Lewensorientering dwelms en alkohol
-
Upload
moniquebrody -
Category
Documents
-
view
1.729 -
download
19
Transcript of Lewensorientering dwelms en alkohol
DWELMMISBRUIK EN DIE ADOLESSENT…
WAAROM NEEM DWELMMISBRUIK TOE TYDENS WAAROM NEEM DWELMMISBRUIK TOE TYDENS ADOLESSENSIE?ADOLESSENSIE?
• Liggaamlike sensasie agv veranderings• Verhoog fisiese bewustheid – verlaag
selfbewustheid• Neem kanse• Portuurkonteks, groep aktiwiteite• Rebellie• Waardes• Groepsdruk
WAT IS DWELMMISBRUIK?WAT IS DWELMMISBRUIK?
Die misbruik van alkohol en dwelms.
Die uitspattige gebruik van enige dwelm.
Die onwettige gebruik van enige dwelm.
TIPES DWELMS…
•Drank •Rohypnol•Mandrax
•Heroine •Nikotien•Kokaine•Crack•Crystal meth•Amfetamine
•Petrol•Gom•Thinners•Paint stripper
•LSD•Dagga•Hashish
Alkoholmisbruik
• Verwys na onder wettige ouderdom gebruik.• Die wettige ouderdom vir alkohol gebruik in SA
is 18.• Uitspattige gebruik van alkohol kan lei tot
alkoholvergiftiging wat fataal kan wees.• ‘n Verslawing aan alkohol kan vorm.• ‘n Vorm van alkohol wat baie onder jeugdiges in
SA gebruik word is Mentholated Spirits.
Dwelmmisbruik• Die woord dwelm verwys meetsl na onwettige dwelms. • Daar is wel ‘n verskeidenheid soorte dwelms. VB.
example, alkohol, kaffeine and nikotien woord so baie gebruik dat dit selde as dwelms beskou word..
• "invisible drugs.“• Of die dwelm voorgeskryf, oor die toonbank, wettig of
onwettig is, dit word volgens hul effek geklasifiseer.• There are the different types of drugs;• Uppers: Cocaine, Crack, Speed, Ecstasy. • Downers: Narcotics Tranquillizers, Sleeping pills,
Inhalants.• All rounders:Hallucinogens, Marijuana (pot, grass,
weed, joint).
SKADELIKE EFFEKTE VAN DWELMMISBRUIK
• Groepsgebonde• Swak gesondheid, organe• Ongelukke• Onwettige dwelms – onsuiwerhede• Oodosis• Wanvoeding• Sielkundige probleme• Reaksies• Sekondere infeksie
TEKENS OM VOOR UIT TE KYK..
• bewerigheid• gewigsverlies/ eetlus/ slaap• oë• swak oordeel• dwelms, naalde, lepels• merke, sere• oplosmiddels, skoonmaakmiddels• gedragsveranderings, angs, paniek
OPVOEDER SE ROL…
• Skep bewustheid
• Inligting
• Verwysings
• Meer betrokke