Practicing communication
14
Jaar vol mylpale vir die Robbertze Clan Eers word Robbie 30 Toe word Bea 1 en toe Ja, en toe….. kom Tiaan & Marqaux en bereik die hoogtepunt van die jaar…
-
Upload
johann-robbertze -
Category
Lifestyle
-
view
53 -
download
6
description
Jaar vol mylpale vir die Robbertze Clan. Eers word Robbie 30. Toe word Bea 1 en toe. Ja, en toe….. kom Tiaan & Marqaux en bereik die hoogtepunt van die jaar…
Transcript of Practicing communication
Jaar vol mylpale vir die Robbertze ClanEers word Robbie 30
Toe word Bea 1en toe
Ja, en toe….. kom Tiaan & Marqauxen bereik die hoogtepunt van die jaar…
‘n Nuwe dagvol wolkeprag
Die dag bring nie net reënmaar ook ons grootste seen.
Met groot opwinding
wag ons om te kyk wat 12 uur bring.Bea, ‘n klein sussie vir Emma
en sommer baie vreugde vir Mamma
Welkom, my liefste dingin ‘n kamer waar die voeltjies sing,
in ‘n familie met hartewat jou net met liefde wil omring
Robbie, die honde-man van kleintyd af….. Hopenlik ontgroei Bea haar Uil –liefde. (Ek moes nooit daai koek vir Johann gebak het nie……)