RIVIERE - Microsoft · 2020. 4. 30. · riviere tevorm. vKlein riviere kanin groterriviere invloei....

6
RIVIERE EENHEID 3

Transcript of RIVIERE - Microsoft · 2020. 4. 30. · riviere tevorm. vKlein riviere kanin groterriviere invloei....

Page 1: RIVIERE - Microsoft · 2020. 4. 30. · riviere tevorm. vKlein riviere kanin groterriviere invloei. v‘n Spruit of rivierwat in ‘n groterrivierinvloei, word ‘n sytakgenoem. v‘n

RIVIEREEENHEID 3

Page 2: RIVIERE - Microsoft · 2020. 4. 30. · riviere tevorm. vKlein riviere kanin groterriviere invloei. v‘n Spruit of rivierwat in ‘n groterrivierinvloei, word ‘n sytakgenoem. v‘n

• Al is SA ‘n droë land, is daar talle

riviere.

• Sommige riviere is baie groot en

vloei dwarsdeur die jaar, terwyl

ander riviere slegs in reënseisoene

vloei.

• Riviere kan die land verander deur

die manier waarop hulle vloei,

omdat grond weggespoel word en

diep valleie gevorm word.

Page 3: RIVIERE - Microsoft · 2020. 4. 30. · riviere tevorm. vKlein riviere kanin groterriviere invloei. v‘n Spruit of rivierwat in ‘n groterrivierinvloei, word ‘n sytakgenoem. v‘n

• Riviere vloei ALTYD afwaarts na die

seevlak.

• Sommige riviere in SA vloei honderde

kilometers voor dit die see bereik.

• Die Oranjerivier is bv. 2100 km lank.

• Ander riviere, soos die Mfoloziriver, is

slegs 50 km lank.

Page 4: RIVIERE - Microsoft · 2020. 4. 30. · riviere tevorm. vKlein riviere kanin groterriviere invloei. v‘n Spruit of rivierwat in ‘n groterrivierinvloei, word ‘n sytakgenoem. v‘n

Waar riviere begin en eindig

• Op ‘n kaart is dit baiemaklik om die hoë en laeplekke te sien, wanneer ‘n

mens dit vanaf syoorsprong (begin) in die berge tot by sy mond

(waar hy eindig) in die see volg.

• Water vloei altyd vanaf

hoë na lae plekke.

Page 5: RIVIERE - Microsoft · 2020. 4. 30. · riviere tevorm. vKlein riviere kanin groterriviere invloei. v‘n Spruit of rivierwat in ‘n groterrivierinvloei, word ‘n sytakgenoem. v‘n

RivierstelselsvKlein spruitjies kan bymekaar aansluit om

riviere te vorm.

vKlein riviere kan in groter riviere invloei.

v‘n Spruit of rivier wat in ‘n groter rivier invloei,

word ‘n sytak genoem.

v‘n Rivier kry water van sy verskillende sytakke.

vRiviere en spruite wat by mekaar aansluit is

almal in dieselfde opvanggebied.

vAl die riviere en spruite in ‘n opvanggebied

vorm saam ‘n rivierstelsel.

Page 6: RIVIERE - Microsoft · 2020. 4. 30. · riviere tevorm. vKlein riviere kanin groterriviere invloei. v‘n Spruit of rivierwat in ‘n groterrivierinvloei, word ‘n sytakgenoem. v‘n

Sleutelwoorde

Nuwe woorde Definisie

Oorsprong Die begin van ‘n rivier of spruit

Mond Waar ‘n rivier in die see vloei

Spruit ‘n Klein riviertjie

Sytak ‘n Spruit of rivier wat in ‘n groter rivier vloei

Opvanggebied Die gebied waaruit ‘n rivier en sy sytakke water kry

Rivierstelsel Al die riviere en spruite in ‘n opvanggebied