LIEF EN LEED BEDIENINGE / GEBEURE · kantoor by 012 991-5623 of [email protected] as jy kan...

1
BEDIENINGE / GEBEURE 20 Jan 2013 LIEF EN LEED Eredienste: 08:30 & 10:30 Jaco Kruger Teks: Psalm 90 Tema: Geloof se aktiewe óóp wees 08:30 English Malwande Mdonga Text: Ephesians 3: 16 - 19 Theme: Christian’s greatest hunger (2) 12:30 Sizanani Oupa Nkoane Text: 2 Samuel 9: 1 - 13 Theme: God’s amazing grace to us 18:30 Peet Vermeulen Teks: Lukas 15: 11 - 32 Tema: Wetties, liefde, verhoudings, afhanklikheid, persoonlike verhoudings MOEDERSKAMER: Slegs ma’s met babas tot 1 jr oud. KONSISTORIE: Babas (1 & 2 jaar) en ouers. KLEUTERKERK: (3- 6 jariges). In jeugkantoor tydens 8:30 en 10:30 eredienste Seniors kom by- mekaar in konsistorie. Behandel Jak. 1: 19-2: 13. Vroue in lokaal 9. Om betrokke te raak of te skuif, kontak Elmarie by 012 991-6596 of epos: [email protected] Sondagoggende 9:45 in die Gebedskamer in die klaskamer- blok. Kontak Jan Tollig by 082 331 2756 vir enige navrae. : Registreer jou projek of as jyself voedselnood het kom kry kos op Maandae & Woensdae tussen 17:00 - 18:00. Kontak Frikkie Venter by 072 112 1204 vir enige navrae. : Is vir die gerief van lidmate of kan ook vir iemand gegee word. Be- soek ook die “Neem & Deel” boekrak in die voorportaal. Volle besonderhede by boekrak oor hoe hierdie projek werk. Laerskoolkleingroepe Gr 1 - 2 } Kom bymekaar in die tent tussen twee Gr 3 - 6 } oggenddienste en verdeel dan na onderskeie klasse Hoërskoolkleingroepe Gr 7 - 12 In die onderskeie lokale WEET JY HIERVAN ... BID ASSEBLIEF SAAM VIR: Carl van Wyk (012 998-8829) wat chemoterapie ontvang. Wimpie & Anzell Lloyd (0833465122). Anzell se pa is oorlede en nie haar ma soos dit in verlede week se GPS genoem is nie. Wimpie se pa is ook ernstig siek. Petro Bouwer (0824505091) wie se 14-jarige kleinkind ‘n groot aorta-operasie ondergaan het. Komplikasies het ingetree. Hantie Schutte (0769032238) wat in Steve Biko Hospitaal is met suikerprobleme. Attie von Maltitz (0 834453262)wat sig in sy een oog verloor het na ‘n operasie. Helene Tollig (0839477835) wat ‘n operasie aan albei hande moet ondergaan. Rita Steenberg (0733342787) wat in Faerie Glen Hospitaal opgeneem is vir erge rugpyn. Anneme de Waard (0833763913) wie se eggenoot Rudi, doodgeskok is. RETREAT BY GOOD SHEPHERD HARTEBEESPOORTDAM WIL JY RUSTIG WORD IN GOD SE TEEN- WOORDIGHEID? HOU 15 – 17 MAART OOP IN JOU DAGBOEK. MEER INLIGTING BINNEKORT * Datum: 9 Maart 2013 * Plek: Geref Kerk Akasia * Tyd: 08:00 - 13:00 * Koste: R100 p.p. wat ’n ligte ontbyt en middagete insluit * Spreker: Dr Marinda van Loggerenberg * Tema: Gelowige vrou altyd beskikbaar waar God jou in Sy Koninkryk wil gebruik * Gaskunstenaar: Fanie de Jager Sluitingsdatum vir inskrywings en betalings is Sondag 17 Februarie by Wapadrant kerkkantoor RYBEURTE NA SENIOR LIDMATE Ons benodig BAIE dringend lidmate wat bereid is om vir die 8:30 erediens met eie motor 2 lidmate op te laai by Mooige- leë Oord of 4 lidmate by Oost- vallei Oord. Met die kerk se kombi moet daar ook lidmate opgelaai word by Paul Jungnickel Tehuis vir die 8:30 diens. Kontak asb die kerk- kantoor by 012 991-5623 of [email protected] as jy kan help. Oorweeg dit asb om te help BELYDENISAANSOEKE SLUIT VRYDAG 1 FEBRUARIE Stuur jou skriftelike aansoek na [email protected] of [email protected] EL-PIDA GRATIS FLIEK “DIE WON- DERWERKER” 24 JANUARIE 9:30 BY VALLEISIG GEMEENTE Daar gaan gratis springmielies en sap wees. Bestel ‘n ligte middagete @ R25 p.p. by Judy 083 325 2102 VUL IN, SKEUR AF EN GOOI IN LIEFDEGAWE- SAKKIE Ek wil skuif van klein- groep Ek wil aansluit by ’n kleingroep Naam: _______________ Van: _________________ Sel: _________________ E-pos: _______________ Notas: _______________ _______________ _______________ _______________ _______________ SONDAG 3 FEBRUARIE * Bevestiging van Dr Rassie Smit by die gesamentlike erediens om 9:30 * Tee/Koffie & verversings na erediens * 12:00 Bring & Braai. Diakonie voorsien vure * Straatkafee erediens om 18:30 AANVRA VAN ATTESTATE Studente moet asb hulle attestate aanvra na die naaste gemeente aan hulle Universiteit of Kollege. Stuur jou versoek na [email protected] SUNRISE NASKOOLPROJEK: HERWINNING VAN 1 LITER PLASTIEK KOELDRANKBOTTELS MET PROPPE Plaas asb in die houer in die saal

Transcript of LIEF EN LEED BEDIENINGE / GEBEURE · kantoor by 012 991-5623 of [email protected] as jy kan...

Page 1: LIEF EN LEED BEDIENINGE / GEBEURE · kantoor by 012 991-5623 of admin@gkwapadrant.co.za as jy kan help. Oorweeg dit asb om te help BELYDENISAANSOEKE SLUIT VRYDAG 1 FEBRUARIE Stuur

BEDIENINGE / GEBEURE20 Jan 2013 LIEF EN LEED

Eredienste:

08:30 & 10:30 Jaco KrugerTeks: Psalm 90 Tema: Geloof se aktiewe óóp wees

08:30 English Malwande MdongaText: Ephesians 3: 16 - 19 Theme: Christian’s greatest hunger (2)

12:30 Sizanani Oupa NkoaneText: 2 Samuel 9: 1 - 13 Theme: God’s amazing grace to us

18:30 Peet VermeulenTeks: Lukas 15: 11 - 32Tema: Wetties, liefde, verhoudings,

afhanklikheid, persoonlikeverhoudings

MOEDERSKAMER: Slegs ma’s met babas tot 1 jr oud.KONSISTORIE: Babas (1 & 2 jaar) en ouers.KLEUTERKERK: (3- 6 jariges). In jeugkantoor tydens 8:30 en 10:30 eredienste

Seniors kom by-mekaar in konsistorie. BehandelJak. 1: 19-2: 13. Vroue in lokaal 9.

Om betrokkete raak of te skuif, kontak Elmarieby 012 991-6596 of epos:[email protected]

Sondagoggende 9:45 indie Gebedskamer in die klaskamer-blok. Kontak Jan Tollig by 082 3312756 vir enige navrae.

: Registreer jou projekof as jyself voedselnood het komkry kos op Maandae & Woensdaetussen 17:00 - 18:00. KontakFrikkie Venter by 072 112 1204 virenige navrae.

: Is vir die gerief van lidmate of kan

ook vir iemand gegee word. Be-soek ook die “Neem & Deel”boekrak in die voorportaal. Vollebesonderhede by boekrak oor hoehierdie projek werk.

Laerskoolkleingroepe Gr 1 - 2 } Kom bymekaar in die tent tussen twee

Gr 3 - 6 } oggenddienste en verdeel dan na onderskeie klasse Hoërskoolkleingroepe Gr 7 - 12 In die onderskeie lokale

WEET JY HIERVAN ...

BID ASSEBLIEF SAAM VIR: Carl van Wyk (012 998-8829) wat chemoterapie ontvang. Wimpie & Anzell Lloyd (0833465122). Anzell se pa is oorlede en nie haar ma soosdit in verlede week se GPS genoem is nie. Wimpie se pa is ook ernstig siek. Petro Bouwer (0824505091) wie se 14-jarige kleinkind ‘n groot aorta-operasieondergaan het. Komplikasies het ingetree. Hantie Schutte (0769032238) wat in Steve Biko Hospitaal is met suikerprobleme. Attie von Maltitz (0 834453262)wat sig in sy een oog verloor het na ‘n operasie. Helene Tollig (0839477835) wat ‘n operasie aan albei hande moet ondergaan. Rita Steenberg (0733342787) wat in Faerie Glen Hospitaal opgeneem is vir ergerugpyn. Anneme de Waard (0833763913) wie se eggenoot Rudi, doodgeskok is.

RETREAT BY GOOD SHEPHERDHARTEBEESPOORTDAM

WIL JY RUSTIG WORD IN GOD SE TEEN-WOORDIGHEID? HOU 15 – 17 MAART OOP INJOU DAGBOEK. MEER INLIGTING BINNEKORT

* Datum: 9 Maart 2013 * Plek: Geref Kerk Akasia * Tyd: 08:00 - 13:00 * Koste: R100 p.p. wat ’n ligte ontbyt en middagete insluit * Spreker: Dr Marinda van Loggerenberg * Tema: Gelowige vrou altyd beskikbaar waar God jou in Sy Koninkryk wil gebruik * Gaskunstenaar: Fanie de Jager Sluitingsdatum vir inskrywings en

betalings is Sondag17 Februarie by Wapadrant

kerkkantoor

RYBEURTE NA SENIORLIDMATE

Ons benodig BAIE dringendlidmate wat bereid is om vir

die 8:30 erediens met eie motor2 lidmate op te laai by Mooige-leë Oord of 4 lidmate by Oost-vallei Oord. Met die kerk se

kombi moet daar ook lidmateopgelaai word by Paul

Jungnickel Tehuis vir die 8:30diens. Kontak asb die kerk-kantoor by 012 991-5623 of

[email protected] asjy kan help.

Oorweeg dit asb om te help

BELYDENISAANSOEKE SLUITVRYDAG 1 FEBRUARIE

Stuur jou skriftelike aansoek [email protected] of

[email protected]

EL-PIDA GRATIS FLIEK “DIE WON-DERWERKER” 24 JANUARIE 9:30

BY VALLEISIG GEMEENTEDaar gaan gratis springmielies ensap wees. Bestel ‘n ligte middagete@ R25 p.p. by Judy 083 325 2102

VUL IN, SKEUR AF ENGOOI IN LIEFDEGAWE-

SAKKIE

Ek wil skuif van klein-groep

Ek wil aansluit by ’nkleingroep

Naam: _______________

Van: _________________

Sel: _________________

E-pos: _______________

Notas: _______________ _______________ _______________ _______________ _______________

SONDAG 3 FEBRUARIE* Bevestiging van Dr Rassie Smit by die

gesamentlike erediens om 9:30* Tee/Koffie & verversings na erediens* 12:00 Bring & Braai. Diakonie voorsien vure* Straatkafee erediens om 18:30

AANVRA VAN ATTESTATEStudente moet asb hulle attestateaanvra na die naaste gemeente aan

hulle Universiteit of Kollege.Stuur jou versoek na

[email protected]

SUNRISE NASKOOLPROJEK:

HERWINNING VAN 1 LITERPLASTIEK KOELDRANKBOTTELS

MET PROPPEPlaas asb in die houer in die saal