Saam verheerlik ons God deur voortdurende metamorfose.€¦ · TEMA: HOE OPENBAAR GOD HOMSELF DEUR...

4
VANDAG SE EREDIENSTE: HARTLIK WELKOM AAN ALLE LIDMATE EN BESOEKERS. KOM GENIET ‘N KOPPIE KOFFIE/TEE IN DIE SAAL SAAM MET ONS NA DIE EREDIENS. Saam verheerlik ons God deur voortdurende metamorfose. WEBBLAD: www.gkbenoni.co.za BERIGTE: [email protected] FACEBOOK: https://www.facebook.com/ GKBenoni/ VRA JOU VRAE, VOORSTELLE OF KOMMENTAAR: https://goo.gl/WFtT3F 09:00 Oggenddiens Ruan Steyn Skrifgedeelte: Jeremia 23: 1-8 Fokusverse: Jeremia 23: 5-6 Preektema: Die regverdige spruit bring verlossing deur sy geregtigheid - leef in sy geregtigheid! 17:00 Lof- en Aanbiddingsdiens Waldo Niemandt Die nuwe naam vir die “band” is “SOULFIRE” Voorstelle vir ‘n “logo” kan deurgegee word aan Lidia de Klerk 076 330 2762 18:30 Aanddiens Ds. Peet van der Walt Skrifgedeelte: Lukas 17:1-10 Fokusverse: Lukas 17:3 & 4 16 September 2018 PREDIKANTE: Dr. Braam Krüger 082 459 5636 Ds Louis Buys 082 927 2034 ADMINKANTOOR: Ma-Vr 08:00-14:00 Ina Bolt 011 849 2054 084 339 1136 [email protected] KOINONIA - Ons gee om vir mekaar ONS DOEN VOORBIDDING VIR : Tannie Rita Hall is opgeneem in die hospitaal vir observasie. Ons dra haar, oom Gideon en die familie op aan die Here. Hanlie Buys moet in die komende week ‘n “port” kry ter voorbereiding vir chemobehandeling. Dorothy Kruger moet eersdaags vir ‘n galblaas- operasie gaan. Gelukwensing: Baie geluk aan tante Rut Bakker wat ‘n agterkleinkind onlangs ryker geword het. SMS GEBEDSGROEP: Om gebedsversoeke te rig of per sms te ontvang stuur asb. ‘n sms met die woord “gebedsgroep” na Donsie Krüger 084 627 2393

Transcript of Saam verheerlik ons God deur voortdurende metamorfose.€¦ · TEMA: HOE OPENBAAR GOD HOMSELF DEUR...

Page 1: Saam verheerlik ons God deur voortdurende metamorfose.€¦ · TEMA: HOE OPENBAAR GOD HOMSELF DEUR SKRIFTUUR EN NATUUR. Wanneer: 26 - 28 Oktober 2018 Waar: Klipdraai karavaanpark

VANDAG SE EREDIENSTE:

HARTLIK WELKOM AAN ALLE LIDMATE EN BESOEKERS.

KOM GENIET ‘N KOPPIE KOFFIE/TEE IN DIE SAAL SAAM MET ONS NA DIE EREDIENS.

Saam verheerlik ons God deur voortdurende metamorfose.

WEBBLAD: www.gkbenoni.co.za BERIGTE: [email protected] FACEBOOK: https://www.facebook.com/GKBenoni/ VRA JOU VRAE, VOORSTELLE OF KOMMENTAAR:

https://goo.gl/WFtT3F

09:00 Oggenddiens

Ruan Steyn

Skrifgedeelte: Jeremia 23: 1-8

Fokusverse: Jeremia 23: 5-6

Preektema: Die regverdige spruit bring verlossing

deur sy geregtigheid - leef in sy geregtigheid!

17:00 Lof- en Aanbiddingsdiens

Waldo Niemandt

Die nuwe naam vir die “band” is

“SOULFIRE”

Voorstelle vir ‘n “logo” kan deurgegee word aan

Lidia de Klerk 076 330 2762

18:30 Aanddiens

Ds. Peet van der Walt

Skrifgedeelte: Lukas 17:1-10

Fokusverse: Lukas 17:3 & 4

16 September 2018

PREDIKANTE: Dr. Braam Krüger ☎ 082 459 5636

Ds Louis Buys ☎ 082 927 2034

ADMINKANTOOR: Ma-Vr 08:00-14:00 Ina Bolt

☎ 011 849 2054

☎ 084 339 1136

[email protected]

KOINONIA - Ons gee om vir mekaar

ONS DOEN VOORBIDDING VIR :

Tannie Rita Hall is opgeneem in die hospitaal vir

observasie. Ons dra haar, oom Gideon en die

familie op aan die Here.

Hanlie Buys moet in die komende week ‘n “port”

kry ter voorbereiding vir chemobehandeling.

Dorothy Kruger moet eersdaags vir ‘n galblaas-

operasie gaan. Gelukwensing:

Baie geluk aan tante Rut Bakker wat ‘n

agterkleinkind onlangs ryker geword het.

SMS GEBEDSGROEP: Om gebedsversoeke te rig of per

sms te ontvang stuur asb. ‘n sms met die woord

“gebedsgroep” na Donsie Krüger ☎ 084 627 2393

Page 2: Saam verheerlik ons God deur voortdurende metamorfose.€¦ · TEMA: HOE OPENBAAR GOD HOMSELF DEUR SKRIFTUUR EN NATUUR. Wanneer: 26 - 28 Oktober 2018 Waar: Klipdraai karavaanpark

2

2

OUDERLING DIENSBEURTE

Vandag Evert Bolt

23 September Flippie Opperman

OP DIE PROGRAM VIR HIERDIE WEEK

DAG TYD GELEENTHEID KONTAKPERSOON

Vandag Na oggenddiens

18:00

Katkisasie gr. 1-7 Katkisasie gr. 8-11

Maandag 09:30 19:00

Rynpark 5 Bybelstudie Volwasse kategese

Adrie Goede 083 654 4821 Braam Krüger 082 459 5636

Dinsdag 09:00 Koördineringsvergadering Ronel Ritchie 081 218 3048

Donderdag 19:00 Bybelstudie: Studente en jongwerkendes Nico Boshoff 081 049 7066

Vrydag 06:30 09:00

Mans gebedsgroep Bybelstudie met Braam

Schalk van Eeden 082 561 9409 Braam Krüger 082 459 5636

Woensdag 09:30 Lentetee aangebied deur die PALMS Corrie Venter 083 280 0659

DIE GEREFORMEERDE KERK BENONI NOOI DIE SENIORLIDMATE VRIENDELIK UIT

NA HULLE JAARLIKSE LENTETEE.

Datum: DV Woensdag 19 September 2018 Tyd: 9:30 vir 10:00 Plek: Gereformeerde Kerk, Miles Sharpstraat, Rynfield, Benoni Toegang: Gratis (Onkostes beloop R5000.00.) ‘n Kollekte sal by die deure gehou word en ‘n vrywillige donasie sal waardeer word.) Gaskunstenaars:

Ryan Walt, alombekende panfluitspeler & Steven Sterling, Sanger

Corrie Venter 0832809659/ [email protected] of Una Steyn 0833094017/ [email protected].

DUST gaan kamp!

TEMA: HOE OPENBAAR GOD HOMSELF DEUR

SKRIFTUUR EN NATUUR.

Wanneer: 26 - 28 Oktober 2018

Waar: Klipdraai karavaanpark in Meyerton.

Wie: Alle gr 7 tot 12 katkisante

Koste: R350 pp

Navrae en besprekings kan gedoen word by

Melani by 072 592 8866 / [email protected]

DERDE STAP-VIR-BYBELS IN PRETORIA

Gesin- /vriendekuier geleentheid.

15/09/2018 CVO Pretoria 08:00 - 14:00

Buitelug-stap-springkastele-aktiwiteitsgeleentheid. Toegang: blikkie nie-bederfbare kos, donasie ten bate van die Bybelgenootskap van Suid Afrika. Gesin-stap-vir-Bybels is 'n kuier-kuier gemeenskaps-projek ten bate van Bybelverspreiding. Stap soveel rondtes as wat jy geborg kan kry.

Kontak: Herman 082 808 6499 / Leon 083 227 0121

Page 3: Saam verheerlik ons God deur voortdurende metamorfose.€¦ · TEMA: HOE OPENBAAR GOD HOMSELF DEUR SKRIFTUUR EN NATUUR. Wanneer: 26 - 28 Oktober 2018 Waar: Klipdraai karavaanpark

3

3

VERJAARSDAE 9 - 15 September

BAIE GELUK AAN ALMAL WAT HUL VERJAARSDAE VANDAG EN IN DIE KOMENDE WEEK VIER!

DAG NAAM KONTAK NO.

Vandag 16/09 Gerrit Alberts ☺ Gideon Hall ** Dorothy Kruger Emil Louw

072 283 7843 072 598 6327 082 778 7906

Ma 17/09 Ria Nel ** Shayé van Dyk

072 185 8514 082 817 4925

Di 18/09 Sebastian Daüth ☺

Wo 19/09 Divan Booysen Israel Mokatsi

079 497 6084 072 689 2647

Do. 20/09 Kyle Ritchie 071 880 7318

(☺ doop-l) (* 70 ≤ 79) (** 80 ≤ 89) (*** 90≤ )

Sat. 22//09 Erika Kearns 073 251 8077

Vr. 21/09 Marikus Eloff Johan Harmse * Gerrie van der Merwe Chanéy Watt

083 630 9459 079 490 7135 082 781 5167 083 652 2248

LESOTHO UITREIK

Die Lesotho-uitreik is voorlopig uitgestel tot latere kennisgewing. Ons wil graag ons nederige dank betoon aan ieder-en-elk wat so vrygewig en onvoorwaardelik skenkings gemaak het. Die bederfbare produkte sal uitgedeel word aan Daveyton, Kwa Thema, GK-Tembisa, en Reddersburg kinderhuise.

Hou asb. die Polsslag dop vir kommunikasie oor wanneer die volgende uitreik na Lesotho sal plaasvind.

Vriendelike groete; Lenie Venter & Braam Krüger.

VETKOEK & MAALVLEIS

Nie lus vir kosmaak nie, of ietsie lekkers?

Gevulde vetkoek R20 elk, of

ongevulde vetkoek R5 elk

Bestellings moet asb voor Dinsdag 12:00 deur-

gegee word om Woensdag tussen 17:00 en 18:00

by die kerk afgehaal te word.

Erika Kearns 073 251 8077

Whatsapp / SMS welkom!

SPESIALE AANBIEDING

R180 pp slegs geldig tot 15 Okt 2018.

Beperkte hoeveelheid kaartjies beskikbaar!

Skakel Lanie Coetzer op 082 940 9001

MOEDERS KAMER PROJEK

Die Moeders kamer komitee van die Gereformeerde kerk Mooifontein Kempton Park

gaan DV op 28 SEPTEMBER 2018 `n musiek konsert en optrede deur die uiters bekende en suksesvolle BOK VAN BLERK aanbied. Dit is ten bate van die

Moeders kamer Projek se fondsinsameling.

Die optrede begin 19H00 in die Kaleideo auditorium, te Fiskaal straat Glen Marais, Kempton Park. Die

deure open 18h00. Kaartjies is teen SLEGS R 150, R 140 EN R 120 (GALLERY) DIREK beskikbaar by die komitee deur 072 152 0310 TE SKAKEL OF TE

SMS. Let asb daarop dat die sitplekke genommer sal wees en sitplekke daarvolgens bespreek word. Be-

spreek dus so gou as moontlik. Kaartjies is beskikbaar op TICKET PRO SE WEBADRES

WWW.TICKETPROS.CO.ZA [1] EN KLIEK DAN OP DIE KONSERT WAT DAAR GEADVERTEER WORD.

U ondersteuning word opreg waardeer.

Vriendelike groete in Christus

Page 4: Saam verheerlik ons God deur voortdurende metamorfose.€¦ · TEMA: HOE OPENBAAR GOD HOMSELF DEUR SKRIFTUUR EN NATUUR. Wanneer: 26 - 28 Oktober 2018 Waar: Klipdraai karavaanpark

4

4

KOLLEKTES Kollektes van 9 September 2018 Spesiale kollekte: Jews for Jesus :R 4346

Vandag se kollektes : Onder die diens: Diens van Barmhartigheid By die deure: Emeritaatsversorging

Volgende week: Kerkkas

Vir ‘n gemeente om finansieel te oorleef en al die uitgawes te kan dek, maak ons hoofsaaklik staat op

vrywillige finansiële skenkings/ Donasies/ Dankoffers/ Liefdegawes/ Bydraes.

GK BENONI BANKBESONDERHEDE :

BANK - ABSA TJEK REK - 220 340 333 VERWYSING - Volle Naam, Van & Doell

OF SNAPSCAN

Die

ns va

n B

arm

hartig

heid

Em

erita

atsve

rsorg

ing

SOEK DIE BYBELVERS.

Verlede week se antwoord: 2 Sam 13:1

“ Toe het daar ‘n ding gebeur. Dawid se seun

Absalom het ‘n mooi suster gehad met die naam

Tamar. Amnon, ‘n ander seun van Dawid het op haar

verlief geraak.”

Die volgende Bybellesers het korrekte antwoorde ingestuur:

Jan Lubbe; Martie Gibson; Chrissie Pretorius

Klein de Kock; Judy Greyling

Hierdie week se Bybelvers:

“ Hulle kom toe by ‘n plek wat Golgota genoem word;

dit beteken ??????????? geraak.”

Vraag: Wat beteken Golgota?

Lees gerus Matteus en noem wat die naam Golgota

beteken en verskaf die vers waar dit staan, en SMS

die naam met jou Naam en Van na 082 873 3173.

FRANKFORT RIVIERTOER 2018

Hoërskool kinders gr 8 –12

SONDAG 2 DESEMBER 2018 TOT

DONDERDAG 6 DESEMBER 2018

TEMA: Die Woord is skerper as die sward!

Kampkoste: R 800 per kind Inskrywingsvorms is beskikbaar deur die skakel :

https://goo.gl/pogGXt

Getallebeperking: 150x kinders

Alle ouers en kinders is welkom om die Riviertoer saam met ons in te lei met 'n gesamentlike erediens om 9:30 die

Sondag-oggend in die GK Frankfort.

Kontak gerus vir Sanette ☎ 073 027 9181

met enige navrae!

GHOLFDAG - GK PRETORIA FONDSINSAMELING 21 SEPTEMBER 2018

Plek: Cullinan Gholfbaan Datum: 21 September 2018 – Vrydag Afslaan Tyd : 11:00 Inskrywing per 4 bal (sonder Gholf Karretjie): R2500 Karretjie (moet self met Gholfbaan reël): R200 Gaatjie borg met 4 bal ingesluit: R4500 Gaatjie borg alleenlik: R2000 HOE MAAK MENS, SO MAAK MENS… Die dag se gholf gaan in “shotgun” formaat begin, 4 bal alliansie waar die 2 beste tellings tel. Die kostes sluit in; half pad huis ete, asook ete met prys uitdeling. Prys word ook gegee aan 4 bal met die meeste gees. HOE BEVESTIG EK? Belangstellendes kan 4-bal bespreek deur betaling te rig aan: GK Pretoria Ramings Bank: ABSA Tak: 632005 Rek No: 929 345 8837 Verwysing : Voorletters en Van - Gholf Besprekings: Jaco Smith 082 553 9866 / Frikkie Van Schalkwyk 083 609 8019

WWESSKAMP in die berge!

21 - 24 SEPTEMBER 2018

‘n Kamp waar jongwerkendes en senior studente tyd

spandeer in die teenwoordigheid van die Here.

Die kamp is jaarliks in die Drakensberge & Frankfort.

Tema: Wat die woorde van my hart sê. (Lukas 6:45)

Plek: Bergventure ( naby Champagne Castle)

Koste: R775pp ( Etes en verblyf ingesluit)

Navrae: Jacques Tredoux ☎ 084 049 6216 /

jacques @gkbrooklyn.org.za

Skryf in: https://goo.gl/Cq2TZm