OOSIE-NUUS...BESTMED TUKS byeenkoms 27 Februarie Verskeie Oosie-atlete het aan die Eerste AGN liga...

11
1 Beste Oosies, ouers, voogde en personeel GEDAGTE VIR DIE WEEK PERSONEEL OOSIE-NUUS 02/03/2021 07/2021 Ons verwelkom me N Viljoen wat aangestel is as die nuwe IGO Departementshoof.

Transcript of OOSIE-NUUS...BESTMED TUKS byeenkoms 27 Februarie Verskeie Oosie-atlete het aan die Eerste AGN liga...

Page 1: OOSIE-NUUS...BESTMED TUKS byeenkoms 27 Februarie Verskeie Oosie-atlete het aan die Eerste AGN liga BESTMED TUKS byeenkoms op 27 Februarie deelgeneem en pragprestasies gelewer. Die

1

Beste Oosies, ouers, voogde en personeel

GEDAGTE VIR DIE WEEK PERSONEEL

OOSIE-NUUS 02/03/2021

07/2021

Ons verwelkom

me N Viljoen wat aangestel is

as die nuwe IGO

Departementshoof.

Page 2: OOSIE-NUUS...BESTMED TUKS byeenkoms 27 Februarie Verskeie Oosie-atlete het aan die Eerste AGN liga BESTMED TUKS byeenkoms op 27 Februarie deelgeneem en pragprestasies gelewer. Die

2

AKADEMIE

WISKUNDESENTRUM

Die wiskundesentrum het ten doel om die leerders wat addisionele hulp nodig het te ondersteun.

Werk van die vorige week word weer in die uur sessie behandel

Daar word ook gefokus op die probleemareas wat geïdentifiseer is.

Die sentrum begin op 8 Maart 2021.

Dag en tyd

Maandae vanaf 14:15 tot 15:15

Plek

Klas van die spesifieke graad se vakpersoneellid.

Dit word sterk aanbeveel dat die leerders wat druip en/of sukkel met wiskunde die sentrum bywoon.

Enige navrae kan gerig word aan Me H van Staden (Departementshoof: Wiskunde) by [email protected]

SKOOLDAGKALENDER VIR MAART Die skooldagkalender (aangepas met veranderde en nuwe toetsdatums) vir Maart word as

aanhangsel van die nuusbrief geplaas.

TOETSDATUMS – BYVOEGING VAN GRAAD 8 EN 9 TOETSE

Graad 8-leerders skryf op 18 Maart ʼn Natuurwetenskap Praktiese eksamen.

Graad 9-leerders skryf op 23 Maart ʼn Natuurwetenskap Praktiese eksamen.

Die toetsrooster met aangepaste nuwe en aangepaste datums is aangeheg as Aanhangsel B).

Toetse word vanaf 13:30 geskryf.

Toetse is 45 minute lank en sal van 13:30 tot 14:15 duur.

Leerders wat by die skool is, bly om te skryf en die ander leerders moet inkom vir die toets.

Page 3: OOSIE-NUUS...BESTMED TUKS byeenkoms 27 Februarie Verskeie Oosie-atlete het aan die Eerste AGN liga BESTMED TUKS byeenkoms op 27 Februarie deelgeneem en pragprestasies gelewer. Die

3

GRAAD 8-DAT TOETSING

Die toetsing help leerders en ouers in die besluitnemingsproses rondom gepaste vakkeuses in

graad 9 en word by die skool aangebied vir alle graad 8-leerders. Daar is GEEN koste

verbonde aan die toetsing nie en leerders sal ʼn formele skrywe in dié verband ontvang.

Belangrik: Alle graad 8’s kom op hierdie dag in skool toe (Skool A en B)

Datum: 9 Maart

Tyd: Skoolure

Die hele proses word deur Human Progress Management gekoördineer, in samewerking

met die skool en ʼn paneel van sielkundiges en psigometriste. Alle navrae in verband met die

toetsing en proses moet asseblief direk aan Human Progress Management gerig word. Hul

kontakbesonderhede is vervat in die skrywe wat leerders sal ontvang.

GRAAD 8-GROENTJIEKONSERT

Baie dankie aan elke graad 8-Oosie wat Saterdag se groentjiekonsertoefening bygewoon het. Dankie ook aan die Oos-Moot Raad wat soveel moeite met hierdie produksie doen.

Vanjaar se groentjiekonsert gaan nie in dieselfde formaat plaasvind as in die verlede nie. Daar gaan nie ʼn geleentheid aan ouers en familie gebied word om die konsert in lewende lywe by te woon nie. As gevolg van die beperking volgens Covid-regulasies, het ons dit goedgedink om die konsert digitaal beskikbaar te stel.

Finale opname

Die finale opname van die konsert sal plaasvind op 6 Maart 2021. ʼn Professionele span is genader om die klank, beligting en opname te behartig en dit beloof om ʼn sterproduksie te wees.

Kleredrag:

Al die klasse trek ʼn swart hemp en denimbroek aan. Graad 8 D, 8 H en 8 J trek skoolklere aan. Daar is individueel met elke hoofkarakter gereël oor die kleredrag.

Bestellings vir die opname:

Die datum vir bestellings asook die kostes daaraan verbonde sal in die volgende nuusbrief gekommunikeer word.

Ons wil dit graag op elke graad 8-Oosie se hart druk om deel te neem aan hierdie geleentheid. Hierdie oefendatums en -tye is baie belangrik en almal moet dit asseblief nakom, sodat ons van hierdie konsert ʼn groot sukses kan maak.

Page 4: OOSIE-NUUS...BESTMED TUKS byeenkoms 27 Februarie Verskeie Oosie-atlete het aan die Eerste AGN liga BESTMED TUKS byeenkoms op 27 Februarie deelgeneem en pragprestasies gelewer. Die

4

Belangrike tye vir die week van 1 tot 6 Maart:

Datum: Tyd: Betrokke: Aktiwiteit:

Ma. 1 Maart 2021 14:00 – 15:30 Skool A Oefening

Di. 2 Maart 2021 14:00 – 15:30 Skool B Oefening

Wo. 3 Maart 2021 14:00 – 15:30 Skool A Kleedrepetisie

Do. 4 Maart 2021 14:00 – 15:30 Skool B Kleedrepetisie

Sa. 6 Maart 2021 08:00 – 09:30 Skool A Finale opname

Sa. 6 Maart 2021 10:00 – 11:30 Skool B Finale opname

GRAAD 8 - SKRYFBEHOEFTEPAKKET

Daar is nog ʼn paar skryfbehoeftepakkette teen R500 by die finansies kantoor beskikbaar. Stuur e-pos na [email protected] indien u belangstel om een aan te koop.

KLEREBANK

Oos-Moot se Klerebank, ons eie tweedehandse klerewinkel, is in die skoolgebou geleë en rus die Oosies toe met skoolklere. Dit word bedryf deur me. N Pfeil. Ons verskaf tweedehandse skoolklere teen verminderde pryse.

Weens COVID-19 is die klerebank slegs per afspraak beskikbaar. Slegs ouers met 'n afspraak word op die skoolterrein toegelaat. Kontak ons per e-pos by [email protected] vir ʼn afspraak.

KULTUUR

ATKV TIENERTONEEL

Hoërskool Oos-Moot neem hierdie jaar deel aan die ATKV tienertoneel. Dit beloof om ‘n unieke ervaring vir elke deelnemer te wees waardeur hulle elke druppeltjie van hul Oosie-talent op die planke kan uitleef. Indien jy sou belangstel om deel te neem as ‘n akteur, tegniese versorger, verhoogbestuurder, kostuum- of stelontwerper of selfs grimeerkunstenaar, gaan skryf jou naam op by juffrou M de Kock in kamer G1.

SPORT

Die skool se onderskeie sportorganiseerders kan direk per e-pos gekontak word. Die e-posbesonderhede is op die skool se webwerf beskikbaar by www.oos-moot.co.za

Page 5: OOSIE-NUUS...BESTMED TUKS byeenkoms 27 Februarie Verskeie Oosie-atlete het aan die Eerste AGN liga BESTMED TUKS byeenkoms op 27 Februarie deelgeneem en pragprestasies gelewer. Die

5

SPORTPRESTASIES

OOSIE-RUITERS

Franco Maree (gr 9) het op 21 Februarie tydens 'n opleidingskou by SANESA 'n 2de plek in die 70cm "jumping competition" en 3de plek in die "working hunter" klas behaal. Franco ry by die Golden Trot Equestrian Centre. Baie geluk! ATLETIEK Interhuisweek 23 – 25 Februarie Uitslae op die volgende bladsy.

Page 6: OOSIE-NUUS...BESTMED TUKS byeenkoms 27 Februarie Verskeie Oosie-atlete het aan die Eerste AGN liga BESTMED TUKS byeenkoms op 27 Februarie deelgeneem en pragprestasies gelewer. Die

1

INTERHUIS: WENNERS 2021

0/14 0/15 0/16 0/17 0/19

Item Dogter Seun Dogter Seun Dogter Seun Dogter Seun Dogter Seun

80m(0/14) /100m

Chavonne du Plessis

Jayden Pretorius

Ashley Buchling

Dian v den Heever

Micyla Botha

Gert-Hendrik Grobler

Mika Botha

Van Zyl Myburgh

Luandi Smith

Ian van Wyk

200m Aretha de Beer

Jayden Pretorui

300m Aretha de Beer

Jayden Pretoruis

Dedré Brown

Dian v den Heever

Megan Smit

Gert-Hendrik Grobler

Marizanne Ferreira

Xander Hugo

Simone Roux

SP Basson

600m Jackie Coertze

Eric Groenewald

Brittany Grewe

Matthew Burnette

Vera de Beer

Regardt Jordaan

Anje Visser

SP Basson

1000m Kaylin Baasch

Edrich Pienaar

Jackie Coertze

Eric Groenewald

Yvonne Kruger

Matthew Burnette

Vera de Beer

Regardt Jordaan

Caitlin Burnette

Theo le Roux

Kort hekkies

Annelete Breytenbach

AJ Olivier

Ianthé Ferreira

Johan Beetge

Christine Struwig

Gert-Hendrik Grobler

Jaylin v Zyl

Gideon van Rooyen

Lune Els

Christopher Mervis

Verspring Chloe Brewis

Henro Horn

Dedré Brown

Nick Venter

Micyla Botha

Wikus Boshoff

Mika Botha

Carl Janse v Rensburg

Anje Visser

Johan van Wyk

Hoogspring Marizelle Franken

Henro Horn

Mieke Rheeder

Ivan van Wyk

Micyla Botha

Wikus Boshoff

Mignon Burger

Carlo Janse v Rensburg

Anje Visser

Ruben Theron

Gewigstoot Monique Geldenhuys

JC Jordaan

Ziane du Plessis

Christiaan Smith

Deone Smith

Jeacques Barnard

Anke Eloff

Michael Venter

Madelaine Greyling

Cameron Slement

Spiesgooi Monique Geldenhuys

Jayden Pretorius

Kiara du Toit

Nick Venter

Micyla Botha

Heino Beneke

Celine Viljoen

Ronco Holder

Madelaine Greyling

HJ van Staden

Diskus Marcelle Duvenhage

Kevin Human

Ziane du Plessis

Marlo Roodt

Joane Gouws

Jeacques Barnard

Zane v Tonder

Michael Venter

Madelaine Greyling

Cameron Slement

Page 7: OOSIE-NUUS...BESTMED TUKS byeenkoms 27 Februarie Verskeie Oosie-atlete het aan die Eerste AGN liga BESTMED TUKS byeenkoms op 27 Februarie deelgeneem en pragprestasies gelewer. Die

1

BESTMED TUKS byeenkoms 27 Februarie

Verskeie Oosie-atlete het aan die Eerste AGN liga BESTMED TUKS byeenkoms op

27 Februarie deelgeneem en pragprestasies gelewer. Die volgende atlete behaal die TOP 10 tydens die byeenkoms. Baie geluk!

Naam en Van Ouderdom deelgeneem

Plek Item Afstand/hoogte/tyd

Micyla Botha 0/17 1ste Hoogspring 1,65m

Mignon Burger 0/17 2de Hoogspring 1,60m

Carlo Jansen van Rensburg

0/17 3de Verspring 6,03m

Aretha de Beer 0/15 3de 400m 1:01.27sek

Ziane du Plessis 0/15 3de Gewigstoot 12,13m

Micyla Botha 0/17 4de 100m 12.78sek

Monique Geldenhuys 0/15 5de Spiesgooi 34,46m

Mika Botha 0/17 6de Verspring 4,86m

Monique Geldenhuys 0/15 7de Gewigstoot 11,48m

Megan Smit 0/17 8ste Verspring 4,83m

Vera de Beer 0/17 9de 800m 2:26.59sek

Ziane du Plessis 0/15 10de Diskus 31.77m

Ander

Ian van Wyk 0/19 100m 11.34sek

Marizanne Ferreira 0/19 200m 27.71sek

Jackie Coertze 0/15 1500m 05:19.40sek

Eric Groenewald 0/15 1500m 05:07.03sek

Christine Struweg 0/17 400m 01:17.86sek

Aretha de Beer 0/15 100m 13.38sek

Page 8: OOSIE-NUUS...BESTMED TUKS byeenkoms 27 Februarie Verskeie Oosie-atlete het aan die Eerste AGN liga BESTMED TUKS byeenkoms op 27 Februarie deelgeneem en pragprestasies gelewer. Die

2

ADVERTEER IN DIE NUUSBRIEF

Belangstellendes kan Me M Senekal kontak per e-pos by [email protected]

Page 9: OOSIE-NUUS...BESTMED TUKS byeenkoms 27 Februarie Verskeie Oosie-atlete het aan die Eerste AGN liga BESTMED TUKS byeenkoms op 27 Februarie deelgeneem en pragprestasies gelewer. Die

3

Page 10: OOSIE-NUUS...BESTMED TUKS byeenkoms 27 Februarie Verskeie Oosie-atlete het aan die Eerste AGN liga BESTMED TUKS byeenkoms op 27 Februarie deelgeneem en pragprestasies gelewer. Die

4

AANHANGSEL A

Hoërskool Oos-Moot SKOOLKALENDER

Maart 2021 Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag Sondag

1 2 3 4 5 6 7

Dag 6 Skool A

Dag 6 Skool B

Dag 1 Skool A

Dag 1 Skool B

Dag 2 Skool A

8 9 10 11 12 13 14

Dag 2 Skool B

Dag 3 Skool A Gr.8 DAT toetse

Dag 3 Skool B

Dag 4 Skool A

Dag 4 Skool B

15 16 17 18 19 20 21

Dag 5 Skool A

Dag 5 Skool B

Dag 6 Skool A

Dag 6 Skool B Toetsreeks vir Gr.10-12 begin. Praktiese eksamen: Gr8 Skool A kom 13:15 indien toets skryf.

Dag 1 Skool A

Mense regte dag

22 23 24 25 26 27 28

Publieke vakansiedag

Dag 1 Skool B Toetse: Gr.10-12. Praktiese eksamen: Gr9 Skool A kom 13:15 indien toets skryf.

Dag 2 Skool A

Dag 2 Skool B Toetsreeks vir Gr.8-12. Skool A kom 13:15 indien toets skryf.

Dag 3 Skool A

29 30 31 1 Apr 2 3 4

Dag 3 Skool B Skool A kom 13:15 indien toets skryf.

Dag 4 Skool A

Dag 4 Skool B Skool A kom 13:15 indien toets skryf.

Dag 5 Skool A

Goeie Vrydag

L.W.: Onderhewig aan verandering indien genoodsaak.

Page 11: OOSIE-NUUS...BESTMED TUKS byeenkoms 27 Februarie Verskeie Oosie-atlete het aan die Eerste AGN liga BESTMED TUKS byeenkoms op 27 Februarie deelgeneem en pragprestasies gelewer. Die

1

AANHANGSEL B