Module 5.2 Groen, gesondheids- en globale e-kommunikasie-kwessies

18
1

description

Module 5.2 Groen, gesondheids- en globale e-kommunikasie-kwessies. Inhoud. Ergonomiese en gesondheidskwessies Die behoefte aan ‘groen’ rekenaargebruik Impak van globale e-kommunikasie Woordelys. Ergonomiese en gesondheidskwessies. Gebrek aan fisiese aktiwiteit. vetsug. - PowerPoint PPT Presentation

Transcript of Module 5.2 Groen, gesondheids- en globale e-kommunikasie-kwessies

Page 1: Module 5.2 Groen, gesondheids- en globale e-kommunikasie-kwessies

1

Page 2: Module 5.2 Groen, gesondheids- en globale e-kommunikasie-kwessies

Ergonomiese en gesondheidskwessies Die behoefte aan ‘groen’ rekenaargebruik Impak van globale e-kommunikasie Woordelys

2

Page 3: Module 5.2 Groen, gesondheids- en globale e-kommunikasie-kwessies

Gebrek aan fisiese aktiwiteit

risiko vir hartsiektes verhoog

vetsug

hipertensie (hoë bloeddruk)

diabetes

Repetitive Strain Injury (RSI)

Karpale tonnel-sindroom (CTS) 3

Page 4: Module 5.2 Groen, gesondheids- en globale e-kommunikasie-kwessies

Repetitive Strain Injury (RSI) Repetitive Strain Injury (RSI) Soort besering (van die gewrigte, ens.) wat deur herhaalde aksies veroorsaak word.

CTS word veroorsaak deur inflammasie van die senings in die gewrig

Karpale tonnel-sindroom (CTS) Karpale tonnel-sindroom (CTS)

Die studie van mense se werkomgewings, en ook die ontwerp van daardie werkomgewings om hulle so gemaklik en veilig as moontlik te maak.

Ergonomie Ergonomie

4

Page 5: Module 5.2 Groen, gesondheids- en globale e-kommunikasie-kwessies

Met ‘kurwes’ ontwerp, wat ’n meer natuurlike posisie vir hande en gewrigte bied, sodat die handpalms effens na mekaar gedraai is

SleutelbordeSleutelborde

5

Page 6: Module 5.2 Groen, gesondheids- en globale e-kommunikasie-kwessies

Word intensief in GUI-omgewings gebruik en ’n gebruiker hou sy hande vir ’n lang tydperk in ’n onnatuurlike, vreemde posisie wanneer hy ’n muis vashou.

MuisMuis

6

Page 7: Module 5.2 Groen, gesondheids- en globale e-kommunikasie-kwessies

Sit reg

Verstandige gesondheidsgewoontes Verstandige gesondheidsgewoontes

Verstel die hoogte van jou stoel en/of tafel

Regte beligting en genoeg vars lug

Muis en sleutelbord ewe hoog, naby aan mekaar

Voorkom stres op oë

Skerm op die regte hoogte

Vat gereeld ’n blaaskans

7

Page 8: Module 5.2 Groen, gesondheids- en globale e-kommunikasie-kwessies

Besparing van energie

8

Page 9: Module 5.2 Groen, gesondheids- en globale e-kommunikasie-kwessies

Besparing van energie - maniere

9

Page 10: Module 5.2 Groen, gesondheids- en globale e-kommunikasie-kwessies

E-rommel

Verminder vervaardigi

ng van gifstowwe

Forseer herwinnin

g van rommel

10

Page 11: Module 5.2 Groen, gesondheids- en globale e-kommunikasie-kwessies

Papier

Papierlose kantoor?

11

Page 12: Module 5.2 Groen, gesondheids- en globale e-kommunikasie-kwessies

Papierloos?

Klein draagbare toestelle met hoë-kwaliteit skerms en lang batterylewe het maar onlangs beskikbaar geword Digitale Gaping’ – nie bekostigbaar genoeg

Harde kopie is op die ou end die goedkoopste en maklikste manier Goedkoper en minder van ’n risiko om ’n gedrukte banier of plakkate op te plak Harde kopieë - nie-elektroniese rugsteun van data/inligting

12

Page 13: Module 5.2 Groen, gesondheids- en globale e-kommunikasie-kwessies

Wenke vir omgewingsvriendelike rekenaargebruik

Skakel rekenaars en toestelle wat nie gebruik word nie, af Probeer om papier te bespaar Probeer om apparatuur te laat regmaak of op te gradeer en nie net weg te gooi nie

Stuur inkstof- en toner-houers vir die vervaardiger terug

hervul en hergebruik ou inkstof- en toner-houers

13

Page 14: Module 5.2 Groen, gesondheids- en globale e-kommunikasie-kwessies

Dit het die volgende uitwerking op kommunikasie gehad:

14

Page 15: Module 5.2 Groen, gesondheids- en globale e-kommunikasie-kwessies

Dit het die volgende uitwerking op kommunikasie gehad:

15

Page 16: Module 5.2 Groen, gesondheids- en globale e-kommunikasie-kwessies

Dit het die volgende uitwerking op kommunikasie gehad

16

Page 17: Module 5.2 Groen, gesondheids- en globale e-kommunikasie-kwessies

Geskrewe

17

Page 18: Module 5.2 Groen, gesondheids- en globale e-kommunikasie-kwessies

18