Laerskool Voorposvoorpos.my-auto.co.za/wpimages/voorpos/pdf/97.pdf · Chanelle du Plessis Brenden...
Transcript of Laerskool Voorposvoorpos.my-auto.co.za/wpimages/voorpos/pdf/97.pdf · Chanelle du Plessis Brenden...
Laerskool Voorpos
6 Februarie 2017
Saalopening
Kies om positief te wees
Kies om gelukkig te wees
Glo in jouself
Wees aanpasbaar
Wees dankbaar
My denke bepaal my geluk
JAARTEMA 2017
OPENING: Mev Annelie Lombard
Dis ‘n nuwe jaar.Ons kies hoe ons die jaar gaan
aanpak.
Die Here vra nie net jounie.
Hy vra ook jou kop, jou denke, jougedagtes.
Matt 14:30 Maar toe Petrus sien hoe sterk is die wind, het hy bang geword
en begin sink en uitgeroep:“Here, red my!”
Jesaja 43: 1 Moenie bang wees nie…..jy is Myne. Ek het jou op jou
naam geroep, jy is Myne.
Ek kies om my vrese vir die Here te gee. Ek is nie meer ‘n
gevangene van vrees nie. Ek is vry.
Gee 2017 vir die Here en vertrouHom met jou vrese en jou drome.
Waardes is die boustene van karakter.
Met my waardes stap ek die toekoms in.
Anne-Karine
Doen die regte ding, want dit is die regte ding
Dit is hoe ek optree selfs as niemand my sien nie
Eerlikheid
Betroubaarheid
Verantwoordelikheid
Integriteit
Waarde van die maand
30 Januarie - Toetsafbakening vir toetsreeks
beskikbaar aan leerders.
AKADEMIE
7 6 5 4
21 Febr. Wisk.
23 Febr. Afr.
28 Febr. Gesk.
3 Mrt. Eng
7 Mrt. EBW Wisk. Wisk. Wisk.
10 Mrt. Teg Gesk. Gesk. Gesk.
14 Mrt. Aard Aard Aard Aard
16 Mrt. NW NW/Teg NW/Teg NW/Teg
Paul Erasmus Jason Smidt
Jannie Kruger Theuns Pienaar
Jonathan Roets Cobus Symons
JP Karsten Hendrè Müller
Dieter Olivier
Saalleiers
Saalleiers
Lorijke Müller Wikus Boshoff
Kay’dshay Naude Arne Prinsloo
Dineke v.d Merwe Ruan Prinsloo
Divan Koekemoer Martin Smit
Noelanie Smit Mia v Eeden
Carla Du Plooy Kosie Croukamp
Snoepieleiers
Snoepieleiers
Elrie Bosch Kaylin CocklinRaymande Kapp Carlia van der MerweMarisa Collins Franlie KloppersSuané Dekker Lelanie EsterhuyseMeaghan Swanepoel Arista PretoriusDané de Wet Ermi BezuidenhoutTeneal Palmer Dineke van der MerweZaylee-Ann Olwage Ruben BezuidenhoutZander Kumm Liam SmithChristiaan Burden Dieter RossouwMartin Smith Raidon LombardArno Venter Petrus UysSeän van der Westhuizen Denae van EedenMieke van Wyk Lynette MeiringNoelanie Smit Chanté van der Merwe
Skolierpatrollie
Skolierpatrollie
Tuscany Jardin Nhlanhla NdalaTilani van der Heuvel Jeané MakkinkNikea Jordaan Mia-Mae van der MerweMegan Muller Elizna NelMinette Fourie Anzelle CoetzeeLiezel van der Walt Mignon BurgerChanelle du Plessis Brenden StapelbergKobus Roets Monique ScholtzLauren Johnson Annemi BreytenbachMarize Aucamp Venessa CloeteJayden Coetzee
Medialeiers
Medialeiers
ROOIMIER REDAKSIE 2017Ruben BezuidenhoutSimonè BooyensMignon BurgerAnne-Karine de KoningAmber HainesMichàn HomanAnja LandmanAshleigh LotteringKlaradyn MoolmanKay’dshay NaudeAnnemieke PienaarMarianne RoosDihan StippAbigail SwanepoelLianke van Wyk
Rooimieredaksie
20 Februarie – Distrikbyeenkoms te Pilditch
27 Februarie – ”Honours Function” te Prestige College
3 & 4 Maart – Provinsiale kampioenskap
23 – 25 Maart – SA Kampioenskap te Potchefstroom
Atletiek
Atletiek – Sub-Distrik
Rostrum – 26 Goud, 16 silwer, 15 brons
Beste veldatleet –Dineke van der Merwe
Wen 26 Goue medaljes
16 silwer medaljes
15 Brons medaljes
Dineke van der Merwe - Senior Veldatleet
Laerskool Voorpos wen die byeenkoms nou 17 jaar na mekaar.
29 atlete gaan aan 42 items deelneem op distrik byeenkoms op 20 Februarie te Pilditch.
Cluster 1 Uitslag - Opsomming
800 punte
Dineke van der Merwe Hoogspring 897
150m 800
Divan Engelbrecht 100m 815
200m 803
Wikus Boshoff Verspring 861
Zané van Tonder Skyfwerp 817
Hanru Potgieter Skyfwerp 816
Alro le Roux Verspring 815
Werner Prinsloo Hoogspring 807
Atletiek
Oefentye 06:30 Seuns oop – Dinsdag
Seuns o/11 – Woensdae
Dogters (almal)- Donderdae
Tennis
Tennis
Bepalings & baanallokasies soos beskikbaar:6 Februarie 13 Februarie 20 Februarie
Geslag Ouderdom Liga Opponent Bane Opponent Bane Opponent Bane
Seuns Oop 1ste B1 Stephanus Roos Meyerstraat Klub Die Poort Meyerstraat Klub St. Paulus Weg
Seuns Oop 2de C2 Loslootjie Eduplex Weg Stephanus Roos Meyerstraat Klub
Seuns Oop 3de D1 St. Paulus Koedoepark Stephanus Roos Meyerstraat Klub L/S Wonderboom Koedoepark
Dogters Oop 1ste C1 St. Paulus Koedoepark Genl. H Schoemann Koedoepark Danie Malan L/S Danie Malan
Seuns 0/11 A C4 Genl. H Schoeman Genl. H Schoeman Loslootjie Danie Malan Pretoria Noord Klub
Dogters O/11 A D2 Stephanus Roos Voorpos Woodhill Kollege Voorpos L/S Lynnwood Voorpos
27 Februarie 6 Maart 13 Maart
Geslag Ouderdom Liga Opponent Bane Opponent Bane Opponent Bane
Seuns Oop 1ste B1 Loslootjie WHPS Meyerstraat Klub L/S Wonderboom Meyerstraat Klub
Seuns Oop 2de C2 Danie Malan Meyerstraat Klub Die Poort 1 Meyerstraat Klub Magalieskruin Koedoepark
Seuns Oop 3de D1 Magalieskruin Sinoville T/Klub L/S Queenswood Pierneef Klubbane CBC Voorpos
Dogters Oop 1ste C1 Genl. H Schoemann Koedoepark Magalieskruin Koedoepark Loslootjie
Seuns 0/11 A C4 Die Poort 2 Meyerstraat Klub Eduplex Weg
Dogters O/11 A D2 LRPS Voorpos Maragon Voorpos
Mini Tennis
Mini-tennis oefening
Graad 2 Dinsdae 13:30
Graad 3 Dinsdae 14:00
Cornelia du Plooy en Inus Daneel sal die
oefeninge aanbied.
Bring jou raket saam indien jy een het.
BULLETJIES
Bulletjierugby beplanningsvergadering
Datum : 6 Februarie 2017Tyd : 18:00Plek : KDP lokaal
Alle Gr. RR tot Gr. 2 Bulletjie ouers is baie welkom
Skaak
Skaakoefening Maandae – 13:40
in Mnr Lotter se klas.
Alle Gr 1’s – 7 is welkom!
Swem
9 Februarie – Dolfynegala
14 Februarie – Vriendskaplik
Albei te Tjaart van Vuuren swembad
21 Februarie – Vriendskaplik (Tuis)
Ons rugbyouers word versoek om die rugby INLIGTINGSSESSIE en afrigtingsessie by te woon.
Reëls en gedragskodes sal ook bespreek word.
Belangrike datums, toerreëlings en ander inligting word gedeel.
Die afrigting demonstrasie vind plaas tussen 09:00 en 11:00
Alle afrigters moet daar wees.
Coach the coaches
Rugbyafrigting
SENIOR Kooroefening
14:00 – 15:00
Kooroefenning
Vrydag 14:00 – 17:00
Saterdag 09:00 – 12:30
Koor
Kleuterpretdag
Junior kooroefening begin
1 Februarie 13:30 – 14:00
Vanaf 1 Maart is dit 13:30 – 14:30
Ons is besig met oudisies in skooltyd.
Koor
https://rosehillphotography.shootproof.com/
Foto’s
Nuut by ons!
Alle foto’s wat deur die amptelike skoolfotograaf Marike Basson geneem word sal beskikbaar wees vir bestelling by onderstaande webwerf.
Foto’s is beskerm met ’n wagwoord – u kan die kantoor kontak daarvoor.
Fotodag
10 Februarie
Individuele- & klasfoto’s word geneem.
Maak asseblief seker leerders is in korrekte skooluniform geklee en dat hare aan skoolreëls voldoen.
BIELIEBRAAI
Dankie aan OV vir reëlings en vir elke ouer se teenwoordigheid.
‘n JBL speaker!!!
Valentynsdag 14 Feb.• As jy deel wil wees van Valentynsdag mag
jy jou gunsteling stel klere aantrek wat in jou kas is!
• Vir die voorreg kan jy vir
die skool ’n donasie
maak van R10.
• Onthou... dit is ’n dag om liefde te bewys teenoor almal.
GHOLFDAG Plek en Datum : Akasia Gholfklub, 9 Maart 2017, Donderdag
Bespreking : Marius Swart 071 603 3846, Stéfan Lotter 072 599 8559
Navrae : Natasha Hauptfleisch (012) 332 2534
Tipe Kompetisie : Vierbalalliansie beterbal Stableford.
Maksimum voorgee : Amptelike voorgee met kaart, 18 sonder amptelike
voorgee.
Sluitingsdatum : 8 Maart 2017
Inskrywingskoste : R350 per speler (Gholfkarretjie uitgesluit).
Putjieborgskap : R4 500 (Vierbal & 2 x Gholfkarretjies ingesluit)
Ete : Ete en die prysuitdeling om 19:00
Geleentheid : Groot geleentheid om kliënte te onthaal op ʼn puik
gholfdag.
Baie dankie by voorbaat dat u Laerskool Voorpos ondersteun.
Die fondse is ten bate van ons pragtige skool.
9 MAART 2017
by AKASIA GHOLFKLUB
Indien daar nog enige ouers i s
wat betrokke wi l raak, kontak
gerus die kantoor of Mnr Swart .
Ons versoek elke k las in
samewerking met
k lasverteenwoordigers om die
ouers te mot iveer om ’n gholfdag
prys van ter waarde van R300
aan skool te skenk.
Gholfdag
7 Junie 2016
by Akasia gholfklub
Ons wenners!
Gholfdag
Spankompetisie PTA Noord Toyota
2016 Gholfkampioen
Leendert Riekert
Nie amptelike voorgee
Dameskampioen
9 MAART 2017 by AKASIA GHOLFKLUB
Borge reeds bevest ig
MIDCITY
CUREMED
COMPENDIUM
DAK MAN
ORIGIN
SPUR QUEENSWOOD
Gholfdag
WE SPECIALIZE IN FINANCIAL SERVICES AND CONSULTING TO SMALL AND MEDIUM BUSINESSES
Chris Müller & JW Stodart Tel: (012) 845 9740 Fax: (012) 845 9777 E-mail: [email protected] Website: www.compendiumsa.co.za
Studeer sonder sukkel !!!!
Leer om selfstandig te studeer en ontwikkel jou talente!!!
Datum: 15 FebruarieTyd: 07:45 – 13:15Plek: VoorpossaalSprekers: Saskia Meijer
OUERBELANGEGROEP
Die doel van die Ouerbelangegroep is om as ‘n forum te dien waar baie belangrike en relevante inligtingbespreek word rakende ons kosbaarste besittings, naamlik ons kinders!
Graag bring ons die volgende onder u aandag:Datum: 15 Februarie 2017Tyd: 18:00Plek: Laerskool Voorpos skoolsaalSprekers:Saskia MeijerOnderwerp: Studeer sonder sukkel !!!!
7 &
8 F
eb
rua
rie
2017
08:3
0 t
ot
14:0
0
Sko
ols
aa
l Boeke, Opvoedkundige speelgoed
en Geskenke is beskikbaar.
Bring GENOEG geld saam.
Kaartfasiliteite is beskikbaar.
Ouers is ook
baie welkom!
Moet dit nie mis
nie!!!
4&
WANNEER?17 FEBRUARIE18:00 - 21:00
GR 5 – 7KOSTE R30 PER
PERSOON
VALENTYNSOKKEBRING JOU
BOKKIE WANT ONS GAAN
LEKKER SOKKIESOKKIE
Psalm 3:5 [AFR53]Luid roep ek die Here aan, en Hy verhoor my van sy heilige berg.
Ons as ouers wil graag hierdiepragtige skool van ons kindersin gebed toevou. As jy in jouhart voel dat dit is waar die Here jou wil gebruik, is jywelkom om by ons aan te sluitop Dinsdae oggende vanaf07:30 tot 08:30 in die swembad-huisie (tydensskoolkwartale).
Kontak ons gerus!
Erika Bester 074 900 9111 ofLiezl Potgieter 083 556 6071
KlaspositiewesWoensdae gewone klere
Kyk in jou Huiswerkboekie na die
kriteria.
Alle kinders wat meer as 200 debietpunte verwerf gaan Zambi
Bush toe.
Daar was 178 leerlinge wat gekwalifiseer het...
Mag ons baie meer vanjaar neem!
Vorie Voorlopers
Graad 4V
Me Carmen Pienaar
Skoolgeldkaarte vir Februarie moet Dinsdag, 9 Februarie terug wees.
Baie dankie vir u ondersteuning en
samewerking
Skoolgelde is vooruitbetaalbaar.
R200 korting as u voor/op 31 Maart betaal.
U kan maandeliks betaal.
Skoolgelde vir die jaar moet voor of op 1 November opbetaal wees.
Skoolgeldkaarte vir Februarie is reeds
uit.
Skoolgeldkaarte
Henning
Skoolbesoek 100% - Rooi
Dit is om jou getrouheid en verantwoordelikheid aan te leer
Leerders word gelukgewens deur
Verjaarsdae
7 Februarie
Juf Nelia Snyman
12 Februarie
Juf Carmen Pienaar
Verjaarsdae
Juffrou Bianca Esterhuizen trou Saterdag 11 Februarie... Dan is sy Me Janse van Rensburg.
Baie geluk met jou huwelik en mag God jou ryklik seën.
Troukoors
Onthou asseblief om die skool se TOEPASSING (App) af te laai in Google Play Store. Baie inligting word op hierdie platform deurgegee. Indien u ‘n Apple-foon het kan u dit op die rekenaar besigtig by
www.voorpos.my-auto.co.za
Nuut op die TOEP is groepe. Ons versoek dat u asseblief by die toepaslike groepe aansluit. Baie kommunikasie gaan op die platform deurgegee word.
TOEPASSING (APP)
Facebook – Die skool is besig om oor te beweeg na ’n nuwe blad. “Like” die nuwe blad vir foto’s, inligting en spogprestasies
Laerskool Voorpos - Amptelik
Gedagte vir die week