SchoemieBeeld - lghs.co.za · Sadie othma – 1e plek aflos, 3e plek 50m vlinderslag, 7e plek 200m...

3
LAERSKOOL GENERAAL HENDRIK SCHOEMAN Jaargang 10/1 5 Februarie 2020 SchoemieBeeld TENNIS Die Gauteng-Noord tennisliga uitslae – 3 Februarie 2020: Seuns oopspan wen teen Danie Malan 40/15. Dogters oopspan verloor 18/37 teen Elarduspark. 0/11 seuns wen teen Danie Malan 33/10 0/11 dogters wen teen Stephanus Roos 36/7 Schoemie van die Week Gr R – Elmien Kriek, Joshua de Beer Gr 1 – Lienke Bester, Abigail van Vuuren Gr 2 – Illané van Staden, Handré Beneke Gr 3 – Johan Uys, Zander Salzmann Gr 4 – Luan Sig Gr 5 – Rico Botha Gr 6 – Suné Peens Gr 7 – Zander Kleynhans INTERPROVINSIALE SWEMGALA 25 Januarie – Potchefstroom Deelnemende provinsies - Noordwes A en B, Noord Kaap en Vrystaat Die volgende leerders van GHS het aan die gala deelgeneem : Liam Venter – 8 e plek 100m borsslag Ayden Spies - 4 e plek aflos, 6 e plek 100m rugslag en 7 e plek 50m Liam Van Wyk – 6 e plek 200m medley Niel Holtzhausen – 3 e plek aflos, 4 e plek 100m borsslag Chrisaan Bothma - 4 e plek 400m vryslag Luné Fouché - 4 e plek aflos, 6 e plek 100m borsslag, Elizabeth Viljoen - 3 e plek 50m vlinderslag, 7 e plek 200m medley Sadie Bothma – 1 e plek aflos, 3 e plek 50m vlinderslag, 7 e plek 200m medley Caitlin Rossiter - 4 e plek aflos, 6 e plek 200m medley, 7 e plek 100m rugslag Amieka Henning – 2 e plek 50m borsslag, 1 e plek 50m vryslag, 1 e plek 50m rugslag Xanthé Nagel - 1 e plek aflos – verbeter bestaande rekord van 12 jaar, 1 e plek 50m vlinderslag, 1 e plek 100m vryslag Linique Rowles - 1 e plek aflos, 3 e plek 400m vryslag, 3 e plek 100m vryslag 2020 n Hartlike welkom aan al ons ouers, kinders en personeel van SchoemieBeeld se kant af. Ons hoop dat hierdie jaar vir elkeen n hoogtepunt sal wees en dat elke dag voluit geleef en geniet sal word. SchoemieBeeld sal poog om sover ons kan baie van hierdie momente vir u te verewig in beeld. DANKIE VIR SKENKING n Baie groot dankie aan ZKTeco vir die bydrae en ondersteuning oor die afgelope drie jaar. Ons spog met 10 splinternuwe gazebos geborg deur ZKTeco.

Transcript of SchoemieBeeld - lghs.co.za · Sadie othma – 1e plek aflos, 3e plek 50m vlinderslag, 7e plek 200m...

Page 1: SchoemieBeeld - lghs.co.za · Sadie othma – 1e plek aflos, 3e plek 50m vlinderslag, 7e plek 200m medley aitlin Rossiter - 4e plek aflos, 6e plek 200m medley, 7e plek 100m rugslag

LAERSKOOL GENERAAL HENDRIK SCHOEMAN

Jaargang 10/1

5 Februarie 2020

SchoemieBeeld

TENNIS Die Gauteng-Noord tennisliga uitslae – 3 Februarie 2020: Seuns oopspan wen teen Danie Malan 40/15. Dogters oopspan verloor 18/37 teen Elarduspark. 0/11 seuns wen teen Danie Malan 33/10 0/11 dogters wen teen Stephanus Roos 36/7

Schoemie van die Week Gr R – Elmien Kriek, Joshua de Beer Gr 1 – Lienke Bester, Abigail van Vuuren Gr 2 – Illané van Staden, Handré Beneke Gr 3 – Johan Uys, Zander Salzmann Gr 4 – Luan Sittig Gr 5 – Rico Botha Gr 6 – Suné Peens Gr 7 – Zander Kleynhans

INTERPROVINSIALE SWEMGALA

25 Januarie – Potchefstroom Deelnemende provinsies - Noordwes A en B, Noord Kaap en Vrystaat Die volgende leerders van GHS het aan die gala deelgeneem : Liam Venter – 8e plek 100m borsslag Ayden Spies - 4e plek aflos, 6e plek 100m rugslag en 7e plek 50m Liam Van Wyk – 6e plek 200m medley Niel Holtzhausen – 3e plek aflos, 4e plek 100m borsslag Christiaan Bothma - 4e plek 400m vryslag Luné Fouché - 4e plek aflos, 6e plek 100m borsslag, Elizabeth Viljoen - 3e plek 50m vlinderslag, 7e plek 200m medley Sadie Bothma – 1e plek aflos, 3e plek 50m vlinderslag, 7e plek 200m medley Caitlin Rossiter - 4e plek aflos, 6e plek 200m medley, 7e plek 100m rugslag Amieka Henning – 2e plek 50m borsslag, 1e plek 50m vryslag, 1e plek 50m rugslag Xanthé Nagel - 1e plek aflos – verbeter bestaande rekord van 12 jaar, 1e plek 50m vlinderslag, 1e plek 100m vryslag Linique Rowles - 1e plek aflos, 3e plek 400m vryslag, 3e plek 100m vryslag

2020 ‘n Hartlike welkom aan al ons ouers, kinders en personeel van SchoemieBeeld se kant af. Ons hoop dat hierdie jaar vir elkeen ‘n hoogtepunt sal wees en dat elke dag voluit geleef en geniet sal word. SchoemieBeeld sal poog om sover ons kan baie van hierdie momente vir u te verewig in beeld.

DANKIE VIR SKENKING ‘n Baie groot dankie aan ZKTeco vir die bydrae en ondersteuning oor die afgelope drie jaar. Ons spog met 10 splinternuwe gazebo’s geborg deur ZKTeco.

Page 2: SchoemieBeeld - lghs.co.za · Sadie othma – 1e plek aflos, 3e plek 50m vlinderslag, 7e plek 200m medley aitlin Rossiter - 4e plek aflos, 6e plek 200m medley, 7e plek 100m rugslag

NUUSBLAD Vir enige inligting of nuusflitse wat u wil deurgee,

kontak gerus vir Annita Steyn.

E-pos: [email protected] /[email protected]

Webtuiste: www.lghs.co.za Tel: 012 - 253 1011/33 Fax: 012 - 253 1171

A T L E T I E K Interhuis Op Vrydag 17 Januarie 2020 het GHS die atletiekseisoen afgeskop met ‘n heerlike middag-aand huissport byeenkoms. Die atlete het hulle staal gewys en daar het weer vele rekords gespat. Die ouers het hulle kinders met groot entoesiasme ondersteun en die paviljoen vol gepak. As hierdie byeenkoms enige aanduiding is, kan ons uitsien na ‘n suksesvolle atletiekseisoen. Die toppresteerders tydens die byeenkoms was: Beste Baanatleet: Brendan vd Merwe Beste Veldatleet: Gerik Bothma Jnr. Victrix Ludorum: Illané van Staden Jnr. Victor Ludorum: Jan-Daniel Jonker Snr. Victrix Ludorum: Dené vd Merwe Snr. Victor Ludorum: Gerik Bothma Die bokspanne het mekaar ook die stryd aangesê. Bokspan uitslae:

Gemsbokke 425 Hartbeeste 408 Springbokke 396 Impalas 325

Atletiekbyeenkoms teen Laerskool Vastrap op 21 Januarie 2020 GHS se atletiekspan het op Dinsdag 21 Januarie 2020 geskiedenis gemaak toe hulle vir die eerste keer vir Laerskool Vastrap tydens ‘n atletiekbyeenkoms geklop het. Die Schoemie-atlete het hulle staal gewys en hand en tand vir elke medalje geveg. Baie geluk en dankie aan elke atleet wat sy of haar deel bygedra het om ons Schoemie-span se oorwinning te verseker en met soveel positiwiteit deelgeneem het. Die byeenkoms was ‘n reuse sukses en elkeen wat deel was van die dag het as trotse Schoemies weggestap. Finale puntestand in spanverband: GHS: 1363 Vastrap: 1320 Medaljes verower: Beste atlete vir die dag: Goue medaljes: 45 Jnr. Victrix Ludorum: Tylo Bester (GHS) Silwer medaljes: 52 Jnr. Victor Ludorum: Ruben Smit (Vastrap) Brons medaljes: 44 Snr. Victrix Ludorum: Antonel de Villiars(Vastrap) Aflosse: Wen 7 uit 12 Snr. Victor Ludorum: Thiard Volschenk (Vastrap)

Atletiek: Brits Prestige 26 Januarie 2020 GHS was bevoorreg om deel te neem aan die Brits Prestige atletiekbyeenkoms op 26 Januarie 2020. Tien skole uit die omgewing het mekaar die stryd aangesê. Die Schoemie-atlete het weer hulle staal gewys en die blou golf was oral op die baan, veld en podium te sien. Baie geluk aan al die atlete wat hulle persoonlike bestes verbeter het. Ons het weer as trotse Schoemies daar weggegaan. Totale medaljes: 93 Aflosse: Wen 10 uit 12 aflosse Goud 32 Silwer 35 Brons 26

Atletiek: Vriendskaplik Magalieskruin 30 Januarie 2020 Die Schoemie-atletiekspan het op 30 Januarie 2020 by Laerskool Magalieskruin gaan deelneem en as oorwinnaars uit die stryd getree. Die atlete het ‘n totaal van 19 rekords laat spat. Elke atleet het met ywer en entoesiasme deelgeneem en met trots hulle Schoemiedrag gedra. Baie dankie aan elke atleet wat ware Schoemie guts gewys het en ons skool se naam hoog gehou het.

Spantotale: GHS 1056 Anton van Wouw 800 Magalieskruin 696 Du Preez Van Wyk 453 Totale medaljes: 95 Goud: 37 Silwer: 34 Brons: 24 Aflosse: Wen 6 uit 12 Top atlete: Beste Seuns Baanatleet: Ruben Barnard Beste Dogters Veldatleet: Minante Jonker 2de plek Beste dogters veldatleet: Cassandra Marshall 3de plek Beste dogters baanatleet: Runé van Staden 3de plek Beste seuns veldatleet: PC Botha

Page 3: SchoemieBeeld - lghs.co.za · Sadie othma – 1e plek aflos, 3e plek 50m vlinderslag, 7e plek 200m medley aitlin Rossiter - 4e plek aflos, 6e plek 200m medley, 7e plek 100m rugslag

FOTOBLAD Vir enige inligting of nuusflitse wat u wil deurgee,

kontak gerus vir Annita Steyn.

E-pos: [email protected] /[email protected]

Webtuiste: www.lghs.co.za Tel: 012 - 253 1011/33 Fax: 012 - 253 1171

NETBAL MA-EN-DOGTEROGGEND Saterdag, 1 Februarie was ‘n oggend waar moeder en dogter baie pret gehad het! Herinneringe is gemaak en baie gelag! Wat 'n onvergeetlike oggend!

ENTREPRENEURS GRAAD 4

WENNERS 1e Plek: Cathleen Bernardo 2e Plek: Diné Kratz 3e Plek gedeel deur: Sadie Bothma Ariana Wilken