Stellenbosch gazette 17

8
www.bolandgazette.co.za Stellenbosch | Franschhoek | Pniel | Kylemore Year 17 • Tuesday 17 February 2015 | Tel. 021 887 2840 Woordfees 2015 is net om die draai en soos met enige fees, is die innerlike versterkings ewe belangrik. De Vette Mossel, die buitelug-seekosrestaurant wat al ’n instelling by feeste landwyd geword het, maar wat veral by die Woordfees naam gemaak het, het vanjaar ’n splinternuwe ligging – op die gras van die manskoshuis Wilgenhof. Om hierdie nuwe venue te vier het die span daar saam gekom. Agter staan van links Shireen Crots van WOW, Jana Hattingh van die Woordfees, Rudolf Gouws, voorsitter van die Woordfees se advieskomitee en Sasha-Leigh Williams. Voor sit Ulrike Vorndran, gasvryheidskoördineerder, Niel du Bois, eienaar van De Vette Mossel en Wim Steyn, primarius van Wilgenhof. FOTO: DANIE KEET

description

Stellenbosch gazette 17

Transcript of Stellenbosch gazette 17

Page 1: Stellenbosch gazette 17

www.bolandgazette.co.za

Stellenbosch | Franschhoek | Pniel | Kylemore

Year 17 • Tuesday 17 February 2015 | Tel. 021 887 2840

Woordfees 2015 is net om die draai en soos met enige fees, is die innerlike versterkings ewe belangrik. De Vette Mossel, die buitelug-seekosrestaurant wat al ’n instelling by feeste landwyd geword het,maar wat veral by die Woordfees naam gemaak het, het vanjaar ’n splinternuwe ligging – op die gras van die manskoshuis Wilgenhof. Om hierdie nuwe venue te vier het die span daar saam gekom. Agterstaan van links Shireen Crots van WOW, Jana Hattingh van die Woordfees, Rudolf Gouws, voorsitter van die Woordfees se advieskomitee en Sasha-Leigh Williams. Voor sit Ulrike Vorndran, gasvryheidskoördineerder,Niel du Bois, eienaar van De Vette Mossel en Wim Steyn, primarius van Wilgenhof. FOTO: DANIE KEET

Page 2: Stellenbosch gazette 17

Stellenbosch Gazette News - Nuus Tuesday 17 February 20152

Ondersteuning laat voedingsaksie voortgaanStellenboschVoedingsaksiemoesonlangs saam met talle ander in-woners van Jamestown ’n nuwebegin aanpak ná ’n brand diekooktoerusting by een van dieprogram se voedingspunte ver-nietig het.

“Ons is onlangs ook direk geraakdeur die brand in Jamestown deur-dat ons voedingspunt-koördineer-der,KarinMaarman,enhaar familieal hul besittings in die brand verloorhet.

“Met Karin se hulp het Stellen-bosch Voedingsaksie drie maal perweek ’n maaltyd ná skool aan sowat70 kinders voorsien. Al dié kookap-paraat het ook verlore gegaan in diebrand,” sê Liesel Koen, StellenboschVoedingsaksie-bestuurder.Dié voedingsprogram het onlangs

vir Karin met haar nuwe begin ge-helpdeurdievoorsieningvan ’n stof-ie, gaskan en kosvoorraad.“Ons sê dankie aan Flandria vir

hul ondersteuning aan StellenboschVoedingsaksiemet ’nruimgas-dona-

sie vir die tweede agtereenvolgendejaar, wat ons in staat stel om ekstrahulp te kan bied in noodsituasiessoos hierdie.“Ons waardeer ook die NG kerk

Welgelegensegrootbydraemetvoor-raad en Eurafruit met vrugte, watons gehelp het sodat ons die nodige

ondersteuning kon bied aan Stellen-boschRampbestuurmetmaaltyeaandie betrokke gemeenskap,” sê Koen.Stellenbosch Voedingsaksie is in

1994 gestig as ’n onderhoudende voe-dingsprogram vir die arm en meeskwesbare persone in Stellenbosch.Stellenbosch Voedingsaksie voor-

sien tans aan 5 000 persone ongeveer12 000maaltye per week by sy 35 voe-dingspunte in die breër Stellenboschmunisipale area. Hulle ondersteunook bykans 25 organisasies met kos-voorraad op ’n gereëlde basis. Virmeer inligting oor die program, be-soek www.feedinginaction.co.za.

Stellenbosch Voedingsaksie-bestuurder Liesel Koen by voedingspunt-koördineerder Ka-rin Maarman en haar nuwe kooktoerusting. Voedingspunt-koördineerder Karin Maarman en voedselbestuurder Daphne Sales.

Kränzle donatesbooks to foundationKränzleSouthAfricarecentlydonated awhoppingR20 000 totheAnnaFoundation towardsthe purchase of new Afri-kaans reading material to beused in conjunction withtheir education programmes.A prominent focus of the non-profit organisation is on liter-acy development and thesenewbookswill rotatebetweenprojects inanumberofmobilelibraries.Rod Dolpire, managing di-

rector of Kränzle South Afri-ca, knows the importance ofgetting the youth to readmoreand it ishiswish that therural

children of the Anna Founda-tion not only improve theirreading ability, spelling andwriting, but that their futuresare made brighter with great-er life opportunities as a re-sult of using the books whichhe has so kindly donated.The Anna Foundation im-

plements education, sportsand life skills programmes onfarms and in children’shomes within the Boland,Langeberg, Overberg, Swart-land and Witzenberg areas ofthe Western Cape. These newbooks will benefit some 700children in their care.

Rod Dolpire, man-aging director ofKränzle South Afri-ca, with AnnaFoundation direct-or Anna Brom andsome of the booksthat have been do-nated.

17 Februarie) Die Depressie-en-angs-onder-steuningsgroep kom by die NGStellenbosch-Wes-saal om 19:15 by-mekaar. Navrae enmeer inligting:Magdaleen 0 073 216 9452 of Lenni0 084 293 2344.

18 Februarie) Stellenbosch Toastmasters kom

om19:00 inKamer 2052 van dieGGCillié-gebou in Ryneveldstraat by-een. Die tema vir die aand is: “Ver-lowing”. Toegang vir lede kos R50.Eerstekeergaste betaal geen toe-gangsgeld nie.Meer inligting: Rag-mahAbrahams, 072 263 4411 of [email protected].

28 Februarie)Stellenbosch LFA se AJV vindom 10:00 by die Lückhoff-skoolplaas.

Stuur inskrywings vir diedorpskalender na

[email protected]

Page 3: Stellenbosch gazette 17

Stellenbosch GazetteNews - NuusTuesday 17 February 2015 3

Lang gewag vir huise verby vir Klapmuts-inwonersRAYMOND WILLEMSE

@princeraymie

Byna elke Dinsdag moes hy dietrein Kaapstad toe vat en die “pa-piere” vir sy mense gaan kry.

So het dit vir jare aangegaan. Laterhethymoedeloosgeword,wantdithetgelyk asof niks reg loop of rigting wilkry nie.Maarverledeweekwasdielangwag

die moeite werd en daar was vreugdeen blydskap onder die mense vir wiehy so baklei het.Altesaam25huisgesinnevanKlap-

muts in Bell- en Merchantstraat hetverlede Vrydag titelaktes van hulhuise gekry en so die eienaars vanhul huise, waarin hulle reeds jarelank woon, geword.Die gewag was verby.Dié wat titelaktes gekry het, was

vol lof vir William Johannes. Hy hetonverpoos vir die mense geveg.“Die geveg het in 1997 begin. Voor

daardie jaar was daar ook ander watvir die saak geveg het,” sê Johannes.“Daar was dae dat ek gevoel het ek

wil moed opgee. Ons komitee het alverbrokkel.”Johannes sê hulle het al raadslede

genader omhulle te help. “Hulle konof wil ons nie help nie. Ons het ditvermag sonder ’n raadslid.”Die afgelope tyd het hy byna elke

Dinsdag die trein na Kaapstad ge-neem om vuur onder die beamptesvan behuising te maak.“Ek was elke Dinsdag daar om te

hoor hoe ver hulle is. Ek is van bak-boord na stuurboord gestuur, maarhet nie ophou veg nie. Gelukkig wasdietreinDinsdaegratisvirpensioen-trekkers,” skerts hy.“Ons is soos ’n familie wat hier

woon. Daar is dié wat sê ons is dieryk mense in Klapmuts wat niks be-

sit nie. Vandag het ons vir hulle ge-wys as jy saamstaan, kan jy baie be-reik. Vandag voel ek trots.”Onderdiéwatookhuiseienaarsge-

wordhet, is oomFredCollins sr. (83).Hy is alombekend in die woonbuurten die messelaar wat gehelp bou hetaan die huise.“Vandag is ek baie trots. Ek het ge-

dink ek sal nooit die eienaar van diehuiswaarinekal jarewoon,kanwordnie. My ouderdom is al ver gevorderen baie van die eerste inwoners hetons al ontval. Ek is vol blydskap datek nou die belangrike stuk papier inmy hand het en daarmee kan sê ek isdie eienaar van my eie huis.”Collins is die eerste bewoner van

die huise. Hy sê die huise is in dielaat 1960’s begin bou en diep in diesewentigerjare was dit klaar.Collinsdinknognostalgies aandie

gebied en die goeie ou dae.“Toe ons hier begin bou het, was

dit ’n patatland en daar was ’n paarperskebome. Vandag kan jy sien datKlapmuts uit sy nate bars.”Hy sê die huise is deur ’n Duitser

vir sy werkers gebou.“Later het die eienaar dit verhuur

en daarnahet hy dit aan die regeringverkoop.”Volgens Collins is die huise nog

van die goeie ou sterk soort. “Dis niedie huise wat vandag gebou word endan sommer kraak nie. Die huisestaan nog selfs ná ’n aardbewing.”ChristiaanPetersen (68) sê dit is ’n

groot gebeurtenis.“Ek het nie gedink dit sal in my

leeftyd gebeurnie.Dit is ’nwonderli-ke ervaring vir my en my vrou, Wi-nifred. Ons het so baie vergaderingsgehou en gehoor dit is in aantog. Dieideewas vir dekades net ’n droom en

nou het dit ’n werklikheid geword.Die dank kom die Here toe.”KennethJacobs,wat diehuis by sy

ma geërf het, sê die werklikheid hetnog nie ingesink nie.“Dit voel asof jy iets gewenhet. Dit

wasaltydMasewens.Dis ’n jammer-te sy is nie meer met ons nie.”VolgensJohannes isdaar14mense

wat nog hul titelaktes moet kry.“Ons veg ook nog vir hulle.”Volgens ’namptenaarvandieWes-

Kaapse departement van menslikenedersettings sal die ander heelmoontliknogvanjaareienaarsword.

Trotse inwoners van Klapmuts staan met die titelaktes van hul huise. Altesaam 25 huisgesinne het verlede Vrydag eienaars vandie huise geword waarin hulle al jare lank woon. FOTO’S: RAYMOND WILLEMSE

Kenneth Jacobs en sy vrou, Lizette, is noudie trotse eienaars van hul huis. Hulle is’n groep van 25 huisgesinne in Klapmutswat onlangs titelaktes ontvang het.

Page 4: Stellenbosch gazette 17

Stellenbosch Gazette News - Nuus Tuesday 17 February 20154

KOM ONS MAAK ONS SKOLE, BETER TESAME.

Boekhouer, bouer, prokureur? Bied aan om op jou skool se beheerliggaam te dien.Stem tydens die beheerliggaamverkiesing in Maart 2015. Kontak die skool vir meer besonderhede!

HULLE S’N KAN ONTWIKKEL

VERLEEN JOU VAARD IGHEDEVERLEEN JOU VAARD IGHEDE

HULLE S’N KAN ONTWIKKEL

REGISTER ON THE STELLENBOSCH MUNICIPALITY VENDOR DATABASE

The Stellenbosch Municipality hereby invites all prospective suitably qualified and experienced vendors who are notyet registered on the Municipal Vendor database of Stellenbosch Municipality; to register as a supplier.

Registration forms are obtainable via the following methods:- Hard copies: Obtainable from the Supply Chain Management Offices, at Stellenbosch Municipality, Neethling

House, Supply Chain Management office, Room 120.- Electronic copies: Obtainable by downloading the required forms from the municipal website at

www.stellenbosch.gov.zaCompleted documents can be hand-delivered or posted to Stellenbosch MunicipalityP. O. Box 17, Stellenbosch, 7599

No forms will be accepted via fax, email or any other electronic format.

Please take note: It is the responsibility of Vendors already registered on the Stellenbosch MunicipalityDatabase; to ensure that their supplier detail is up to date at all times. In the event of any changes to thesupplier details of the organization; the onus is on the supplier to duly inform Stellenbosch Municipalityaccordingly with the relevant supporting documentation for example An Original and Valid Tax ClearanceCertificate, CRS number from the CIDB Industry, etc.

ISIMEMO SOKUBA ABO BANOKWENZELA UMASIPALA IMISEBENZIMABABHALISE, BHALISA KUVIMBA WEENKCUKACHA ZABABONELELI

BAKAMASIPALA WASE-STELLENBOSCH

TNdingayifumana phi enye ingcaciso ngale nkqubo

Ukuba ufuna ukuncediswa ekuzaliseni ifomu yokubhalisa, okanye ufuna ingcaciso eyongezelelweyo ngovimbaweenkcukacha zababoneleli bakamasipala waseStellenbosch, nceda uye e-ofisini ePlein Street, Neethling House,First Floor, Room 120 okanye undwendwele ku www.stellenbosch.gov.za.

Ifomu egcwalisiweyo ithunyelwa kuledilesi. P.O Box 17, Stellenbosch, 7599

Akukho zifomu ziya kwamkelwa ukuba zithunyelwe ngefekisi, nge-imeyile okanye ngayo nayiphi enye indlelaehamba ngekhompyutha.

Qaphela: ukuba sele ubhalisile kuvimba wenkcukacha zababoneli bakamasipala thumela kuphela inkcukachaezitshintshileyo kwi nkampani yakho okanye amaxwebhu aphelelweyo anje nge Tax ClearanceCerticate,inombolo ye CRS efumaneka kwi CIDB,njalo njalo

REGISTREER OP DIE STELLENBOSCH MUNISIPALEVERSKAFFER DATA BASIS

Die Stellenbosch Munisipaliteit hiermee versoek alle voornemende kwalifiserende en geskikte verskaffers vangoedere en dienste om te registreer as ‘n verskaffer, op die munisipale verskaffersdata basis; met wie daar handelgedryf kan word.

Registrasie vorms is verkrygbaar deur die volgende metodes:- Harde kopieë: Verkrygbaar by die Voorsieningkanaalbestuur kantore, by Stellenbosch

Munisipaliteit, Neethlinghuis, Eerste vloer, kamer 120.- Elektroniese kopieë: Verkrygbaar deur die registrasievorms af te laai vanaf die munisipale

webblad by www.stellenbosch.gov.zaVoltooide vorms kan afgelewer of gepos word aan Posbus 17, Stellenbosch Munisipaliteit, Stellenbosch, 7599

Geen vorms sal aanvaar word wat gefaks of per e-pos, ingedien word nie.

Let wel: Daar is ‘n plig op verskaffers van goedere en dienste om seker te maak dat hul vendor detail, soosalreeds geregistreer op Stellenbosch Munisipalieit se verskafferdatabasis, ten alle tye op datum is. In diegeval van enige veranderinge aan die vendor detail, berus die onus op die verskaffer om StellenboschMunisipaliteit diensooreenkomstig te verwittig van alle veranderinge, met stawende dokumentasiebyvoorbeeld ‘n Oorspronklike en Geldige Belastinguitklaringsertifikaat, CRS nommer van dieBoubedryfontwikkeling raad, ens.

X1PQXVFR-ES170215

Buitebande brand in Cloetes-ville diensleweringsprotesRAYMOND WILLEMSE

@princeraymie

’n Donker wolk het verlede Vrydag oorCloetesville gehang soos buitebande inLangstraat naby Kloofstraat voor diewoonstelle gebrand het.

Diebandeisdeurontevrede inwoners,waar-onder kinders, gebrand om hul ontevreden-heid oor dienslewering te wys.Die voorval het voor 17:00 gebeur. ’n Ent

daarvandaan het inwoners naby SmartieTown ’ndeelvanLangstraat,watgrensaandieWelgevondenpad,metrommelversper.Diepo-lisiewasopalbei toneleomdieverkeer te regu-leer.Motorsmoes ’n ompad ry omby hul bestem-

mings te kom, maar die minibustaxi’s het omdie rommel en brandende buitebande gery.Volgens Jerome Williams, ’n gemeenskaps-

leier, isdiemensewoedendoordiemunisipali-teitwatnieomsiennaminderbevoorregtesnieen die krag links en regs afskakel van die watwerkloos is en nie kan betaal nie.“Die griewe kom al ’n hele ruk aan. Mense

is ontevrede oor ’n gebrek aan dienste.”Hy het gesê hulle het die munisipaliteit ’n

week gegee om op hul griewe te antwoord.“As hulle nie gaan antwoord nie, gaan ons

weer oor na aksie. Ons beplan ook ’n vergade-ring vir volgendeWoensdag. Onsmense het telank aan die kortste ent getrek. Die mense islankal moeg.”Williams het gesê hy verstaan nie dat daar

gesê kan word daar is nie grond om huise tebounie. “As jy sien, danworddaar sekuriteits-komplekse gebou. Hoe word dit verduidelik?Dit het tyd geword dat onsmense saamstaan.”MaarniealmalhetsaammetWilliamssewy-

se van dinge doen saamgestem nie.Wilma Khan, ’n gemeenskapsleier, het gesê

om bande te brand is nie die antwoord nie.. Syhet probeer omdie bande uit sy hande te gryp.“As jyproblemehet,moet jydie regtekanale

volg. Hoekom het hulle nie vreedsaam oor ditbetoog nie of voor hulle deure die bande gaanbrand nie? Nou kom hulle voor ons deuremors,” sê Khan.By Smartie Town het Getruida Malgas gesê

hulle is moeg vir die krag wat gedurig afgesitword en stukkende huise wat nie reggemaakword nie.Nóg ’n ontevrede inwoner, Brian Damonse,

het gesêhyverstaanniehoediemunisipaliteitgeld kan vra vir ’n aansluitingsfooi nie as diekrag weens wanbetaling afgeskakel word.“Onsmense is reeds werkloos en het nie die

geld nie. Hoe tref jy reëlings as jy nie werk hetnie?”Valerie Fernandez, burgemeesterskomitee-

lid vir behuising, het op haar beurt gesêWilli-ams hits die mense aan om met onwettigheidvoort te gaan.“Hy isnie eerliknie enwil diefstal bevorder.

Hy is onlangs skuldig gevind dat hy met sykragboks gepeuter het en krag steel.”Sy het gesê dis ook nie waar dat mense se

krag links en regs afgesit word nie.“Die munisipaliteit sien om na die armes.

Huishoudings wat saam ’n inkomste vanR3 500 het, kwalifiseer vir ’n korting. Sulke in-woners moet jaarliks kom reëlings tref en niealmal doen dit nie. As bejaardes nie self kankom nie, kan hulle iemand stuur. Die mensemoet ook eerlik wees oor hul inkomste.”Die bewering datmet die kragboks gepeuter

is, is deur Williams ontken. “Dit is hulle ma-nieromhulkantskoontehou.Diehuisbehoortook nie aan my nie.”

Foto regs: Ontstoke inwoners wat ver-lede Vrydag in Cloetesville buiteban-de gebrand het, probeer ’n brand-weerwa keer. Inwoners het buiteban-de gebrand omdat hulle ontevrede isoor dienslewering.

FOTO’S: RAYMOND WILLEMSE

Links: Cloetesville-inwoners het Lang-straat met rommel versper. Hulle iswoedend omdat die munisipaliteit niena minder bevoorregtes omsien nie.

Page 5: Stellenbosch gazette 17

Stellenbosch GazetteNews - NuusTuesday 17 February 2015 5

ISAZISO: IZICELO ZENKXASO-MALI

KUMAQUMRHU ANGAPHANDLE ENZA

UMSEBENZI KAMASIPALA

NGOKWEMIQATHATNGO YOKUXHASA

AMAQUMRHU ENZA UMSEBENZI KAMASIPALA

FUNDA KWICANDELO 80(2) KWIQUMRHU

LOBURHULUMENTE BASEKHAYA: SYSTEMS ACT,

32 KA 2000, KUNYAKA MALI KA 2015/16.

Esi sizazio sinikwa amaqumrhu angaphandle enza umsebenzi kaMasipala

ngokwemiqathatngo youkuxhasa amaqumrhu enza umsebenzi kaMasipalafunda

kwicandelo 80 (2) kaRhulumente waseMakhaya: Systems Act, 32 of 2000, kunye nabo

baselungelweni lokufumana uncedo ngezemali, benze isicelo ngokunxulumene

nalemiqathatngo ichazwe ngasentla kaMasipala waseStellenbosch.

Ngamaqumrhu akwingingqi kaMasipala waseStellenbosch enza uMsebenzi kaMasipala

njengalo mzekelo:

• UKhenketho lwaseKuhlaleni;

• Ucwangciso lukaMasipala;

• Amaqumrhu or abantu abaye bagcine kwaye bangcwabe izilwanyana

zizakwamkeleka kwaye zingafaka izicelo zalenkxaso-mali kuthehtwa ngayo.

Zizicelo ezifakwe kwifomu ekhethekileyo ekhatshwa ziinkcukacha, amaxhwebhu,

ingxelo yezemali, ileta echaza ubume bequmrhu elo (covering letter) njalo-njalo ezithe

zafunyanwa yiNkokheli: yeSebe Lozoncwangciso Nezoqoqosho phambi kwentsimbi

yeshumi elinesibini ngomhla we 17 Matshi 2015 kuphela eziyakunikwa ingqwalelo.

Iikopi ze polisi ne fomu yezicelo ziyafumaneka ngamaxesha omsebenzi kwi:

Kwi ofisi yoPhuhliso Lwezoqoqosho lwaseKuhlaleni

58 Andringa Street

Stellenbosch

7600

Viola Swartz: ([email protected])

Tel: 021 808 8176

Widmark Moses: ([email protected])

Tel: 012 808 8179

Iikopi ze zamaxhebhu ziyafumaneka website esesikweni ka Masipala ku:

www.stellenbosch.gov.za

UMPHATHI KAMASIPALA

EC LIEBENBERG

February 2015

KENNISGEWING: AANSOEKE OM SKENKINGSVIR DIE BEFONDSING VAN ENTITEITE WAT ‘NMUNISIPALE FUNKSIE VERRIG SOOS VERVAT INDIE BELEID VIR DIE BEFONDSING VANEKSTERNE ENTITEITE WAT ‘N MUNISIPALEFUNKSIE VERRIG, SAAMGELEES MET ARTIKEL80(2) VAN DIE WET OP PLAASLIKE REGERING:MUNISIPALE STELSELS, WET 32 VAN 2000FINANSIëLE JAAR 2015 /16

Kennisname geskied hiermee vir Eksterne Entiteite wat ‘n munisipale funksie verrigsoos vervat in die Beleid vir die Befondsing van Entiteite wat ‘n Munisipale FunksieVerrig, saamgelees met Artikel 80(2) van die Wet op Plaaslike Regering: MunisipaleStelsels, Wet 32 van 2000 en wat kwalifiseer vir finansiële hulp, om aansoek te doeningevolge die bepalings vervat in die bostaande beleid van StellenboschMunisipaliteit.

Slegs organisasies binne die WCO24 munisipale grens wat munisipale funksiesverrig, soos byvoorbeeld:

• Plaaslike Toerisme;• Munisipale Beplanning; en• Fasiliteite vir die akkommodasie en begrawing van diere, sal in aanmerking

kom vir befondsing.

Slegs aansoeke wat op die voorgeskrewe aansoekvorm ingedien word en vergeselword van al die gevraagde inligting, dokumentasie, finansiële state, dekkingsbriefens. en deur die Direkteur: Beplanning en Ekonomiese Ontwikkeling ontvang wordteen 12:00 op 17 Maart 2015 sal oorweeg word.

Afdrukke van die betrokke beleid en aansoekvorm is beskikbaar gedurendekantoorure by:

Plaaslike Ekonomiese Ontwikkelings DepartementAndringa Straat 58Stellenbosch7600

Viola Swartz: ([email protected])Tel: 021 808 8176

Widmark Moses: ([email protected])Tel: 012 808 8179

Aflaaibare kopie is ook beskikbaar op die Stellenbosch Munisipale webwerf:www.stellenbosch.gov.za

EC LIEBENBERGMUNISIPALE BESTUURDERFebruarie 2015

NOTICE: APPLICATIONS FOR THE FUNDING OF

EXTERNAL BODIES PERFORMING A MUNICIPAL

FUNCTION AS PROVIDED BY THE POLICY FOR

THE FUNDING OF BODIES PERFORMING A

MUNICIPAL FUNCTION READ WITH SECTION

80(2) OF THE LOCAL GOVERNMENT: SYSTEMS

ACT, 32 0F 2000, FINANCIALYEAR 2015/16.

Notice is hereby given to external bodies performing a Municipal Function as

provided by the Policy for the Funding of Bodies Performing a Municipal Function

read with section 80(2) of the Local Government: Municipal Systems Act, 32 of 2000,

and who qualify for financial assistance, to apply in line with the aforementioned

policy of the Stellenbosch Municipality.

Only organizations within WCO24 municipal boundary that provide a Municipal

Function as for example:

• Local Tourism;

• Municipal Planning; and

• Facilities for the accommodation and burial of animals will be considered

and may apply for the said funding.

Only applications received on the prescribed application form and accompanied by

the required information, documentation, financial statements, covering letter etc. and

received by the Director: Planning and Economic Development by not later than

12:00 on 17 March 2015 will be considered.

Copies of the said policy and application form are available during office hours from:

The Local Economic Development Department

58 Andringa Street

Stellenbosch

7600

Viola Swartz: ([email protected])

Tel: 021 808 8176

Widmark Moses: ([email protected])

Tel: 012 808 8179

Downloadable copies of the documents are available on the Stellenbosch Municipal

official website at: www.stellenbosch.gov.za

EC LIEBENBERG

MUNICIPALMANAGER

February 2015

X1PQXV9H-ES170215

STUDENT APPLICATIONSThe Pinotage Youth Development Academy, based in Stellenbosch, develops thecapacity of young, disadvantaged South Africans to prepare them for employmentwithin the wine industry and related sectors, such as hospitality and tourism.

The programme, which is fully funded, will run for 12 months from June 2015 untilMay 2016.

We are calling for applications from talented and committedstudents who must:

Be 18-25 years of age

Be South African

Be resident in Stellenbosch and Paarl and surroundsincluding Franschhoek and Klapmuts

Have passed Grade 12 (matric)

Be unemployed or in casual employment

Be previously disadvantaged

Demonstrate the potential to develop and influencecommunities

Demonstrate an active interest in the wine industry

Be able to communicate in English

Be unable to access tertiary education

Demonstrated financial need

Proficiency in maths and maths literacy

Please find application forms on: www.pyda.co.za or at your local library.Applications will close at: 24h00 on 31 March 2015

Drop off points: Local librariesOnly shortlisted applicants will be interviewed. Should you not receive a response by 7 April 2015,

consider your application unsuccessful.

X1PQXVJX-ES170215

Hou die Eskom-faktor in gedagte vir jou besigheid se bedryfDavid Malherbe

Eskom se onvermoë om genoegsame kragte lewer is deesdae op almal se lippe. Dit watons tans beleef, is die gevolg van ’n groot on-derneming se gebrek aan strategiese uitbrei-dingengoeiebestuurvirdie toenemendeelek-trisiteitbehoeftes van ’n groeiende bevolkingen ekonomie.

VirEskomisdieproduksievangenoegsameelektrisiteit ’n interne faktor (waaroor hullebeheer kan uitoefen) en wat deur Eskom aan-gepak moet word. Dit is sake wat hulle na diebeste van hul vermoë moet bestuur sodat ditdie minste moontlike ontwrigting vir hul kli-ente (ek en jy) veroorsaak.

Vir my en jou wie se besighede afhanklik

is van Eskom-krag, is dieselfde elektrisiteit ’neksterne omgewingsinvloed waaroor onsgeen beheer het nie. As Eskom die krag afska-kel, is al wat ons kan doen om die beste van’n slegte saak te maak.

Miskien het jou besigheid ’n kragopwekkeren kan produksie tot ’n mate voortgaan. Diemeeste van ons moet ons egter skik volgensdie beskikbaarheid van elektrisiteit. Het jy asbesigheidseienaar ’n plan hoe om jou besig-heid se produksievermoë ten beste aan te pasby onvoorsiene kragonderbrekings? Dit is be-langrik om onder dié omstandighede daaglikssteeds die grootste moontlike produksie te le-wer.

Ongelukkig is dit so dat die kragonderbre-kings noodwendig ’n invloed op besighede se

produksiekapasiteit salhê. Inaldie media word ons tans ge-waarsku dat die huidige proble-me met elektrisiteitsvoorsie-ning tot negatiewe groei in dieekonomie en ’n moontlike re-sessie kan lei.

Ekonomiese groei is afhank-lik van sake-eienaars se positie-we vooruitsigte vir die land seekonomie en toekoms. Eskomreik tans op ’n daaglikse basisteenstrydige nuusvrystellingsuit. Dit bring mee dat die vlakvan onsekerheid in ons ekono-mie tans baie hoog is en sake-vertroue waarskynlik redelik

laag.Gedurende sulke tye is groot

en riskante uitbreidings seldewys. Hoe groter die onseker-heid, hoe groter die risiko. In’n onseker tyd het selfs Dawidsyrisiko’sbeperkengewagtot-dat hy sou weet wat God aanhom sou doen. (1Sam 22:3)“Wees dus versigtig met dieaangaan van groot nuweskuld. Probeer liewer omskuld vir eers so laag moontlikte hou.

V DavidMalherbe is ’n besig-heids- en loopbaankonsultanten woon in Wellington.

David Malherbe waarsku dat jyEskom se kragonderbrekings ingedagtemoet hou in jou beplan-ning.

By die Rietenbosch Primêre Skool se Valentynsaand was, van links, P de Vries, Estelle Davy, EmeliaGeorge en Carol Pietersen. FOTO’S: DAAN WILLIAMS

Page 6: Stellenbosch gazette 17

Stellenbosch Gazette General - Algemeen Tuesday 17 February 20156

PERSOONLIKE

DIENSTE

SPYSENIERING

& LOKALE

1401

DECKSTER'S CATE-RING, DéCOR / HIRING.Menu's from R130.00.Includes: crockery, cutlery,white tablecloths, whitechair covers, organza back-drop, arch & red carpet.(Ielaahm or Rene.) 021 3714507 / 082 324 9486.www.decksterscatering.co.za

TE KOOP

GESOEK OM

TE KOOP

1675

COOL CONCEPTSFridge/freezer repairs &sales. Best Prices.Prompt & Reliable079 339 0646

ALGEMENE &

HUISDIENSTE

ELEKTRIES

1810

GESOEK LEWEND OFdood, ys/vrieskaste,stowe,wasmasjiene, mikrogolf -oonde. 073 608 4652.

VOERTUIE

VOERTUIE GESOEK

OM TE KOOP

3075

AANBOD AAN BAKKIE& MOTOR EIENAARS.Lopend en nie-Lopendevoertuie welkom. Kon-tak/Sms/Pcm/Whatsapp084 844 0000.

BETREKKINGS

3600

BETREKKINGS

GESOEK

3670

TWO ZIMBABWEANladies are looking forhouse cleaning or ironingjobs. We are honest.Margret ref. 071 974 8646/ 083 673 9264

ALGEMEEN

3680

SEAMSTRESSNEEDED. Reliable person.082 491 2478 /021 887 7000

WE ARE LOOKINGfor various skilled

individuals to join ourteam in Stellenbosch.

Cabinetmaker, carpenter,kitchen installer and

general worker. Submityour CV to:

[email protected] or fax it to086 555 1548

IN THE MAGISTRATE'S COURT FOR THE DISTRICT OFSTELLENBOSCHHELDATSTELLENBOSCH

CaseNo. 1265/12

In the matter between:

VINCORP (PTY) LTD Execution Creditor

And

VALULINE 111 (Pty) Ltd(Registration No. 2005/029950/07) First Execution Debtor

ANDRÉ TRUTER Second Execution Debtor

NOTICE OF SALE IN EXECUTION

TAKE NOTICE THAT in terms of judgement granted on 14 December 2012,in the STELLENBOSCH Magistrate’s Court and a Warrant of Executionissued thereafter, a sale in execution of the under mentioned goods will beheld on 05 March 2015 at 10:00 at Sheriff’s Office, Unit 4, Bridge Road,Plankenburg, Stellenbosch, consisting of :

GOODS:2x RECEPTION CHAIRSLOOSE CARPETLEATHER CHAIRS (RECEPTION)2x WOOD FILING CABINETSCOFFEE TABLEWOOD FILING CABINETCOOLER MACHINEOFFICE CHAIRCOMPUTER COMPLETE2 SEATER COUCHELECTRICAL EXAMINATION BEDTABLEOFFICE CHAIREXAMINATION BEDEXAMINATION BEDWARDROBESMALL SUNBEAM FRIDGEDESIGN MICROWAVEENDURANCE FITNESS MACHINE

CONDITIONS OF SALE: VOETSTOOTS AND CASH.

DATED at STELLENBOSCH on 11 February 2015.

FAURE & FAURE INC.Ref: Z Meyer / C Visser

c/o CLUVER MARKOTTER INCExecution Creditor’s AttorneysCluver Markotter BuildingMill StreetSTELLENBOSCH 7600PO Box 12 STELLENBOSCH 7599Tel No. : 021 - 808 5600Fax No: 021 - 886 4636Ref : PL Hill / svs / FAU3/0003Email: [email protected]

X1PQXVN1-ES170215

1. GENERAL CUSTOMER

ASSISTANTSGeneral customer assistants

required for a large retail store

outside Stellenbosch. Must be able

to communicate in both English and

Afrikaans. Must be able to work

under pressure. Must be able to

work shifts. Must be presentable.

On-the-job training will be given to

successful candidates only.

Submit detailed CV with

contactable references to

021 880 1669 (fax) or

[email protected]

(e-mail).

Interviews will be given to selected

candidates only. Closing date for

applications is 31 March 2015.

Reference for applications is

CUSTOMERS2015.X1PQXV6D-ES170215

Raadslid Donovan Jou-bert het verlede weekkleuterskole in Idasvalleien die omliggende plasebesoek en aan elke kind’n pakkie skyfies gegee.Hy was by Speelkring,Jessie Keet, St. Josephs,Pumkin Patch, Rusten-burg-plaas en Jonkers-hoek. Joubert hetmeer as480 pakkies skyfies uit-gedeel.

Spesialeddiieennssttee

Tour de Boland announcesSA’s richest time-trialOrganisers of nextmonth’s Bestmed Tour deBolandhaveannouncedanew R50 000 time-trialprizepurse–therichestinSouth African cycling.

The five-day road tour, inpartnership with Buffet Ol-ives,will reward thebest in-dividual time-triallists onthe 30 km third stage be-tweenCeresandTulbaghonMarch 4.According to event orga-

niser Wynand de Villiers,the aim of the prize was todraw public attention to anoften underrated disciplinewithin the sport.“As organisers, we need-

ed to show our appreciationforthesetalentedspecialistsand to fuel someseriousrac-ing upfront among our tourcontenders.”DeVillierssaidthisyear’sstagewouldfeature

a total ascent of just 165m, significantly lessthan the hill climb time-trials of previous edi-tions.“It will be one for the pursuit specialists.

There are a few climbs butthe wind can play a big part.“Withtheprizemoneynow

up for grabs, I’ve no doubtthat the top contenders willgo all out and we’ll see someof the finest time-trial equip-ment on display.”Thestageprizemoneyis in

additiontothecashandprod-uct prizes already on offer tocategory winners.The Australian Pro-Conti-

nental team, Drapac, will gohead to head with pan-Afri-can outfit MTN-Qhubeka(feeder team) and other topSouth African squads likeBonitas,EuropcarandAban-tu.The latter features newly

crowned continental cham-pion in the individual pur-suit, HB Kruger.Positioned exactly in the

middle of the tour, the time-trial would provide a welcome diversion fromthe long road stages before and after, said DeVilliers. The 465 km Tour de Boland starts inPaarl on Monday, 2 March, and finishes at theTaal Monument on Friday, 6 March.

Top national and international time-tri-allists will vie for a new R50 000 prizepurse on stage three of the BestmedTour de Boland, presented by Pinarello,on4March.HereCape Towncyclist AndyDavies sets off during last year’s event.

PHOTO: CAPCHA PHOTOGRAPHY

Page 7: Stellenbosch gazette 17

Stellenbosch GazetteGeneral - AlgemeenDinsdag 17 Februarie 2015 7

· XPRESSCREDIT™ONLYAVAILABLE INSOUTHAFRICA ·XPRESSCREDIT™AVAILABLEONALLTIGERWHEEL&TYREPRODUCTS&SERVICES ·TERMS&CONDITIONSAPPLY

·XPRESSCREDIT™ ISA LICENSED&AUTHORISED FINANCIAL SERVICESPROVIDER

GETITONCREDIT.ENQUIREIN-STOREORAPPLYONLINE.

X-SURE™ IS UNDERWRITTEN BYTHE HOLLARD INSURANCE COMPANY LIMITED(REG.NO. 1952/003004/06). BOTHTIAUTO INVESTMENTS (PTY) LTD. FSP REG NO: 44709 ANDTHE HOLLARD INSURANCE COMPANY LIMITED ARE AUTHORISED FINANCIAL SERVICES PROVIDERS.

REGRETTABLY, ONLYAVAILABLE IN SOUTHAFRICA

• ONCE-OFF PREMIUM• SAVE UP TO 100%ONYOURTYRE REPLACEMENT• POLICY VALID FOR 3 YEARS OR 50,000KM

AVAILABLEONNEWANDUSEDTYRES.

TWT/19

51/01/ADS24

Cop

yright

©20

15

TO LOCATE A STORE NEAR YOU

NEW STORES:ALBERTON NEWMARKET& ROSEBANK MALLSEE WEBSITE FOR DETAILS

VISIT WWW.TWT.TO

BELLVILLE 021 948-0144CANAL WALK 021 552-7448CAPE TOWN CBD 021 425-4683CLAREMONT 021 683-1874EAST LONDON 043 726-1000GEORGE 044 884-1111JEFFREYS BAY 042 293-5000

KIMBERLEY 053 807-9400MOSSEL BAY 044 695-3090N1 CITY 021 595-4044PAARL 021 872-9920PARKLANDS CPT 021 554-2201PORT ELIZABETH 041 363-9160PORT ELIZABETHWALMER 041 368-9200

• WHILE STOCKS LAST • TERMS & CONDITIONS APPLY • ERRORS & OMISSIONS EXCEPTED• The Epic Tyre Sale starts 11 February – 21 March 2015 • FLEET CARDS WELCOME

• PRICES ARE FOR CASH OR CREDIT CARD UNLESS OTHERWISE STATED

• Tyre prices are quoted per unit • Tyre prices include vat & fitting but exclude balancing & alignment

PASSENGER13” 379RTYRESFR0M

EACH

PASSENGER14” 489RTYRESFR0M

PASSENGER15” 595RTYRESFR0M

4x4/ALL-TERRAIN15” 1150RTYRESFR0M

4x4/ALL-TERRAIN16” 1495RTYRESFR0M

PASSENGER16” 799RTYRESFR0M

PASSENGER17” 795RTYRESFR0M

PASSENGER18” 1150RTYRESFR0M

EACH

EACH

EACH

EACH

EACH

EACH

EACH

4x4/ALL-TERRAIN

17” 1795RTYRESFR0M

EACH

NCRCP7096

SOMERSET MALL 021 852-5200STELLENBOSCH 021 887-6183TOKAI 021 713-0579TYGERVALLEY 021 914-2775UPINGTON 054 331-3381WORCESTER 023 347-0217

Stellenbosch Gazette vra Stellenbos-sers om hierdie welsyn- en gemeen-skapsorganisasies te help.

Hier is ’n lys van hul belangrikstebehoeftes:

) Stellenbosch-nagskuiling:Ingemaakte (blikkies-) of vars

groente, enige droë sopbestanddele,macaroni, spaghetti, koffie, suiker,poeiermelk, smeergoed vir brood,badseep en handdoeke.

Daarisook ’nbehoefteaanvrywilli-gers om daagliks sop te skenk. Dit kanbevrore of vars wees. Skakel0 021 886 6173.

) Huis Horison:Materiaal, wol, kant en benodigd-

hede vir handwerkafdeling, water-digte (enkelbed) oortreksels virmatrasse, inkontinensie-doeke virvolwassenes. Skakel 0 021 887 5080.

) Safe House Stellenbosch:Benodig dringend babaweggooi-

doeke, babaseep, -sjampoe en -klere,vroue- en kinderklere, pajamas ensokkies.

Vir die kombuis: rys, melkpoeier oflanglewemelk, kookolie, suiker, pas-ta, koffie en tee. Algemeen: waspoeiervir outomatiese wasmasjien, HandyAndy, Jik, Domestos en opwasmiddelvir skottelgoed.

Vaardigheidsklasse: hekelpenne,hekelgare, asook skryfbehoeftes soosverf, skêre, Pritt, gekleurde papier eninkleurpotlode vir kreatiewe projek-te. Vroue van die gemeenskap wordversoekomassebliefhul talente, stok-perdjies, kennis en vaardighede metdie inwoners te kom deel. Skakel0 021 883 2574.

) Stellenbosch Voedingsaksie:Droë bestanddele soos rys, pasta,

mieliemeel, stampmielies en sop-mengsel, asook bruikbare produktevir kospakkies. Skakel 0 021 886 8986of 0 071 322 0747.

) Kindersorg SA Stellenbosch:Ons soek tweedehandse klere, nie-

bederfbare voedsel, meubels en huis-houdelike ware. Skakel0 021 887 2816.

) Jeuguitreik: kinder- en jeug-sorgsentrum:

Brood, suiker, pasta, broodsmeer,ingemaakte (blikkies-) kos, gordyneen ou DVD’s wat oor naweke vir diekinders gewys kan word, asook skryf-behoeftes en skoolklere. Vir meer in-ligting 0 021 886 6216.

) Abba:’n Maatskaplike werker van Abba

se rekenaar het ná sowat agt jaardiens onklaar geraak. Daar is ook ’nbehoefte aan ’n eksterne geheueskyfas deel van risikobestuur om te verse-ker dat data nie verlore gaan nie.Mense wat hierdie items kan skenk,kan Abba se kantoor bel by0 021 883 8030.

Abba is ’n program van Badisa, diemaatskaplike dienste-organisasievan die VGK (Kaapland) en die NGK(Wes- en Suid-Kaap). Abba lewerdienste in Stellenbosch ten opsigtevan alkohol- en dwelmafhanklikheid.

) Ikhaya Trust Centre:Vrywilligers wat leerders in die na-

sorgsentrum op Vrydae van 15:00 tot16:00 kan leer viool speel, word ge-soek. Skakel 0 021 889 8774.

) Marcelino Singh-stigting:Brood, broodsmeer, vars groente,

tweedehandse klere en meubels. Ska-kel 0 021 889 9555 of 072 888 7188.

) ACVV Stellenbosch:Nie-bederfbare kos, toiletware,

skoolskoene, -hemde en -broeke, weg-gooidoeke vir babas en volwassenes,rugsakke vir skoolgaande kinders enou klere vir ons klerewinkel om te geeaan diegene wat kom vra. Skakel0 021 887 6959.

) Kayamandi-traumakamer:Matrasse (driekwart- en enkelbed),

waaier, verwarmer, beddegoed, gor-dyne, komberse, eetgerei, tweede-handse klere en onderklere, kos, toi-letware en skoonmaakmiddels. Belme. Bakubaku, 0 074 717 9676 of0 021 889 7686, of Mary,0 083 945 5811.

) Stellenbosch-hospies:Koffie, tee en warmsjokoladepoeier

(hot chocolate), skryfbehoeftes (verf,skêre, Pritt, gekleurde papier en in-kleurpotlode vir kreatiewe projekte),opvoedkundige en ander speletjiessoos ’n domino-, dambord- en skaak-stel, “stresballe”, rekbande en wol-naalde of breipenne, asook manspaja-mas en -skoene, kinderklere, komber-se en kussings met kussingslope.

V Find relevant cheap material inour great selection of books and pic-tures in our many magazines at theHospice Shop in Borcherd Street,open weekdays until 16:45 and on Sat-urdays. Your purchases help fund thecaring services Stellenbosch Hospiceprovides for over 1 000 patients everymonth. Contact 0 021 886 5994.

) GreenDoorProjek@James-town:

Babaklere (0-3 jaar) en bababeno-digdhede vir 13 tienermammas in hulsorg, asook meisieklere (9-10 jaar).Vir meer inligting: Chanene van As0 082 890 8616.

) Stellenbosch WerksentrumDie Stellenbosch Werksentrum vir

volwasse persone met gestremdhedese jaarlikse basaar word op 28 Maartin die VG Kerksaal, Cloetesville ge-hou.

Die sentrum het behoefte aan koek-bestanddele, kruideniersware,groente en vrugte asook enige artikelwat te koop aangebied kan word.Koekbakkers is ook welkom om diesentrum te kontak.

Voornemende donateurs kan diesentrum by 0 021 887 8688 bel.

Mall robberies – ER24’s whatto do and what not to doDo you knowwhat to do if you findyourself in themiddleofamall rob-bery?

Overthepast fewmonthstherehavebeen a number of incidents at mallsleaving shoppers and staff in a stateof shock.

HenningJacobs, traumasupportco-ordinator at ER24, said that they haveattended to incidents at malls to treatinjured patients and offer assistanceto those who were left traumatised.

“The atmosphere at a shopping cen-tre after a robbery is one of total shockand fear.People do not know what todo. They cannot think straight. It isalso quiet as people are afraid to makeany noise. Some people cannot stopcrying while others are numb and donot want to say a word,” said Jacobs.

He added that it takes peoplemonths to deal with the fear they expe-rienced.

When Jacobs and other ER24 coun-sellors arrive on scene, traumatisedpeople are debriefed. “People are told

what emotions and reactions to expectfollowing the incident and are provid-ed with coping skills.

“These coping skills are provided tohelp them vent their feelings and dealwith the shock,” said Jacobs.

He said every victim of a mall rob-bery, whether feeling “fine” or not,should go for counselling. “It justgives them guidance on how to copewith the aftermath of the incident.There are cases where people experi-ence post-traumatic stress, but thisonly becomes evident a few weeks aft-er the incident,” said Jacobs.

Ifyoufindyourself inamallrobberytry to stay calm. If possible move awayfrom the incident.

Try to find a safer place to take shel-ter. Do not try to be a hero. You couldbe injured or killed.

If you are near an exit and it is safeto do so, leave the mall immediately.Phone for help if you are in a positionto do so and give as much informationas possible.

Constable Mpho Mashakane, the

Cleveland police communications of-ficer, provided the following advice:

) Shoppers should be more vigilantwhen leaving parking areas and be onthe lookout for any suspicious activi-ties.

) Be aware of people around youand anyone following you in the park-ing area.

) Should criminals demand yourvehicle during a robbery, hand yourkeys to them immediately. Your lifeand that of your family is more impor-tant than the vehicle.

) Do not confront anyone yourself.If you suspect anything illegal reportit to the security staff.

) Do not make any eye contact anddo not act aggressively.

) Avoid being alone in high-targetstores around opening and closingtimes.

) Always let someone in your fami-ly know where you are going and howlong you will be gone.

PeoplecanphoneER24on084 124fortrauma counselling.

KOPERVONDS: Die Mon-tagu-polisie het onlangsinligting ontvang van drieverdagte mans wat in dieKogmanskloof opgemerkis. Tydens die opvolg vandié inligting het die C-skofdie drie verdagtes in heg-tenis geneem en op10,347 kg koperdraad,opgerol en versteek in ’nblou Karimor-rugsak, be-slag gelê. Enigeen met in-ligting kan speur-ao. Frik-kie Conradie by079 894 1784 bel.

Page 8: Stellenbosch gazette 17

Stellenbosch | Franschhoek | Pniel | Kylemore

Year 17 • Dinsdag 17 Februarie 2015 | Tel. 021 887 2840

SPORTBROKKIESEVERGREENSDie rugbyklubEvergreensVlottenburgoefenDins-

dae en Donderdae van 18:00 tot 19:30 by die Vlotten-burg Primêre Skool.Allenuweenoudspelerswelkom,kontakLeonKre-

diet 0 060 774 9429 of Vernon Fortuin 0 083 978 6923.VAN DER STEL-RUGBYDie Van der Stel-rugbyklub oefen Dinsdae en Don-

derdae by die klub se rugbyvelde om 18:30.Almal is welkom. Kontak Adam Wagner by

0 073 851 3477 of Charles Williams 0 084 596 5102.CORONATIONSCoronations-rugbyklub oefen Dinsdae en Donder-

dae om 19:00 by Idasvallei-sportgronde. Alle nuwe le-de welkom. Bel Jerado Hendricks by 0 078 597 6156.BRAMPTON-RUGBYDie Brampton-rugbyklub oefen elke Dinsdag en

Donderdag om 18:30 by Lückhoff se skoolterrein.Lede word aangemoedig om te kom en nuwe lede

is welkom om deel te neem. Vir verdere navrae belJakob Klaaste 0 082 496 9991.BLAKES-RUGBYBlakes-rugbyklub oefen elke Dinsdag en Donder-

dag vanaf 19:00 op Cloetesville se sportgrond. Nuwelede iswelkom.VirverderenavraebelChristieNoble0 073 272 7103.PNIEL VILLAGERSDie Pniel Villagers-rugbyklub oefen Dinsdae en

Donderdae van 19:00 tot 21:00 by die Pniel-sportgron-de. Vir meer inligting kontak Winston Stubbs by0 071 567 1273.EXCELSIORSExcelsiors RFC oefen Maandae en Woensdae om

18:45 by Cloetesville-sportgronde. Alle lede en belang-stellende nuwe lede is welkom.Vir verdere besonderhede skakel Roy Davidse 0

078 657 4305 of W. Hendrickse 0 0736881502.Alle oudlede vanExcelsiors RFCword gevra omhul

kontakbesonderhede na die huidige sekretaris HiltonDaniels aan te stuur, so gou as moontlik.Excelsiors RFC beplan ’n funksie en wil graag alle

lede daarvan in kennis stel.Die sekretaris kan gekontak word op 0 072 816 2085

of 2 [email protected] oud- en nuwe spelers word genooi om die Bla-

kes-netbalklub se oefeninge Dinsdae en Donderdaeby te woon vanaf 17:30 tot 19:30.Vir meer inligting bel Audrey Van Wyk

0 072 157 6466 of Farren Christians 0 082 388 5812.VAN DER STEL-NETBALDie Van der Stel Netbalklub staan ná jare weer op.

Van 19 Februarie begin dié span amptelik met huloefeninge. Oefentye is elke Dinsdag en Donderdagvanaf 18:00 tot 20:00 by Bloemhof Hoërskool. Die klubis oop vir Hoërskool-kinders en senior spelers. Kon-tak Freda Kemp by 0 082 523 0785 of2 [email protected].

Derde Tankwa Trekbeloof vuurwerkeMetvandielandsevoorstebergfietsry-ers onder die meer as 550 inskrywingsvir die DU TOIT Tankwa Trek, beloofdie derde uitgawe van dié driedaagsebergfietstoer ’n grote te wees.

Die eersteTankwaTrek (inCeres-omge-wing) in 2013 het net 80 inskrywings ge-had.Vanjaar sluit deelnemersvoormaligeCape Epic-kategoriewenners StefanSahm, Erik Kleinhans, Ariane Kleinhans

en CatherineWilliamson in. Verskeie nu-we spanne gaan aan die span-kompetisiedeelneem en hul wedyweringmetmekaarbeloof vuurwerke.DieTankwaTrek is 233 km (5 015 m) oor

drie dae in die Witzenberg-vallei, Ceres-vallei en dieKoueBokkeveld. Deelnemersgaan oor die drie dae aan ’n wye verskei-denheid van roetes blootgestel word. Ditwissel van plaaspad, enkelspoor, jeep-spoor en ’n goeie dosis ossewa-paadjies. ’nGroot pluspunt van die Tankwa Trek seroetes isdieplaaslikebetrokkenheid.Boe-re en bergfiets-entoesiaste – Sakkie enHannesHanekom,MauritzWaltersenMo-rester seCharl vanderMerwe – is alombe-kend vir hul bydrae tot die Tankwa Trek.Die Duitser wat homself nou in Stellen-

bosch gevestig het, Stefan Sahm, is diegunsteling om die solo-kategorie te wen.Hywas vroeër vanjaar tweede in die Atta-kwas en het einde verlede jaar die Originof Trails gewen.Dit is egter in die span-kompetisie waar

aksie fyn dopgehou sal word. Die splinter-nuwe kombinasie van Erik Kleinhans enJames Reid (RECM) lyk na vroeë gunste-linge, maar die Adriaan Louw en LourensLuus (Team Contego) is ook tans op goeievorm en is vasbeslote vir ’n plek op diewennerspodium. “My sege by TankwaTrek in 2013 saammetWaylon (Woolcock)het baie beteken vir ons as kombinasie.Jy leermekaarken,wantdit is ’nbehoorli-keuitdagingmet ’nroetewatgladniemak-

lik is nie. Dit is nogal rof en daar is baieklimme.EkhoopdatTankwadieselfdevirmy en Adriaan as kombinasie sal bete-ken,” vertel Luus.Luus glo Woolcock en Darren Lill

(RED-E Blend) is die span om te wen. “Dietweede dag se roete behoort Darren baiegoed te pas. Dit sal interessant wees omErik en James as kombinasie te sien.”In die vroue-afdeling is dit verlede jaar

se wenners, Ariane Kleinhans en CheriseStander (RECM), teen die kampioen-kom-binasie van Jennie Stenerhag (Sweedsekampioen) en Robyn de Groot (Suid-Afri-kaanse kampioen, Ascendis Health). Dieervare Yolande de Villiers span kragtesaammetdie jongelingBiancaHaw.Hullekan nie onderskat word nie.KaleoManor isdiehoofkwartiervandie

Tankwa Trek. Elke dag se skof begin eneindig hier.

Ariane Kleinhans FOTO: WWW.OAKPICS.COM

Waylon Woolcock FOTO: WWW.OAKPICS.COM

Skryf nou in vir 2015 seLet’s Play-kompetisie

Dit isweer tydvirdie jaarlikseLet’sPlay-kompe-tisie wat maandeliks deur Eikestadnuus en Su-persport aangebied word.Sportorganiseerders kan elke maand ’n nomi-

nasie maak vir die sportster van die maand. Uithierdiemaandeliksewennersworddaardanaandie einde van die jaar ’n jaarwenner gekies.Groot pryse wag vanjaar op die wenners.Al wat jy moet doen om vir die maandelikse

nominasieinaanmerkingtekomisom’nmotive-ring oor joumees onlangse sportprestasies saamte stel en dit saam met ’n hoë resolusiefoto vannie kleiner nie as 1 MB aan ons te stuur. Uit dienominasies wat daardie maand ontvang word,sal ’n maandwenner gekies word. Stuur nou julnominasies na [email protected]. As daar enige navrae is kan jy ookmet Raymond in verbinding tree by 021 887 2840.