Slim vang sy baas

download Slim vang sy baas

If you can't read please download the document

Transcript of Slim vang sy baas

  1. 1. drawingwolf.tumblr.com Slim vang sy baas: Die voordeel van breinkaarte in die klaskamer. Lily Kotze t: @LilyKotze
  2. 2. (Y)ou and I were taught to use only half, or 50 %, of your brain's mighty tool-kit. We were, literally, trained to be half-wits! Tony Buzan, Mind Map Handbook
  3. 3. (W)ords, |l|i|n|e|s|, num63r5, logic, and sequence. ... They represent your brain's 'left-brain' skills and do not include any of your 'right-brain' skills, which enable us to comprehend r h y t h m , colour and s p a c e, and to daydream. Tony Buzan, Mind Map Handbook
  4. 4. pinterest
  5. 5. Great thinkers Edison
  6. 6. Great thinkers Einstein
  7. 7. Great thinkers Newton
  8. 8. Great thinkers Da vinci
  9. 9. Wathetalhierdie teksteingemeen? Pinterest Prente
  10. 10. Wathetalhierdie teksteingemeen? Kodes L. Kotze
  11. 11. Wathetalhierdie teksteingemeen? Verbindingslyne
  12. 12. Tumblr Mense is deel van die natuurWaarom reflekteer ons leerprosesse nie ons natuur nie?
  13. 13. Tumblr Wat as ons breine soos `n bibliotee k was?
  14. 14. `n Lekker deurmekaar een! Katie King Flickr
  15. 15. Dit is u brein sonder breinkaarte. Katie King Flickr
  16. 16. Tumblr Met breinkaarte, is `n groot hoeveelheid inligting in perfekte orde gestoor, en mens ervaar wonderlike data- herroeping.
  17. 17. Die beste van alles? Hoe meer u leer, hoe meer onthou u! 9gag.com
  18. 18. 1 Gereedskap
  19. 19. 1 2 Gereedskap Metode
  20. 20. 1 3 2 Gereedskap Metode Wanneer?
  21. 21. 1 3 2 4 Gereedskap Metode Wanneer? Voordele
  22. 22. 1 Pinterest Gewone wit papier, sonder rels. Gereedskap
  23. 23. 1 Gereedskap Gewone wit papier, sonder rels. Kleur penne en potlode. Pinterest
  24. 24. 1 Pinterest Gewone wit papier, sonder rels. Kleur penne en potlode. U brein. Gereedskap
  25. 25. 1 Pinterest Gewone wit papier, sonder rels. Kleur penne en potlode. U brein. U verbeelding. gereedskap
  26. 26. 2 metode Pinterest Begin in die middel van `n bladsy Dit laat u toe om u idees te laat vloei en uself natuurlik uit te druk.
  27. 27. 2 metode Pinterest U sentrale gedage: `n Beeld in die middel van die bladsy. `n Prent is `n duisend woorde werd, en hou u belangstelling en fokus.
  28. 28. 2 metode Pinterest Kleur Opwindend vir die brein, aktiveer kreatiewe denke en kleur assosiasie.
  29. 29. 2 metode Pinterest Verbindingslyne Help met assosiasie. Gooi weg die liniaal Ons breine is aangetrokke tot kurwes, en fokus dus meer daarop.
  30. 30. 2 Metode Pinterest Een sleutelwoord Om sleutelwoorde te beperk, vermenigvuldig die bruikbaarheid van die woord in die breinkaart en tree op as aktiveerders vir nuwe gedagtes en idees.
  31. 31. 2 metode Pinterest Beelde Gebruik beelde deurgaans. As een prent `n duisend woorde werd is, wat is die krag van 10 prente!
  32. 32. 3 Wanneer gebruik mens breinkaarte ? Tumblr
  33. 33. 3 Tumblr Kommunikasie en voorleggins Wanneer gebruik mens breinkaarte ?
  34. 34. 3 Tumblr Onderhandeling Wanneer gebruik mens breinkaarte ?
  35. 35. 3 Tumblr Beplanning Wanneer gebruik mens breinkaarte ?
  36. 36. 3 Tumblr Opsommings... Wanneer gebruik mens breinkaarte ?
  37. 37. 4 Voordele van breinkaart e Moeding kreatiwiteit aan
  38. 38. 4 Spaar tyd Voordele van breinkaart e
  39. 39. 4 Los probleme op Voordele van breinkaart e
  40. 40. 4 Konsentrasie Voordele van breinkaart e
  41. 41. 4 Organiseer en verhelder gedagtegang Voordele van breinkaart e
  42. 42. 4 Eksamen/toetse: Slaag met `n goeie punt, onthou beter, leer vinniger en meer effektief. Voordele van breinkaart e
  43. 43. 4 Sien die geheelbeeld Voordele van breinkaart e
  44. 44. 4 Beplan Voordele van breinkaart e