Muldersdrif Gemeente Afkondigings 28 Oktober 2012

4
kategese-afsluiting Ouma en oupa dag osbraai Kaartjies te koop by Kerkkantoor en in saal na erediens LW: Kaartjies moet gewys word, kosbediening slegs met kaartjie HET JY DALK ‘N SONSAMBREEL EN/OF GAZEBO WAT ONS KAN LEEN? Kan jy ons help om die ekstra leen-tafels Donderdag by ander gemeentes te gaan haal? Laat weet asb vir Rensia in die kerkkantoor * Stoele, tafels en eetgerei sal beskikbaar wees * Koeldrank sal verkoop word * GROOT Springkastele en ‘n 7.5m water glybaan vir die kinders Onthou swemklere en sonbrand room!! * Volgende Sondag 4 Nov Volwassene R100 Hoërskool Kind R75 Laerskool Kind R50 Afkondigings vir week 28 Oktober – 3 November Sondag 28 Oktober 2012 Welkom by die NAGMAAL – Gelei deur ds Neels Kloppers ONS LEES VANDAG UIT TEMA Numeri 14 (fokusteks 11) Sien God raak en vertrou Hom 1962 tot 2012 : halfeeu feesjaar Wie is god vir jou?

description

Muldersdrif Gemeente Afkondigings 28 Oktober 2012

Transcript of Muldersdrif Gemeente Afkondigings 28 Oktober 2012

Page 1: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 28 Oktober 2012

kategese-afsluiting

Ouma en oupa dag

osbraai

Kaartjies te koop

by Kerkkantoor

en in saal na

erediens

LW: Kaartjies moet gewys word, kosbediening slegs met kaartjie

HET JY DALK ‘N SONSAMBREEL EN/OF GAZEBO WAT ONS KAN LEEN?

Kan jy ons help om die ekstra leen-tafels Donderdag by ander gemeentes te

gaan haal?

Laat weet asb vir Rensia in die kerkkantoor

∗ Stoele, tafels en eetgerei sal beskikbaar wees

∗ Koeldrank sal verkoop word

∗ GROOT Springkastele en ‘n 7.5m water glybaan vir die kinders

Onthou swemklere en sonbrand room!!

Volgende Sondag 4 Nov Volwassene R100

Hoërskool Kind R75

Laerskool Kind R50

Afkondigings vir week 28 Oktober – 3 November

Sondag 28 Oktober 2012

Welkom by die NAGMAAL – Gelei deur ds Neels Kloppers

ONS LEES VANDAG UIT TEMA

Numeri 14 (fokusteks 11) Sien God raak en vertrou Hom

1962 tot 2012 : halfeeu feesjaar

Wie is god vir jou?

Page 2: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 28 Oktober 2012

Maandag 29ste Dinsdag 30ste Woensdag 31ste Donderdag 1ste 9:30 & 19:00

Bybelskool

Alta Versfeld: Ope-hartoperasie hierdie week. Ons bid dat operasie goed sal afloop en vir vinnige herstel daarna (Theo 083 302 5741) Dirk Barnard: Val, gebreekte gewrig en steke, bid asb vir spoedige herstel (082 809 3791) Nelmiray Labuschagne: 8 maande oud, gaan beter, toetse 20Nov (Michelle 084 252 0227) Louw Ferreira: gebreekte heup, enkel en gewrig na val, ontslaan uit hospitaal, bid vir volkome herstel (082 964 4519) Ria Barnard: steeds in hospitaal. probleme met bloed, bid vir spoedige herstel (082 884 6486) Marta Oosthuizen (moeder van Ilana Coreejes): Stemband kanker, ontvang bestraling en chemo, bid asb vir krag en genesing (072 312 8557 /Ilana - 082 572 6665) Liesl Swanepoel (Mienie Stolz se dogter): moontlike bestraling vir breingewas, bid asb vir pynverligting en besluitneming (Mienie 010-222 0577) Marina (Callie Botes se dogter): baie dankie vir al die gebede, bid dat die intense fisioterapie suksesvol sal wees en sal lei tot beterskap (072 606 9892) Gerbrecht Germeshuys: gebruik rolstoel, word 1/11 oorgeplaas na Moria (082 678 4158) Maude Laurence: Ons volhard in gebed vir Tannie Maude en die kinders wat haar nou moet versorg (079 312 8944) LEED: Oom Fred Laurence is hierdie week oorlede. Ons bid vir die familie in hierdie moeilike tyd Neels, seun van Rina van Aswegen: wag steeds vir nieroorplanting (Rina 072 231 9140)

Pieter Booysen: ontslaan uit hospitaal, sal vanaf 1/11 in Jeugland Verswakte eenheid in Vanderbijlpark opgeneem word vir versorging, Kay waardeer die gebede en ondersteuning (Kay 072 737 4158) Ron Collatz (kleinkind van Ronnie & Memory): Kroniese moegheid-sindroom. Sterk antibiotika vir maag, ons bid steeds vir energie.Dankie vir gebede (Memory 011-662-1005)

Ons mikpunt hierdie jaar is: R210 000

Help ons asb om dit te kan bereik Jou bydrae word baie waardeer

Wat gebeur hierdie week?

Dorkas groep

Tiende maand

Page 3: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 28 Oktober 2012

~ Ons hoop jou verjaardag is iets uit ‘n ander wêreld ~ Nota: Ons vra om verskoning vir die foutjie wat ingesluip het verlede week:

Saterdag 27Okt was Marika GROSS se verjaardag en nie Marika de Kock nie

Vandag 28 Oktober Geen

Maandag 29 Oktober Phyllis Carney 011-662 2482 Marthie Lightfoot 082 466 0943 Cindy Seeber 083 468 0167

Dinsdag 30 Oktober

Alet Badenhorst 082 449 5775 Chantelle van de Linde 011-957 3597

Woensdag 31 Oktober Marili Auret 072 729 8202 Spannie de Jong 083 292 7014 Frans de Klerk 084 444 2364 Sarie de la Harpe 082 921 6707 Awie Kotze 082 464 5526 Nico Maas 082 651 8182

Donderdag 1 November Erna Coetzee 082 333 0353

Neels Kloppers 083 560 3814

Vrydag 2 November Johannes Fourie 072 690 4187 Henry Kleinsmith 082 449 6385 Karen Lombard 082 706 7006 Joné Uys 011-958 1119

Saterdag 3 November

Ella Durandt 072 596 9839 Ria Horn 082 770 9625

KATKISASIEKLAS VAN 2012

Kom haal asb julle foto’s in die

kerkkantoor

Spesiale aanbod:

Uit die Beek 2013 teen ‘n verlaagde prys van R90 elk (gewoonlik R110) beskikbaar, kom

koop by die Kerkkantoor of stuur jou bestelling aan Rensia by [email protected]

As jy bestel het, kom haal asb in die kerkkantoor

Die volgende lidmate word versoek om asb by kerkkantoor in te loer: Adriyana Dubbelt, Jan de Beer, Judy van Schalkwyk, Hannelie van der

Merwe, Adri Scheepers, Ferdi de Villiers, Carolina Minnie, Hannelie en Coenie van der Merwe, Esterie en Rayno du Preez, Gerrie en Celeste (woon in Pinehaven), Carla Kitching, Karen Carstens, Robert van der Merwe

verjaarsdae

Uit die kerkkantoor

Page 4: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 28 Oktober 2012

Gesoek!!! ‘n Kuiergas in ons gemeente het so 1-2 maande gelede haar kar-sleutel moontlik hier by die kerk verloor...

Het jy dit dalk iewers gesien?? Laat weet asb die kerkkantoor...

HIER IS MY HART - PROJEK

Bankbesonderhede: ABSA Tak 632005

My Hart

Rekeningnommer: 9276716381

As jy weet van iemand wat sal belangstel of self wil aansoek doen, kontak

asb ds Neels of die kerkkantoor.

Klankbord

Anton Steyn is opsoek na nog helpers wat Sondae

by die klankbord kan diens doen. Laat weet asb vir

Anton as jy belangstel om deel van sy span te word.

Anton 082 785 6657

������

�� ������

�� �� ��

��� ��� ����� ���

Bestuursraad

VAKATURE

PPoorrtteeffeeuulljjeelleeiieerr:: FFiinnaannssiieess

��������

���