leerders van ander grade wat by ons aangesluit het. · 06/02/2018 Kock, Lizelle 072 984 2654...

4
[email protected] www.kroonheuwel.co.za Datum: 17/01/2018 Brief: 01/18 BELANGRIKE DATUMS (Jan 2018) Volledige atletiek inligting môre uit! Welkom terug aan elke Kronie, personeellid en ouer. Ek glo dat elkeen van u uitgerus is en gereed is vir 2018. ‘n Besondere woord van welkom aan die groot getal graad 1’s, maar ook leerders van ander grade wat by ons aangesluit het. Ons vertrou dat u en u kinders se jare by Kroonheuwel groot vreugde gaan bring. Dit is my wens dat ons 2018 met groot entoesiasme aan elke aktiwiteit sal deelneem. Ons nuwe personeel wat by ons aangesluit het vir 2018 is: Nérissa Cronjé Graad 2 Rozelle Hattingh Graad 4 Alecia Kleynhans Student Sonja Coetzee Student (Graad 3) Nicole Wessels Student Ek is bewus dat daar groot kommer by ouers ontstaan oor die groot personeelskommelinge wat van 2017 na 2018 plaasgevind het. Van die prosesse is lang beplande beroepskuiwe wat weens departementele regulasies nie voorheen bekend gemaak kon word nie. Ons is baie trots op mnr Bosman wat die hoofpos by Pertus Steyn gekry het. Mev Hanlie Pieterse en mev Christa Groenewald (wag vir goedkeuring van departement) sluit by hulle gesinne aan wat reeds verhuis het na ander dorpe. Die Beheerliggaam is reeds besig om aanstellings te maak in bogenoemde poste en die persone sal by ons aansluit sodra die departement die aanstellings bekragtig. Mnr Nel en me Coetzee neem tydelik in die poste waar. Onderrig gaan voort in elke klas. 14 15 Skole Open (O/w) 16 17 SKOLE OPEN Inligtingsaand: LSEN om 17:15 in personeelkamer. Inligtingsaand: Gr 1 om 17:15 in juf. Carina du Preez se klas. 18 Nie ‘n formele skooldag nie! Atletiekoefening tot en met 10:00. Skool verdaag om 10:00! Graad 1 tot 3 leerders mag dan huis toe gaan – daar sal wel vir diegene wat agterbly toesig wees tot 13:30. Graad 4 tot 7 verdaag dan 10:00 vir SWEMGALA by Môrewag swembad. 19 20 21 22 23 ATLETIEK Kleurbyeenkoms @ AHS – GEEN SKOOL. Inligtingsaand: Gr 2 om 17:15 in voorportaal. Inligtingsaand: Gr 3 om 17:15 in die saal. 24 Inligtingsaand: Gr 7 25 ATLETIEK: Satelliet 11 inskrywings Inligtingsaand: Gr 6 om 17:30. 26 Leerderraadskamp 27 Leerderraadskamp 28 Leerderraadskamp 29 Redenaars: Inligtingsaand 30 31 ATLETIEK: Satelliet 11 @ AHS GEEN SKOOL. Inligtingsaand: Gr 4 10de dag Statistieke

Transcript of leerders van ander grade wat by ons aangesluit het. · 06/02/2018 Kock, Lizelle 072 984 2654...

Page 1: leerders van ander grade wat by ons aangesluit het. · 06/02/2018 Kock, Lizelle 072 984 2654 07/02/2018 Labushagne, Corné 083 357 4862 08/02/2018 GEEN SKOOL Kroonbyeenkoms te AHS

[email protected] www.kroonheuwel.co.za Datum: 17/01/2018 Brief: 01/18

BELANGRIKE DATUMS (Jan 2018)

Volledige atletiek inligting môre uit!

Welkom terug aan elke Kronie, personeellid en ouer. Ek glo dat elkeen van u uitgerus is en

gereed is vir 2018. ‘n Besondere woord van welkom aan die groot getal graad 1’s, maar ook

leerders van ander grade wat by ons aangesluit het. Ons vertrou dat u en u kinders se jare

by Kroonheuwel groot vreugde gaan bring. Dit is my wens dat ons 2018 met groot

entoesiasme aan elke aktiwiteit sal deelneem.

Ons nuwe personeel wat by ons aangesluit het vir 2018 is:

Nérissa Cronjé Graad 2

Rozelle Hattingh Graad 4

Alecia Kleynhans Student

Sonja Coetzee Student (Graad 3)

Nicole Wessels Student

Ek is bewus dat daar groot kommer by ouers ontstaan oor die groot personeelskommelinge wat van 2017 na 2018

plaasgevind het. Van die prosesse is lang beplande beroepskuiwe wat weens departementele regulasies nie voorheen

bekend gemaak kon word nie.

Ons is baie trots op mnr Bosman wat die hoofpos by Pertus Steyn gekry het. Mev Hanlie Pieterse en mev Christa

Groenewald (wag vir goedkeuring van departement) sluit by hulle gesinne aan wat reeds verhuis het na ander dorpe.

Die Beheerliggaam is reeds besig om aanstellings te maak in bogenoemde poste en die persone sal by ons aansluit sodra

die departement die aanstellings bekragtig. Mnr Nel en me Coetzee neem tydelik in die poste waar. Onderrig gaan voort

in elke klas.

14 15

Skole Open

(O/w)

16 17

SKOLE OPEN

Inligtingsaand: LSEN

om 17:15 in

personeelkamer.

Inligtingsaand: Gr 1

om 17:15 in juf. Carina

du Preez se klas.

18

Nie ‘n formele skooldag

nie!

Atletiekoefening tot en

met 10:00.

Skool verdaag om 10:00!

Graad 1 tot 3 leerders

mag dan huis toe gaan –

daar sal wel vir diegene

wat agterbly toesig wees

tot 13:30.

Graad 4 tot 7 verdaag

dan 10:00 vir

SWEMGALA by

Môrewag swembad.

19 20

21 22 23

ATLETIEK

Kleurbyeenkoms @

AHS –

GEEN SKOOL.

Inligtingsaand: Gr 2

om 17:15 in

voorportaal.

Inligtingsaand: Gr 3

om 17:15 in die saal.

24

Inligtingsaand: Gr 7

25

ATLETIEK:

Satelliet 11

inskrywings

Inligtingsaand: Gr 6

om 17:30.

26

Leerderraadskamp

27

Leerderraadskamp

28

Leerderraadskamp

29

Redenaars:

Inligtingsaand

30 31

ATLETIEK:

Satelliet 11 @ AHS

– GEEN SKOOL.

Inligtingsaand: Gr 4

10de dag Statistieke

Page 2: leerders van ander grade wat by ons aangesluit het. · 06/02/2018 Kock, Lizelle 072 984 2654 07/02/2018 Labushagne, Corné 083 357 4862 08/02/2018 GEEN SKOOL Kroonbyeenkoms te AHS

[email protected] www.kroonheuwel.co.za Datum: 17/01/2018 Brief: 01/18

BROODJIELYS 1ste KWARTAAL 2018

Ons sal graag van elke mamma 4 brode se toebroodjies met dieselfde

smeer op wil kry – slegs een keer deurgesny.

DAAR IS ‘N OPSIE DAT U EERDER R 100 PER BEURT KOM

INBETAAL BY DIE SKOOL, DAN MAAK ONS SELF DIE BROODJIES

VIR

DIE BEHOEFTIGE KINDERS BY ONS KOMBUIS. STEL ONS

ASSEBLIEF NET IN KENNIS!

Weggooibare houers sal baie help. Broodjies moet voor 8:30

afgelewer word by skool.

Indien die dag waar u ingedeel is u nie pas nie, ruil asseblief self uit

met ‘n ander ouer!

DATUM MAMMA/OUER/VOOG KONTAK NOMMER

22/01/2018 Bailie, Daleen 082 893 7041

23/01/2018 GEEN SKOOL Kleurbyeenkoms te AHS om 7:30

24/01/2018 Crous, Henda 082 698 4588

25/01/2018 De Wet, Lizeth 082 922 1351

26/01/2018 Doubell, Isolda 083 563 6784

29/01/2018 Eloff, Adéle 083 647 3420

30/01/2018 Erasmus, Corné 083 626 6771

31/01/2018 GEEN SKOOL Satelietbyeenkoms te AHS om 7:00

01/02/2018 Greyling, Susan 082 466 0802

02/02/2018 Jonker, Beulinda 078 587 3838

05/02/2018 Hugo, Hilletjie 083 633 1900

06/02/2018 Kock, Lizelle 072 984 2654

07/02/2018 Labushagne, Corné 083 357 4862

08/02/2018 GEEN SKOOL Kroonbyeenkoms te AHS

09/02/2018 Le Roux, Elmien 072 660 9340

12/02/2018 Lues, Sylvia 083 295 0062

13/02/2018 Malherbe, Chantelle 082 553 9726

14/02/2018 Nel, Tanya 082 937 8732

15/02/2018 Rautenbach, Sorita 083 400 0681

16/02/2018 Smalberger, Hannelie 083 351 7979

19/02/2018 Snyders, Nicolette 072 714 4789

20/02/2018 Steenkamp, Chrisna 072 841 6187

21/02/2018 Swart, Mariaan 082 561 5903

22/02/2018 Theron, Dawie 072 406 1311 (Skakel)

23/02/2018 Van Tonder, Lizelle 082 809 6374

26/02/2018 Van Schalkwyk, Annelize 071 116 7235

27/02/2018 Kriek, Carien 083 399 0349

28/02/2018 Knepsheld, Joanie 082 855 5115

01/03/2018 Prinsloo, Lewisa 082 781 9274

02/03/2018 Bouwer, Reinette 072 095 6698

05/03/2018 Swanepoel, Daleen 083 980 8051

06/03/2018 Meintjes, Tania 060 525 9283

07/03/2018 Emm, Erica 082 301 1365

08/03/2018 Roff Nywerhede 083 295 0062 (Sylvia)

09/03/2018 Esterhuizen, Andrea 072 210 6102

12/03/2018 Cronje, Deidre 072 522 6719

13/03/2018 Douglas, Marlene 078 146 4019

14/03/2018 Botha, Jo-anne 073 288 6958

15/03/2018 Van der Mescht, Monique 072 264 7612

16/03/2018 Bham, Elmar 073 444 3036

19/03/2018 Meyer, Erna 072 091 6459

20/03/2018 Harbour, Juliana 060 681 2583

21/03/2018 GEEN SKOOL Menseregtedag

22/03/2018 Jonker, Lienkie 083 554 5700

23/03/2018 Hughes, Welinda 082 680 5734

26/03/2018 Lloys, Estie 082 856 1506

27/03/2018 Aucamp, Colene 082 553 3584

28/03/2018 Heyns, Marlene 083 307 7643

Page 3: leerders van ander grade wat by ons aangesluit het. · 06/02/2018 Kock, Lizelle 072 984 2654 07/02/2018 Labushagne, Corné 083 357 4862 08/02/2018 GEEN SKOOL Kroonbyeenkoms te AHS

[email protected] www.kroonheuwel.co.za Datum: 17/01/2018 Brief: 01/18

BELANGRIKE KONTAK NOMMERS VIR 2018

Naskoolsentrum Carla Steyn

083 586 3175

Fedukwas Liezel Hansen

072 279 0351

Klerewinkel Stefanie Wilkenson

(Nuwe Klere) 078 095 0647

Tye Maandae

10:30 – 14:00

Dinsdae

10:30 – 13:30

Donderdae

7:50 – 10:30

Klerestoor Elize Pieters

(2de Handse Klere) 072 594 8770

Tye Maandae

Woensdae &

Vrydae

13:00 – 13:30

Musiek Elize van Wyk

072 610 4269

SKOOLFONDS 2018

Verpligte Intreegeld R 900.00

(1ste kind R 900, ander kinders R 850)

Graad 1 – 7 en Kleuterkommando

Skoolfonds per maand R 850.00

Wieg: Voldag R 1 150.00

Halfdag R 850.00

3-dag vol R 850.00

3-dag half R 600.00

REGISTERKLASSE 2018

Grondslagfase:

Graad 1D Carina du Preez

Graad 1C Lizbé Cordier

Graad 1K Talita Keyter

Graad 2C Carina Serfontein

Graad 2N Nérissa Cronjé

Graad 2V Ria van Wyk

Graad 3B Carien Bosman

Graad 3H Sonja Coetzee

Graad 3S Shelagh Schutte

Intersenfase:

Graad 4C Charissa Jv Rensburg

Graad 4R Rozelle Hattingh

Graad 4W Willem Roets

Graad 5A André Viljoen

Graad 5C Christa Groenewald

Graad 6A Assie Loubser

Graad 6J Jacqouline Mynhardt

Graad 7B Bettie Krog

Graad 7G Gerda Snyders

Graad 7L Lize Jv Rensburg

Akademiese Hoof ~ Ronell Marx

Jnr Ondersteuningsklas Helena Roets

Snr Ondersteuningsklas Amanda de Wet

RO Lynell Venter

REDENAARS

'n Opwindende jaar met 'n hele paar kompetisies lê hierdie

jaar vir ons voor. Daar is 'n plekkie vir elke spreker. Almal

is welkom, dié met geen ondervinding ook!

Kroonheuwel se skoolkompetisie vind plaas op 5 Maart

2018. Die skoolspan word hiervolgens bepaal. Die temas is:

Graad 1 tot 3 Graad 4 en 5 Graad 6 en 7

Goud Smaak Uurglas

Druppeltjies Vingers Hoop

Miere Drup Teken

Daar is ook 'n afdeling vir tweedetaalsprekers van graad 4

af. Dit is leerders wie se huistaal nie Afrikaans is nie.

Daar sal 'n inligtingsessie wees op Maandag 29 Januarie

2018 om 17:30. Plek sal aan u deurgegee word. Ek vra

vriendelik dat ouers en leerders hierdie sessie sal bywoon.

Page 4: leerders van ander grade wat by ons aangesluit het. · 06/02/2018 Kock, Lizelle 072 984 2654 07/02/2018 Labushagne, Corné 083 357 4862 08/02/2018 GEEN SKOOL Kroonbyeenkoms te AHS

[email protected] www.kroonheuwel.co.za Datum: 17/01/2018 Brief: 01/18

Kleurgala 2018 Program

Event Event name

1 Dogter 10j 200 IM

2 Seuns 10j 200 IM

3 Dogter 11j 200 IM

4 Seuns 11j 200 IM

5 Dogters 12j 200IM

6 Seuns 12j 200 IM

7 Dogters 13j 200 IM

8 Seuns 13j 200 IM

9 Dogters 7j 50 m Borsslag

10 Seuns 7 jaar 50 m Borsslag

11 Dogters 8 jaar 50 m Borsslag

12 Seuns 8 jaar 50 m Borsslag

13 Dogters 9 jaar 50 m Borsslag

14 Seuns 9 jaar 50 m Borsslag

15 Dogters 10 jaar 50 m Borsslag

16 Seuns 10 jaar 50 m Borsslag

17 Dogters 11 jaar 50 m Borsslag

18 Seuns 11 jaar 50 m Borsslag

19 Dogters 12 jaar 50 m Borsslag

20 Seuns 12 jaar 50 m Borsslag

21 Dogters 13 jaar 50m Borsslag

22 Seuns 13 jaar 50 m Borsslag

23 Dogters 11 jaar 100m Vryslag

24 Seuns 11 Jaar 100m Vryslag

25 Dogters 12 jaar 100m Vryslag

26 Seuns 12 jaar 100 Vryslag

27 Dogters 13 jaar 100 Vryslag

28 Seuns 13 Jaar 100m Vryslag

Bom kompetisie

Graad 1 - 3 Dogters

Graad 1 - 3 Seuns

Graad 4 - 7 Dogters

Graad 4 - 7 Seuns

29 Dogters Ope 200 Rugslag

30 Seuns Ope 200 Rugslag

31 Dogters 7 jaar 50m Rugslag

32 Seuns 7 Jaar 50m Rugslag

33 Dogters 8 Jaar 50m Rugslag

34 Seuns 8 Jaar 50 m Rugslag

35 Dogters 9 Jaar 50m Rugslag

36 Seuns 9 Jaar 50m Rugslag

37 Dogters 10 jaar 50m Rugslag

38 Seuns 10 jaar 50 m rugslag

39 dogters 11 jaar 50m rugslag

40 Seuns 11 50m Rugslag

41 Dogters 12 jaar 50 m Rugslag

42 Seuns 12 jaar 50m Rugslag

43 Dogters 13 jaar 50m Rugslag

44 Seuns 13 jaar 50m Rugslag

45 Dogters 11 jaar 100m Vlinderslag

46 Seuns 11 jaar 100m Vlinderslag

47 Dogters 12 jaar 100 m Vlinderslag

48 Seuns 12 jaar 100m Vlinderslag

49 Dogters 13jaar 100m Vlinderslag

50 Seuns 13jaar 100 m Vlinderslag

Ouers en onderwysers aflosse

51 Dogters Ope 200 m Vryslag

52 Seuns Ope 200 Vryslag

53 Dogters 11 jaar 100m Borsslag

54 Seuns 11jaar 100m Borsslag

55 Dogters 12 jaar 100m Borsslag

56 Seuns 12 jaar 100m Borssalg

57 Dogters 13 jaar 100m Borsslag

58 Seuns 13 jaar 100m Borsslag

59 Dogters 7 jaar 50m Vryslag

60 Seuns 7 jaar 50m Vryslag

61 Dogters 8jaar 50 m Vryslag

62 Seuns 8jaar 50 m Vryslag

63 Dogters 9 jaar 50m Vryslag

64 Seuns 9 jaar 50m Vryslag

65 Dogters 10jaar 50m vryslag

66 Seuns 10jaar 50 m vryslag

67 dogters 11 jaar 50m vryslag

68 Seuns 11 jaar 50m vryslag

69 Dogters 12 jaar 50m vryslag

70 Seuns 12 jaar 50 m vryslag

71 Dogters 13 jaar 50m vryslag

72 Seuns 13 jaar 50m vryslag

Vlertjie kompitisie

Graad 1-3 dogters

Graad 1-3 seuns

Graad 4-7 dogters

Graad 4-7 seuns

73 Dogters Ope 200m Borsslag

74 Seuns Ope 200m Borsslag

75 Dogters 11 jaar 100m rugslag

76 Seuns 11 jaar 100m rugslag

77 Dogters 12 jaar 100m rugslag

78 Seuns 12 jaar 100m rugslag

79 Dogters 13 jaar 100 rugslag

80 Seuns 13 jaar 100m rugslag

81 Dogters 10jaar 50m Vlinderslag

82 Seuns 10jaar 50m Vlinderslag

83 Dogters 11 jaar 50m Vlinderslag

84 Seuns 11jaar 50 m Vlinderslag

85 Dogters 12jaar 50m Vlinderslag

86 Seuns 12jaar 50m Vlinderslag

87 Dogters 13 jaar 50m Vlinderslag

88 Seuns 13jaar 50 m Vlinderslag

89 Dogters Ope 400 Vryslag

90 Seuns ope 400 m Vryslag

Ouers moet asseblief

Program saam bring na

gala 18 Januarie 2018