OMSENDBRIEF 30 SEPTEMBER 2019 - Danie Malan 30 VAN … · Maak ’n afspraak by die kassiere indien...

9
1 OMSENDBRIEF 30 – SEPTEMBER 2019 Geagte ouers PERSONEEL Baie geluk aan Me. Erica van Wyk en Mnr. Sunnyboy Phalane wat op 4 September verjaar. Mnr. Sifiso Lebea verjaar op 6 September. DATUMS VIR KWARTAAL 3 VAN 2019: 3 September Toets: Engels Gr 4 7 Krieket: O/13A teen Voorpos (tuis) & O/12A (weg) 4 September Krieket: O/9A teen Voorpos (tuis) & O/9B (weg) Junior Revue: Kyknet 5 September Toets: EBW Krieket: O/11A teen Voorpos (tuis) & O/10 A (weg) Sagtebal: Tshwane uitspeelwedstryde (Dogters) Senior Revue: Kyknet 6 September Lentedag & kleurfees. Leerders betaal opsies 1 - 4 Redenaars: Kansvatter deelname 7 September Redenaars: Kansvatter deelname Mini- hokkie teen Curro Roodeplaat 9 September Tennis: Skoolkampioenskap 10 September Toets: Wiskunde: Gr 4 7 Tennis: Skoolkampioenskap Sagtebal: Kwarteind 11 September Tennis: Skoolkampioenskap 12 September 18:30 Expo Graad 1 7 in saal Tennis: Skoolkampioenskap Sagtebal: Semi finale 13 September Redenaars: Kansvatter Leieraansoeke ingehandig Tennis: Skoolkampioenskap Hokkie teen Mayville (by Hoërskool Overkruin) MARKDAG GRAAD 7 OP DOGTERS SE SPEELGROND (SUID) EN ATLETIEK-UITDUNNE GRAAD R 6 OP ATLETIEKBAAN IN SKOOLTYD 14 September Redenaars: Kansvatter Junior Revue KykNet finaal Mini-hokkie by Laerskool Danie Malan 17 September Uitstappies: Gr 2 5 GF: Rapporte na ouers Junior Revue: KykNet finaal tot 18 September 18:30: Leier-inligtings-vergadering vir Gr 6 ouers in saal 18 September 17:30 19:00: Grondslagfase oueraand 19 September Markdag en Atletiek-uitdunne geskuif na 13 September Sagtebal: Finaal 20 September 11:00 - SKOOL SLUIT Waterkaskenades vanaf 8:00 11:00. Leerders betaal R80. Junior Revue afsluiting na skool.

Transcript of OMSENDBRIEF 30 SEPTEMBER 2019 - Danie Malan 30 VAN … · Maak ’n afspraak by die kassiere indien...

Page 1: OMSENDBRIEF 30 SEPTEMBER 2019 - Danie Malan 30 VAN … · Maak ’n afspraak by die kassiere indien u dit wil besigtig. ... en dat hul nie direk na die gesig moet gooi nie, maar indien

1

OMSENDBRIEF 30 – SEPTEMBER 2019 Geagte ouers PERSONEEL Baie geluk aan Me. Erica van Wyk en Mnr. Sunnyboy Phalane wat op 4 September verjaar. Mnr. Sifiso Lebea verjaar op 6 September. DATUMS VIR KWARTAAL 3 VAN 2019:

3 September Toets: Engels Gr 4 – 7 Krieket: O/13A teen Voorpos (tuis) & O/12A (weg)

4 September Krieket: O/9A teen Voorpos (tuis) & O/9B (weg) Junior Revue: Kyknet

5 September Toets: EBW Krieket: O/11A teen Voorpos (tuis) & O/10 A (weg) Sagtebal: Tshwane uitspeelwedstryde (Dogters) Senior Revue: Kyknet

6 September Lentedag & kleurfees. Leerders betaal opsies 1 - 4 Redenaars: Kansvatter deelname

7 September Redenaars: Kansvatter deelname Mini- hokkie teen Curro Roodeplaat

9 September Tennis: Skoolkampioenskap

10 September Toets: Wiskunde: Gr 4 – 7 Tennis: Skoolkampioenskap Sagtebal: Kwarteind

11 September Tennis: Skoolkampioenskap

12 September 18:30 Expo Graad 1 – 7 in saal Tennis: Skoolkampioenskap Sagtebal: Semi finale

13 September Redenaars: Kansvatter Leieraansoeke ingehandig Tennis: Skoolkampioenskap Hokkie teen Mayville (by Hoërskool Overkruin) MARKDAG GRAAD 7 OP DOGTERS SE SPEELGROND (SUID) EN ATLETIEK-UITDUNNE GRAAD R – 6 OP ATLETIEKBAAN IN SKOOLTYD

14 September Redenaars: Kansvatter Junior Revue KykNet finaal Mini-hokkie by Laerskool Danie Malan

17 September Uitstappies: Gr 2 – 5 GF: Rapporte na ouers Junior Revue: KykNet finaal tot 18 September 18:30: Leier-inligtings-vergadering vir Gr 6 ouers in saal

18 September 17:30 – 19:00: Grondslagfase oueraand

19 September Markdag en Atletiek-uitdunne geskuif na 13 September Sagtebal: Finaal

20 September 11:00 - SKOOL SLUIT Waterkaskenades vanaf 8:00 – 11:00. Leerders betaal R80. Junior Revue afsluiting na skool.

Page 2: OMSENDBRIEF 30 SEPTEMBER 2019 - Danie Malan 30 VAN … · Maak ’n afspraak by die kassiere indien u dit wil besigtig. ... en dat hul nie direk na die gesig moet gooi nie, maar indien

2

ALGEMENE JAARVERGADERING Neem asseblief kennis dat die Algemene Jaarvergadering van die Beheerliggaam sal plaasvind op Maandag 14 Oktober 2019 om 18:30 in die skoolsaal. Alle ouers word genooi om die vergadering by te woon. Tydens die vergadering sal die begroting vir 2020 bespreek en goedgekeur word. Die begroting is vanaf 1 Oktober 2019 by die kantoor ter insae. Maak ’n afspraak by die kassiere indien u dit wil besigtig. Die goedgekeurde jaarstaat van 2018 sal ook by hoof beskikbaar wees. Indien ons nie ʼn kworum bereik met die vergadering op 14 Oktober 2019 nie, sal die Algemene Jaarvergadering op 23 Oktober 2019 plaasvind om 18:30. GRAAD 6 OUERVERGADERING Op Dinsdag, 17 September 2019 sal daar 'n vergadering wees vir alle Gr 6 ouers wie se kinders aansoek gedoen het vir leierskap. Die leierbeleid, wat u kind reeds hierdie week ontvang het, sal bespreek word sodat alle ouers presies weet wat om te verwag. Ons bespreek die beleid met die leerders ook. Ons sal dit waardeer as al die ouers wie se leerders aansoek gedoen het die vergadering bywoon. NEEM KENNIS DAT DIE VERGADERING UITGESTEL IS VAN 29 AUGUSTUS NA 17 SEPTEMBER 2019. DISTRIK LEESKOMPETISIE Isabel Vos in Gr 3B5 het op 30 Augustus aan die Distriks Leeskompetisie deelgeneem. Sy het daar ‘n 1ste plek verwerf, dus word sy aangewys as die Distrik se beste leser vir Graad 3. Baie geluk ons is baie trots op jou! TENNIS Die uitslae van die wedstryde soos gespeel op 26 Augustus is as volg:

• O/11 Seuns I wen 34 - 21 teen Anton van Wouw • O/11 Seuns II wen 29 - 14 teen Lynnwood • O/11 Meisies I wen 26 - 17 teen Voorpos

O/11 Meisies II verloor 26 - 17 teen Queenswood Die uitslae van die wedstryde soos gespeel op 2 September is as volg:

O/11 Seuns I wen 41 - 14 teen Menlopark

O/11 Seuns II wen 33 - 10 teen Totiusdal Baie geluk aan die spanne wat presteer het. Ons is trots op julle! Neem asseblief kenns dat die Skoolkampioenskappe gedurende die week van 9 – 12 September sal plaasvind. Die spelers sal deur middel van ‘n brief uitgenooi word. SAGTEBAL Die uitslae van die Sagtebal gespeel op 29 Augustus teen Uniefees is as volg:

O/10 Dogters wen 11 – 2 – Liga wenners

Kolwer: Mia Rynners Veldwerker: Arustha van Eck en Ané Reis

O/11 Dogters wen 16 - 2 Kolwer: MJ van der Merwe en Kayla Fourie

Veldwerker: Marianne Lottering

O/11 Seuns wen 1 6- 2

Kolwer: Jayden Neethling Veldwerker: Jayden Neethling

O/12 Dogters wen 14 - 4

Kolwer: Chrishelle Nieuwoudt Veldwerker: Anneke Le Roux

O/13 Dogters wen 16 - 7

Kolwer: Chandrie Kruger Veldwerker: Louraine du Plessis

Baie geluk aan die spanne! HOKKIE Die hokkie uitslae van die afgelope week is as volg:

O/7 DM 1 speel drie, 2 gelykop, wen 1

O/7 DM 2 speel 3, wen 2 verloor 1

O/8 DM 1 speel 3 wen 3

O/8 DM 2 speel 3, wen 3

O/9 DM 1 speel 3, wen 3

O/9 DM 2 speel 3, wen 1 verloor 2

O/10 verloor 3 - 0

O/11 wen 2 - 0

O/12 gelyk 2 - 2

O/13 wen 3 - 0 Baie geluk aan die spanne wat presteer het!

Page 3: OMSENDBRIEF 30 SEPTEMBER 2019 - Danie Malan 30 VAN … · Maak ’n afspraak by die kassiere indien u dit wil besigtig. ... en dat hul nie direk na die gesig moet gooi nie, maar indien

3

KRIEKET Die uitslae van die krieket soos gespeel teen Elarduspark is as volg:

Span Wen/ verloor Kolwer Bouler Veldwerker

O/9A Verloor Geen Geen Geen

O/9B Verloor Geen Geen Geen

O/10A Verloor Geen Jayden Schoeman Werno Fourie

O/10B Wen Henro Buys Henro Buys Connie Taljaard

O/11A Wen Rohan Louw Marx du Plessis Wian van Heerden

O/11B Verloor Arno Schreuder Stroh Steenkamp Karel van Zyl

O/12A Wen Ulrich Breytenbach Wian vd Merwe

Ulrich Breytenbach Anthony Smit

O/12B Verloor

O/13A Verloor Ray Matthews Stephan Steyn Wickus Janse van Rensburg

Baie geluk aan die spanne wat presteer het. Ons is baie trots op julle! JUKSKEI Die uitslae van die Jukskei se laaste drie wedstryde is as volg:

O/11 seuns speel 3 en wen 3

O/11 meisies speel 3 wen 2

O/11 gemeng speel 3 wen 1

O/13 gemeng speel 3 wen 2 en is 2de in die Jukskei Liga.

O/13 seuns speel 3 verloor 3 Baie geluk aan die spanne wat gewen het. Ons is trots op julle! OUD LEERDERS PRESTEER Baie geluk aan die volgende oud-leerders van Laerskool Danie Malan met hul verkiesing tot die verskeie Hoërskool rade: Hoërskool Pretoria Noord

Marco Botha – Onderhoofseun

Buju Locke - Onderhoofseun

Carla Bronkhorst

Dylan Dietz

Marné Driescher

Leandi Duursema

Alexa Farrel

Morne Jacobs

Simone Kruger

Dylan McMaster

Marianca Muller

Wessel Roos

Carla Smith

Amberlee Sutherland

Jeandre Van der Nest

Willie van Rooyen

Karla Vos Hoërskool Menlopark se Raad

Rozelle en Roald Hattingh Hoërskool John Vorster se raad

Hano Engelbrecht (Hoofleier) KLEURFEES: Ons hou Vrydag 6 September ʼn kleurfees by die skool. Almal is vreeslik opgewonde hieroor! Ekstra pakkies poeierverf sal ook te koop wees teen R20 vir 4 sakkies of R5 per sakkie. Almal moet asb. hul oudste klere aantrek (verkieslik wit, of so lig as moontlik) om die maksimum effek te verkry. Moet asb. nie spesiaal iets wit gaan koop as u kind nie het nie. Die poeierverf kan wel vlekke veroorsaak en daarom moet dit liewer klere wees waarvoor u nie jammer is nie. Ons gaan al die leerders voor die tyd inlig oor die veiligheidsaspekte, en dat hul nie direk na die gesig moet gooi nie, maar indien u kind enige donkerbril of swembril het, kan hul dit gerus dra vir ekstra beskerming. Baie dankie vir u samewerking en ondersteuning! Dit beloof om GROOT pret te wees! U moet asseblief die aangehegde skeurstrokie voltooi om toestemming te verleen dat u kind daaraan mag deelneem. Leerders wat nie wil deelneem nie gaan op die pawiljoen sit. Ons het borge vir kinders wie se ouers nie daarvoor kan betaal nie. Skryf asb. ʼn epos aan [email protected], of stuur ʼn briefie aan die hoof waarin u versoek dat die borg vir u kind betaal dan tref ons die nodige reëlings. Dit sal met die grootste konfidensialiteit hanteer word.

Page 4: OMSENDBRIEF 30 SEPTEMBER 2019 - Danie Malan 30 VAN … · Maak ’n afspraak by die kassiere indien u dit wil besigtig. ... en dat hul nie direk na die gesig moet gooi nie, maar indien

4

WATERKASKENADES: Op 20 September 2019 moet elke Danie Malannetjie hul sonblok & handdoek onthou, want ons gaan groot pret hê! Vir R80 kan elke leerder 3 ure se vet pret beleef van 08:00 – 11:00. Daar gaan 17 verskillende speelstasies wees en dus definitief iets vir almal! Betaal jou R80 by jou voogonderwyser voor of op Maandag 16 September. Die skool kom normaalweg 11:00 uit. Daar sal aparte glybane vir die Graad R leerders wees by hul sentrum. GELUKKIGE TREKKING KAARTJIES: Hierdie fondsinsameling vervang ons Golfdag.

- Kaartjies kos R10 per kaartjie. Daar is tien kaartjies in die boekie. - ʼn Vol boekie kos R100. Die leerder ontvang ‘n pakkie chips vir elke vol boekie wat ingehandig word. - Deelnemers wat kaartjies koop kan die volgende pryse wen:

o 1ste prys R4 000 o 2 de prys R2 500 o 3 de prys R2 000 o 4 de prys R1 000 o 5 de prys R500

- Leerders wat die meeste kaartjies in hul graad verkoop het mits hul minstens 10 boekies verkoop het sal ʼn R500 prys ontvang. (Mits dit 10 boekies is)

- Die leerder (ongeag watter graad), wat die meeste boekies verkoop kan ʼn Tablet of R2000 wen, maar die leerder moet 10 of meer boekies verkoop het.

- Stuur asseblief dadelik die boekie terug indien u nie die kaartjies gaan verkoop nie, sodat iemand anders dit kan verkoop.

- Ons sal dit waardeer indien elke leerder probeer om een boekie te verkoop. - Daar is ʼn boete van R100 betaalbaar vir elke boekie wat verloor is. Ouers moet ook ʼn beëdigde verklaring

by die polisie gaan aflê indien dit gebeur. - U moet voorop die boekie aandui vir watter aktiwiteit u die geld wat ingesamel is wil skenk. U kan net een

aktiwiteit per boekie kies. EK HET KARAKTER (GRONDSLAGFASE) Baie geluk aan die volgende leerders wie se waarde rytjies almal vol is. Hul dra ‘n kenteken daarvoor met die woorde “Ek het karakter”. Lianie Potgieter, Alyssa Jones, Jenay Heyneke, Paul-Franco Botha, Amoré Breytenbach, Jonathan Harrison, Mieke van den Heever, Marcelle Swanepoel, Lienka van Niekerk, Elein Liebenberg, Leila van der Westuizen, Liné van Zyl, Isabella Coetzee, Hané Janse van Rensburg en Naluschna Botha. Hierdie is ʼn besondere prestasie. Baie geluk aan hulle en sterkte met die volgende waarde rytjies wat jy nou gaan volmaak. Sterkte ook aan al die leerders wat hard werk vir hul waarde-plakkers. HERWINNING: Stuur asb. elke Dinsdag u blikkies, papiere en tydskrifte en bottels na die skool vir ons “Liewe Aarde herwinningsprojek”. BELONING – VRYDAG 13:00 Op Vrydag 6 September 2019 verdaag die Gr 1 - 7 leerders om 13:00. Die Graad 6 leerders help die week met die ekstra opruiming. ONBEKENDE DEPOSITO’S Die volgende elektroniese betalings is ontvang, die verwysingsnommers is foutief, en kan nie na die korrekte skoolrekening geallokeer word nie.

Datum Verwysing gebruik Bedrag

2019-08-21 Opsie 1 Kleurfees R100.00

Kontak asb. finansies om regstellings aan te bring. Neem asseblief kennis: u moet u familiekode as verwysing gebruik. Indien u vir skoolfonds en naskool saam betaal, moet u saam met die familiekode ʼn SK vir skoolgeld en NA vir naskool byvoeg. Indien u vir iets anders betaal behalwe skoolgeld moet u die familiekode en ʼn addisionele verwysing soos Behoeftige fonds byvoeg. LANDLOOP OEFENING Daar is elke Maandag tot Vrydag gratis middelafstand oefening by Hillside Gholfbaan van 17:00 – 18:00. Skakel asb. die afrigter Wessel du Toit by 079 544 1398 vir meer inligting. Onthou dat daar elke Saterdag om 08:00 ʼn gratis

“Parkrun” van 5 km by Hillside Gholfbaan is. Registreer by https://www.parkrun.co.za/register/ vir ʼn “parkrun” en

neem u hele gesin vir so ʼn uitstappie op ʼn Saterdag. NASKOOL Kontak vir Joeanne Tintinger by 081 562 9907 vir meer inligting.

Page 5: OMSENDBRIEF 30 SEPTEMBER 2019 - Danie Malan 30 VAN … · Maak ’n afspraak by die kassiere indien u dit wil besigtig. ... en dat hul nie direk na die gesig moet gooi nie, maar indien

5

LOSIE / LAPA UITVERHUUR Ons verhuur die skool se Lapa uit vir funksies met breekware en stoele en tafels ingesluit teen R2 000 per geleentheid, met ʼn R500 deposito. U is welkom om die losie te bespreek by [email protected] of te skakel en met Annatjie Degenaar te praat. Groete

Hettie Smith

AFSKEURSTROKIE

__________________________________________________________________________________________ KLEURFEES:

Hiermee gee ek __________________________ ouer van_________________________________ in Gr____

toestemming dat my kind mag deelneem aan die kleurfees op 6 September 2019.

Handtekening: ________________________ Selfoonnommer: ______________________

WATERKASKENADES:

Hiermee gee ek __________________________ ouer van_________________________________ in Gr____

toestemming dat my kind mag deelneem aan die Waterkaskenades op 20 September 2019.

Handtekening: ________________________ Selfoonnommer: ______________________

Page 6: OMSENDBRIEF 30 SEPTEMBER 2019 - Danie Malan 30 VAN … · Maak ’n afspraak by die kassiere indien u dit wil besigtig. ... en dat hul nie direk na die gesig moet gooi nie, maar indien

6

Page 7: OMSENDBRIEF 30 SEPTEMBER 2019 - Danie Malan 30 VAN … · Maak ’n afspraak by die kassiere indien u dit wil besigtig. ... en dat hul nie direk na die gesig moet gooi nie, maar indien

7

Page 8: OMSENDBRIEF 30 SEPTEMBER 2019 - Danie Malan 30 VAN … · Maak ’n afspraak by die kassiere indien u dit wil besigtig. ... en dat hul nie direk na die gesig moet gooi nie, maar indien

8

Page 9: OMSENDBRIEF 30 SEPTEMBER 2019 - Danie Malan 30 VAN … · Maak ’n afspraak by die kassiere indien u dit wil besigtig. ... en dat hul nie direk na die gesig moet gooi nie, maar indien

9