kerk.co.zakerk.co.za/wp-content/uploads/2019/08/Smile...word-gesond-25-Au…  · Web viewDeel 1...

3
Deel 1 van 1025 Augustus 2019 SMILE...word gesond Fil 1:1-8 1. Wees ‘n ‘saam mens’. Fil 1:1+2 Van Paulus en Timoteus, dienaars van Christus Jesus. Aan almal in Filippi wat deur Christus Jesus aan God behoort, met hulle ouderlinge en diakens. Genade en vrede vir julle van God ons Vader en die Here Jesus Christus! 2. Wees dankbaar en bid. Fil 1:3+4 Ek dank my God elke keer as ek aan julle dink. In al my gebede bid ek altyd met blydskap vir julle almal..’ 3. Wees baie geduldig met mekaar , want ons is saam oppad. Fil 1:5+6 ‘omdat julle van die eerste dag af tot nou toe saamgewerk het aan die verkondiging van die evangelie. 6Ek is veral ook daarvan oortuig dat God, wat die goeie werk in julle begin het, dit end-uit sal voer en dit sal voleindig op die dag wanneer Christus Jesus kom. 4. Laat jou hart vol liefde wees vir die mense naby aan jou. 051- 451 1017 [email protected] www.kerk.co.za bfn_baptiste

Transcript of kerk.co.zakerk.co.za/wp-content/uploads/2019/08/Smile...word-gesond-25-Au…  · Web viewDeel 1...

SMILE...word gesond

Fil 1:1-8

1. Wees ‘n ‘saam mens’.Fil 1:1+2 Van Paulus en Timoteus, dienaars van Christus Jesus.Aan almal in Filippi wat deur Christus Jesus aan God behoort, met hulle ouderlinge en diakens. Genade en vrede vir julle van God ons Vader en die Here Jesus Christus!

2. Wees dankbaar en bid. Fil 1:3+4 Ek dank my God elke keer as ek aan julle dink. In al my gebede bid ek altyd met blydskap vir julle almal..’

3. Wees baie geduldig met mekaar , want ons is saam oppad.Fil 1:5+6 ‘omdat julle van die eerste dag af tot nou toe saamgewerk het aan die verkondiging van die evangelie. 6Ek is veral ook daarvan oortuig dat God, wat die goeie werk in julle begin het, dit end-uit sal voer en dit sal voleindig op die dag wanneer Christus Jesus kom.

4. Laat jou hart vol liefde wees vir die mense naby aan jou.Fil 1:7+8 ‘Dit is ook heeltemal reg dat ek so oor julle almal dink, omdat julle my na aan die hart lê. Julle deel immers almal saam met my in die genade wat God my gee, sowel in my gevangenskap as in my verdediging van die evangelie en die bevestiging van die waarheid daarvan. 8God is my getuie, Hy weet hoe ek na julle almal verlang met die liefde van Christus Jesus in my hart.’

Deel 1 van 10 25 Augustus 2019

051- 451 1017 [email protected] www.kerk.co.za bfn_baptiste

Blaai om asb...

Vroue-bedieningDie vroue-bediening nooi graag alle dames uit na hulle volgende byeenkoms op

2 September om 18h00.

Kom kyk hoe ons mekaar bemoedig en versterk!

Ons visie is dat elke vrou net geloof soos ‘n klein mosterdsaadjie sal bring. Die Here Jesus sal dit laat groei en dit sal

word soos ‘n groot mosterdboom waarin daar baie voëls kan sit en nes maak.

Kontak vir Liezel by [email protected] of by die kerkkantoor by 051 451 1017 of Nadia (082 714 4245 ) vir meer inligting.

 

Deel 1 van 10 25 Augustus 2019