ONS VADER - Liedboekoasegemeente.co.za/wp-content/uploads/PDF/Liedboek...Prys die Here O my siel...

24

Transcript of ONS VADER - Liedboekoasegemeente.co.za/wp-content/uploads/PDF/Liedboek...Prys die Here O my siel...

Page 1: ONS VADER - Liedboekoasegemeente.co.za/wp-content/uploads/PDF/Liedboek...Prys die Here O my siel Prys die Heer want Hy is goed Prys die Here als wat lewe Prys die Heer BRUG: Die hele
Page 2: ONS VADER - Liedboekoasegemeente.co.za/wp-content/uploads/PDF/Liedboek...Prys die Here O my siel Prys die Heer want Hy is goed Prys die Here als wat lewe Prys die Heer BRUG: Die hele

ONS VADER - Liedboek

In die stryd ..............................................................................

Sterke God ..............................................................................

Prys die Heer ...........................................................................

U is meer vir my .......................................................................

Soos in die hemel ...................................................................

Met hande omhoog ................................................................

DDrome ......................................................................................

Prins van vrede .......................................................................

Almal wat die Here dien .........................................................

Kunswerk ................................................................................

Hoop ........................................................................................

4

6

8

10

12

14

1616

18

20

22

24

Inhoudsopgawe. . .

oasegemeentePosbus 142, Klerksdorp, 2571(T)+ 27 18 464 2100 (F) + 27 18 462 6779E-pos: [email protected]

2014 Oase Gemeente

Page 3: ONS VADER - Liedboekoasegemeente.co.za/wp-content/uploads/PDF/Liedboek...Prys die Here O my siel Prys die Heer want Hy is goed Prys die Here als wat lewe Prys die Heer BRUG: Die hele

IN DIE STRYDWoorde en Musiek deur Oase Kreatiewe span

In die stryd en in die seer

is daar hoop vir my

sal ek triomfeer

Want U is vir my

U Woord my krag

Ek sal ophou bewe

en op U bly wag en op U bly wag

F C

Am

G

F

C

Am

G G

Ek sal bou op U beloftes

Ek sal staan op wat U sê

Wanneer alles om my wankel

sal ek verseker nooit bly lê

F C Am G

F C

Am G

Who o ooo

Ek sal verseker nie bly lê

Who o ooo

Ek staan vas op wat U sê

F C

Am G

F C

Am G

oasegemeentePosbus 142, Klerksdorp, 2571(T)+ 27 18 464 2100 (F) + 27 18 462 6779E-pos: [email protected]

2014 Oase Gemeente 4

Page 4: ONS VADER - Liedboekoasegemeente.co.za/wp-content/uploads/PDF/Liedboek...Prys die Here O my siel Prys die Heer want Hy is goed Prys die Here als wat lewe Prys die Heer BRUG: Die hele

IN DIE STRYDWoorde en Musiek deur Oase Kreatiewe span

VERS 1:In die stryd en in die seeris daar hoop vir mysal ek triomfeerWant U is vir myU Woord my kragEk sal ophou beweEk sal ophou beween op U bly wag

KOOR:Ek sal bou op U beloftesEk sal staan op wat U sêWanneer alles om my wankelsal ek verseker nooit bly lê

BRUG:BRUG:Who o ooEk sal verseker nie bly lêWho o ooEk staan vas op wat U sê

oasegemeentePosbus 142, Klerksdorp, 2571(T)+ 27 18 464 2100 (F) + 27 18 462 6779E-pos: [email protected]

2014 Oase Gemeente 5

Page 5: ONS VADER - Liedboekoasegemeente.co.za/wp-content/uploads/PDF/Liedboek...Prys die Here O my siel Prys die Heer want Hy is goed Prys die Here als wat lewe Prys die Heer BRUG: Die hele

STERKE GODWoorde en Musiek deur Oase Kreatiewe span

Sterke God wat ewig leef

Bron van krag Here ek sal nie vrees

As U praat verkrummel die berge

As U praat raak die storms stil

F#m E/G# A

F#m E/G# A

F#m E/G# A

F#m E/G# A

F#m E/G# A

Beskermer van Israel U wat nooit slaap

Maar altyd oor ons waghou

As U praat verkrummel die berge

As U praat raak die storms stil

F#m E/G# A F#m E/G#

A

F#m E/G# A

F#m E/G# A

Ek sal sing en ek sal dans in U teenwoordigheid

Ek sal juig U’s my Koning U’s getrou

Ek sal sê die Here is my vesting sterk

Ek sal nie vrees ek sal nie vrees

Ek sal nie bang wees nie

E F#m D E F#m D

A/C# E F#m D

F#m E

D

oasegemeentePosbus 142, Klerksdorp, 2571(T)+ 27 18 464 2100 (F) + 27 18 462 6779E-pos: [email protected]

2014 Oase Gemeente 6

Page 6: ONS VADER - Liedboekoasegemeente.co.za/wp-content/uploads/PDF/Liedboek...Prys die Here O my siel Prys die Heer want Hy is goed Prys die Here als wat lewe Prys die Heer BRUG: Die hele

STERKE GODWoorde en Musiek deur Oase Kreatiewe span

VERS 1:Sterke God wat ewig leefBron van kragHere ek sal nie vrees

As U praat verkrummel die bergeAs U praat raak die storms stil

KOOR:KOOR:Ek sal sing en ek sal dans in U teenwoordigheidEk sal juig U’s my Koning U’s getrouEk sal sê die Here is my vesting sterkEk sal nie vreesEk sal nie vreesEk sal nie bang wees nie

VERS 2:VERS 2:Beskermer van IsraelU wat nooit slaap Maar altyd oor ons waghou

As U praat verkrummel die bergeAs U praat raak die storms stil

oasegemeentePosbus 142, Klerksdorp, 2571(T)+ 27 18 464 2100 (F) + 27 18 462 6779E-pos: [email protected]

2014 Oase Gemeente 7

Page 7: ONS VADER - Liedboekoasegemeente.co.za/wp-content/uploads/PDF/Liedboek...Prys die Here O my siel Prys die Heer want Hy is goed Prys die Here als wat lewe Prys die Heer BRUG: Die hele

PRYS DIE HEERWoorde en Musiek deur Oase Kreatiewe span

Die Here is my vesting

Die Here is my krag

Hy’s my bron en Hy’s my redding

Die Een op wie ek wag

A

F#m D

Bm7 A

A

Die Here is my voorspoed

Hy sal vir my voorsien

Soos ‘n Pa sorg vir sy kinders

gee Hy meer as wat ek ooit sou kon verdien

A

F#m D

Bm7 A

Prys die Here O my siel

Prys die Heer want Hy is goed

Prys die Here als wat lewe

Prys die Heer

D A/C# E

D F#m

E

Die hele skepping sing nou saam

Alles wat lewe roem Sy Naam

D F#m E

D F#m E

oasegemeentePosbus 142, Klerksdorp, 2571(T)+ 27 18 464 2100 (F) + 27 18 462 6779E-pos: [email protected]

2014 Oase Gemeente 8

Page 8: ONS VADER - Liedboekoasegemeente.co.za/wp-content/uploads/PDF/Liedboek...Prys die Here O my siel Prys die Heer want Hy is goed Prys die Here als wat lewe Prys die Heer BRUG: Die hele

PRYS DIE HEERWoorde en Musiek deur Oase Kreatiewe span

VERS 1:Die Here is my vestingDie Here is my kragHy’s my bron en Hy’s my reddingDie Een op wie ek wag

VERS 2:Die HeDie Here is my voorspoedHy sal vir my voorsienSoos ‘n Pa sorg vir sy kindersgee Hy meer as wat ek ooit sou kon verdien

KOOR:Prys die Here O my sielPrys die Heer want Hy is goedPrys die HePrys die Here als wat lewePrys die Heer

BRUG:Die hele skepping sing nou saamAlles wat lewe roem Sy Naam

oasegemeentePosbus 142, Klerksdorp, 2571(T)+ 27 18 464 2100 (F) + 27 18 462 6779E-pos: [email protected]

2014 Oase Gemeente 9

Page 9: ONS VADER - Liedboekoasegemeente.co.za/wp-content/uploads/PDF/Liedboek...Prys die Here O my siel Prys die Heer want Hy is goed Prys die Here als wat lewe Prys die Heer BRUG: Die hele

U IS MEER VIR MYWoorde en Musiek deur Oase Kreatiewe span

‘n Rots my Vredevors

U goedheid guns, die dood ’n wins

‘n Abba Vader, God bo alles

Leeu van Juda, Lam geoffer

Koning van die konings, Heer bo alle heer

Soete Roos van Saron, Groot Beskermheer

C F

G

C F G

C

F G

C F G

C | F | G / / / |

Skepper van die heelal, Liefde van my sielVertrooster, Vriend en Helper, Rede dat ek leefMy Skuilplek, Stille watersWaarvandaan my hulp komMy Eerste Liefde, MajesteitDie Bruidegom

Tog is U meer, meer vir my

U is soveel meer, meer vir my

Al kan ek nie beskryf

of selfs ooit genoeg getuig

Weet ek hier in my binneste

U is meer, meer vir my

C F G C F G

Am

G C

F G C

oasegemeentePosbus 142, Klerksdorp, 2571(T)+ 27 18 464 2100 (F) + 27 18 462 6779E-pos: [email protected]

2014 Oase Gemeente 10

Page 10: ONS VADER - Liedboekoasegemeente.co.za/wp-content/uploads/PDF/Liedboek...Prys die Here O my siel Prys die Heer want Hy is goed Prys die Here als wat lewe Prys die Heer BRUG: Die hele

U IS MEER VIR MYWoorde en Musiek deur Oase Kreatiewe span

VERS 1:‘n Rots my VredevorsU goedheid gunsDie dood ‘n wins‘n Abba Vader God bo allesLeeu van Judah Leeu van Judah Lam geofferKoning van die koningsHeer bo alle heerSoete Roos van SaronGroot Beskermheer

KOOR:TTog is U meer meer vir myU is soveel meer meer vir myAl kan ek nie beskryfof selfs ooit genoeg getuigWeet ek hier in my binnesteU is meeU is meer, meer vir my

VERS 2:Skepper van die heelalLiefde van my sielVertroosterVriend en HelperRede dat ek leefMy SkuilplekMy SkuilplekStille watersWaarvandaan my hulp komMy Eerste LiefdeMajesteitDie Bruidegom

oasegemeentePosbus 142, Klerksdorp, 2571(T)+ 27 18 464 2100 (F) + 27 18 462 6779E-pos: [email protected]

2014 Oase Gemeente 11

Page 11: ONS VADER - Liedboekoasegemeente.co.za/wp-content/uploads/PDF/Liedboek...Prys die Here O my siel Prys die Heer want Hy is goed Prys die Here als wat lewe Prys die Heer BRUG: Die hele

SOOS IN DIE HEMELWoorde en Musiek deur Oase Kreatiewe span

U liefde is ‘n skuilplek

‘n Skadu waar ons rus kan vind

Ek sal geen onheil vrees nie

want U noem my U kind

G C G

G C D

Em D C

G D G

Ek buig voor U my Koning

Ek hef my hande op na U

Ek loof die Een by wie ek

by wie ek vrede vind

G C G

G C D

Em D C

G D G

Onse Vader in die hemel

laat U Naam geheilig word

Laat U wil geskied ontmoet ons weer opnuut

en bou U koninkryk in ons

G D Em C

G/B C

G D G

Soos in die hemel, so op die aarde

Soos in die hemel, so op die aarde

Soos in die hemel, so hier by ons

C Em

C Em

C D G

oasegemeentePosbus 142, Klerksdorp, 2571(T)+ 27 18 464 2100 (F) + 27 18 462 6779E-pos: [email protected]

2014 Oase Gemeente 12

Page 12: ONS VADER - Liedboekoasegemeente.co.za/wp-content/uploads/PDF/Liedboek...Prys die Here O my siel Prys die Heer want Hy is goed Prys die Here als wat lewe Prys die Heer BRUG: Die hele

SOOS IN DIE HEMELWoorde en Musiek deur Oase Kreatiewe span

VERS 1:U liefde is ‘n skuilplek‘n Skadu waar ons rus kan vindEk sal geen onheil vrees niewant U noem my U kind

VERS 2:Ek buig voor U my KoningEk buig voor U my KoningEk hef my hande op na UEk loof die Een by wie ekby wie ek vrede vind

KOOR:Onse Vader in die hemellaat U Naam geheilig wordLaat U wil geskiedLaat U wil geskiedontmoet ons weer opnuuten bou U koninkryk in ons

BRUG:Soos in die hemel, so op die aardeSoos in die hemel, so op die aardeSoos in die hemel, so hier by ons

oasegemeentePosbus 142, Klerksdorp, 2571(T)+ 27 18 464 2100 (F) + 27 18 462 6779E-pos: [email protected]

2014 Oase Gemeente 13

Page 13: ONS VADER - Liedboekoasegemeente.co.za/wp-content/uploads/PDF/Liedboek...Prys die Here O my siel Prys die Heer want Hy is goed Prys die Here als wat lewe Prys die Heer BRUG: Die hele

MET HANDE OMHOOGWoorde en Musiek deur Oase Kreatiewe span

Mooiste, Ewige Jesus

Wie kan met U vergelyk

Ek val neer in aanbidding

Elke keer as ek vir U kyk

Bm7 G

D/F# G

Bm7 G

D/F# G

Met hande omhoog, sal ek U loof

want U is waardig Heer, U is so waardig Heer

Vir U sal ek sing, my dankoffer bring

want U is waardig Heer, U is so waardig

Lieflike Lam

D Bm7

Em A

D Bm7

Em A

G

Halleluja, Halleluja

Halleluja, ons Koning regeer

Halleluja, Halleluja

Halleluja, Jesus kom weer

G Bm7 D/F#

G Bm7 A

G Bm7 D/F#

G Bm7 A

oasegemeentePosbus 142, Klerksdorp, 2571(T)+ 27 18 464 2100 (F) + 27 18 462 6779E-pos: [email protected]

2014 Oase Gemeente 14

Page 14: ONS VADER - Liedboekoasegemeente.co.za/wp-content/uploads/PDF/Liedboek...Prys die Here O my siel Prys die Heer want Hy is goed Prys die Here als wat lewe Prys die Heer BRUG: Die hele

MET HANDE OMHOOGWoorde en Musiek deur Oase Kreatiewe span

VERS 1:Mooiste, Ewige JesusWie kan met U vergelykEk val neer in aanbiddingElke keer as ek vir U kyk

KOOR:Met hande om hoogMet hande om hoogsal ek U loofWant U is waardig HeerU is so waardig Heer

Vir U sal ek singmy dankoffer bringWant U is waardig HeerU is so waaU is so waardig Lieflike Lam

BRUG:Halleluja, Halleluja, HallelujaOns Koning regeer

Halleluja, Halleluja, HallelujaJesus kom weer

oasegemeentePosbus 142, Klerksdorp, 2571(T)+ 27 18 464 2100 (F) + 27 18 462 6779E-pos: [email protected]

2014 Oase Gemeente 15

Page 15: ONS VADER - Liedboekoasegemeente.co.za/wp-content/uploads/PDF/Liedboek...Prys die Here O my siel Prys die Heer want Hy is goed Prys die Here als wat lewe Prys die Heer BRUG: Die hele

DROMEWoorde en Musiek deur Dannha Coetzee

Eugene Jensen, Gillaume Louw & Tertius Nieuwoudt

As ek stil word in U teenwoordigheid

dan weet ek wat waarheid is

As ek vashou aan U kruisdood

dan weet ek wat liefde is

F#m G

F#m G

F#m G

F#m G

F#m | G | F#m | G

As ek kyk na U heerlikheid

en ek sien U genade oor my

As ek kyk na U goedheid

dan weet ek U droom ook drome oor my

Bm7 A G D A

Bm7 A

G D A G

U is in beheer

U hou alles vas

G Em

G A

oasegemeentePosbus 142, Klerksdorp, 2571(T)+ 27 18 464 2100 (F) + 27 18 462 6779E-pos: [email protected]

2014 Oase Gemeente 16

Page 16: ONS VADER - Liedboekoasegemeente.co.za/wp-content/uploads/PDF/Liedboek...Prys die Here O my siel Prys die Heer want Hy is goed Prys die Here als wat lewe Prys die Heer BRUG: Die hele

DROMEWoorde en Musiek deur Dannha CoetzeeEugene Jensen, Gillaume Louw & Tertius Nieuwoudt

VERS 1:As ek stil wordin U teenwoordigheiddan weet ek wat waarheid isAs ek vashouaan U kruisdooddan weet ek wat liefde isdan weet ek wat liefde is

KOOR:As ek kyk naU heerlikheiden ek sien U genade oor myAs ek kyk naU goedheiddan weet ekdan weet ekU droom ook drome oor my

BRUG:U is in beheerU hou alles vas

oasegemeentePosbus 142, Klerksdorp, 2571(T)+ 27 18 464 2100 (F) + 27 18 462 6779E-pos: [email protected]

2014 Oase Gemeente 17

Page 17: ONS VADER - Liedboekoasegemeente.co.za/wp-content/uploads/PDF/Liedboek...Prys die Here O my siel Prys die Heer want Hy is goed Prys die Here als wat lewe Prys die Heer BRUG: Die hele

PRINS VAN VREDEWoorde en Musiek deur Oase Kreatiewe span

Prins van Vrede

Hier’s ek Here

Hier is my hart

Prins van Vrede

Vandag wil ek opnuut

my afhanklikheid bely

D

F#m

Bm G

D

F#m

Bm G

D | F#m | Bm | G

Prins van Vrede

Hier’s my lewe

Hier is my hart

Prins van Vrede

Vandag wil ek net hier

by U kom rus

D

F#m

Bm G

D

F#m

Bm G

Al val die berge in die see

Al raak die storms meer en meer

Al skud die aarde en als bewe

U’s die skild en vuur om my

Al val ‘n duisend aan my sy

sal my lippe steeds bely

UU’s my God wat ewig lewe

Ek sal verseker staande bly

Bm

G

D

F#m

Bm

G

D D

F#m

Laat vrede heers

Laat vrede heers

Bm G

D F#m

oasegemeentePosbus 142, Klerksdorp, 2571(T)+ 27 18 464 2100 (F) + 27 18 462 6779E-pos: [email protected]

2014 Oase Gemeente 18

Page 18: ONS VADER - Liedboekoasegemeente.co.za/wp-content/uploads/PDF/Liedboek...Prys die Here O my siel Prys die Heer want Hy is goed Prys die Here als wat lewe Prys die Heer BRUG: Die hele

PRINS VAN VREDEWoorde en Musiek deur Oase Kreatiewe span

VERS 1:Prins van VredeHier’s ek HereHier is my hart

Prins van VredeVandag wil ek opnuut my afhanklikheid belymy afhanklikheid bely

KOOR:Al val die berge in die seeAl raak die storms meer en meerAl skud die aarde en als beweU’s die skild en vuur om myAl val ‘n duisend aan my sysal my lippe steeds belysal my lippe steeds belyU’s my God wat ewig leweEk sal verseker staande bly

VERS 2:Prins van VredeHier’s my leweHier is my hart

Prins van Prins van VredeVandag wil ek net hierby U kom rus

BRUG:Laat vrede heersLaat vrede heers

oasegemeentePosbus 142, Klerksdorp, 2571(T)+ 27 18 464 2100 (F) + 27 18 462 6779E-pos: [email protected]

2014 Oase Gemeente 19

Page 19: ONS VADER - Liedboekoasegemeente.co.za/wp-content/uploads/PDF/Liedboek...Prys die Here O my siel Prys die Heer want Hy is goed Prys die Here als wat lewe Prys die Heer BRUG: Die hele

ALMAL WAT DIE HERE DIENWoorde en Musiek deur Oase Kreatiewe span

Waar U is, is geen vrees nie

Die vyand sal nooit heers nie

want U het klaar die prys betaal

O Heer, herwin ons denke

Ontvang ons lofgeskenke

Ons wag dat U, U bruid kom haal

E B

E B

E G#m F#

E B

E B

E G#m F#

Almal wat die Here dien, lig julle hande

Almal wat die Here dien lig, julle stemme

Almal wat die Here dien lig, julle hande

en loof Sy grote Naam

E B

G#m F#

E B G#m F# E

Ons sing halleluja ons God regeer

Halleluja Hy’s in beheer

Halleluja die dood is klaar oorwin

Hy is die Messias die groot EK IS

Alomteenwoordig en vlekkeloos

aan Sy liefde is daar geen einde nie

E B E B

E G#m F#

E B

E B

E G#m F#E G#m F#

oasegemeentePosbus 142, Klerksdorp, 2571(T)+ 27 18 464 2100 (F) + 27 18 462 6779E-pos: [email protected]

2014 Oase Gemeente 20

Page 20: ONS VADER - Liedboekoasegemeente.co.za/wp-content/uploads/PDF/Liedboek...Prys die Here O my siel Prys die Heer want Hy is goed Prys die Here als wat lewe Prys die Heer BRUG: Die hele

ALMAL WAT DIE HERE DIENWoorde en Musiek deur Oase Kreatiewe span

VERS 1:Waar U is, is geen vrees nieDie vyand sal nooit heers niewant U het klaar die prys betaal

O Heer herwin ons denkeOntvang ons lofgeskenkeOns wag dat U, U bruid kom haalOns wag dat U, U bruid kom haal

Almal wat die Here dien, lig julle handeAlmal wat die Here dien, lig julle stemmeAlmal wat die Here dien, lig julle hande en loof Sy grote Naam

KOOR:Ons sing halleluja ons God regeerHalleluja HyHalleluja Hy’s in beheerHalleluja die dood is klaar oorwin

Hy is die Messias die groot EK ISAlomteenwoordig en vlekkeloosaan Sy liefde is daar geen einde nie

oasegemeentePosbus 142, Klerksdorp, 2571(T)+ 27 18 464 2100 (F) + 27 18 462 6779E-pos: [email protected]

2014 Oase Gemeente 21

Page 21: ONS VADER - Liedboekoasegemeente.co.za/wp-content/uploads/PDF/Liedboek...Prys die Here O my siel Prys die Heer want Hy is goed Prys die Here als wat lewe Prys die Heer BRUG: Die hele

KUNSWERKWoorde en Musiek deur Oase Kreatiewe span

Here is ek U kunswerk

deur U hande saam geweef

Jesus kom en maak my hart sterk

om te lewe net soos U sou leef

C#m7 B A

C#m7 B A

C#m7 B A

C#m7 B F#m

C#m7 A

U liefde en U Woord

gee my hoop gee my nuwe lewe

DIt wat U begin maak U klaar

waarlik ek’s vergewe

Here ek’s U kind U’s my Pa

U’t belowe U sal my nooit los nie

U Gees wat in my blaas maak my vryU Gees wat in my blaas maak my vry

Vir die eerste keer kan ek

met my lippe bely

U’s my Koning U’s my God

U wil my gebruik om lewe te gee

U gee lewe vir my

U gee lewe vir my

C#m7

A

E B

C#m7 A

E B

C#m7 AC#m7 A

E

B

C#m7

A E B

C#m7 A E

C#m7 A E

Blaas oor my

Blaas oor my

Heilige Gees, Gees van lewe

Blaas oor my

C#m7 B F#m A

C#m7 B

F#m A

Blaas in my

Blaas in my

Heilige Gees, Gees van lewe

Blaas in my

C#m7 B F#m A

C#m7 B

F#m A

oasegemeentePosbus 142, Klerksdorp, 2571(T)+ 27 18 464 2100 (F) + 27 18 462 6779E-pos: [email protected]

2014 Oase Gemeente 22

Page 22: ONS VADER - Liedboekoasegemeente.co.za/wp-content/uploads/PDF/Liedboek...Prys die Here O my siel Prys die Heer want Hy is goed Prys die Here als wat lewe Prys die Heer BRUG: Die hele

KUNSWERKWoorde en Musiek deur Oase Kreatiewe span

VERS 1:Here is ek U kunswerkdeur U hande aanmekaar geweefJesus kom en maak my hart sterkom te lewe net soos U sou leef

KOOR:Blaas oor mBlaas oor my, blaas oor myHeilige Gees, Gees van leweBlaas oor my

Blaas in my, blaas in myHeilige Gees, Gees van leweBlaas in my

BRUG:U liefde en U U liefde en U Woord gee my hoopgee my nuwe leweDit wat U begin maak U klaarwaarlik ek’s vergeweHere ek’s U kind U’s my PaU’t belowe U sal my nooit los nie

U Gees wat in my blaas maak my vryVVir die eerste keer kan ek met my lippe belyU’s my Koning U’s my GodU wil my gebruik om lewe te gee

U gee lewe vir myU gee lewe vir myoasegemeentePosbus 142, Klerksdorp, 2571(T)+ 27 18 464 2100 (F) + 27 18 462 6779E-pos: [email protected]

2014 Oase Gemeente 23

Page 23: ONS VADER - Liedboekoasegemeente.co.za/wp-content/uploads/PDF/Liedboek...Prys die Here O my siel Prys die Heer want Hy is goed Prys die Here als wat lewe Prys die Heer BRUG: Die hele

HOOPWoorde en Musiek deur Oase Kreatiewe span

In die donker van die nag bly U my lig

In die middel van die stryd bly U die Een

wat oorwinning sal bewerk

U is getrou, ek glo dit

F G

Em F Em

F G

Am C

Wanneer storms om my woed sal ek bly staan

U’s die Een wat altyd voor my uit sal gaan

en oorwinning sal bewerk

U is getrou, ek glo dit

F G

Em F Em

F G

Am C

Hoop vir my toekoms hoop vir my nou

‘n Hoop wat vir ewig sal bly hou

’n Vaste anker ek sal nie wankel nie

U is my hoop U is my hoop

F G Am C

F G

Am C

U is my Bron U is my Krag

In U arms is ek veilig

My Vesting sterk my toekoms is

vir ewig veilig in U hande

Am F C

G

Am F C

G

oasegemeentePosbus 142, Klerksdorp, 2571(T)+ 27 18 464 2100 (F) + 27 18 462 6779E-pos: [email protected]

2014 Oase Gemeente 24

Page 24: ONS VADER - Liedboekoasegemeente.co.za/wp-content/uploads/PDF/Liedboek...Prys die Here O my siel Prys die Heer want Hy is goed Prys die Here als wat lewe Prys die Heer BRUG: Die hele

HOOPWoorde en Musiek deur Oase Kreatiewe span

VERS 1:In die donker van die nag bly U my ligIn die middel van die strydbly U die Eenwat oorwinning sal bewerkU is getU is getrou, ek glo dit

VERS 2:Wanneer storms om my woedsal ek bly staanU’s die Een wat altyd voor my uit sal gaanen oorwinning sal bewerkU is getrou, ek glo dit

KKOOR:Hoop vir my toekomsHoop vir my nou‘n Hoop wat vir ewig sal bly hou‘n Vaste ankerEk sal nie wankel nieU is my hoopU is my hoopU is my hoop

BRUG:U is my bronU is my kragIn U arms is ek veilig

My vesting sterkMy toekoms isvir ewig veilig in U handevir ewig veilig in U hande

oasegemeentePosbus 142, Klerksdorp, 2571(T)+ 27 18 464 2100 (F) + 27 18 462 6779E-pos: [email protected]

2014 Oase Gemeente 25