Jy is super welkom by T - Bloemfontein Baptiste...

2
Die Grootste Bloedskenker “Dáár is die Lam van God wat die sonde van die wêreld wegneem!” Joh 1:29 “Sonder die vergieting van bloed vind daar geen vergifnes van sonde plaas nie.” Heb 9:22 1. Rom 5:19 “Soos baie deur die ongehoorsaamheid van een mens sondaars geword het, so ook sal baie deur die gehoorsaamheid van die een Mens vrygespreek word.” Adam Jesus Persoon Persoon Daad Daad Gevolge Gevolge 2. Gen 4:10 “Die Here sê: “Wat het jy gedoen? Die bloed van jou broer roep van die aarde af na My.” Heb 12:24 “Die bloed van die Here Jesus Christus, dit is die bloed van die nuwe verbond, hierdie bloed getuig van iets beters as die bloed van Abel.” Bloed praat…… satan Openb 12:11 Bloed praat …… met ons Ef 1:7 Bloed praat …….met God Eks 12:13 “Die bloed aan die huise waarin julle is, sal 'n teken wees: waar Ek die bloed sien, sal Ek die huis oorslaan, en die vernietigende slag waarmee Ek Egipte gaan tref, sal julle nie tref nie.” 3. Die Bloed dra seën! Gekoop 1Pet 1:19 Vergewe Ef 1:7 Naby Ef 2:13 Vrede Kol 1:20 Regverdig verklaar Rom 5:9 28 Oktober 2018 051- 451 1017 [email protected] www.kerk.co.za bfn_baptiste

Transcript of Jy is super welkom by T - Bloemfontein Baptiste...

Page 1: Jy is super welkom by T - Bloemfontein Baptiste Kerkkerk.co.za/.../uploads/2018/10/Raamwerk-So-28-Okt.docx · Web view051- 451 1017 kerk@kerk.co.za bfn_baptiste Die Grootste Bloedskenker“Dáár

Die Grootste Bloedskenker“Dáár is die Lam van God wat die sonde van die wêreld

wegneem!” Joh 1:29 “Sonder die vergieting van bloed vind daar geen vergifnes van

sonde plaas nie.” Heb 9:22

1. Rom 5:19 “Soos baie deur die ongehoorsaamheid van een mens sondaars geword het, so ook sal baie deur die gehoorsaamheid van die een Mens vrygespreek word.”

Adam JesusPersoon PersoonDaad DaadGevolge Gevolge

2. Gen 4:10 “Die Here sê: “Wat het jy gedoen? Die bloed van jou broer roep van die aarde af na My.”Heb 12:24 “Die bloed van die Here Jesus Christus, dit is die bloed van die nuwe verbond, hierdie bloed getuig van iets beters as die bloed van Abel.” Bloed praat…… satan Openb 12:11 Bloed praat …… met ons Ef 1:7 Bloed praat …….met God Eks 12:13 “Die bloed aan die huise waarin julle is, sal 'n

teken wees: waar Ek die bloed sien, sal Ek die huis oorslaan, en die vernietigende slag waarmee Ek Egipte gaan tref, sal julle nie tref nie.”

3. Die Bloed dra seën! Gekoop 1Pet 1:19 Vergewe Ef 1:7 Naby Ef 2:13 Vrede Kol 1:20 Regverdig verklaar Rom 5:9 Skoon 1 Joh 1:7 Gewete Heb 10:22

28 Oktober 2018

051- 451 1017 [email protected] www.kerk.co.za bfn_baptiste