Rym (Rhyme)
-
Upload
bubblemonkey -
Category
Education
-
view
494 -
download
72
description
Transcript of Rym (Rhyme)
HET ’n BEPAALDE
FUNKSIERYMRYM IS KLANK
ELEMENTE IN DIE POËSIE.
LEWER ’n BYDRAE
OM DIE SKOONHEID
VAN DIE GEDIG TE
VERHOOG
POËTIESE BEGRIPPE RYM
HALFRYM
VOLRYM BINNERYM OF MIDDELRYM
DUBBELRYM
RYMSKEMA
RYMDWANG FUNKSIES VAN RYM
ENJAMBEMENT
POLISINDETON
BEELDSPRAAK
METAFOOR
PERSONIFIKASIE
“Onder die kameeldorings langs die rivier se droë loopsit bondels mense by hul aardse goeden woorde skiet soos saadpeule oop”
HALFRYMALLITERASIE
Die herhaling van dieselfde konsonante in ’n versreël.“en bedug beur ons nou, ’n bietjie broos.ASSONANSIEDie herhaling van dieselfde vokaal in ’n versreël.
VOLRYM
WANNEER VOKALE EN KONSONANTEAS ’n GROEP HERHAAL WORD.
Begin rym Hier rym die begin woorde van ’n versreëlmet mekaar. Vrolik kyk die tweetjies na mekaar olik vertrek hul later met ’n traan ...
DIS NIE SO MOELIK
NIE
Binnerym of middelrym
’n Woord in die versreël wat rym met ’n woord aan die einde van die versreël.
“Stil in die duister lê ek so en luister hoe die spruite gesels en lag; maar bowe die pak van my wolkedak het die maan al lank gewag”
Charlene Eksteen
Tamryn Schenk
Erneli Steyn