SnapScan - NHK - Randburgnhk-randburg.co.za/wp-content/uploads/2014/10/20160501.pdf · kode te...

2
Jou maandelikse offer word op een van die volgende maniere gegee Aftrekorder (agter in die kerk op ons toonbank of in kantoor) EFT(deur n internet betaling; inligting op die SWAELTJIE) Koevertjie by die deur (beskikbaar op toonbank agter in kerk) Toonbankinbetalings in die kerkkantoor Snapsscan PS ~ Ons gemeente is afhanklik van almal se offer (groot of klein), sodat ons die Here se werk kan doen. vir alle maandelikse offergawes, spesiale sken- kings of enige ander bydrae: NHK Randburg; Nedbank Randburg; Takkode 198 405; Reknr: 198 425 1082. Meld asb u naam en doel van die betaling as verwysing SnapScan Opwindende nuwe manier van betaal! Ons maak nou gebruik van SnapScan om betalings nog makliker te maak. SNAP – Gebruik jou foon se kamera om die Snap- kode te scanBETAAL – Tik die bedrag in en bevestig met jou eie PIN. GAAN – Daars hy jys klaar! www.GetSnapScan.com. Deurkollekte Offergawe Verkope van Kommersiële en Residensiële eiendomme. - Verhuring en Huur Bestuur van alle kategorieë eiedomme. - Bestuur van Kommersiële and Residensiële Geboue Tel: 011 789 5782. Fax: 011 787 7750 Sell: Richard Swart 082 603 1638 – [email protected] A J Swart 083 602 0066 – [email protected] GEASSOSIEER MET AJS PROKUREURS, RANDBURG Bly op hoogte van sake in ons gemeente – Maak gebruik van ons verskillende mediums nl. www.nhk-randburg.co.za (Ons webwerf) Facebook – NHK-Randburg Corporate, Domestic and Indus- trial security installation specialists We do the following: -CCTV - Electric Fences - Alarms - Gate motors -Access control - Biometric systems - Complex se- curity Tel - 011-482-9957 / Fax – 011- 482-9240 office email: ad- [email protected] web address: www.6thsensesecurity.co.za 1 Mei 2016 Kuier Daar sal geen tee of koffie bedien word nie a.g.v. lang naweek Predikante Ds. CJ van Wyk 082-898-2345 [email protected] Ds Jaco van Sittert 083-279-5816 [email protected] KERKKANTOOR Elna van der Walt Maandag-Vrydag 7:30-15:30 [email protected] [email protected] Webwerf: http//www.nhk-randburg.co.za Nuwe Lidmate Baie hartlik welkom by ons gemeente. In die voorportaal is ‘n lêer waarin u al u besonderhede kan invul. Vanoggend se Erediens word gelei deur: Ds. CJ van Wyk Skrifgedeelte: Johannes 9: 1- 41 Tema: Jesus is die lig vir die wêreld. Voorbidding en Siekte pastoraat As u n behoefte het dat die predikant u moet kontak, besoek of vir u voorbidding moet doen tydens nood, siekte ens. skakel gerus die predikante of kontak die kerkkantoor. Nie-bederfbare kos Ons gemeente/diakonie is voortdurend besig met barmhartigheids-projekte. Op die oomblik is daar geen nie-bederfbare kos, skoonmaakmiddels, seep, tandepasta ens nie. Die Diakonie doen n beroep op die gemeente om asseblief vir ons te help met die in- sameling van nie-bederfbare kosse. Baie dankie dat ons n Geloof in Aksie gemeente kan wees

Transcript of SnapScan - NHK - Randburgnhk-randburg.co.za/wp-content/uploads/2014/10/20160501.pdf · kode te...

Jou maandelikse offer word op een van die volgende maniere gegee –

Aftrekorder (agter in die kerk op ons toonbank of in kantoor)

EFT(deur ’n internet betaling; inligting op die SWAELTJIE)

Koevertjie by die deur (beskikbaar op toonbank agter in kerk)

Toonbankinbetalings in die kerkkantoor

Snapsscan

PS ~ Ons gemeente is afhanklik van almal se offer (groot of klein),

sodat ons die Here se werk kan doen.

vir alle maandelikse offergawes, spesiale sken-kings of enige ander bydrae:

NHK Randburg; Nedbank Randburg; Takkode 198 405; Reknr: 198 425 1082.

Meld asb u naam en doel van die betaling as verwysing

SnapScan

Opwindende nuwe manier van betaal!

Ons maak nou gebruik van SnapScan om betalings nog makliker te maak. SNAP –Gebruik jou foon se kamera om die Snap-kode te “scan”

BETAAL – Tik die bedrag in en bevestig met jou eie PIN.

GAAN – Daar’s hy jy’s klaar! www.GetSnapScan.com.

Deurkollekte

Offergawe

Verkope van Kommersiële en Residensiële eiendomme.

- Verhuring en Huur Bestuur van alle kategorieë eiedomme.

- Bestuur van Kommersiële and Residensiële Geboue

Tel: 011 789 5782. Fax: 011 787 7750

Sell: Richard Swart 082 603 1638 – [email protected]

A J Swart 083 602 0066 – [email protected]

GEASSOSIEER MET AJS PROKUREURS,

RANDBURG

Bly op hoogte van sake in ons gemeente –

Maak gebruik van ons verskillende mediums nl.

www.nhk-randburg.co.za (Ons webwerf)

Facebook – NHK-Randburg

Corporate, Domestic and Indus-trial

security installation specialists We do the following:

-CCTV - Electric Fences - Alarms - Gate motors -Access control -

Biometric systems - Complex se-curity

Tel - 011-482-9957 / Fax – 011-

482-9240 office email: ad-

[email protected] web address:

www.6thsensesecurity.co.za

1 Mei 2016

Kuier

Daar sal geen tee of koffie bedien word nie a.g.v. lang naweek

Predikante

Ds. CJ van Wyk 082-898-2345

[email protected]

Ds Jaco van Sittert 083-279-5816

[email protected]

KERKKANTOOR

Elna van der Walt

Maandag-Vrydag 7:30-15:30

[email protected]

[email protected]

Webwerf: http//www.nhk-randburg.co.za

Nuwe Lidmate

Baie hartlik welkom by ons gemeente. In die voorportaal is ‘n lêer waarin u al u besonderhede kan invul.

Vanoggend se Erediens word gelei deur:

Ds. CJ van Wyk

Skrifgedeelte: Johannes 9: 1- 41

Tema: Jesus is die lig vir die wêreld.

Voorbidding en Siekte pastoraat As u ’n behoefte het dat die predikant u moet kontak, besoek of vir u voorbidding moet

doen tydens nood, siekte ens. skakel gerus die predikante of kontak die kerkkantoor.

Nie-bederfbare kos

Ons gemeente/diakonie is voortdurend besig met barmhartigheids-projekte. Op die oomblik is daar geen nie-bederfbare kos, skoonmaakmiddels, seep, tandepasta ens nie. Die Diakonie doen ‘n beroep op die gemeente om asseblief vir ons te help met die in-sameling van nie-bederfbare kosse. Baie dankie dat ons ‘n Geloof in Aksie gemeente kan wees

Werd om te weet

3 Mei 2016 Ouderlingvergadering 19:00

5 Mei 2016 Hemelvaartdiens om 18:30 ds. Jaco van Sittert

8 Mei 2016 Erediens ds.: CJ van Wyk

Gelukkige Verjaardag!

Provectus Bediening Die jaarprogram van Provectus lyk soos volg: Mei - Spreker Junie - Besoek Forest Farm Julie - Pannekoekpret Augustus - Kreatiewe-byeenkoms September - Sop en Sjerrie Oktober - Craddle of Human Kind November - Minigolf Desember - Ete

Hamburger verkope: Vrydag, 6 Mei 2016. Bestel asb by die ker kkantoor of by Martie van Sittert op 083 279 5815.

NHSV vergadering: Sondag, 8 Mei 2016 na erediens in die konsistor ie.

Elvis Blue: Elvis Blue tree op Saterdag, 15 Oktober by die Hoërskool Randburg. Hierdie is 'n projek van die Hervormde kerk Randburg. Verdere besonderhede volg binnekort. Navrae: kerkkantoor.

Hermann Kluever 05/01

Daleen Van der Mescht 05/05 27834268538

Francois Peenz 05/01 27825528442

Cornette Van Zyl 05/05 27823883520

Annie Mans 05/02 27825106713

Sterretjie Derchsen 05/08 27761137151

Amonique Van Zyl 05/03

Thys Van Jaarsveld 05/08 27713553233

Nicole Joubert 05/05

SNUFFELKOLOM

BASAAR 2016 (Twenty Zeroty One and Six)

Begin nou reeds die onnodige goeters bring vir die witolifanttafel.

Pryse vir ons #PrizesMustFall-kompetisie tot dusvêr is: ‘n Week in Ramsgate, hele Wes-Tvl lam, hout buitepiekniek bank, 10de Krugerrand, skottelskaar, braaistel. Ons benodig nog. Enige prys (nuut)

bo die waarde van R100 sal opreg waardeer word. Kom laai dit by die kerk af of kontak ds CJ.

Basaar inligting beskikbaar by ds CJ van Wyk

BABY DAY CARE CENTRE (Birth to 2 Years) Please contact Ansie van Staden Tel: 011 791 4613

Sel: 074 482 029849,Catherine str.Fontainebleau Randburg

ACCOUNTING, TAX & PAYROLL In need of accurate accounting, up to date tax and hassle free payroll, contact Wouter on 083 2920 178 or email at [email protected] or visit our website at www.oranjeconsulting.co.za ORANJE CONSULTING

#BASAAR 2016 (TwentyZerotyOneAndSix) 27 Aug 2016

Die tema van die basaar is “Eg Suid-Afrikaans.” Ons wil tong-in-die-kies Suid-Afrika vier. Items word hierdie jaar betaal met e-tjolle.

-tjoll = R1.00

#BASAAR 2016 (TwentyZerotyOneAndSix)

Dis nou tyd om die huis en motorhuis reg te pak en die witolifante na die kerk te bring vir verkope by die basaar.

#BASAAR 2016 (TwentyZerotyOneAndSix) Ons gaskunstenaar by die basaar is eg Suid-Afrikaans: Sonja Jantjie Waterblommetjie Tant Mossie Heroldt.

Nagmaalete 29 Mei 2016

Prys R100 per persoon Kinders onder 12 = R80

Spyskaart :

Lamsboud, Piesang Frikadelle, Varkboud, Geelrys, Gebakte aartappels, Soet patats, Groenbone, Groen mengelslaai, Malvapoeding met Vlae/ roomys