SUPER SUMMER SALE - Business Navigators · Thank you for joining us today for our 18th Super Summer...

27
SUPER SUPER SUPER SUMMER SUMMER SUMMER SALE SALE SALE Saturday 15 November 2014 @ 12:00

Transcript of SUPER SUMMER SALE - Business Navigators · Thank you for joining us today for our 18th Super Summer...

SUPER SUPER SUPER SUMMER SUMMER SUMMER

SALESALESALE

Saturday 15 November 2014 @ 12:00

DEVLAN DEVLAN DEVLAN LIMOUSINS LIMOUSINS LIMOUSINS WELCOME WELCOME WELCOME YOUYOUYOU

15 November 2014

Welcome to Devlan Limousins Super Summer Sale!

Thank you for joining us today for our 18th Super Summer Sale. Your presence and support is much appreciated. We sincerely hope you have a fantastic day.

We are really excited this year…. The rains have blessed us with their presence, the mielie price is good, the border has been opened for exports and things are looking up. We are also really happy with the farm and the animals this year. The herd health is fantastic and we’ve had a great result with our fertilities.

We trust you will have a good experience with us today, and once again we thank you for your support!

Warm Regards,

John & Tracey Devonport

Welkom by Devlan Limousins Super-Somerveiling!

Baie dankie vir u teenwoordigheid en ondersteuning vandag vir ons 18 de Super-somerveiling; dit word opreg waardeer. Ons hoop u geniet u dag saam met ons.

Ons voel baie opgewonde hierdie jaar…. Die reën het ons geseën, die mielieprys is goed, die grens is weer vir uitvoere oop en dinge lyk weer goed. Ons is ook baie opgewonde oor die plaas en ons diere hierdie jaar. Die gesondheid van die kudde is uitstekend en ons het goeie vrugbaarheid resultate ontvang.

Ons voel seker dat u ‘n goeie ondervinding vandag sal he, en weereens baie dankie vir u ondersteuning!

Vriendelike Groete,

John & Tracey Devonport

DEVLAN DEVLAN DEVLAN HERD HERD HERD

HEALTH HEALTH HEALTH INFOINFOINFO

Please take note of the following information related

to the health of the Devlan herd & sale animals:

All our bulls on sale have been fertility tested by Dr Isak Hattingh

All bulls have been sheath washed and have tested negative for both Trichomonas and Vibriosis by Dr Isak Hattingh.

All females and breeding bulls / herd sires have tested negative for TB and CA by the Standerton State Veteriarian (Certificate # 12/3/1/3-01/142/48)

All stud bulls / herd sires have been DNA tested by Unistel

All bulls have been inoculated against Botulism & Blackquarter, Anthrax, Rift Valley Fever, Lumpy Skim, Pinkeye and IBR.

All females have been pregnancy tested by Dr Louis van Jaarsveld on the 12th November 2014 (unless the date otherwise stated)

All females have been inoculated against Botulism & Blackquarter, Anthrax, Rift Valley Fever, Lumpy Skim, Pinkeye, IBR. And Bovine Brucellosis

All animals in the herd have been regularly treated against external and internal parasites

All sale animals have been inspected and approved by the well-known Limousin judge Mr Chris Marais, who will also be available for professional advice on the sale day.

Conditions of Conditions of Conditions of SaleSaleSale

VEILINGREËLS VAN TOEPASSING OP VEILINGS DEUR

CMW OPERATIONS (EDMS) BPK 1964/000925/07 (die afslaer)

Die veiling word aangebied deur CMW Operations, h/a as Cape Mohair & Wool, Burmanweg 123, Deal Party, Noord Einde, Port Elizabeth, 6056, wie se kontakbesonderhede soos volg is: Telefoonnommer: 041 - 406 750 / Faksnommer: 041 – 486 2966

RESERWEPRYS:

Die veiling word gehou onderworpe aan ‘n reserweprys. Die reg word in elke geval voorbehou om aanbiedinge namens die verkoper of die afslaer te maak.

ARTIKEL 45(1), (2) EN (3) VAN DIE VERBRUIKERSBESKERMINGSWET NR 68 VAN 2008 (DIE WET)

Hierdie sub-artikels wat slegs in Engels beskikbaar is lui soos volg:

“(1) In this section ‘auction’ includes a sale in execution of or pursuant to a court order, to the extent that the order contemplates that the sale is to be conducted by an auction.

(2) When goods are put up for sale by auction in lots, each lot is, unless there is evidence to the contrary, regarded to be the subject of a separate transaction.

(3) A sale by auction is complete when the auctioneer announces its completion by the fall of the hammer, or in any other customary manner, and until that announcement is made a bid may be retracted.”

WAT VERKOOP WORD:

Slegs die lewende hawe, wild en eiendom (die goedere) wat beskryf word in die advertensie(s) wat hierdie veiling voorafgegaan het, word op die veiling verkoop.

VERKOPER:

Slegs goedere van ‘n verkoper (insluitende gasverkopers) wat voor die veiling ‘n skriftelike kontrak met die afslaer aangegaan het, word op die veiling verkoop.

DIE KOPER:

Slegs persone wat voor die aanvang van die veiling by die afslaer geregistreer het, ‘n bieërsnommer ontvang het en ‘n skriftelike kontrak met die afslaer gesluit het mag op die veiling bie.

‘n Koper wat nie aan hierdie vereistes voldoen nie se bod is ongeldig en mag nie deur die afslaer aanvaar word nie.

ONGELDIGE AANBIEDINGE:

'n Bod deur 'n koper gemaak wat nie geregistreer is as 'n koper nie, is ongeldig.

VOLMAGTE:

Iemand wat die veiling bywoon en aanbiedinge namens ‘n ander maak moet vooraf ‘n skriftelike magtiging aan die afslaer voorlê waarkragtens spesifieke magtiging om aanbiedinge te maak, verleen word, Die magtiging moet die volgende besonderhede van die persoon bevat wat gestaaf moet word deur ‘n identiteitsdokument of, waar geen so ‘n dokument bestaan nie, in die diskresie van die afslaer, ‘n ander dokument waaruit die identiteit van die persoon vasgestel kan word en waarop ‘n foto van die persoon voorkom. Die verlangde besonderhede is soos volg:

9.1 die verteenwoordiger se volle name; 9.2 sy geboortedatum; 9.3 sy identiteitsnommer; 9.4 sy woonadres; en 9.5 sy kontakbesonderhede.

In die geval waar ‘n maatskappy verteenwoordig word moet die volmag op 'n briefhoof van die maatskappy verskyn en vergesel wees van 'n resolusie van die maatskappy.

TRUSTREKENING:

Die afslaer het ‘n trustrekening waarin alle geld vir die voordeel van die verkoper min die ooreengekome kommissie betaalbaar aan die afslaer en uitgawes deur die afslaer in verband met die verkope aan gegaan, gestort sal word.

REDE VIR DIE VEILING:

Indien die rede vir die veiling anders is as die normale en vrywillige vervreemding van die goedere van die verkoper, sal die rede deur die afslaer bekend gemaak word.

DIE AANBIEDERSREKORD:

Die afslaer hou ‘n rekord van alle voornemende kopers sowel as ‘n vendurol en beide die dokumente is sonder vergoeding ter insae van bywoners van die veiling beskikbaar gedurende gewone besigheidsure.

WEERGAWE VAN HIERDIE REëLS:

Hierdie reëls is die jongste weergawe daarvan.

Conditions of Conditions of Conditions of SaleSaleSale AGENTSKAP:

Die afslaer verkoop die goedere as agent van die verkoper en alle inligting wat gepubliseer is in advertensies, katalogusse, biljette of dergelike dokumente is daarin vervat in opdrag van die verkoper. Slegs die verkoper is, gevolglik, aanspreeklik ingeval dit bewys word dat die inligting in enige opsig verkeerd is.

BETALING:

Tensy skriftelike reëlings tussen die afslaer en die koper getref is vir die toestaan van krediet geskied alle verkope van goedere op die veiling teen kontant. Die koopprys is sonder enige aftrekkings en sonder dat skuldvergelyking toegepas kan word, deur die koper aan die afslaer betaalbaar onmiddellik na die toeslaan van die bod en voordat die goedere van die veilingsterrein verwyder word. Betaling sal geskied per tjek (ingeval van goedgekeurde kopers) of per elektroniese bank oorplasing deur middel van die internet geriewe wat vir hierdie doel op die veiling perseel beskikbaar is.

Die afslaer is geregtig om betaling per tjek te weier.

VOORBEHOUD VAN EIENDOMSREG:

Die afslaer, die verkoper en die koper kom ooreen dat by die toeslaan van die bod die eiendomsreg in die goedere van die verkoper oorgedra word na die afslaer in wie dit vestig totdat die koper alle verskuldigde bedrae aan die afslaer betaal het, ongeag of die verkoping vir kontant of op krediet is. By die oorgang van eiendomsreg word alle ander regte wat die verkoper teen die koper mag hê insgelyks oorgedra aan die afslaer.

RISIKO:

By die toeslaan van die bod gaan die risiko ten opsigte van die betrokke goedere op die koper oor. Die afslaer sal ook nie aanspreeklik wees vir enige skade of verlies wat deur lewende hawe, wild of losgoedere na die toestaan van die bod veroorsaak word op welke wyse ookal aan enige iemand wat op die veilingsterrein teenwoordig is nie. Die koper vrywaar die afslaer teen aanspreeklikheid vir enige sodanige skade.

In alle omstandighede sal die afslaer nooit teenoor enige van die ander partye aanspreeklik wees vir die betaling van gevolgskade nie.

VERWYDERING:

Die koper is verplig om, sonder versuim, na afhandeling van die veiling, die goedere van die veilingsterrein op sy koste te verwyder.

ONROERENDE EIENDOM:

Indien onroerende eiendom op die veiling opgeveil word is dit die verkoper se verpligting om toe te sien dat die koper wie se bod aanvaar word met hom ‘n skriftelike kontrak aangaan vir die verkoop van die eiendom.

DISPUTE:

Ingeval daar enige geskil ontstaan met betrekking tot enige aanbieding(s) is die afslaer geregtig om alle aanbiedings op daardie betrokke goedere tot op daardie stadium onverwyld nietig te verklaar en van nuuts af aanbiedinge te vra.

Ingeval van ‘n geskil oor die uitleg of toepassing van hierdie reëls is die beslissing van die afslaer finaal.

DIE VEILINGSTERREIN:

Alle persone wat die veilingsterrein betree doen dit op eie risiko en die afslaer is nie verantwoordelik vir enige beserings, skade of verliese van watter aard ookal en ontstaande uit watter skuldoorsaak ookal wat ‘n persoon mag ly of opdoen terwyl hy op die terrein is nie.

WILD:

Aanbiedinge word deur kopers gemaak per dier van ‘n bepaalde spesie en as die bod toegeslaan word neem die koper die hele lot.

SERTIFIKAAT:

Die afslaer sertifiseer hiermee dat hierdie reëls na die beste van sy wete voldoen aan die regulasies wat uitgevaardig is ingevolge die Wet.

REG VAN TOEGANG TOT VEILINGSTEREIN VOORBEHOU

Die afslaer behou die reg voor om binne sy diskresie enige persoon toegang tot die veilingsterrein te weier.

KONTANT HANTERINGSFOOI

Indien met kontant betaal word en bedrag meer as R500 000 beloop, word 'n kontant hanteringsfooi van 1% gehef.

WOORDOMSKRYWING:

In hierdie reëls

sluit die manlik die vroulik in en omgekeerd; en die enkelvoud die meervoud; en is ‘n verwysing na ‘n persoon, waar toepaslik ook van toepassing op ‘n

regspersoon of enige ander entiteit insluitende trusts en vennootskappe. OPLAS DIE AFSLAER

Interpreting Interpreting Interpreting the Cataloguethe Cataloguethe Catalogue

LOT 1: IC06LOT 1: IC06LOT 1: IC06---464646 Leadwood Frank’s Son Leadwood Frank’s Son Leadwood Frank’s Son

'n Vroulike koei uit die bekende Frank lyn met baie kapasiteit en

lengte. Ongelooflike TKP van 375 dae oor 5 kalwers.

8 maande dragtig gesertifiseer op 12/11/2014 van IC09-10 (sien onder).

Pregnant to IC09-10

LOT 2: DK07LOT 2: DK07LOT 2: DK07---818181 Devlan Klein Kalf Devlan Klein Kalf Devlan Klein Kalf

3-in-1. A fantastic show & breeding cow that will be an asset to any herd! Amazing fertility with an ICP of 368

over 5 calves. Perfect EBV's for balanced breeding. Sold with

beautiful, broad bull calf DL14-13 bred out of Hawker with lots of muscling, born 27/3/2014 & 5m pregnant to Hawker on 12/11. A

member of LBW’s 2014 Cow Group of the Year.

DK07-81 & DL14-13

LOT 3: DK09LOT 3: DK09LOT 3: DK09---474747 Devlan Elderberry (M)Devlan Elderberry (M)Devlan Elderberry (M)

'n Uitstaande bul met toplyn, bespiering, goeie haar kwaliteit en goeie testis - al die mooi eienskappe van

die Limousin is beskikbaar in hierdie bul. Pragtige groeisyfers.

LOT 4: DL12LOT 4: DL12LOT 4: DL12---113113113 Devlan Heros (F)Devlan Heros (F)Devlan Heros (F)

A beautiful IC09-10 heifer with a lot of depth and beautiful milk EBV. She displays both breadth and a

beautiful wedge. Walking with DL10-113.

Sire: IC09-10

LOT 5: IC09LOT 5: IC09LOT 5: IC09---101010 Leadwood Explosive Leadwood Explosive Leadwood Explosive

An outstanding show bull that won the Senior and Breed Champion at

Standerton 2013 and he represented the Limousins in the Phase C

competition at Pretoria 2011 as a Gold Merit award bull. He is a bull

with looks that leaves behind a proud set of progeny. A proven herd sire

with very good EBV's.

Snr & Breed Champ— Standerton 2013

LOT 6: DK08LOT 6: DK08LOT 6: DK08---575757 Devlan MeatyDevlan MeatyDevlan Meaty

'n Bul geteel uit Villy, die stamvader wat baie melk & bespiering geteel het.—duidelik sigbaar

in hierdie bul. Hy is die moderne teler se droom met pragtige syfers wat klein kalwers

teel (+0.3 op geboorte). Hy kan vertroubaar op verse gebruik word. Baie in ons kudde gebruik & het veel skouverse geteel. Sy ma DK0151 het

meenige stoetbulle geteel o/a DK0788 & DL10113. DK0151 het op meenige skoue

gewen en het die ras verteenwoordig in 2013 as die FW koei. Trait leader on birth, 400d &

600d. Paternal brother of IC09-43.

Paternal sister: IC09-43—Res. Interbreed at PTA 2014

LOT 7: DK07LOT 7: DK07LOT 7: DK07---63 Devlan Klein Kalf (F)63 Devlan Klein Kalf (F)63 Devlan Klein Kalf (F)

A medium framed cow with good balance a good topline, a well formed udder and good EBV's. Amazing fertility with an average ICP of 379 days over 4 calves!

Certified 5m pregnant on 12/11/2014 to DL11-14.

LOT 8: DK07LOT 8: DK07LOT 8: DK07---127 Devlan Meaty (F+)127 Devlan Meaty (F+)127 Devlan Meaty (F+)

3-in-1. A medium framed cow showing a balanced frame with a good udder & teats. Loop saam met 'pragtige verskalf

DL14-39, gebore op 24/4/2014 uit DK06-23. 5m dragtig gesertifiseer van DL11-14 op 12/11/2014.

LOT 9: IC07LOT 9: IC07LOT 9: IC07---25 Leadwood IC0725 (F)25 Leadwood IC0725 (F)25 Leadwood IC0725 (F)

'n Mediumraam koei, glad van haar en goed in balans. 6 maande dragtig gesertifiseer op 12/11/2014 van DL11-14. Pragtige TKP van 375 dae oor 4 kalwings.

LOT 10: DL09LOT 10: DL09LOT 10: DL09---132 Devlan Ecclescake (M)132 Devlan Ecclescake (M)132 Devlan Ecclescake (M)

'n Baie lang en goed bespierde bul. Een van die laaste seuns van DK04-81 uit die

Bodenstedt lyn.

LOT 11: DL11LOT 11: DL11LOT 11: DL11---444 Devlan GabriellaDevlan GabriellaDevlan Gabriella

An amazing cow bred out of the show bull DK07-92 who was the Gold Cup winner in Windhoek in 2011 & 2013. These genetics are really scarce in SA

& this is a great opportunity to get hold of something special! She has amazing depth, perfect udder, great

ICP & perfect figures. Certified 5 months pregnant to DK08-57 on

12/11/2014. A potential cow group member.

Sire: DK07-92

LOT 12: DL12LOT 12: DL12LOT 12: DL12---262626 Devlan HannahDevlan HannahDevlan Hannah

All that the stud breeder wants!! A "DK09-99" heifer with length,

breadth, depth & topline! Certified 6 months pregnant on 12/11/2014 to Pitbull LR12-39.

Sire: DK09-99

LOT 13: DK09LOT 13: DK09LOT 13: DK09---999999 Devlan EnvisageDevlan EnvisageDevlan Envisage

A must for every stud breeder! This impressive show bull stood 1st in his class "3-4 years" at the National show

in 2013. He is a classy bull with "BUTT, BODY & BALANCE" & excellent EBV's. A true

pedigree breeding solution & a proven herd sire.

Sire of DL12-26

LOT 14: DK09LOT 14: DK09LOT 14: DK09---353535 Devlan Effervescent (F)Devlan Effervescent (F)Devlan Effervescent (F)

'n Vroulike koei, goed in balans met 'n goeie toplyn. 'n Goeie koei om mee te teel met 'n uitstekende melksyfer.

Sy is die ma van die uitstaande skoukoei DL11-4. 6 maande dragtig op 12/11/2014 van DL11-14.

LOT 15: DL10LOT 15: DL10LOT 15: DL10---757575 Devlan Fiona (F+)Devlan Fiona (F+)Devlan Fiona (F+)

3-in-1: 'n Vroulike, mediumraam koeitjie met 'n pragtige uier. Loop saam met 'n dik bulkalf DL14-43 uit DL11-14 & 2m

dragtig gesertifiseer op 12/11/14 van DL11-14. Paternal sister of IC09-43—Res. Interbreed Champ PTA 2014.

Paternal sister: IC09-43

LOT 16: DL10LOT 16: DL10LOT 16: DL10---35 Devlan Fauna (M)35 Devlan Fauna (M)35 Devlan Fauna (M)

Een van die laaste seuns van DK03-43 - die kampioen bul wat alles het!!

Manlikheid en besondere bespiering kom voort op hierdie bul asook ‘n goeie agterkwart.

LOT 17: DL10LOT 17: DL10LOT 17: DL10---65 Devlan Fifi (F)65 Devlan Fifi (F)65 Devlan Fifi (F)

'n Breë koei uit DK07-92 - die Gouebeker wenner by Windhoek in 2011 & 2013.

5 maande dragtig gesertifiseer op 12/11/2014 van DL11-14.

LOT 18: DL10LOT 18: DL10LOT 18: DL10---163 Devlan Fluid (F)163 Devlan Fluid (F)163 Devlan Fluid (F)

'n Mediumraam koei met mooi diepte end 'n goeie uier. 8 maande dragtig gesertifiseer van DL10-101 op

12/11/2014.

LOT 19: DL11LOT 19: DL11LOT 19: DL11---19 Devlan Gamin (F)19 Devlan Gamin (F)19 Devlan Gamin (F)

'n Lang "Hercules 0343" koei met goeie breedte, mooi toplyn en glad van haar. 5 maande dragtig gesertifiseer

op 12/11/2014 van DL11-14.

LOT 20: DL10LOT 20: DL10LOT 20: DL10---808080 Devlan FirewallDevlan FirewallDevlan Firewall

'n Dikgat bul met uitstaande bespiering, toplyn & testis uit

DK04165 (skou koei) & oupa Best Blup wat 'n klomp stoetbulle geteel

het. ARC hoogs aangeskrewe. Kyk net ook sy melksyfer van +9! He stood

4th in his class at Nationals 2013 (30 - 36 months). He is a proven herd sire

that has produced show winners.

Son: DL13-46 — calf champ & Breedplan bull in PTA 2014

LOT 21: DL10LOT 21: DL10LOT 21: DL10---105105105 Devlan FloribundaDevlan FloribundaDevlan Floribunda

One of the last sons of the magnificent Hercules DK03-43. Muscling, top line, outstanding

characteristics of the Limousin are all available in this bull. He also has

fantastic EBV's all round. A potential stud bull.

Son of DK03-43

LOT 22: DL10LOT 22: DL10LOT 22: DL10---118 Devlan Flynn (M)118 Devlan Flynn (M)118 Devlan Flynn (M)

A Gold Merit award bull with a medium frame and hard muscling.

He is a bull that will perform well in any commercial herd.

LOT 23: DL11LOT 23: DL11LOT 23: DL11---75 Devlan Ghostrider (F)75 Devlan Ghostrider (F)75 Devlan Ghostrider (F)

Baie lengte, 'n goeie toplyn en pragtige agterkwart. ‘n KI dogter van die top Engelse bul Sauvignon. 3 maande

dragtig op 12/11/2014 van DL11-14.

LOT 24: IC11LOT 24: IC11LOT 24: IC11---9 Leadwood Gunner (F)9 Leadwood Gunner (F)9 Leadwood Gunner (F)

'n Vroulike koei met baie breedte en lengte asook 'n mooi uier. Geteel uit die bekende “Mika”. 7 maande dragtig gesertifiseer op 12/11/2014 van DL10-101.

LOT 25: DL12LOT 25: DL12LOT 25: DL12---10 Devlan Hairspray (F)10 Devlan Hairspray (F)10 Devlan Hairspray (F)

'n Vers met goeie bespiering uit die Villy lyn; met baie melk. Certified 5 months pregnant on 12/11/2014 to

Pitbull LR12.39.

LOT 26: DL12LOT 26: DL12LOT 26: DL12---40 Devlan Harley (F)40 Devlan Harley (F)40 Devlan Harley (F)

'n Dik vers uit DK04-83 ('n Bodenstedt bul) met goeie lengte en baie kapasiteit. Certified 5 months pregnant on 12/11/2014. AI date 15/5/14 to DK03-30 & walked

with Pitbull till 21/6/2014.

LOT 27: DL10LOT 27: DL10LOT 27: DL10---145 Devlan Fragrant (M)145 Devlan Fragrant (M)145 Devlan Fragrant (M)

A medium framed "dikgat" bull with good muscling and good testes bred out of the “Bodenstedt” line.

LOT 28: DL10LOT 28: DL10LOT 28: DL10---157 Devlan Fantastic (M)157 Devlan Fantastic (M)157 Devlan Fantastic (M)

A hard muscled bull with a good topline and well-formed testes.

His sire IC06-26 is a former show bull.

LOT 29: DL12LOT 29: DL12LOT 29: DL12---49 Devlan Harvey (F)49 Devlan Harvey (F)49 Devlan Harvey (F)

A medium framed and well balanced, feminine heifer. Certified 5 months pregnant to Pitbull LR12.39 on

12/11/2014.

LOT 30: DL11LOT 30: DL11LOT 30: DL11---125125125 Devlan Gold (M)Devlan Gold (M)Devlan Gold (M)

'n Klipharde, goed bespierde bul met toplyn en breedte. Bespiering is 'n uitstaande eienskap in hierdie bul. 'n

Goue meriete bul asook 'n Potensiële stoetbul.

LOT 31: DL12LOT 31: DL12LOT 31: DL12---565656 Devlan Hawkwind (F)Devlan Hawkwind (F)Devlan Hawkwind (F)

A long heifer with good balance and a beautiful milk figure of +11. Daughter of a former show cow DK06-52.

Certified 7 months in calf on 12/11/2014 to Pitbull LR12.39.

LOT 32: DL12LOT 32: DL12LOT 32: DL12---57 Devlan Hawthorne (F)57 Devlan Hawthorne (F)57 Devlan Hawthorne (F)

'n Vers uit die bekende Villy lyn. Vroulik, glad van haar en goeie lengte van lyf. 6 maande dragtig gesertifiseer op 12/11/2014. (KI datum: DK03-30 op 16/5/14 en

geloop met Pitbull tot 21/6/2014.)

LOT 33: DL11LOT 33: DL11LOT 33: DL11---24 Devlan Gargoyle (M)24 Devlan Gargoyle (M)24 Devlan Gargoyle (M)

Een van die laaste seuns van DK07-87. Goeie toplyn, baie bespiering en goeie testis. A well balanced bull

with fantastic growth figures.

LOT 34: DL12LOT 34: DL12LOT 34: DL12---6 Devlan Hairraiser (M)6 Devlan Hairraiser (M)6 Devlan Hairraiser (M)

'n "Remix" kleinseun met geweldige baie lengte, diepte en breedte. Hierdie "vleisdraer" is 'n "moet" vir die

speenkalfmark. Let op sy melksyfer van +10! Phase C Bronze Merit Award.

LOT 35: DL12LOT 35: DL12LOT 35: DL12---47 Devlan Harvest (M)47 Devlan Harvest (M)47 Devlan Harvest (M)

'n Sterk, lang bul met baie kapasiteit. Hy is 'n goeie bul vir die kommersiële boer en het uitstaande melk and

groeisyfers.

LOT 36: DL12LOT 36: DL12LOT 36: DL12---585858 Devlan Hayley (F)Devlan Hayley (F)Devlan Hayley (F)

This heifer is the daughter of the National Champion Bull Hitman and shows off her sire's length. Certified 5 months

pregnant on 12/11/2014 to DL11-14.

LOT 37: DL12LOT 37: DL12LOT 37: DL12---727272 Devlan Heavenley (F)Devlan Heavenley (F)Devlan Heavenley (F)

Uit die bekende kampioen bul Hitman. 'n Lang vers wat goeie vleis dra en pragtige teelwaardes. 6 maande dragtig

gesertifiseer op 12/11/2014 van DL11-14.

Sire: Hitman Sire: Hitman

LOT 38: DL12LOT 38: DL12LOT 38: DL12---86 Devlan Hellebore (F)86 Devlan Hellebore (F)86 Devlan Hellebore (F)

'n Vers met goeie lengte, breedte en diepte geteel uit die Laurette’s bul “Mika”. 'n Goeie teelvers - moet haar nie mis nie! 2 Maande dragtig gesertifiseer op 12/11/14

van DL11-14.

LOT 39: DL12LOT 39: DL12LOT 39: DL12---88 Devlan Helium (F)88 Devlan Helium (F)88 Devlan Helium (F)

Bred out of the show bull Giant. 'n Baie lang en sterk vers met goeie teelwaardes en uitstaande melksyfer van

+10. Loop saam met DL10-113.

LOT 40: DL12LOT 40: DL12LOT 40: DL12---94 Devlan Help (F)94 Devlan Help (F)94 Devlan Help (F)

'n Vers met baie lengte en goeie agterkwart. Geteel uit DK07-88 wat baie goed vir ons geteel het. Haar ma

DK02-76 is ook ‘n vorige skoukoei. 4 maande dragtig gesertifiseer op 12/11/14 van DL11-14.

LOT 41: DL12LOT 41: DL12LOT 41: DL12---109 Devlan Hero (F)109 Devlan Hero (F)109 Devlan Hero (F)

Baie lengte, breedte en goeie toplyn op hierdie vers. Pragtige teelwaardes! 5 maande dragtig gesertifiseer op

12/11/2014 van DL11-14.

LOT 42: DL12LOT 42: DL12LOT 42: DL12---126 Devlan Highlife (F)126 Devlan Highlife (F)126 Devlan Highlife (F)

'n Vroulike “Mika” vers. Sy is goed in balans en het goeie lengte en agterkwart bespiering.

6 weke dragtig gesertifiseer op 25/9/2014 van DL11-14.

LOT 43: DL12LOT 43: DL12LOT 43: DL12---152 Devlan Holy (F)152 Devlan Holy (F)152 Devlan Holy (F)

LOT 44: DL12LOT 44: DL12LOT 44: DL12---158 Devlan Holly (F)158 Devlan Holly (F)158 Devlan Holly (F)

'n Lang vers geteel uit DK08-59 - 'n kampioen bul. Kyk net haar pragtige syfers!

4 maande dragtig gesertifiseer op 12/11/2014 van DL11-14.

LOT 45: DL12LOT 45: DL12LOT 45: DL12---182 Devlan Horsechestnut(F)182 Devlan Horsechestnut(F)182 Devlan Horsechestnut(F)

'n Vroulike vers met goeie lengte geteel uit die kampioen bul IC09-10 wat die Senior & Raskampioen beker gewen het op Standertonskou 2013. Loop met

DL10-113.

'n Vroulike “Mika” vers. Sy is goed in balans en het goeie lengte en agterkwart bespiering.

5 maande dragtig gesertifiseer op 12/11/2014 van DL11-14.

'n Vroulike “Mika” vers. Sy is goed in balans en het goeie lengte en agterkwart bespiering.

Loop met DL10-113.

THANK THANK THANK YOU!YOU!YOU!

Thank you for joining us at our Super Summer Sale, your

support is greatly appreciated!

The Devlan Team