Kardiale rehabilitasie

28
p. 470 - 491

description

Kardiale rehabilitasie. p. 470 - 491. Doel. Verkry weer volle fisiese, psigologiese en sosiale status Optimaliseer langtermyn prognose Implementeer en moedig sekondêre voorkomende maatreëls aan - PowerPoint PPT Presentation

Transcript of Kardiale rehabilitasie

Page 1: Kardiale rehabilitasie

p. 470 - 491

Page 2: Kardiale rehabilitasie

•Verkry weer volle fisiese, psigologiese en sosiale status•Optimaliseer langtermyn prognose•Implementeer en moedig sekondêre voorkomende maatreëls aan

Oefeninge, onderrigsessies , psigososiale ondersteuning en ondersteuning/voorligting vir pasiënt en familie in akute fase, buite-pasiënt sorg en langtermyn opvolg.

Page 3: Kardiale rehabilitasie

•Verminderde kardiale morbiditeit en verlig simptome •Risiko modifikasie en sekondêre voorkoming•Verminder angs en vermeerder kennis en selfvertroue•Verbeter fiksheid en vermoë om normale aktiwiteite te doen

•Gerusstelling, ondersteuning en inligting•Gedragsverandering•Oefenprogram

Page 4: Kardiale rehabilitasie

Fase I in die hospitaal (3-5 days)

Fase II na ontslag (2-6 weeks)

Fase III buite-pasiënt program (6-12 weeks)

Fase IV langtermyn onderhoud in die gemeenskap

Page 5: Kardiale rehabilitasie

Vir alle kardiale pasiënte wat sal

baat vind

Interdissiplinêre span van

professionele persone

betrokke by rehabilitasie

Page 6: Kardiale rehabilitasie

•Hoofdoel is om kardiovaskulêre uithouvermoë te verbeter •Uithouvermoë oefeninge = aktiwiteite wat groot spiergroepe gebruik, volgehou vir ’n verlengde tydperk, ritmies en aerobies wat verhoogde maksimale suurstof opname veroorsaak.•Maksimale suurstof opname (VO2 maks) is beperk sentraal deur kardiale uitwerp en perifeer deur die kapasiteit van die spiere om suurstof uit die bloed te onttrek.

Page 7: Kardiale rehabilitasie

In gesonde mense = uithouvermoë oefeninge veroorsaak ’n toename in KU as gevolg van ’n toename in SV. Deur:

•Toename in linker vertrikulêre massa en grootte •Toename in totale bloedvolume•Verminderde perifere weerstand

Page 8: Kardiale rehabilitasie

Oefening-geïnduseerde veranderings in spiere:

•Meer en groter mitochondria•Verhoogde oksidatiewe ensiem aktiwiteit•Verhoogde kapillarisasie•Toename in mioglobien

Page 9: Kardiale rehabilitasie

In kardiale pasiënte is ’n toename in VO2 maks meestal as gevolg van perifere veranderinge – hoë intensiteit oefeninge is nodig vir sentrale veranderinge – ontoepaslik.

Herhaalde submaksimale daaglikse aktiwiteite – minder fisiologiese stres (afname in harttempo, bloeddruk en plasma katecholamiene konsentrasies)

Page 10: Kardiale rehabilitasie

Risiko faktor modifikasieRisiko faktor modifikasieDie faktore wat bydrae tot siekte, kan progressie en voorvalle in

toekoms beïnvloed.

Oefening in gesonde mense

veroorsaak:

↑ metaboliese tempo↑ sintese van HDL↑ insulien sensitiwiteitAfname in bloeddruk

Oefening verlaag snellers vir

kardiale insidente:

Verhoed trombus formasie

Verbeter endoteel funksie

Verminder potensiaal vir ernstige aritmieë

Page 11: Kardiale rehabilitasie

Voorskryf van oefeningeVoorskryf van oefeningeIndividualiteit

Progressiewe oorbelading (“overload”)

Regressie – “use it or lose it”

Spesifisiteit – FITT-beginsels

Page 12: Kardiale rehabilitasie

Oefening intensiteitOefening intensiteit

Maksimum of simptoom-beperkte EKG

60-75% van maks. harttempo

10-20 slae minder as harttempo wat simptome uitlok

Page 13: Kardiale rehabilitasie

Oefening intensiteitOefening intensiteit

Geen EKG

Voorspel volgens ouderdom 40-65% of HRR

Page 14: Kardiale rehabilitasie

Oefening intensiteitOefening intensiteit

Borg 15-punt skaal of Borg CD10 skaal MET’s

Page 15: Kardiale rehabilitasie

OpwarmingOpwarmingVoorbereiding vir aktiwiteit15 minuteLae impak, dinamiese bewegings van groot spiergroepe Neem al groot gewrigte deur volle OVB Vertraag voorkoms van isgemie deurdat daar genoeg tyd is vir koronêre bloedvloei in respons tot groter miokardiale werkslading Verlaagde risiko vir aritmieë Hart tempo 20 slae/minuut laer as onderste waarde van voorgeskrewe oefenings harttempo na opwarming ( 3 or 10-11 on Borg)

Page 16: Kardiale rehabilitasie

Aerobiese oefeningeAerobiese oefeningeKontinue of interval benadering

Interval benadering Interval – totale volume werk gedoen meer, groter stimulus vir fisiologiese verandering

Rondtebaan oefening – stasies 30s to 2 minute

Individualisering – duur van stasie, intensiteit, tydsduur van rus en agehele tydsduur van oefening (vermeerder tydsduur voor intensiteit)

Page 17: Kardiale rehabilitasie

Aerobiese oefeningeAerobiese oefeninge

Oefening in lê nie aanbeveel:

Ouer pasiënte sukkel met verplasings Toename in veneuse terugvoer – verhoog voorlading en miokardiale lading – verhoogde risiko vir aritmieë en anginaOrtostatiese hypotensiewe episodes

Page 18: Kardiale rehabilitasie

WeerstandsoefeningeWeerstandsoefeningeNie voorheen gebruik in kardiale pasiënte:

verhoog bloeddruk verhoogde miokardiale werkslading verminderde ejeksie fraksie en verhoogde insidensie van

aritmieë, MAAR ookverhoogde diastoliese druk met beter miokardiale

perfusie10-15 repitisies tot matige uitputting, 8-10 oefeninge

Page 19: Kardiale rehabilitasie

““Cool down”Cool down”10 minute van bewegings van verminderde intensiteit en passiewe strekke van groot spiere want:

verhoogde risiko vir hipotensiein ouer pasiënte neem harttempo langer om voor- oefening tempo te bereikverhoogde simpatiese aktiwiteit na oefening – aritmieë

Pasiënt observasie vir 30 minute na oefening

Page 20: Kardiale rehabilitasie

Program implementeringProgram implementeringIn die hospitaalIn die hospitaal

Akute MI, kardiale vatomleiding, onstabiele hartversaking

Eerste 24-48 uur - asemhalingsoefeningeeenvoudige arm en been OVB

oefeningebeperkte selfsorg aktiwiteite

Oor volgende 2-3 dae - sit uit in stoelstap kort afstandestort en aantrek

Page 21: Kardiale rehabilitasie

Program implementeringProgram implementeringIn die hospitaal en na ontslagIn die hospitaal en na ontslag

Teen ontslag moet pasiënte tekens en simptome van oormatige uitputting en vlak van uitputting kenTuis oefeningsprogram vir eerste 6 weke, meestal stapKontak en telefoonopvolge met rehabilitasie dienste

FITT:F + Time = 5-10 minute, 2-3x daagliks en later

5-20 minute, 1-2x daagliksI = RPE < 11

Page 22: Kardiale rehabilitasie

Program implementeringProgram implementeringBuite-pasiënt oefenprogramBuite-pasiënt oefenprogram

Pasiënt moet gesien word deur dokter of kardioloog voor begin oefenPasiënt veiligheid baie belangrikAssessering van harttempo en bloeddruk tydens rus en oefening, RPE ens.

Page 23: Kardiale rehabilitasie

Risiko faktore vir oefening Risiko faktore vir oefening Pasiënte moet noe oefen as hulle nie lekker voel nie,

simptomaties is of onstabiel is met aankoms:

Koors, akute sistemiese siekte

Onstabiele anginaSistoliese bloeddruk >

200 mmHg and diastolies >

110 mmHgSkielike val in

bloeddruk

Simptomatiese hipotensieTagikardieAritmieëDispnee, lusteloos,

hartkloppings, duiseligheidOnstabiele hartversakingOngekontroleerde diabetes

Page 24: Kardiale rehabilitasie

ProgrambestuurProgrambestuurAlle personeel moet bevoeg wees met toepaslik

vaardighede en opleiding, gereelde opleiding

Toepaslike noodtoerusting, gereeld nagegaan, beleid oor

hantering van noodsituasies, toepaslik area

Pasiënt onderrig belangrik - doel van oefeing

veiligheid

gebruik van toerusting

Page 25: Kardiale rehabilitasie

ProgrambestuurProgrambestuurPasiënte en familie moet die volgende weet:

Tekens en simptome van uitputtingBelangrikheid van op- en afwarming Versigtig met isometriese aktiwiteiteKennis oor uitermatige hitte/koue, dehidrasieNie oefen na groot ete of as siek en moegBly 30 min na oefening vir observasieUitermatige gebruik van arms veroorsaak hoër sistoliese en diastoliese bloeddruk as dieselfde werk met bene

Page 26: Kardiale rehabilitasie

FITT-beginselsFITT-beginsels

F: 1-2x per week rehabilitasieklas2x per week tuisoefeingeloop ander dae

I: aerobiese oefeninge, 40-65% HRR of 60-75% HRmaks

weerstandsoefeninge, 10-15 repetitisies tot matige uitputting, 8-10 oefeninge, 2-3 keer per week

Page 27: Kardiale rehabilitasie

FITT-beginselsFITT-beginsels

T: Aerobies, interval benadering

T: 5-10 min, progresseer na 20-30 minuteopwarming 15-20 minute“cool down” > 10 minute

Page 28: Kardiale rehabilitasie

Langtermyn oefeningsprogram Langtermyn oefeningsprogram in gemeenskapin gemeenskap

Pasiënt moet selfhandhawend wees t.o.v. oefeninge

Instrukteur in gemeenskap