Pietersburg Laerskool BUITE - KURRIKULêRE BELEID · Dié persoon moet gekwalifiseerd wees, met...

16
1 Pietersburg Laerskool BUITE - KURRIKULêRE BELEID

Transcript of Pietersburg Laerskool BUITE - KURRIKULêRE BELEID · Dié persoon moet gekwalifiseerd wees, met...

Page 1: Pietersburg Laerskool BUITE - KURRIKULêRE BELEID · Dié persoon moet gekwalifiseerd wees, met voldoende ervaring in die afrigting van die spesifieke sport. Die persoon moet ook

11

Pietersburg Laerskool

BUITE - KURRIKULêRE BELEID

Page 2: Pietersburg Laerskool BUITE - KURRIKULêRE BELEID · Dié persoon moet gekwalifiseerd wees, met voldoende ervaring in die afrigting van die spesifieke sport. Die persoon moet ook

22

Die doel van hierdie dokument is om die doelwitte, basiese beginsels, algemene reëls en riglyne,

gedragskodes, prosedures en struktuur van deelname en organisering van buite kurrikulêre aktiwiteite by Pietersburg Laerskool te dokumenteer

Die einddoel is om te verseker dat kommunikasie tussen ouers, kinders, aktiwiteitsorganiseerders,

onderwysers, afrigters, sportkomitees en alle betrokkenes te verbeter.

VISIE

Om sport by Pietersburg Laerskool as ‘n opvoedkundige instrument te bevorder deur middel van kwaliteit afrigting en seker te maak dit is toeganklik vir alle leerders wat wil deelneem.

MISSIE

Om sport op so ‘n wyse aan te bied dat dit vir leerders ‘n genotvolle ervaring sal wees,

Om die nodige vaardighede af te rig, wat sal verseker dat leerders hulle volle potensiaal bereik,

Om die nodige afrigters (spesialiste) te identifiseer om die vereiste vaardighede by die leerders te vestig,

Om aktiwiteite aan ons leerders te bied deur goedtoegeruste, gemotiveerde en kundige afrigters te gebruik, met die beste, bekostigbare fasiliteite binne die omgewing en in vennootskap met betrokke ouers.

OOmm ppoossiittiieewwee kkaarraakktteerrttrreekkkkee eenn ppeerrssoooonnsseeiieennsskkaappppee ttee oonnttwwiikkkkeell bbyy oonnss kkiinnddeerrss..

OOmm eellkkee lleeeerrlliinngg ttee bbeemmaaggttiigg mmeett nnoorrmmeess eenn wwaaaarrddeess..

Inhoudsopgawe

1. Doelwitte en Waardes........................................................................................3

2. Aanbieding van Buite Kurrikulêre aktiwiteite......................................................3

3. Struktuur.............................................................................................................4

4. Kommunikasie....................................................................................................5

5. Logistiek.............................................................................................................5

6. Gedragskode......................................................................................................6

7. Algemene Reëls ...............................................................................................7

8. Kleredrag............................................................................................................8

9. Finansies..............................................................................................................8

10. Erkenning en Toekennings.................................................................................9

Page 3: Pietersburg Laerskool BUITE - KURRIKULêRE BELEID · Dié persoon moet gekwalifiseerd wees, met voldoende ervaring in die afrigting van die spesifieke sport. Die persoon moet ook

33

1. Doelwitte en Waardes:

1.1 Doelwitte vir elke deelnemer, afrigter en betrokkene

Die volgende spesifieke doelwitte word in elke sport nagestreef:

Die onvermoeide, volgehoue aanleer van besondere vaardighede.

Die bevordering van verstandelike en geestelike prestasie, omdat dit nie geskei kan word van fisiese prestasie nie.

Om al die leerders, ongeag hul individuele vermoëns, aan gelyke vlakke van afrigting bloot te stel, sodat die leerders gelyke geleenthede ontvang om hulle talente te ontwikkel.

Om alle sportaktiwiteite te monitor, te koördineer, organisasie en kommunikasie te verfyn en te verseker dat alle aktiwiteite op ‘n professionele vlak funksioneer.

Waar kundigheid ontbreek, word gebruik gemaak van kundige ouers of buite-afrigters.

Kommunikeer gereeld en betyds met alle rolspelers.

1.2 Waardes

Ons waardes is as volg:

Ons kinders kom eerste.

Ons kinders behoort hul eie ideale uit te leef, nie dié van hul ouers nie.

Ons is toegewyd in ons betrokkenheid by ons skool se sport.

Ons moedig dit aan dat elkeen groei in sy of haar deelname.

Ons gee om vir mekaar en respekteer mekaar.

Ons erken individualiteit en moedig groepsdeelname aan.

Ons respekteer kulturele verskille, veral wanneer ons teen ander skole deelneem

Ons kweek graag ‘n positiewe uitkyk op die lewe by ons kinders aan.

Ons strewe na eerlikheid en integriteit.

Ons ondersteun deelname van almal, insluitende die ouers.

Ons bevorder leierseienskappe en beloon goeie sportmangees.

Ons ontwikkel selfvertroue by die leerders deur middel van sport.

Ons kweek lojaliteit by leerders ten opsigte van sy/haar span en skool.

Ons ontwikkel ‘n goeie, gesonde gesindheid by leerders, deur middel van sport.

2. DIE AANBIEDING VAN BUITE KURRIKULêRE AKTIWITEITE

2.1 Aktiwiteite:

Die volgende aktiwiteite word aangebied by Pietersburg Laerskool:

Rugby en Bulletjie Rugby

Netbal en Mini- netbal

Krieket en Mini-krieket

Hokkie en Mini-hokkie

Atletiek en Landloop

Skaak

Tennis

Jukskei

Redenaars

Algemene kennis

Bybelvasvra

Koor

Swem

Gholf (vanaf 2013) 2.2 Oefentye:

Oefendae en –tye sal aan die begin van elke seisoen aan ouers en leerders gegee word.

Dit is belangrik dat ‘n leerder en sy/haar ouers keuses sal uitoefen en daarby sal hou.

Ons beveel aan dat ‘n leerder aan minstens een, maar hoogstens twee sportsoorte per

kwartaal sal deelneem

Die sportsoorte vir ‘n spesifieke kwartaal het voorkeur om oefentye te bepaal.

Page 4: Pietersburg Laerskool BUITE - KURRIKULêRE BELEID · Dié persoon moet gekwalifiseerd wees, met voldoende ervaring in die afrigting van die spesifieke sport. Die persoon moet ook

44

2.3 Sport seisoene verspreiding:

Kwartaal 1 Kwartaal 2 Kwartaal 3 Kwartaal 4 Jan Feb Mrt Apr Mei Jun Jul Aug Sep Okt Nov Des

Regdeur die jaar:

3. STRUKTUUR: 3.1 Skool se struktuur:

Hoof / Departement

B K Organiseerder

Atletiek

Landloop

Tennis

Rugby

Netbal

Hokkie

Jukskei

Koor

Krieket

Skaak

Swem

Alg. Kennis

Bybelvasvra

Redenaars

Beheerliggaam

AAttlleettiieekk AAttlleettiieekk

TTeennnniiss TTeennnniiss SSwweemm

NNeettbbaall

RRuuggbbyy KKrriieekkeett

HHookkkkiiee

DDooggtteerrss

SSeeuunnss

AAllmmaall

LLaannddlloooopp SSkkaaaakk

KKoooorr

AAllgg.. KKeennnniiss && BByybbeellvvaassvvrraa

JJuukksskkeeii

Page 5: Pietersburg Laerskool BUITE - KURRIKULêRE BELEID · Dié persoon moet gekwalifiseerd wees, met voldoende ervaring in die afrigting van die spesifieke sport. Die persoon moet ook

55

3.2 Rolspelers se verantwoordelikhede:

Die Hoof en Beheerliggaam stel die Buite Kurrikulêre organiseerder aan.

Die Buite Kurrikulêre organiseerder is verantwoordelik vir die bestuur en koördinering van sport,

asook kommunikasie t.o.v. sport by ons skool.

Die skool se dagbestuur sal elke jaar tydens die vierde kwartaal die werksverdeling regverdig verdeel sodat die lading oor die hele personeel verspreid is. Insette sal verkry word van personeel.

Die bestuur sal ook ‘n organiseerder vir elke aktiwiteit aanwys.

Die Organiseerder (Onderwyser) is verantwoordelik vir die bestuur, koördine-

ring en spesifieke kommunikasie van ‘n spesifieke sport. Dié persoon werk saam

met die Buite Kurrikulêre organiseerder om die nodige afrigters en hulpafrigters aan te stel.

Die Afrigter is verantwoordelik vir afrigting van ‘n spesifieke sportsoort.

Dié persoon moet gekwalifiseerd wees, met voldoende ervaring in die afrigting van die

spesifieke sport. Die persoon moet ook as skeidsregter kan optree by wedstryde.

Hulpafrigter(s) (kan ouers wees) ondersteun die afrigter en help spesifiek met die inoefening

van spesifieke vaardighede, opwarming en kleiner groep-oefeninge.

4. KOMMUNIKASIE:

Kommunikasie is die kern tot die suksesvolle beoefening van alle aktiwiteite by ons skool.

Kommunikasie moet gereeld, betyds en volledig wees.

Kommunikasie is die verantwoordelikheid van die Buite Kurrikulêre organiseerder en die

organiseerder(s).

4.1 Ouerkontak

Indien ‘n ouer iets wil bespreek rakende ‘n speler, kan hy/sy die afrigter skakel. Indien

u nie die afrigter direk wil skakel nie, praat asseblief met die organiseerder(s).

4.2 Klagtes

Klagtes moet in skrif onder die Buite Kurrikulêre organiseerder se aandag gebring word.

5. LOGISTIEK:

5.1 Logistieke beplanning:

Logistieke beplanning is die verantwoordelikheid van die Buite Kurrikulêre organiseerder en

onderskeie organiseerders.

5.2 Weersomstandighede:

“Reënreël” - die skool besluit of oefeninge/wedstryde afgestel word as gevolg van reën. Leerders en ouers sal betyds in kennis gestel word vóór oefeninge/wedstryde plaasvind. Indien dit reën in oefentyd kan die ouer aanvaar dat daar nie oefening sal wees.

5.3 Toere / Vervoer:

Dit staan die organiseerder en afrigter vry om volgens die Skoolbeleid ten opsigte van toere

só ‘n uitstappie vir ‘n betrokke sportsoort te reël. Dit moet noukeurig en betyds beplan word

in oorleg met die Buite Kurrikulêre organiseerder en Skoolhoof. (Gebruik BK nr 3/2013)

Die leerlinge se vrywaring vorms moet ten alle tye by u wees.

Daar moet ‘n noodhulp sak op die bus wees.

Die nodige toestemmingsbrief van Art 21 Mpy en gesertifiseerde afskrif van versekering moet by u wees op die bus, die verkeerspolisie vereis dit.

Bus maatskappye se drywers moet asb hulle eie kamers kry met uitslaap ritte.

Indien ‘n personeellid se gesin of familie lede saamgaan, moet die leerlinge in die betrokke personeellid se sorg steeds sy eerste prioriteit bly.

Indien u vir enige rede laat is, laat weet asb die plek waar u bespreek het vir oornag.

Die voorgeskrewe beginsels t.o.v. die bekom van die petrolkaart en sleutels moet nagekom word. Skoolbussies moet bespreek wees op lys in Mnr de Kock se kantoor.

Tolhek en petrolstrokies moet na Finansiële kantoor geneem word.Sleutels terug op bord.

Page 6: Pietersburg Laerskool BUITE - KURRIKULêRE BELEID · Dié persoon moet gekwalifiseerd wees, met voldoende ervaring in die afrigting van die spesifieke sport. Die persoon moet ook

66

Slegs persone met ‘n openbare vervoerpermit mag die bussies bestuur anders betaal die versekering nie uit t.o.v. ‘n ongeluk nie.

Die nodige besprekingsvorm vir alle vervoer moet betyds ingevul en aan Mev Craig gestuur word. (Ten minste 2 weke voor die tyd!)

Busse slegs vir provinsiale wedstryde of proewe gebruik sal word as die helfte van leerders PLS leerders is.

Geen bussies sal slegs vir Keurders/Afrigters beskikbaar gestel word nie tensy goedgekeur en teen bepaalde tarief gehuur word.

Wanneer bussies vir Provinsiale doeleindes of aan ander skole en instansies geleen word sal enige skade of boetes deur hulle betaalbaar wees.

Maak seker dat die bussies nie oorlaai word nie en kontroleer die banddruk en olie voordat u ry.

Daar moet swart sakke saam op die bus wees. Leerders moet skoonmaak na die tyd.

Die skoolbussies MOET asb altyd vol petrol/diesel terug in die motorhuis wees.

Daar moet ‘n naamlys van persone in die bus wees en hul teenwoordigheid afgemerk wees.

Voor elke rit moet daar gebid word en weer by die terugkeer. (Reël betyds met ‘n dagbestuurslid)

Die Hoof en BK organiseerder moet per sms ingelig word wanneer u veilig aankom, terugkeer en rondom die uitslae.

5.4 Byeenkomste, Ligawedstryde en toernooie:

Ouers sal programme, briewe en inligting ontvang so gou as wat dit van die gasheerskole ontvang

word. Hou gerus ook die webblad en skoolkommunikeerder dop.

Indien PLS die gasheerskool is moet kommunikasie met ander skole en eie ouers betyds plaasvind.

5.5 Terrein / Bane / Velde:

Dit is die verantwoordelikheid van die spesifieke sport se organiseerder(s) om seker te maak dat die

terrein, velde, bane en/of kleedkamers gereed is vir die ontvangs van gaste.

Kommunikasie met die faktotum moet betyds, skriftelik en deur die hoof gedoen word.

6. GEDRAGSKODE:

Die Sportbeleid is onderhewig aan, en onderskryf ten volle die skool se erekode en algemene

gedragskode, soos gedruk in die skooldagboek en ontvang deur elke leerder in ons skool.

Daarby voeg ons graag die volgende sake, spesifiek gerig op positiewe sportgedrag.

6.1 Sportmangees:

Alhoewel deelname aan sport ‘n fisiese aktiwiteit is en daar kompetisie betrokke is, moet elke

leerder besef en leer hoe om ‘n goeie en voorbeeldige sportman of sportvrou te wees.

“Die ware sportman sal die ‘ongeskrewe’ reëls van die spel handhaaf”.

6.2 Onaanvaarbare gedrag:

Die volgende lys bevat voorbeelde van onaanvaarbare gedrag:

• Laat vir wedstryde.

• Laat vir oefeninge, of wegbly van oefeninge, sonder ‘n geldige rede.

• Slordige voorkoms of verkeerde kleredrag.

• Onsportiewe optrede.

• Persoonlike aanmerkings teenoor teenstanders.

• Vuil taal.

• Uitdaging van skeidsregters se gesag.

• Die gooi of beskadiging van toerusting (bv. tennisraket of krieketkolf)

• Enige optrede wat die skool se goeie naam in gedrang kan bring.

6.3 Gedragskode vir leerders:

As ’n deelnemer aan buitemuurse aktiwiteite by PLS, behoort ek te besef dat ek te alle tye

‘n ambassadeur is vir my skool, en sal dáárom dienooreenkomstig gehoorsaam

wees aan die volgende bepalings:

• Altyd ‘n voorbeeld van goeie sportmangees stel.

Page 7: Pietersburg Laerskool BUITE - KURRIKULêRE BELEID · Dié persoon moet gekwalifiseerd wees, met voldoende ervaring in die afrigting van die spesifieke sport. Die persoon moet ook

77

• Altyd respek teenoor my maats, opponente en die skeidsregter betoon.

• Altyd onthou dat ek deel is van ‘n span en dat die span se belange bo my eie belange

geplaas moet word.

• Altyd lojaal te wees teenoor my spanmaats en hulle nooit in die steek laat deur onnodig weg

te bly van oefeninge af, of om in die middel van ‘n seisoen op te hou met die beoefening van

‘n aktiwiteit nie.

• Altyd betyds wees vir oefeninge, wedstryde en kompetisies.

• Alle toerusting met respek hanteer.

• By die reëls van die spel hou.

• ‘n Nederlaag met ware sportmangees en sonder verskonings aanvaar en erkenning aan die

opponente gee.

• Nederig wees in oorwinning.

• Altyd jou beste, ter wille van jouself én jou span, gee.

6.4 Gedragskode vir ouers:

Geen ouers mag op ‘n sportveld staan tydens die duur van ‘n wedstryd nie.

• Ouers moet hulle nie skuldig maak aan kru taal, uitskel of slegsê van spelers, afrigters of

beamptes nie.

• Stel die voorbeeld aan die spelers deur die beamptes se beslissings te aanvaar.

• Ouers moet ingedagte hou dat spelers deelneem vir hulle eie genot en eie gewin, en nié vir

die plesier van die ouers of enige volwassene nie.

• Bewys respek teenoor die opponente.

• Veroordeel die gebruik van geweld, of dit nou toeskouers óf spelers is.

• Ouers mag nie met die spelpatroon van die afrigters inmeng deur sekere opdragte aan die

spelers deur te gee nie.

• Rook is verbode op die skoolterrein en skoolsportgronde, volgens nasionale wetgewing.

6.5 Gedragskode vir personeel:

• Wees altyd betyds vir oefeninge en wedstryde.

• Wees altyd toepaslik geklee vir oefeninge en wedstryde.

• Sien altyd toe dat noodhulp beskikbaar is tydens wedstryde.

• Moet nooit ‘n oefening kanselleer op dieselfde dag, of sonder toestemming van die Hoof of Buite

Kurrikulêre organiseerder nie.

• ‘n Opvoeder te bly en professioneel op te tree met die korrekte taalgebruik en met entoesiasme af te rig. • Elke leerder ‘n gelyke kans tot die span te gee. • Sorg dat jy op hoogte bly t.o.v. nuutste afrigtingstegnieke en reëls

• Altyd betyds sal wees en sal toesien dat alle leerders veilig verdaag het voordat u verdaag.

7. ALGEMENE REëLS:

7.1 Ouderdomsgroepe:

Elke speler mag slegs in sy/haar ouderdomsgroep deelneem. Geen speler mag “op” speel

nie. Met ander woorde, geen jonger speler mag toegelaat word om in ‘n hoër ouderdoms-

groep te speel nie, al is hy/sy beter as die ouer spelers, behalwe in ligas waar daar nié

voorsiening gemaak word vir jonger kinders nie.

7.2 Kies van spanne:

Alle spelers word volgens meriete in spanne opgeneem en verdien ‘n gelyke kans.

Behoorlike proewe sal plaasvind na daar eers aan alle belangstellendes oefen kans gegee is.

Spelers word ook volgens meriete verwys na proewe vir Limpopo kleure.

Indien daar genoeg mannekrag en belangstelling is, sal daar gepoog word om B – en C spanne op

die been te bring. Reserwes sal gedurende toere ook speelkans kry, maar tydens liga wedstryde en

kompetisies sal hul slegs speel indien daar ‘n besering is.

Page 8: Pietersburg Laerskool BUITE - KURRIKULêRE BELEID · Dié persoon moet gekwalifiseerd wees, met voldoende ervaring in die afrigting van die spesifieke sport. Die persoon moet ook

88

7.3 Bulletjie rugby, mini- netbal en mini – hokkie:

Wedstryde vind slegs op ‘n vriendskaplike basis plaas en ligawedstryde of ligaspanne is nie

ter sprake nie. Die doel van sportdeelname op dié jong ouderdom, is drieledig:

(i) genot van die spel

(ii) aanleer van vaardighede

(iii) bevordering van liefde vir die sport

7.4 Toerusting:

Hanteer alle toerusting met respek. Afrigters moet verseker dat dieselfde hoeveelheid

toerusting ná ‘n oefening/wedstryd terugbesorg word. Leerders en afrigters sal aanspreeklik

gehou word vir die beskadiging van toerusting, indien dit vir ‘n ander doel gebruik word as

waarvoor dit vervaardig is.

7.5 Kaptein van ‘n span:

7.5.1 Die kaptein word as volg gekies:

• ‘n Ander ouderdom afrigter kom hanteer die verkiesing

• Spelers nomineer kandidate

• Stembriewe word uitgegee en op ‘n geslote stelsel gedoen.

• Die uitslag word bekendgemaak en stembriewe op lêer geplaas.

7.5.2 Die kaptein is verantwoordelik vir:

• Ontvangs van opponente met tuiswedstryde en die loting.

• Maak seker dat spanmaats korrek geklee is.

• Sien toe dat apparaat(e) na afloop van tuiswedstryde weggepak word.

• Praat met die skeidsregter namens sy span. Die res van die span bly stil op die veld.

7.6 Afwesigheid:

Die volgende reëls moet toegepas word t.o.v. afwesigheid tydens oefeninge/wedstryde:

• ‘n Speler moet vooraf verskoning maak by die afrigter, indien ‘n oefening

of ‘n wedstryd gemis gaan word.

• Ouers moet ‘n afrigter onmiddellik in kennis stel indien ‘n speler a.g.v. omstandighede

buite hul beheer, nie ‘n wedstryd kan bywoon nie.

• Indien ‘n speler ‘n oefening sonder goeie verskoning mis, mag hy/sy nie in die daaropvolgende

wedstryd speel nie, indien die afrigter so sou besluit.

8. KLEREDRAG:

Ons skool se voorgeskrewe kleredrag vir sportdeelname is as volg:

• Alle sportspanne speel in voorgeskrewe sportdrag, soos vir die spesifieke sportsoort bepaal.

Die drag is beskikbaar by die skool se klerewinkel.

• Slegs die Eerste spanne van verskeie sporte mag “spesiaal ontwerpte” klere aankoop, met die

goedkeuring van die Skoolbestuurspan. Hierdie klere moet in die skool se kleure wees.

‘n Amptelike PLS Eerste span “bench jacket” sal te koop wees by die klerewinkel vir die spanne.

9. FINANSIES:

9.1 Begroting:

Die Beheerliggaam, Buite Kurrikulêre organiseerder en aktiwiteit organiseerder is

verantwoordelik vir die begroting vir elke aktiwiteit.

9.2 Donasies:

Donasies word verwelkom. Alle donasies moet direk by die skool se finansiële kantoor

inbetaal word, of in die skool se bankrekening. Die Finansiële Bestuur sal die donasie

toeken aan die betrokke sportsoorte en voorafgoedgekeurde uitgawes kan uit die donasie

gedek word.

Page 9: Pietersburg Laerskool BUITE - KURRIKULêRE BELEID · Dié persoon moet gekwalifiseerd wees, met voldoende ervaring in die afrigting van die spesifieke sport. Die persoon moet ook

99

9.3 Borge:

Borge moet deur die Hoof, Buite Kurrikulêre organiseerder en Bemarkingsbestuurder

goedgekeur en gekoördineer word. Slegs Christa Venter tik borgbriewe en versoeke en moet

altyd deur die hoof geteken word.

‘n Vorm met elke aktiwiteit se behoeftes sal aan die skool se ouers asook moontlike borge

deurgegee word in die begin van die jaar. Die Buite Kurrikulêre bestuurder ontvang

skeurbriewe en hanteer alle kommunikasie rakende die borge daarna.

Die klerewinkel hanteer alle bestellings van klere vir aktiwiteite.

9.4 Uitgawes:

Die organiseerder en finansiële kantoor is verantwoordelik vir die noukeurige bestuur

van alle uitgawes vir sy/haar spesifieke sport.

Rekwisisies moet betyds ingevul word. Die goedkeuring hiervan geskied slegs op Vrydae.

Geen uitgawes mag aangegaan word as die rekwisisie nie goedgekeur is nie.

9.5 Sakgeld / Bestuurdersfooi:

- Fooi vir personeel wat tydens aktiwiteite moet oorslaap sal R150.00 per nag beloop.

- Weeklikse liga wedstryde buite Pietersburg: R 50.00 - Wedstryde voldag buite Pietersburg: R100.00

- Wedstryde Saterdae in Pietersburg: R 50.00 Byvoorbeeld: Indien ‘n personeellid Pretoria besoek en uitslaap en laat die volgende dag eers na Pietersburg terugkeer, sal die vergoeding as volg wees: R150 vir uitslaap + R100 vir die dag = R250.00 -Die bestuurder van die bus kry ook ‘n fooi. Kontroleer asb by die finansie kantoor vir bedrag.

10. ERKENNING EN TOEKENNINGS:

10.1 Erkenning aan sportsterre:

‘n Bedrag van R150 sakgeld word aan elke leerder, wat provinsiale kleure verwerf het in ‘n skoolsport en aan SA kompetisie gaan deelneem, oorhandig.

Indien ‘n leerder gekies word tot ‘n SA span in skolesport en oorsee gaan deelneem word ‘n bedrag van R500 gegee.

Geen finansiële bydrae sal gemaak word aan leerlinge van die skool wat Provinsiaal, SA of oorsee deelneem t.o.v. nie-skolesport. Hierdie leerlinge sal wel aanwesig gemerk word en in aanmerking kom vir ‘n toekenning.

10.2 Toekennings:

Die volgende toekennings word gemaak tydens die prysuitdeling aan die einde van elke jaar. Hierdie toekennings is nie stagnant nie en word jaarliks hersien en aangepas waar nodig deur die dagbestuur. Aanbevelings en insette is altyd welkom.

KRITERIA VIR BUITE-KURRIKULêRE TOEKENNINGS

Vanaf 2012 neem die Toekenningsfunksie die volgende formaat aan:

Dit vind plaas in die laaste week van skool, gedurende skoolure.

Gr.1 – 3 (Buite Kurrikulêr)

Gr 4 (alfabeties in klasverband)

Gr. 5 (alfabeties en in klasverband)

Gr. 6 (alfabeties en in klasverband)

Gr. 7 (alfabeties en in klasverband)

Toptoekennings (Limpopo wenners, SA Wenners, Trofeë wenners) – KATEGORIE B

K A T E G R I E A

Page 10: Pietersburg Laerskool BUITE - KURRIKULêRE BELEID · Dié persoon moet gekwalifiseerd wees, met voldoende ervaring in die afrigting van die spesifieke sport. Die persoon moet ook

1100

Kategorie A:

AKTIWITEIT PRESTASIE TOEKENNING

KULTUUR:

Skaak

Super 12 deelname Super 12 sertifikaat

Span behaal 2de of 3de plek by S12 Sertifikaat

Limpopo liga naaswenners Sertifikaat

Limpopo provinsiale kleure Sertifikaat + balkie

Kunstefeeste

Goud (80- 89%) Sertifikaat

Groepwenners Sertifikaat

Groot goud (90% en hoër) Sertifikaat

Redenaars

Deelname aan ATKV / Vryburgers Sertifikaat

Streeksdeelname ATKV Sertifikaat

Span eindig 2de of 3de by S12 Sertifikaat

Eerste plek by Super 12 Sertifikaat

Koor

Super 12 : 80 – 89% Sertifikaat

Applous : Goud, silwer of Brons Sertifikaat

Super 12: 90 % en hoër Sertifikaat

Musiek Graad lll UNISA en hoër slaag Sertifikaat

SPORT :

Atletiek

SPF/GF :1ste, 2de,3de plek Interlaer Sertifikaat

Distrikskampioenskappe : 1ste,2de,3de Sertifikaat

Victor – en Victrix Ludorum Sertifikaat en trofeë

SA Deelname Sertifikaat+balkie

SA : 1ste, 2de, 3de plek Sertifikaat

Baan – en Veldatleet (Jnr en Snr) Sertifikaat

Netbal

Super 12 deelname S12 sertifikaat

Beste aanvallende speelster Sertifikaat

Beste verdedigende speelster Sertifikaat

Kapteine Sertifikaat

Beste Vordering Sertifikaat

Limpopo Naaswenner Sertifikaat

Streekligawenners Sertifikaat

2de en 3de plek op Super 12 Sertifikaat

Limpopo provinsiale kleure Sertifikaat + balkie

Page 11: Pietersburg Laerskool BUITE - KURRIKULêRE BELEID · Dié persoon moet gekwalifiseerd wees, met voldoende ervaring in die afrigting van die spesifieke sport. Die persoon moet ook

1111

AKTIWITEIT PRESTASIE TOEKENNING

Rugby

Super 12 deelname S12 sertifikaat

Kaptein Sertifikaat

Beste agterspeler Sertifikaat

Beste vaste voorspeler Sertifikaat

Beste losvoorspeler Sertifikaat

Limpopo provinsie naaswenners Sertifikaat

2de en 3de plek op Super 12 Sertifikaat

Limpopo provinsiale kleure Sertifikaat + balkie

Hokkie

Super 12 deelname S12 sertifikaat

Kaptein/e Sertifikaat

Beste Aanvallende speler Sertifikaat

Beste Verdedigende speler Sertifikaat

Limpopo provinsie naaswenners Sertifikaat

2de en 3de plek op Super 12 Sertifikaat

Limpopo provinsiale kleure Sertifikaat + balkie

Krieket

Super 12 deelname S12 sertifikaat

Kaptein Sertifikaat

Beste bouler Sertifikaat

Beste kolwer Sertifikaat

Mees veelsydige speler Sertifikaat

Limpopo provinsie naaswenner Sertifikaat

2de of 3de plek by Super 12 Sertifikaat

Limpopo provinsiale kleure Sertifikaat + balkie

Tennis

Naaswenners van liga Sertifikaat

2de en 3de plek by Super 12 Sertifikaat

Kaptein/e Sertifikaat

Limpopo provinsiale wenners Sertifikaat+ balkie

Jukskei Liga naaswenners Sertifikaat

Limpopo provinsiale kleure Sertifikaat + balkie

Swem Victor – en Victrix Ludorum Sertifikaat + trofeë

Limpopo provinsiale kleure Sertifikaat + balkie

Landloop Limpopo provinsiale kleure Sertifikaat + balkie

Page 12: Pietersburg Laerskool BUITE - KURRIKULêRE BELEID · Dié persoon moet gekwalifiseerd wees, met voldoende ervaring in die afrigting van die spesifieke sport. Die persoon moet ook

1122

Wetenskap Expo Goud tydens Streekuitdunne Serifikaat

Deelname aan die Nasionale expo Sertifikaat + balkie

Goud,silwer of brons by Nasionaal Sertifikaat

Buite- Skool verband aktiwiteite :

Vir al die

volgende

aktiwteite :

1ste, 2de, 3de

plek op SA’s

Gimnastiek, Skopboks, Perdry, Karate,

Akrobaat, Tweekamp, Ballet, Stoei,

Moderne Danse, Visvang, Gholf, Model,

Sang, Skiet

Sertifikaat

Ringbal SA en SA Uitnodigingspan Sertifikaat

KATEGORIE B : (Toptoekennings)

KULTUUR :

Skaak

Limpopo provinsie wenners Sertifikaat + Trofeë

1ste plek by Super 12 Sertifikaat + Trofeë

1ste, 2de, 3de plek by SA Topskole Sertifikaat + Trofeë

Skaakspeler van die jaar (Jnr en Snr) Sertifikaat + Trofeë

Koor Applous Nasionale deelname Sertifikaat + Trofeë

Redenaars Redenaar van die jaar (Jnr en Snr) Sertifikaat +Trofeë

SPORT :

Atletiek Atleet van die jaar Sertifikaat + Trofeë

Netbal

Limpopo wenners Sertifikaat + Trofeë

1ste plek op Super 12 Sertifikaat + Trofeë

1ste, 2de, 3de plek op SA Skole Sertifikaat + Trofeë

Netbalspeelster van die jaar Sertifikaat + Trofeë

Rugby

Limpopo wenners Sertifikaat + Trofeë

1ste plek op Super 12 Sertifikaat + Trofeë

1ste, 2de plek by Bondedag Sertifikaat + Trofeë

Rugbyspeler van die jaar Sertifikaat + Trofeë

Page 13: Pietersburg Laerskool BUITE - KURRIKULêRE BELEID · Dié persoon moet gekwalifiseerd wees, met voldoende ervaring in die afrigting van die spesifieke sport. Die persoon moet ook

1133

Hokkie

Limpopo wenners Sertifikaat + Trofeë

1ste plek op Super 12 Sertifikaat + Trofeë

1ste, 2de, 3de plek op SA Skole Sertifikaat + Trofeë

Hokkie speler/speelster vd jaar Sertifikaat + Trofeë

Krieket

Limpopo wenners Sertifikaat + Trofeë

1ste plek op Super 12 Sertifikaat + Trofeë

Krieket speler van die jaar Sertifikaat + Trofeë

Tennis

Limpopo wenners Sertifikaat + Trofeë

1ste plek op Super 12 Sertifikaat + Trofeë

Tennisspeler van die jaar Sertifikaat + Trofeë

Jukskei Limpopo wenners Sertifikaat + Trofeë

Jukskei speler van die jaar Sertifikaat + Trofeë

Swem Swemmer van die jaar Sertifikaat + Trofeë

Landloop Landloop atleet van die jaar Sertifikaat + Trofeë

Sportseun en Sportdogter van die jaar Sertifikaat + Trofeë

Ander :

Voortrekkerpenning Sertifikaat + Trofeë

Gemeenskapstrofeë Sertifikaat + Trofeë

7 jaar getroue skoolbesoek Sertifikaat

Neem asb kennis :

Die volgende kriteria vir die Sportseun en Sportdogter van die jaar word ook

gebruik om die individuele sporte/ aktiwiteite se trofeëwenners te bepaal.

Page 14: Pietersburg Laerskool BUITE - KURRIKULêRE BELEID · Dié persoon moet gekwalifiseerd wees, met voldoende ervaring in die afrigting van die spesifieke sport. Die persoon moet ook

1144

SPORTSEUN & SPORTDOGTER VAN DIE JAAR :

SPORTSOORTE :

NAME VAN KANDIDATE

A B C D E F

Atletiek : Punte

1 Skoolkaptein 3

2 P 1 : 1ste plek 4

3 P1 : Victor/Victrix 8

4 P1 : Baanatleet 5

5 P1 : Veldatleet 5

6 Limpopo medalje 5

7 Limpopo kleure 10

8 SA Deelname 20

9 SA medalje 15

10 Super 12 medalje 10

Rugby : Punte

1 Skoolkaptein 3

2 Pietersburg span 5

3 Streekweek span 6

4 Limpopo o/13 B 6

5 Limpopo o/12 A 10

6 Cravenweekspan 20

7 Limpopo 7’s 15

8 Provinsiale kaptein 10

Krieket : Punte

1 Skoolkaptein 3

2 Pietersburg span 5

3 Streekweekspan 6

4 Limpopo kleure 10

5 Standardbank span 20

6 Limpopo kaptein 10

Page 15: Pietersburg Laerskool BUITE - KURRIKULêRE BELEID · Dié persoon moet gekwalifiseerd wees, met voldoende ervaring in die afrigting van die spesifieke sport. Die persoon moet ook

1155

Tennis : Punte

1 Skoolkaptein 3

2 Pietersburg span 6

3 Limpopo span 10

4 Limpopo kaptein 5

Hokkie : Punte

1 Skoolkaptein 3

2 Pietersburgspan 5

3 Limpopo B span 6

4 Limpopo A span 10

5 SA Deelname 20

6 Limpopo kaptein 5

Jukskei: Punte

1 Skoolkaptein 3

2 Pietersburg span 5

3 Limpopo B span 6

4 Limpopo A span 10

5 Limpopo kaptein 5

Landloop : Punte

1 Limpopo span 10

2 Limpopo medalje 5

3 SA Deelname 20

4 SA Medalje 25

Swem : Punte

1 Summer Games 5

2 SA Deelname 10

3 SA Medalje 15

Netbal : Punte

1 Skoolkaptein 3

2 Areaproewe 5

3 Streekproewe 8

4 Limpopo kleure 20

5 Limpopo kapteine 10

Page 16: Pietersburg Laerskool BUITE - KURRIKULêRE BELEID · Dié persoon moet gekwalifiseerd wees, met voldoende ervaring in die afrigting van die spesifieke sport. Die persoon moet ook

1166

NEEM KENNIS:

Indien 2 kandidate ‘n gelyke toekenning het, sal die volgende in aanmerking

geneem word:

1. Hoogste deelname / prestasie bv: SA kleure

2. Mees verskeidenheid sportsoorte beoefen

3. Aantal deelnemers t.o.v elke sport

KULTUUR:

Redenaar v.d. jaar :

Punte A B C D E F

1 Deelname skool 2

2 Deelname Super 12 5

3 Deelname ATKV 3

4 Finaal Super 12 3

5 2de rondte ATKV 2

6 3de rondte ATKV 3

Skaakspeler v.d jaar :

Punte A B C D E F

1 Skool se nr 1 3

2 SA Deelname 10

3 Limpopo nr 1 15

_________________ ________________ _______________

Mnr P.H. Bredenkamp Me E. Craig BEHEERLIGGAAM

HOOF BK ORGANISEERDER