Neu- Heusis Supplement Part5.pdf“Ek is eers op twaalf jaar die eerste keer koshuis toe. My pa, wat...

3
December 2011 / January 2012 86 December 2011 / January 2012 87 Neu- SWA Kampioen Interras Amira Kampioen Pta, Sennerin Wêreld Kongres Watch us in 2012 Sennerin, met verskalf, Stasie 1907 Heusis Bound to Tradition, with the Future in Sight 1964 1976 Egbert Hoff Tel: 061-238 886 Email: [email protected] nie kon grootmaak nie. Ons jong verse het in die korridor teen Botswana geloop. Niemand wou hulle hê nie. Damara Meat Packers het daardie tyd 13 pond vir ’n vers betaal. Ons het hulle toe Suid-Afrika toe gelaai, waar ons darem 20 pond vir ’n vers gekry het. Naby die huis was daar ’n kamp met honderd beeste. Ons moes hulle ophelp en hulle aanjaag water toe. Vir dié wat nie kon opstaan nie, het ons water en voer aangedra. Dit was iets vreesliks. Boonop moes ons ’n kroos van ses kinders grootmaak.” Liebeth vertel van nog ’n groot droogte in die tagtigs, maar hulle kon darem betyds planne maak en het huurgrond in die Khomas-Hochland gekry. “By die geluk was daar egter ook ongeluk, want van die 260 beeste, waaronder baie geregistreerde Simmentaler-verse, het ons net 42 teruggekry. Dit was weer eens ’n groot verlies – hierdie keer weens diefstal.” Maar as amper ’n gebore boer, het Liebeth genoeg murg in die pype gehad om hierdie terugslae en ander te kon oorleef. Sy het in 1929 op vyf jaar as een van vyf dogters, die tweede jongste, saam met haar susters, haar ma en ’n onderwyseres uit Duitsland in Namibië aangekom. Die onderwyseres moes hulle tuis onderrig. “Ek is eers op twaalf jaar die eerste keer koshuis toe. My pa, wat ’n jaar voor ons Namibië toe gekom het, was aanvanklik ’n voorman op ’n plaas om kennis van boerdery in die land op te doen. Later het hy die plaas Boxhagen in die Gobabis-omgewing gekoop – vandag die eiendom van my susterskind Hanko Schmidt von Wühlisch. My pa-hulle was weer vyf seuns.” Liebeth vertel toe haar pa tydens die Tweede Wêreldoorlog geïnterneer is, het sy en haar ouer suster, Waltrud, kliphard geboer. “Ons het die werk van mans gedoen.” Sy is later met Calvyn Nolte getroud. Hy was voorman op die buurplaas. Praat jy van roofdiere, sê Liebeth ’n jakkals en ’n rooikat is te skelm om uitgeroei te word. “Hulle sal vir altyd ’n kopseer vir boere bly.” Die ingevoerde Simmentaler-bul Spoetnik wat ’n groot bydrae tot Liebeth se Rosendal Stoet gelewer het. Behalwe vir die jakkalse wat onder haar skape maai, is verliese weens veediefstal ook hoog hier op hul plaas. “Drie van my beste geregistreerde koeie is al geslag, nog een is met ’n spies gesteek en ’n tollie is baie seergemaak. Maar ek moet sê die dubbele elektroniese oorplaatjies is ’n goeie ding. Ons kom nou agter meer van ons bees is weg as wat ons gedink het. Nou die dag kon ons net een van agt tollies by ’n pos kry wat ons wou weglaai. En die polisie kry nie die diewe vasgetrek nie.” Praat jy selfoon-tegnologie, is dit ’n perd van ’n ander kleur. “Ek verstaan die nuwe goed nie. Ek het ’n selfoon, ja, maar ek praat nie met hom nie. Ek laai hom net,” vertel sy. Vir Liebeth was die ontbinding van die destydse AGS (Arbeitgesellschaft der Simmentaler Züchter) en die oorskakeling na die Suid-Afrikaanse Simmentaler- en Simbragenootskap in 1974 ’n groot aanpassing. “Ek het al tot by F geteel en moes toe weer by A begin. Dit was vir my nie regverdig nie.” Maar dit het haar nie teruggehou nie. Tot vandag toe teel sy nog met Simmentalers en is sy betrokke by die Rosendal Stoet en georganiseerde landbou. Op 1 Desember was sy ook daar om die Houmoed Boerevereniging, waarvan sy lid is, se jaarafsluitingsfunksie by te woon. ’n Leeftyd se teling met die Simmentaler maak deel uit van Liebeth Nolte se dagboek-inskrywings – herinneringe en dagtake van die afgelope 71 jaar. Die 87-jarige Liebeth hou al dagboek vandat sy 16 jaar oud is en wil nog uit al die inligting sif om haar lewensverhaal te vertel. “Ek loop al agt jaar met die gedagte en die kinders sê my ek sal nou vinnig moet begin as ek nog my boek wil skryf.” Wanneer sy wil terugkyk op boerdery- bedrywighede, blaai sy net deur die dagboeke en weet dan presies wat het wanneer gebeur. Dit help haar baie in haar boerdery. In haar meer as dertig foto-albums tree die Simmentaler ewe sterk op die voorgrond. “Dit is ’n mooi, mak bees met baie melk waarmee ek sedert 1954 teel. Vir my is daar net een ras en dit is die Simmentaler.” Liebeth help steeds ’n hand hou op die boerdery op Rosendal teen Aminuis in die Gobabis-omgewing. Sowat vier jaar gelede het sy feitlik haar hele stoet aan Diethelm Metzger verkoop en net enkele diere uitgehou. “Ek het darem al weer twintig geregistreerde koeie, maar om vir so ’n klein kudde ’n duur bul te koop is nie die moeite werd nie. Ek kyk nou daarna om een van my bulle met ’n bul van ’n ander teler te ruil om nuwe bloed in my klein kudde te kry.” Sy vertel van die bul, Spoetnik, wat hulle in 1969 van Duitsland af ingevoer het. “Hy was ’n baie goeie teelbul, maar het kwaai en stout geword. Ons moes hom met tye aan ’n boom vasmaak, want hy sou sommer ’n kar omgooi. Hy het deur krale en hekke gebreek en as jy weer sien, staan hy by die agterdeur. As hy jou sien, wil hy jou met sy kop stoot. Hy het van die werkers oor die draad gegooi. Jy kon hom maar slaan, hy het nie geluister nie. Ons het hom gebruik tot hy oud was, hom veiling toe gevat en ’n ander teler het hom gekoop en verder met hom geteel. Die enigste keer wat ek geskou het, was met Spoetnik. Ek het nie weer geskou nie, maar gereeld skoue bygewoon om teeldiere te koop.” Oor die jare heen is nog verskeie stoetbulle by bekende telers in die land gekoop. ’n Groot terugslag was die kwaai droogte van die laat vyftigs en vroeë sestigs, vertel Liebeth. “Ons kon nie weiding te huur kry nie en het 550 beeste verloor. As ’n koei kalf, het ons die kalf keelaf gesny, want die ma sou hom Vandeesmaand val ’n welverdiende fokus op drie strydrosse in Simmentaler-teelkringe van wie twee 87 jaar oud is en een 83 jaar. Hulle is Stoffel Oberholzer van Kalkrand (83), Liebeth Nol- te van Gobabis en Adelheid Giess wat nou by haar seun, Harald, en skoondogter Gisela op die familieplaas in die Gobabis-omge- wing bly. Beide oom Stoffel en tannie Liebeth is nog by hul boer- dery en Simmentaler-teling betrokke. Al drie die strydrosse is ook al deur die Simmentaler- en Simbragenootskap vereer vir hul jarelange bydraes. En dan kom Liebeth en Adelheid boonop ’n baie lang pad saam. Hulle was skoolmaats in die destydse Duit- se skool op Gobabis. Liebeth Nolte hier by enkele van haar Simmentaler-stoetkoeie.

Transcript of Neu- Heusis Supplement Part5.pdf“Ek is eers op twaalf jaar die eerste keer koshuis toe. My pa, wat...

Page 1: Neu- Heusis Supplement Part5.pdf“Ek is eers op twaalf jaar die eerste keer koshuis toe. My pa, wat ’n jaar voor ons Namibië toe gekom het, was aanvanklik ’n voorman op ’n

December 2011 / January 201286 December 2011 / January 2012 87

SimmentalerSimmentaler

Neu-SWA KampioenInterras Amira

Kampioen Pta, SennerinWêreld Kongres

Watch us in 2012Sennerin, met verskalf, Stasie 1907

Heusis

Bound to Tradition, with the Future in Sight

1964

Kampioen 1976

Neu-

Sennerin, met Sennerin, met Sennerin, met verskalf, Stasieverskalf, Stasieverskalf, Stasie

Bound to Tradition,

Egbert Ho� Tel: 061-238 886

Email: [email protected]

nie kon grootmaak nie. Ons jong verse het in die korridor teen Botswana geloop. Niemand wou hulle hê nie. Damara Meat Packers het daardie tyd 13 pond vir ’n vers betaal. Ons het hulle toe Suid-Afrika toe gelaai, waar ons darem 20 pond vir ’n vers gekry het. Naby die huis was daar ’n kamp met honderd beeste. Ons moes hulle ophelp en hulle aanjaag water toe. Vir dié wat nie kon opstaan nie, het ons water en voer aangedra. Dit was iets vreesliks. Boonop moes ons ’n kroos van ses kinders grootmaak.”

Liebeth vertel van nog ’n groot droogte in die tagtigs, maar hulle kon darem betyds planne maak en het huurgrond in die Khomas-Hochland gekry. “By die geluk was daar egter ook ongeluk, want van die 260 beeste, waaronder baie geregistreerde Simmentaler-verse, het ons net 42 teruggekry. Dit was weer eens ’n groot verlies – hierdie keer weens diefstal.”

Maar as amper ’n gebore boer, het Liebeth genoeg murg in die pype gehad om hierdie terugslae en ander te kon oorleef. Sy het in 1929 op vyf jaar as een van vyf dogters, die tweede jongste, saam met haar susters, haar ma en ’n onderwyseres uit Duitsland in Namibië aangekom. Die onderwyseres moes hulle tuis onderrig. “Ek is eers op twaalf jaar die eerste keer koshuis toe. My pa, wat ’n jaar voor ons

Namibië toe gekom het, was aanvanklik ’n voorman op ’n plaas om kennis van boerdery in die land op te doen. Later het hy die plaas Boxhagen in die Gobabis-omgewing gekoop – vandag die eiendom van my susterskind Hanko Schmidt von Wühlisch. My pa-hulle was weer vyf seuns.”

Liebeth vertel toe haar pa tydens die Tweede Wêreldoorlog geïnterneer is, het sy en haar ouer suster, Waltrud, kliphard geboer. “Ons het die werk van mans gedoen.”

Sy is later met Calvyn Nolte getroud. Hy was voorman op die buurplaas.

Praat jy van roofdiere, sê Liebeth ’n jakkals en ’n rooikat is te skelm om uitgeroei te word. “Hulle sal vir altyd ’n kopseer vir boere bly.”

Die ingevoerde Simmentaler-bul Spoetnik wat ’n groot bydrae tot Liebeth se Rosendal Stoet gelewer het.

Behalwe vir die jakkalse wat onder haar skape maai, is verliese weens veediefstal ook hoog hier op hul plaas. “Drie van my beste geregistreerde koeie is al geslag, nog een is met ’n spies gesteek en ’n tollie is baie seergemaak. Maar ek moet sê die dubbele elektroniese oorplaatjies is ’n goeie ding. Ons kom nou agter meer van ons bees is weg as wat ons gedink het. Nou die dag kon ons net een van agt tollies by ’n pos kry wat ons wou weglaai. En die polisie kry nie die diewe vasgetrek nie.”

Praat jy selfoon-tegnologie, is dit ’n perd van ’n ander kleur. “Ek verstaan die nuwe

goed nie. Ek het ’n selfoon, ja, maar ek praat nie met hom nie. Ek laai hom net,” vertel sy.

Vir Liebeth was die ontbinding van die destydse AGS (Arbeitgesellschaft der Simmentaler Züchter) en die oorskakeling na die Suid-Afrikaanse Simmentaler- en Simbragenootskap in 1974 ’n groot aanpassing. “Ek het al tot by F geteel en moes toe weer by A begin. Dit was vir my nie regverdig nie.”

Maar dit het haar nie teruggehou nie. Tot vandag toe teel sy nog met Simmentalers en is sy betrokke by die Rosendal Stoet en georganiseerde landbou. Op 1 Desember was sy ook daar om die Houmoed Boerevereniging, waarvan sy lid is, se jaarafsluitingsfunksie by te woon.

’n Leeftyd se teling met die Simmentaler maak deel uit van Liebeth Nolte se dagboek-inskrywings – herinneringe en dagtake van die afgelope 71 jaar. Die 87-jarige Liebeth hou al dagboek vandat sy 16 jaar oud is en wil nog uit al die inligting sif om haar lewensverhaal te vertel. “Ek loop al agt jaar met die gedagte en die kinders sê my ek sal nou vinnig moet begin as ek nog my boek wil skryf.”

Wanneer sy wil terugkyk op boerdery-bedrywighede, blaai sy net deur die dagboeke en weet dan presies wat het wanneer gebeur. Dit help haar baie in haar boerdery.

In haar meer as dertig foto-albums tree die Simmentaler ewe sterk op die voorgrond. “Dit is ’n mooi, mak bees met baie melk waarmee ek sedert 1954 teel. Vir my is daar net een ras en dit is die Simmentaler.”

Liebeth help steeds ’n hand hou op die boerdery op Rosendal teen Aminuis in die Gobabis-omgewing. Sowat vier jaar gelede het sy feitlik haar hele stoet aan Diethelm Metzger verkoop en net enkele diere uitgehou. “Ek het darem al weer twintig geregistreerde koeie, maar om vir so ’n klein kudde ’n duur bul te koop is nie die moeite werd nie. Ek kyk nou daarna om een van my bulle met ’n bul van ’n ander teler te ruil om nuwe bloed in my klein kudde te kry.”

Sy vertel van die bul, Spoetnik, wat hulle in 1969 van Duitsland af ingevoer het. “Hy was ’n baie goeie teelbul, maar het kwaai en stout geword. Ons moes hom met tye aan ’n boom vasmaak, want hy sou sommer ’n kar omgooi. Hy het deur krale en hekke gebreek en as jy

weer sien, staan hy by die agterdeur. As hy jou sien, wil hy jou met sy kop stoot. Hy het van die werkers oor die draad gegooi. Jy kon hom maar slaan, hy het nie geluister nie. Ons het hom gebruik tot hy oud was, hom veiling toe gevat en ’n ander teler het hom gekoop en verder met hom geteel. Die enigste keer wat ek geskou het, was met Spoetnik. Ek het nie weer geskou nie, maar gereeld skoue bygewoon om teeldiere te koop.” Oor die jare heen is nog verskeie stoetbulle by bekende telers in die land gekoop.

’n Groot terugslag was die kwaai droogte van die laat vyftigs en vroeë sestigs, vertel Liebeth. “Ons kon nie weiding te huur kry nie en het 550 beeste verloor. As ’n koei kalf, het ons die kalf keelaf gesny, want die ma sou hom

Vandeesmaand val ’n welverdiende fokus op drie strydrosse in Simmentaler-teelkringe van wie twee 87 jaar oud is en een 83 jaar. Hulle is Stoffel Oberholzer van Kalkrand (83), Liebeth Nol-te van Gobabis en Adelheid Giess wat nou by haar seun, Harald, en skoondogter Gisela op die familieplaas in die Gobabis-omge-wing bly. Beide oom Stoffel en tannie Liebeth is nog by hul boer-dery en Simmentaler-teling betrokke. Al drie die strydrosse is ook al deur die Simmentaler- en Simbragenootskap vereer vir hul jarelange bydraes. En dan kom Liebeth en Adelheid boonop ’n baie lang pad saam. Hulle was skoolmaats in die destydse Duit-se skool op Gobabis.

Liebeth Nolte hier by enkele van haar Simmentaler-stoetkoeie.

Page 2: Neu- Heusis Supplement Part5.pdf“Ek is eers op twaalf jaar die eerste keer koshuis toe. My pa, wat ’n jaar voor ons Namibië toe gekom het, was aanvanklik ’n voorman op ’n

December 2011 / January 201288 December 2011 / January 2012 89

SimmentalerSimmentaler

gehad uit ’n bul wat hy van Duitsland af ingevoer het. Hy het ons aangemoedig om jaarliks keuring te laat doen om onder die bestaande koeie en verse geskikte stoetteelmateriaal uit te soek. In 1964 het ons ons Nogtans Stoet by die nuut gestigte Simmentaler Telersvereniging geregistreer met die registrasiemerk G.”

Die Giesse het in 1957 hul eie plaas, Breitenberg, gekoop. Van 1964 tot 1973 het hulle by drie geleenthede Simmentaler-stoetbulle uit Suid-Duitsland, Schwaben en Bayern ingevoer. Ander stoetbulle is by verskeie telers in die land gekoop. “Ons het nooit vroulike stoetdiere gekoop nie. Die vroulike stoetkudde bestaan slegs uit nasate van die diere wat ons by Julius oorgeneem het. So het ons jaar ná jaar streng geselekteer vir die beste diere. Seleksie was dan ook die belangrikste doelwit in ons teelprogram. Leemtes is vinnig gevul deur die goeie eienskappe van die Simmentaler, naamlik hoë vrugbaarheid, goeie moedereienskappe soos baie melk en sorgsaamheid, maar ook die Simmentaler se waaksaamheid in die veld om roofdiere te ontwyk. Ons het diere van medium grootte bevoordeel.”

Adelheid vertel toe haar man in 1995 oorlede is, het sy die plaas en die stoet oorgeneem en dit bestuur. Dit was weer eens kwaai droogtejare en daar was nie moontlikhede om weiding te huur nie. ’n Beperkte voerrantsoen het die Simmentalers aan die lewe gehou. In die begin van 1999 het Adelheid se seun, Harald, en sy vrou Gisela die plaas oorgeneem. Hy het, om by die tye aan te pas, veral op vleisproduksie en bulverkope gekonsentreer. Harald bedryf steeds die stoet suksesvol op die stewige basis wat sy ouers gelê het.

KlipsoutDirek by soutmyn op Kaapkruis

Kontak: Dries Vermeulen

081 128 1257Faks: (064) 500 [email protected]

Kallie Venzke • Tel: 081 127 1395 • E-pos: [email protected]

Kommersiële bulle beskikbaar vanuit uitstekende genetika.

SoetgrasSoetgrasSoetgrasSoetgrasSoetgrasSoetgrasSoetgrasSoetgrasSoetgrasSoetgrasSoetgrasSoetgrasSoetgrasSoetgrasSoetgrasSoetgrasSoetgrasSoetgrasSoetgrasSoetgrasSoetgrasSoetgrasSoetgrasSoetgrasSoetgrasSoetgrasSoetgrasSoetgrasSoetgrasSoetgrasSoetgrasSoetgrasSoetgrasSoetgrasSoetgrasSoetgrasSoetgrasSoetgrasSoetgrasSoetgrasSoetgrasSoetgrasSoetgrasSoetgrasSoetgrasSoetgrasSoetgrasSoetgrasSoetgrasSoetgrasSoetgrasSoetgrasSoetgrasSoetgrasSoetgrasSoetgrasSoetgrasSoetgrasSoetgrasSoetgrasSoetgrasSoetgrasSoetgrasSoetgrasSoetgrasSoetgrasSoetgrasSoetgrasSoetgrasSoetgrasSoetgrasSoetgrasSoetgrasSoetgrasSoetgrasSoetgrasSoetgrasSoetgrasSoetgrasSoetgrasSoetgrasSoetgrasSoetgrasSoetgrasSoetgrasSoetgrasSoetgrasSoetgrasSoetgrasSoetgrasSoetgrasSoetgrasSoetgrasSoetgrasSoetgrasSoetgrasSoetgrasSoetgrasSoetgrasSoetgrasSoetgrasSoetgrasSoetgrasSoetgrasSoetgrasSoetgrasSoetgrasSoetgrasSoetgrasSoetgrasSoetgrasSoetgrasSoetgrasSoetgrasSoetgrasSoetgrasSoetgrasSoetgrasSoetgrasSoetgrasSoetgrasSoetgrasSoetgrasSoetgrasSoetgrasSoetgrasSoetgrasSoetgrasSoetgrasSoetgrasSoetgrasSoetgrasSoetgrasSoetgrasSoetgrasSoetgrasSoetgrasSoetgrasSoetgrasSoetgrasSoetgrasSoetgrasSoetgrasSoetgrasSoetgrasSoetgrasSoetgrasSoetgrasSoetgrasSoetgrasSoetgrasSoetgrasSoetgrasSoetgrasSoetgrasSoetgrasSoetgrasSoetgrasSoetgrasSoetgrasSoetgrasSoetgrasSoetgrasSoetgrasSoetgrasSoetgrasSoetgrasSoetgrasSoetgrasSoetgrasSoetgrasSoetgrasSoetgrasSoetgrasSoetgrasSoetgrasSoetgrasSoetgrasSoetgrasSoetgrasSoetgrasSoetgrasSoetgrasSoetgrasSoetgrasSoetgrasSoetgrasSoetgrasSoetgrasSoetgrasSoetgrasSoetgrasSoetgrasSoetgrasSoetgrasSoetgrasSoetgrasSoetgrasSoetgrasSoetgrasSoetgrasSoetgrasSoetgrasSoetgrasSoetgrasSoetgrasSoetgrasSoetgrasSoetgrasSoetgrasSoetgrasSoetgrasSoetgrasSoetgrasSoetgrasSoetgrasSoetgrasSoetgrasSoetgrasSoetgrasSoetgrasSoetgrasSoetgrasSoetgrasSoetgrasSoetgrasSoetgrasSoetgrasSoetgrasSoetgrasSoetgrasSoetgrasSoetgrasSoetgrasSoetgrasSoetgrasSoetgrasSoetgrasSoetgrasSoetgrasSoetgrasSoetgrasSoetgrasSoetgrasSoetgrasSoetgrasSoetgrasSoetgrasSoetgrasSoetgrasSoetgrasSoetgrasSoetgrasSoetgrasSoetgrasSoetgrasSoetgrasSoetgrasSoetgrasSoetgrasSoetgrasSoetgrasSoetgrasSoetgrasSoetgrasSoetgrasSoetgrasSoetgrasSoetgrasSoetgrasSoetgrasSoetgrasSoetgrasSoetgrasSoetgrasSoetgrasSoetgrasSoetgrasSoetgrasSoetgrasSoetgrasSoetgrasSoetgrasSoetgrasSoetgrasSoetgrasSoetgrasSoetgrasS I M M E N T A L E R S

Teëspoed het nie vir Adelheid Giess en haar man, wyle Kurt, ondergekry nie. Vandaar dan ook die stoetnaam Dennoch vir hul Simmen-taler-kudde. Dit beteken in Afrikaans nog-tans. Die Giesse se kennismaking met dié ras was in 1951.

Adelheid praat uit jare se ervaring as sy sê opkomende telers moet die pad saam met nuwe tegnologie en ontwikkeling stap, maar nie die basis van persoonlike sorg agterweë laat nie.

Sy onthou die erge droogtejare van die laat vyftigs toe haar man met die hele Simmentaler-stoetkudde vir ses jaar na noodweiding op huurgrond moes trek. Die skape moes verkoop word. “Dit was hierdie jare waaraan ek ons prestasies met die Simmentaler meet. Maar ek moet bysê, dit is ’n baie taai ras wat stres goed kan deurstaan sonder noemenswaardige verliese.”

Soos wysheid met die jare kom, vertel Adelheid elke plan en onderneming het êrens sy begin, sy sin en sy wortels in die wil om te oorleef. “Prestasie en verantwoordelikheid word van geslag na geslag oorgedra. Uiteindelik hang sukses af van hoe ’n erflating bestuur en hanteer word, hoeveel liefde en aandag daaraan bestee word en die uithouvermoë in moeilike tye.”

Adelheid en haar man het in 1951 op die plaas Donnersberg begin boer waar die Wit en Swart Nossob mekaar ontmoet. Hulle het die grond saam met beeste en skape by wyle Julius Nickl gehuur op voorwaarde dat slegs dubbel A-gekeurde Simmentaler-bulle in die beeskudde van ook tipiese Simmentaler-koeie en -verse gebruik word. Julius het die plaas

geërf van wyle Kurt Werner, wat toe reeds die voordele van die Simmentaler-ras besef het en bulle en teeldiere by die Voigtland Stoet gekoop het.

In 1952 is Julius oorlede en volgens die huurooreenkoms kon die Giesse die beeskudde uit die boedel koop. “Ons buurman, Richard von Nessen, het toe reeds ’n Simmentaler-stoet

Vir haar bly die Simmentaler op 87 jaar ’n passie. Adelheid Giess hier by Simmentaler-speenkalwers op Breitenburg, waar sy en haar man eers geboer het en haar seun, Harald, nou boer.

Page 3: Neu- Heusis Supplement Part5.pdf“Ek is eers op twaalf jaar die eerste keer koshuis toe. My pa, wat ’n jaar voor ons Namibië toe gekom het, was aanvanklik ’n voorman op ’n

December 2011 / January 201290 December 2011 / January 2012 91

SimmentalerSimmentaler

P O Box 38 WINDHOEK NamibiaTel +264 61 - 275 830 Fax +261 61 228 310

Email [email protected]

Meat Board of Namibia

Namibia exports more than 80% of its beef and sheep meat pro-duction to international markets, mainly South Africa, the Euro pean Union and Norway. In these markets Namibia competes with other exporting countries such as Australia, Argentina and Brazil.

This article compares producer prices of the exporting and im-porting countries that are competing with Namibia in its main export markets. It should be noted that producer price comparisons ex-pressed in Namibian dollars, are strongly influenced by exchange rate fluctuations, which can skew prices received in Namibia.

CattleNamibia exports on average 10 000 tons of deboned high-value cuts to the European Union and Norway, while approximately 11 000 tons, predominantly front quarter cuts, are exported to main-ly South Africa. A further 150 000 weaners are exported to South African feedlots.These figures stand in contrast to the 7,6 million tons of beef traded in the world (FAO: 2011). The main exporter in the world is Brazil with 1,8 million tons, while Australia exported 1,3 million tons of beef in 2010. Namibia is clearly a very small player in the international market and should therefore concentrate on serv-ing niche markets in order to try and optimise its income.

Namibian oxen compared favourably with on-the-hook producer prices of Australian steers in 2011, but have lately become less competitive compared to Argentina, Uruguay and Brazil (Figure 1). Currently Botswana cannot export to the EU and Norway, resulting in their being unable to compete with Namibia and South Africa with regard to producer prices paid.

Figure 1Namibian Beef Producer Prices vs International Competitors

15.00

17.00

19.00

21.00

23.00

25.00

27.00

29.00

31.00

33.00

Jan-11

Feb-11

Mar-11

Apr-11

May-11

Jun-11

Jul-11

Aug-11

Sep-11

N$/

KG

Namibian Beef B2 Namibian beef AB2 RSA AB2 RSA B2

Uruguay Argentina Brazil Australian Steer

OVERVIEW OF INTERNATIONAL PRICE COMPARISONS

Lamb and muttonOn average Namibia exports 14 000 tons of lamb and mutton as carcasses to the South African market. A further 100 000 sheep are annually exported on the hoof to the same mar-ket. Depending on the exchange rate, small quantities of less than 500 tons are annually exported to Norway. This stands in contrast with the world trade in lamb and mutton of 0,8 million tons annually (FAO: 2011). Major lamb and mutton exporters are Australia and Uruguay.

When comparing the Namibian lamb producer prices with those of international competitors, it is evident that Namibian producer prices are following the South African price and cur-rently compare favourably with the Australian and Uruguayan producer prices, which can be attributed to Namibia’s access to good, protected markets such as South Africa.

Figure 2

ConclusionIt is clear that Namibia is competing in international markets as a small player. Market segmentation and branding of its naturally produced high-quality beef and lamb in niche mar-kets are becoming more important in order to be able to be competitive.

Willem SchutzManager Information Systems

Source: World Beef Report/SARMAA/MLA/BMC

Source: World Beef Report/SARMAA/MLA

TO INCREASE PROFITABILITY NAMIBIAN COMMERCIAL BEEF FARMERS USE SIMMENTALER BULLS FOR

CROSSBREEDING

VOED

DIE

WERELD FEE

D

THE

W

ORLD