ROO I HANDWERK Fraai vetplante - rooirose.co.za · Plantjie F met driehoekies BENODIGDHEDE • 5005...

2
ROO I R 0 5 E HANDWERK Fraai vetplante Hierdie vetplantjies vereis geen verdere aandag nadat hulle geplant is nie. Maak kleintjies vir speldekussings of grotes as binneversiering Plantjies A tot E BENODIGDHEDE 15 em oorskiet katoenmateriaal in verskil- lende skakerings van groen, bont en ander effekleure. Vilt is opsioneel. • Stopsel. • Pot- planthouertjies (ongeveer 7 em hoog en 8 em in deursnee). • Gips. • Stokkies (ongeveer 10 em lank en 1/2 - 1 em in deursnee) . • Stukkie karton . • 'n Houer om gips in te meng. • Gruisklippies vir versiering. • Kleremaker- spelde vir 'dor ings'. • Basiese naaldwerktoe- rusting. 70 METODE 1. Vergroot na smaak en knip pante volgens diagramme. 2. Stik nate toe en stop op. 3. Ingewikkelder vertakkings kan met die hand toegewerk word . 4. Plaas stokkie in middel van opgestopte plantjie sodat minstens 5 em aan onderkant uitsteek. 5. Trek bodem van potplanthouer op karton af. Sny effens kleiner uit en plaas op bod em van houer om te keer dat gips uitloop. 6. Maak gips aan 5005 op pakkie aangedui en vul potplanthouer 3/ 4 met gips. 8. Plant stokkie in nat gips. Maak seker dat rafelrand aan onderkant van plantjie met gips bedek is. 9. Sprinkel gruisklippies oor nat gips sodat dit vassit. 10. Laat gips hard en droog word. 11. Steek spelde in om dorings te vorm. 12. 'n Viltblom of twee gee ekstra kleur. -,-', ./ \ -' \ /" \ I \ f \ I \ I 0 I I J \ I \ Knip 3 f \ / I / I / I / I f I I I I I I I-- ___ J

Transcript of ROO I HANDWERK Fraai vetplante - rooirose.co.za · Plantjie F met driehoekies BENODIGDHEDE • 5005...

Page 1: ROO I HANDWERK Fraai vetplante - rooirose.co.za · Plantjie F met driehoekies BENODIGDHEDE • 5005 vir ander plantjies asook polistireen bal, 8 em in deursnee. METODE 1. Knip kartonvierkante

ROO I R 0 5 E HANDWERK

Fraai vetplante Hierdie vetplantjies vereis geen verdere

aandag nadat hulle geplant is nie. Maak kleintjies vir speldekussings of grotes as binneversiering

Plantjies A tot E

BENODIGDHEDE • 15 em oorskiet katoenmateriaal in verskil­lende skakerings van groen, bont en ander effekleure. Vilt is opsioneel. • Stopsel. • Pot­planthouertjies (ongeveer 7 em hoog en 8 em in deursnee). • Gips. • Stokkies (ongeveer 10 em lank en 1/2 - 1 em in deursnee) . • Stukkie karton . • 'n Houer om gips in te meng. • Gruisklippies vir versiering. • Kleremaker­spelde vir 'dorings'. • Basiese naaldwerktoe­rusting.

70

METODE 1. Vergroot na smaak en knip pante volgens diagramme. 2. Stik nate toe en stop op. 3. Ingewikkelder vertakkings kan met die hand toegewerk word. 4. Plaas stokkie in middel van opgestopte plantjie sodat minstens 5 em aan onderkant uitsteek. 5. Trek bodem van potplanthouer op karton af. Sny effens kleiner uit en plaas op bod em van houer om te keer dat gips uitloop. 6. Maak gips aan 5005 op pakkie aangedui en vul potplanthouer 3/4 met gips. 8. Plant stokkie in nat gips. Maak seker dat rafelrand aan onderkant van plantjie met gips bedek is. 9. Sprinkel gruisklippies oor nat gips sodat dit vassit. 10. Laat gips hard en droog word. 11. Steek spelde in om dorings te vorm. 12. 'n Viltblom of twee gee ekstra kleur.

-,-', ./ \

-' \ / " \

I \ f \ I \ I 0 I I J

\ I \ Knip 3 f \ /

I / I / I / I f I I I I I I I--___ J

Page 2: ROO I HANDWERK Fraai vetplante - rooirose.co.za · Plantjie F met driehoekies BENODIGDHEDE • 5005 vir ander plantjies asook polistireen bal, 8 em in deursnee. METODE 1. Knip kartonvierkante

, , Plantjie F met driehoekies

BENODIGDHEDE • 5005 vir ander plantjies asook polistireen­bal, 8 em in deursnee.

METODE 1. Knip kartonvierkante van 5 x 5 em uit. 2. Knip 9 van bogenoemde uit Jig green of geel katoenstof, 8 green en 35 van 'n don­kerder groen skakering. 3. Vou en stryk al die blokkies twee maal dia­gonaal om driehoeke te vorm, behalwe een liggroen of geel blokkie. 4. Die ongestrykte blokkie is die beginpunt en word plat op die bokant van die polis­tireenbal geplaas. 5, Rangskik gevoude driehoeke om die bal. Begin bo waar ongevoude lappie as basis dien. Die punte van driehoekies wys na bo en rafelrande na onder.

/.,.--- ...............

/ --I ( B 1

I Knip 2 vir elke 1 \ vertakking 1 \, ..... -_1

....... "'----/'

----

6. Werk al in die rondte en gebruik kopspel­de om driehoeke in posisie te hou. Probeer spelde so onsigbaar moontlik hou. 7. Die plantjie Iyk die mooiste as die kleure van Jig na donker skakeer. Begin met 4 geel drie­hoeke, steek spelde by onderste hoeke in, plaas nog 4 geel driehoeke in die spasies tussen die eerste vier. Speld nou green driehoeke al in die rondte vas. Steek laastens die 35 donker­green driehoeke vas om die bal te bedek. 8. 'n Druppeltjie koue Iym onder elke 'blaar' versterk die plantjie, maar is opsioneel. 9. Giet nat gips in potplanthouer. Plant 'n skerpgemaakte stokkie, punt na bo, in die nat gips. Daar moet minstens 3 em uitsteek. Gooi nou die klippies op sodat dit in die gips kan vassit. Sodra die gips hard is, word die onderkant van die polistireenbal in die stokkie ingedruk. 10. Die plantjie Iyk beter sonder dorings.

..... , ,

A

Knip 2

// ~, Q ,/' ....... ""' .......... ~~~1::' §.CJ~ _____ --,

/ -/ ~--

//',

/ ------1 I 1

I B I I I I I I Knip 2 I \ I \ t \, -- ______ 1

'-'-,

................ _--

. , "

..

--- -.. -

/ , / ,

/ ' / ')

/ I / E I

I I I I f Knip 6 I I { \ {

\ // \ -' \_---_/

~ \

E F

Celia de Villiers het die vet­

plantjies gemaak. foto's

Clifford Hansel

71