat die jongspan besig gehou terwyl Mamma en Pappa rustig deur al die stalletjies kan stap, en moenie vir Oupa en Ouma vergeet nie! Die Teetuin deur Carol Anne’s Catering en ook Die Fontein/ Watergat sal sorg vir die groot dors asook die rugby Saterdag. Kunstenaars, Vermaak & Musiek is heeldag op die rakke.Kom smul aan ons kenmerkende pap en kaiings, vetkoek en maalvleis, pannekoek en ander lekkernye. Oom Dolf gaan vir ons Moerkoffie maak, vir sommiges ‘n eerste keer. Vars wors sal ook te koop wees.

En moenie vergeet van die Boeresports nie, kom daag mekaar uit met toutrek, kussing geveg ens.Verskeie stalletjies met handgemaakte produkte, tuisgebak, juwele, keramiek, kuns, opvoedkundige geskenke en produkte sal uitstal. Meer as 50 stalletjies gaan hierdie jaar by die Fees wees. Handelaars soos Rustenburg Toyota, Valencia Delta , GWM en Leon’s Motors gaan ook hul voertuie bring.Platina Huisvlyt en Blomme Skou is reeds vanaf die 27ste by die Kerk met hulle produkte en uitstallings. Kom maak gerus ‘n draai. Moenie vergeet om te kom kyk na die langste Biltong wat deur Oom Manie gemaak gaan word. Die massiewe stuk biltong kan ook gewen word. Weereens gaan ons poog om die langste koeksister te bak, vorige rekord 3.3m. Kom kyk hoe dit gedoen word die

Saterdag! Wil net ook graag al die Borge en Skenkers bedank vir hul onbaatsugtige hulp met die Fees.

Ingang slegs R10 per voertuig. Hekke open reeds om 9h00

daagliks.

Digital safe’s available until stocks last.Cut keys for Mini Coopers.

LOCKSMITH

Maak karre oop,sny sleutels,maak kluise oop,maak sleutels virkluise, huise, slotte

Cut & Program Allkeys to vehicles

+ duplicate

Rustenburg Keyhole cc t/a

Tel: 014 592 2921Fax: 014 597 1148

Louis & Derrick Stewarta/h 082 453 8761

of 082 339 7066 / 7077117 Pres. Mbeki Drive, Rustenburg

p 24 30 May 2014, PLATINUM WEEKLY, 11 Marais Street, Tel: 014 592 9686, Fax: 011 252 6669, E-mail: [email protected]

Blues vs SharksIn Albany, Nieu-Seeland, behou die Haaie

momentum en klop die tuisspan welverdiend 29-23. Maklik was dit nie, want daar was al weer twee

geel kaarte toegedien wat die Durbaniete onder baie meer druk geplaas het. Maar hul karakter en wil om te wen in hulle laaste game van die toer het hulle deurgetrek, om sodoende drie van hulle vier games op die toer te wen ou grote. Die Sharkies speel volgende teen die Stormers in die Haaitenk

en kan ‘n moeilike aand verwag, want die Kapenaars speel tans baie goeie ruggas, terwyl die Blues die Hurricanes in ‘n Kiwi derby pak.

Rebels vs WaratahsDie Waratahs het die tuisspan verniel en klop

die Rebels oortuigend 41-19 in Melbourne. Met hierdie oorwinning het die Tahs nou in die tweede plek ingeskuif en eerste in die Aussie konferensie. Die Tahs se volgende game is teen die Chiefs in

Hamilton en ‘n wen hier kan die Aussies se kanse op ‘n semi verstewig. Die Rebels kan nie meer die semi’s haal nie, maar kan probeer om die

Brumbies vir die eerste keer te klop in Canberra.

Highlanders vs CrusadersIn een van die beste games van die 2014

Supereeks, kan die Saders hulle self gelukkig ag om hierdie spannende game 32-30 te kon wen. Die Highlanders is ten spyte van die nederlaag nog steeds sesde op die punte leer terwyl die Crusaders nou skielik derde lê en eerste in die Nieu-Seelandse Konferensie. Die Highlanders reis Brisbane toe om die Reds te gaan afstof,

terwyl die Saders die omgekrapte Force span in Christchurch in toom gaan probeer hou.

Hurricanes vs ChiefsIn Wellington gee die Canes die 2013 Superspan

behoorlik ‘n drag slae en wen verspot maklik 45-8. Die Canes het voortreflike ruggas gespeel en is tans vyfde op die log en tweede op die Kiwi

Konferensie. Die Chiefs speel tans nie goeie ruggas nie en is nie ‘n skadu van die span wat die

trofee verlede jaar gelig het nie ou grote. Hulle speel volgende tuis teen die omgekrapte Tahs in

Hamilton en die Canes pak die Blues in Auckland.

Force vs LionsIn Perth kan die Jo’burgers hulle self ongelukkig

ag om hierdie game te verloor met 29-19. Die uiters swak beslissing van Steve Walsh wat ‘n

geel kaart aan Corne Fourie toegeken het, was die oorsaak van hierdie verloor. Dit was nie ‘n lekker

toer vir die Leeus nie. Om op so manier jou laaste game te verloor, kan jou niggie in Springs regtig omkrap en kan groot bollie veroorsaak ou grote.

Die Leeus keer nou terug SA toe en moet die Bulle op Ellispark gaan frusteer. Die Force gaan ‘n tawwe dag op kantoor beleef; hulle speel teen die

Crusaders in Christchurch.

Stormers vs CheetahsOp Nuweland word die Vrystaters letterlik en

figuurlik oordonder deur die Kapenaars èn die Kaapse stormweer... Hulle moes die vernedering smaak om 33-0 geklopte word. Die Blikore het

patetiese rugby gespeel en hulle ondersteuners skandelik teleurgestel; en het ook die uitsonderlike

prestasie behaal om die enigste span in 2014 se reeks te word wat ‘n nulletjie behaal het… Dit is regtig nou tyd dat Naka ‘n faksie moet kry ou

grote. Die Cheetahs het volgende ‘n loslootjie en sal beslis moet gaan besin, terwyl die Stormers

Durban toe reis om die Haaie se tanne gaan probeer trek, sê een van die Capies met ‘n rare

mond vol tanne.

Bulle vs BrumbiesOp Fort Loftus verwoes die Bulle die Brumbies en wen verspot maklik 44-33 teen die Aussies. Die Brumbies is skielik van tweede plek op die log

gedruk en beklee nou die sewende plek. Die Bulle het nog nie een tuis game vanjaar verloor nie ou grote. Hulle speel nou maar net eenmaal beter voor hulle getroue blouvlag ondersteuners... En

met Steve se Bloubul liedjie oorverdowend, stoot die Bul alles uit sy pad uit, en eet nie van die vloer

af nie… Die Bulle het nog ‘n buitekans om die semi’s te haal, maar moet dan hulle oorblywende

drie games wen met ‘n bonus punt, taf, maar hulle kan dit vermag. Met die inspirasie van die

veteraan, Victor Matfield, en die pak voorspelers wat oorheers, het Bul se kind nog ‘n buitekans ou

grote. Die Bulle speel volgende teen die Leeus in Jo’burg terwyl die Brumbies die Rebels in

Canberra gaan aanvat.

Nag ou grote…

Vodacom Superugby

2014 – Week 15

VS

VS

VS

VS

VS

VS

VS

“Will Drift for Food”

Outydse Boerefees: Is jy nog ‘n bok vir sports?30 & 31 Mei 2014

Rustenburg – Answering the call to join hands in relieving the plight of hungry people whose lives are in turmoil because of the platinum miners’ strike, round five of the Gauteng RC Drift Championships on Saturday, 31 May 2014, will be dedicated to charity.Christo Stander says the theme of the day is “will drift for food” and all proceeds will be donated to StaanSaam Rustenburg’s food drive, on which the Platinum Weekly has been reporting lately. The club hopes to raise at least R3 000 on the day and invites spectators to not only join them for the excitement of the day’s drifting, but to also donate generously to this worthy cause. Twenty-five entries from Rustenburg, Pretoria and Johannesburg are bound to push the excitement and noise levels to new heights as the 1:10 scale electric remote controlled cars speed around the curves. The event starts at 09:00 on the painted RC track in the Waterfall Mall parking area just across the road from Builders Warehouse, and should keep spectators and competitors alike biting their nails until around 15:00. For more information contact Christo at

082 832 2983.