KMP 2015 KURRIKULUM VERBETERINGSPLAN

44
KATHLEEN MURRAY PRIMêRE SKOOL PERSONEELBEMAGTIGING : 9-14 September 2015

Transcript of KMP 2015 KURRIKULUM VERBETERINGSPLAN

Page 1: KMP 2015 KURRIKULUM VERBETERINGSPLAN

KATHLEEN MURRAY PRIMêRE SKOOL

PERSONEELBEMAGTIGING : 9-14 September 2015

Page 2: KMP 2015 KURRIKULUM VERBETERINGSPLAN

• AANBIEDING: Skool selfevaluering

• DOEL: Bemagtiging van rolspelers

• UITKOMS: Bevordering van kwaliteit onderrig en leer

Page 3: KMP 2015 KURRIKULUM VERBETERINGSPLAN

  

Teaching is not a lost art,

but the regard for it is a lost tradition.

 -Jacques Barzun-

Page 4: KMP 2015 KURRIKULUM VERBETERINGSPLAN

1. Basiese funksionliteitSkoolbywoning, laat kom/vroeg huistoe gaan, hou by sperdatums,

2. Leierskap, bestuur en kommunikasieRoosters, kwartaalbeplanning, skoolselfevaluasie, werksomskrywings, kontrole & monitering, deel inligting

3. Beheer en verhoudingeFunksionering van beheerliggaam: bhl komitees, seleksieprosesse, beleidsvorming, fondsinsameling

4. Kwaliteit van onderrig, leer & opvoeder ontwikkelingIndiensopleiding, kennis van leerarea, voorbereiding, rekordhouding, refleksie, terugvoer, diversiteit, assessering

5. Kurrikulumvoorsiening & hulpbronneKontaktyd & ”time on task”, LOOM voorsiening & bestuur, holistiese ontwikkeling

6. LeerderprestasieLeerondersteuning, LITNUM, slaagsyfers, prestasies in ekstra-kurrikulêre aktiwiteite

7. Veiligheid, sekuriteit & dissiplineVeiligheidsprosedure, versekering, gedragskode vir opvoeders & leerders, dissipline, beveiliging van eiendom, speelgronddiens

8. InfrastruktuurLeeromgewing, sanitasie, geskikte lokale, ameublement, biblioteek, tuine, speelgronde, onderhoud

9. Ouers en gemeenskapBetrokkenheid van: ouers, besighede en NGO’s. Ouerbemagtiging, ouerkomitees,

9 AREAS VAN SKOOLVERBETERING

Page 5: KMP 2015 KURRIKULUM VERBETERINGSPLAN
Page 6: KMP 2015 KURRIKULUM VERBETERINGSPLAN

1. Basiese funksionaliteitSkoolbywoning, laat kom/vroeg huistoe gaan, hou by sperdatums,

2. Leierskap, bestuur en kommunikasieRoosters, kwartaalbeplanning, skoolselfevaluasie, werksomskrywings,

3. Beheer en verhoudingeFunksionering van beheerliggaam: seleksieprosesse, fondsinsameling

4. Kwaliteit van onderrig, leer & opvoeder ontwikkelingIndiensopleiding, rekordhouding, refleksie, terugvoer, assessering

5. Kurrikulumvoorsiening & hulpbronneKontaktyd & ”time on task”, LOOM voorsiening & bestuur

6. LeerderprestasieLeerondersteuning, LITNUM, prestasies in ekstra-kurrikulêre aktiwiteite

7. Veiligheid, sekuriteit & dissiplineVeiligheidsprosedure, gedragskodes, discipline, speelgronddiens

8. Infrastruktuur Leeromgewing, sanitasie, geskikte lokale, biblioteek, tuine, speelgronde

9. Ouers en gemeenskapBetrokkenheid van: ouers, besighede en NGO’s. Ouerbemagtiging,

3 HOOF AREAS OM SUKSES TE VERSEKER

EFFEKTIWITEIT & DOELTREFFENDHEID

KERN BESIGHEID

TOESTAND VAN DIE SKOOL & SKOOLOMGEWING

Page 7: KMP 2015 KURRIKULUM VERBETERINGSPLAN
Page 8: KMP 2015 KURRIKULUM VERBETERINGSPLAN

1. BASIESE FUNKSIONALITEITSkoolbywoning

8 weke reel vir opvoedersDistrik – “truancy officer” vir leerders

Laat kom/vroeg huistoe gaanVraag: Kon die aktiwiteit op ‘n ander tyd geskied het? Is dit onnodig dat ons Vrydae vroeg huistoe gaan?Kon iemand anders dit gedoen het vir jou?Kan dit na 3 geskied?Wanneer gaan die verlore werk ingehaal word? DISSIPLINêRE STAPPE

Hou by sperdatumsHoe beïnvloed u die vlot verloop van die skool? + of –Is u punte/opnames ens in op datum?

2. LEIERSKAP, BESTUUR EN KOMMUNIKASIERoosters & werksindelings - betyds vir 1e dag van skoolKwartaalbeplanning - admin/buitemuurs/sport ensSelfevaluasie - skool as geheel, fase, SELFWerksomskrywings - almal weet wat hul werk is

3. BEHEER EN VERHOUDINGE - funksionering van beheerliggaam - seleksieprosesse, fondsinsameling ens.Watter diens lewer u aan die beheerliggaam om die vooruitgang van die skool te verseker?Reel ouerbemagtiging? Inisieer nuwe projekte vir skoolverbetering? Bertrek ouers by projekte?

KONTEKTUELE FAKTORE (A) – FUNKSIONALITEIT & EFFEKTIWITEIT

Page 9: KMP 2015 KURRIKULUM VERBETERINGSPLAN
Page 10: KMP 2015 KURRIKULUM VERBETERINGSPLAN

1. VEILIGHEID, SEKURITEIT & DISSIPLINEVeiligheidsprosedure - U ken die prosedure en volg beleidGedragskodes - Gedra volgens PAM en dra ‘n goeie beeld van die skool uit na buiteDissipline - Lyfstraf? Vloektaal? Skreeu en skeltaal?Speelgronddiens - Altyd op diens en volg speelgronddiens beleid

INFRASTRUKTUURLeeromgewing - In u klas EN rond-om u klas. Nuwe idees, verfraaïng van toiletteSanitasie - IN die toilette saam met lerders, skoonmaak na pouseBiblioteek - Wie het al met hul leerders na ons skool se bib toe gegaan?Tuine - Wat het u al gedoen om die tuine aan te vul met plante?Speelgronde - Skep kreatiewe aktiwiteite vir leerders, voorsien bv tennisballe/skiptoue

2. OUERS EN GEMEENSKAP Ouerbemagtiging – reel u sessies met die ouers van leerders in u klas/ betrek hulle by sport?

KONTEKTUELE FAKTORE (B) – TOESTAND VAN SKOOL & SKOOLOMGEWING

Page 11: KMP 2015 KURRIKULUM VERBETERINGSPLAN
Page 12: KMP 2015 KURRIKULUM VERBETERINGSPLAN
Page 13: KMP 2015 KURRIKULUM VERBETERINGSPLAN

DIE KERN BESIGHEID VAN DIE SKOOL: ONDERRIG EN LEER

Page 14: KMP 2015 KURRIKULUM VERBETERINGSPLAN
Page 15: KMP 2015 KURRIKULUM VERBETERINGSPLAN

FOKUS!

Page 16: KMP 2015 KURRIKULUM VERBETERINGSPLAN

1. KWALITEIT VAN ONDERRIG, LEER & OPVOEDER ONTWIKKELINGHoeveel indiensopleidingsessies woon u by wat NIE deur die distrik aangebied word nie?Is u rekordhouding op datum, SINVOL en dadelik beskikbaar?Doen u elke dag refleksie van lesse om die doeltreffendheid te evalueer en te verbeter?Gee u dadelik betekenisvolle, aanmoedigende terugvoer aan leerders?Hoeveel verskillende tegnieke gebruik u om lesse aan te bied/ assessering te doen?Hoeveel verrykende litteratuur het u die afgelope jaar bestudeer om u geslaagdheid in die klas te verbeter?Het u al enige netwerke gevorm met ander opvoeders?

2. KURRIKULUMVOORSIENING & HULPBRONNEGebruik u al die beplande kontaktyd volgens beleid vir KONTAK MET DIE LEERDERS?Word ”time on task” 100% benut SLEGS vir onderrig en leer?Het u die regte/genoeg LOOM?Wat het u die afgelope jaar gedoen om SELF u LOOM aan te vul?Hoe suksesvol wend u die LOOM aan in u klas?Hoeveel verskeidenheid LOOM wend u aan in u klas?

3. LEERDERPRESTASIEDaar is altyd bewyse dat elke leerder wat leerondersteuning benodig, ondersteuning ontvangKan u onverwags die LITNUM-plan van die graad/fase/skool verduidelik aan ‘n buitestander?Watter invloed het u op die skool se prestasies in ekstra-kurrikulêre aktiwiteite?Vra u vir u kollegas in ‘n volgende graad watter tekortkominge leerders toon wat die vorige jaar in u klas was?

DIE KERN BESIGHEID VAN DIE SKOOL

Page 17: KMP 2015 KURRIKULUM VERBETERINGSPLAN

If children can’t learn the way we teach,

maybe we should teach the way they learn.

-Ignacio ‘Nacho’ Estrada- 

Page 18: KMP 2015 KURRIKULUM VERBETERINGSPLAN

THE LEARNING PYRAMID

DIE GEMIDDELDE LEER RETENSIE %

TEACHING OTHERS90%

PRACTISE BY DOING75%

DEMONSTRATION30%

AUDIO VISUAL20%

READING10%

LECTURE5%

DISCUSSION GROUPS50%

LEER JOU MAAT HOE OM DIT TE DOEN90%

ALMAL DOEN SOOS EK GEWYS HET75%

BESPREEK DIT IN JUL GROEPIE50%

EK WYS & JY MOET KYK30%

VIDEO’S, DATA PROJEKTOR20%

EK LEES + JY VOLG 10%

BORD + CHALK

5%

Page 19: KMP 2015 KURRIKULUM VERBETERINGSPLAN
Page 20: KMP 2015 KURRIKULUM VERBETERINGSPLAN

1. KWALITEIT VAN ONDERRIG, LEER & OPVOEDER ONTWIKKELING

INDIENSOPLEIDING- Bywoning van opleiding wat NIE deur distrikskantoor aangebied word nie

* NGO’s bied kursusse aan bv Kinderwelsyn, Polisie, Community College, ens- Ten minste een keer per jaar na CTLI- Verbetering van kwalifikasies

REKORDHOUDING- Profiele is op datum en gee ‘n duidelike beeld van die leerder- Aantekeninge word gemaak oor leerders se gedrag/presetasies- Optekening van punte is altyd beskikbaar en is ‘n ware weergawe van die leerder se vermoëns

REFLEKSIE- Daaglikse aantekeninge word gemaak op voorbereiding – wat werk goed/het aanpassing nodig- Reflekteer betekenisvol saam met leerders na take/toetse/eksamen

TERUGVOER- Leerders kry terugvoering oor hul werk – mondeling EN skriftelik in die boek- Terugvoer van kurrikulum opleiding aan kollegas

TEGNIEKE EN STRATEGIEË- BEWYSE van verskillende tegnieke van lesaanbieding, assessering en ondersteuning- Kruis assessering word gedoen en verskille word bespreek

DIE KERN BESIGHEID VAN DIE SKOOL

Page 21: KMP 2015 KURRIKULUM VERBETERINGSPLAN
Page 22: KMP 2015 KURRIKULUM VERBETERINGSPLAN
Page 23: KMP 2015 KURRIKULUM VERBETERINGSPLAN

2. KURRIKULUMVOORSIENING & HULPBRONNE

BESKERM KONTAKTYDGebruik al die beplande kontaktyd volgens beleid vir KONTAK MET DIE LEERDERSGeen versoeke om tydens skooltyd (7:50vm-3:00nm) “iets anders” te doen nie- Vroeg huis toe gaan/laat skool toe kom word nie toegelaat nie”TIME ON TASK” word 100% benut SLEGS vir onderrig, leer en leerderondersteuningGeen “klasbesoeke” tydens kontaktyd om “gou iets te vra” nieSelfone is AF geskakel van 8-3nm

ADMIN WORD NIE GEDURENDE KLASTYD GEDOEN NIEGeen opvoeders of leerders wat rondloop tydens lesure nieAfrolwerk word ingegee/afgehaal tydens pouses/voor skool/na skoolBeplanning/ assessering/ nasienwerk/ geskied wanneer daar nie leerders in die klas is nieSkedules, verslae, printwerk word na les-ure gedoen

LOOM VOORSIENING & BESTUUR VAN LOOMDie regte/genoeg LOOM is geredelik beskikbaar vir die leerders in die klasU maak SELF vir u leerders LOOM wat nie deur skoolfondse aangekoop kan word nieBeskikbare LOOM word gedurig suksesvol aangewend en afgewissel LOOM word opgepas, getel, skoon gehou, oor getrek, ingeneem en veilig geberg - leerders word verantwoordelik gehouHerwinning word getrou gedoen en tekorte word aangevul – klas inventarisse is op datumELKE leerder het ‘n hand-en leesboek vir elke leerareaDBE boeke ondersteun onderrig en leer

DIE KERN BESIGHEID VAN DIE SKOOL

Page 24: KMP 2015 KURRIKULUM VERBETERINGSPLAN

If kids come to us from strong, healthy, functioning families,

it makes our job easier.

If they don’t come to us from strong, healthy, functioning families,

it makes our job more important.

-Barbara Colorose- 

Page 25: KMP 2015 KURRIKULUM VERBETERINGSPLAN

3. LEERDERPRESTASIE

LEERONDERSTEUNING- Daar is altyd bewyse dat elke leerder wat leerondersteuning benodig, ondersteuning ontvang- Alle leerders wat ‘n IOOP benodig, het hul EIE IOOP- Leerders wat “vorder met ondersteuning” gaan na hul nuwe opvoeder met ‘n uitgewerkte ondersteuningsplan- Leerders word betyds verwys na die OOS en alle dokumantasie is in plek vir plasing waar nodig

LITNUM-Alle opvoeders kan onverwags die LITNUM-plan van die graad/fase/skool verduidelik aan ‘n buitestander- Daar is BEWYSE in elke klas dat die LITNUM-plan geïmplimenteer word- U het aantekeninge van die tekortkominge wat die kinders uit u klas toon in die volgende graad- U beplanning toon dat u hierdie jaar meer aandag gee aan die tekortkominge van die vorige jaar se leerders

PRESTASIES IN EKSTRA-KURRIKULÊRE AKTIWITEITE- U reel uitstappies vir die leerders om die kurrikulum te ondersteun- U rig leerders af in enige na-skoolse aktiwiteit OP ‘N KONSEKWENTE BASIS, bv elke Donderdag- U begin NUWE aktiwiteite by die skool om leerders holisties te ontwikkel, bv ‘n boekklub, skiptou, brei- U skryf leerders in vir kompetisies, bv kunswedstryd, uitkloppe, kuns enS

TEIKENS- Teikens is bekend aan alle rolspelers- Daar word gereeld besprekings gedoen oor die teikens, en die plan van aksie om dit te verbeter- Interne en eksterne uitslae vebeter jaarliks- Interne en eksterne teikens word elke jaar bereik

DIE KERN BESIGHEID VAN DIE SKOOL

Page 26: KMP 2015 KURRIKULUM VERBETERINGSPLAN
Page 27: KMP 2015 KURRIKULUM VERBETERINGSPLAN

1. BE PRESENT – at school and in class Bekamp afwesigheid Niemand kom uit hul klasse tydens lestyd nie Ontmoet leerders by aantreepunt sodra die klok lui (ook na pouse) Reel afsprake NA 3nm – geen meer “later skool toe kom/vroeg gaan/gou iewers gaan”

2. BE PUNCTUAL Lesse begin op 8vm en eindig wanneer die laaste klok lui Stap dadelik (en flink!) na aantreeplek sodra die klok lui Geen mini vergaderings oppad na klasse nie – al is dit ook oor skoolwerk Doen take en nasienwerk dadelik en gee sinvolle terugvoer aan leerders

3. BE PREPARED Beplan afrolwerk vooruit en gee dit in/haal dit af gedurend pouses Beplan tuiswerk vooruit en gee dit op ‘n Maandag skriftelik vir leerders Be prepared to go the extra mile!

4. PUT IN ON PAPER - Teken leerdergdrag/ouerbetrokkenheid aan in leerderprofiele Maak sinvolle opmerkings in leerderboeke Stuur briewe aan ouers en hou u bewyse

PLANT A ROW OF “PEAS”

REMEMBER: IF IT’S NOT ON PAPER, IT’S VAPOUR!

Page 28: KMP 2015 KURRIKULUM VERBETERINGSPLAN
Page 29: KMP 2015 KURRIKULUM VERBETERINGSPLAN

PLANT A ROW OF “LETTUCE” 1. LET US CHANGE OUR ATTITUDE

Gebruik positiewe taal wanneer u met alle rolspelers kommunikeer Verander die stemtoon waarmee u met rolspelers kommunikeer Wees meer geduldig met alle rolspelers Wees bereid om te leer by ander kollegas

2. LET US IMPROVE OUR STRATEGIES Doen ten minste een klasbesoek per maand by ‘n ander opvoeder om hul strategeë waar te neem Eksperimenteer met nuwe strategieë vir lesaanbieding/assessering en leerondersteuning Jy kan nie aanhou om dinge dieselfde te doen, maar ander resultate verwag nie

3. LET US TRUST, ENCOURAGE AND SUPPORT EACH OTHER Praat met u kollegas in die vorige en volgende graad oor leerders se leemtes Laat distriksamptenare toe om u te besoek VIR ONDERSTEUNING Deel inligting en goeie praktyke met u kollegas

4. LET US IMPROVE OUR KNOWLEDGE Woon kursusse by, VERAL BY CTLI - ten minste een keer per jaar Leer u CAPS document waarlik ken en verstaan Wees op hoogte van nuwe kurrikulum verwikkelinge Vergewis uself van wat verwag word van leerders in die volgende graad

Page 30: KMP 2015 KURRIKULUM VERBETERINGSPLAN
Page 31: KMP 2015 KURRIKULUM VERBETERINGSPLAN

PLANT A ROW OF “TURNIP”• TURN UP HEALTHY

WKOD wellness program Geestelike en emosionele welsyn Oefen saam met die leerders

• TURN UP RESTED 8 ure slaap Maak “EK” tyd waar niemand u sal steur nie Kry ‘n “mindless” stokperdjie

• TURN UP ENTHUSIASTIC Motiveer uself – almal is soos swane op die dam! Omring uself met positiewe, entoesistiese mense Lees motiveringsboeke met nuwe idees waaroor u opgewonde kan raak Beplan u eerste aktiwiteit van die skooldag so, dat u uitsien daarna om skool toe te kom

• TURN UP EDUCATED Wees ingelig! Bestudeer u handleidings & beleide sodat u gemaklik is in u werk Ken u regte! Moenie toelaat dat ander u intimideer of viktimiseer nie Praat met ander opvoeders oor wat hulle goeie praktyke is, EN IMPLIMENTEER DIT SELF

Page 32: KMP 2015 KURRIKULUM VERBETERINGSPLAN
Page 33: KMP 2015 KURRIKULUM VERBETERINGSPLAN

PLANT A ROW OF “SQUASH”• SQUASH GOSSIP

Weerhou uself daarvan om ander mense se foute/swak punte te bespreek Stop mense wat stories van ander wil aandra by u Praat MET mekaar, nie VAN mekaar nie

• SQUASH PREJUDICE Moenie ‘n boek beoordeel volgens die omslag nie - moet dus nie bevooroordeeld wees nie Moenie mense beoordeel volgens u vorige ondervindings nie Leer meer omtrent ander gelowe en kulture sodat u diversiteit beter kan hanteer – en die leerders ook

• SQUASH PROCRASTINATION Doen dit dadelik! Van uitstel kom afstel! Doen moeilike, onaangename take eerste om dit van u gedagtes af te kry As soon as you see it, deal with it!

• SQUASH VIOLENCE & VICTIMISATION ‘n Sagte woord keer die grimmigheid af Beperk toegang tot “wapens”: vir u en die leerders! Staan op & praat teen “bullying” – van kinders EN volwassenes Bemagtig uself om u te verdedig – teen enige vorm van viktimisering of geweld

Page 34: KMP 2015 KURRIKULUM VERBETERINGSPLAN
Page 35: KMP 2015 KURRIKULUM VERBETERINGSPLAN

• 1. ONS GEBRUIK GEEN SELFONE GEDUREND LESTYD

Skakel selfone af gedurend lestyd.

Let WEL: nie op “silent” of “vibrate” nie – AF

Dit mag aangeskakel word gedurende pouses

• 2. ONS SIT NIE BY ONS TAFELS GEDUREND LESTYD NIE

Wees op u voete gedurend lestyd.

Beweeg tussen leerders terwyl hulle werk

Kontroleer & merk werk by die leerders se tafels

Verleen ondersteuning, moedig hulle aan en dissiplineer leerders waar nodig

Sit by die groep wat ‘n IOOP volg en ondersteun hulle

“TIME ON TASK” OOREENKOMS (BELEID)

Page 36: KMP 2015 KURRIKULUM VERBETERINGSPLAN
Page 37: KMP 2015 KURRIKULUM VERBETERINGSPLAN
Page 38: KMP 2015 KURRIKULUM VERBETERINGSPLAN

KEN DIE TEIKENS VAN U LEERAREA

Die teikens is duidelik sigbaar in elke klas

Al die rolspelers KEN die teikens

Opvoeder

Leerders

SBS

Ek en die leerders weet:

Hoeveel leerders het nie die teikens bereik nie

Hoeveel leerders is grensgevalle

Wat ons plan is om die teikens te bereik

LEERAREA/GRAAD SE TEIKENS

Page 39: KMP 2015 KURRIKULUM VERBETERINGSPLAN
Page 40: KMP 2015 KURRIKULUM VERBETERINGSPLAN

LEERONDERSTEUNING• IOOP LEERDERS

Leerders word betyds verwysElke leerder wat ‘n IOOP moet hê, se IOOP is op skrifDie IOOP word gevolg!Kontrole & monitering van die IOOP word maandeliks gedoenKundigheid van kollegas word aangewend

• “EKSTRA KLASSE”Verskil van wat in die klas gedoen word

‘n Ander benadering/strategieGroepering van leerders volgens behoeftes/vermoënsAangepaste aktiwiteiteVerskillende hulpmiddels

Page 41: KMP 2015 KURRIKULUM VERBETERINGSPLAN
Page 42: KMP 2015 KURRIKULUM VERBETERINGSPLAN

INDIENSOPLEIDING• OPVOEDER ONDERSTEUNING

VoorbeeldlesseKlasbesoeke

OOGVakhoofdeDistriksamptenareHoof

Nader ‘n mentor – werk ‘n program uitReel ‘n opleidingsessie – dit kan ‘n kollega wees

• CTLITen minste een keer per jaarDeel inligting met kollegas in ‘n formele sessie – hou bewyse!

Page 43: KMP 2015 KURRIKULUM VERBETERINGSPLAN
Page 44: KMP 2015 KURRIKULUM VERBETERINGSPLAN