LOFFIENUUS - Gelofte Skool...Cardin, Ipanema, Guess, Nine West, Aldo, Karen Millen, Secret for...

9
13 Loffienuus 29 Augustus 2018 LOFFIENUUS Nuusbrief 13/2018 Webblad: www.gelofte.co.za Moenie jou stem verhef nie, versterk eerder jou standpunt. Geagte Ouer 1. SAKE VIR DIE HOOF SE AANDAG Ons wys u graag daarop dat daar ‘n skeurstrokie aan die einde van hierdie Loffienuus is waarop u enige sake (positief of negatief) onder die hoof se aandag kan bring. Die hoof se direkte fakslyn is 031 702 7217 en die direkte e-pos is [email protected]. Ons ondervinding is dat ouers dikwels ‘n ander perspektief op ‘n saak kry as hulle al die toepaslike inligting tot hul beskikking het. Vra dus gerus as u ongelukkig of onseker is oor ‘n saak. 2. BELANGRIKE DATUMS Neem asseblief kennis van die volgende belangrike datums vir die derde kwartaal. Let asseblief ook daarop dat hierdie slegs aktiwiteite is waarby ouers direk betrokke is. Daar is verskeie ander aktiwiteite soos aangedui op die skool se kalender vir 2018. Die kalender is op die webblad beskikbaar by www.gelofte.co.za asook op Communicator. 3-19 SEPTEMBER PROEFEKSAMEN: GRAAD 12 8 SEPTEMBER INTERSKOLE ATLETIEK: GRADE 3-7 24 SEPTEMBER OPENBARE VAKANSIEDAG: ERFENISDAG 26 SEPTEMBER INTERNE ORATORS 27 SEPTEMBER ENTREPRENEURSDAG: GRADE 7 EN 11 28 SEPTEMBER RAPPORTE: GRADE 1-12 28 SEPTEMBER SKOOL SLUIT VIR LENTEVAKANSIE 3. TIENERTONEEL Baie geluk aan ons Tienertoneelgroep wat aangewys is as provinsiale wenners van die ATKV Tienertoneel. Voor: Emjee Groesbeek, Charlize van Staden, Anri van Graan, Léhanke Swarts, Franco Baard, Me L Nel. Agter: Jaco Nel, Bryan Allison, Wihann van Rooyen, Jacque Allison.

Transcript of LOFFIENUUS - Gelofte Skool...Cardin, Ipanema, Guess, Nine West, Aldo, Karen Millen, Secret for...

Page 1: LOFFIENUUS - Gelofte Skool...Cardin, Ipanema, Guess, Nine West, Aldo, Karen Millen, Secret for Woman, to Fast Food Distribution like KFC, MacDonalds, Pizza Hut, Corner Bakery, etc.

13 Loffienuus 29 Augustus 2018

LOFFIENUUS Nuusbrief 13/2018

Webblad: www.gelofte.co.za

Moenie jou stem verhef nie,

versterk eerder jou standpunt. Geagte Ouer

1. SAKE VIR DIE HOOF SE AANDAG

Ons wys u graag daarop dat daar ‘n skeurstrokie aan die einde van hierdie Loffienuus is waarop u

enige sake (positief of negatief) onder die hoof se aandag kan bring. Die hoof se direkte fakslyn is

031 702 7217 en die direkte e-pos is [email protected]. Ons ondervinding is dat ouers dikwels

‘n ander perspektief op ‘n saak kry as hulle al die toepaslike inligting tot hul beskikking het. Vra dus

gerus as u ongelukkig of onseker is oor ‘n saak.

2. BELANGRIKE DATUMS

Neem asseblief kennis van die volgende belangrike datums vir die derde kwartaal. Let asseblief

ook daarop dat hierdie slegs aktiwiteite is waarby ouers direk betrokke is. Daar is verskeie ander

aktiwiteite soos aangedui op die skool se kalender vir 2018. Die kalender is op die webblad

beskikbaar by www.gelofte.co.za asook op Communicator.

3-19 SEPTEMBER PROEFEKSAMEN: GRAAD 12

8 SEPTEMBER INTERSKOLE ATLETIEK: GRADE 3-7

24 SEPTEMBER OPENBARE VAKANSIEDAG: ERFENISDAG

26 SEPTEMBER INTERNE ORATORS

27 SEPTEMBER ENTREPRENEURSDAG: GRADE 7 EN 11

28 SEPTEMBER RAPPORTE: GRADE 1-12

28 SEPTEMBER SKOOL SLUIT VIR LENTEVAKANSIE

3. TIENERTONEEL

Baie geluk aan ons Tienertoneelgroep wat aangewys is as provinsiale wenners van die ATKV

Tienertoneel.

Voor: Emjee Groesbeek, Charlize van Staden, Anri van Graan, Léhanke Swarts, Franco Baard,

Me L Nel.

Agter: Jaco Nel, Bryan Allison, Wihann van Rooyen, Jacque Allison.

Page 2: LOFFIENUUS - Gelofte Skool...Cardin, Ipanema, Guess, Nine West, Aldo, Karen Millen, Secret for Woman, to Fast Food Distribution like KFC, MacDonalds, Pizza Hut, Corner Bakery, etc.

13 Loffienuus 29 Augustus 2018

Hierdie groep talentvolle Loffies het ook pragtige individuele prestasies behaal.

Vihann van Rooyen Goud – Spel

Franco Baard Goud – Spel

Anri van Graan Silwer – Spel

Jaco Nel Silwer – Spel

Léhanke Swarts Brons – Spel

Brons – Verhoogbestuur

Charlize van Staden Brons – Spel

Emjee Groesbeek Brons – Spel

Bryan Allison Brons – Beligtingsoperateur

Jacque Allison Brons – Klankoperateur

Gelofte Skool Silwer – Ensemble werk

Silwer – Stelontwerp

Silwer – Dekor

Silwer – Algehele produksie

Brons – Tegniese aspekte

Brons – Beligtingsontwerp

Luzanne Nel Silwer - Regie

4. LEERDERRAAD 2019

Baie geluk aan die volgende Loffies wat verkies is as leerderraadslede vir 2019:

Voorste ry: Charné Meyer, Nelisha Vorster, Vihann van Rooyen, (Onder-hoofseun), Ruan Potgieter

(Hoofseun), Ané de la Rey (Hoofdogter), Anri van Graan (Onder-hoofdogter), Tarien Blignaut,

Rachel Sargent

Middelste ry: Annarien van Jaarsveld, Anru Steyl, Qunnell Bosman, Lizelle Jordaan, Gaynor

Gertenbach, Douglas van Blerk, Dehan du Plessis.

Agterste ry: Jaco Nel, Bryan Allison, Jana Warrington, Eward Swart, Alexia de Klerk, Hanno

Heymans, Ettienne Prinsloo.

Page 3: LOFFIENUUS - Gelofte Skool...Cardin, Ipanema, Guess, Nine West, Aldo, Karen Millen, Secret for Woman, to Fast Food Distribution like KFC, MacDonalds, Pizza Hut, Corner Bakery, etc.

13 Loffienuus 29 Augustus 2018

5. LANDSDIENS

Ons is baie opgewonde oor die landsdieners se betrokkenheid by die skool sowel as in die

gemeenskap. Baie geluk aan die volgende Loffies wat verkies is tot die bestuur van die Landsdiens

vir die volgende jaar:

Voorsitter: Jana Warrington

Ondervoorsitter: Anri van Graan

Sekretaresse: Ané de la Rey

Tessourier: Ruan Potgieter

Addisionele lede: Inge Britz

Léhanke Swarts

Ettienne Prinsloo

6. SEKONDêRE INTERSKOLE ATLETIEK

Ons is trots op ons Loffies wat pragtig presteer het tydens die Sekondêre interskole atletiek.

Nathan Hefer SO/19 Gewigstoot 1ste

Jean Rust SO/14 Gewigstoot 1ste

Tylé Dreyer DO/16 400m 1ste

Dogters O/16 aflosspan 1ste

Diné van der Merwe DO/14 200m 2de

DO/14 Verspring 2de

Tamique Bruintjies DO/16 100m 2de

Tylé Dreyer DO/16 800m 2de

Quennell Bosman DO/17 Spiesgooi 2de

Nathan Kapp Gewigstoot 2de

Hein Kotze SO/16 400m 2de

SO/16 1 500m 2de

Leamé Hatting DO/19 200m 2de

DO/18 800m 2de

Page 4: LOFFIENUUS - Gelofte Skool...Cardin, Ipanema, Guess, Nine West, Aldo, Karen Millen, Secret for Woman, to Fast Food Distribution like KFC, MacDonalds, Pizza Hut, Corner Bakery, etc.

13 Loffienuus 29 Augustus 2018

7. PRIMÊRE INTERSKOLE ATLETIEK

Baie sterkte aan ons atlete wat op Saterdag, 8 September deelneem aan die interskole

atletiekbyeenkoms te Durban-Noord Kollege. Ons glo dat julle almal pragtig sal presteer en die

byeenkoms sal geniet.

8. ATLETIEK

Ons is baie trots op die groot aantal Loffies wat deurgedring het na die volgende rondte

atletiekproewe. Baie geluk julle en sterkte vir die volgende rondte.

Arthur Greef O/9 Hoogspring 1ste

O/9 Gewigstoot 1ste

Nathan Smith O/12 Hoogspring 1ste

Anél van der Westhuizen O/10 100m 1ste

O/10 80m 1ste

Dedré Gravett O/12 Hoogspring 1ste

O/12 200m 2de

Nadia Roodt O/10 Verspring 1ste

O/10 80m 2de

Kian Zwanepoel O/10 Hoogspring 2de

Carli Smith O/9 Verspring 2de

Chantely Els O/12 Verspring 2de

Klara Grundling O/9 Gewigstoot 2de

Megan Murray O/12 Gewigstoot 2de

Jané Lewis O/12 800m 2de

Kaylee Lombaard O/11 150m 2de

Page 5: LOFFIENUUS - Gelofte Skool...Cardin, Ipanema, Guess, Nine West, Aldo, Karen Millen, Secret for Woman, to Fast Food Distribution like KFC, MacDonalds, Pizza Hut, Corner Bakery, etc.

13 Loffienuus 29 Augustus 2018

9. PROEFEKSAMEN

Baie sterkte aan ons matrieks wat eerskomende Maandag begin met hul proefeksamen. Ons vertrou

dat die eksamen goed sal afloop en dat almal na vermoë sal presteer.

10. PITKOS

Page 6: LOFFIENUUS - Gelofte Skool...Cardin, Ipanema, Guess, Nine West, Aldo, Karen Millen, Secret for Woman, to Fast Food Distribution like KFC, MacDonalds, Pizza Hut, Corner Bakery, etc.

13 Loffienuus 29 Augustus 2018

11. OP ‘N LIGTER TRANT

12. TROMPOPPIES

Die eerste trompoppie oefening vind op 4 September vanaf 15:30 – 17:00 plaas. Leerders wat

wil deelneem word versoek om teen 15:30 by die konferensiekamer aan te meld aangesien

Megan die sessie wil afskop met ‘n videovertoning. Leerders sal daarna afbeweeg veld toe.

Kontak asseblief direk vir Megan indien u enige navrae het.

Kontakbesonderhede: Megan Roth

082 802 1976

[email protected]

13. VERJAARDAE

Baie geluk aan die Loffies wat in die volgende twee weke verjaar. Ons vertrou dat julle heerlik

bederf sal word en bid julle baie seën toe vir die nuwe lewensjaar.

Dean Middleton, Jannelie du Preez, Venessa Jansen van Vuuren, Karlien Rautenbach, Alicia

Schutte, Wiehandru Weise, Leechan van der Westhuizen, Chloë Burger, CJ Heeger, Kaelyn

Moffat, Johnny Doig, Raydin Nel, Jeandré Gertenbach, Danika Havenga, Nathan Smit, Jorden-

Lee Strydom, Theo van der Mescht, Riaan Vorster, Franko Nel, Andrea Pelzer, Abigail van den

Berg, Cayde Hoffman, Chailo Vermaak, Zhenique Marx, Jayson-Mark van Staden, Alicia

Koekemoer, Ruben Potgieter, Shané Potgieter, Amy Nienaber, Eduan Pienaar, Hermanus

Potgieter, Henrü van der Merwe.

14. ADVERTENSIES IN LOFFIENUUS

Indien u advertensies in die Loffienuus wil plaas kan u me. Reinette Janse van Rensburg kontak

by [email protected] of by 031 702 7201. Koste beloop R75 per plasing.

Page 7: LOFFIENUUS - Gelofte Skool...Cardin, Ipanema, Guess, Nine West, Aldo, Karen Millen, Secret for Woman, to Fast Food Distribution like KFC, MacDonalds, Pizza Hut, Corner Bakery, etc.

13 Loffienuus 29 Augustus 2018

15. BEHEERLIGGAAM

Skoolhoof

Danie Strydom [email protected]

Ouers

Leonie Botha Finansies [email protected]

Marianet Breytenbach Sport [email protected]

André Britz Onder-voorsitter [email protected]

Audette Holtzhausen Terrein [email protected]

Robert Moffat Voorsitter [email protected]

Hendrik Roux Projekte en Bemarking [email protected]

Bruce Scheffermann Projekte en Bemarking [email protected]

Adelle Swarts Sport [email protected]

Renier van der Merwe Terrein [email protected]

Opvoeders

Charmain Hefer [email protected]

Hendrik Janse van Rensburg [email protected]

Misha Martin [email protected]

Nie-opvoeder

Reinette Janse van Rensburg Sekretaresse [email protected].

Leerders

Franco Baard [email protected]

Janika Dames [email protected]

Chanelle Hugo [email protected]

16. HAY-HOE BP MOTORHAWE

Hay-Hoe BP motorhawe doen moeite om die skool te ondersteun. Ons versoek dus dat u hulle

ook ondersteun wanneer u brandstof ingooi.

U kan ‘n ondersteunerskaartjie by die skool se ontvangskantoor afhaal. U voltooi dan bloot die

boek by die motorhawe wanneer u brandstof ingooi. ‘n Gedeelte van die bedrag word dan aan

die skool geskenk.

Daar word maandeliks ‘n trekking gehou waarin u die kans staan om ‘n gelukspakkie of ‘n

karwas te wen.

17. E-POS

Ons het reeds ‘n baie groot aantal ouers wat die Loffienuus elektronies ontvang. Hierdie is

uiteraard ‘n baie meer betroubare manier om seker te maak dat u die nuusbrief ontvang,

aangesien die kinders soms vergeet van die nuusbrief wat in hul tasse lê. Indien u nog nie ‘n

elektroniese weergawe van die Loffienuus ontvang nie, is u welkom om ‘n e-pos te stuur na

[email protected]. Ons sal u dan op ons adreslys plaas. Die Loffienuus is ook op die webblad

(www.gelofte.co.za) en op Communicator beskikbaar.

18. KONTANTVRYE SONE

Ons beklemtoon graag weer die volgende: ons streef daarna om die skool ‘n kontantvrye sone te

maak en sodoende die versoeking by kriminele elemente te verwyder om die skool as ‘n sagte teiken

te beskou. Dit sal dus waardeer word indien u van elektroniese betaalmetodes of tjeks gebruik sal

maak.

Page 8: LOFFIENUUS - Gelofte Skool...Cardin, Ipanema, Guess, Nine West, Aldo, Karen Millen, Secret for Woman, to Fast Food Distribution like KFC, MacDonalds, Pizza Hut, Corner Bakery, etc.

13 Loffienuus 29 Augustus 2018

Die skool se bankbesonderhede is soos volg:

Bank: ABSA

Rekeningnaam: Gelofte Skool

Takkode: 632005

Rekeningnommer: 1137530569

Vriendelike groete

D J STRYDOM

SKOOLHOOF

-------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------

TERUGSTUURSTROKIE: KOMMENTAAR – VIR AANDAG MNR. D. STRYDOM

NAAM VAN OUER: ____________________________________________________________________

NAAM VAN LEERDER: ______________________________________________ GR. ______________

KOMMENTAAR: ______________________________________________________________________

______________________________________________________________________________________

______________________ _________________________

HANDTEKENING KONTAKNOMMER

ADVERTENSIES

Sickle bush Firewood for sale.

R 30.00 a bag, if you order 10 bags or more we can talk about delivery. Bags are approximate 10kg each and are filled with nice size logs. I can deliver as follows : Monday - Kloof area Tuesday - Pinetown area Wednesday - Umhlanga area Thursday - Durban area Friday - Amanzimtoti area If you want delivery and only want to buy 10 bags at a time, get some friends to join in with you, and I can do a delivery. If you want to collect, let's make an appointment. Marinda - 062-645-7733

Page 9: LOFFIENUUS - Gelofte Skool...Cardin, Ipanema, Guess, Nine West, Aldo, Karen Millen, Secret for Woman, to Fast Food Distribution like KFC, MacDonalds, Pizza Hut, Corner Bakery, etc.

13 Loffienuus 29 Augustus 2018

I'm coming today, not to beg but to request. I need a job, I can start immediately. I'm

48 years young lady, with 2 children in school, One 17 years old and the other 6 years

old. I've got almost 28 years experience in the freight industry, from commercial

shipping with FMCG Cargo to Transport, to Logistics to Supply Chain to Customer

Support. I have managed from branded products, like Pierre

Cardin, Ipanema, Guess, Nine West, Aldo, Karen Millen, Secret for Woman, to

Fast Food Distribution like KFC, MacDonalds, Pizza Hut, Corner Bakery, etc. I've

got experience in imports and exports, airfreight roadfreight and seafreight. From

purchasing the product to manufacturing to actual shipping to clearing to delivery to

warehousing to picking to distribution. I've managed the entire shipping

department, including 3 warehouses at one stage, right up to delivery to the clients

back door. This included agent and rate negotiation, contractor and security

appointments. Checking and signing off accounts and invoices payable and insurance

claims.

I'm a hard worker, a loyal worker and don't mind walking the extra mile of 100 as long

as I've got a happy client at the end of the day. I'm able to solve problems and make

decisions as well as think laterally and offer creative solutions. People Management.

Strategic Planning. The ability to manage change, a logical and systematic approach to

work. Negotiation and analytical skills. Customer focused. Commercial awareness and

numeracy skills.

Good time management, strong interpersonal skills and ability to work in a team and

manage people. Excellent communications skills, both oral and written, a positive

attitude toward continued learning. Be able to hit the ground running. Excellent

interpersonal skills and dynamic. Strong multi-tasking skills.

Be able to work in a pressurized environment. Deadline driven. Excellent

organizational skills. Willing to work the odd extra hour when needed. Detail

orientated. I've got a very good sense of humor, supporting anyway I can and fair.

I've got the following diplomas :

1. Customs Clearing and Forwarding

2. Import Management

3. Import and Export Management - Supply Chain

4. Leadership and Management

I'm also currently studying towards my TEFL Diploma.

So please if you know about something, kindly contact me on [email protected] or

062-645-7733

Kind regards

Marinda Fourie