JUNIE 2017 - monties.co.za · Essay OR contextual: must do ONE BUT if you do essay in section B you...

13
Graad 11 Werksafbakening JUNIE 2017 NOVEMBER

Transcript of JUNIE 2017 - monties.co.za · Essay OR contextual: must do ONE BUT if you do essay in section B you...

Graad 11 Werksafbakening

JUNIE 2017

NOVEMBER

VAKAFBAKENING GRAAD 11 NOVEMBER EKSAMEN 2017

Afrikaans

Vraestel 1: Begrip, visuele geletterdheid, opsomming en taal

Afdeling A: Vraag 1 – Begrip en visuele geletterdheid 30

Hersien “Wat beteken die vraag?”

Afdeling B: Vraag 2 – Opsomming 10

Hersien die formaat van die opsomming.

Afdeling C: Vraag 3 – 5 – Taal in konteks 3 x 10

Woordeboekgebruik

Klankleer en klankverskynsels

Afkortings

Hoofletters en leestekens

Spelling

Morfologie

Taalverskynsels

Semantiek

Woordsoorte

Ontleding en uitbreiding van die enkelvoudige sin

Direkte en indirekte rede

Lydende en bedrywende vorm

Ontkenning

Vraestel 2: Letterkunde

Afdeling A: Vraag 1 – 5 ~ Poësie 30

Alle gedigte soos in geringbinde werkboek uiteengesit.

Afdeling B: Vraag 6 – 7 ~ Roman 25

Alle inligting soos in die geringbinde werkboek oor Vaselinetjie

uiteengesit is.

Afdeling C: Vraag 8 – 9 – Drama 25

Alle inligting soos in die geringbinde werkboek oor My Japan

uiteengesit is.

ALLE GERINGBINDE WERKBOEKE MOET OP 3 NOVEMBER INGEGEE WORD! DAAR WORD STRENG

KONTROLE GEHOU.

English HL Paper 2: [80] 7 November Section A: 30 4 seen poems: must do TWO 1 unseen poem: compulsory Section B: 25 Animal Farm Essay OR contextual question: must do ONE Focus on characters and themes of power, propaganda and corruption. Section C: 25 Macbeth Essay OR contextual: must do ONE BUT if you do essay in section B you must now do contextual in section C and vice versa Focus on Macbeth, Lady Macbeth, the witches, power, ambition, evil, order and disease Paper 1: [70] 21 November Section A: 30: comprehension test Section B: 10: summary Section C: 30: language: advertisement, cartoon, editing. Study all the work we did this year. You are more than prepared – just DO IT!!!

English FAL Paper 2: [70] 7 November Section A: 35 Animal Farm Strong readers: read the whole novel, learn summaries and questions. Weaker readers: read the underlined parts, learn summaries and questions. Section B: 35 Short Stories Learn all the short stories. Read ALL the stories again and study the questions we worked out. Paper 1: [80] 21 November Section A: 30: comprehension test Section B: 10: summary Section C: 40: language: advertisement, cartoon, general language work Learn everything, especially the extra notes you wrote in your books during classes. Look at the old exam papers to remind you of the type of questions that are asked.

BESIGHEIDSTUDIES

Die eksamen handel oor alle werk die jaar behandel.

Die afbakenning is in die klas met die leerders alreeds bespreek.

`n Voorstel is dat die leerders eers die Langvrae beantwoord.

Berekeninge is deel van hierdie vraestel en sakrekenaars mag gebruik word.

Alle sterkte.

FISIESE WETENSKAPPE

Vraestel 1 en 2 Tyd 3 ure Totaal 150 Kortvrae 20 punte FISIKA Newton 48 Vektore 16 Lig 35 Elektrostatika 18 Magnetisme 15 Stroombane 18 CHEMIE Bindingslengte, IMK, Lewis 20 Mol begrip 34 Gasse en eksotermies 44 Redoks 20 Sure 32 Leer wette en definisies Onthou veeldeeltjie diagram Gebruik die eksamenriglyne wat jy ontvang saam met jou handboek as jy studeer. Onthou die datavelle bevat baie inligting Moet asb. nie broei op ‘n vraag nie. Indien jy sukkel, los die vraag en gaan aan sodat jy liewer later kan terugkom na die vraag. Om uit te vind hoeveel tyd jy het, maal die punte totaal van die vraag met 1,2 en dit gee vir jou ‘n aanduiding van hoeveel tyd jy op ‘n vraag kan spandeer. Sterkte met die eksamen.

Musiek

Praktiese en Gehooreksamen:

Word reeds in laaste week voor skooleksamen begin, afgehandel. Vraestel 1: Afdeling A – Teorie en Harmonie

Nootname, hulplyne, alle nootwaardes en rustekens

Toonlere: 8 tipes, Toonsoorttekens

Tegniese toontrappe, Tydmaattekens en groepering

Intervalle, Transposisie volgens interval

Harmonie: Majeur en mineur drieklanke, Kadense skryf, nie-harmonie note

Franse tydname

Melodiese konstruksie – 8 mate

Vraestel 1: Afdeling B – Musiekgeskiedenis

20 ste Eeu: Hoofstuk 6

DeBussy, Stravinsky, Gershwin: Hoofstuk 7

SA komponiste: Hoofstuk 8 – Khumalo, du Plessis

Jazz: Bl 2 – 13

SA Jazz: Bl 14 -15

Afrika musiek: Bl 15 - 19

Vraestel 2: Musiekbeluistering

Instrumente van die Simfonie orkes uitken

Genres uit Romantiek en 20 ste Eeu

Vormleer: 2 en 3 ledig, Tema en Variasie, Rondo, Sonatevorm

Uitkenning van kadense, deurgangsnote, komposisietegnieke

IT Vraestel 1 (Prakties) 3 uur vir 130 punte

Delphi programmering, 4 vrae Vraag 1 tot 3 fokus op: verkry van en werk met toevoer vanaf verskeidenheid GUI komponente Inlees vanaf en skryf na tekslêers Werk met skikkings Geneste IF’s en for-lusse Skryf van geparameteriseerde functions en procedures Genereer Random waardes tussen gegewe grense Onttrek gedeeltes uit teks, valideer strings, werk net met een karakter op ‘n keer Basiese berekeninge, bv begin met iTotaal:=0 of rAve := 0.0 buite lus, Inc / tel by soos voldoen aan vereistes Vraag 4 (20 punte): Werk met reeds gekonnekteerde databasis deur filters te skep en te gebruik

Vraestel 2 (Teorie) 3 uur vir 130 punte

Afdeling A: kortvrae (gemeng) Kies A B C D en Waar of Onwaar: 10 punte Afdeling B: Stelseltegnologie (bine die rekenaarkas): 20 punte Afdeling C: Netwerke en Kommunikasietegnologieë: 25 punte Afdeling D: Data en Inligtingbestuur 21 punte Afdeling E: Oplossingontwikkeling (Delphi): 17 punte Afdeling F: Geintegreerde scenario: 37 punte

RTT

Vraestel Datum Tyd Punte

Prakties 2 Nov 3 ure 180

Teorie 23 Nov 3 ure 150

Wat moet alles geleer word vir Prakties?

• Word (Afdeling3) – Modules 3.1 tot 3.7

• Excel (Afdeling 4) – Modules 4.1 tot 4.4

• Access (Afdeling 5) – Modules 5.1 tot 5.5

• HTML (Afdeling 6) – Modules 6.1 en 6.2

• Verwerk data – Module 7.2

• Werk slimmer – Module 8.1

Gewigte

Word ±50

Excel ±50

Access ±45

HTML / Webontwerp ±20

Integrasie and Probleem oplossing ±15

Totaal 180

Wat moet alles geleer word vir Teorie?

• Stelseltegnologieë (Afdeling 1) – Modules 1.1 tot 1.6

• Netwerk- en Internet-tegnologieë (Afdeling 2) – Modules 2.1 tot 2.4

• Inligtingbestuur (Afdeling 7) – Modules 7.1 tot 7.3

• Gevallestudies– Module 8.2

• Teorie vra oor praktiese werk: ± 15 punte.

GEOGRAFIE

DIE ATMOSFEER - Energiebalans

- Verhitting van die atmosfeer

- Globale lugsirkulasie

- Atmosferiese druk

- Winde en lugmassas

- Afrika se weer en klimaat

- Sinoptiese weerkaarte

- Droogtes en verwoestyning

GEOMORFOLOGIE - Horisontale rotslae

- Heuwellandskappe en basaltiese plato’s

- Karoo-landskappe en eskarpterugtrekking

- Menslike benutting van landskappe

- Stollingsintrusies

- Hange

- Hangelemente

- Massabewegings

ONTWIKKELINGSGEOGRAFIE - Terminologie

- Aanwysers

- Ontwikkelingsmodelle

- Handel en ontwikkeling

- Globalisering

- Uitvoergedrewe ontwikkeling

- Vroue en ontwikkeling

- Die rol van ontwikkelingshulp

- Die impak van hukpverlening

HULPBRONNE EN VOLHOUBAARHEID - Benutting van hulpbronne

- Uitputting van hulpbronne

- Grond en gronderosie

- Konvensionele energiebronne

- Termiese kragopwekking

- Kernkrag

- Onkonvensionele energiebronne

- Sonkrag

- Windkrag

- Energiebestuur in SA

-

- Wiskundige Geletterdheid - Vraestel 1 & Vraestel 2

- Grafiekinterpretasie - Patrone & Verwantskappe - Vergelykings / Tabelle / Grafieke - Herleidings (metrieke- en imperiële eenhede) - Finansiële dokumente - Tariefstelsels (water) - Kosprys / Verkoopprys / Wins - Gelykbreekanalise - Rente (Saamgesteld / Enkelvoudig) - Lenings / Beleggings / Inflasie - Meting van lengte / afstand / massa / volume / temperatuur - Kaartwerk, planne en skaal - Omtrek, Oppervlakte & Volume - Vloerplanne & Monteerdiagramme - BTW & WVF - Waarskynlikheid - Wisselkoers - Datahantering, -Interpretasie & Grafieke

REKENINGKUNDE

Uiteensetting van vraestel

Vraag Inhoud Punte Minute

1 Rekonsiliasies

Bankrekonsiliasie (Verandering in KOJ en KBJ; Bankrekonstaat)

Krediteure-rekonsiliasie

45 27

2 Vaste bates

Algemene grootboek (Bateverkope)

Nota 3 van Balansstaat (vaste bates)

30 18

3 Vennootskappe (Finansiële state)

Inkomstestaat

Notas (Debiteure; Krediteure; Kapitaal; Privaatrekeninge)

70 42

4 Vennootskappe (Ontleding en vertolking)

Verhoudings (formules)

Kommentaar oor bv likiditeit

30 18

5 Produksiekoste

Algemene grootboek

Berekeninge (gelykbreekpunt)

40 24

6 Periodieke voorraadstelsel

Algemene grootboek

Berekeninge

40 24

7 Begrotings

Debiteure-invorderingskedule

Kontantbegroting

30 18

8 Klubs

Ledegeld-rekening

Berekeninge

15 9

Totaal

300

180

Wiskunde

Vraestel 1 – 150 punte (3 uur)

Eksponente en wortelvorme

Vergelykings en ongelykhede

Getalpatrone

Funksies en grafieke

Finansiële wiskunde

Waarskynlikheid

Vraestel 2 – 150 punte (3 uur)

Analitiese meetkunde

Trigonometrie

Euklidiese meetkunde

Statistiek (Datahantering)

LEWENSWETENSKAPPE

Die eksamen bestaan uit twee vraestelle van 2 1

2 uur en 150 punte elk. ‘n Praktiese eksamen moet

ook afgelê word.(60 punte) Vraestel I &II bestaan uit :

Afdeling A : Kortvrae (50 punte)

Afdeling B: (80)

Afdeling C: Lang vraag (20 Punte)

Die gewig van die onderwerpe in vraestel I &II sal soos volg wees. Die onderwerpe wat die meeste tel moet baie goed geleer word.

VRAESTEL 1

ONDERWERP PUNTE

BELANGRIKSTE INHOUD Praktiese eksamen

Fotosintese 27 Verskillende fases in fotosintese- proses asook eksperimente.

*Praktiese ondersoek en eksperimente. *Identifisering van verskillende dele van die spysverteringkanaal , niere asook asemhalingstelsel *Apparaat wat die proses van asemhaling illustreer *Die bepaling van bevokingsgrootte.

Respirasie 15 Verskillende fase in respirasie -proses asook eksperimente

Diere-voeding (Spysverterings-kanaal)

27 Bou van spysverteringskanaal asook verskillende funksie van elke deel . Rol in homeostase.

Gaswisseling (asemhalings-apparaat)

22 Bou van gaswisselingsapparaat asook verskillende funksie van elke deel . Rol in homeostase.

Ekskresie(niere) 23 Bou en werking van die nier. Rol in homeostase.

Ekologie 36 Terme, Bepaling van bevolkingsgrootte

Totaal 150

VRAESTEL 11

ONDERWERP PUNTE BELANGRIKSTE INHOUD PRAKTIESE EKSAMEN

Mikro-organismes

30 Virusse, Bakterieë, Protista,Fungi. Klassifikasie en kenmerke van mikro-organismes asook plante- en diereryk.

Plante 30 Oorsig oor planteryk.

Diere 20 Oorsig oor diereryk.

Menslike impak op omgewing

70 Atmosfeer, waterbeskikbaarheid, waterkwaliteit,voedselsekerheid,biodiversiteit, afvalbestuur.

150

GESKIEDENIS

VRAESTEL 1 VRAESTEL 2

WOENSDAG, 8 NOVEMBER

150 PUNTE

3 URE

Jy kry DRIE bronvrae (afd.A) en

DRIE opstelvrae (afd.B) = SES

vrae

Jy moet 1 bronvraag, 1

opstelvraag + nog `n

bron/opstelvraag beantwoord =

DRIE

BRONNE:

VRAAG 1 = KOMMUNISME IN

RUSLAND

VRAAG 2 = KAPITALISME IN VSA

VRAAG 3 = IDEES OOR RAS

OPSTELLE:

VRAAG 4 = KOMMUNISME (Sukses

van Stalin se planne om Rusland te

moderniseer)

VRAAG 5 = KAPITALISME (Gevolge vd

Groot Depressie)

VRAAG 6 = IDEES OOR RAS (Hoe het

eugenetika en sosiale darwinisme

bygedra tot Brittanje se behandeling van

inheemse mense in Australië)

DONDERDAG, 16 NOVEMBER

150 PUNTE

3 URE

Jy kry DRIE bronvrae (afd.A) en

DRIE opstelvrae (afd.B) = SES

vrae

Jy moet 1 bronvraag, 1

opstelvraag + nog `n

bron/opstelvraag beantwoord =

DRIE

BRONNE:

VRAAG 1 = NASIONALISME IN SA

(Afrika Nasionalisme)

VRAAG 2 = NASIONALISME IN

MIDDE-OOSTE

VRAAG 3 = APARTHEID (Bantoe-

onderwys)

OPSTELLE:

VRAAG 4 = NASIONALISME IN SA

(Opkoms van Afrikaner nasionalisme)

VRAAG 5 = NASIONALISME IN

GHANA (Rol van Kwame Nkrumah in

Ghana se ontwikkeling)

VRAAG 6 = APARTHEID (Versillende

vorme van segregasie)

***Detail oor bronne is in klas weergegee en leerders moes self notas neem

VERBRUIKERSTUDIE

- TEORIEVRAESTEL - SAMESTELLING VAN VRAESTEL

VRAAG INHOUD PUNTE BENADERDE TYD

(minute)

1 Kort vrae (alle onderwerpe) 40 20

2 Die verbruiker 30 30

3 Voedsel en Voeding 40 40

4 Kleding en tekstiele 30 30

5 Behuising 30 30

6 Entrepreneurskap 30 30

TOTAAL 200 180

-

DIE VERBRUIKER HOOFSTUK 1 Huishoudelike inkomste en besteding HOOFSTUK 2 Hoe om te begroot HOOFSTUK 3 Soorte bankrekeninge Aankoopmetode van goedere en dienste HOOFSTUK 5 Die Nasionale Kredietwet Kredietburo's Die Wet op Verbruikersbeskerming Aantekeninge van finansiële en kontraktuele aspekte HOOFSTUK 6 Vebruikersorganisasies Wat om te doen as probleme/klagtes ontstaan VOEDSEL EN VOEDING HOOFSTUK 7 Makro-voedingstowwe Mikro-voedingstowwe HOOFSTUK 8 Voedingsbehoeftes van verskillende verbruikersgroepe Individuele energiebehoeftes Voedingsinligtingstabelle HOOFSTUK 9 Tipes voedselkontaminasie Voedselvergiftiging

KLEDING EN TEKSTIELE HOOFSTUK 10 Kleurteorie HOOFSTUK 11 Ontwerpelemente en beginsels HOOFSTUK 12 Toepassing van ontwerpelemente en beginsels in kleding HOOFSTUK 15 Eienskappe van tekstielstowwe BEHUISING HOOFSTUK 13 Toepassing van ontwerpelemente en beginsels in interieur HOOFSTUK 17 Vloer en meubelplanne Beligtings en bergingsplanne Keuse van meubels Evaluasiekriteria vir die aankoop van meubels. ENTREPENEURSKAP HOOFSTUK 20 Keuse en bemarking van tuisgemaakte produkte HOOFSTUK 21 Konseptoetsing en behoefte identifisering HOOFSTUK 2 Bemarking HOOFSTUK 23 Produksiekoste en kosteberekening Aantekeninge van entrepeneurskap

-

IGO

VRAESTEL 1

Analitiese vraag- Siviel

Ontwikkeling Oorgangstuk

Tweepuntperspektief

Siviele Vloerplan, Aansig & Snit deur fondasie

VRAESTEL 2

Analitiesevraag- Meganies

Nokprofiel

Isometries van DOP

Samestelling Masjienonderdeel

LO

Kwartaal 3

Gesonde en gebalanseerde leefstylkeuses ( Langvraag )

Lees deur verskillende tipes ongelukke vir kort vrae.

Gevaarlike houdings en gedrag ( kort vrae )

Riskante gedrag en situasies ( medium vrae )

Middelgebruik en misbruik ( medium vraag )

Tienerselfmoord ( kort vrae )

MIV en VIGS ( medium vrae )

Individuele verantwoordelikheid om ingeligte besluite en keuses te maak

Neem ingeligte besluite ( medium vrae )

Redes hoekom mense nie raad vra en ondersteuning soek as hulle problem het ( medium

vrae )

Verkryging van getuigskrifte en bewyse ( lang vraag )

Persoonlike verwagting met betrekking tot die werk en ‘n loopbaan

Verwagting en realiteit. Loopbane ( lang vraag )

Geskoolde, halfgeskoolde, ongeskoolde werk en handearbeid ( lang vraag )

Kwartaal 4

Wat is Magsverhoudings ( kort vrae )

Verskillende soorte mishandeling ( lang vraag )

Definisie van seksuele teistering

Hoe om seksuele teistering te hanteer

Verkragting, ( kort vrae )

Verskillende soorte varkragting ( kort vrae )

Wat moet jy doen as jy verkrag word ( medium vrae )