Romeine 8 - NLV

34

description

Romeine 8 - NLV - PowerPoint PPT Presentation

Transcript of Romeine 8 - NLV

Page 1: Romeine 8     - NLV
Page 2: Romeine 8     - NLV
Page 3: Romeine 8     - NLV
Page 4: Romeine 8     - NLV
Page 5: Romeine 8     - NLV
Page 6: Romeine 8     - NLV
Page 7: Romeine 8     - NLV
Page 8: Romeine 8     - NLV
Page 9: Romeine 8     - NLV
Page 10: Romeine 8     - NLV

Romeine 8 - NLV

28 En ons weet dat God alles ten goede laat saamwerk vir hulle wat Hom liefhet, hulle wat geroep is volgens sy doel vir hulle lewe. 29 Want God het hulle reeds vooruit geken, en Hy het hulle aangewys om net soos sy Seun te word. Op hierdie manier sal Christus Jesus die oudste seun wees, omring deur baie broers en susters.

Page 11: Romeine 8     - NLV

Romeine 8 - NLV

28 En ons weet dat God alles ten goede laat saamwerk vir hulle wat Hom liefhet, hulle wat geroep is volgens sy doel vir hulle lewe. 29 Want God het hulle reeds vooruit geken, en Hy het hulle aangewys om net soos sy Seun te word. Op hierdie manier sal Christus Jesus die oudste seun wees, omring deur baie broers en susters.

Page 12: Romeine 8     - NLV
Page 13: Romeine 8     - NLV
Page 14: Romeine 8     - NLV
Page 15: Romeine 8     - NLV

1 Korintiërs 15 - NLV

...“laat ons feesvier en dronk word,want môre sterf ons”. 33 Moenie toelaat dat mense wat sulke dinge sê, julle vir die gek hou nie, want “slegte geselskap bederf goeie gewoontes”.

Page 16: Romeine 8     - NLV

1 Korintiërs 15 - NLV

...“laat ons feesvier en dronk word,want môre sterf ons”. 33 Moenie toelaat dat mense wat sulke dinge sê, julle vir die gek hou nie, want “slegte geselskap bederf goeie gewoontes”.

Page 17: Romeine 8     - NLV
Page 18: Romeine 8     - NLV
Page 19: Romeine 8     - NLV
Page 20: Romeine 8     - NLV

1 Timoteus 4 - NLV

12 Wees ’n voorbeeld vir alle gelowiges deur wat jy leer, in die manier waarop jy lewe, in jou liefde, jou geloof en jou integriteit.

16 Let goed op jouself en jou leer. Bly getrou aan wat reg is, en jy sal jouself red sowel as almal wat na jou luister.

Page 21: Romeine 8     - NLV
Page 22: Romeine 8     - NLV
Page 23: Romeine 8     - NLV
Page 24: Romeine 8     - NLV

Romeine 1 - NLV

14 Ek het ’n groot verantwoordelikheid teenoor almal – maak nie saak of hulle van ons eie kultuur of van ’n ander kultuur is, of hoe opgevoed of onopgevoed hulle is nie. 15 Daarom is ek gretig om ook aan julle in Rome die Goeie Nuus te verkondig. 16 Vir hierdie Goeie Nuus is ek allesbehalwe skaam. Dit is immers God se krag wat hier aan die werk is. Dit bring verlossing vir elkeen wat glo...

Page 25: Romeine 8     - NLV
Page 26: Romeine 8     - NLV
Page 27: Romeine 8     - NLV
Page 28: Romeine 8     - NLV
Page 29: Romeine 8     - NLV

Efesiërs 6 - NLV

2 “Eer jou vader en jou moeder” is die eerste van die Tien Gebooie waaraan ’n belofte verbind is: 3 “Sodat dit met jou goed mag gaan en jy lank op die aarde mag lewe.”

5 Slawe, wees gehoorsaam aan julle aardse eienaars. Respekteer en eerbiedig hulle sonder om skynheilig te wees. Gehoorsaam hulle soos julle Christus sou gehoorsaam.

Page 30: Romeine 8     - NLV
Page 31: Romeine 8     - NLV
Page 32: Romeine 8     - NLV

Romeine 12 - NLV

2 Moenie julle leefstyl aanpas by die gedragspatrone van hierdie wêreld nie, maar laat God julle omvorm deurdat Hy julle denkpatrone vernuwe. Dan sal julle goed kan onderskei wat Hý wil hê dat julle moet doen, naamlik dit wat werklik goed en aanvaarbaar en volmaak is.

Page 33: Romeine 8     - NLV
Page 34: Romeine 8     - NLV

Hebreërs 10 - NLV

23 Kom ons hou ook styf vas aan die hoop wat ons bely, want ons kan op God staatmaak; Hy sal doen wat Hy beloof het.