Pretblad 1708 Dinsdag

11
Blokraai -PRET saamgestel uit vandag se koerante Maklik om uit te druk! 17 Augustus 2021

Transcript of Pretblad 1708 Dinsdag

Blokraai-PRET

saamgestel uit vandag se koeranteMaklik

om uit te

druk!17 Augustus 2021

Blokraai

Pretblad1 uit 4 17 Augustus 2021

Dwars1. Leunende toring se stad (4)3. Hoofraadgewers (8)9. Toetsbord se wit en swart blokkies (7)10. Eenvoudige ysterbedjie (5)11. Siepsop-en-braaiboud (12)14. Doen dít met aas (3)16. Vuil taal gebruik (5)18. Deur hitte verdroog (3)19. Mense wat openbare poste vul (12)23. Koers (5)24. Tergerige (7)25. Verdeeldheid (8)26. Sy bedryf toordery (4)

Af1. Lasdraende muile (8)2. Koste of verspilling vermy (5)4. Holte in ’n muur (3)5. Orraait (5)6. Versorgdheid (7)7. Mediese smeersel (4)8. Turksvye (6)12. Inwoners van Stockholm (5)13. België se hoofstad (8)15. Grapperige (7)17. Boonste dakvertrek (6)20. Hemelbol (5)21. Harde plekke aan die vel (5)22. Hippokrates was een (4)24. Woorde wat ’n geheel vorm (3)

158

Crossword

Pretblad2 uit 4 17 Augustus 2021

190Across¼. Abrupt way to kick a habit (4,6)3. Kitchen utensil in which a basis for soup is prepared (5-3)9. Listlessness (7)10. Digression (5)11. Expression of impatience or annoyance (3, 5, 4)13. Filled with intense but unexpressed anger (6)15. Claim that someone has done something illegal (6)17. Fearful that something bad will happen (12)20. Including yours truly (2-3)21. Peacock’s pride (7)22. Central part of a system, in the anagram: yes token (8)

Down1. Emotionless person (4, 4)2. Hermit (5)4. See 1 Across5. Sofa with a backrest at only one end (6, 6)6. Small thorn (7)7. Big cake layer (4)8. Be in complete control (4, 3, 5)12. Man of the cloth (8)14. Compassion (7)16. Minute Waltz composer (6)18. Hardly suitable (5)19. Behave uncontrollably and disruptively (4)

Breinknoop

Sudoku

Pretblad3 uit 4 17 Augustus 2021

1. Waar kom die term “mokka” vandaan?2. Hoe lank is ’n oomblik of ’n moment?3. Watter persentasie van die huishoudelike vullis in Swede beland op stortingsterreine?4. Wat geld as die oudste stad ter wêreld?5. Hoeveel reukreseptore het ’n hond in sy neus?6. Wat is die giftigste vis ter wêreld?

196Moeilikheidsgraad: KafdrafVoltooi die rooster sodat elke ry dwars, elke kolom af en elke 3x3-kassie die syfers 1 tot 9 bevat. Dis al wat jy moet doen. G’n wiskunde is nodig nie. Die rooster is vol syfers, maar niks hoef bymekaargetel te word nie. Jy los die raaisel met logika en beredenering op. Lees meer by http://wikipedia.org/wiki/Sudoku.

Oplossings

Pretblad4 uit 4

Breinknoop1. ’n Hawestad in Jemen, waar dié drankie ontstaan het.2. 90 sekondes3. 1%4. Aleppo in Sirië5. 300 miljoen6. Die steenvis

17 Augustus 2021

Sudoku [195 16 Augustus]

Crossword [189 16 Augustus]Across: 1. upped; 4. itchy; 10. corrida; 11. large; 12. wushu; 13. mislead; 15. read; 17. foxed; 19. leash; 22. ibex; 25. artiste; 27. plaza; 29. elope; 30. finance; 31. hefty; 32. reply.Down: 2. Paris; 3. epicure; 5. tiles; 6. harness; 7. scowl; 8. karma; 9. Lendl; 14. idle; 16. edit; 18. outcome; 20. expunge; 21. camel; 23. be o�; 24. facet; 26. scent; 28. annul.

Blokraai [157 16 Augustus]Dwars: 1. babelas; 5. klots; 8. sukkelaar; 9. ego; 10. geset; 12. eienaar; 13. teenswoordige; 15. melaats; 17. oksel; 19. aas; 20. leerlinge; 22. eiers; 23. dosisse.Af: 1. besig; 2. bak; 3. leemtes; 4. slapeloosheid; 5. kerse; 6. operasies; 7. sloerie; 11. stellasie; 13. tamaaie; 14. rooflus; 16. atlas; 18. loepe; 21. nes.

Blokraai-PRET

saamgestel uit vandag se koeranteMaklik

om uit te

druk!15 Augustus 2021

Blokraai

Naam......................................................................... Tel...................................... Faks of e-pos.............................................................Vul jou naam en adres in, neem ’n foto van jou voltooide raaisel en e-pos dit na [email protected]. Skryf asseblief die nommer van die blokraaisel in die onderwerpveld.

Pretblad1 uit 5

487Twee kanse om R500 te wenVersteek in die sirkels, afwaarts gespel, is die naam van ’n Duitse komponis met die voornaam Felix. SMS die woord BLOK gevolg deur jou antwoord na 34581. Die lyn sluit op 21 Augustus om 12:00 en elke SMS kos R1,50. Gratis SMS’e geld nie en foutiewe SMS’e word verreken. Die wenner word op 5 September aangekondig.

15 Augustus 2021

BlokmakierieIn die geel blokkies is ’n koddige sin versteek wat op die rooster sal verskyn nadat jy die Blokmakierie korrek voltooi het (jy lees die sin van bo af ondertoe).

Pretblad2 uit 5 15 Augustus 2021

Dwars1. In staat wees om jou sê goed te sê10. Oppervlakte11. Bybelse profeet wat deur kraaie gevoed is12. Klein tot mikroskopies klein diertjies, soos die rooispinnekop13. Doctor Litterarum . . . Philosophiae (Doktor in die Lettere en Wysbegeerte)14. Dit eens agterstevoor wees oor die snykant?16. Sy woon in ’n huis langs of naby joune17. Glo voorspel soos ’n siener18. Ou-Testamenties (afk.)19. Dieselfde regte vir bv. Afrikaans, Engels, Xhosa en Zoeloe24. Wie dit doen, kry niks, sê hulle26. Diere mak maak, maar mense gedwee maak27. Plymouth Rock-“kiepe”31. Mense lê dit af, al klink dit soos weglê!32. Die behoeftige33. . . . bin Laden is in 2011 weens sy terreurdade deur Amerikaanse soldate in Pakistan doodgeskiet37. En so meer (afk.)39. Saamwoon (8, 3)41. Die woord sadisme is afgelei van die naam van ’n Franse skrywer, die markies de . . .43. Reis met ’n voertuig of rydier44. Wie se kar is dit? Dis Arnoldus . . .45. O�sier hoër as ’n generaal47. Wat party mense glo met skape sou doen om te kan slaap48. Bruggie vir voetgangers oor ’n riviertjie of ’n waterloop49. Moenie só speel met iemand anders se goed nie

Af1. Die raccoons van Noord-Amerika2. Partikel wat ’n substantief maak van ’n werkwoord as dit daarby gevoeg word, bv. by bou, dra en werk3. Lid van ’n rugbyspan met Britse en Ierse spelers4. ’n Provinsiale goewerneur in die ou Persië5. Koning in die land van die blindes6. Kind ietwat ouer as ’n peuter7. Doen iets op só ’n houtjie as jy self aan die werk spring8. Simbool vir natrium9. Iemand wat kontribueer14. Senior (afk.)15. Hoenderagtige voëls wat blykbaar menslike uilskuikens uitbroei!20. Al die niegeestelikes wat nie slim is nie?21. ’n Oop veld met plante net hier en daar is só ’n plek22. Kledingstukke wat oor frokkies gedra word23. Kolskoot, só moet dit gedoen word!25. Iemand van lank gelede van wie jy ’n nakomeling is28. Die enigste kernkragsentrale in Afrika29. Die bal met die voet uit die skrum haal30. Voortreflikste of mees adellike34. Oliehoudende tropiese plant wat ’n mens aan ’n toorspreuk herinner35. Francois Lensley se karakter in 7de Laan36. Ou woord wat “saggies met die hand streel” beteken38. T.s.t. staan vir “te . . . tyd”40. Rekenaartomografie (afk.)41. Soort kuberkommunikasie per selfoon42. Tye wanneer dit nie donker is nie46. Liggaamsoefeninge (afk.)

Junior blokraaiKompetisieHet jy die junior blokraai geniet? Stuur vir ons ’n selfoonfoto van jou met jou voltooide blokraai (sowel as jou naam en jou ouderdom) na [email protected] en jy kan ’n kontantprys van R250 wen. Die antwoorde van jou blokraai hoef nie alles sigbaar te wees nie.

Pretblad3 uit 5 15 Augustus 2021

Vasvra

Woordslim met die WAT

MoeilikSudoku

Maklik

Pretblad4 uit 5 15 Augustus 2021

1. Watter van die volgende “neute” kan nie in hul dop verkoop word nie? (a) Grondbone; (b) Pistachio’s; (c) Kasjoeneute; (d) Okkerneute.2. In watter atletieknommer word die term “fosburystyl” sedert 1968 algemeen gebruik vir ’n bepaalde tegniek? (a) Hoogspring; (b) Verspring; (c) Paalspring; (d) Gewigstoot.3. Watter van die volgende name is die amptelike naam van ’n onafhanklike land? (a) Engeland; (b) Groot-Brittanje; (c) Britse Eilande; (d) Verenigde Koninkryk van Groot-Brittanje en Noord-Ierland.4. Wat is die gemiddelde volume lug, in liter, van ’n volwasse man se longe? (a) 3 liter; (b) 6 liter; (c) 9 liter; (d) 12 liter.5. Kies die regte embleem vir elk van die vier tuisunies waaruit die Britse en Ierse Leeus se span saamgestel is. (1) Engeland; (2) Skotland; (3) Wallis; (4) Ierland. (a) Klawerblaar; (b) Distel; (c) Rooi roos; (d) Drie volstruisvere.6. Watter Suid-Amerikaanse land het in 1879 toegang tot die Stille Oseaan verloor en gebruik nou sy vier vlootskepe om die Titicacameer te patrolleer? (a) Bolivië; (b) Colombië; (c) Peru; (d) Chili.7. Watter Amerikaanse visepresident en president is soms grappenderwys “Fritz and Grits” genoem? (a) Al Gore en Bill Clinton; (b) Walter Mondale en Jimmy Carter; (c) Dan Quayle en George H.W. Bush; (d) Spiro Agnew en Richard Nixon.8. Watter kleremaatskappy is eers “Two Horse brand” genoem, omdat sy jeans oorspronklik ’n leerinsetsel met twee perde daarop gehad het? (a) Lee; (b) Wrangler; (c) Levi’s; (d) Diesel.9. Van watter land kom Deense honde oorspronklik? (a) Denemarke; (b) Frankryk; (c) Nederland; (d) Duitsland.10. ’n Aantal Afrikalande se grootste stad is nie die hoofstad nie. Soek vir elk van dié vier lande die grootste stad, wat NIE die hoofstad is nie. (1) Benin; (2) Gambië; (3) Kameroen; (4) Burundi. (a) Yaoundé; (b) Cotonou; (c) Douala; (d) Bujumbura; (e) Banjul; (f) Serrekunda; (g) Gitega; (h) Porto-Novo.

Wat beteken die woord

loggia? (a) vierhoekige seil (b) kusvaartuig (c) suilegang

Oplossings

Sudoku

Woordslim

Vasvra

MoeilikMaklik

Junior blokraai

Pretblad5 uit 5 15 Augustus 2021

Blokmakierie Versteekte sin: Reken, my vrou sê al lyk ek hóé, ek bly maar mooi.Dwars: 1. Welsprekend, 10. Area, 11. Elia, 12. Myte, 13. Et, 14. Snee, 16. Buurvrou, 17. Waarsê, 18. OT, 19. Taalgelykheid, 24. Loer, 26. Tem, 27. Koekoekhoenders, 31. Eed, 32. Arme, 33. Osama, 37. E.s.m., 39. Bymekaarbly, 41. Same, 43. Rit, 44. S’n, 45. Maarskalk, 47. Tel, 48. Steg, 49. Mooiweer.Af: 1. Wasbere, 2. -er, 3. Leeu, 4. Satraap, 5. Eenoog, 6. Kleuter, 7. Eie, 8. Na, 9. Bydraer, 14. Sr., 15. Kalkoene, 20. Lekedom, 21. Ylte, 22. Hemde, 23. Ditsem, 25. Voorsaat, 28. Koeberg, 29. Haak, 30. Edelste, 34. Sesam, 35. Marko, 36. Aai, 38. Syner, 40. RT, 41. SMS, 42. Dae, 46. LO.

(c) suilegangDie woord loggia verwys na ’n oordekte suilegang, gewoonlik aan ’n boverdieping van ’n gebou. (WAT)

1. (c) Kasjoeneute het nie ’n harde, los dop nie, want hulle is nie ware neute nie. Hulle is sade van kasjoe-appels, die eetbare, peervormige, suur, vlesige deel van die plant wat so groot soos ’n appel is. Die peule onderaan kasjoe-appels bevat kasjoeneute, die steenvrugte wat die plante se ware vrugte is. Die leeragtige buitekant moet verwyder word voordat kasjoeneute geëet kan word.2. (a) Hoogspring. Atlete het al in 1840 in Brittanje aan ’n vorm van hoogspring begin deelneem. Deur die jare is verskillende style gebruik, soos die skêrsprong, die wydsbeensprong, die duikrol en twee wat na dele van die VSA verwys: “Western roll” en “Eastern cut-o�”. Volgens Ken Doherty, ’n atleet, afrigter en sportskrywer, was daar reeds nege hoogspringtegnieke. Deelnemers het meestal met hul voete of bene eerste oor die dwarslat gespring. In 1968 het die Amerikaanse ingenieur-student Dick Fosbury aan die Olimpiese hoogspring in Mexiko deelge-neem. Hy het ’n onpaar skoene aangehad en agterstevoorom gespring. Sy kop, skouers en rug is eerste oor die lat. Met ’n sprong van 2,24 meter het hy die goue medalje gewen. Sy tegniek, die fosburystyl, word nou wêreldwyd deur omtrent alle hoogspringers gebruik.3. (d) Die Verenigde Koninkryk van Groot-Brittanje en Noord-Ierland is die amptelike naam van ’n grondwetlike monargie met koningin Elizabeth II as staatshoof. Dit bestaan uit die politieke onderafdelings Engeland, Skotland, Wallis en Noord-Ierland. Groot-Brittanje is die groot eiland wat uit Engeland, Skotland en Wallis bestaan. Die Britse Eilande bestaan uit Groot-Brittanje, Ierland, die eiland Man, die Kanaaleilande en ’n aantal kleiner eilande. Die Republiek Ierland is ’n onafhanklike land wat saam met Noord-Ierland op ’n eiland lê.4. (b) 6 liter. Die gemiddelde mens haal 12 tot 16 keer per minuut asem, en ’n mens asem elke minuut tussen 5 en 8 liter lug in. Die totale oppervlakte van albei longe is ongeveer 100 m², wat amper so groot soos ’n tennisbaan is. Die lengte van die lugweë in die longe is altesame 2 400 km. ’n Long is die enigste menslike orgaan wat op water kan dryf.5. (1c) Engeland – Rooi roos; (2b) Skotland – Distel; (3d) Wallis – Drie volstruisvere; (4a) Ierland – Klawerblaar.6. (a) Bolivië het in 1879 tot aan die Stille Oseaan gestrek. Die Oorlog van die Stille Oseaan (of Salpeter-oorlog) van 1879 tot 1884, tussen Chili en ’n Boliviaans-Peruaanse alliansie, het hoofsaaklik gegaan oor Chili se aanspraak op die Boliviaanse kusgebied in die Atacamawoestyn. Dié gebied het ryk nitraatneerslae gehad. Ná veldslae in die Stille Oseaan, die Atacamawoestyn, die Peruaanse Woestyn en die Andesgebergte het Chili die oorlog gewen en die Boliviaanse kusgebied Litoral verower. Sedertdien het Bolivië nie toegang tot die see nie. Sy vier vlootskepe patrolleer die Titicacameer, wat met 3 812 m bo seevlak een van die hoogste bevaarbare mere in die wêreld is.7. (b) Walter Mondale en Jimmy Carter. Mondale se tweede naam was Frederick, wat tot die bynaam Fritz afgekort is. Grits was ’n verwysing na die feit dat Carter van die suide van die VSA kom, waar grits ’n ontbyt-gereg van mieliegruis is.8. (c) Levi’s se oorspronklike prentjie wys twee perde wat ’n jean uitmekaar probeer trek. Dit is gebruik van 20 Mei 1873, toe die winkeleie-naar Levi Strauss en die kleremaker Jacob Davis hul eerste jeans (toe “oorpakke” genoem) gepatenteer het, totdat dit in 1928 amptelik Levi Strauss & Co genoem is. Mense het dit die “Two Horse brand” genoem,en dié logo is steeds wêreldwyd bekend.9. (d) Duitsland. Dié groot honde is oorspronklik geteel as koninklike honde wat wildevarke moes jag en doodmaak. Later is hulle as waghonde gebruik. Die naam Deense hond (in Engels Great Dane) kom van die Franse naam Grand Danois, wat deur die natuurkundige Georges-Louis Leclerc, die graaf van Bu�on, in ’n boek gebruik is. In Duitsland word dié honde Deutsche Dogge (Duitse hond) genoem.10. (1b) Benin – Cotonou (grootste); Porto-Novo (hoofstad); (2f) Gambië – Serrekunda (grootste); Banjul (hoofstad); (3c) Kameroen – Douala (grootste); Yaoundé (hoofstad); (4d) Burundi – Bujumbura (grootste); Gitega (hoofstad). Gitega is Burundi se politieke hoofstad, volgens ’n parlementsbesluit van 2019. Bujumbura is die ekonomiese hoofstad. Alle takke van die regering sal volgens plan teen aanstaande jaar in Gitega wees.

Blokraai [483 18 Julie]