Nn boerefees web issue

16
Ingekontrakteer met: Iemas, RCS, Koopkrag, Pretorium Trust, Krediet- & Debietkaarte Lay-buys gladly accepted Tel: 014 763 1533 Faks: 014 763 1628 Buffel & Olifant leer bootse beskikbaar Courteney Boots Rudi Brits 079 716 4480 Nothing is impossible $GYHUWLVLQJ 0DWHULDO 6SRUW &ORWKLQJ %UDQGLQJ 'HVLJQ 3ULQW 6SRUW (TXLSPHQW &RUSRUDWH *LIWV &ORWKLQJ 7RXUV *ROI +XQWLQJ &RUSRUDWH 6SRUW (YHQWV (PDLO HYHQWGLUHFWLRQV#JPDLOFRP BOEREFEES 4x4 Baan, Quad Fun Run, Boeresport, Bring & braai-kompetisie (drie-gang ete), stalletjies en ‘n biertuin. Toegang Vrydag Aand Dans R50 Volwasses R10 Laerskool Kinders Saterdag R30 volwasses R10 Laerskool Kinders OORDELIKE UUS ORTHERN EWS N N Die waarheid sonder voorbehoud! The truth without prejudice! 23 & 24 Aug 2013 / Ellisras Veilingskrale

description

Boerefees (festival) in Lephalale supplement to Noordelike Nuus

Transcript of Nn boerefees web issue

Page 1: Nn boerefees web issue

Ingekontrakteer met: Iemas, RCS, Koopkrag, Pretorium Trust, Krediet- & Debietkaarte Lay-buys gladly accepted

Tel: 014 763 1533 Faks: 014 763 1628

Buffel & Olifant

leer bootse beskikbaar

Courteney Boots

Rudi Brits079 716 4480

Nothing is impossible

BOEREFEES4x4 Baan, Quad Fun Run,

Boeresport,

Bring & braai-kompetisie

(drie-gang ete),

stalletjies en ‘n biertuin.Toegang Vrydag Aand DansR50 Volwasses R10 Laerskool Kinders

SaterdagR30 volwassesR10 Laerskool Kinders

OORDELIKE UUS ORTHERN EWSN NDie waarheid sonder voorbehoud! The truth without prejudice!

23 & 24 Aug 2013 / Ellisras Veilingskrale

Page 2: Nn boerefees web issue

NOORDELIKE NUUS LEPHALALE BOEREFEES BYLAE 2013 24 AUGUSTUS2

Tel: 014 763 3985 Faks: 014 763 3853E-pos: [email protected]/v Dikbas Driftstraat,

Onverwacht. (Lephalale)

Components

Die Ellisras Boerefees word hierdie jaar vir die

eerste keer deur die Ellisras Distriks Landbou-unie, die Afrikaanse Protestante Kerk Ellisras en Hardekool Akademie aangebied.

Volgens die Boerefees komitee voorsitter, Pieter van Zyl, beoog hulle om met, die fees fondse vir dié drie organisasies in te samel. “Ons is baie opgewonde oor die fees en het ook klaar begin reël aan volgende jaar se fees. Die idee is om ‘n volwaardige Boerfees aan te bied met o.a. trekkeruit-stallings en ploeg demon-strasies. Ons gaan ook volgende jaar sorg dat die fees saam met die bulveiling aangebied word.

“Hierdie jaar se fees beloof om groot pret te wees met heerlike boerekosse, boeremusiek, stalletjies en ure se plesier met viertrek-

Welkom by die Ellisras Distriks Landbou-Unie se Boerefees!

voertuie en vierwielmotor-fietse in en om die rivier.

“Die dans saam met die Potties boeremusiekgilde, Vrydagaand gaan beslis ook ‘n groot hoogtepunt wees. Daar sal ook braaipakkies

beskikbaar wees om te verseker dat almal gesellig saam kuier. Saterdagoggend hou ons ‘n sakeontbyt teen R50 per persoon en daarna begin die dag se pret. Moet ook nie die heer-

like boeresport vir jonk en oud misloop nie. Plaaslike kunstenaars soos Ben Korff, Piet Barkhuizen en Celine Bundell gaan deur die loop van dag by die fees optree. Ons nooi dus almal in en om Lephalale om hierdie twee dae saam met ons te kom geniet.”

Boerefees groete,Pieter van Zyl

Die Ellisras Boerefees sal by die Veilingskrale op die Marken-pad gehou word.

Page 3: Nn boerefees web issue

24 AUGUSTUS LEPHALALE BOEREFEES BYLAE 2013 NOORDELIKE NUUS 3

Vis

it us

at F

aceb

ook

Lim

popo

Nis

san

Gro

upE

llisr

as (L

epha

lale

), W

alte

r S

isul

u R

ylaa

n01

4 76

3 21

74/6

Mog

ol N

issa

n

F&WU

Luci

lle P

reto

rius

082

092

3343

Mon

ique

Dav

ies

084

998

2675

KO

NTA

K O

NS

VA

ND

AG

OM

’N

TO

ETS

RIT

TE

RE

EL

2013 P

ATH

FIN

DE

R 2

.5 d

Ci S

E1.

Gevo

rderd

e 4

x4-s

tels

els

:

Die

hoog

s g

evord

erd

e A

LL-M

OD

E-4

x4-s

tels

el m

et a

ktie

we

re

mb

eper

king

stel

sel (

AB

LS)

2.

Skit

tere

nd

e h

an

teri

ng

stab

ilit

eit

en

ryg

em

ak:

O

nafh

ankl

ike

veel

skak

elve

ring

sorg

vir

veel

syd

ighe

id o

p

w

isse

lend

e te

rrei

n.3.

Din

am

iese

verr

igti

ng

:

14

0kW

/45

0N

m e

n 3

00

0kg

sle

epve

rmoë.

4.

Waard

e v

ir g

eld

:

Kry

’n b

eter

sp

ort

nuts

tee

n ’n

toeg

ankl

ike

pry

s.

’N W

AR

E S

PO

RTN

UTS

WA

T

NIE

’N

FO

RTU

IN K

OS

NIE

NIS

SA

N P

ATH

FIN

DE

R

VA

NA

F

BT

W in

ges

luit

PLA

AS

HA

ND

ELA

AR

S S

E N

AA

M -

EN

KO

NTA

KB

ES

ON

DE

RH

ED

E H

IER

* V

oorw

aard

es g

eld.

Aan

bied

ings

gel

dig

tot 3

1 A

ugus

tus

2013

of t

erw

yl h

ande

laar

svoo

rraa

d ho

u.

R2

92

00

0*

SPA

AR

R3

0 4

00

R2

68

50

0*

SPA

AR

R2

4 2

00

NIS

SA

N P

ATH

FIN

DE

R‘N

WA

RE

SP

OR

TN

UT

S W

AT

N

IE ‘N

FO

RT

UIN

KO

S N

IE

Page 4: Nn boerefees web issue

NOORDELIKE NUUS LEPHALALE BOEREFEES BYLAE 2013 24 AUGUSTUS4

Kuier saam met Thys die Bosveldklong!Hy is sanger, vermaaklik-hiedskunstenaar, kome-diant, TV-aanbieder en -vervaardiger, maar min mense weet dat Thys die Bosveldklong ook ‘n Meester Afslaer is (SA College of Auctioneering).

Dit is daarom toepaslik dat hy by hierdie jaar se Boerefees by die veilings-krale in Lephalale as gaskus-tenaar gaan optree.

As Wenner van die 2009 SAMA-toekenning vir Afrikaanse komedie en met twaalf Goue en Platinum CD toekenings en drie Goue DVD toekennings het Thys die Bosveldklong min bekenstelling nodig.

Sy kwinkslae en lekker voete- jeuk musiek gaan

jonk en oud vermaak. Wees dus Saterdagaand by die vei-lingskrale vir Thys se optrede wat om 20:00 begin.

Thys gaan ook optree as beoordelaar van die Boere-fees se driegang-maaltyd braaikompetisie.

Spanne bestaan uit twee lede en inskrywingsgelde per span is R200.

Elke span kies ‘n tema wat by hulle gereg pas, met ‘n spannaam daarby.

Deelnemers verskaf self hulle braaier, rooster, kook-gerei met ‘n tafel en eetgerei vir drie beoordelaars.

Daar mag slegs van hout of houskool/brikette gebruik gemaak word en die vuur mag nie op die grond gemaak word nie.

A l l e g e r e g t e moet op die kole voorberei word.

Page 5: Nn boerefees web issue

24 AUGUSTUS LEPHALALE BOEREFEES BYLAE 2013 NOORDELIKE NUUS 5

HYDRAULICSQuick

Couplers

Hydraulic Hoses

Valves Valves BanksHydraulic Fittings

CYLINDER

Cylinder Repairs

Diesel & Hydraulic Centre Lephalale

YOUR KEY TO BEST PERFORMANCE

SERVICESTRUCKS, TRAILERS, CARS, TRACTORS

REPAIRS STOVES, FRIDGES,

WASHING-MACHINES, TUMBLE DRYERS

Situated 4.2km outside Lephalale on the R510 (Stockpoort Road) Neels: 083 283 1858 / Elsa: 072 621 3027 / Willem: 072 274 9952

- INJECTOR TEST & SERVICE- CHASSIS & BIN REPAIR- DIESEL PUMP REPAIRS

SUPPLY AND ERECT RESERVOIRS

Motors & Pumps

TRAILER PARTS

Cock Valve Flip SwitchAir Hoses Strap & Ratchet

BRAKES

All brake fittings & pipes

DIESEL

Diesel fitting & injector pipes

Page 6: Nn boerefees web issue

NOORDELIKE NUUS LEPHALALE BOEREFEES BYLAE 2013 24 AUGUSTUS6

How important is your child’s education?Kumon can help your child to excel in Maths and

Education you can count onContact Lanie Bester083 252 2388

STUDENT: Zoë van Tonder

Age: 4

DATE ENROLLED: Jan 2013

CURRENT LEVEL: 5A

(Numbers up to 50;

Sequences up to 50)

ZI and ZII (Develop

pencil control skills)

Paving,

Painting,

Alterations

Instant Lawn,

Irrigation,

Landscaping

Bohale Ntsu Construction cc

074 122 7363

ELANCO MATTE & TEËLS

Ma t t eRina: 082 920 6887 Tel/Faks: 014 763 5170/3170, Maandae - Vrydae 08:00 - 17:00, Saterdag 08:15 - 12:00. KSOK Gebou 5, Hendrik Pistoriuslaan, Ligte Industriële area, Onverwacht

Teëlsement & Grout FabriekStoepteël & Swembad nosing word

ook nou hier vervaardig!

T e ë l s B l i n d i n g sM o s a ï e k t e ë l s

Vier-by-vier entoesiaste kan om 09h00 Sater-dagoggend naderstaan, want wat is dan nou

lekkerder as om met ‘n viertrekvoertuig deur ‘n rivierbedding te ry.

Die 4x4 baan by hierdie jaar se Boerefees gaan genoeg geleentheid bied om jou voertuig en bestuursvernuf tot die uiterste te beproef. Inskrywings kos R100 per voertuig.

‘n Vierwielmotorfietsbaan sal ook langs en in die rivier geleentheid bied vir oud en jonk om hulle staal op die fietse te wys.

Inskrywingsgelde beloop R50 per persoon.

Kom baljaar in die rivier!

Nota: Deelnemers word gevra om rivier-oewereienaars se privaat-heid te respekteer en om nie naby pompe of te naby aan die huise te ry nie. Rommelstrooi is ook streng verbode.

Page 7: Nn boerefees web issue

24 AUGUSTUS LEPHALALE BOEREFEES BYLAE 2013 NOORDELIKE NUUS 7

Approved Repairer

CRA Major Structural Repairer

ELLISRASAUTO PANEELKLOPPERS

Tel: 014 763 4186 / 763 3656Fax: 014 763 3600 / 086 578 4250

Light Industrial Area

Theuns Verster 082 890 3339Email: [email protected]

VRYDAG 23 Augustus18:00 Dans begin

Kom geniet ‘n heerlike Boere orkes dans.

Die hele gesin is welkom.

DAAR IS VLEISPAKKIES TE KOOP MET PAP EN SOUS.

DIE WAT WIL, KAN VIR HULLE

EETGEREI SAAM BRING

KONTANT KROEG BESKIKBAAR.

SATERDAG 24 Augustus07:00 Stalletjies word opgeslaan 07:00 - 09:30 Boere ontbyt08:00 Hekke open vir die dag09:00 Ds Kruger open die dag amptelik09:00 4x4 begin (R100 inskrywing)

09:00 Quads trek weg (R50 inskrywing)

09:00 Bring & braai-Kompetisie begin09:30 Hardekool Akademie Volkspele10:00 Rou produkte word beoordeel (Bring & Braai)

12:00 Hoofgereg word beoordeel (Bring & Braai)

14:00 Nagereg word beoordeel (Bring & Braai)

14:30 Boeresport (almal word uitgenooi)

19:00 Prysuitdeling van braai-kompetisie20:00 Thys die Bosveldklong optrede

)

BIERTUIN VIR DIE HEELDAG BESKIKBAAR

Kom geniet ‘n heerlike dag saam met ons. Die hele gesin is welkom.

Daar is iets vir klein en groot

Page 8: Nn boerefees web issue

NOORDELIKE NUUS LEPHALALE BOEREFEES BYLAE 2013 24 AUGUSTUS8

Die goedkoopste en vinnigste oplossing vir al u

behuisingsprobleme!

GRATIS OPRIGTING. AFLEWERING KAN GEREËL WORD

TsuKuduSteel Houses cc t/a STAALHUISIES

2 kamers (3 x 6m) 2 vensters - R8 0003 kamers (3 x 9m) 4 vensters - R11 9004 kamers (3 x 12m) 6 vensters - R15 900

STOORKAMERS4 x 6m

R 9 700

4 x 9mR14 400

4 x 12mR19 200

VELDTOILET (Longdrop) R710

E-pos: [email protected]

Anette: Tel. 012 549 0230Fax 012 549 3806 Sel 082 440 8111 ARBEIDERSKWARTIERE

1 Kamer(3 x 3m) - R3 700

2 Kamer(3 x 6m) - R7 300

4 Kamer (3 x 12m) - R14 500

6 Kamer (3 x 18m) - R21 700

3 Kamer (3 x 9m) - R10 900

GEEN BRANDGEVAAR!Rame behandel met roesvrye

materiaal.OPSIONELE EKSTRA’S:Varanda en dak-isolasie Groottes

by benadering

Agri SA het die regering se standpunt dat daar

genadeloos opgetree sal word teen diegene wat grond in Suid-Afrika deur middel van grondbesetting opeis verwelkom.

Dié regeringsstandpunt is ingeneem deur land-bouminister, Tina Joemat-Pettersson in reaksie op die Ekonomiese Vryheidsveg-ters (EFF) se dreigemente om plase te beset

“Geen plaasbesetting sal toegelaat word nie. Hierdie regering sal dit nie toelaat nie,” het Joematt-Pettersson gesê. Sy het ook gesê dat die regering alles in sy vermoë sal doen om sulke verwerp-like optrede te keer.

Johannes Möller, Presi-dent van Agri SA het op

Regering se standpunt teen grondbesettings verwelkom

sy beurt gesê dat radikale politieke opportunisme nie toegelaat mag word om hoofstroom-denke en die waardes waarop Suid-Afrika as regstaat gebaseer is, te ondermyn nie.

“Die Nasionale Ontwikkelingsplan v e r t e e n w o o r d i g die gebalanseerde middelgrond waarop die regering, in samewerking met ander rolspelers in die ekonomie en samelewing, die potensiaal van Suid-Afrika in die beste belang van sy bevolking verder kan ontsluit. Radikalisme het geen plek daarin nie,” het

Möller bygevoeg. Hy het boere aangemo-

edig om op plaasvlak bedag te wees op onwettige optrede en goeie verhoud-

ings met die polisie te hand-haaf wat die taak het om toe te sien dat landswette gehoorsaam en wet en orde gehandhaaf word.

Page 9: Nn boerefees web issue

24 AUGUSTUS LEPHALALE BOEREFEES BYLAE 2013 NOORDELIKE NUUS 9

Kom skoffel saam met die Potties se Boeremusiek-

gilde

Die vloer is klaar met meel bestrooi, bring dus jou

dansmaat en kom geniet ‘n heerlike dans Vrydagaand vanaf 18:00 in die Veilings-krale se saal. Musiek sal gemaak word deur die baie talentvolle lede van die Potties boermusiek-gilde. Toegang beloop R50 per volwassene en R10 per laer-skoolkind. Daar sal ook braaipakke, pap en sous te koop aange-bied word. Bring eetgerei saam.

Wat is ‘n boerefees sonder volkspele?

Op ou bekende liedjies soos Afrikaners is plesierig, Aanstap rooies, Suikerbossie en Dit is julle wat die wind laat waai gaan Hardekool Akademie se Volkspele-groep onder leiding van Alta Snyders Saterdag om 09:30 by die Boerefees hulle passies wys. Moet dit beslis nie misloop nie.

So 'n tikkie nostalgie met Volkspele

Page 10: Nn boerefees web issue

NOORDELIKE NUUS LEPHALALE BOEREFEES BYLAE 2013 24 AUGUSTUS10

Page 11: Nn boerefees web issue

24 AUGUSTUS LEPHALALE BOEREFEES BYLAE 2013 NOORDELIKE NUUS 11

FACTORY SHOPMARULA MILEWHOLESALERS WELCOME

web: www.henwilchickens.comE-mail: [email protected]

TEL: 071 676 8893 / FAX: 086 243 2395

CATERING PRODUCTSCATER DRUM 5KG R145.35CATER THIGHS 5KG R145.35CATER WINGS 5KG R145.35CATER BREAST 5KG R145.35LEG QUARTERS 5KG R110.00DEBONED BREAST 2KG R 59.85

BOXCHICKEN LIVERS 20X500G R168.72GIZZARDS 20X500G R157.40NECK 20X500G R160.10MALA 10X1KG R 77.52HEARTS 20X500G R147.10HEAD & FEET 10X1KG R 82.54STEW PACK 10X1KG R125.40CHUNKS 18X360G R107.11

OTHER PRODUCTSFRENCH POLONY 750G R16.95CHOPPED HAM 500G R19.40CHICKEN VIENNAS 500G R22.23MARINATED BONELESS RIB 500G R25.00SMOKED VIENNA’S 1KG R24.97FISH FINGERS P/KG R48.00HAKE BABY NR-0 P/KG R39.65HAKE FILLET (6/8) P/KG R65.99CHICKEN POLONY R19.95LIVER SPREAD R11.00

Die eerste kursus in traumaberading vir die

slagoffers van plaasaan-valle het Verlede Vrydag in Pretoria ten einde geloop.

TLU SA se Veiligheids-komitee het die kursus laat aanbied nadat daar ‘n versugting daartoe uit TLU SA se lede ontstaan het. Agt dames vanoor die hele land het die weeklange kursus bygewoon, en het gesê dat hulle graag hulle gemeen-skappe wil dien, en dat hulle ná die kursus in staat voel om ‘n wesenlike diens aan die gemeenskappe te kan lewer.

Plaasaanvalle is steeds ‘n wesenlike probleem in Suid-Afrika. Tot dusver het 35 mense dié jaar in plaasaanvalle gesterf, wat ‘n

Plaasaanval-beraders opgelei

gemiddeld van meer as vier sterftes per maand verteen-woordig! Hierdie jaar het sover 124 aanvalle op plase voorgekom, wat ‘n gemid-deld van meer as 15 per maand is!

“Die realiteit is dat mense wat aangeval word, hetsy daar sterftes is of nie, getrau-matiseer is en in meeste gevalle is daar behoefte aan opgeleide mense wat hierdie mense kan bystaan. Om daardie rede het TLU SA hierdie kursus aangebied, en na die sukses daarvan is daar besluit om op gereelde basis landwyd van hierdie kursusse aan te bied,” sê mnr. Henry Geldenhuys, Adjunk-President van TLU SA en ook voorsitter van dié Unie se Veiligheidskomitee.

In sy voorsittersver-slag wat tydens die

onlangse Limpopo Rooi-v le isprodusenteorgan-isasie (Limrpo) se kongres voorgehou is, sê Limpro voorsitter, Dr Henk Visser, Suid-Afrika kon nie sy bek-en-klouseer vrye status herwin nie en daar was wel snotsiekte uitbrake was. Maar die bedryf is groot siekte-uibrake gespaar die afgelope jaar.

Hy het bekendge-maak dat farmaseutiese maatskappye besig is om ‘n entstof te ontwikkel teen snotsiekte ten spyte van aanvanklike probleme. Intussen werk die RPO en WRSA saam aan ‘n verse-keringsmodel wat bees en wildsboere in staat sal stel om die snotsiektebyl te begrawe.

Hy het egter daarop gewys dat die swak onder-houd van heinings en beheer van besmette en vatbare diere deur die staat binne

Siektes teister steeds vleisbedryf

weer aan die lig gekom het nadat bek-en-klouseer onlags noord van Grav-elotte bevestig is. Hy het ‘n beroep op boere gedoen om biosekuriteit op hul plase op te skerp.

Visser het ook gesê Limpopo gaan erg gebuk onder veediefstal en dat die provinsie ‘n aktiewe vee-diefstal voorkomingsforum op die been moet bring. Hy het boere gemaan om diere volgens voorskrif te merk. Hy het sy verslag afgesluit deur ‘n beroep op boere te doen om positief te bly.

OORDELIKE UUS ORTHERN EWSN NDie waarheid sonder voorbehoud! The truth without prejudice!

Die beste plek vir JOU

advertensie want geld groei nie aan bome

nie!

Met 8000 koerante elke week is ons die Bosveld se gemeenskaps- koerant met die

grootste verspreiding.

Adverteer dienste, produkte, ens:Tel: 014 763 5132 (Lephalale) / 015 491 3082 (Mokopane)Epos: [email protected]

www.noordnuus.co.za

Page 12: Nn boerefees web issue

NOORDELIKE NUUS LEPHALALE BOEREFEES BYLAE 2013 24 AUGUSTUS12

Page 13: Nn boerefees web issue

24 AUGUSTUS LEPHALALE BOEREFEES BYLAE 2013 NOORDELIKE NUUS 13

* Spyseniering * Dekor * Troukoeke * Blommerangskikkings

RINA’S RENTALS

huur van:

Rina: 082 920 6887KSOK Gebou 5, Hendrik Pistoriuslaan,

Ligte Industriële area, Onverwacht

* Linne * Breekware * Eetgerei * Tafels* Blomstaanders

alles wat jy nodig het vir:

014 763 1584

E-pos: [email protected]

Winkel 4, Jan Lee Straat, Lephalale

Ons het al die benodighede vir

“take away” verpakking!

BESTEL VROEGTYDIG WAT U BENODIGDit was ons nie het nie bestel ons vir u dadelik

Help Lephalale groei deur om plaaslik te koop!

Kleiner boere en ander rolspelers in die mieliebedryf sal voortaan die kans kry

om hulle prysrisiko’s beter te verskans met “mini”-mieliekontrakte.

Die Johannesburgse Effekte-beurs (JSE) het die kontrakte ontwerp omdat die mark daarna gevra het. Die nuwe opsies en termynmark fokus op geel- en witmielies.

Dit sal markdeelnemers toegang bied tot 10 ton mielies, ’n tiende van die 100 ton kontrakte wat tans verhandel word.

“Die nuwe grootte kontrak sal kleiner produsente die vermoë om direk in ons mark deel te neem bied, terwyl dit bestaande spelers in die mark sal toelaat om kleiner hoeveelhede meer doeltref-fend teen veranderinge te verskans,” aldus mnr. Chris Sturgess, direkteur van die afgeleide kommoditeitsmark by die JSE. Hy sê hulle glo die kontrak sal toegang tot die mark en die verhandeling van die aantal tonne op die mark bevoordeel.

Die JSE sê hy oorweeg dié kontrak al jare, en die handelskode is saamgestel uit die woord vir klein in Xhosa, “nci-nci”.

Die kode vir witmielies is WNCI en die geelmielies is YNCI. Met die gebruik van die woord vir die kodes wil die JSE die kontrak in lyn bring met kleiner markdeelnemers. Die kontrak sal net vir vyf maande van die jaar beskikbaar wees, om die likid-iteit van die mark te verskans. Die maande sluit Maart, Mei, Julie, September en Desember in. Suid-Afrika is Afrika se grootste mielieprodusent met van 10 tot 12 miljoen ton wat jaarliks gelewer word.

Statistiek van die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye, skat dat sowat 8 000 kommersiële boere verant-woordelik is vir die meerderheid van die oes wat gelewer word. Sowat 50% van die JSE se afgeleide kommoditeitskon-trakte wat jaarliks verhandel word, is vir mielies.

Opsies vir kleiner mielieboere

Opsoek na water?- Boor van gate - Plekaanwysing d.m.v. instrumente

Skakel:Dries Bezuidenhout

079 564 4229

Page 14: Nn boerefees web issue

NOORDELIKE NUUS LEPHALALE BOEREFEES BYLAE 2013 24 AUGUSTUS14

Page 15: Nn boerefees web issue

24 AUGUSTUS LEPHALALE BOEREFEES BYLAE 2013 NOORDELIKE NUUS 15

CONSERVATION, ENTER-TAINMENT, AND YOU!South Africa’s second

annual largest conserva-tion festival ‘ROCKING FOR RHINOS’ will be held on the 21st and 22nd of September on Franklyn Park, in Hoed-spruit, Limpopo – a rolling recreational park near the heart of the Kruger National Park.

With beer tents, vendors, activities and big name South African and interna-

Rocking for Rhinos Festival 2013tional bands, the innovative and unique two day event promises to entertain and inspire all in the name of conservation.

All profits raised from the festival go towards anti-

poaching and certified rhino conservation initiatives.

The full line up consists of bands and DJs from as far away as Zimbabwe and Namibia donating their time to perform in the name

of rhino conserva -tion.ROCKING FOR RHINOS PRESENTS:LCNVL (Sponsored by Trucking for Rhinos);Crash Car Burn;Wambu-seun (Namibia);DJ Costa;Deejay Kirsti;

Afro Storm (Zimbabwe);Wysdiman;The Sunday Punchers;DJ SoulSista;2nd Life;Blue Bird Theory;Cutting Jade;Octanium;Rasta Riddems;Storm;DJ Drake;Leven.

TICKETS; R80 day pass; R250 full weekend pass + camping. Gates open at 3pm on Friday for camping, and 8am on Saturday and Sunday Tickets on sale through plankton.mobi, or on the Rocking for Rhinos Facebook Page.

Web site: www.rockingforrhinos.org

Email: jacquisive@ rockingforrhinos.org.

Tel: 015 793 1818

Page 16: Nn boerefees web issue

NOORDELIKE NUUS LEPHALALE BOEREFEES BYLAE 2013 24 AUGUSTUS16