Laerskool Garsfontein · voor of op 7 Januarie 2018 en die laaste betaling voor of op 7 Oktober...
Transcript of Laerskool Garsfontein · voor of op 7 Januarie 2018 en die laaste betaling voor of op 7 Oktober...
Laerskool Garsfontein
ALGEMENE INLIGTING
2018
Laerskool Garsfontein: Algemene Inligting 1
ADRES / TELEFOON / FAKS
Straatadres: Rina van Zylstraat 393, Garsfontein
Posadres: Posbus 905933, Garsfontein, 0042
Telefoon: (012) 348 1269 / 70 Faks: (012) 348 6460
Internetadres: www.laerskoolgarsies.co.za
E-pos adres: [email protected]
SKOOLURE
Die skooldag begin vir almal elke dag om 07:20.
Graad 1, 2 & 3 verdaag elke dag om 13:15.
Graad 4 - 7 verdaag elke dag om 13:35.
Daar is daagliks twee pouses, naamlik: Gr. R-3: 09:20 - 09:40 en 11:40 - 11:55
Gr. 4-7: 09:40 - 10:00 en 12:00 - 12:15
Die skool sluit altyd om 11:00 op die laaste dag van ‘n kwartaal.
PROFESSIONELE BESTUUR
Hoof: Mnr. C.C. Snyman [email protected]
Adjunkhoofde: Mnr. B. v Rensburg [email protected]
Me. L. Wonigkeit [email protected]
Departementshoofde: Mnr. A. Britz [email protected]
Mnr. C. Cilliers [email protected]
Me. M. Cilliers [email protected]
Me. L. Reeves [email protected]
Me. C. Vorster [email protected]
Sportbestuurder: Mnr. C. van Wyk [email protected]
Graad R: Bestuurder: Me. J. Stapelberg [email protected]
Laerskool Garsfontein: Algemene Inligting 2
GRAADHOOFDE
Graad 1 Me. L. Gouws [email protected]
Graad 2 Me. M. de Jongh [email protected]
Graad 3 Me. R. Pieterse [email protected]
Graad 4 Me. A. Bronkhorst [email protected]
Graad 5 Mnr. A. Korkie [email protected]
Graad 6 Mnr. C. von Wielligh [email protected]
Graad 7 Mnr. F. Kruyswijk [email protected]
VAKHOOFDE
Afrikaans Me. M. Smuts
Engels Me. C. Maree
Wiskunde Me. C. Britz
NWT/Teg Me. E. Wylie
SW Mnr. F. Kruyswijk
EBW Mnr. C. v. Wielligh
LO/LV/SK Me. A. Nothnagel
Rekenaars Mnr. L. Coetzee
SKOOLGELDE: 2018 Skoolgelde (Graad 1 - 7): R16 000 per leerder, per jaar. Betaling van skoolgelde kan as volg geskied:
Eenmalig voor of op 28 Februarie 2018, in welke geval ‘n korting van 5% op die volle bedrag van toepassing sal wees.
In 10 (tien) gelyke maandelikse paaiemente, in welke geval eerste betaling voor of op 7 Januarie 2018 en die laaste betaling voor of op 7 Oktober 2018 moet geskied.
Betaling by wyse van 11 (elf) gelyke maandelikse paaiement, in welke geval eerste betaling voor of op 7 Januarie 2018 en die laaste paaiement voor of op 7 November 2018 moet geskied. U moet die skool verwittig indien u hierdie opsie oorweeg.
Laerskool Garsfontein: Algemene Inligting 3
Die betaling van skoolgelde kan op enige van die volgende wyses geskied:
per debietorder (vorm by Adminkantoor beskikbaar).
per tjek, uitgemaak aan Laerskool Garsfontein.
per kaartfasiliteite: Debiet / Kredietkaart (slegs Visa- en Masterkaart).
per kontant - om veiligheidsredes is hierdie metode nie aangewese nie.
Direkte inbetalings na:
ABSA Woodlands
Tjekreknr: 3490 146 570
Takkode 362005
Verw: skoolrekeningnommer / Kind se Naam en Van
E-pos die bewys van betaling na [email protected]
Ouers wat weens finansiële redes nie die skoolgelde in geheel of gedeeltelik
kan betaal nie, kan aansoek doen om volle en of gedeeltelike vrystelling. Die
kriteria waarvolgens die vrystellingsbedrag bereken word, word deur
wetgewing voorgehou.
Die aansoekvorms is vanaf 24 Januarie 2018 by die Me. R. Cummings
beskikbaar. Aansoekvorms moet persoonlik deur ouers afgehaal word
aangesien daarvoor geteken moet word in die Vrystellingsregister.
SKOOLDRAG EN VOORKOMS LEWERANSIER: GRIT PROCUREMENT KLEREWINKEL op die skoolterrein. Navrae: Tanya Grobler – 012 348 1269/2087 Winkelure: Maandae tot Vrydae oggende : 06:30 tot 08:30
Maandae, Dinsdae en Donderdae : 12:30 tot 15:00
Vrydae : 12:30 tot 14:00
Woensdae : 15:00 tot 18:00
Elke Eerste Saterdag van die maand : 09:00 tot 10:30 (Begin 6 Januarie 2018)
Sien GARSIEBEELD 2018 vir volledige inligting rakende Skoolklere.
Laerskool Garsfontein: Algemene Inligting 4
AKADEMIE Die volgende vakke word by ons skool aangebied:
SPF:
Afrikaans
Engels
Wiskunde
Natuurwetenskappe en tegnologie (Gr 4-6)
Natuurwetenskappe (slegs Gr 7)
Sosiale Wetenskappe
Tegnologie (slegs Gr 7)
Ekonomiese Bestuurswetenskappe (slegs Gr 7)
Lewensvaardighede (Gr 4-6)
Lewensoriëntering (slegs Gr 7)
Skeppende Kuns (slegs Gr 7) (Gr 4-6: Onderafdeling van LV)
Rekenaargeletterdheid
Junior Fase: Afrikaans, Engels, Wiskunde, Lewensvaardighede
BUITE-KURRIKULÊRE AKTIWITEITE Aan elke leerder word die geleentheid gebied om aan enige van die ondergenoemde aktiwiteite deel te neem. Balans tussen sport en kultuur word aangemoedig. Dit is egter die skool se beleid dat ‘n kind nie met aktiwiteite oorlaai moet word nie.
Laerskool Garsfontein: Algemene Inligting 5
Laerskool Garsfontein: Algemene Inligting 6
SPORT
Die volgende sportsoorte word by die skool aangebied: Atletiek Hokkie Rugby Netbal
Krieket Gholf Swem Tennis
Landloop Skaak Jukskei Perdry
Privaatafrigting in die volgende sportsoorte word by die skool aangebied en die fooi word deur die ouers self betaal: Gholf - Mnr Callie Cilliers 083 409 8654 Krieketkliniek - Mnr Anton Britz 082 683 9609 Stoei: Neels de Jager (Tuks) 082 556 2790 Tennis: Mnr M Cillié 082 532 7565 Mini Hokkie: Me Carlette Greyling 072 219 1637 NASKOOLSENTRUM ‘n Naskoolsentrum wat privaat bestuur word, is op die perseel geleë. Vir navrae kontak asb. die volgende: 072 460 9006 / Salomé – 072 123 0426. Ander nabygeleë naskoolsentrums:
Me Rina du Toit 072 176 0136 [email protected]
Me Judy Oberholzer 361 5244 / 082 505 2433 [email protected]
Me Alta Pretorius 998 0072 / 082 296 6828 [email protected]
Me Jennifer Sapsford (012) 998 7727/082 578 9640 [email protected] (Happy Feet)
Me René Snyman 361 6922 / 082 480 6564 [email protected]
Me Kotie Verheem 082 394 4508 [email protected]
Skipskop (Linda) 078 255 2539
Elmarie Naskoolsentrum 078 338 2344
Harmonie 082 417 4300 [email protected] Lidia Kritzinger
Laerskool Garsfontein: Algemene Inligting 7
LEERDERONDERSTEUNINGSDIENSTE
Laerskool Garsfontein se ondersteuningsdienste vervul die rol van die Skoolondersteuningspan (SOS). Die doel van die leerderondersteuningspan is om leerlinge te ondersteun met skolastiese, emosionele en gedragsprobleme. Die ondersteuningspan maak gebruik van ‘n oorsigtelike evaluasie om te bepaal waar die leerder ondersteuning benodig, waarna uitverwysings sal plaasvind. Die evaluasies en terapie word by ons skool in skoolure aangebied. Die leerderondersteuningskomitee (LOK) bestaan uit die volgende lede: Voorsitter: Me Linda Wonigkeit - e-pos: [email protected] Leerder Ondersteunings Koördineerder: Me Natasha van Dyk, e-pos: [email protected] Maatskaplike Werker: Me Eunice Uys, e-pos: [email protected] Graad R Arbeidsterapeut: Me Danielle Hawkins, e-pos: [email protected] Ons skool bied ook Arbeids- en Spraakterapie aan op die skoolterrein. Dit word op ‘n Privaatpraktyk basis aan ouers beskikbaar gestel. Arbeidsterapie: Me Serna Smit kan gekontak word by 012 997 3464/083 450 0149 Spraakterapie : Me Mariska van Aswegen kan gekontak word by 072 600 6382 Die ondersteuningspan wil graag hulp bied waar nodig. Ons glo dat ‘n gelukkige leerder is ‘n suksesvolle leerder.
BUSSE EN BUSROETES (Navrae: Tshwane Munisipaliteit 012-358 0221/3/4)
Laerskool Garsfontein: Algemene Inligting 8
SKRYFBEHOEFTES VIR 2018
Graad 1
Algemeen:
Tasse moet sterk wees met afskortings om handboeke te beskerm. “Cadii”-tasse word nie toegelaat nie. Leerders word van handboeke voorsien. Ouers is verantwoordelik vir die aankoop van skryfbehoeftes. Die hele Graad 1-Skryfbehoefte-pakket is ook by Die Skryfkas, op die skoolterrein, beskikbaar teen R750 indien u daarvan gebruik wil maak. Hulle pakket is ideaal, aangesien dit presies soos die onderwysers verkies, uiteengesit is. Die Skryfkas 083 364 8963 na 13:35, E-pos: [email protected]
1x Plastiek boeksakkie (Croxley)
1 x Canvas boeksakkie
1 x Gr.1 Woordeboek (slegs beskikbaar by Skryfkas)
1 x Canvas stoelsakkie (slegs beskikbaar by Skryfkas)
1 x gum paper
1 x 20p Flipfile
2 x Uitdraaikryte (Monami)
1 x Dik vetkryte (Staedler)
1 x 12 x Inkleurpotlode (Staedler)
1 x Oliepastelle (Staedler / Pentel)
1 x HB grys driehoek potlood (ADEL)
9 x H Grys potlode (Staedler)
1 x Skerpmaker met bakkie
2 x uitveërs
1 x Witbordjie
1 x Witborduitveër (klein)
3 x Witbordmerkers (Pentel / Maxiflo)
4 x Bostik gom 36g
1 x Skêr
1 x Lang denim pennesakkie
1 x Kort denim pennesakkie
Laerskool Garsfontein: Algemene Inligting 9
Graad 2
Inkleurpotlode (stel van 12)
Uitdraaikryte (stel van 12)
Pritt (43g)
Liniaal (30 cm)
HB-potlode vir die jaar
Uitveër
Wit skryfbordjie
Borduitveër
3 x witbordmerkers
Potloodskerpmaker
Skêr
1 x Flipfile (30 sakkie)
3 x omslaglêers: Bantex PP folders: 2-gat plastiese omslaglêer met
deursigtige voorblad (een rooi, blou, groen)
Pennesakkie
Stoelsakkie
DC-fix / plastiek (Alle boeke word tuis oorgetrek)
Merk alle skryfbehoeftes duidelik.
Koop asseblief produkte van goeie kwaliteit.
Bring eerste skooldag skool toe.
Aparte pennesakkie en inhoud vir naskool.
Skryfbehoeftes moet deur die jaar aangevul word.
Geen Cadii-tasse word toegelaat nie.
Laerskool Garsfontein: Algemene Inligting 10
Graad 3
Uitdraaikryte (Staedler)
Skêr - skerppunt 17cm
10 x H Grys potlode (Staedler/Faber/Castell)
Inkleurpotlode (Staedler) x 24-stel
Witbordjie
Witbordmerker x 8
Witbord-uitveër
Liniaal 15cm
Stewige liniaal 30cm
Skerpmaker met bakkie
A4 Plastiek lêers x 6 (Bantex)
Pritt 43 gram x 4
Bostic Clear buisie gom
2 x Uitveër (wit)
20 x wit kartonne
2 x sterk boeksakkies (Materiaal met rits)
Eksamenblok
Boek met kleur-kartonne
30cm pennesakkie met rits
Stoelsakkie - 45cm breed
2 x “Flip file” - 20 sakkies elk
Geen Cadii-tasse word toegelaat nie.
Laerskool Garsfontein: Algemene Inligting 11
Graad 4
HB-potlode x 4
Wit skryfbordjie A4
Skerpmaker
Flip file 50 pages x 3
Uitdraaikryte
Witbord-uitveër
Blou penne x 4
Liniaal
Witbordmerkers x4
Plastiek-lêers x 2
Skêr
Uitveër
Highlighters x 4
Pritt x 3
Inkleurpotlode
Stewige boeksakkies vir elke vak
Laerskool Garsfontein: Algemene Inligting 12
Graad 5 Skryfbehoeftes
HB-potlode x 4
Highlighters x 4
Skerpmaker
Wit skryfbordjie A4
Skerpmaker
Flip file 20 pages
Blou penne x 4
Swart pen
Witborduitveër
Uitdraaikryte
72 skrif (blokkies)
Witbordmerkers x 4
Eksamenblok
Uitveër
Liniaal
Skêr
Blou penne x 3
Sellotape
Dun plastieklêer x 1
Pritt 43 gram x 2
Inkleurpotlode
Stewige boeksakkie vir elke vak
Laerskool Garsfontein: Algemene Inligting 13
Graad 6 Skryfbehoeftes
HB-potlode x 4
Wit skryfbordjie A4
Skerpmaker
Passerstel
2B, 3B en 4B kunspotlode
Witbord-uitveër
Eksamenblok
Flip file 10 pages
Witbordmerkers x3
Blou Penne x 4
Skêr
Uitveër
Highlighters x 3
Pritt x 2
Inkleurpotlode
Stewige boeksakkies vir elke vak
Laerskool Garsfontein: Algemene Inligting 14
Graad 7
Flip file 20 pages x 1
HB-potlode x 4
Witbordjie A4
Skerpmaker
A3 Flip file
Witbord-uitveër
Blou penne x 3
2B, 3B, 4B kunspotlode
Boek met kleurkarton
Witborduitveër
Passerstel
Flip file 10 pages x 1
Witbordmerkers x 4
Eksamenblok
Uitveër
Liniaal
Skêr
Kunsmessie
Filing pockets x 60
Staal-liniaal
Dun Plastiek lêers x 4
Pritt 43g x 2
Inkleurpotlode
Highlighters x 4
Ponal gom
Sterk boeksakkie vir elke vak
Laerskool Garsfontein: Algemene Inligting 15
LAERSKOOL GARSFONTEIN: GEBEDSMA’S
Ma’s word hartlik uitgenooi om deel te word van hierdie groep ma’s wat saambid vir ons skool. Hulle ontmoet:
Dinsdae oggende om 7:15 by die Naskoolsentrum.
Navrae: Emmie Klein by (012) 348 1269 / 083 400 0019.
E-pos: [email protected]
LAERSKOOL GARSFONTEIN: MANNE-AKSIE
Pa’s word genooi om betrokke te raak by die Manne-aksie wat ‘n ondersteundende rol by ons skool verleen.
Vir verdere inligting kontak asseblief vir:
Conrad Hefer – 082 888 6236
E-pos: [email protected]