Kameel Boerevereniging Inligtingsdag 14 November...

60
Kameel Boerevereniging Inligtingsdag 14 November 2017 1

Transcript of Kameel Boerevereniging Inligtingsdag 14 November...

Kameel BoereverenigingInligtingsdag 14 November 2017

1

Eerstekalfkoeie

Koei produksiesiklus

Aanvullings

Inhoud

H o e ve r b e te r m e n s d i e W i n s ge we n d h e i d va n Ve e b o e rd e r y ?

Wat b e p a a l d i e w i n s ge we n d h e i d va n ` n Ve e b o e rd e r y ?

Reproduksietempo!

• Kalf/lam, speen en bemarkings persentasie bepaalwinsgewendheid;

• Speenmassa en/of Bemarkingsmassa;• Waarde-toevoeging

Skaapboerdery

Verhoogde produksie van lammers deur:

Meer lammers per lamtyd (fekunditeit)Hoe?

Meer lamtyeHoe?

Versnelde / Frekwente lamstelsels

Vleisbeesboerdery

Speenpersentasie:

Volwasse koeie - >85%

Eerstekalfkoeie - <60%

HIERS DIE UITDAGING

Herkonsepsie van eerstekalfkoeie

Jong verse raak maklik dragtig maar herbesetting binne90 dae na kalwing is `n uitdaging.

Produks ie jaar van `n v le isbees

Kritiese stadia:

Kalftyd, speentyd, herkonsepsie

Somer en winterseisoene

Jan Febr Mrt Apr Mei Jun Jul Aug Sept Okt Nov Des

speen speen Paar Paar

Reënseisoen

Kalftyd

Laktasie Laktasie

Speenkal f produks ieste lse ls

Gewildste sisteem.

Kalwers word rondom 9 maande ouderdom gespeenteen sowat 220kg LM.

Risiko’s hou verband met droogtes, sikliesebeesvleispryse, bul vrugbaarheid tydens die teelseisoen, reproduktiewe probleme en kalfmortaliteit.

Produks ie kr i ter ia

Doelwit

365 d IKP kalwers word op 182 d gespeen en koei“rus” vir 182 d voor die volgende kalfseisoen

“Only 10% of farmers record ICP of <399 d” - RSA

Produks iedoelwitte

Herkonsepsie behoort 90 (82) d na kalwing tegeskied.

Speenmassas van >220kg.

“Back grounding” tot ≈380kg.

Ideale eindmassa/slaggewig 420 – 450 kg met karkasse van nie minder as 225kg (A2/A3 gradering).

Produks ie jaar van `n teelkoei

Kritieke 100 dae tydperkLaaste 30 dae van dragtigheid

Eerste ongeveer 70 dae van laktasie

Gebeurtenisse:Kalf word gebore

Herkonsepsie

Voedingsbehoefte vir hierdie 100 dae is nagenoeggelyk aan die behoefte vir die res van die produksiejaar

Addisionele behoefte vir groei by eerstekalfkoeie

Sien om na Verse!

Waar speel Bestuur en Voeding `n ro l?

Voervloeibeplanning vir die 100 dae;Bestuur verse in `n aparte trop;Bestuur hul liggaamsmassa en Kondisietelling;Gemak van kalwing het dramatiese effek op herbesetting;

Oor- en ondervoedingseffekte

Lang ruskans vir eerstekalfkoeie;Vermy oormatige Energie-aanvulling in laaste trimester;Gebalanseerde lekke;Prikkelek vir eerstekalfkoeie;Kruipvoer aan kalwers van eerstekalfkoeie;

Vier fases v ir V le isbeeskoei -voeding

13

• Kwaliteit somerlekkesoos

• 6451 Nutri Profos 10 of

• 6601 Nutri Tub Fosfaat

• Energielek vir 1ste kalfkoeie op groen veld

• 6401 Nutri Winterbreker 32 en dan

• 6404 Nutri LekProduksie

• 6404 Nutri Lek Produksie of

• 6402 Nutri Lek Koei en Kalfen

• 6400 Nutri Lek Kruip------(kalwers)

• 6404 Nutri LekProduksie of

• 6402 Nutri LekKoei en Kalf

1. Partus envroeë laktasie

- hoëbehoeftes

2. Herkonsepsie

, vroeëdragtigheid,

laktasie - hoëbehoeftes

3. Mid-dragtigheid -

laagstebehoeftes

4. Laatdragtigheid -verhoogdebehoeftes

Puberteit word eers tussentwee tot drie jaar ouderdombereik duur om te voer.

Kostes:Onproduktiewe dier tydens groeitot produksie;

Semen kwaliteit en hoeveelheidis laer by jong diere;

Duur jong bul vertraagdekudde genetiese insette.

Ontwikkeling van die Bul -

1. Genetika

2. Voeding

14

Dieet effekte op bul vrugbaarheid:

• Hoë konsentraat diëte aan jong bulle:– Verhoogde sperm abnormaliteite– Verlaagde sperm motiliteit;

• Vetneerlegging in die skrotale weefsel kantermoregulering nadelig beïnvloed;

• Hoë energie diëte verhoog die oppervlaktemperatuur van die skrotum;

• Effekte is nie-permanent nie;

• Britse rasse is geneig tot genetiese oorvetheid.

15

Deel 2: Reproduksie – bydrae van die Bul

16

Eienskappe van Bul rantsoene

Growth Phase Maintenance/Working Phase

Think Bull Test Diet

Protein with Energy Concentrate

Low Fiber

Low Physical Activity

Purpose: Maximize Growth and Condition

High Fiber

Low Concentrate

High Physical DemandRequires more planning due to variation in physical demand

Supplementation may be necessary in some stages

Dietary transitions should be minimum of 21 days

Voedingsriglyne

Oorvet bulle kan `n probleem wees;

GebruikLiggaamskondisietellingvir bestuur;

Ken die tipe enraamgrootte van die dier– volledige uitgroei vsvetneerlegging.

17

18

Kan bulle te maer wees?

BCS BSE* Pass Rate<4 55%5 72%6 67%

>6 62%

Adapted from Barling et al., 1998

*BSE – breeding soundness evaluation

BCS at Mating

VoedingsriglyneBulle se behoefte tydens die teelseisoen is 2 – 3 x hoër as onderhoud;

As ruvoer beperk is, moet bulle apart addisioneelvoer ontvang;

Hoe?

20

Hoe - VoedingsriglyneDoel van die voedingsprogram van bulle:

Benut die mees ekonomiese bron eerste –weidings/ruvoer;

Voldoen aan voedingsbehoeftes na die bydrae van die weidings bereken is;

Voer vir die bepaalde verlangde produksie.

21

Get the Angle right -You have to know

where you want to go before you can get

there.

Voeding van Bulle

Ouderdom en Kondisie / oefening;

Vermeerder die ruvoer en verlaag die graankomponentvan die dieet – vermy oorvet;

Voer jong bulle eerder vir groei en ontwikkeling-spermtelling, motiliteit, libido;

Volwasse bulle – Verhoog graan en voer ruvoer by virkondisie verbetering voor die paarseisoen;

Fiks!

22

Jong bulle:Voer rantsoen met 12-14% RP teen 1.5-2.0% van LM;

Ruvoer/weiding moet vrylik beskikbaar wees;

Duimreël – Voer `n 14 % RP dieet tot 14 maandeouderdom.

23

D e e l 3 : Wa a rd e to e vo e g i n g ? Wat ’s d i e o p s i e s ?

Bemark direk na-speen aan voerkralePremie vir goeie diere

Benut eie voerkraal OF

“Backgrounding”:Hou die speenkalf op weiding tot >280 kg (5 maande) met kwaliteit “background” voer of lek soos:

Somerveld – Nutri Multi Mix 20 of Energie 18 (≈ 20% RP)

Winterveld – RP moet verdubbel na gelang van kwaliteit MAAR sal net voldoende wees vir Onderhoud (≈ 40% RP, winterlekke)

Daarna volg `n 60 – 80 d afrondingsperiode om die nodigegradering te bereik

Vetmestings konsentrate soos Nutri Bees Maxi 33, Nutri Voerkraalafrond 85

of Volledige Vetmestingsrantsoene soos Nutri VolledigeBeesvetmes

“Backgrounding ”

Opsies:

Ligte speenkalwers (vroegspeen) 160kg tot 240kg

Goeie weiveld beskikbaar, matige groei tot selfs280kg LM

Om kalwers nader aan kersfees markgereed te hê

Is dit `n opsie vir alle areas?

Lekkoste op swak kwaliteit weiveld / winterveld

D e e l 4 - G e b a l a n s e e rd e a a nv u l l i n g s b r i n g a l l e sb y m e ka a r !

Somer, Oorgangsperiode en Winter aanvullende voeding

= 3 fase lekprogram

Voer die rumen! Benut d ie weid ing .

Fungi8% of microbial biomass

Protozoa4 million/ml RF30-40% biomass

Bacteria230 – 10 000 million/ml>50% biomass

Tipes aanvul lende voeding

Die hoeveelheid en tipe word bepaal deur:

Seisoen

Kwaliteit en hoeveelheid beskikbaar

Massa, kondisie en ouderdom van die diere

Stadium van dragtigheid of laktasie

Dragtigheidstatus (enkel, twee of drielinge)

Koste en beskikbaarheid van supplemente/lekke

Voedingsbestuur tydens die vroeë somer

Meeste koeie (>60%) sou binne die 1ste 30d van die kalfseisoen gekalf het.

Weiding is van hoogstaande kwaliteit.

Supplementasie behoort op die primêre tekorte van die seisoen te fokus, in ag genome die area en produksievereistes van die dier.

SOMER

Voldoende hoeveelheid weiding beskikbaar

Hoë groeitempos

Hoë produksievlakke

Beperkende voedingstowwe?

S ir Arnold Thei ler

Photo of Sir Arnold Theiler,Marguerite Henrici and Henry H.Green at Armoedsvlakte (1920’s) withtheir official transport, a rickety ex-army "Oldsmobile" pulled by donkeys.A laboratory was set up on the farmArmoedsvlakte ("Poverty flats") in thedistrict Vryburg. Sir Arnold Theiler wasappointed as Director of "Lamziekte"Research, with H.W.R. King as hissecretary and Th. Meyer as technicianas well as farm labourers to handlethe cattle and to erect the fencing tocamp off the various experimentalbatches. Marguerite Henrici fromBasel, Switzerland was appointed inthe early twenties as plantphysiologist in charge ofArmoedsvlakte, with instructions tostudy the movement of chemicals inthe leaves of grasses and their valueas food for livestock.

31

Primêre tekort

Fo sfate ( fo sfo r ) i n p ra k t y k – a s o o k a n d e rm i n e ra l e

Benutting van Energie in weiding as ME

Verbeter die inname van die weiding

Met gevolglike verbeterde rumen mikrobiese aktiwiteit

En dus verteerbaarheid en inname

Ontwikkeling van die ongebore kalf en ondersteun

Melk produksie (1g P/liter melk)

Vrugbaarheid

Groei

Pr imêre spoormineraal tekorte

Zn

Cu

Mn en Se

Ook Co, Fe, I, Mo

Elk het spesifieke tekort simptome (of toksisiteit)

Spesifieke simptoom Reproduksie

35

Spoorminerale

Produksie & Reproduksie

Immuminiteit

Zn, Mn, Se & Cu Zn, Mn, Se, Cu & Cr

Gebalanseerdespoormineraalaanvull ing

Groei en ontwikkeling is optimaal;

Semen kwaliteit en produksie word verbeter by jonger bulle;

Zn, Cu & Mn is essensieel virhormoonproduksie, libido entestes ontwikkeling.

36

Spoormineraal tekorteTydige identifisering is belangrik:

Subklinies:

Produksie, reproduksie & gesondheid

Vorm `n idee van die dier se statusOntledings: gras, water, grond

Kliniese simptome

Subkliniese simptome = Erosie siekte

37

OPSIES - NUTRI Tub Fosfaat – NFF 1132

Koste effektiewe Fosfor en spoormineraal aanvulling

Geskik vir beeste, skape en bokke op groen weiding

Goed gebalanseerde spoormineraal samestelling

Beperkte soutinhoud

Maklik hanteerbaar

Weer bestand

NUTRI Tub Fosfaat – V14996/N -FF 1132

Cattle – 100g (dry) to 200g (lactating) per animal per daySheep – 18g to 30g (lactating) per animal per day40 kg tub –

Cattle – 10 – 20 animals/tubSheep – 25 – 50 animals/tub

O o k b e s k i k b a a r – m e e r t ra d i s i o n e l e b e n a d e r i n g

Nutri Lick Fos 6 – 12% Ca, 6% P, voer as sulks

Nutri Lick Fos 12 – meng 1:1 met growwe sout P6

40

?Wat van die hoog produserende koei;

Daardie koei wat elke jaar `n sterk kalf speen en tydens vroeësomer herbeset raak?

Is P steeds die belangrikste tekort asDie weidings se voedingswaarde begin afneem later in die groeiseisoen

Of op onbemeste aangeplante weidings?

Ja, maar addisionele voedingstowwe word benodig en voerbymiddels kan die benutting van energie vanuit die weiding bevorder.

Gebruik Oorgangs lekke

Move from P only to gradual inclusion of Protein

RDP, urea containing licks

Contains less urea than a winter lick and allows for adaptation

Supply 50-100g of protein and 6-9g of P per day

Limits weight and condition loss

START as soon as P-lick’s intake increases

Oorgangs lekke

Winterlek in kombinasie met P;

Weiding sal volwasse maar steeds groen wees;

Voer bv:

Ingredient Kg Composition

Nutri Lick Winter 40 200 CP – 20%

Nutri Lick Fos 12 100 Ca – 8%

Salt 100 P – 3.5%

TOTAL 400 250 – 400 g/day

Winter!

Winter aanvul l ing

Meeste voedingstowwe is beperk

Inname van die droë weiding is swak - onsmaaklik

Teelkoeie is dragtig en voedingsbehoeftes neem toe in laaste trimester, wat saamval met tyd van die laagste weiding kwaliteit

Voorsien -

Energie, Proteïen, Minerale en Vitamine as volledige lekkeof meng eie lekke.

Winter supplementat ion

NUTRI LICK WINTER 40 (V17401)

Protein/Mineral lick that can be fed as such (no further mixing);Contains 400 g/kg protein, ex NPN for economical over-wintering of cattle; Contains the necessary minerals for maintenance of cattle on dry winter veld.

Intake : Cattle 375 - 750 gram per day

40 kg

NUTRI L ICK WINTER 40

47

Samestelling / Composition Min, g/kg Maks, g/kg

Proteïen / Protein 400,0

Ureum / Urea -- 113,0

Totale Proteïen afkomstig van NPN Total Protein derived from NPN

98.89%

Vog / Moisture -- 120,0

Kalsium / Calcium 12,0 40,0

Fosfor / Phosphorus 10,0 --

V 17401N-FF 1453

Winter supplementat ion

NUTRI BEEF WINTERBREKER 32

(V17401)

Protein/energy/mineral/micro mineral (pending) lick requiring no further mixing;

Contains good quality rumen degradable protein (320 g/kg) and sufficient rumen fermentable energy sources for optimal rumen microbial production;

Suitable for the late winter period when grazing quality and quantity is limited;

Cattle and Sheep maintenance lick;

Also for replacement heifers and cows with calves during the late winter;

Intake: Cattle: 500 - 1000 gram per day, Sheep 120 – 150 gram per day;

40 kg

Nutr i Winterbreker 32

49

Samestelling Min, g/kg Maks, g/kg

Proteïen / Protein 320.0

Ureum 85.0

Totale Proteïen van NPN 89.6%

Vog / Moisture -- 120.0

Kalsium / Calcium -- 48.0

Fosfor / Phosphorus 12.0 --

V 3342N-FF 1067

W i nte r b re ke r o f B o s b re ke rByge vo e gd e s p o o r m i n e ra l e – R E P RO D U KS I E !

Beeste Act 36 Winterbreker inname kg/d

min max Registrasie 0.65 1

mg/bees/d mg/kg per dag

Fe 100 800 200 130 200

Co 0.2 1.6 0.5 0.325 0.5

Cu 20 160 30 19.5 30

Mn 40 640 180 117 180

Zn 60 480 250 162.5 250

I 1 8 4 2.6 4

Se 0.2 1.6 0.4 0.26 0.4

Mo 0 20 0 0 0

Vit A IU/kg 10000 6500 10000

50

Added micro minera ls - SHEEP

51

Skape Act 36 Winterbreker inname, kg/d

min max Registrasie per dag

mg/skaap/dag mg/kg 0.12 0.15

Fe 7 200 200 24 30

Co 0.025 0.8 0.5 0.06 0.075

Cu 1.6 40 30 3.6 4.5

Mn 4.5 160 180 21.6 27

Zn 4.5 132 250 30 37.5

I 0.025 3.2 4 0.48 0.6

Se 0.025 0.8 0.4 0.048 0.06

Mo 0 2 0 0 0

Vit A IU/kg 10000 1200 1500

Nutr i Winter l i cks – Also avai lable

Nutri Lick Bees 50;

Nutri Lick Concentrate 60, 67 or 80

NUTRI LICK CONCENTRATE 4-1-5

Flexible applications for home mixing;

Mix 4 parts Lick Concentrate, 1 part Urea and 5 parts coarse salt economical Winter lick with 400 g/kg Protein;

Mix the above Winter lick 40 with equal parts Maize meal or Hominy chop efficient Production lick.

52

Nutr i Winter lekke – Ook beskikbaar

NUTRI TUB PROTEïEN(NFF 1133), 45 kg

Proteïen, Mineraal, Spoormineraalsupplement;

280 g/kg Proteïen envoer ad lib;

Inname:

Beeste 550 - 650 gram per dag

Skape 90 - 120 gram per dag

53

NUTRI TUB PROTEïEN, 45 kg

54

Dragt ige en Lakterende diere

Koeie het gekalf en benodig addisionelevoedingstowwe vir laktasie waarvoor weidingonvoldoende is voor die eerste reëns;

Wanneer Proteïenlek innames begin stygProduksielek

Produks ie lekke

NUTRI LICK PRODUCTIONNutri Lick Production is a protein, energy, mineral lick for sheep and cattle; It contains high quality protein (250 g/kg), energy (grains) as well as minerals for ruminants on poor quality grazing;It is palatable to support high intakesIntake:

Sheep: 180 to 400 g/dCattle: 940 to 2200 g/d

40 kg

56

Nutr i Product ion L ick

57

Samestelling Min, g/kg Maks, g/kg

Proteïen/Protein 250.0

Ureum/Urea 35.0

Totale Proteïen vanaf NPN 54.25%

Kalsium/Calcium 12.0 40.0

Fosfor/Phosphorus 10.0

Energie (MJ/kg) 8.5

Skape: 180 tot 400 gramBeeste: 940 tot 2200 gram

V 28671N-FF 3733

Nutr i Produks ie lek ops ies

Nutri Lick Cow and Calf;

Nutri Lick Concentrate 4-1-5 mixed with salt, urea and chop/maize meal;

Nutri Tub Energy

58

TER OPSOMMING

Weiding word gekenmerk deur seisoenalevoedingstekorte;

Die benadering van `n Drie stadium aanvullingsprogram lewer goeie resultate.

1. P

2. P+Proteien

3. Produksielekke

DANKIE!

Dr Francois van de Vyver

[email protected]

(018) 011 8888

60