OesterbaaiS Deseber 2017 Rehabilitasie nog op koers 3 OesterbaaiNUUS_Des_2017.pdfmeter oor wat nog...

4
Nuusbrief van die Oesterbaai Inwonersvereniging • Newsletter of the Oyster Bay Residents’ Association December 2017 Desember OesterbaaiNUUS Beach Horse-riding • Hiking Trails • Sand Boarding Picnics • Kayaking • Mountain Biking • Massages [email protected] • www.oysterbaylodge.co.za 042 297 0150 • 042 297 0026 Rehabilitasie nog op koers Somerkersfees op Oesterbaai Die vakansiegangers begin al instroom en ná die naweek van 16 Desember sal Oesterbaai weer stampvol wees. Hierdie skilderagtige, oop strand is mos gemaak om ’n Somerkersfees saam met vriende en familie te vier! D ie laaste ongeveer 40 000 kubieke meter sand sal einde Janu- arie volgende jaar verskuif word om die groot rehabili- tasie van die sandduine in Oesterbaai te voltooi. Ná verlede jaar se groot werk toe meer as 140 000 kubieke meter sand ver- skuif is totdat die fondse opgeraak het, was daar net ongeveer 70 000 kubieke meter oor wat nog verskuif moes word. In April en Mei vanjaar is ’n verdere 30 000 kubieke meter afgewerk. Die Kouga-munisipaliteit het in die 2017/2018 begro- ting voorsiening gemaak vir die huur van die nodige masjinerie om Branderstraat skoon te maak en die groot duin verder af te werk. Die verwagting was dat dit teen die derde week van November vanjaar beskik- baar sou wees en dat die werk teen 16 Desember klaar sou wees. Die tenderproses het egter langer geneem en sal eers in Januarie 2018 afgehandel word. Joe Meyer, komitee- lid van die Oesterbaai In- wonersvereniging en die projekbestuurder van die groot omgewingsbestuur- plan, verwag dat die werk dan in Januarie en Februarie gedoen sal word. Daar is vroeër van jaar omtrent agt hektaar plant- rehabilitasie gedoen maar as gevolg van die min reën was dit net 30% suksesvol. Die Kouga-munisipaliteit het weer ’n span verskaf wat sal help. Hierdie keer sal klein plantjies en saad in sakkies geplant word. • Vervolg op bl. 2 Local is lekker at this year’s Xmas Mart Andrew Masterson, of Milagro Farms just west of Oyster Bay, made history this year when he won both the Beef Queen and Dairy Queen titles at the Agri-Expo Livestock. Here he is with Milagro Power which was previously the Supreme Female Champion at the Angus National Championship. She was also recently crowned as the “Angus – Miss Asia/Africa” and will now compete for “Angus – Miss Universe”. Visitors travelling to Oyster Bay and passing the Gutsche family’s Woodlands Farm might be interested to know that this is the “home” of First Choice dairy products. Die Oesterbaai Kersmark kry vanjaar ’n ekstra plaas- like kleurtjie by: First Choice en Sebastians Slag- huis bied van hul produkte te koop aan. Op pad na Oesterbaai ry ’n mens verby die Gutsche familie se Woodlands Farm. Woodlands Dairy is in 1995 begin as ’n verpak- kingsfabriek vir die melk wat op dié plaas geprodu- seer word. Onder die leierskap van Lex Gutsche is Woodlands Dairy in Humansdorp vandag een van die grootste vervaardigers in Suid-Af- rika van langlewemelk en ander suiwelprodukte. Hulle bemark dit onder hul eie handelsnaam, First Choice, sowel as vir kleinhandelaars soos Spar en Woolworths. First Choice se sagte cheddar en ook bottersmeer (met kanola-olie) is op van- jaar se SA Suiwelkampioen- skap as die beste in die land aangewys. Hiervan en ook ander suiwelprodukte sal teen ’n spesiale prys op die kersmark te koop wees. Sebastians, in die hoof- straat in Humansdorp, is bekend vir gehalte Angus- beesvleis. Die eienaar, An- drew Masterson, boer op die plaas Milagro, net wes van Oesterbaai. • Vervolg op bl. 2

Transcript of OesterbaaiS Deseber 2017 Rehabilitasie nog op koers 3 OesterbaaiNUUS_Des_2017.pdfmeter oor wat nog...

Page 1: OesterbaaiS Deseber 2017 Rehabilitasie nog op koers 3 OesterbaaiNUUS_Des_2017.pdfmeter oor wat nog verskuif moes word. In April en Mei vanjaar is ’n verdere 30 000 kubieke meter

Nuusbrief van die Oesterbaai Inwonersvereniging • Newsletter of the Oyster Bay Residents’ Association

December2017

DesemberOesterbaaiNUUS

Beach Horse-riding • Hiking Trails • Sand Boarding Picnics • Kayaking • Mountain Biking • Massages

[email protected] • www.oysterbaylodge.co.za042 297 0150 • 042 297 0026

Rehabilitasie nog op koersSomerkersfees op Oesterbaai

Die vakansiegangers begin al instroom en ná die naweek van 16 Desember sal Oesterbaai weer stampvol wees. Hierdie skilderagtige, oop strand is mos gemaak om ’n Somerkersfees saam met vriende en familie te vier!

Die laaste ongeveer 40 000 kubieke meter sand sal einde Janu­

arie volgende jaar verskuif word om die groot rehabili­tasie van die sandduine in Oesterbaai te voltooi.

Ná verlede jaar se groot werk toe meer as 140 000 kubieke meter sand ver­skuif is totdat die fondse opge raak het, was daar net ongeveer 70 000 kubieke meter oor wat nog verskuif moes word.

In April en Mei vanjaar is ’n verdere 30 000 kubieke meter afgewerk.

Die Kouga­munisipali teit het in die 2017/2018 begro­ting voorsiening gemaak vir die huur van die nodige masjinerie om Branderstraat skoon te maak en die groot duin verder af te werk.

Die verwagting was dat dit teen die derde week van November vanjaar beskik­baar sou wees en dat die werk teen 16 Desember klaar sou wees.

Die tenderproses het egter langer geneem en sal eers in Januarie 2018 afgehandel word. Joe Meyer, komitee­lid van die Oesterbaai In­wonersvereniging en die projekbestuurder van die groot omgewingsbestuur­plan, verwag dat die werk dan in Januarie en Februarie gedoen sal word.

Daar is vroeër van jaar om trent agt hektaar plant­rehabilitasie gedoen maar as gevolg van die min reën was dit net 30% suksesvol.

Die Kouga­munisipaliteit het weer ’n span verskaf wat sal help. Hierdie keer sal klein plantjies en saad in sakkies geplant word.• Vervolg op bl. 2

Local is lekker at this year’s Xmas Mart

Andrew Masterson, of Milagro Farms just west of Oyster Bay, made history this year when he won both the Beef Queen and Dairy Queen titles at the Agri-Expo Livestock. Here he is with Milagro Power which was previously the Supreme Female Champion at the Angus National Championship. She was also recently crowned as the “Angus – Miss Asia/Africa” and will now compete for “Angus – Miss Universe”.

Visitors travelling to Oyster Bay and passing the Gutsche family’s Woodlands Farm might be interested to know that this is the “home” of First Choice dairy products.

Die Oesterbaai Kersmark kry vanjaar ’n ekstra plaas­like kleurtjie by: First Choice en Sebastians Slag­huis bied van hul produkte te koop aan.

Op pad na Oesterbaai ry

’n mens verby die Gutsche famil ie se Woodlands Farm. Woodlands Dairy is in 1995 begin as ’n verpak­kingsfabriek vir die melk wat op dié plaas geprodu­seer word.

Onder die leierskap van Lex Gutsche is Woodlands Dairy in Humansdorp vandag een van die grootste vervaardigers in Suid­Af­rika van langlewemelk en ander suiwelprodukte. Hulle bemark dit onder hul eie handelsnaam, First Choice, sowel as vir kleinhandelaars soos Spar en Woolworths.

First Choice se sagte cheddar en ook botter smeer (met kanola­olie) is op van­

jaar se SA Suiwelkampioen­skap as die beste in die land aangewys. Hiervan en ook ander suiwelprodukte sal teen ’n spesiale prys op die kersmark te koop wees.

Sebastians, in die hoof­straat in Humansdorp, is bekend vir gehalte Angus­ beesvleis. Die eienaar, An­drew Masterson, boer op die plaas Milagro, net wes van Oesterbaai.• Vervolg op bl. 2

Page 2: OesterbaaiS Deseber 2017 Rehabilitasie nog op koers 3 OesterbaaiNUUS_Des_2017.pdfmeter oor wat nog verskuif moes word. In April en Mei vanjaar is ’n verdere 30 000 kubieke meter

December 20172 Oyster Bay NEWS

Breakfast • Lunch • 3 Course DinnerPicnics • Boma Bush Braai

[email protected] • www.oysterbaylodge.co.za042 297 0150 • 042 297 0026

• Vervolg van bl. 1Wanneer dit goed gevestig

is en dit goed gereën het, sal dit dan uitgeplant word.

Alle inwoners – en be­soekers! – is welkom om plantjies in sakkies te vestig en by Joe se huis by Bran­derstraat 26 af te laai sodat dit later geplant kan word.

Die plantrehabilitasie sal die behoud van die omge­wingsbestuurplan wees. Dit sal ’n paar jaar neem om die duine ten volle te rehabiliteer.

Daarna sal Branderstraat en die huise daar goed be­skerm wees.

The Slang River mouth was recently opened again with a TLB, supplied by the Kouga Muncipality, in accordance with the approved environmental management plan.

Rehabilitasie nog op koers

Wat gebeur wanneer

Sa. 16 Desember09:00: Geloftedag-/Ver-soeningsdagdiens in die gemeenskapsaalSo. 17 Desember09:00: Kerkdiens in die gemeenskapsaalWo. 20 Desember10:00: Algemene jaarver-gadering van die Oester-baai Inwoners vereniging in die ge meen skapsaal Sa. 23 DesemberOesterbaai Kersmark en Gesins-pretdag07:00: Pretloop09:00: Kersmark open09:15: Strandpret10:00: Hondeskou11:30 Mej. en Mnr.13:00: Brandweer 20:00: Carols by Flash light in tent in Brander straatSo. 24 Desember09:00: Kerkdiens in die gemeenskapsaalMa. 25 Desember09:00: Kersdiens in die gemeenskapsaal, gereël deur die Oester baai In-wonersvereniging en ge-lei deur dr. Barry Tolmay van die NG Gemeente Krantzkloof, Durban. Die kollekte sal soos in die verlede vir die OIV se gemeenskapsprojekte aangewend word.So. 31 Desember en 7 Januarie09:00: Kerkdiens in die gemeenskapsaal.

Sluit aan by die Oester-baai InwonersverenigingAlle inwoners, besoekers en vriende van Oester-baai, agtien jaar of ouer, kan lede wees. Lidmaat-skapgeld vir 2018 is nou betaalbaar. Dit is steeds R50 per persoon.

Dit kan betaal word by komiteelede of direk in die OIV se bankrekening met naam (en erfnom-mer, indien van toepass-ing) as verwysing. Bank: ABSA, Tak: 632005, Re-keningnr: 4052178885.KOMITEE 2017: Walter Kurten, voor sitter, Lana Pepler, sekreta-resse, Hettie Jooste, tesou rier, Fa nie Groene-wald, Joe Meyer, Otto Pepler, Riekie Pienaar, Adriaan van Wyk.

Volg ons op

REIS RESEPTE FOTOGRAFIE MOTORS TOERUSTING NUUS WINKEL HANDELAARS TYDSKRIF E-TYDSKRIFTE

Weg / Nuus

Kaart: Kersmarkte regoor die land

Deur Suzaan Hall, Francois Haasbroek 06 November 2017

Soek hier na ’n Kersmark naby jou!

Breedezicht-Kersmark (foto verskaf, 2016).

Soek op Weg

JY LEES NOU

Kaart: Kersmarkte regoor die land

7 Stappe om jou ryding na te g…VOLGENDE ARTIKELProfiel

Kersfees kom nader en die winkels word al besiger. Maak vanjaar ’n draai by een van

die Kersmarkte regoor die land en koop sommer jou Kersgeskenke daar.

Ons het ’n kaart saamgestel met verskillende Kersmarkte op. Klik op die ikoon om

die naam en besonderhede van die Kersmark te sien. Ons gee ook die

organiseerders se kontakbesonderhede, vir ingeval jy nog inligting wil hê.

LET WEL:

Ons gaan hierdie kaart weer bywerk op Maandag 13 November, vanaf 9 vm. Stuur

gerus voor dan vir ons besonderhede van ’n Kersmark naby jou en ons voeg dit by. 

Kathu-Kersmark

Nickel-kersmark

Kerslig

Kuswagskoo

Pondok-Kersmark, Thaba...

Fraserburg-Kersmark

Oesterbaai Kersmark en...

Kersmarkte

Map data ©2017 AfriGIS (Pty) Ltd, Google Terms 200 km

Naam

Oesterbaai Kersmark en Gesinspretdag

Waar?

Branderstraat, Oesterbaai, Oos-Kaap

Wanneer?

Saterdag 23 Desember

Oop

09:00 - 14:00

Nog inligting

082 850 3972; [email protected]

Nota

Aangebied deur die Oesterbaai

Inwonersvereniging in samewerking met

die NSRI, Stasie 36, Oesterbaai

Oesterbaai Kersmark en Gesins…Desember 2017

Jongste Uitgawe

Klik hier om te gaan na jóú

biblioteek met jou tydskrifte en -

koerante.

BEGIN LEES

Desember 2017

Jongste Uitgawe

Klik hier om te gaan na jóú

biblioteek met jou tydskrifte en -

koerante.

BEGIN LEES

NUUSBRIEF

JY LEES NOU

Kaart: Kersmarkte regoor die land

7 Stappe om jou ryding na te g…VOLGENDE ARTIKELProfiel

Desember 2017 • 118 - 119 of 148

Desember 2017 • 1 - 2 of 148

DIÉ VAKANSIEBESTEMMING: Oesterbaai kry goeie dekking in Weg! Platteland se Desember-uitgawe. Drie bladsye word aan die dorp afgestaan in ’n artikel oor Kaap St. Francis, St. Francisbaai, Oesterbaai en Humansdorp. Die karavaanpark kry ’n goeie resensie in Weg! Ry&Sleep se Desember-uitgawe. Vroeg in November was die Oesterbaai Kersmark en Gesins-pretdag ook op Weg! se kaart op Netwerk24 van kersmarkte regoor die land.

Local is lekker at Xmas Mart• Vervolg van bl. 1

Vroeër vanjaar, vir die Leriba People’s Choice Beef Challenge op die Afrika Lewendehawe­handel skou in Parys. is vleis van ses verskillende beesrasse op dieselfede manier deur die­selfde sjef gaargemaak.

Skou gangers kon die

vleis proe en vir hul gunste­ling stem. Die Angus­vleis was volgens die publiek die lek kerste.

Die vleis is deur Andrew Masterson verskaf.

Andrew, wat ook die voorsitter van die Angus­ver eniging van SA is, boer met vleis­ en melkbeeste op

Milagro. Van Sebastians se Angus

wors, T­bene en rump asook biltong en droëwors sal teen ’n spesiale prys op die kers­mark aangebied word.

• Maak dus seker dat jy genoeg geld na die kersmark toe saambring. Jy gáán meer uitgee as wat jy dink!

ParkingHol idaymakers a re urged to avoid parking in Brander Street. The street needs to be open for emergency vehicles.

The parking area at the end of Oyster Ave nue (at the corner of Geelbek Street) gives easy access to the beach.

Page 3: OesterbaaiS Deseber 2017 Rehabilitasie nog op koers 3 OesterbaaiNUUS_Des_2017.pdfmeter oor wat nog verskuif moes word. In April en Mei vanjaar is ’n verdere 30 000 kubieke meter

Desember 2017 3OesterbaaiNUUS

Private Functions • Beach Weddings • Private Chefs Beach Picnics • Engagements • Conference Venues

[email protected] • www.oysterbaylodge.co.za042 297 0150 • 042 297 0026

HOOFTREKKE GEWILDSTE

MANS VROUE

Robbie73

Ek is 'n man met vele talente enintegriteit en wie altyd op myinstinkte kan vertrou. Ek het 'nstandvastige werk en geniet tyd

Sien die Profiel

Clint_005

Spontaan, lewe asof dit my laaste

Hier is jou gids tot die ANC se 2017-konferensie

Treindienste in Kaapstad opgeskort

Swanger vrou in Jhb dood aanlisteriose

Kom skeuring in ANC ná konferensie?

1 vas ná ontploffing in NY

Hewige sneeu ontwrig Brittanje

Stemme

Hanlie Retief gesels met DanaSnyman

Hanlie Retief gesels metWerner Wessels

Hanlie Retief is 'nbekroonde skrywer enaanbieder van 'nHalfuur met Hanlie opVia.

Hanlie RetiefRubriekskrywer

Met die Desembervakansie om die draai het die Kouga-munisipaliteit ’n moontlikedeurbraak gemaak in sy plan om die gewilde vakansiedorp se krane in die feestyd volwater te hou.

Dié hoop spruit daaruit nadat die munisipaliteit, tuiste van die gewilde Jeffreysbaai,die afgelope week ’n wateraar met lopende water raakgeboor het.

Watermonsters van dié boorgat in Oesterbaai is weggestuur om die gehalte van diewater te toets. Die uitslae word op die laatste teen volgende week verwag.

“Sou die boorgat se water bruikbaar wees, sal dit so goed wees as om goud tegevind het,” sê Elza van Lingen, burgemeester.

Die ligging van die boorgat is ook relatief naby aan die reservoir geleë en sou diewatergehalte op standaard wees, sal die water regstreeks uit die boorgat in diereservoir gepomp kan word en vandaar na huise in die Oesterbaai-gebied verspreiword.

Kouga boor wateraar raakDeur  Cara-Lee Doring 11 November 2017 10:15

DROOGTE

Die Kouga-munisipaliteit het ’n boorgat met water in Oesterbaai gekry. Watermonstersword geneem om die water se gehalte te toets. Foto: Eddie Oosthuizen

Die ligging van die boorgat is ook relatiefnaby aan die reservoir geleë. ”

TUIS NUUS ANC-KONGRES SPORT SAKE STEMME VERMAAK LEEFSTYL E-KOERANTE E-TYDSKRIFTE SOEK

Profiel Streeknuus

Vakansie in die see, son, sand en branders

Home | Oyster Bay | Inwoners Vereniging | Services | To do | Links | Nature | Geestelik | Contact us

Oyster Bay is a small coastal town at the end of a dirt road. One of the

real good things which can happen to one in a year is to feel the Oyster

Bay road clattering under your wheels again and know that Oyster Bay

is just over the next hill. For a visitor, sheer yearning makes the dust

smell as sweet as perfume! Only later, when one has unpacked and

taken a stroll on the beach, does the grumbling about the road start

again and ‘...what are they going to do about it...’

Oyster Bay is small and peaceful and most visitors go there because

they are able to appreciate the silence and peace. Strolling along the

beach at low tide one loses oneself in memories and dreams of

yesteryear. Fish that got away, puppy loves and dreams about the year

to come. It is easy to regain one’s strength here and to once again know

that all is well and under control - it was only the noise of the city that

forced one of course and into the rough.

There is something magic in the gliding flight of a Seagull, the slanting

run of a Sanderling and Dolphins slowly patrolling the beach. Things so

perfect in their perfection... A small water-smoothed pebble picked up

and stored in a pocket to mature. Later, surrounded by the noise of the

city, one wonders why the pebble now looks different from the little

universe it once presented on the beach and realise, that the same eye,

can see the same thing different and sometimes more beautiful.

The people of Oyster Bay greet each other in the passing, like family.

This is a scarce phenomenon these days as people are taught to avoid

eye contact for personal safety. With a little bit of luck, and God’s

blessing, please let us keep this treasured habit for quite a while.

Oesterbaai is `n klein kusdorpie aan die einde van `n grondpad.

Een van die lekkerste dinge wat in `n jaar maar kan gebeur is as

mens weer die Oesterbaai pad onder jou wiele voel raas en jy weet

Oesterbaai is net oor die bult. Kom mens van die Transvaal af ruik

die stof soos parfuum van puur verlange. Eers later, as jy klaar

afgepak het en langs die see gestap het, mor mens weer oor ‘die

pad en wat gaan hul daaraan doen’.

Oesterbaai is klein en rustig en meeste Oesterbaaiers kom

hiernatoe omdat hul die stilte en vrede kan verwerk. `n Mens loop

laagwater al strandlangs en verloor jouself in ou, ou gedagtes en

drome. Visse wat weggekom het, vergange se kalwerliefdes en

drome oor die jaar wat voorlê. Dit is maklik om hier weer moed te

skep en weer te weet, alles is maar onder beheer, alles is eintlik

maar reg, dit was maar net die stad se rumoer wat mens soms

verkeerde Westekant toe dwing.

Daar is iets magies in die sweefvlug van `n meeu, die sku

dwarshardloop van die strandlopertjies en dolfyne wat rustig

patrolleer. Dinge wat so volmaak in eenvoud is... `n Klein ronde

klippie wat opgetel word en in die broeksak broei. Later wonder

mens hoekom die klippie dan nou anders lyk en besef mens die

oog sien soms mooier as ander tye.

Oesterbaai se mense groet almal mekaar in die verbygaan, soos

familie. Dis eintlik raar want min plekke sien mens dit nog. Mense

word vandag geleer om oogkontak te vermy sodat skelms hul

afstand hou. Met bietjie geluk hou ons die kosbaarheid nog `n hele

ruk.

HOME SECURITY TIPS(Click here)

Stories…

Join Whatsapp group “Secure our area” and

assist our community to become proactive

and alert in fighting crime. SMS or Whatsapp

Ritchard (Shmart Security) at 082 523 0801

to be added.

Kliek hiervir `n paar

foto’s

Oesterbaaiartikel inEP Herald

Oesterbaainie Kern-

kragsentralenie

Vakansie in die see, son, sand en branders

Home | Oyster Bay | Inwoners Vereniging | Services | To do | Links | Nature | Geestelik | Contact usOesterbaaiHierdie wonderbaai is ons tuiste, ons vakansieverblyf, ons werkplek, kuierplek en ons trots. Oesterbaai is geleë ± 90km vanaf Port Elizabeth naby St

Francisbaai, Humansdorp en Jeffreysbaai. Hier is ongeveer 400 wonings waarvan ± 50 permanent bewoon word. Hier woon ‘n klein gemeenskap wat

verantwoordelikheid neem vir die omgewing en wat toesien na die belange van al sy belasting betalers.

InwonersverenigingDie Oesterbaai Inwonersvereniging is gestig met die doel om die inwoners by te staan in ‘n poging om die agteruitgang van die infrastruktuur en

dienste teen te staan en proaktief op te tree. Die Inwoners het ‘n bestuur gekies om na die belange van sy lede om te sien.

Kliek hier vir besonderhede van Komitee Posbus 95, Oesterbaai, 6305 Faks: (042) 297 0005

(Indien u enige inligting raakloop hier wat verouderd/foutief is of as u nuus het wat u voel die gemeenskap sal dien stuur asb na [email protected])

Lidmaatskap aansoekvorm(Kliek hier)Membership form(Click here)

KOUGA Local MunicipalityGeneral Valuation Roll2014 to 2018 Oesterbaai

2015 Jaarvergadering2015 Annual meetingVoorsittersverslag 2015/16Chairpersons report 2015/16

Agenda 2015

Notule 2014Minutes 2014Proxy form

Volmagvorm

NUUSBRIEWE(Kliek op datum)NEWSLETTERS (Click on date)

Nr. 2 November 2017Nr. 1 Julie 2017Nr. 4 Desember 2016Nr. 3 Desember 2016Nr. 2 Oktober 2016Nr. 1 Julie 2016Nr. 4 - Desember 2015Nr. 3 - November 2015 (Afrikaans)Nr. 3 - November 2015 (English)Mei 2015May 2015Januarie 2015 1January 2015 1

Kuierblad OesterbaaiKletsklub

NUUS (Kliek op item)Klets jaarprogram 2016Klets Kaas en Wyn Feb 2016Handige kombuisgereedskap Aug2015

Besoek aan Oyster Bay LodgeLot se vrouKankermaand 16/10/2015Nuusbrief Mei 2015

Sandwater Plaasskool‘Ons Wêreld’ nuusbrief(Kliek op datum)8 November 201725 Augustus 201725 November 201623 September 201615 Junie 201620 November 20151 September 201530 April 201528 November 20143 Oktober 201416 Mei 2014

Kliek hier vir Sandwaterskool se Facebook blaai

KOUGA Riool Tariewe2016/2017 nou ookbetaalbaar vir Oesterbaai

2016 Jaarvergadering2016 Annual meeting Voorsittersverslag 2016

Agenda 2016

Notule 2015Minutes 2015Proxy form

Volmagvorm

Komitee vergaderingsCommittee meetings 11 September 2017 - Notule 6 Julie 2017 - Agenda6 Julie 2017 - Notule 18 April 2017 - Agenda18 April 2017 - Notule 4 April 2017 - Agenda4 April 2017 - Notule 9 Januarie 2017 - Notule9 Januarie 2017 - Agenda

2017 Jaarvergadering2017 Annual meeting

Agenda 2017

Notule 2016Minutes 2016Proxy form

Volmagvorm

Oyster Bay

Xmas Mart& Family Fun Day

19 DecemberBrander Street

Moreletapark se strand-diensgroep gaan weer van-jaar met oorgawe by die Oesterbaai- gemeenskap inskakel. Hulle program is: Sa. 16 DesemberArriveer in Oesterbaai. Ma. 18 Desember19:00: Gratis gesinsfliek in die gemeenskapsaalDi. 19 Desember20:00: Strandvuurtjie Wo. 20 Desember10:30: StrandspeleDo. 21 Desember 10:30: Strandspele19:30: Sokkie in die ge-meenskapsaalSa. 23 DesemberKersmark, met Inwoners­vereniging en NSRI20:00: Carols by flashlightMa. 25 Desember09:00: Kersdiens in ge-meenskapsaal, gereël deur InwonersverenigingDi. 26 Desember10:30: Strandspele19:00 vir 20:00: Deon Meiring musiekoptrede in die gemeenskapsaal (R90-kaartjies te koop aan-lyn by Itickets of by Idelette, 082 433 8842) Wo. 27 Desember10:30: Strandspele18:00: Straatbraai en dan strandvuurtjie ná braai Do. 28 Desember19:30: Alfa en Omega- aand op die strand

STRANDDIENS

The volunteers of Sta-tion 36 of the National Sea Rescue Institute of SA (NSRI), all local residents, farmers and businessmen, are always ready to assist in emer-gencies.

Save their number on your cellphone – you don’t know when you might need them: 082 990 5968.

• Please support them at the Oyster Bay Xmas Mart and Family Fun Day on Saturday, 23 Decem-ber. A R100 donation in their raffle could win you a R500 voucher to use at a local restaurant.

Water restrictions and steep emergency water­tariffs are in place for the whole of Kouga – also in Oyster Bay.

Although Oyster Bay has its own water­ sources, it falls under Kouga Muni­cipality’s water­provision system and strict water­re­strictions are also enforced here.

Kouga requests all resi­dents to use less than 60 litres of water per person per day. The use of hose­pipes and irrigation sprinklers connected to municipal water is prohibited. Water­ tariffs rise sharply after the first 12 kilolitres’ consump­tion per month.

Oyster Bay’s current three bore holes and two fountains are under pressure due to the drought and cannot deliver enough water for the high demand during the Decem­ber and April holidays.

Kouga Municipality has recently drilled two addi­tional boreholes. The one next to the reservoir near the entrance to the town initially looked very promising. Un­fortunately it ended in col­lapsible sand which blocked the pumping of water.

The second hole was still

Be sure to visit www.oesterbaai.info, a website hosted by Mias Strydom, a former resident of Oyster Bay, for newsworthy information about the town. Also click on “Inwonersvereniging” to see the Oyster Bay Res-idents’ Association page. Here you have access to all the newsletters, agendas and minutes of meetings as well as other relevant information.

www.oesterbaai.info

being tested and pipelines being installed at the time of Oyster Bay NEWS going to the printers, but it was expected that water would be pumped from there to the reservoir by 16 December.

A further problem was caused when a pump at the concrete sump in Tuna Street broke down. It was replaced by a temporary pump, which could not pump the full delivery to the reservoir.

A new pump was ex­pected to be in place by 13 December.

Daar was aanvanklik groot opgewondenheid oor die “sterk” nuwe boorgat naby die reservoir. Invallende sand op die watervlak be-lemmer egter die uitpomp van water.

Please save water

Kersmark en pretdag nog groter Foto’s van verlede jaar se Kersmark en Gesins-pretdag. Vanjaar s’n beloof om nog groter en beter te wees.

Saterdag 23 Desember word die gewilde Oes­terbaai Kersmark en

Gesins­pretdag weer deur die Oesterbaai Inwoners­vereniging aangebied in samewerking met die Nasio­nale Seereddingsinstituut van Suid­Afrika (NSRI), Stasie 36.

Die dag begin reeds om

07:00 met ’n pretloop op die uitgestrekte strand na Klippenpunt.

Die Kersmark open om 09:00 in ’n groot tent op die ou parkeerarea in Brander­straat op die strandfront.

Baie eetgoed soos ont­bytwraps, pannekoek en regte­egte boereworsrolle sal verkoop word. Daar

is ook tuisgebakte koek, koekies en beskuit, konfyt, Angus vleis, kaas en botter, handwerk, handgemaakte geskenke, plante, groente en nog baie meer.

Verder is daar heelwat pret: strandspeletjies in die strandarena langs die kers­marktent met onder meer ’n skattejag vir kinders,

perderitte en sandplankry, ’n hondeskou om 10:00, Mej. Skulpie en Mnr. Seekat (voorskool/laerskool 3 ­ 8 jaar), Mej. Meermin en Mnr. Shark (laerskool 9 ­ 13 jaar) om 11.30 en ’n brand­weer­vertoning om 13:00.

Die dag word om 20:00 afgesluit met ’n Carols by Flashlight in die tent.

Page 4: OesterbaaiS Deseber 2017 Rehabilitasie nog op koers 3 OesterbaaiNUUS_Des_2017.pdfmeter oor wat nog verskuif moes word. In April en Mei vanjaar is ’n verdere 30 000 kubieke meter

Dear Holiday Maker, we would like to invite you to Oyster Bay Lodge where we offer an array of activities to complement your holiday in the Eastern Cape. Below is a list of the different activities we have to offer you. Please note that all activities are

subject to availability and are weather permitting. Kindly book before arrival.

Tel./Fax.: 042 297 0150 • Cell.: 082 700 0553 • E­mail: [email protected] • Website: www.oysterbaylodge.co.zaBanking details: Name: Oyster Bay Lodge; Bank: First National Bank; Account no.: 62347367147; Branch code: 210515

HIKING TRAILS (R30-00 for day visitors)

Green Trail: 7.5kmBlue Trail: 6.5kmRed Trail: 5kmYellow Trail: 3km

• Maps are available,

DUNE PICNIC (R165­00 per person)

A picnic basket will be brought to you by our experienced guides on horseback.

• Please inform us about any allergies and if you would like to have any wine (not included).

BEACH DUNE SAFARI (R350-00 per person)

Travel along our dunes in a dune safari vehicle with our dedicated guide who will tell you all about the reserve and the natural surroundings.

• A snack stop will be arranged at a lookout point with snacks and a drink (included).

SAND BOARDING(R200-00 - 3 hours of usage)Have you ever pictured yourself standing on the top of a dune and seen yourself sliding down on a sand board? Feel the wind blow through your hair, while there is nothing but serene beauty surrounding you. We will show you the ropes at the lodge and you can go at your own pace with the sand board.

DAIRY EXPERIENCE (R350-00 per person)

Experience the life of the dairy cows on the Grass Ridge Dairy Farm right next door. Our guide will take you through the pastures and around the farm answering any questions that you may have. Then it’s off to the dairy for a look at how more than 900 cows are milked daily. Available every day at 14:00.

MOUNTAIN BIKES (R200-00 per person)

Explore the Coastal Reserve or the surrounding area of Oyster Bay Lodge on mountain bike.

• Two mountain bikes available for rent.

GUIDED BIRD, FYNBOS AND WETLAND WALK (R350-00 per person)

Your guide will take you through the 235 hectare Coastal Reserve identifying some of the 170 different bird species within different environ ments.

• Minimum of 2 persons.

BEACH HORSE-RIDE (R350-00 per person)Have an unforgettable experience while exploring the Coastal Reserve on horseback and have a gallop or trot along our 3,5 km private beach-front property next to the waves of the Indian Ocean. This activity always goes out with one of our experienced guides and we have various horses,which are even suitable for the “first­timers” or children. • 10:00 or 15:00.

MASSAGE (R500-00 Back & Neck, R600­00 Full Body)

Spoil yourself with a relaxing massage by our massage therapist at our wellness centre at the Boma. Please choose your preferred thera py and refresh your soul.

• Bookings essential.

TOWNSHIP TOUR (R350-00 per person)

Take a guided tour through Umza­mowethu. Visit the crèche, where you’ll be able to meet all the town­ship’s little ones. Experience what the local schooling system is all about. Enjoy a tantalizing cup of tea served by the locals and join the children for lunch. Stroll in the streets and meet the locals. • Minimum of 2 persons.