Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag …...Rugby Liga 21 BBRU Future Bulls Kompetisie (o/11 tot...
Transcript of Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag …...Rugby Liga 21 BBRU Future Bulls Kompetisie (o/11 tot...
Opgedateer: 21 Augustus 2019
Januarie 2019 TuksJeugRugby
Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag
1 Nuwejaarsdag
2 3 4
5
6
7
8
9 Skole Heropen
10
11
12
13
14
15
16 Boksmart Kursus Centurion Akademie (18:00 – 22:00)
17
18
19 WR Vlak 1 Krag en Kondisionering Kursus Loftus Ouditorium (08:00 – 17:00)
20
21
22
23
Boksmart Kursus Loftus Ouditorium (18:00 – 22:00)
24
25
26 Sluitingsdatum:
Aansoek om afrigterspos
by TJR WR Vlak 1 Krag en Kondisionering Kursus Hoërskool Zwartkop (08:00 – 17:00) Wêreld Rugby 7’s Reeks (Rondte 3) Hamilton, Nieu Seeland
27 Wêreld Rugby 7’s Reeks (Rondte 3) Hamilton, Nieu Seeland
28
29
30
31
Geen hoeveelheid vaardigheid, kennis of potensiaal kan ‘n
mens help om suksesvol te wees as hy/sy nie die drang
het om suksesvol te wees nie. John C. Maxwell
Vertrou volkome op die Here en
moenie op jou eie insigte staat
maak nie. Ken Hom in alles wat jy
doen en Hy sal jou die regte pad
laat loop. Spreuke 3:5 & 6
Opgedateer: 21 Augustus 2019
Februarie 2019 TuksJeugRugby
Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag
1
2 TJR – Container Inventaris
hersien. WR Vlak 1 Afrigting Kursus Hoërskool Tuine (08:00 – 17:00) Wêreld Rugby 7’s Reeks (Rondte 4) Sydney, Australië
3 Wêreld Rugby 7’s Reeks (Rondte 4) Sydney, Australië
4 Varsitybeker: Tuks vs CUT Ixias LC de Villiers Stadion (18:30)
5 Boksmart Kursus Loftus Ouditorium (18:00 – 22:00)
6 7 8 WR Vlak 2
(Gedeelte 1) Afrigting Kursus Hoërskool Tuine (13:00 – 19:00)
9 WR Vlak 2 (Gedeelte 2) Afrigting Kursus Hoërskool Tuine (08:00 – 17:00)
10
11 BBJRV
Bestuursvergadering Loftus Ouditorium (18:30) Varsitybeker: Tuks vs UJ UJ Stadion, Johannesburg (18:30)
12 TJR Bestuurs Vergadering #34 HPC Ouditorium (18:30 - 22:00)
13
14
15 Super Rugby Begin
16
17
18 Varsitybeker:
Tuks vs Maties LC de Villiers Stadion (19:00)
19
20 Franse bied
7’s Rugby Kliniek vir meisies by Tuks aan. Boksmart Kursus Loftus Ouditorium (18:00 – 22:00)
21 7’s Rugby Kliniek vir meisies
22 7’s Rugby Kliniek vir meisies
23 7’s Rugby Kliniek vir meisies aangebied deur Bordeaux Universiteit, Frankryk by Tuks (20 Feb – 02 Maart) Mediese Strapping Kursus Hoërskool Zwartkop (08:00 – 13:00)
24 25 Varsitybeker:
Tuks vs Wits LC de Villiers Stadion (18:30) 7’s Rugby Kliniek
26 Boksmart Kursus Loftus Ouditorium (18:00 – 22:00) 7’s Rugby Kliniek
27 7’s Rugby Kliniek vir meisies
28 7’s Rugby Kliniek vir meisies
God het aan my die gemoedsrus gegee om die dinge, wat ek nie kan verander nie, te aanvaar, die moed om die dinge wat ek wel kan verander, te verander en die wysheid om
die verskil te weet. Reinhold Niebuhr
Jy sal nooit weet hoe goed jy kan swem as jy nie aan die diepkant
inspring nie. John C. Maxwell
Opgedateer: 21 Augustus 2019
Maart 2019 TuksJeugRugby
Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag
1 Wêreld Rugby
7’s Reeks (Rondte 5) Las Vegas, VSA 7’s Rugby Kliniek
2 Rugbywedstryde:
Skoolmeisies Rugbyliga Wêreld Rugby 7’s Reeks (Rondte 5) Las Vegas, VSA 7’s Rugby Kliniek vir meisies
3 Wêreld Rugby 7’s Reeks (Rondte 5) Las Vegas, VSA
4 BBJRV
Bestuursvergadering Loftus Ouditorium (18:30) Varsitybeker: Tuks vs UWC UWC Sport Stadion 18:30)
5 Afgri Blou
Bulle Prestige Rugby Toernooi te Loftus
6
Boksmart Kursus Loftus Ouditorium (18:00 – 22:00)
7
8
9 Rugbywedstryde:
Skoolmeisies Rugbyliga
Wêreld Rugby 7’s Reeks (Rondte 6) Vancover, Kanada
10 Wêreld Rugby 7’s Reeks (Rondte 6) Vancover, Kanada
11 Varsitybeker: Tuks vs Shimlas Shimla Park, Bloemfontein (19:00)
12 Boksmart Kursus Loftus Ouditorium (18:00 – 22:00)
13
14
15 Skole Sluit TJR Registrasie (17:00 – 19:00) Noord-Suid Rugby Toernooi te HS Garsfontein
16 Noord-Suid Rugby Toernooi te Hoërskool Garsfontein
17 18 Varsitybeker: Tuks vs NWU Pukke Fanie du Toit Sportgrond, Potchefstroom (19:00) Noord-Suid Rugby Toernooi te Hoërskool Garsfontein
19 Noord-Suid Rugby Toernooi te Hoërskool Garsfontein
20
TJR Bestuurs Vergadering #35 HPC Ouditorium (18:30 - 22:00)
21 Menseregtedag
22
23
24
25 Varsitybeker:
Tuks vs UCT Ikeys LC de Villiers Stadion (18:30)
26 27
28 29
30
31
Karakter is die fondament waarop ‘n mens moet bou om respek te
kry. ‘n Gebou kan nie op ‘n swak fondament gebou word nie. Net so kan ‘n reputasie wat respek wil afdwing, nie op ‘n swak karakter
gebou word nie. Anoniem
Wees meer besorg oor jou karakter as jou reputasie, aangesien jou karakter is wat jy werklik is, terwyl jou reputasie meer is wat ander dink jy is. John Wooden
Opgedateer: 21 Augustus 2019
April 2019 TuksJeugRugby
Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag
1 BBJRV
Bestuursvergadering Loftus Ouditorium (18:30)
Varsitybeker: Tuks - Loslootjie
2
Skole Heropen
3
4
5 TJR Registrasie (17:00 – 19:00) Wêreld Rugby 7’s Reeks (Rondte 7) Hong Kong, Sjina
6 Rugbywedstryde:
Skoolmeisies Rugbyliga Wêreld Rugby 7’s Reeks (Rondte 7) Hong Kong, Sjina
7 Wêreld Rugby 7’s Reeks (Rondte 7) Hong Kong, Sjina
8 Varsitybeker: Semi-Finale (19:00) (TV)
9
10 Boksmart Kursus Loftus Ouditorium (18:00 – 22:00)
11
12 TJR Registrasie (17:00 – 19:00)
13 Rugbywedstryde:
Skoolmeisies Rugbyliga Wêreld Rugby 7’s Reeks (Rondte 8) Singapoer, Maleisië
14 Wêreld Rugby 7’s Reeks (Rondte 8) Singapoer, Maleisië
15 Varsitybeker: Finaal (19:00) (TV)
16
17 TJR Bestuurs Vergadering #36 HPC Ouditorium (18:30 - 22:00)
18
19 Goeie Vrydag
20
21 Paas Sondag
22 Familiedag
23
24 TJR Jeugklub Massa Vergadering & Individuele Span Vergaderings Rugby Stadion (Hoofpaviljoen) (18:00 -20:00)
25
26 TJR Registrasie (17:00 – 19:00)
27 Vryheidsdag WR Vlak 1 Afrigting Kursus Loftus Ouditorium (08:00 – 17:00)
28
29
30
Jy is uniek en jy het ‘n geleentheid om ‘n verskil te maak wat net
jy kan maak – mits jy bereid is om deel van jou storie te wees. Niemand anders het presies dieselfde vaardighede en ervarings,
geleenthede en struikelblokke, tydsberekening en gawes as jy nie. Jou talente is die sleutel wat jou in staat stel om ‘n sinvolle
storie te skryf. John C. Maxwell
Te veel mense
oorskat wat hulle
nie is nie en
onderskat wat
hulle wel is. Malcolm Forbes
Opgedateer: 21 Augustus 2019
Mei 2019 TuksJeugRugby
Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag
1
Werkersdag Wildeklawer te Kimberley
2
3 TJR Registrasie (17:00 – 19:00)
4 TJR Registrasie &
Rugbykliniek Dag 1 (09:00 – 11:00) BBJRV Afrigters 7’s dag Wildeklawer te Kimberley
5 Rugbywedstryde: Skoolmeisies Rugbyliga
6 BBJRV
Bestuursvergadering Loftus Ouditorium (18:30)
7 Boksmart Kursus Loftus Ouditorium (18:00 – 22:00)
8
9
10 TJR Registrasie (17:00 - 19:00)
11 TJR Registrasie & Rugbykliniek Dag 2 (09:00 – 11:00)
12 Moedersdag
13
14 15 TJR Bestuurs Vergadering #37 HPC Ouditorium (18:30 - 22:00)
16 17 TJR Registrasie (17:00 – 19:00)
18 TJR Registrasie &
Rugbykliniek Dag 3 (09:00 – 11:00) Rugbywedstryde: Skoolmeisies Rugbyliga
19 20
21 22 Boksmart Kursus Loftus Ouditorium (18:00 – 22:00)
23
24 TJR Registrasie (17:00 – 19:00)
25 TJR Registrasie & Rugbykliniek Dag 4 (09:00 – 11:00) Wêreld Rugby 7’s Reeks (Rondte 9) Twickenham, London, England
26 Wêreld Rugby 7’s Reeks (Rondte 9) Twickenham, London, England
27 28 29 30 Hemelvaartdag
31 TJR Registrasie
(17:00 – 19:00) WR Vlak 2 (Gedeelte 1) Afrigting Kursus Loftus Ouditorium (13:00 – 19:00)
My Oupa het aan my eens vertel dat daar twee tipes mense is: daardie mense wie die werk doen
en daardie wat die krediet daarvoor neem. Hy het ook aan my vertel om te probeer om in die
eerste groep te wees; daar is baie minder kompetisie. Indira Ghandi
Puik talent vind
geluk in uitvoering.
Johann Wolfgang von
Goethe
Opgedateer: 21 Augustus 2019
Junie 2019 TuksJeugRugby
Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag
1 TJR Registrasie &
Rugbykliniek Dag 5 (09:00 – 11:00) Wêreld Rugby 7’s Reeks (Rondte 10) Paris, France
2 Wêreld
Rugby 7’s Reeks (Rondte 10) Paris, France
3 BBJRV
Bestuursvergadering Loftus Ouditorium (18:30)
4 5 Boksmart Kursus Loftus Ouditorium (18:00 – 22:00)
6
7 WR Vlak 2
(Gedeelte 2) Afrigting Kursus Loftus Ouditorium (13:00 – 19:00)
8 Bulletjierugbydag - Loftus TJR Spesiale Oefensessie ter voorbereiding vir Future Bulls Toernooi - o/11 tot o/18
(09:00 – 11:00)
9
10
11
12 Boksmart Kursus
Loftus Ouditorium (18:00 – 22:00)
13 TJR Spesiale
Oefensessie Voorbereiding vir Future Bulls o/11 tot o/18
(18:00 – 20:00)
14 Skole Sluit TJR Spesiale Oefensessie Future Bulls Toernooi o/11 tot o/18
(18:00 – 20:00)
15 TJR Spesiale Oefensessie ter voorbereiding vir Future Bulls Toernooi - o/11 tot o/18
16 Jeugdag
Vadersdag
17 Publieke
Vakansiedag Nasionale Week: Skoolmeisies Rugby TJR Spesiale Oefensessie - FB
(18:00 – 20:00)
18 Nasionale Week: Skoolmeisies Rugby Liga
19 Nasionale Week: Skoolmeisies Rugby Liga TJR Spesiale Oefensessie - FB
(18:00 – 20:00)
20 BBRU Future
Bulls Kompetisie (o/11 tot o/19) Loftus Nasionale Week: Skoolmeisies Rugby Liga
21 BBRU Future
Bulls Kompetisie (o/11 tot o/19) Loftus Nasionale Week: Skoolmeisies Rugby Liga
22
BBRU Future Bulls Kompetisie (o/11 tot o/19) Loftus Super Rugby - Kwalifiseerders
23
24 o/13 Cravenweek
o16 Grant Khomo
Beide te Hoërskool
Rob Ferreira,
Witrivier
o/13 – o/18 AVS te
Naboomspruit
25 o/13 Craven week
o16 Grant Khomo
Beide te Hoërskool
Rob Ferreira,
Witrivier
o/13 – o/18 AVS
26 TJR Bestuurs
Vergadering #38
HPC Ouditorium 18:30
o/13 Cravenweek
o16 Grant Khomo
Beide te Hoërskool
Rob Ferreira, Witrivier
o/13 – o/18 AVS
27 o/13 Cravenweek
o16 Grant Khomo
Beide te Hoërskool
Rob Ferreira,
Witrivier
o/13 – o/18 AVS
28 o/13 Cravenweek
o16 Grant Khomo
Beide te Hoërskool
Rob Ferreira, Witrivier
o/13 – o/18 AVS te
Naboomspruit
29 Super Rugby – Semi-finale
30
As jy wil groei, moet jy doelgerig lewe. Curt Kampmeier Doelgerigtheid is die brug wat jou sal lei na ‘n lewe van uitnemendheid.
Goeie bedoelings gaan jou nie daar bring nie.
Suksesvolle mense is uitnemend op vier gebiede: 1) Verhoudings, 2) Om hulself toe te rus,
3) Gesindheid, 4) Leierskap John C. Maxwell
Om te wen, moet jy bloot net die wenstreep kruis.
Om ‘n kampioen te wees, moet jy met jou karakter inspireer, asook met jou fisiese talent. Jacques Rogge
Opgedateer: 21 Augustus 2019
Julie 2019 TuksJeugRugby
Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag
1 BBJRV
Bestuursvergadering
Loftus Ouditorium 18:30
o/18 Akademieweek
o/18 Cravenweek
beide te Grey College
2 o/18
Akademieweek
o/18 Cravenweek
beide te
Grey College,
Bloemfontein
3 o/18
Akademieweek
o/18 Cravenweek
beide te
Grey College,
Bloemfontein
4 o/18
Akademieweek
o/18 Cravenweek
beide te
Grey College,
Bloemfontein
5 o/18
Akademieweek
o/18 Cravenweek
beide te Grey College,
Bloemfontein
6 o/18
Akademieweek
o/18 Cravenweek
beide te Grey College,
Bloemfontein
Super Rugby - Finaal
7
8
9 Skole
Heropen TJR Inligting Vergadering Afrigters en Spanbestuurders
HPC Ouditorium (18:00 – 20:00)
10
11
12 TJR Amptelike Oefening #01 (TuksSport Kampus)
(18:00 – 20:00) Blou Bulle Proewe )
te Centurion o/13 (Rondte 1) (15:00)
13 TJR Spesiale
Oefensessie vir o/7 tot o/19
(optioneel) (Afrigters sal bevestig) (09:00 – 11:00) Blou Bulle Proewe
te Centurion o/14 (Rondte 1) (16:00) WR Vlak 1 Sewesrugby Afrigting Kursus
Loftus Ouditorium (08:00 – 17:00)
14 15
16
17
18
19 TJR Amptelike Oefening #02 (TuksSport Kampus)
(18:00 – 20:00) Blou Bulle Proewe
te Centurion o/13 (Rondte 2) (15:00)
20 TJR Spesiale
Oefensessie vir o/7 tot o/19
(optioneel) (Afrigters sal bevestig) (09:00 – 11:00) Blou Bulle Proewe
te Centurion o/14 (Rondte 2) (17:00)
21
22
23
24
25
26 TJR Amptelike Oefening #03 (TuksSport Kampus)
(18:00 – 20:00) Blou Bulle Proewe
te Tuine Grizzlies o/13 (Rondte 3 en Finaal)
(15:00)
27 Oefenwedstryde
Tuis/Weg o/7 – o/13 TJR vs Leeus of Valke klubs Blou Bulle Proewe
te Centurion o/14 (Rondte 3, Finaal) (15:00) o/15 (Rondte 1) (17:00) Springbokke vs All Blacks – Wellington, NS
28 29 30 31
Betroubaarheid is belangriker vir sukses as genialiteit en of vermoë. Anoniem
Dissipline is die brug tussen doelwitte en
bewerkstelling Jim Rohn
Opgedateer: 21 Augustus 2019
Augustus 2019 TuksJeugRugby
Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag
1 2 TJR Amptelike Oefening #04 (TuksSport Kampus)
(18:00 – 20:00)
3 Wedstryde #01 o/7 tot o/19 Tuis
Weg TJR vs Centurion, Grizzlies, Naka Bulle,
Nellmapius, Stanza Bopape
Blou Bulle Proewe te Tuine Grizzlies o/15 (Rondte 2) (17:00)
4
5 BBJRV
Bestuursvergadering Loftus Ouditorium (18:30)
6
7
8
9 Nasionale Vrouedag TJR Amptelike Oefening #05 Blou Bulle Proewe
te Centurion o/16 (Rondte 1) (10:00) o/18 (Rondte 1) (14:00)
10 Wedstryde #02 o/7 tot o/16 Tuis - TJR vs Dragons, Mamelodi,
Nellmapius, Stanza Bopape Blou Bulle Proewe te Centurion o/15 (Rondte 3 en Finaal) (17:00)
11
12 TJR Bestuurs Vergadering #39 HPC Ouditorium (18:30 - 22:00)
13
14
15 16 TJR Amptelike Oefening #06 (TuksSport Kampus)
(18:00 – 20:00) Blou Bulle Proewe te Centurion o/16 (Rondte 2) (16:00) o/18 (Rondte 2) (18:00)
17 Wedstryde #03 o/7 tot o/19 Weg – TJR vs Quins, Mamelodi,
Nellmapius, Stanza Bopape
18 19 20 21 22
23 TJR Amptelike Oefening #07 (TuksSport Kampus)
(18:00 – 20:00) Blou Bulle Proewe te Centurion Dogters o/18 (16:00) o/18 (Rondte 3 en Finaal) (18:30)
24 Wedstryde #04 o/7 tot o/19
Weg – TJR vs Naka Bulle, Eersterust,
Tswaing, Soshanguve, Kgomotso Blou Bulle Proewe te Centurion o/16 (Rondte 3 en Finaal) (07:00)
25 26 27 28 29 30 TJR Amptelike Oefening #08 (TuksSport Kampus)
(18:00 – 20:00)
31 Wedstryde #05 o/7 tot o/19
Weg – TJR vs Eagles, Grizzlies,
Atteridgeville
Talent is God gegewe.
Wees nederig. Roem is mens gegewe.
Wees dankbaar.
Verwaandheid is selfgegewe. Wees versigtig. John Wooden
Opgedateer: 21 Augustus 2019
September 2019 TuksJeugRugby
Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag
1 2 BBJRV
Bestuursvergadering Loftus Ouditorium (18:30)
3 4 5
6 TJR Amptelike Oefening #09
(TuksSport Kampus)
(18:00 – 20:00)
7 Wedstryde #06 o/7 tot o/19 Weg
TJR vs Centurion, Eagles, Mamelodi, Nellmapius, Stanza Bopape
8 9 TJR Bestuurs Vergadering #40 HPC Ouditorium (18:30 - 22:00)
10 11
12 13 TJR Amptelike Oefening - #10 (TuksSport Kampus)
(18:00 – 20:00)
14 Wedstryde #07 o/7 tot o/19
Weg TJR vs Dragons, Tswaing, Soshanguve, Kgomotso
15
16
17
18
19
20 Skole Sluit TJR Amptelike Oefening - #11 (TuksSport Kampus)
(18:00 – 20:00)
21 Wedstryde #08 o/7 tot o/19
Tuis TJR vs Quins, Eersterust, Mamelodi, Nellmapius, Stanza Bopape Wêreldbeker: Springbokke vs All Blacks – Yokohama, Japan (11:45)
22
23 Inter Provinsiale Toernooi (IPT) te HTS Marais Viljoen, Alberton
24 Erfenisdag (IPT) te HTS Marais Viljoen, Alberton
25 Inter Provinsiale Toernooi (IPT) te HTS Marais Viljoen, Alberton
26 Inter Provinsiale Toernooi (IPT) te HTS Marais Viljoen, Alberton
27 Inter Provinsiale Toernooi (IPT) te HTS Marais Viljoen, Alberton
28 Inter Provinsiale Toernooi (IPT) te HTS Marais Viljoen, Alberton
Wêreldbeker: Springbokke vs Namibië – Aich, Japan (11:45)
29
30
Heg waarde aan jou persoonlike groei, want dit vergroot jou potensiaal.
Heg waarde aan jou toewyding, want dit kweek volharding. John C. Maxwell Volhardende mense begin hul sukses waar ander in mislukking ge-eindig het. Edward Eggleston
As jy ‘n verskil wil maak om sinvol te leef, moet jy jou waarom ontdek. Om jou waarom te ontdek, moet jy die leidrade
volg wat jy net in jouself kan vind. Beantwoord die drie vrae om die leidrade te ontrafel. Wat laat jou huil? Wat laat jou sing? Waarvan droom jy?
Hoe gouer jy jou waarom ontdek, hoe gouer kan jou fokus van jouself na ander mense verskuif. John C. Maxwell
Opgedateer: 21 Augustus 2019
Oktober 2019 TuksJeugRugby
Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag
1 Skole
Heropen
2
3
4 TJR Amptelike
Oefening - #13 (TuksSport Kampus)
(18:00 – 20:00)
Wêreldbeker: Springbokke vs Italië – Shizuoka, Japan (11:45)
5 Wedstryde #09 o/7 tot o/19 Tuis TJR vs Naka Bulle, Eagles, Atteridgeville
TJR 7’s Rugby Kliniek vir Laer- & Hoërskole (09:00 – 12:00)
6 7 BBJRV
Bestuursvergadering Loftus Ouditorium (18:30)
8 Wêreldbeker: Springbokke vs Kanada – Kobe, Japan (12:15)
9
10
11 TJR Amptelike Oefening - #14 (TuksSport Kampus)
(18:00 – 20:00)
12
Wedstryde #10 o/7 tot o/19 Weg TJR vs Eagles, Grizzlies, Atteridgeville
TuksJeugRugby Laerskole 7’s Rugby Toernooi o/8 – o/13
13 14 15 16 17
18
19 TuksJeugRugby
Hoërskole 7’s Rugby Toernooi o/14 – o/18
Wêreldbeker: Kwarteind-finale – Japan (09:15 & 12:15)
20 Wêreldbeker: Kwarteind-finale – Japan (09:15 & 12:15)
21 TJR AGM HPC Ouditorium (18:30 - 22:00)
22
23
24 TuksRugby AGM (17:00)
TuksRugby Ondersteuners Klub (TROK) Eindjaar Funksie Utopia Place (18:30 vir 19:00)
25
26 TJR
Sertifikaat Seremonie Rockwell Teater (18:00 – 23:00) Wêreldbeker: Semi-finale – Japan (10:00)
27 Wêreldbeker: Semi-finale – Japan (11:00)
28
29
30
31
Een belangrike sleutel tot sukses is selfvertroue. ‘n Belangrike sleutel
tot selfvertroue is voorbereiding. Arthur Ashe
Ons lewe moet soos ‘n rivier wees, nie ‘n
opgaardam nie.
Alles wat ons het, moet deur ons na ander vloei. John C. Maxwell
Opgedateer: 21 Augustus 2019
November 2019 TuksJeugRugby
Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag
1 Wêreldbeker: Brons-finale – Japan (11:00)
2 Wêreldbeker: Finaal – Japan (11:00)
3 4 BBJRV
Bestuursvergadering Loftus Ouditorium (18:30)
5 6
7 8
9
10 11 TJR Bestuurs Vergadering #41 HPC Ouditorium (18:30 - 22:00)
12
13
14 15
16
17 18 BBJRV – AGM Loftus Ouditorium 18:30 (tentatief)
19
20
21
22 23
24 25 26 27 28 29 Wêreld Rugby 7’s Reeks (Rondte 1) Dubai, UAE
30 Wêreld Rugby 7’s Reeks (Rondte 1) Dubai, UAE
Harde werk oorwin Talent wanneer Talent nie hard werk nie, maar wanneer Talent hard werk, word dit onstuitbaar. Pieter Rossouw
Vind jou potensiaal deur na die Hemel uit te reik. Maria Fontaine
Opgedateer: 21 Augustus 2019
Desember 2019 TuksJeugRugby
Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag
1 2 3 4 Skole Sluit
5 6
7 Wêreld Rugby 7’s Reeks (Rondte 2) Kaapstad, SA
8 Wêreld Rugby 7’s Reeks (Rondte 2) Kaapstad, SA
9 10 11
12 13
14
15
16 Versoeningsdag
17 18 19 20
21
22
23
24
25 Kersdag
26 Welwillendheidsdag
27 28
29 30 31
Die pessimis sien moeilikheid in elke geleentheid. Die optimus sien geleentheid in elke moeilikheid.
Ons maak ‘n lewensbestaan deur wat ons ontvang. Ons maak ‘n lewe deur wat ons gee. Winston Churchill
Sukses is nie die sleutel tot geluk nie. Geluk is die sleutel tot sukses. Indien jy lief is vir wat jy doen, sal jy
suksesvol wees. Herman Cain
Ek moet vir God se oë alleenlik werk, daarna
moet ek streef om eerder ‘n seën te wees as
om ‘n seën te verwag of te ontvang. Al Bryant