Kom gooi ‘n lyn in die water! · Brumbies vs Haaie Die Haaie verloor 24-17 teen die Brumbies in...

1
P08 23 MARCH 2018, PLATINUM BUSHVELDER, Tel: 081 309 3876 / 081 542 6796, Fax: 011 252 6669, E-mail: [email protected] / [email protected] ... Jou herinnering van die komende gebeure... FUNKSIE DATUM LOKAAL KONTAK Pig Roast met George Town 23 Mar '18 Northam: Nederduitsch Hervormde Kerk, Brits Pad 083-604 4554 Family Fun Day with Gert Koevert 24 Mar '18 TBZ: Laerskool Platina Primary 084-512 9046 Skietdag ten bate van Laerskool Dwaalboom 24 Mar '18 DWAALBOOM: Laerskool Dwaalboom 076-096 8493 Die Bosveldtrofee Hengel Kompetisie 25 Mar '18 TBZ: Roodekoppies Fyndraai 081-830 8482 Kampterein, die movie 26 Mar '18 TBZ: Hoërskool Frikkie Meyer Rugbyveld 014-777 1584 NG Kerk Thabazimbi vier Paasnaweek 29 Mar-2 Apr '18 TBZ: NG Kerk 014-772 2270 Pick n Pay Bosveld Mile 1 Apr '18 BELA-BELA: Pick n Pay 082-377 9869 Fedhealth IMPI Challenge 7-8 Apr '18 CT: Coetzenburg, Stellenbosch (Cape Town) 021-886 9204 Chiefs vs Bulle In Hamilton loop die Bulle met halftyd 28-14 voor en verloor so wragtig 41-28 ou grote. Wat in die tweede helfte gebeur het sal net hulle sussies in Danville weet... Die Bulle se volgende game is teen die Crusaders in Christchurch. Die Chiefs reis Tokio toe om teen die Japannese Wolwe uit te draf. Highlanders vs Crusaders In die beste game van die naweek slaag die Highlanders daarin om die Saders in Dunedin 25-17 te klop. Dit was skitter ruggas soos net die Kiwi’s kan! Die Highlanders speel volgende teen die Hurricanes in Wellington wat beloof om ‘n riller te wees. Die Saders draf tuis teen die Bulle uit. Brumbies vs Haaie Die Haaie verloor 24-17 teen die Brumbies in Melbourne en verdien darem ‘n bonuspunt. Die Haaie sal drasties hulle game moet verbeter as hulle saam met die groot honne wil blaf. Die Haaie speel volgende teen die Rebels in Melbourne en die Brumbies het ‘n loslootjie. Stormers vs Blues Op Nuweland in Kaapstad speel die Stormers puik ruggas en klop die Blues 37-20. Die Kapenaars het die besoekers laat knor in die skrums en sodoende die Blues op die agtervoet gedwing wat meegebring het dat jong Damian Willemse op losskakel kon baljaar. Die Stormers speel volgende teen die Reds op Nuweland met die Blues wat ‘n loslootjie geniet. Leeus vs Sunwolwes Op Ellispark moes die Leeus vir tagtig minute lank sweet amper vir een van die grootste opskuddings nog gesorg en verloor 38-40 teen die Leeus. Die Leeus reis Buenos Aires toe om teen die Jaguares te gaan uitdraf met die Wolwe wat die Chiefs in Tokio gaan aandurf. Nag ou grote... En so terloops ou groene... Ierland klop toe Eddie se Bleekbene om die Ses Nasie titel in te palm... vat so Edda! Thabazimbi – Die Thabazimbi Hengelklub bied hul volgende hengelkompetisie op 25 Maart aan by Fyndraai. In die kompetisie, die Bosveldtrofee, sal die vier omliggende myne se beste 12 hengelaars teen mekaar meeding. Daarnaas vind die klub se April kompetisie plaas op 15 April by die Northam Platinum Konsentrator. Swartklip – To the uninitiated, cycling is a convenient substitute for road running but for Manus and Renè Mouton from Swartklip, the 109km Cape Argus cycling tour last Sunday, 11 March, presented an unforgettable window to the awesome scenic views of South Africa’s landscape. The duo took part in the 40th celebration of the Cape Argus Cycling tour and was 2 of the 16 participants from the Black Rock Riders cyclers. The tour was Renè’s second year of cycling and judging by her remarks: “This just reminded me how awesome God’s creation is!” Vodacom Superruggas 2018 THE BEAUTY OF CYCLING Manus and Renè Mouton from Swartklip Kom gooi ‘n lyn in die water! Wilmarie Kloppers staan vir niemand terug nie!

Transcript of Kom gooi ‘n lyn in die water! · Brumbies vs Haaie Die Haaie verloor 24-17 teen die Brumbies in...

Page 1: Kom gooi ‘n lyn in die water! · Brumbies vs Haaie Die Haaie verloor 24-17 teen die Brumbies in Melbourne en verdien darem ‘n bonuspunt. Die Haaie sal drasties hulle game moet

P08 23 MARCH 2018, PLATINUM BUSHVELDER, Tel: 081 309 3876 / 081 542 6796, Fax: 011 252 6669, E-mail: [email protected] / [email protected]

... Jou herinnering van die komende gebeure...FUNKSIE DATUM LOKAAL KONTAK

Pig Roast met George Town 23 Mar '18 Northam: Nederduitsch Hervormde Kerk, Brits Pad 083-604 4554Family Fun Day with Gert Koevert 24 Mar '18 TBZ: Laerskool Platina Primary 084-512 9046Skietdag ten bate van Laerskool Dwaalboom 24 Mar '18 DWAALBOOM: Laerskool Dwaalboom 076-096 8493Die Bosveldtrofee Hengel Kompetisie 25 Mar '18 TBZ: Roodekoppies Fyndraai 081-830 8482Kampterein, die movie 26 Mar '18 TBZ: Hoërskool Frikkie Meyer Rugbyveld 014-777 1584NG Kerk Thabazimbi vier Paasnaweek 29 Mar-2 Apr '18 TBZ: NG Kerk 014-772 2270Pick n Pay Bosveld Mile 1 Apr '18 BELA-BELA: Pick n Pay 082-377 9869Fedhealth IMPI Challenge 7-8 Apr '18 CT: Coetzenburg, Stellenbosch (Cape Town) 021-886 9204

Chiefs vs BulleIn Hamilton loop die Bulle met halftyd 28-14 voor en verloor so wragtig 41-28 ou grote. Wat in die tweede helfte gebeur het sal net hulle sussies in Danville weet... Die Bulle se volgende game is teen die Crusaders in Christchurch. Die Chiefs reis Tokio toe om teen die Japannese Wolwe uit te draf.

Highlanders vs CrusadersIn die beste game van die naweek slaag die Highlanders daarin om die Saders in Dunedin 25-17 te klop. Dit was skitter ruggas soos net die Kiwi’s kan! Die Highlanders speel volgende teen die Hurricanes in Wellington wat

beloof om ‘n riller te wees. Die Saders draf tuis teen die Bulle uit.

Brumbies vs HaaieDie Haaie verloor 24-17 teen die Brumbies in Melbourne en verdien darem ‘n bonuspunt. Die Haaie sal drasties hulle game moet verbeter as hulle saam met die groot honne wil blaf. Die Haaie speel volgende teen die Rebels in Melbourne en die Brumbies het ‘n loslootjie.

Stormers vs BluesOp Nuweland in Kaapstad speel die Stormers puik ruggas en klop die Blues 37-20. Die Kapenaars het die besoekers

laat knor in die skrums en sodoende die Blues op die agtervoet gedwing wat meegebring het dat jong Damian Willemse op losskakel kon baljaar. Die Stormers speel volgende teen die Reds op Nuweland met die Blues wat ‘n loslootjie geniet.

Leeus vs SunwolwesOp Ellispark moes die Leeus vir tagtig minute lank sweet

amper vir een van die grootste opskuddings nog gesorg en verloor 38-40 teen die Leeus. Die Leeus reis Buenos Aires toe om teen die Jaguares te gaan uitdraf met die Wolwe wat die Chiefs in Tokio gaan aandurf.

Nag ou grote...

En so terloops ou groene... Ierland klop toe Eddie se Bleekbene om die Ses Nasie titel in te palm... vat so Edda!

Thabazimbi – Die Thabazimbi Hengelklub bied hul volgende hengelkompetisie op 25 Maart aan by Fyndraai. In die kompetisie, die Bosveldtrofee, sal die vier omliggende myne se beste 12 hengelaars teen mekaar meeding. Daarnaas vind die klub se April kompetisie plaas op 15 April by die Northam Platinum Konsentrator.

Swartklip – To the uninitiated, cycling is a convenient substitute for road running but for Manus and Renè Mouton from Swartklip, the 109km Cape Argus cycling tour last Sunday, 11 March, presented an unforgettable window to the awesome scenic views of South Africa’s landscape.

The duo took part in the 40th celebration of the Cape Argus Cycling tour and was 2 of the 16 participants from the Black Rock Riders cyclers. The tour was Renè’s second year of cycling and judging by her remarks: “This just reminded me how awesome God’s creation is!”

Vodacom Superruggas 2018

THE BEAUTY OF CYCLINGManus and Renè Mouton from Swartklip

Kom gooi ‘n lyn in die water!

Wilmarie Kloppers staan vir niemand terug nie!