STELLENBERG · STELLENBERG “You live every day and die once. Therefore, live and let live...”...

19
STELLENBERG “You live every day and die once. Therefore, live and let live...” Mrs. M. Struwig In This Issue Academics Culture Sport Events In the next issue Stellie-trots Stellie - Styl Stellie-styl is die wyse waarop ons ons waardes uitleef: It is the Faith we have in the Almighty, in our fellows, in ourselves. Dit is die Integriteit waarmee ons dink en optree. It is the Responsibility we have towards ourselves, our friends and family. Dit is die strewe na uitnemendheid om alles na die beste van ons potensiaal te doen. Let us live the Stellie Style! Skoolbestuur Stellenberg High School Newsletter 1/2016 April 2016

Transcript of STELLENBERG · STELLENBERG “You live every day and die once. Therefore, live and let live...”...

STELLENBERG

“You live every day and

die once.

Therefore, live and let

live...”

Mrs. M. Struwig

In This Issue Academics

Culture

Sport

Events

In the next issue

Stellie-trots

Stellie-Styl

Stellie-styl is die wyse waarop ons ons waardes uitleef:

It is the Faith we have in the Almighty, in our fellows, in

ourselves.

Dit is die Integriteit waarmee ons dink en optree.

It is the Responsibility we have towards ourselves, our

friends and family.

Dit is die strewe na uitnemendheid om alles na die beste

van ons potensiaal te doen.

Let us live the Stellie Style!

Skoolbestuur

Stellenberg High School Newsletter 1/2016 April 2016

Akademiese Oueraand

Op 6 April is ‘n spesiale

geleentheid vir gr. 11 en 12

ouers en leerders aange-

bied. Tydens hierdie geleent-

heid het die Direkteur

Fakulteitsbestuurder Natuur-

wetenskappe van die Univer-

siteit Stellenbosch, me. Van

den Worm, ons ouers en

leerders toegespreek.

Die fokus was op die gr.11 en

12 akademiese jaar as een-

heid, asook die handhawing

van goeie akademiese pre-

stasie en die werksetiek van

elke leerder.

Me. Van den Worm het haar

ervaring van eerstejaarstu-

dente aan die universiteit en

hulle hantering van verdere

studie met ons gedeel. Statis-

tiek oor toelating tot die uni-

versiteit en die akademiese

vordering van eerstejaarstu-

dente is ook uitgelig .

Die aand is afgesluit deur die

graadvoogde wat ‘n paar be-

langrike administratiewe sake

onder die ouers en leerders

se aandag gebring het.

By Hoërskool Stellenberg

is die akademiese

kwaliteit van ons leerders

vir ons belangrik;

streef ons daarna om die

leerders so goed as

moontlik vir verdere stu-

die voor te berei;

moedig ons die leerders

aan om ‘n toekomsdroom

na te streef.

A-gemiddeldes: kwartaal 1 (In alfabetiese volgorde)

Graad 8 Agenbag, Kristiaan

Ball, Teneille

Bester, Dané

Brooks, Lynn-Marí

Burggraaff, Sonika

Calitz, Celeste

Carstens, Simone

Crafford, Dirk

De Swardt, Daniel

Deetlefs, Roné

Du Plessis, Antoinette

Du Toit, Dylan

Fourie, Dian

Frye, Reece

Goosen, Jana

Havenga, Johannes

Hill, Tanya

Hugo, Anienke

Janse van Rensburg, Nicola

Lamprecht, Annerie

Linde, Mikela

Malan, Melissa

Maritz, Jessica

Moses, Jayde

Olivier, Elizabeth

Prinsloo, Monya

Retief, Hofmeyr

Roux, Anika

Schnabel, Edith

Smuts, Nicolene

Steyn, Danica

Truter, Gisela

Van der Merwe, Mikayla

Van der Watt, Jenna

Van Wyk, Joané

Van Wyk, Nadia

Van Wyngaard, Liam

Von Molendorff, Elanza

Graad 9 Ammon, Nicola

Aspeling, Dedri

Avenant, Anda

Bekker, Eduan

Bester, Alo-Heléne

Blackie, Claudette

Brand, Christiaan

Breytenbach, Lara

Burger, Elke

Davids, Flavia

De Meyer, Tanika

Delport, Glichelle

Desfountain, Keane

Do Nascimento, Zara

Du Plessis, Roelof

Du Toit, Tanja

Engelbrecht, Lisa

Ferreira, Willem

Field, Skyla

Fowler, Thomas

Geldenhuys, Beate

Giliomee, Ian

Grobler, Kirsten

Hadlow, Hedley

Hanekom, Nicola

Hattingh, David

Hendricks, Shauna

Herboth, Lisa

Hewitt, Emma

Honey, Marethe

Jacobs, Joan

Joubert, Mia

Keller, Enya

Koegelenberg, Elrie

Kriel, Mischka

Laurence, Daleen

Lazarus, Gabriëlle

Lennox, Daniel

Levey, Chanelle

Liebenberg, Christi

Marais, Lize-Marié

Maritz, Alé

Martin, Jeanine

Mathey, Sonique

Messerschmidt, Hanneli

Messerschmidt, Marina

Moustakas, Stassics

Mynhardt, Keagan

Ochse, Retief

Petersen, Kylie

Pienaar, Ruwan

Robertson, Liam-York

Roelofs, Jeska

Sander, Nicholas

Smit, Danté

Steyn, Nicholas

Van Biljon, Deoné

Van Dyk, Zia

Van Niekerk, Anita

Van Niekerk, Reyhann

Vermeulen, Lara

Vlok, Lisa

Wolstenholme, Jaco

Graad 10 Anderson, Heinrich

Barnard, Ingrid

Bezuidenhout, Gerhard

Booysen, Charl

Botma, Clara

Botma, Emma

Bowles, Carmen

Brink, Anri

Buckle, Danielle

De Beer, Cornelius

De Meyer, Déandré

Dempers, Mieneke

Du Preez, Christine

Geldenhuys, Martiné

Hanekom, Karla

Hoffman, Jané

Honey, Rikus

Kriek, Charlize

Kroon, Natacha

Krynauw, Moné

Luüs, Madelein

Middleton, Ashleigh

Nel, Mizaan

Norval, Megan

Potgieter, Daneldi

Terblanche, Lelanie

Van der Merwe, Nina

Van Wyk, Dewald

Van Wyk, Lisa

Van Wyk, Marenique

Van Zyl, Caro

Vercuiel, Juli

Vercuiel, Nirecé

Visser, Nadia

Graad 11 Abrahams, Robyn

Alberts, Kyra-Lee

Badenhorst, Eugene

Bester, Melané

Brink, Jonelle

Britz, Lisa

Brooks, Amy

Brown, Ryan

Cloete, Chané

Craythorne, Jean

Cronjé, Zanne

De Waal, Josie

De Witt, Anandi

Goetsch, Jana

Jansen, Biance

Jenkins, Joshua

Jordaan, Janu

Justus, Claudia

Kok, Bianca

Kriel, Donné

Kritzinger, Willem

Malan, Roché

Marais, Zandré

Maritz, Suzette

Mynhardt, Amber-Lee

Nortier, Ineke

Orton, Jean-Marié

Pretorius, Irene

Raats, Daniel

Rossouw, Daniëlle

Sander, Carl

Smith, Craig

Smuts, Carla-Marié

Steyn, Chané

Steyn, Lizé

Straszacker, Kirsten

Van Butzelaar, Marné

Van der Merwe, Johann

Van Schalkwyk, Jacques

Van Wyk, Elouise

Van Wyk, Jancke

Van Zyl, Carli

Vermeulen, Erik

Vlok, Marichen

Voogt, Anri

Williams, Allan

Zulch, Erick

Graad 12 Acker, Jana

Albertyn, Stiaan

Aras, Berna

Augustyn, David

Avenant, Armand

Basson, Pieter

Bastiaanse, Cornél

Beukes, Carla

Blows, Lance

Booysen, Sioned

Bruiners, Megan

Cilliers, Henri

De Klerk, Robey

De Lange, Bronwyn

De Sousa, Carla

De Waal, Louis

Diener, Jana

Dijkstra, Ané

Du Plessis, Francois

Du Plessis, Francois Jacobus

Du Preez, Alroze

Du Toit, Kaylen

Erasmus, Amanda

Fouche, Justin

Fuchsloch, Janina

Gouws, Carla

Greenwood, Casey

Hedinger, Emma

Henn, Tania

Hugo, Danika

Kellerman, Daneel

Kotzé, Jayme-Leigh

Lategan, Frandene

Le Roux, Carla

Le Roux, Jessica

Leite, Jenna

Levey, Lee-Ann

Links, Gabriella

Louw, Vega

Maree, Jána

Martin, Liné

Morta, Raheez

Mostert, Tammy

Neethling, Hendrika

Nel, Liardus

Nel, Zeandré

Niehaus, Danièle

Ochse, William

Oellrich, Karl

Retief, Anke

Roberts, Marco

Segers, Dominique

Smith, Logan

Stander, Charnilee

Swartz, Ryan

Truter, Gabriel

Uys, Chantri

Van Aardt, Elandri

Van Aswegen, Cara

Van der Merwe, Lodewikus

Van Dewenter, Emma

Van Eyk, Robyn-Leigh

Van Vuuren, Anneri

Van Zyl, Wentzel

Warnich, Ghea

Wessels, Esmari

Wright, Drew

Afrikaans Huistaal: Annemarie Wüst

Annemarie Wüst (2015 se hoofleier) se opstel “Seisoene

van verandering” het die landswye prosaprys by die SA

Akademie vir Wetenskap en Kuns ontvang. Dit is ook die

organisasie wat die Hertzogprys en Alba Bouwerprys

toeken. Vir Annemarie is dit ‘n groot kompliment en baie

opwindend.

Daar is ‘n gala-aand op 7 Oktober in Stellenbosch waar die

pryse oorhandig sal word. Ons is voorwaar trots op ons

oud-Stellie.

Lees haar opstel deur hier te klik

Annemarie Wüst

Taalbond en Afrikaans Olimpiade Op 11 April 2016 het 88 Stellies (41 seniors en 47 juniors) die SA Taalbond se tweetaligheidseksamen

afgelê. Uitslae is nog nie bekend nie.

Die ATKV se Senior Afrikaans Olimpiade word op 24 Mei geskryf en die Junior Olimpiade se inskrywings

sluit 20 Mei. Ons hoop die juniors se inskrywings sal die seniors se aantal kan ewenaar: 62 Afrikaans

Huistaalleerders en 31 Afrikaans Eerste Addisionele Taalleerders het ingeskryf.

Wiskunde

SAMF (South African Maths Foundation) Harmony Wiskunde Olimpiade:

Daar neem jaarliks ongeveer 80 000 leerders reg oor die land deel aan hierdie

kompetisie. Stellenberg het vanjaar 150 leerders ingeskryf en ‘n rekordgetal

van TAGTIG leerders het deurgedring na die tweede rondte van die kompe-

tisie.

Rondte 2 vind op 11 Mei vanaf 14:00-16:00 by die skool plaas .

UCT Mathematics Competition On 7 April, 74 Stellies headed to the UCT campus to write the Maths competi-

tion along with about 8000 learners from 170 schools in the Western Cape.

The Prize Giving for this competition is on 19 May and we will receive the full results then. In the meantime, six of our

learners were invited to take part in the second round on 7 May, at UCT. The top 30 individuals and top 10 pairs of each

grade are invited. Congratulations and good luck to the following learners:

Nicholas Sander (gr. 9); Charl Booysen (gr. 10); Jamie van Staaden and Allan Williams (gr. 11); Carla da Sousa and Louis

de Waal (gr. 12).

Verbruikerstudie

Woolworths making a difference competition

Amber-Lee Mynhardt (a grade 11 Design learner) is through to the provincial round in the Woolworths competition. Her task

was to create something from recyclable or sustainable materials. She has chosen to work with bread tags to create an

amazing modular bag. Well done!!

Power Renewable Energy Challenge These Design learners were encouraged to work with alternative

power solutions: wind, solar, hydro, geothermal, etc. Most of them

have chosen to work with solar power and they were invited to

create a solar power unit. They created posters which were all win-

ning entries.

Grade 12 Winners

Kirsten Goosen, Anneri van Vuuren, Anke Dippenaar, Daniële

Niehaus

Grade 11 Winners

Amber-Lee Mynhardt, Zanne Cronjé

Amber-Lee Mynhardt

Anneri van Vuuren

Anke Dippenaar

Daniële Niehaus

Kirsten Goosen

Stellenbosch Eisteddfod Die graad 11-sangleerlinge het op Woensdag, 20

April aan die Stellenbosch Eisteddfod deelge-

neem. Hulle was goed voorbereid en almal het

goed presteer.

Cara Jane Botha: Gold & Cum Laude

Rikus Strydom: Gold+ & Gold+

Caleb Felix: Gold+& Cum Laude

Nica van Wyk: Gold & Gold

Caleb Felix Cara Botha Rikus Strydom Nica van Wyk

Drama Showcase Op 13 April het die aand aangebreek vir die langverwagte graad 12 Drama Showcase.

Die saal was vol gepak en die gehoor was gereed om vermaak te word. Die aand het afgeskop met ‘n monoloog deur een

van Stellenberg se eie onderwyseresse, mej. Petro van den Heever, en die gehoor het geskater van die lag.

Die program was propvol sang- en dansitems: Van Carla le Roux met haar engelstem na Whiren en Diego se weergawe

van Rihanna se “Stag” op die klavier tot monoloog deur Andrea Ohlms, asook dialoë en gedigte deur vele ander talentvolle

Stellies.

Die hoogtepunt van die aand was beslis Diego en Nikki se improvisasie-item. Hulle het woorde wat die gehoor verskaf van

“kaas” tot “Nkandla” op ‘n slim en kreatiewe manier gebruik om ‘n skreeusnaakse dialoog te skep.

Na ‘n suksesvolle veiling van die dramaseuns en ‘n gelukkige trekking, het almal geglo dat die aand tot ‘n einde gekom het.

Dit was juis toe dat Jessie die hele gehoor verbaas het toe hy Firdous op ‘n romantiese manier matriekafskeid toe gevra het.

Die Drama Showcase was ‘n reusesukses en enigiemand met ‘n liefde vir teater moet beslis nie die volgende showcase

misloop nie! Klik hier om meer foto’s aanlyn te besigtig

Diego de Abreu en Anneri van Vuuren

Carla le Roux Emma van Deventer Juf. Petro van den Heever

Kanna-toekenning vir beste bydrae tot Visuele Kunste: Sandra Hanekom SANDRA HANEKOM, ‘n vorige kunsonderwyseres van Stellen-berg, is as Kurator met ‘n KANNA-TOEKENNING bekroon vir die Beste Bydrae tot Visuele Kuns vir die HUISGENOOT, HART-

GENOOT, KULTUURGENOOT en 100-JARIGE EEUFEES-KUNSUITSTALLING.

Vir die KKNK-uitstalling is daar egter 13 eietydse kunstenaars

gekies om werke, tegnieke en beelde van die daardie vroeëre

kunstenaars te herinterpreteer. Wat hier van belang is, is dat dit

die rol wat kuns van die vroegste tye in die Afrikaanse kultuur speel, onderstreep en nog steeds op verskeie vlakke vir elke

era toepaslik is.

Aan die 13 Suid-Afrikaanse kunstenaars is elk ‘n ou meester

toegeken om te vertolk: kunstenaars soos Clare Menck (Irma

Stern), Theo Paul Voster (Vladimir Tretchicoff), Theo Kleynhans

(Alexis Preller), Landi Raubenheimer (J.H. Pierneef), Hennie

Meyer (Eduardo Villa) en Wilna Coetzer (Walter Batiss).

WILNA COETZER (ons Kuns- en Ontwerp onderwyser) het met

Walter Battiss gewerk. Sandra het hom juis gekies omdat hy ook

‘n kunsonderwyser was wat sy leerders by al sy eksperimente

betrek het.

“Een van die vernaamste aspekte wat ek as Visuele Kunste- en Ontwerponderwyser met Walter Battiss deel, lê geborge in

ons onderrigbenadering. Ons betrek ons leerders by elke eksperiment, tegniek en outomatistiese Dadaïstiese

werksmetode.

Net soos Walter Battisse is ek voortdurend soekend en nooit staties in my werk nie. EKSPERIMENTERING bly die

vernaamste taak. Ek poog om nie slegs resepte te vorm wat net herhaal word en later in massaproduksiekunswerke

ontaard nie!

Baie van my werke het te doen met nostalgie met verwysing na my ouers en vriende. My ma was “kiembewus” en dit was

meestal moeilik om daarmee saam te lewe. As kinders is ons verbied om sekere kaste of laaie oop te maak, en as sy haar

hande was, het ons drie dogters in ‘n ry gestaan en saam met haar ook ons hande gewas – ‘n 30 minuut-ritueel. Hierdie

obsessiewe gedrag het ek ook geërf en baie van my werke handel hieroor. MAAR – ten spyte van alles — onthou ek hoe

ek tussen my ouers in die bed geklim het en hoe ek my ma se hand geneem het om beelde in my

geestesoog te skep – ‘n kat, hond, haas, ens.

Maar dit was die “SARIE MARAIS” se rymelary wat sy altyd met ons gedeel het wat ‘n blywende

geëtste beeld in my kop en hart gevorm het. Dít het my konstant in my kunswerke beïnvloed:

DUIMPIE,

DUIMPIE SE MAAT,

LANGERAAT,

FIELA VLOOI EN

PIEPIE IN DIE KOOI.”

Wilna Coetzer

Sandra Hanekom

Klik hier om meer te lees

CROSS Ons is lekker besig by CROSS. Die jaar het vroeg in Februarie afgeskop met 'n kamp vir die Crossleiers . Sedertdien het

ons al vele projekte aangepak.

Cross kom elke Donderdag eerste pouse in die saal bymekaar. 'n Boodskap / lessie word gedeel en vrae word in Cross-

kringe bespreek. Almal is welkom! Kom skakel in en stap saam met vriende die geloofspad.

Traffic Light is a project where we shine God's light on the darkness of human trafficking. We do this by raising funds for the

A21 Campaign, we draw a red X on our hands to raise awareness and to show we are against human trafficking and we

pray for victims to be set free. Traffic Light week will be

during the same time as Cross week.

Ons tweede Cross-week is 3 - 6 Mei. Ons beplan om weer

die skool te dien deur elke oggend by die hekke te wees en

die Stellies vriendelik te verwelkom. Ons gaan ook elke

eerste pouse aktiwiteite in die saal hê .

Ons gaan steeds elke Donderdagmiddag Delft toe. Ons gaan

speel en dans saam met die kindertjies by die sopkombuis.

Almal is welkom. Kom gee asseblief teen Woensdag eerste

pouse jou naam in B15 sodat vervoer gereël kan word.

Musiekblyspel Die senior musiekleerlinge het op Dinsdagaand,

26 April deelgeneem aan ‘n musiekkonsert met

die tema Celebrating Freedom.

Die opwindende program het bestaan uit so-

losang, fluit- en klavieritems, met die finale item

‘n vokale ensemble wat ‘n keurspel uit Les Mi-

sérable gesing het.

It was an uplifting evening and the audience was

entertained and moved by the performances of

our talented music learners. Those who did not

attend the concert surely missed out! The tech-

nical crew contributed to our excellent profes-

sional evening.

Baie geluk aan almal, en baie dankie aan al die

musiekpersoneel wat bygedra het tot die aand

se suksesvolle optredes. Ons hoop om

binnekort foto’s en kort video’s op die skool se

webtuiste te laai.

Podradio PODRADIO.CO.ZA is a company that facilitates and edits school podcasts and videos. It is

an online broadcasting platform that allows parents to listen to what the youth are thinking

and talking about.

This then gives them a balanced feeling of a day in the life of their child and what their

thoughts are on various topics.

Click here to listen online

Swimming Kristen Straszacker just returned from the Senior National Swimming Championship that was held in Durban during 10-16 April 2016. This was an extremely tough competition as it was the Olympic Trials.

Kristen reached the finals of three events, making her one of the Top 10 women in the country. She ended 4th in the 50m Backstroke, 6th in the 100m Backstroke and 9th in the 200m Backstroke. Kristen (as a member of the WP A Women’s Team) won a bronze medal in the 4 x 100 Medley Relay.

Two weeks before Senior Nationals, 18-23 March, Kristen participated in the South African Level 3 Age Group Championships in Port Elizabeth and achieved the following amazing results in the category Girls 16 years: 4 gold medals in the following events: 50 Butterfly, 50 backstroke, 100 Back-stroke and 200 Individual Medley, as well as 2 silver medals in the following events: 200 Backstroke and 100 Butterfly.

We are very proud of you, Kristen!

Biathlon Jaco Wolstenholme en Retief

Ochse, albei graad 9-

leerders van Hoërskool

Stellenberg, het op 26 Maart

aan die SA Tweekamp-

kampioenskap in Bloemfon-

tein deelgeneem.

Jaco Wolstenholme het ‘n

goue medalje gewen en het

ook sy Tweekamp Spring-

bokkleure verwerf. Retief

Ochse verower ‘n silwer

medalje.

Despite strong competition

Jaco and Retief fought until

the very end to reach their

goals. Stellenberg High

School is very proud of Jaco

and Retief. Not only did they

win individual medals, they

were also part of the WP

team that won the winning

trophy in all categories.

Jaco Wolstenholme en Retief Ochse

Stellenberg High School Mountain Bike Team Launch We invite all learners to become part of Stellenberg High School’s Mountain Bike team. Mountain bike will be available to all learners as an unofficial school sport which means that the sport will be organized by willing parents and teachers. Skills coaching will be done by a private coach. Transport to and from races will be the responsibility of the parents.

Spur High School Mountain Bike League Each rider will take part as a team member of Stellenberg Mountainbiking Team and points will be earned by each rider with each race , so please take part.

The following races will take place in 2016:

Thursday 16 June 2016 (Youth Day) Somerset West - Southey Vines Cycle Park

Saturday 23 July 2016 Durbanville – TBC

Saturday 27 August 2016 Worcester – Montana High School

Saturday 17 September 2016 Stellenbosch - Paul Roos Gymnasium

The national final will take place on 8 & 9 October at Magaliesburg for riders who qualify. The Spur High School Mountain Bike League categories are as follows:

Sub Junior boys & girls (14 – high school) – year of birth: 2002 Youth Men A & Youth Women A (15) – year of birth: 2001 Youth Men B & Youth Women B (16) – jyear of birth: 2000 Junior men & women (17-18) – year of birth: 1998-1999

Take the following steps if you are interested to become part of the team:

Send your name, age and cellphone number to [email protected].

Send us an email if you have any questions.

You will receive an invite to become part of the Stelliesbike whatsapp group.

“Like” the Stellenberg Mountain biking Facebook page HERE.

Consider becoming part of the Tygerberg MTB club to have access to all mountain biking routes in the area of Durbanville like Bloemendal and Meerendal wine farms. Club members pay a yearly fee to make use of these routes while non-members have to pay entrance fee every time they want to ride. Get more info HERE.

Gholf Daar is drie spanne in die liga ingeskryf, in onderskeidelik die eerste, tweede en

derde liga.

Kuilsrivier Junior Ope Joshua Smedema: A-afdeling Vierde plek

Ruben Theart: C-afdeling Eerste plek

Kristen Basson: Dogters C-afdeling Sesde plek

Bellville Junior Ope Joshua Smedema: A-afdeling Vyfde plek

Ruben Theart: C-afdeling Tiende plek

Marco Steyn: C-afdeling Derde plek

Kristen Basson: Dogters C-afdeling Eerste plek

Landloop Die landloopseisoen vir 2016 het Woensdag, 20 April amptelik af-geskop. Die atlete het by HTS deelgeneem en afstande wissel van 4 tot 8 km afhangende van die ouderdom. Daar word nege liga- byeenkomste aangebied waarvan die atlete sewe moet voltooi om te kwalifiseer om aan die Noordsone- byeenkoms deel te neem.

Landloop se amptelike borg is Stellenberg SPAR wat reeds 'n groot verskil maak. Ons is baie dankbaar.

Enigeen is welkom om deel te neem. Daar is Maandae tot Don-derdae oefening van 17:00 tot 18:00. Kom oefen saam met ons afrigter Elvin van Zyl.

Op Woensdag, 11 Mei word die ligabyeenkoms deur Hoërskool Stellenberg op ons bane aange-bied. Kom geniet die middag saam met ons en ondersteun ons atlete.

Stiaan Albertyn, Joshua Smedema, Christiaan Kok, Christiaan Bellingan, Pieter Basson

Die gholfspan

Ses van ons spelers (Joshua Smedema, Christiaan Bellingan, Stiaan Albertyn, Pieter Basson, Ruben Theart en Marko Steyn) het op 24 April aan die Hoërskole-kompetisie deelgeneem.

Die uitslae lyk soos volg:

Span Opponente Wen / verloor

Stellenberg A SAGDB en Curro Wen 1 en Verloor 1

Stellenberg B Brackenfell A en Bellville A Wen 1 en Gelykop 1

Stellenberg C HHH A en Curro B Verloor beide

Kayla de Waal: Hockey Prem 1

Hockey Results

Girls Prem1 vs St. Cyprians 3-1

U19B vs Grootte Schuur 0-1

U19C vs Grootte Schuur 0-2

U16B vs St. Cyprians 7-0

U16C vs Grootte Schuur 2-0

U16D vs Grootte Schuur 1-1

U14A vs St. Cyprians 0-5

U14B vs St. Cyprians 2-1

U14C vs Grootte Schuur 5-0

Boys Prem vs Bellville 5-1

U19A vs Bellville 0-3

U16A vs Bellville 4-0

U14A vs Bellville 1-0

U14B vs Bellville 0-5

Prem vs Westerford 6-1

U19A vs Westerford 2-2

U16A vs Westerford 0-1

Prem1 vs Pinelands 5-0

U19A vs Pinelands 1-0

U19B vs Westerford 0-1

U19C vs JG Meiring 0-5

U16A vs Pinelands 6-0

U16C vs Pinelands 1-0

U16D vs Pinelands 0-3

U14A vs Pinelands 8-0

U14B vs Westerford 1-1

U14C vs Cannons Creek 1-0

Netbal-uitslae

vs Tygerberg o.14A: Wen 31-5

o.14B: Wen 36-5

o.14C: Wen 36-1

o.15A: Wen 44-14

o.15B: Wen 53-3

o.15C: Wen 59-1

o.16A: Wen 34-12

o.16B: Wen 33-6

o.16C: Wen 10-5

o.17A: Wen 33-10

o.17B: Wen 23-9

o.17C: Verloor 20-11

Netbal B-F Toernooi Vanjaar het 13 skole (108 spanne,

860 speelsters) die dag by ons

deurgebring.

Musiek het bygedra tot ‘n wonder-

like atmosfeer op elke baan sodat

beide afrigters en speelsters die

dag kon geniet.

Afrigters was dankbaar vir die dag.

Dit was ook die perfekte geleent-

heid vir afrigters om hul spanne te

finaliseer voor die ligawedstryde

begin.

Ons beoog om volgende jaar selfs

meer speelgeleentheid te skep en

‘n paar pryse beskikbaar te stel.

Enige borge wat by hierdie

geleentheid betrokke wil raak, kan

Valmaré (netbalkonsultant) kontak

by [email protected].

Eerste netbalspan

vs Bellville o.14A wen 31-11 o.14B wen 22-6 o.14C wen 24-8 o.14D verloor 27-18 o.14E wen 16-2 o.14F wen 10-2 o.15A wen 25-22 o.15B verloor 29-16 o.15C verloor 19-20 o.15D verloor 9-18 o.16A wen 24-16 o.16B wen 19-13 o.16C wen 19-9 o.16D verloor 9-11 o.17A wen 25-14 o.17B wen 18-6 o.17C verloor 21-6 o.19A wen 45-17 o.19B wen 35-10 o.19C wen 20-4

Lisa Engelbrecht

Netball-a-thon The Netball-a-Thon fundraiser took place on Friday, 15 April.

The netball players were either sponsored, or received donations to play non-stop netball

for 4 hours. It was the perfect event for all the players to get to know each other better.

All our teams participated and had the opportunity to either play with our 1st Team players, or against them. Teams were

mixed between all the age groups and played together.

They had loads of fun by simply doing what they love, and that’s to play netball. Music created a great atmosphere where the

players showed off their dancing skills. Even some of the coaches joined in and played a few rounds with the players. Netball

also held a Drive –Thru on the same evening, where dinner tickets were sold during the previous week.

Rugby-uitslae o.14C: vs Bishops 26-24 o.14B: vs DF Malan: 44-3 o.14A: vs DF Malan: 53-0 o.15C: vs Bishops 40-0 o.15B: vs DF Malan 59-0 o.15A: vs DF Malan 64-12 o.16C: vs Bishops 12-7 o.16B: vs DF Malan 31-0 o.16A: vs DF Malan 10-0 o.19C: vs DF Malan 52-3 o.19B: vs DF Malan 76-13 o.19A: vs DF Malan 78-3 o.14D: vs Hamlets B 5-5 o.14C: vs Rondebosch 31-5 o.14B: vs Primrose 21-7 o.14A: vs Primrose 65-0 o.15D: vs Hamlets B 0-40 o.15C: vs Rondebosch 8-15 o.15B: vs Primrose 20-7 o.15A: vs Primrose 67-0 o.16C: vs Primrose 22-14 o.16B: vs Primrose 33-7 o.16A: vs Primrose 87-5 o.19D: vs Primrose 19-3 o.19C: vs Primrose 19-7 o.19B: Hamlets A 50-19 o.19A: vs Primrose 78-5

Daneel Kellerman

Eerste rugbyspan

o.14C: vs Bishops 26-24 o.14B: vs DF Malan: 44-3 o.14A: vs DF Malan: 53-0 o.15C: vs Bishops 40-0 o.15B: vs DF Malan 59-0 o.15A: vs DF Malan 64-12 o.16C: vs Bishops 12-7 o.16B: vs DF Malan 31-0 o.16A: vs DF Malan 10-0 o.19C: vs DF Malan 52-3 o.19B: vs DF Malan 76-13 o.19A: vs DF Malan 78-3 o.14D: vs Hamlets B 5-5 o.14C: vs Rondebosch 31-5 o.14B: vs Primrose 21-7 o.14A: vs Primrose 65-0 o.15D: vs Hamlets B 0-40 o.15C: vs Rondebosch 8-15 o.15B: vs Primrose 20-7 o.15A: vs Primrose 67-0 o.16C: vs Primrose 22-14 o.16B: vs Primrose 33-7 o.16A: vs Primrose 87-5 o.19D: vs Primrose 19-3 o.19C: vs Primrose 19-7 o.19B: Hamlets A 50-19 o.19A: vs Primrose 78-5

Wildeklawer toernooi

Die o.14A, o.15A, o.16A en o.19A-

spanne neem almal aan die

gesogte Wildeklawertoernooi deel

gedurende 28 April tot 2 Mei. Slegs

die toprugbyskole in SA kry elke

jaar 'n uitnodiging na hierdie toer-

nooi in Kimberley.

o.19A:

Speel teen Noord-Kaap en Garsfon-

tein

o.14A – o.16A:

Speel teen EG Jansen en Garsfon-

tein.

Food Festival Kos van regoor die wêreld is weereens geniet op hierdie wonderlike aand. 2016

se fees was voorwaar een om te onthou en was verreweg die grootste een nog.

Dit is die elfde jaar wat hierdie fantastiese fees plaasgevind het.

Klasse, sportspanne en vriendekringe het lande en kulture gekies. Hulle het toe

stalletjies opgerig wat tradisionele kos verkoop het. Daar was 23 stalletjies, elk

met sy eie lekkernye om aan te smul.

Die International Food Festival is deur die Studenteraad gereël en hulle het

weereens vir die Stelliegemeenskap gewys wat hulle kan doen. Voorbereidings vir

hierdie geleentheid het al sowat drie maande gelede begin. Hierdie harde werk

en organisering was onder leiding van Ludwig Sander en Carla Kotzé, twee

gr. 11-leerders. Sonder die leerders en ouers van die skool sou hierdie projek nie

moontlik gewees het nie.

Beoordelaars moes bepaal of die stalletjies aan die volgende kriteria voldoen en

beoordeel: dekor, verpakking, gees, kostuums, netheid en bemarking.

Die aand is gelei deur die wonderlike Ewan Strydom en die sjarmante Leigh-Anne

Williams, aanbieders van die Expresso Morning Show.

The Vanilla, ‘n plaaslike pop-groep, het tydens die aand opgetree, saam met Stel-

lenberg se eie Emma Poole en oud-Stellie, Rudi Kriel.

Die gehoor is ook vermaak deur twee besonderse dansgroepe wat gewys het

hoekom hulle binnekort oorsee gaan deelneem. Stellenberg se leerders is natuur-

lik ook betrokke by hierdie twee talentvolle groepe.

Dit was weereens ‘n suksesvolle aand, en dit sou nie moontlik wees sonder ons

borge: Copytype, TJ’s Lekkabraai en De Witt De Villiers-prokureurs, nie.

Ons sien uit daarna om almal weer by volgende jaar se International Food Festi-

val te sien: Klik hier om aanlyn na meer foto’s te kyk

Stellies Formal The Nomination Ball and Senior

Dance amalgamated.

Seniors were dressed to impress:

from stylish cocktail dresses to

graceful gowns, from boys in suits

to waist coats and bow ties, the

learners came and danced the

night away.

In addition to hosting the first For-

mal, there was also a surprise with

the announcement of the finalists

of Mr. and Ms. Stellenberg 2016.

This event will take place on 16

August 2016. Tickets will be avail-

able from 16 May at the financial

office.

Click here to see more photos

Liardus Nel at his food stall

Stellies Formal

Stellenberg se coolste ouma

Mnr. Heine van Dyk en baba Lana

Mev. Janelle van der Walt en baba Mia

Mev. Anél Conradie en baba Amelia

Jou

kn

ip-u

it-e

n-p

lak

-op-d

ie-y

skas

kale

nde

r v

ir M

ei

201

6

SchoolMAGIC

Bly op hoogte van jou kind se gedragspunte,

teenwoordigheid en loer na sy/haar rapportpunte.

Registreer by SchoolMAGIC deur hier te klik

Communicator

Dit is belangrik dat al ons

ouers die Communicator op

hul selfone of rekenaars laai.

Dit is ons primêre kommu-

nikasiemedium aan ouers.

Wat u hier kan verwag:

Opgedateerde

kalender

Wedstrydbepalings

Verskuiwing of

kansellasie van

wedstryde

Sportuitslae

Eksamenroosters

Belangrike briewe

Opedaebriewe vanaf uni-

versiteite

Dans- en

matriekafskeidreëlings

Laai die communicator af

deur hier te klik

Afskrifte van ou vraestelle

As leerders afskrifte wil laat maak van ou vraestelle (slegs vir 1 jaar) moet hulle nou al kom be-

stel by IT13 vanaf 14:30. ‘n Deposito is betaalbaar.

Contact Us Give us a call for more in-

formation about our school.

Stellenberg High School

Mountain View Rd

Stellenryk

Cape Town

7550

(021) 919-1029

[email protected]

Visit us on the web at

www.stellenberg.org.za

To advertise in this news-

letter, contact Tineke at:

[email protected]

In die volgende uitgawe

Sportuitslae; Wildeklawer-en-Outeniqua-terugvoer

Skaak

Play Festival

Redenaars en Debat

Graad 11-Dinee

Vele meer

Personeel, ouers en oud-Stellies U word hartlik uitgenooi om Vrydae, vanaf 16:00 (16:30) te kom ontspan in die funksielokaal. Kom drink ‘n koffie, koeldrank of drankie saam met ouers en oud-leerders.

Wees trots om ‘n Stellie te wees!

Stellenberg High School — Vivat Scientia

DISCLAIMER

Articles submitted for publication in this newsletter are the responsibility of individuals heading up their specific sport or department. All articles that are received by the deadline date for copy are included in the publication.