“LAST GRAVE AT DIMBAZA”

66
“LAST GRAVE AT DIMBAZA” FANIE OLIVIER Elba Stolk Goudveld- Hoërskool

description

“LAST GRAVE AT DIMBAZA”. FANIE OLIVIER. Elba Stolk Goudveld-Hoërskool. AGTERGROND - PowerPoint PPT Presentation

Transcript of “LAST GRAVE AT DIMBAZA”

Page 1: “LAST GRAVE AT DIMBAZA”

“LAST GRAVE AT DIMBAZA”FANIE OLIVIER

Elba StolkGoudveld-Hoërskool

Page 2: “LAST GRAVE AT DIMBAZA”
Page 3: “LAST GRAVE AT DIMBAZA”
Page 4: “LAST GRAVE AT DIMBAZA”

AGTERGRONDIn 1974 is ‘n Britse dokumentêre film met die titel The last grave at Dimbaza gemaak. Aanvanklik is dié film in Suid-Afrika verbied omdat dit gekyk het na die gevolge van die trekarbeiderstelsel en die gedwonge verskuiwings van swart en bruin mense onder die apartheidstelsel. Aan die einde van die film fokus die kamera op verskeie kindergrafte, waarvan die laaste een ‘n eenvoudige houtkruis met die volgende woorde daarop is: “Beauty Douglas was born 7.12.68 “ “She died 19.1.69”

Page 5: “LAST GRAVE AT DIMBAZA”

Volgens die destydse trekarbeiderstelsel is werkers uit die landelike gebiede gewerf om veral op die myne in die Witwatersrand te gaan werk. Hulle het in kampongs (hostelle) by die myne gebly en kon een maal per jaar teruggaan na hul families, wat afhanklik was van die geld wat hul aan hul families gestuur het. Hul enigste kontak met hul familie was briewe wat hul aan mekaar gestuur het.

Page 6: “LAST GRAVE AT DIMBAZA”
Page 7: “LAST GRAVE AT DIMBAZA”

OPSOMMINGDie gedig handel oor ‘n baba, Beauty Douglas, wat in baie armoedige omstandighede gebore is. Vol blydskap oor haar dogtertjie se geboorte, skryf die ma aan die pa, wat ‘n trekarbeider op die myn is, om vir hom te vertel van sy dogter.Die pa skryf terug en die dogtertjie se geboorte verskaf groot vreugde aan hom. Twee maande later kry hy egter weer ‘n brief met die nuus van die baba se dood.

Page 8: “LAST GRAVE AT DIMBAZA”

TITELDie titel verwys na die babadogter, Beauty Douglas, se graf.

TEMADie vreugde wat die geboorte van ‘n baba-dogtertjie bring, en die wrede verlies wanneer sy sterf.

STEMMING EN TOONDie vrolike toon in die gedig skep ironie en beklemtoon hoe erg die dood van ‘n kind, op so ‘n jong leeftyd is.

Page 9: “LAST GRAVE AT DIMBAZA”

VERS-EN STROFEBOUDie eerste twee strofes is omtrent ewe lank en handel oor die baba se geboorte, die ma se vreugde daaroor en die ma se brief aan haar man.Strofe 3 tot 5, wat ook omtrent ewe lank is, maar korter as strofe 1 en 2, handel oor die pa se reaksie op die nuus van sy dogter se geboorte. Die kort slotstrofe bevat die skokkende nuus van die baba se dood.Die herhaling van reël 1 in die voorlaaste reël, maak die gedig ‘n afgeronde eenheid, terwyl die stompheid van “she died” die verskriklikheid van die situasie versterk.

Page 10: “LAST GRAVE AT DIMBAZA”

RYM, RIME EN PUNKTUASIEAlhoewel daar geen vaste rympatroon is nie, is daar wel voorbeelde van eindrym wat tot die ritmiese gang en verteltrant van die gedig bydra:“born” – “forlorn”, “liggies” – “gesiggies” ens.

Die afwesigheid van hoofletters en die minimale gebruik van leestekens beklemtoon die eenvoud en nederigheid van die situasie.

Page 11: “LAST GRAVE AT DIMBAZA”
Page 12: “LAST GRAVE AT DIMBAZA”

“LAST GRAVE AT DIMBAZA”1 beauty douglas was born 2 op ‘n wintersnag so all forlorn 3 omring deur die sterre se liggies 4 en koerante kaal klip 5 en nuuskierige hande 6 en tien ander gesiggies 7 a ‘n dogter oplaas ‘n dogter 8 om beeste te kry om die wêreld 9 te wei a dis lekker 10 om ‘n vader te is te is

Die titel is tussen aanhalingstekens geskryf omdat dit verwys na ‘n BBC-program wat gehandel het oor die

trekarbeidstelsel. “last grave” dui ook aan dat Beauty

se graf moontlik die laaste of nuutste toevoeging tot die ry grafte

is.

Page 13: “LAST GRAVE AT DIMBAZA”

“LAST GRAVE AT DIMBAZA”1 beauty douglas was born 2 op ‘n wintersnag so all forlorn 3 omring deur die sterre se liggies 4 en koerante kaal klip 5 en nuuskierige hande 6 en tien ander gesiggies 7 a ‘n dogter oplaas ‘n dogter 8 om beeste te kry om die wêreld 9 te wei a dis lekker 10 om ‘n vader te is te is

In die naam “beauty” lê ironie omdat daar geen mooiheid omtrent die

tragiese verhaal van die dogtertjie is nie.

Page 14: “LAST GRAVE AT DIMBAZA”

LAST GRAVE AT DIMBAZA1 beauty douglas was born 2 op ‘n wintersnag so all forlorn 3 omring deur die sterre se liggies 4 en koerante kaal klip 5 en nuuskierige hande 6 en tien ander gesiggies 7 a ‘n dogter oplaas ‘n dogter 8 om beeste te kry om die wêreld 9 te wei a dis lekker 10 om ‘n vader te is te is

Die woord “wintersnag” vorm ‘n kontras met “sterre se liggies”

Page 15: “LAST GRAVE AT DIMBAZA”

LAST GRAVE AT DIMBAZA1 beauty douglas was born 2 op ‘n wintersnag so all forlorn 3 omring deur die sterre se liggies 4 en koerante kaal klip 5 en nuuskierige hande 6 en tien ander gesiggies 7 a ‘n dogter oplaas ‘n dogter 8 om beeste te kry om die wêreld 9 te wei a dis lekker 10 om ‘n vader te is te is

Die woord “wintersnag” vorm ‘n kontras met “sonskynmiddag” in

reël 32.

Page 16: “LAST GRAVE AT DIMBAZA”

LAST GRAVE AT DIMBAZA1 beauty douglas was born 2 op ‘n wintersnag so all forlorn 3 omring deur die sterre se liggies 4 en koerante kaal klip 5 en nuuskierige hande 6 en tien ander gesiggies 7 a ‘n dogter oplaas ‘n dogter 8 om beeste te kry om die wêreld 9 te wei a dis lekker 10 om ‘n vader te is te is

Alles is verlate of wanhopig en dit is ‘n

eensame plek.

Page 17: “LAST GRAVE AT DIMBAZA”

LAST GRAVE AT DIMBAZA1 beauty douglas was born 2 op ‘n wintersnag so all forlorn 3 omring deur die sterre se liggies 4 en koerante kaal klip 5 en nuuskierige hande 6 en tien ander gesiggies 7 a ‘n dogter oplaas ‘n dogter 8 om beeste te kry om die wêreld 9 te wei a dis lekker 10 om ‘n vader te is te is

Dit is ‘n aanhaling uit ‘n Engelse Kerslied “Mary’s Boy Child”, wat

aandui dat die baba se omstandighede en geboorte so eenvoudig was soos Jesus se

geboorte.

Page 18: “LAST GRAVE AT DIMBAZA”

LAST GRAVE AT DIMBAZA1 beauty douglas was born 2 op ‘n wintersnag so all forlorn 3 omring deur die sterre se liggies 4 en koerante kaal klip 5 en nuuskierige hande 6 en tien ander gesiggies 7 a ‘n dogter oplaas ‘n dogter 8 om beeste te kry om die wêreld 9 te wei a dis lekker 10 om ‘n vader te is te is

Dit is ‘n aanhaling uit ‘n Christelike liedjie wat aansluit by die Haleluja-lied waarin kinders met pêrels en die sterre se liggies vergelyk word

en dit beklemtoon dat die baba kosbaar vir die moeder was.

Page 19: “LAST GRAVE AT DIMBAZA”

LAST GRAVE AT DIMBAZA1 beauty douglas was born 2 op ‘n wintersnag so all forlorn 3 omring deur die sterre se liggies 4 en koerante kaal klip 5 en nuuskierige hande 6 en tien ander gesiggies 7 a ‘n dogter oplaas ‘n dogter 8 om beeste te kry om die wêreld 9 te wei a dis lekker 10 om ‘n vader te is te is

Die gebruik van verkleinwoorde beklemtoon die nederige omstandighede

van Beauty se ouers.

Page 20: “LAST GRAVE AT DIMBAZA”

LAST GRAVE AT DIMBAZA1 beauty douglas was born 2 op ‘n wintersnag so all forlorn 3 omring deur die sterre se liggies 4 en koerante kaal klip 5 en nuuskierige hande 6 en tien ander gesiggies 7 a ‘n dogter oplaas ‘n dogter 8 om beeste te kry om die wêreld 9 te wei a dis lekker 10 om ‘n vader te is te is

KONTRASVersreël 3 is positief met die

verwysing na die sterre en die lig wat hul uitstraal terwyl versreël

4 die armoede van die gesin beklemtoon.

Page 21: “LAST GRAVE AT DIMBAZA”

LAST GRAVE AT DIMBAZA1 beauty douglas was born 2 op ‘n wintersnag so all forlorn 3 omring deur die sterre se liggies 4 en koerante kaal klip 5 en nuuskierige hande 6 en tien ander gesiggies 7 a ‘n dogter oplaas ‘n dogter 8 om beeste te kry om die wêreld 9 te wei a dis lekker 10 om ‘n vader te is te is

METAFOORDié woorde sluit aan by die feit dat koerante as isoleermiddel in

die huis gebruik is.

Page 22: “LAST GRAVE AT DIMBAZA”

LAST GRAVE AT DIMBAZA1 beauty douglas was born 2 op ‘n wintersnag so all forlorn 3 omring deur die sterre se liggies 4 en koerante kaal klip 5 en nuuskierige hande 6 en tien ander gesiggies 7 a ‘n dogter oplaas ‘n dogter 8 om beeste te kry om die wêreld 9 te wei a dis lekker 10 om ‘n vader te is te is

ALLITERASIEDit beklemtoon die armoede en ongenaakbare omstandighede waarin dié mense moes leef.

Page 23: “LAST GRAVE AT DIMBAZA”

LAST GRAVE AT DIMBAZA1 beauty douglas was born 2 op ‘n wintersnag so all forlorn 3 omring deur die sterre se liggies 4 en koerante kaal klip 5 en nuuskierige hande 6 en tien ander gesiggies 7 a ‘n dogter oplaas ‘n dogter 8 om beeste te kry om die wêreld 9 te wei a dis lekker 10 om ‘n vader te is te is

Dit is ‘n aanduiding dat die gesin baie arm was omdat die vloer “kaal klip was” en koerante as

isoleermiddel in die huis gebruik is.

Page 24: “LAST GRAVE AT DIMBAZA”

LAST GRAVE AT DIMBAZA1 beauty douglas was born 2 op ‘n wintersnag so all forlorn 3 omring deur die sterre se liggies 4 en koerante kaal klip 5 en nuuskierige hande 6 en tien ander gesiggies 7 a ‘n dogter oplaas ‘n dogter 8 om beeste te kry om die wêreld 9 te wei a dis lekker 10 om ‘n vader te is te is

POLISINDETONDie herhaling van “en” sluit

aan by die eenvoud en nederigheid van die situasie

aan.

Page 25: “LAST GRAVE AT DIMBAZA”

LAST GRAVE AT DIMBAZA1 beauty douglas was born 2 op ‘n wintersnag so all forlorn 3 omring deur die sterre se liggies 4 en koerante kaal klip 5 en nuuskierige hande 6 en tien ander gesiggies 7 a ‘n dogter oplaas ‘n dogter 8 om beeste te kry om die wêreld 9 te wei a dis lekker 10 om ‘n vader te is te is

SINEKDOGEEDit dui moontlik daarop dat die nuuskierige mense kom

hulp gee met die geboorte van Beauty.

Page 26: “LAST GRAVE AT DIMBAZA”

LAST GRAVE AT DIMBAZA1 beauty douglas was born 2 op ‘n wintersnag so all forlorn 3 omring deur die sterre se liggies 4 en koerante kaal klip 5 en nuuskierige hande 6 en tien ander gesiggies 7 a ‘n dogter oplaas ‘n dogter 8 om beeste te kry om die wêreld 9 te wei a dis lekker 10 om ‘n vader te is te is

Die “tien ander gesiggies” is moontlik Beauty se boeties.

Page 27: “LAST GRAVE AT DIMBAZA”
Page 28: “LAST GRAVE AT DIMBAZA”

LAST GRAVE AT DIMBAZA1 beauty douglas was born 2 op ‘n wintersnag so all forlorn 3 omring deur die sterre se liggies 4 en koerante kaal klip 5 en nuuskierige hande 6 en tien ander gesiggies 7 a ‘n dogter oplaas ‘n dogter 8 om beeste te kry om die wêreld 9 te wei a dis lekker 10 om ‘n vader te is te is

Die herhaling van “a” en “dogter” asook “a”

assonansie beklemtoon die ouers se vreugde oor die koms

van hul babadogter.

Page 29: “LAST GRAVE AT DIMBAZA”

LAST GRAVE AT DIMBAZA1 beauty douglas was born 2 op ‘n wintersnag so all forlorn 3 omring deur die sterre se liggies 4 en koerante kaal klip 5 en nuuskierige hande 6 en tien ander gesiggies 7 a ‘n dogter oplaas ‘n dogter 8 om beeste te kry om die wêreld 9 te wei a dis lekker 10 om ‘n vader te is te is

ASSONANSIE

Page 30: “LAST GRAVE AT DIMBAZA”

LAST GRAVE AT DIMBAZA1 beauty douglas was born 2 op ‘n wintersnag so all forlorn 3 omring deur die sterre se liggies 4 en koerante kaal klip 5 en nuuskierige hande 6 en tien ander gesiggies 7 a ‘n dogter oplaas ‘n dogter 8 om beeste te kry om die wêreld 9 te wei a dis lekker 10 om ‘n vader te is te is

uiteindelik

Page 31: “LAST GRAVE AT DIMBAZA”

LAST GRAVE AT DIMBAZA1 beauty douglas was born 2 op ‘n wintersnag so all forlorn 3 omring deur die sterre se liggies 4 en koerante kaal klip 5 en nuuskierige hande 6 en tien ander gesiggies 7 a ‘n dogter oplaas ‘n dogter 8 om beeste te kry om die wêreld 9 te wei a dis lekker 10 om ‘n vader te is te is

‘n Dogter se geboorte sou beteken dat die ouers

rykdom sou kon smaak as sy die dag trou en hul lobola

betaal word.

Page 32: “LAST GRAVE AT DIMBAZA”
Page 33: “LAST GRAVE AT DIMBAZA”

LAST GRAVE AT DIMBAZA1 beauty douglas was born 2 op ‘n wintersnag so all forlorn 3 omring deur die sterre se liggies 4 en koerante kaal klip 5 en nuuskierige hande 6 en tien ander gesiggies 7 a ‘n dogter oplaas ‘n dogter 8 om beeste te kry om die wêreld 9 te wei a dis lekker 10 om ‘n vader te is te is

Dit is beeste wat sy aanstaande skoonseun as

“lobola” aan hom gaan betaal.

Page 34: “LAST GRAVE AT DIMBAZA”

LAST GRAVE AT DIMBAZA1 beauty douglas was born 2 op ‘n wintersnag so all forlorn 3 omring deur die sterre se liggies 4 en koerante kaal klip 5 en nuuskierige hande 6 en tien ander gesiggies 7 a ‘n dogter oplaas ‘n dogter 8 om beeste te kry om die wêreld 9 te wei a dis lekker 10 om ‘n vader te is te is

ALLITERASIE

Page 35: “LAST GRAVE AT DIMBAZA”

11 Die ma het ‘n briefie geskryf 12 aan haar man op die myne 13 om te sê van die kind en te vra van

die geld14 want dit was sy kind die dogter 15 was syne om te sê: o my man 16 o my man ek het beeste gebaar 17 op ‘n wintersnag so all forlorn 18 met die sterre soos goud en die

mielies klaar19 beauty douglas your daughter was

born

Die gebruik van verkleinwoorde beklemtoon die nederige

omstandighede van Beauty se ouers.

Page 36: “LAST GRAVE AT DIMBAZA”

11 Die ma het ‘n briefie geskryf 12 aan haar man op die myne 13 om te sê van die kind en te vra van

die geld14 want dit was sy kind die dogter 15 was syne om te sê: o my man 16 o my man ek het beeste gebaar 17 op ‘n wintersnag so all forlorn 18 met die sterre soos goud en die

mielies klaar19 beauty douglas your daughter was

born

Daar is drie verwysings na ‘n brief:

•Die ma se brief aan die pa om hom van die dogter se geboorte

te vertel.•Die pa se brief aan sy vrou in

reaksie op die baba se geboorte.•Die brief aan die pa met die nuus

van die baba se dood.

Page 37: “LAST GRAVE AT DIMBAZA”

11 Die ma het ‘n briefie geskryf 12 aan haar man op die myne 13 om te sê van die kind en te vra van

die geld14 want dit was sy kind die dogter 15 was syne om te sê: o my man 16 o my man ek het beeste gebaar 17 op ‘n wintersnag so all forlorn 18 met die sterre soos goud en die

mielies klaar19 beauty douglas your daughter was

born

ALLITERASIE

Page 38: “LAST GRAVE AT DIMBAZA”

11 Die ma het ‘n briefie geskryf 12 aan haar man op die myne 13 om te sê van die kind en te vra

van die geld14 want dit was sy kind die dogter 15 was syne om te sê: o my man 16 o my man ek het beeste gebaar 17 op ‘n wintersnag so all forlorn 18 met die sterre soos goud en die

mielies klaar19 beauty douglas your daughter was

born

Die groot nuus in die brief was dat hy pa geword het van ‘n

dogtertjie en sy rig ‘n versoek deur te vra vir geld.

Page 39: “LAST GRAVE AT DIMBAZA”

11 Die ma het ‘n briefie geskryf 12 aan haar man op die myne 13 om te sê van die kind en te vra van

die geld14 want dit was sy kind die dogter 15 was syne om te sê: o my man 16 o my man ek het beeste gebaar 17 op ‘n wintersnag so all forlorn 18 met die sterre soos goud en die

mielies klaar19 beauty douglas your daughter was

born

Die herhaling versterk die vreugde en blydskap van hul

dogter se geboorte en dui op die man en vrou se liefde vir

mekaar.

Page 40: “LAST GRAVE AT DIMBAZA”

11 Die ma het ‘n briefie geskryf 12 aan haar man op die myne 13 om te sê van die kind en te vra van

die geld14 want dit was sy kind die dogter 15 was syne om te sê: o my man 16 o my man ek het beeste gebaar 17 op ‘n wintersnag so all forlorn 18 met die sterre soos goud en die

mielies klaar19 beauty douglas your daughter was

born

Dit sluit aan by die lobola tradisie waarin die bruidegom

beeste as bruidskat aan die bruid se familie betaal.

Page 41: “LAST GRAVE AT DIMBAZA”

11 Die ma het ‘n briefie geskryf 12 aan haar man op die myne 13 om te sê van die kind en te vra van

die geld14 want dit was sy kind die dogter 15 was syne om te sê: o my man 16 o my man ek het beeste gebaar 17 op ‘n wintersnag so all forlorn 18 met die sterre soos goud en die

mielies klaar19 beauty douglas your daughter was

born

ALLITERASIE

Page 42: “LAST GRAVE AT DIMBAZA”

METAFOORDit is ‘n idiomatiese verwysing

na die geboorte van haar dogter, wat wanneer sy eendag trou, beeste as bruidsprys vir haar

ouers sal laat kry.

Page 43: “LAST GRAVE AT DIMBAZA”

11 Die ma het ‘n briefie geskryf 12 aan haar man op die myne 13 om te sê van die kind en te vra van

die geld14 want dit was sy kind die dogter 15 was syne om te sê: o my man 16 o my man ek het beeste gebaar 17 op ‘n wintersnag so all forlorn 18 met die sterre soos goud en die

mielies klaar19 beauty douglas your daughter was

born

geboorte geskenk

Page 44: “LAST GRAVE AT DIMBAZA”

11 Die ma het ‘n briefie geskryf 12 aan haar man op die myne 13 om te sê van die kind en te vra van

die geld14 want dit was sy kind die dogter 15 was syne om te sê: o my man 16 o my man ek het beeste gebaar 17 op ‘n wintersnag so all forlorn 18 met die sterre soos goud en die

mielies klaar19 beauty douglas your daughter

was born

Versreël 17 en19 toon baie sterk ooreenkoms met versreël 1 en 2.

Page 45: “LAST GRAVE AT DIMBAZA”
Page 46: “LAST GRAVE AT DIMBAZA”

11 Die ma het ‘n briefie geskryf 12 aan haar man op die myne 13 om te sê van die kind en te vra van

die geld14 want dit was sy kind die dogter 15 was syne om te sê: o my man 16 o my man ek het beeste gebaar 17 op ‘n wintersnag so all forlorn 18 met die sterre soos goud en die

mielies klaar19 beauty douglas your daughter was

born

VERGELYKINGDit beklemtoon die

sigbaarheid van die sterre en dus die landelikheid van die plek waar Beauty gebore is.

Page 47: “LAST GRAVE AT DIMBAZA”

11 Die ma het ‘n briefie geskryf 12 aan haar man op die myne 13 om te sê van die kind en te vra van

die geld14 want dit was sy kind die dogter 15 was syne om te sê: o my man 16 o my man ek het beeste gebaar 17 op ‘n wintersnag so all forlorn 18 met die sterre soos goud en die

mielies klaar19 beauty douglas your daughter was

born

Die mielies was klaar, dus was die kos op (armoede)

OF die mielies is klaar geplant

(lewensomstandighede)

Page 48: “LAST GRAVE AT DIMBAZA”

11 Die ma het ‘n briefie geskryf 12 aan haar man op die myne 13 om te sê van die kind en te vra van

die geld14 want dit was sy kind die dogter 15 was syne om te sê: o my man 16 o my man ek het beeste gebaar 17 op ‘n wintersnag so all forlorn 18 met die sterre soos goud en die

mielies klaar19 beauty douglas your daughter

was born

Die gebruik van eenvoudige woorde asook die feit dat dit in

Engels geskryf word, beklemtoon die nederige

omstandighede van Beauty se ouers.

Page 49: “LAST GRAVE AT DIMBAZA”

20 sy hart het oopgeskiet tussen lae klip

21 opgeskiet boontoe en oopgevou 22 in ‘n laatnagbrief: my vrou 23 my vrou sê aan beauty douglas 24 haar pa het haar lief.

25 hy’t sy brief gepos met sy viersentseël 26 ‘n lugposbrief aan beauty douglas 27 om te sê hy’t haar lief 28 die adres was mnxesha 29 oor kingwilliamstown kaap

Dit is ‘n gevoel soos wanneer daar in die myn

met dinamiet geskiet word (vreugde word ervaar)

Page 50: “LAST GRAVE AT DIMBAZA”

20 sy hart het oopgeskiet tussen lae klip

21 opgeskiet boontoe en oopgevou 22 in ‘n laatnagbrief: my vrou 23 my vrou sê aan beauty douglas 24 haar pa het haar lief.

25 hy’t sy brief gepos met sy viersentseël 26 ‘n lugposbrief aan beauty douglas 27 om te sê hy’t haar lief 28 die adres was mnxesha 29 oor kingwilliamstown kaap

METAFOORDit sluit aan by die man se werk

by die myne -daar word met dinamiet geskiet- en dit dui aan hoe hy in sy brief aan sy vrou, sy

hart (vreugde) oopmaak en gekommunikeer het.

Page 51: “LAST GRAVE AT DIMBAZA”

20 sy hart het oopgeskiet tussen lae klip 21 opgeskiet boontoe en oopgevou 22 in ‘n laatnagbrief: my vrou 23 my vrou sê aan beauty douglas 24 haar pa het haar lief.

25 hy’t sy brief gepos met sy viersentseël 26 ‘n lugposbrief aan beauty douglas 27 om te sê hy’t haar lief 28 die adres was mnxesha 29 oor kingwilliamstown kaap

ALLITERASIE

Page 52: “LAST GRAVE AT DIMBAZA”

Page 53: “LAST GRAVE AT DIMBAZA”

Page 54: “LAST GRAVE AT DIMBAZA”

Dit dui aan dat die man bedags werk en net saans tyd

het om te skryf en aan sy dogter te dink.

Page 55: “LAST GRAVE AT DIMBAZA”
Page 56: “LAST GRAVE AT DIMBAZA”

20 sy hart het oopgeskiet tussen lae klip 21 opgeskiet boontoe en oopgevou 22 in ‘n laatnagbrief: my vrou 23 my vrou sê aan beauty douglas 24 haar pa het haar lief.

25 hy’t sy brief gepos met sy viersentseël 26 ‘n lugposbrief aan beauty douglas 27 om te sê hy’t haar lief 28 die adres was mnxesha 29 oor kingwilliamstown kaap

Die herhaling versterk die vreugde van hul dogter se

geboorte en dui op die man en vrou se liefde vir mekaar.

Page 57: “LAST GRAVE AT DIMBAZA”

20 sy hart het oopgeskiet tussen lae klip 21 opgeskiet boontoe en oopgevou 22 in ‘n laatnagbrief: my vrou 23 my vrou sê aan beauty douglas 24 haar pa het haar lief.

25 hy’t sy brief gepos met sy viersentseël 26 ‘n lugposbrief aan beauty douglas 27 om te sê hy’t haar lief 28 die adres was mnxesha 29 oor kingwilliamstown kaap

Hy pos die brief lugpos sodat dit vinnig die bestemming kan bereik.

Dit dui aan dat hy vir sy vrou en nuwe dogter omgegee het. Al is hy

arm, is hy bereid om meer te betaal om die brief gouer by sy

bestemming te kry.

Page 58: “LAST GRAVE AT DIMBAZA”

20 sy hart het oopgeskiet tussen lae klip 21 opgeskiet boontoe en oopgevou 22 in ‘n laatnagbrief: my vrou 23 my vrou sê aan beauty douglas 24 haar pa het haar lief.

25 hy’t sy brief gepos met sy viersentseël 26 ‘n lugposbrief aan beauty douglas 27 om te sê hy’t haar lief 28 die adres was mnxesha 29 oor kingwilliamstown kaap

Dit is ‘n dorp in die vroeëre Ciskei, noordwes van King

Williamstown, wat blykbaar herdoop is na Dimbaza.

Page 59: “LAST GRAVE AT DIMBAZA”

30 saans as hy sy moegheid streel 31 het hy gedroom van sy meisiekind 32 en op ‘n sonskynmiddag twee maande

later 33 het ‘n brief uit mnxesha hom

teruggevind:

34 “beauty douglas was born35 she died”

Uit: skimmellig, 1978

Dit dui aan dat die man bedags werk en net saans tyd het om te skryf en aan sy dogter te dink.

Page 60: “LAST GRAVE AT DIMBAZA”

30 saans as hy sy moegheid streel 31 het hy gedroom van sy meisiekind 32 en op ‘n sonskynmiddag twee maande

later 33 het ‘n brief uit mnxesha hom

teruggevind:

34 “beauty douglas was born35 she died”

Uit: skimmellig, 1978

Dit dui aan hoeveel die baba vir haar pa beteken – die gedagte

aan haar help om sy moegheid te verlig en gee hom vreugde.

Page 61: “LAST GRAVE AT DIMBAZA”

30 saans as hy sy moegheid streel 31 het hy gedroom van sy meisiekind 32 en op ‘n sonskynmiddag twee

maande later 33 het ‘n brief uit mnxesha hom

teruggevind:

34 “beauty douglas was born35 she died”

Uit: skimmellig, 1978

Die woord “sonskynmiddag” vorm ‘n kontras met “wintersnag” in

reël 2.

Page 62: “LAST GRAVE AT DIMBAZA”

30 saans as hy sy moegheid streel 31 het hy gedroom van sy meisiekind 32 en op ‘n sonskynmiddag twee

maande later 33 het ‘n brief uit mnxesha hom

teruggevind:

34 “beauty douglas was born35 she died”

Uit: skimmellig, 1978

IRONIEDie feit dat die man op ‘n “sonskynmiddag”, wat ‘n

positiewe gevoel het, van sy baba se dood hoor, is ironies.

Page 63: “LAST GRAVE AT DIMBAZA”

30 saans as hy sy moegheid streel 31 het hy gedroom van sy meisiekind 32 en op ‘n sonskynmiddag twee maande

later 33 het ‘n brief uit mnxesha hom

teruggevind:

34 “beauty douglas was born35 she died”

Uit: skimmellig, 1978

Die kern van die gedig word beklemtoon deur die gebruik van

die dubbelpunt asook die koepletformaat en gebruik van

aanhalingstekens.

Page 64: “LAST GRAVE AT DIMBAZA”

30 saans as hy sy moegheid streel 31 het hy gedroom van sy meisiekind 32 en op ‘n sonskynmiddag twee maande

later 33 het ‘n brief uit mnxesha hom

teruggevind:

34 “beauty douglas was born35 she died”

Uit: skimmellig, 1978

Dit is die belangrikste strofe in die gedig.

Page 65: “LAST GRAVE AT DIMBAZA”

30 saans as hy sy moegheid streel 31 het hy gedroom van sy meisiekind 32 en op ‘n sonskynmiddag twee maande

later 33 het ‘n brief uit mnxesha hom

teruggevind:

34 “beauty douglas was born35 she died”

Uit: skimmellig, 1978

KONTRASDaar is direkte kontras tussen

“was born” en “died”

Page 66: “LAST GRAVE AT DIMBAZA”