Maandkrant Des 2015 en Jan 2016 web - Wapadrant Tuisblad · 2019. 11. 12. · DES 2015 & JAN 2016...

20
1 Maand-Krant DES 2015 & JAN 2016 Voorlopige werkswyse van die predikante soos deur die predikante voorgelê aan die Raad van Ouderlinge, na aanleiding van hulle Bosberaad, waarvan kennis geneem is 1. PREDIKANTE WERKSVERDELING: JACO WILHELM RASSIE PEET ± 7 preke ± 30 preke ± 30 preke ± 30 preke Kwessies: (Vir 2016: Nagmaal) 18-40 jariges (± 740 lidmate): KG’e, HO leiding, diakonie, leiers identifiseer, pastoraal 41-60 jariges (± 620 lidmate): KG’e, HO leiding, diakonie, leiers identifiseer, pastoraal 61+ jariges (± 500 lidmate): KG’e, HO leiding, diakonie, leiers identifiseer, pastoraal Uitreik DG Diakonie Dagbestuur HO Voorsitter en persoonlike begeleiding in dissipelskap RvO en persoonlike begeleiding in dissipelskap Ad Hoc Pastoraal Bestuur van verandering Jeugbediening, veral hoërskool Pastoraal (Ongeveer 8 ure per week) Dooptoerusting Musiek, veral klassieke diens Seniors 2. ADMINISTRATIEWE VERANDERINGE: a. Waar daar in die verlede altyd twee predikante aan diens moes wees, is die reëling nou geskrap omrede Jaco Kruger net 20% beskibaar is. b. In die toekoms sal dieselfde predikant by die twee oggenddienste preek. WAPADRANT SE STANDPUNT OOR HOMOSEKSUALISME Die Raad van Ouderlinge (RvO) het op sy laaste vergadering ons Gemeente se standpunt oor homoseksualisme herbevestig as nog steeds in akkoord met die Algemene Sinode besluit wat geneem is in 2003, wat soos volg lui: ONS SINODEBESLUIT: Die Gereformeerde Kerke se standpunt is deur die Sinode van 2003 soos volg geformuleer: (Acta bl.751)

Transcript of Maandkrant Des 2015 en Jan 2016 web - Wapadrant Tuisblad · 2019. 11. 12. · DES 2015 & JAN 2016...

Page 1: Maandkrant Des 2015 en Jan 2016 web - Wapadrant Tuisblad · 2019. 11. 12. · DES 2015 & JAN 2016 ... gee, sal dit regtig waardeer word, want anders gaan die projek nie gedoen kan

1

Maand-Krant

DES 2015 & JAN 2016

Voorlopige werkswyse van die predikante soos deur die predikante

voorgelê aan die Raad van Ouderlinge, na aanleiding van hulle Bosberaad, waarvan kennis geneem is

1. PREDIKANTE WERKSVERDELING:

JACO WILHELM RASSIE PEET

± 7 preke ± 30 preke ± 30 preke ± 30 preke

Kwessies: (Vir 2016: Nagmaal)

18-40 jariges (± 740 lidmate): KG’e, HO leiding, diakonie, leiers identifiseer, pastoraal

41-60 jariges (± 620 lidmate): KG’e, HO leiding, diakonie, leiers identifiseer, pastoraal

61+ jariges (± 500 lidmate): KG’e, HO leiding, diakonie, leiers identifiseer, pastoraal

Uitreik DG Diakonie Dagbestuur HO Voorsitter en persoonlike begeleiding in dissipelskap

RvO en persoonlike begeleiding in dissipelskap

Ad Hoc Pastoraal Bestuur van verandering Jeugbediening, veral hoërskool

Pastoraal

(Ongeveer 8 ure per week) Dooptoerusting Musiek, veral klassieke diens

Seniors

2. ADMINISTRATIEWE VERANDERINGE: a. Waar daar in die verlede altyd twee predikante aan diens moes wees, is die reëling

nou geskrap omrede Jaco Kruger net 20% beskibaar is. b. In die toekoms sal dieselfde predikant by die twee oggenddienste preek.

WAPADRANT SE STANDPUNT OOR HOMOSEKSUALISME

Die Raad van Ouderlinge (RvO) het op sy laaste vergadering ons Gemeente se standpunt oor

homoseksualisme herbevestig as nog steeds in akkoord met die Algemene Sinode besluit wat

geneem is in 2003, wat soos volg lui:

ONS SINODEBESLUIT:

Die Gereformeerde Kerke se standpunt is deur die Sinode van 2003 soos volg geformuleer: (Acta

bl.751)

Page 2: Maandkrant Des 2015 en Jan 2016 web - Wapadrant Tuisblad · 2019. 11. 12. · DES 2015 & JAN 2016 ... gee, sal dit regtig waardeer word, want anders gaan die projek nie gedoen kan

2

“Die Gereformeerde Kerke neem sterk standpunt in teen alle vorme van buite-egtelike en

homoseksuele omgang. God se Woord wys die monogame huwelik tussen ‘n man en ‘n vrou aan as

die grense waarbinne die Godgegewe seksualiteit beoefen moet word. Gelowiges en alle mense

word daartoe opgeroep om almal binne die kerk en samelewing met liefde en bewoënheid, deur

woord en voorbeeld, op te roep tot ‘n heilige en God-erende uitlewing van die seksuele lewe.

In Jesus Christus is daar (soos met enige ander sonde) verlossing vir persone wat buite-egtelike en

homoseksuele praktyke beoefen het. Deur die krag van God se Heilige Gees kom daar berou en is ‘n

heilige lewe moontlik. Persone met homoseksuele neigings moet soos alle ander mense met die

nodige pastorale bewoënheid hanteer en toegerus word om ook ten opsigte van hulle seksuele

lewens getrou aan God se Woord te lewe”.

Dan bring dit onmiddellik die vraag na vore – Hoe raak dit ons toekomstige verhouding met die

NG Kerk in die lig van hulle Sinode besluit onlangs oor hierdie onderwerp?

Die RvO het met dank kennis geneem en ondersteun die inisiatief wat geneem is deur die Deputate

Ekumeniese sake Binnelands van GKSA, onder leiding van Ds Cassie Aucamp, wat ook die volgende

Mediaverklaring uitgereik het:

MEDIAVERKLARING: NG EN GEREFORMEERDE KERKE - 16 November 2015

“Die afgevaardigdes van die NG Kerk en die Gereformeerde Kerke het in Pretoria vergader. Dit was

die eerste vergadering sedert die Memorandum van ooreenkoms vroeër vanjaar deur albei kerke se

Algemene Sinodes goedgekeur is.

Verskeie sake is bespreek, waaronder gesamentlike deelname aan die 500-jarige viering van die

Hervorming in 2017 asook verootmoediging en voorbidding met die oog op die knellende droogte,

soos dit ook by die onderskeie kerke plaasgevind het.

Die besluit van die NG Kerk oor dieselfde geslagverhoudings was hoog op die agenda.

Verteenwoordigers van die NG Kerk het die besluit verduidelik. Van die GKSA se kant is dit duidelik

gestel dat die kerk buite-egtelike en homoseksuele verhoudings afkeur, en die huwelik tussen 'n man

en 'n vrou as die enigste Godgegewe ruimte beskou vir die uitlewing van die seksuele. Die GKSA wil

juis in ooreenstemming met die ooreengekome Memorandum daaroor met die NG Kerk in gesprek

tree.

Van die kant van die NG Kerk is so 'n gesprek verwelkom. Die gesprek sal DV vroeg in volgende jaar

begin.

Beide afvaardigings het die groot klem wat die Bybel lê op die eenheid van die kerk beklemtoon.”

Ds. Cassie Aucamp (GKSA) 082-377 1112

Dr. Gustav Claassen (NGK) 082- 856 1943

Page 3: Maandkrant Des 2015 en Jan 2016 web - Wapadrant Tuisblad · 2019. 11. 12. · DES 2015 & JAN 2016 ... gee, sal dit regtig waardeer word, want anders gaan die projek nie gedoen kan

3

Aan al ons lidmate wat met vakansie weggaan, ry vei lig en ook die wat tuis bly. Ons sien met opgewondenheid uit na 2016 met alles w at dit vir ons gemeente inhou asook die afskop van die nuwe fokusjaar. ‘n Baie geseënde Kersseisoen en voorspoedige nuwe j aar word vir elkeen van ons lidmate toegewens. Kerkkantoor

EREDIENSTYE : DESEMBER 2015 – JANUARIE 2016

08:15

10:00

18:30

06 Desember Ja Ja Ja

13 Desember (Nagmaal) Ja Ja Nee

20 Desember Slegs 10:00

25 Desember 09:00

27 Desember Slegs 10:00

03 Januarie Slegs 10:00

10 Januarie 08:15 10:00 Nee

17 Januarie en verder 08:15 10:00 18:30

^^^^^^^^^

Wanneer een van Jesus se engele jou wil afneem ( deur Stephan Joubert) ’n Rukkie gelede “post” iemand die volgende storie op my Facebook bladsy. ’n Jongman,

Pieter Wepener, het dit geskryf einde laasjaar:

“Ek was die week in Upington. Sien toe die twee oumense stap Rus Rus vanaf die Taxi Rank

rigting Pabalelo. Ek hulle 3 keer gesien en seker na so 3 ure nadat ek hulle die eerste keer

gesien stap het, loop ek hulle weer raak by die Sportgronde naby Spar waar hulle tweetjies

in die hitte onder ’n skadu boom rus. Stop by hulle en ou Andries vertel my hy is 70 jaar oud

en kom van die kliniek af want hulle soek “papiere” by hom om sy pensioen te betaal. Vra toe waarheen

hulle stap, sê hy “Oubie ons gaan nou Pabaleleo toe.” Hoe ver vra ek: “Nee wat Oubie net so 1km.” Kan ek

julle nie maar weg neem nie, sê hy: “Nee wat oubie jy sal (beduie vreeslik) doer moet omry en dit sal jou tyd

mors — ons sal stap...” Het julle al ietsie geëet vandag, vra ek: “Nog nie oubie — Sarah sê toe sy het

vanoggend gwarra goedjies uitgehaal en hulle gaan dit netnou kook (vreeslik opgewonde). Ek krap in my

beursie en kry ’n paar R10 note en ’n paar R20 note en agter die seat ’n 2l Coke. Gee dit vir die twee en

Andries sê ”Sarah, die Here het ons vandag weer nie vergeet nie...” As ek R1 000 in my beursie gehad het,

sou het ek dit ook vir hulle gegee het... Vra of ek ’n foto van hulle kan neem, sê Andries: “Hoe kan ons nie vir

die engel van die Here ’n foto gee nie. Die Here wil seker sien hoe ons lyk...” Toe die kamera klik lig hy sy

hande en sê ”Dankie Here”. Dit was een van die amazinginste oomblikke in my lewe. Ek het soveel om voor

dankbaar te wees — Dankie Here!”

Geen verdere woorde is nodig nie. Mag die Here ons almal op nuwe maniere in hierdie deurmekaar wêreld

gebruik om bekers koue water in Sy Naam uit te deel!

Page 4: Maandkrant Des 2015 en Jan 2016 web - Wapadrant Tuisblad · 2019. 11. 12. · DES 2015 & JAN 2016 ... gee, sal dit regtig waardeer word, want anders gaan die projek nie gedoen kan

4

BYBELPRET EN REKENAARPROGRAM

Infokerk (sagteware vir gemeentes wat ook

deur ons gemeente gebruik word) het omtrent

12 jaar gelede ‘n Bybel-lees en speletjies

programmetjie, naamlik BybelPRET, in die

mark gehad. Dit is egter nou so verouderd, dat

dit nie op die nuwe generasie rekenaars meer

werk nie.

BybelPRET PROJEK vir

kinders in hospitale

Verlede jaar het hulle,

nadat die Liewe Vader

dit ernstig op hul hart

gedruk het, besluit om

die programmetjie

weer aan die gang te

kry. Na vele gebede en

oordenkinge, het hul

besluit om dit eers net

in boekvorm uit te gee, maar op ‘n baie

spesiale manier. Hul wil die boekie, wat in die

vorm van ‘n Bybel-aktiwiteitsboekie gaan

wees, gratis voorsien aan kindertjies in

hospitale. Hul het reeds met ‘n paar hospitale

daaroor gesels, en almal is baie opgewonde

oor die projek.

Samewerking van gemeentes

Hulle kort egter samewerking van gemeentes

om die projek suksesvol te laat verloop. Hul

beplan die projek in twee dele: Eerstens ‘n

inkleur- en aktiwiteitsboekie. Tweedens ‘n

rekenaarprogam wat Bybelstorietjies en

aktiwiteite bevat. Volgens hul navorsing van

heersende tariewe, gaan die grafiese ontwerp

meer as R50 000 kos. Die programmering van

die rekenaarprogram gaan omtrent R100 000

kos. Hul wil ook ‘n pakkie met 6 kleurkrytjies

in, daarmee saamgee. Dié kos R3.00 per

pakkie. Soos u sien, gaan die totale projek hul

meer as R150 000 kos. Dan het hul nog nie die

koerierkoste na gemeentes en hospitale

bygereken nie.

Aangesien dit nie verkoop gaan word nie,

maar gratis weggegee gaan word, het hul

BAIE HULP van BAIE GEMEENTES en

INDIVIDUE nodig!!!!

Programmeerders en Grafiese kunstenaars

wat bereid is om hulle tyd as ‘n donasie te wil

gee, sal dit regtig waardeer word, want

anders gaan die projek nie gedoen kan word

nie!!!

Hul het reeds ‘n maatskappy wat bereid is om

die boekies teen minder as kosprys vir hul te

druk.

Lidmate wat hul weg oopsien om ‘n donasie in

dié verband te maak sodat hul die projek

suksesvol kan voltooi sal baie waardeer word.

Enige lidmaat wat 'n geldelike bydrae wil

maak kan dit asb in die onderstaande trust

rekening inbetaal. Gebruik asb as verwysing

Geref Kerk Wapadrant, en jou naam.

Bankbesonderhede:

Rekeningnaam: J2E3 Ontwikkelingstrust

Bank Standard Bank

Tak Lyttelton

Takkode 010945

Rekeningnommer 310658918

Navrae kan gerig word aan Eugenié Venter 082 543-7127 [email protected]

Page 5: Maandkrant Des 2015 en Jan 2016 web - Wapadrant Tuisblad · 2019. 11. 12. · DES 2015 & JAN 2016 ... gee, sal dit regtig waardeer word, want anders gaan die projek nie gedoen kan

5

STAND VAN DIE FINANSIËLE SAKE VAN WAPADRANT-GEMEENTE

Ons is die Here baie dankbaar vir die uitkoms wat Hy weer vir ons gegee het deurdat Hy dit in die hart van een lidmaat so gewerk het dat die betrokke lidmaat vir ons ‘n eenmalige groot finansiële bydrae gegee het in die afgelope maand.

Jaar tot datum (10 maande) beloop die netto surplus nou R277 978.

HOE WORD DIE FONDSE AANGEWEND: (Deel 8)

Hiermee wil die Finansiesdiensgroep die lidmate stelselmatig in die opvolgende Maand-Krante inlig oor die

aanwending van al die fondse, met die doel tot meer deursigtigheid en begrip.

Hierdie keer staan ons stil by die GESINS- EN JEUGBEDIENING begrotingspos, waar daar opsommend vir die

volgende begroot word. nl:

� Personeel – Hier is dan een voltydse personeellid betrokke, om toe te sien dat die betrokke bediening

se werksaamhede koördineer en administreer word en self dan ook betrokke is by die bediening. (Dit

beloop 85 % van die betrokke pos en 2.3 % van die totale begroting).

� Ander kostes - Vir die aanwending van: Skryfbehoeftes, Hulpmiddels, Boeke, Drukwerk, Funksies,

Kampe, Uitstappies, Kursusse en ander Toerusting en opleidings byeenkomste / geleenthede,

Honorariums, ens. (Dit beloop 15 % van die betrokke pos en 0.4 % van die totale begroting).

Verdeling: Verloop van die beriggewing (Reeds gepubliseer, tans en vir die toekoms)

1. 2. 3. 4. 5. 6. 7. 8. 9. 10. 11.

Kerkkas Kerkkantoor Terrein en

Geboue

Diakonie Eredienste Uitreik Pastoraal Gesin en

Jeug

Kleingroepe Bedienaars Kapitaal

**********************************************************

“Vir ‘n gemeente om finansieel te oorleef en al die uitgawes te kan dek, maak ons hoofsaaklik staat op Vrywillige finansiële Skenkings / Donasies / Dankoffers / Liefdegawes / Bydraes.

Ons bankbesonderhede vir hierdie doel: Gereformeerde Kerk Wapadrant, ABSA rek nr 349 0151 957, takkode 632 005. (BAIE BELANGRIK: Naam, van en doel as verwysing). Anonieme bydraes ook welkom.

Vir meer gereelde bydraes kan ‘n debietorder gereël word by die kerkkantoor by: 012 991-1395 / [email protected]

Page 6: Maandkrant Des 2015 en Jan 2016 web - Wapadrant Tuisblad · 2019. 11. 12. · DES 2015 & JAN 2016 ... gee, sal dit regtig waardeer word, want anders gaan die projek nie gedoen kan

6

TIEN REëLS VIR DIE GROOTMAAK VAN JEUGMISDADIGERS (Opgestel deur die Polisiedepartement van Houston, Texas) • Gee reeds van babadae af vir die kind alles wat hy wil hê. Sodoende sal

hy met die oortuiging grootword dat die wêreld hom iets verskuldig is. • Wanneer hy lelike taal gebruik, lag vir hom. Dit sal hom laat dink hy is oulik. Dit sal hom

ook aanmoedig om ouliker uitdrukkings aan te leer wat jou hare later sal laat rys. • Moet hom nooit enige godsdienstige opvoeding gee nie. Wag tot hy 21 is en laat hom

dan self besluit. • Vermy die gebruik van die woord “verkeerd”. Dit mag tot ‘n skuldkompleks lei. As hy

dan later vir diefstal of iets soortgelyks gearresteer word en hoor sy dade was “verkeerd”, sal hy voel die gemeenskap is teen hom en vervolg hom.

• Tel alles op wat hy laat rondlê – boeke, skoene, klere. Doen alles vir hom sodat hy ervare kan word in die afskuif van verantwoordelikheid.

• Laat hom alles lees wat hy in die hande kry, goed en sleg. Maak seker dat die eetgerei gesteriliseer is, maar laat hom gerus sy gedagtes met vieslikheid besoedel.

• Maak dikwels in die teenwoordigheid van jou kinders rusie. Dit sal help dat hy nie verbaas is as die huis later in duie stort nie.

• Gee die kind al die sakgeld wat hy verlang. Moet hom ook nie daarvoor laat werk nie. Hoekom moet hy dit so moeilik hê soos wat jy dit gehad het?

• Bevredig elke drang na kos, drank en gemak. Sien toe dat elke sinlike begeerte bevredig word. Weiering mag lei tot skadelike frustrasies.

• Kom tot sy verdediging wanneer hy ookal in die moeilikheid is. Kies kant teen sy onderwysers, die polisie en die hof. So sal hy by jou leer om geen gesagsfigure te respekteer nie.

^^^^^^^^

HERWINNINGSHOUERS Die volgende herwinningshouers is beskikbaar agter die rondawel soos wat jy

inkom by kerkterrein:

Groot swart houer: SLEGS vir kerkterrein, NIE vir lidmate

Groen houer: Slegs glas Oranje houer: Slegs papier Draadhok: Slegs platgevoude kartonne (geen melkhouers). Indien jy dit kan vasbind met

tou sal dit nog beter wees en baie waardeer word!

Die herwinningsmaatskappy neem slegs platgevoude kartonne en die kerk se arbeiders het nie tyd

om kartondose plat te vou nie.

Leë inkhouers (cartridges): Plaas op die stoepie van die kerkkantoor HOU ASB DIE AREA SKOON, PLAAS DIE PAPIER, KARTONNE EN GLAS BINNE-IN DIE HOUERS

Page 7: Maandkrant Des 2015 en Jan 2016 web - Wapadrant Tuisblad · 2019. 11. 12. · DES 2015 & JAN 2016 ... gee, sal dit regtig waardeer word, want anders gaan die projek nie gedoen kan

7

“... soos ‘n Boom wat by water staan...” Jeremia 17:7-8

Kursus 1 Bybelse Berading Hierdie kursus rus gelowiges toe om Bybelse dinamieke van verandering in hul eie lewens en dié van ander te verstaan. In die 2de semester word die beginsels toegepas in huweliksberading en berading met mense met verslawings, stres en depressie. Aanbiedingswyse Korrespondensie - Kontaksessies – Powerpoint aanbiedings Kursus 2 Praktiese Bybelse Berading Die 2de jaar kursus rus jou toe om 1-tot-1 Bybelse berading in praktyk te doen. Kursus 3 Gevorderde Praktiese Bybelse Berading Die 3de jaar kursus rus jou toe om op gevorderde vlak 1-tot-1 Bybelse berading te doen. Kursus 4 Bybelse Mentorskap Die kursus fokus op mentorskap as ’n leierskapvaardigheid in ‘n organisasiekonteks. ‘n Bybelse Mentormodel is ingesluit. Kursus 5 Bybelse Traumaberading Die kursus fokus op Bybelse berading aan persone wat lyding beleef agv trauma. Kursus 6 Onderrig Bybelse berading aan kinders en hul ouers KONTAK ABBO Marietjie Bezuidenhoud Tel: 012 334 1286 [email protected]; www.abbo.org.za

Page 8: Maandkrant Des 2015 en Jan 2016 web - Wapadrant Tuisblad · 2019. 11. 12. · DES 2015 & JAN 2016 ... gee, sal dit regtig waardeer word, want anders gaan die projek nie gedoen kan

8

Page 9: Maandkrant Des 2015 en Jan 2016 web - Wapadrant Tuisblad · 2019. 11. 12. · DES 2015 & JAN 2016 ... gee, sal dit regtig waardeer word, want anders gaan die projek nie gedoen kan

9

VERDIEN BONUSPUNTE VIR DIE GEMEENTE Het jy ʼn bestaande Makrokaart? Deur slegs jou bestaande kaart te koppel aan die

kerk se rekeningnommer kan die kerk bonuspunte verdien.

Voltooi die vorm wat op die houttafel in die voorportaal van die kerk beskikbaar is of

laai dit af by http://www.wapadrant.co.za/aktiwiteite.html

Die kerk koop die Pakhuis se maandelikse voorraad by Makro aan en met die ekstra bonuspunte maak dit ʼn

groot verskil in die Diakonie se begroting! Stuur asseblief jou voltooide vorm na die kerkkantoor

([email protected] of faks 086 524 0495)

@@@@@@@

vervang die huwelikskursus wat op 16 September by ons gemeente sou plaasvind BEROEPE ONTVANG

• Dr H Goede (Hennie) van Meyerspark na die Teologiese Skool Potchefstroom as professor in Nuwe

Testament.

• Ds W J Steyn [Willem] van Potchefstroom-Die Bult na Middelburg-Noord.

• Proponent B A van der Walt [Banie] na Gobabis.

• Proponent B A van der Walt [Banie] na Graaff Reinet.

• Proponent B A van der Walt [Banie] na Paarl.

GKSA BEROEPBAARSTELLING VAN PROPONENTE Die volgende broeders is deur hulle onderskeie Streeksinodes/Klassisse beroepbaar gestel:

1. G M Boersema [Marnix]. Sel. 071 363 5456.

2. K V Mohotsi [Kabelo]. Sel. 083 358 2319.

3. L J Sefadi [Lerato]. Sel. 072 506 8332.

4. B A van der Walt [Banie]. Sel. 083 393 5875.

5. Z van’t Zand [Zander]. Sel. 072 506 8332.

6. C B Zulu [Benjamin]. Sel. 076 148 1532.

BEROEPE AANVAAR

• Proponent G P Meijer (Gerben) na Vryburg.

BEROEPE BEDANK

• Ds H V Venter (Henning) van Pinetown na Middelburg-Noord.

#########

Attestate ontvang vanaf: Geref Brooklyn: Marlene Nortjé; Farmers Folly 14

Bewys van lidmaatskap ontvang: Johannes Petrus Jordaan Simonis & Elsie Johanna Simonis; Oostvallei 52

Frederik Gert Johannes & Liana Breytenbach en dooplidmate Kara & Ulrich Dekker; Cormalien Hill 353

Justin Bezuidenhout; View Road 10D, Rietvalleirand

Bewys van lidmaatskap aangevra: Maarteli Smit

Morné & Lize Elizabeth Weideman en dooplidmate Katrien Maria en Dawid Henry

Letitia Meiring

Page 10: Maandkrant Des 2015 en Jan 2016 web - Wapadrant Tuisblad · 2019. 11. 12. · DES 2015 & JAN 2016 ... gee, sal dit regtig waardeer word, want anders gaan die projek nie gedoen kan

10

VERJAARDAE: GELUKWENSING VIR DESEMBER 2015 Noemnaam Van Verjaar Landlyn

Chris De Beer 12/01

Francois Henning 12/01 993-3960

Bronwyn J v Vuuren 12/01 997-0737

Elsabé Kemper 12/01 809-2631

Rose Mahamba 12/01

Irma Markram 12/01

Hannes Oosthuizen 12/01 991-3566

Ansie Pelser 12/01 998-3219

Morné Small 12/01

Annaat Van Der Walt 12/01 809-2625

Daniël Van der Walt 12/01

Fransa Van Mazijk 12/01 997-3454

Corneille Van Rooy 12/01 996-0689

Burger Coetzee 12/02

Matthew Holding 12/02

Wilhelm Leuschner 12/02 348-4633

JP Maree 12/02

Louw Middel 12/02 991-3808

Johan Riekert 12/02

Paul Roelofse 12/02

SW Visser 12/02

Anne-Marie Buys 12/03 991-6157

Heinrich Kritzinger 12/03 809-1459

Charné Kruger 12/03

Petro Prinsloo 12/03 807-4571

Cassie Schutte 12/03 348-8584

Baby Smith 12/03

Mariëtte Van Rooyen 12/03 991-6161

Suné Vlok 12/03

Bez Bezuidenhout 12/04 991-5450

Riaan Dirkse Van Schalkwyk 12/04

Karin Marais 12/04

Riaan Oosthuizen 12/04 991-3566

Laurinda Schoeman 12/04 997-1109

Tania Tromp 12/04

Toy Van Staden 12/04 991-4218

Schalk Visser 12/04

Hanneke Wissing 12/04

Kian Gouws 12/05

Marinus Ras 12/05

Jan Riekert 12/05 348-6167

Ria Wessels 12/05 991-1319

Irene Hugo 12/06 991-1269

Page 11: Maandkrant Des 2015 en Jan 2016 web - Wapadrant Tuisblad · 2019. 11. 12. · DES 2015 & JAN 2016 ... gee, sal dit regtig waardeer word, want anders gaan die projek nie gedoen kan

11

Lars Brugmans 12/07

Erika Cronje 12/07

Matthys De Beer 12/07 348-1991

Annetjie Hennop 12/07

Andrea Van Driel 12/07 0828439145

Hein Van Tonder 12/07

Wilhelm Bodemer 12/08 993-3745

Brian Hayes 12/09

Marié Morrison 12/09

Cobus Naudé 12/09

Carla Van Der Berg 12/09

Mieke De Beer 12/10

Johan Deysel 12/10

Steps Erasmus 12/10

Imke Meyer 12/10

Johan Nienaber 12/10 991-2702

Linky Schutte 12/10 348-8584

Tryna Taljaard 12/10

Hein Van Dijk 12/10

Michelle Venter 12/10 998-9784

Dirk Ackerman 12/11

Hendrik Arangies 12/11

Jan Lursen 12/11 993-1013

Salomé Schutte 12/11 526-0082

Alna Smit 12/11

Alex Van Niekerk 12/11 998-8952

Louw Du Toit 12/12

Henda Loots 12/12

Jaco Marais 12/12

Christo Roodt 12/12

Carel V d Merwe 12/12 991-1576

Annerie Van Wyk 12/12

Leslie Watkinson 12/12

Annatjie Haasbroek 12/13 348-7882

Hennie Riekert 12/13 998-8480

Ian Viljoen 12/13

Johan Boshoff 12/14

An Fourie 12/14 991-2307

Janike Joubert 12/14

Petrus Bekker 12/15 348-0921

Charl Du Plessis 12/15 991-5611

Bettie Gates 12/15

Annabelle Kok 12/15

Christo Beyers 12/16

Rikus De Beer 12/16

Page 12: Maandkrant Des 2015 en Jan 2016 web - Wapadrant Tuisblad · 2019. 11. 12. · DES 2015 & JAN 2016 ... gee, sal dit regtig waardeer word, want anders gaan die projek nie gedoen kan

12

Marijan Grobler 12/16 807-8711

Martie Nieuwoudt 12/16

Geral Van Jaarsveld 12/16

Sarie Webster 12/16

Lynette Johnson 12/17

Nicolene Kruger 12/17 991-0363

Tina Lombard 12/17

Morné Small 12/17

Luzaan Coetzee 12/18

Riané Henning 12/18

Wimpie Lloyd 12/18 998-9019

Pierre Truter 12/18

Telecia V d Merwe 12/18 991-2423

Noëlin Du Plessis 12/19 997-7787

Christelle Ras 12/19

Bernard Vd Merwe 12/19 993-4472

Lientjie Ackerman 12/20 996-1357

Chris Du Plessis 12/20

Nicole Erasmus 12/20

Dirk Griffioen 12/20

Gerli J van Rensburg 12/20

Jacques Le Roux 12/20

Tjaart Pelser 12/20 998-3219

Pieter Vermaak 12/20

Maggie Ackerman 12/21

Mari Engelbrecht 12/21

Willem Van Niekerk 12/21

Jana Annandale 12/22

Ruben Conradie 12/22

Alana Conradie 12/22

Louma De Bruyn 12/22

Elsabé Erasmus 12/22

Wiehan Van Der Walt 12/22

Johann Viljoen 12/22

Cecile Burger 12/23 991-0965

Delmarie Jonker 12/23

Gerda Roos 12/23

Cara Roux 12/23 998-3090

Trudie Snyman 12/23

Pieter Steenkamp 12/23

Jaco Van Der Walt 12/23

Ria Van Dijken 12/23

Rethe Van Niekerk 12/23 998-8952

Madeleine Werkman 12/23 991-7670

Johan Brink 12/24 807-8997

Page 13: Maandkrant Des 2015 en Jan 2016 web - Wapadrant Tuisblad · 2019. 11. 12. · DES 2015 & JAN 2016 ... gee, sal dit regtig waardeer word, want anders gaan die projek nie gedoen kan

13

Mario Erasmus 12/24

Riëtte Van Zyl 12/24

Truus Meindertsma 12/25 991-2719

Jan Tromp 12/25

Chris Venter 12/25 996-1777

Bettie Bouwer 12/26

Johanna Coetzer 12/26 809-0882

Adele Du Plessis 12/26

Karien Malan 12/26

Renske Marais 12/26

Fourie Snyders 12/26

Marié Van Der Watt 12/26 807-0267

Rutger Van Mazijk 12/26 997-3454

Dirk Van Zyl 12/26 807-7878

Lize Winckler 12/26

Piet Roos 12/27

Lineke Slump 12/27 807-5681

Frans Van Der Walt 12/27

Christo Viljoen 12/27

Martin Coetzee 12/28

Aldert Nieuwoudt 12/28

Willie Pienaar 12/28

Lynette Roeloffze 12/28 804-1360

Arnel Styger 12/28 998-6188

Joana Van Aswegen 12/28

Abri De Vries 12/29

Dévan Fivaz 12/29

Esme Kloppers 12/29 993-3663

Anmarie Kok 12/29

Ivonne Van Tonder 12/29 997-4519

Yolandé Bodenstein 12/30

Niel Du Toit 12/30

Pietrou Gie 12/30

Schalk Hamman 12/30

Willie Hamman 12/30

Otto Wonigkeit 12/30 998-8648

Annerie Du Plooy 12/31

Carel Kruger 12/31 809-0497

Gys Oosthuizen 12/31 807-3271

Paul Vorster 12/31

Werner Weideman 12/31

VERJAARDAE: GELUKWENSING VIR JANUARIE 2016

Page 14: Maandkrant Des 2015 en Jan 2016 web - Wapadrant Tuisblad · 2019. 11. 12. · DES 2015 & JAN 2016 ... gee, sal dit regtig waardeer word, want anders gaan die projek nie gedoen kan

14

Noemnaam Van Verjaar Landlyn Selfoon e –Pos

Elaine Carr 01/01

Nicol Kriek 01/01 +27718491855 [email protected]

Charles Sithole 01/01 +27732874349

Anneri Van Dyk 01/01 +27848175683

Abel Botha 01/02 +27829008668 [email protected]

Katelynn Duncan 01/02 348-3681 +27814785723

Mieder Erasmus 01/02

Joey Greenan 01/02 +27845129718 [email protected]

Wyatt Van Jaarsveld 01/02

Debbie Ackerman 01/03 +27795322825 [email protected]

Piet Botha 01/03 +27832284731

Henriëtte Coetzer 01/03 +27763095855 [email protected]

Lise Cronje 01/03 +27833794209 [email protected]

Karel Jonker 01/03 +27795587563 [email protected]

Hans Linnenkamp 01/03 991-5457 +27827790358

Johannes Mbonani 01/03 +27834076204 [email protected]

Rina Oosthuizen 01/03 361-1506 +27829215055 [email protected]

Lumé Ras 01/03

Carike Raubenheimer 01/03 361-7360 +27833319275 [email protected]

Doeke Tromp 01/03 +27828880239 [email protected]

Kyla Van Den Burg 01/03

Christa Van der Walt 01/03 +27824473147 [email protected]

Hanani Vermeulen 01/03 +27848722569 [email protected]

Tinus Vorster 01/03 998-6987 +27836546549 [email protected]

Linda Wonigkeit 01/03 998-8648 +27823473867 [email protected]

Roelof Jooste 01/04 361-6787 +27792945605 [email protected]

Gerda Kooi 01/04 998-5577 +27823648627 [email protected]

Dawita Van der Walt 01/04 +27727712914 [email protected]

Conor Bolton 01/05

Anzél De Beer 01/05 +27827606947 [email protected]

Martin Grobler 01/05 997-1408 +27834146030 [email protected]

Anna Minnaar 01/05 991-3986 +27836335082 [email protected]

Mia V d Merwe 01/05 991-6780

Thinus Gouws 01/06 +27823234424 [email protected]

Elaine Groenewald 01/06 807-4614 +27729925089 [email protected]

Anton Marais 01/06 +27825828991 [email protected]

Jandré Minnaar 01/06

Amelia Van Den Burg 01/06 +27833262118

Yvonne Van Graan 01/06 +27761601936

Liandri Van Niekerk 01/06 991-7491 +27846458761 [email protected]

Johann Briel 01/07 +27832581379 [email protected]

Jaco Brümmer 01/07 +27824907625

Miegen Erasmus 01/07

Irmarie Jooste 01/07 361-6787 +27826633070 [email protected]

Page 15: Maandkrant Des 2015 en Jan 2016 web - Wapadrant Tuisblad · 2019. 11. 12. · DES 2015 & JAN 2016 ... gee, sal dit regtig waardeer word, want anders gaan die projek nie gedoen kan

15

Rohan Kruger 01/07

Juan Leuschner 01/07 348-4633

Roschelle Tromp 01/07

Anna Van Rooy 01/07 991-8524 +27836605829

Freddie Holding 01/08 +27718832010 [email protected]

Wim Klooster 01/08 361-2019 +27826646681 [email protected]

Roelf Nigrini 01/08 347-7681

Betty Sebothoma 01/08

Nick Snyman 01/08 +27827894883

Teneàl Theunissen 01/08

Madeleine Van Schalkwyk 01/08 +27834693479

Jaco Venter 01/08 +27726591795 [email protected]

Gerhardus Badenhorst 01/09 +27719057904 [email protected]

George Booyens 01/09 +27765898653 [email protected]

Heidi Cellarius 01/09 996-0041 +27827792637 [email protected]

Antoinette Du Plessis 01/09 460-6366 +27825766591 [email protected]

Priscilla Grobler 01/09 996-1868 +27723752960

Nika Naudé 01/09

Rosie Prinsloo 01/09 755-4102 +27832855505

Esme Stassen 01/09 +27824138849

Rainer Swanepoel 01/09 +27828542377

Cara Van Der Walt 01/09 460-1915

Jandré Van Der Walt 01/09 460-1915

Estie Coetzee 01/10 +27834585723 [email protected]

Hennie Eloff 01/10 +27824116970 [email protected]

Mignon Hamman 01/10 +27721243772 [email protected]

Pieter J vn Rensburg 01/10 996-0614 +27823774424 [email protected]

Ena Kruger 01/10 991-3198

Werner Louw 01/10 +27832999015 [email protected]

Arno Van Dijk 01/10

Ilze Vlok 01/10 997-6834 +27833018003 [email protected]

Hetta Henning 01/11 991-1793 +27825945885 [email protected]

Simone Heystek 01/11 807-4767 +27835571650

Peet Pelser 01/11 +27823126333 [email protected]

Marjolein Steyn 01/11

Kyle V d Merwe 01/11

Nicola V d Walt 01/11 809-2625 +27713310699 [email protected]

Luchaan Welgens 01/11

Antoinette Buys 01/12 +27766169727 [email protected]

Celia De Beer 01/12 361-2261 +27832452410 [email protected]

Miné Erasmus 01/12 997 0672

Gert Olivier 01/12 +27792274102 [email protected]

Allen Rossouw 01/12 +27832940064 [email protected]

Mouritz Snyder 01/12 +27832002349 [email protected]

Luanay Van Greuning 01/12

Page 16: Maandkrant Des 2015 en Jan 2016 web - Wapadrant Tuisblad · 2019. 11. 12. · DES 2015 & JAN 2016 ... gee, sal dit regtig waardeer word, want anders gaan die projek nie gedoen kan

16

Ria West 01/12 991-1479 +27824707132

Jervis Bolton 01/13 +27741345397 [email protected]

Piet J v Rensburg 01/13 +27829270678 [email protected]

Albert Lamey 01/13 804-6889 +27824925013 [email protected]

Adriaan Pretorius 01/13 998-9108 +27825635828

Marzanne Roos 01/13 +27726620303 [email protected]

Abigail Wilcocks 01/13 998-1179

Alex Wilcocks 01/13 998-1179

Johan Burger 01/14 991-1336 +27834578727

Nathan Erasmus 01/14

Thea Groenewald 01/14 807-4614 +27824931971 [email protected]

Henda Kniep 01/14 991-6453

Annatjie Labuscagne 01/14 +27823246132

Jaun Labuschagne 01/14 +27833847377 [email protected]

Nicole Nell 01/14

Johan Pretorius 01/14 998-9108 +27825513394

Franco Van Tonder 01/14 998-5540

Ruben Krüger 01/15 345-4398

Louise Le Roux 01/15 +27824907198 [email protected]

Melani Nezar 01/15 +27761042726 [email protected]

Jolani Wilcocks 01/15 998-1179 +27832340238 [email protected]

Anzell Du Plessis 01/16

Theo Fourie 01/16 +27823001883 [email protected]

Isabel Van Heerden 01/16 +27724640160 [email protected]

Gerdi Willis 01/16 +27824145199 [email protected]

Marguerite Bull 01/17 +27823661998 [email protected]

Judith Du Toit 01/17 +27768345527

Emily Haupt 01/17

Dries Moolman 01/17 +27824945387 [email protected]

Jahnco Steenkamp 01/17

Lizelle Van Der Walt 01/17 811-5129 +27828876818 [email protected]

Martie Kruger 01/18 [email protected]

Marjon Schouwstra 01/18 998-3455

Johann Anderson 01/19 +27824474395 [email protected]

Louis Coetzer 01/19 +27828558451 [email protected]

Magda Du Plessis 01/19 991-4119 +27826803302

Ockie Fourie 01/19 991-2307 +27828818065 [email protected]

Mariaan Leonard 01/19 +27724327505 [email protected]

Linah Mahlangu 01/19 +27735514800

Lisa Nienaber 01/19 991-2702

Nappie Ries 01/19 +27795136962 [email protected]

Petri Terblanche 01/19

Adell Van

Vollenhoven

01/19 +27788941903 [email protected]

Heidi Boersema 01/20 +27845957812 [email protected]

Page 17: Maandkrant Des 2015 en Jan 2016 web - Wapadrant Tuisblad · 2019. 11. 12. · DES 2015 & JAN 2016 ... gee, sal dit regtig waardeer word, want anders gaan die projek nie gedoen kan

17

Jana Coetzer 01/20

Willem De Ronde 01/20 998-5070 +27829234698 [email protected]

Louise Fenner 01/20 991-3931 +27715159264

Marco Klopper 01/20 993-1543

Ruben Louwrens 01/20

Peter Temple 01/20 348-0698 +27832721877 [email protected]

Magdelie Venter 01/20 480-7032

Jaydie Leonard 01/21 +27828771950 [email protected]

Gerhard Opperman 01/21 +27828527234

Anton Van Driel 01/21 0828439145 +27788475620

André Vermeulen 01/21 +27828781634 [email protected]

Johan Vorster 01/21 993-1850 +27837668888 [email protected]

Karien du Plessis 01/22 +27846372519 [email protected]

Ilse Prinsloo 01/22 361-2822 +27748941080 [email protected]

Freek Werkman 01/22 991-7670 +27713608583 [email protected]

Lelani Badenhorst 01/23

Ruben Badenhorst 01/23

Sarel Jacobs 01/23 751-1468

Jozelda Parsons 01/23 +27826111843

Hein Vd Merwe 01/23 991-6780 +27837761537

Karen Von Maltitz 01/23 991-1316 +27825653755 [email protected]

Gabriella Ferreira 01/24

Aileen Hattingh 01/24 +27829631635 [email protected]

Roelof Jonker 01/24 +27824635258 [email protected]

Coenraad Middel 01/24 991-3808 +27833288855 [email protected]

Zuné Terblanche 01/24

Madri Van Der Watt 01/24 807-0267 +27726128250 [email protected]

Magdali Van Der Watt 01/24 807-0267 +27726128235 [email protected]

Ruan Boshoff 01/25

Tienie De Klerk 01/25 361-5088 +27832349507 [email protected]

Milaine Labuschagne 01/25 803-3852

Magda Schalekamp 01/25 +27824111968

Danie Schoeman 01/25 993-3484 +27766852178 [email protected]

Dj Van Wyk 01/25 991-3312

Maricelle Ehlers 01/26 +27846000623 [email protected]

Marnu Gräbe 01/26

Magdaleen Lamey 01/26 804-6889 +27825627379 [email protected]

Alro Minnaar 01/26

Jean Boshoff 01/27

Darius Botha 01/27 +27845558179

Mari Pretorius 01/27 +27825765490 [email protected]

Phillazie Roos 01/27 361-3803 +27828183364 [email protected]

Jannie Van Den Berg 01/27 940-0221 +27722107079

Pieter Van Driel 01/27 +27826497555 [email protected]

Coetzee Van Rooy 01/27 +27769062094 [email protected]

Page 18: Maandkrant Des 2015 en Jan 2016 web - Wapadrant Tuisblad · 2019. 11. 12. · DES 2015 & JAN 2016 ... gee, sal dit regtig waardeer word, want anders gaan die projek nie gedoen kan

18

Marilou Jonker 01/28

Seef Le Roux 01/28

Francois Le Roux 01/28

Magriet Van der Wath 01/28 +27834556990

Tian Van Rooy 01/28 +27824506373 [email protected]

Marius Wissing 01/28 +27723920861

Luzani Boersema 01/29

Nan Broekman 01/29 +27798847005 [email protected]

Judilene De Klerk 01/29 +27723315596 [email protected]

Zuerita Gouws 01/29 +27824669852 [email protected]

Ina Grobbelaar 01/29 +27737672041

Jun Jun 01/29 +27792835203 [email protected]

Johan Kemp 01/29 998-0514

Donette Kruger 01/29 991-3339 +27828553971 [email protected]

Marco Coetzer 01/30 809-0882 +27784671313

Chris De Beer 01/30 348-0448 +27833046222 [email protected]

Winnie Jansen 01/30 +27765622125 [email protected]

Luca Kritzinger 01/30 809-1459

Mieke Millard 01/30

Annelise Naude 01/30 +27724882701 [email protected]

Liana Van Der Walt 01/30 +27824453918 [email protected]

Henk Verhoef 01/30 +27784583586

Bep Wilson 01/30 998-9312 +27721264159

Annamarie Cloete 01/31 +27829581742 [email protected]

Christine De Kock 01/31 361-3095 +27769947289 [email protected]

Louise De Ru 01/31 997-4767 +27823373560 [email protected]

Philna Groeneveld 01/31 809-5565 +27828715490

Pieter Swanepoel 01/31 +27828542377 [email protected]

ALMAL SE MANDJIE

Wildebeest "Off-road"-kampsleepwa te huur. Tent, yskas/vrieskas-kombinasie, gasbottels, kratte en

eetgerei ingesluit. R5000 deposito, R480/dag. Laer koste/dag vir langer periodes. Kontak Matthys by 082

093 8615 of [email protected] of Marius by 072 237 0422 of [email protected]

Herstel van ou klokke: Het u ‘n mooi ou/antieke klok wat stilstaan, vuil is of sommer in ‘n vergete hoekie

staan omdat hy nie werk nie? Ek herstel en restoureer klokke. Skakel Cor Meindertsma by 012 991 2719 of

082 551 6183. Valley View 3, Haymeadowstraat, Faerie Glen (langs Renaissance Aftree-oord).

Voorsiening van gaar groente in houers: Gems, wortels, groenbone, blomkool, broccoli, spinasie,

botterskorsies en patats. Alles gereed om in die mikrogolf te druk, warm te maak en te eet. R15 per houer.

Bel Sarel Venter vir bestellings en navrae by 083 710 8237.

Honde-sitter/honde-loper: Kontak Annette Hofmeyr: 072 531 2378 of 012 993 0471 of per epos

[email protected].

Lam of halwe lam @ R70/ kg te koop. Gesaag, verpak en afglewer. Veldlammers is hormoonvry =

organiese lammers. Mooi vleis en skoon. Word weekliks afgelewer in Pretoria. Kontak my indien julle wil

bestel of weet van iemand wat belangstel. Sandra: 082 890 1615

Page 19: Maandkrant Des 2015 en Jan 2016 web - Wapadrant Tuisblad · 2019. 11. 12. · DES 2015 & JAN 2016 ... gee, sal dit regtig waardeer word, want anders gaan die projek nie gedoen kan

19

Hollandse spekulaas gevul met marzipan te koop. R100 vir ‘n oondpan van 1½ kg. Vanaf 1 November tot

15 Desember 2015. Skakel Helene by 083 947 7835.

Tel 012 348 0888

Cell: +27 81 465 7074

Cell: +27 82 448 3591

www.theboys.co.za

email: [email protected]

PKM Transport Algemene Meubelvervoere en

Langafstande.

Bokse en Verpak-kingsmateriale te koop.

Skakel asb vir gratis kwotasie by u woning.

Kassie / Anna-Mari 0861 111 129 of

082 454 8159

Page 20: Maandkrant Des 2015 en Jan 2016 web - Wapadrant Tuisblad · 2019. 11. 12. · DES 2015 & JAN 2016 ... gee, sal dit regtig waardeer word, want anders gaan die projek nie gedoen kan

20

Vakansiehuis te huur op Prince's Grant- gholflandgoed, ±40km noord van Ballito.

Huis: Middelvlak: vier slaapkamers, drie badkamers.

Onder: woonstel met twee kamers (vier beddens) en

badkamer. 180 grade seeuitsig. Toesluitmotorhuis

met parkering vir vyf motors en viersitplek gholfkar.

Boonste vlak: kombuis, ten volle toegerus, met

breekware vir 12 gaste, en leefarea.

Skottelgoedwasser, tuimeldroër, wasmasjien.

Swembad, “pool”-tafel, DSTV met volle pakket, en

TVs in beide sitkamers.

Gholflandgoed: Prince's Grant het 'n privaatstrand.

Daar is ook 'n lagoon-staproete, roeibote, en 'n

voëluitkyk op die gronde. Tennis- en muurbalbaan op

die landgoed.

Koste en kontak: Beskikbaar vanaf 14 tot 21 Januarie

2016. Koste R12 000 vir die week. Kontakpersoon:

Hennie Eloff by 082 411 6970 of

[email protected]. Besoek

www.princesgrant.co.za vir meer inligting.