JACOBSDAL PRIMêRE SKOOL - jakkies.com  · Web viewAansoeke moet so spoedig moontlik ingehandig...

7
JACOBSDAL PRIMÊRE SKOOL NUUSBRIEF: 16 17 - 24 Mei 2019 OUERS: RUGBY- EN NETBALAFSLUITING / WILDSVEILING: Ons Rugby- en Netbalafsluiting en Wildsveiling vind op Donderdag, 18 Julie plaas. Ons het al ‘n hele paar skenkings van jagpakkette ontvang. Ons plaas dit solank in ons nuusbrief vir u kennisname. Werf asseblief kopers en bring hulle saam. REDENAARSKOMPETISIE 2: Ouers en belangstellendes word uitgenooi na die tweede kwartaal se senior Redenaarskompetisie (gr 4 – 7) wat op Dinsdag, 21 Mei om 14:30 in juffrou Delene se klas plaasvind. IMBEWU PROVINSIALE WETENSKAPUITSTALLING 2019: Hierdie uitstalling bied aan leerders die geleentheid om hulle wetenskaplike ondersoeke en projekte in Natuurwetenskappe, Wiskunde, Geesteswetenskappe en Tegnologie ten toon te stel. AFDELINGS: Gr 1 – 3: LEGO-tegnologie kompetisie. Leerders bou ‘n brug van LEGO wat ‘n baksteen se massa kan dra. (LEGO blokkies word voorsien) Gr 4 – 6: Tegnologiekompetisie. Leerders bou ‘n item met afvalmateriaal. (Materiaal word voorsien) Gr 4 – 7: Leerders mag aan die junior ROBOTHON deelneem Datum: 30 Augustus Plek: Laerskool Postmasburg Kostes: R20 per deelnemer Sluitingsdatum vir inskrywings: 8 Augustus 2019 ‘n Maksimum van 2 leerders mag per projek en/of kompetisie inskryf. Ouers moet leerders self vervoer. Meer inligting kan by juffrou Tersia gekry word. LEERDERDEELNAME: UITSLAE: RUGBY: NETBAL: SPAN: NEWTON: SPAN: NEWTON se B-spanne: 0/9A Verloor 39 – 3 0/8 Wen 9 – 0 0/9B Verloor 40 - 10 0/9 Wen 8 – 4 0/11A Verloor 57 – 0 0/10 Wen 12 – 4 0/11B Verloor 58 – 0 0/11 Wen 15 – 5 0/13A Verloor 39 – 13 0/12 Wen 22 – 1 0/13B Verloor 26 - 5 0/13 Wen 18 – 10 NETBAL TEEN KOFFIEFONTEIN: Span: Koffiefont ein Luckhoff PS Luckhoff GS Tumelano 0/7 Wen 4 – 0 --- --- --- 0/8 Wen 5 – 4 Gelykop 5 – 5 --- --- 0/9 Wen 15 – 2 Wen 7 – 4 --- --- 0/10 --- --- Wen 12 – 1 --- 0/11 Wen 15 – 0 Wen 7 – 3 Wen 18 – 0 Wen 11 – 0 0/12 Wen 9 – 1 Wen 7 – 0 --- --- 0/13A Wen 10 – 2 --- --- Wen 21 – 0 0/13B Verloor 12 – 1 Verloor 4 – 2 ---- Verloor 3 – 1 RUGBY: Die volgende spanne speel op Dinsdag, 21 Mei oefenwedstryde teen Koffiefontein: 0/8: 14:00 0/9B: 14:25

Transcript of JACOBSDAL PRIMêRE SKOOL - jakkies.com  · Web viewAansoeke moet so spoedig moontlik ingehandig...

Page 1: JACOBSDAL PRIMêRE SKOOL - jakkies.com  · Web viewAansoeke moet so spoedig moontlik ingehandig word. Daar is beperkte plek in die koshuis beskikbaar. Indien u weet van ouers wat

JACOBSDAL PRIMÊRE SKOOLNUUSBRIEF: 16 17 - 24 Mei 2019OUERS:RUGBY- EN NETBALAFSLUITING / WILDSVEILING:Ons Rugby- en Netbalafsluiting en Wildsveiling vind op Donderdag,18 Julie plaas. Ons het al ‘n hele paar skenkings van jagpakkette ontvang. Ons plaas dit solank in ons nuusbrief vir u kennisname. Werf asseblief kopers en bring hulle saam.

REDENAARSKOMPETISIE 2:Ouers en belangstellendes word uitgenooi na die tweede kwartaal se senior Redenaarskompetisie (gr 4 – 7) wat op Dinsdag, 21 Mei om 14:30 in juffrou Delene se klas plaasvind.

IMBEWU PROVINSIALE WETENSKAPUITSTALLING 2019:Hierdie uitstalling bied aan leerders die geleentheid om hulle wetenskaplike ondersoeke en projekte in Natuurwetenskappe, Wiskunde, Geesteswetenskappe en Tegnologie ten toon te stel.AFDELINGS:

Gr 1 – 3: LEGO-tegnologie kompetisie. Leerders bou ‘n brug van LEGO wat ‘n baksteen se massa kan dra. (LEGO blokkies word voorsien)

Gr 4 – 6: Tegnologiekompetisie. Leerders bou ‘n item met afvalmateriaal. (Materiaal word voorsien)

Gr 4 – 7: Leerders mag aan die junior ROBOTHON deelneemDatum: 30 AugustusPlek: Laerskool PostmasburgKostes: R20 per deelnemerSluitingsdatum vir inskrywings: 8 Augustus 2019‘n Maksimum van 2 leerders mag per projek en/of kompetisie inskryf. Ouers moet leerders self vervoer. Meer inligting kan by juffrou Tersia gekry word.

LEERDERDEELNAME: UITSLAE: RUGBY: NETBAL:

SPAN: NEWTON: SPAN: NEWTON se B-spanne:

0/9A Verloor 39 – 3 0/8 Wen 9 – 0 0/9B Verloor 40 - 10 0/9 Wen 8 – 4 0/11A Verloor 57 – 0 0/10 Wen 12 – 4 0/11B Verloor 58 – 0 0/11 Wen 15 – 5

0/13A Verloor 39 – 13 0/12 Wen 22 – 1 0/13B Verloor 26 - 5 0/13 Wen 18 – 10

NETBAL TEEN KOFFIEFONTEIN:

Span: Koffiefontein Luckhoff PS Luckhoff GS Tumelano0/7 Wen 4 – 0 --- --- ---0/8 Wen 5 – 4 Gelykop 5 – 5 --- ---0/9 Wen 15 – 2 Wen 7 – 4 --- ---

0/10 --- --- Wen 12 – 1 ---0/11 Wen 15 – 0 Wen 7 – 3 Wen 18 – 0 Wen 11 – 0 0/12 Wen 9 – 1 Wen 7 – 0 --- ---

0/13A Wen 10 – 2 --- --- Wen 21 – 0 0/13B Verloor 12 – 1 Verloor 4 – 2 ---- Verloor 3 – 1

RUGBY:Die volgende spanne speel op Dinsdag, 21 Mei oefenwedstryde teen Koffiefontein:0/8: 14:000/9B: 14:25 0/11B: 15:000/13B: 15:45Daar sal geen oefening vir enige ander rugbyspan wees nie. Rugby-oefening staak vir hierdie kwartaal na afloop van hierdie wedstryde.

Baie geluk aan Wianco Ludike (0/13A) en JW Roelofse (0/12B) wat in die vier Griekwaland-Wes rugbyspanne opgeneem is. Sterkte met julle oefenkamp die naweek en deelname aan die Bondedag die volgende naweek. Na die wedtryde teen Cheetahs op 1 Junie sal ‘n finale 0/13 Cravenweekspan gekies word, asook ‘n finale GW 0/12-span.

MCDONALDS RUGBY- EN NETBALDAG:Sterkte aan ons 0/7 en 0/8 rugby- en netbalspanne wat op Saterdag, 18 Mei aan die McDonaldsdag by Newton deelneem. ‘n Program word by die nuusbrief ingesluit. NETBAL:Al die netbalspanne (0/7 – 0/13) het op Dinsdag, 21 Mei ‘n netbalkliniek hier by ons bane. Dit sal vanaf 15:00 tot 16:00 deur Landboudal se afrigters aangebied word. Netbaloefening staak vir hierdie kwartaal na afloop van hierdie kliniek.

Page 2: JACOBSDAL PRIMêRE SKOOL - jakkies.com  · Web viewAansoeke moet so spoedig moontlik ingehandig word. Daar is beperkte plek in die koshuis beskikbaar. Indien u weet van ouers wat

Baie geluk aan die volgende twee netbalspeelsters wat vir die Vrystaat netbalspanne gekies is wat vanaf 17 – 21 Junie aan die SA toernooi in Boksburg deelneem:Izeldi Jacobs: 0/12A-spanRohandri Masuret: 0/12B-span

Sterkte aan die 0/12 en 0/13A netbalspanne wat op Donderdag, 23 Mei by Bloemfontein Laerskool aan die Xhariepdag deelneem. Die bussie vertrek om 12:30 en busgeld van R80 is vooraf betaalbaar.

LANDLOOP: [AFSKEURSTROKIE]UITSLAE – LIGA VAN 9 MEI:0/8 (1km): Ignus Jacobs – 2de plek Jake du Toit – 5de plek Simon de Witt – 6de plek0/10 (2km): Megan Coetzee – 5de plek0/11 (3km): Lize-Mari Ferreira – 3de plek0/13 (3km): Justine Rampaleng – 1ste plek

Die volgende landloopligas vind op Vrydag, 24 Mei (vervoer beskikbaar indien genoeg belangstelling) en Vrydag, 31 Mei (ouers neem self hulle kinders) in Bloemfontein plaas. Atlete wat wil gaan deelneem, moet asseblief almal die afskeurstrokie invul en op Maandag, 20 Mei na die klasonderwysers terugstuur. Busgeld: R80.

BYBELVASVRA:Sterkte aan die Bybelvasvraspan wat op Maandag, 20 Mei die eerste rondte vraestel van die Nasionale Bybelvasvrakompetisie skryf. Julle moet asseblief om 14:30 in die saal wees. Ons span is:Marizanne Jacobs, Anadia Coetzee, Yuna Mouton en Carla Meintjes.

SKIET:Baie geluk aan die volgende twee skuts wat pragtig presteer het met die afgelope SA Junior Jaggeweer Kampioenskappe:Zanté Oertel: Eerste plek – dogters 0/14CJ Oertel: Derde plek – Seuns o/14

TOELATINGS – 2020:Toelating vir nuwe leerders vir 2020 open op 1 Junie 2019 en sluit op 30 Augustus 2019. Graad R leerders van Kammaland Pre-Primêr en Laaities en Ladies wat reeds ons toelatingsvorm voltooi het, hoef nie weer vir gr 1 in te skryf nie. Aansoeke moet so spoedig moontlik ingehandig word. Daar is beperkte plek in die koshuis beskikbaar. Indien u weet van ouers wat geen verbintenis met die skool het nie, stel hulle asb. in kennis.Epos adres: [email protected]. No. : 053 591 0039

................................. Mnr PW TaitSKOOLHOOF

Page 3: JACOBSDAL PRIMêRE SKOOL - jakkies.com  · Web viewAansoeke moet so spoedig moontlik ingehandig word. Daar is beperkte plek in die koshuis beskikbaar. Indien u weet van ouers wat

AFSKEURSTROKIE: LANDLOOP LIGA - BFN

OUER: ____________________________________________________

ATLEET: __________________________________________________

WIL AAN DIE LANDLOOPLIGA OP VRYDAG, 24 MEI DEELNEEM.

EK GAAN MY EIE KIND/ERS NA BLOEMFONTEIN VERVOER:

MY KIND BENODIG VERVOER NA BLOEMFONTEIN:

(MERK DIE TOEPASLIKE BLOKKIE)

HANDTEKENING VAN OUER: _____________________________

DATUM: _____________

BUSGELD: R80

~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~

LANDLOOP LIGA - BFN

OUER: ____________________________________________________

ATLEET: __________________________________________________

WIL AAN DIE LANDLOOPLIGA OP VRYDAG, 31 MEI DEELNEEM.

HANDTEKENING VAN OUER: _____________________________

DATUM: _____________

OUERS NEEM SELF HULLE KINDERS NA BLOEMFONTEIN

GEBEDSLYS:

Jannie du PlooyOom Christi de Wet (Hospitaal)

Charmaine Fourie (Behandeling – voete) Fanie Schoeman (Toetse)

Siek kinders en onderwysersMarius Cloete (Hospitaal)

SPESIALE AANBIEDINGE!!1 – 31 MEI 2019

KORT HARE: Kleur en blaas – R300MEDIUM LENGTE HARE: Kleur en blaas – R480

LANG LENGTE HARE: Kleur en blaas – R650

Page 4: JACOBSDAL PRIMêRE SKOOL - jakkies.com  · Web viewAansoeke moet so spoedig moontlik ingehandig word. Daar is beperkte plek in die koshuis beskikbaar. Indien u weet van ouers wat

WILDSVEILING: 18 JULIE 2019NR.

: PAKKETTE: DONATEUR:RESERWEPRYS:

1 Blouwildebees Christo Brink 2 2 Rooibokooie

Ockie Fourie

1 Springbokooi 2 nagte verblyf - selfsorg 3 2 koper springbokke

Awie Burger

1 lamkarkas 2 nagte verblyf - selfsorg 4 1 Springbokkarkas Allen Brooks 5 2 Springbokkarkasse Pieter Strydom 6 2 Vlakvarke

Waterval Safaris R7,600 2 Rooibokooie 2 nagte verblyf vir 2 persone 7 1 Gemsbok

Broer de Waal

1 Hartebees 2 Springbokke 2 aande verblyf vir 8 mans of 3 gesinne 8 1 Koedoe-ooi

Wiaan van der Linde

2 Springbokke Een aand verblyf by: Wag-'n-bietjie met middag- en aandete, asook ontbyt die volgende oggend

Page 5: JACOBSDAL PRIMêRE SKOOL - jakkies.com  · Web viewAansoeke moet so spoedig moontlik ingehandig word. Daar is beperkte plek in die koshuis beskikbaar. Indien u weet van ouers wat
Page 6: JACOBSDAL PRIMêRE SKOOL - jakkies.com  · Web viewAansoeke moet so spoedig moontlik ingehandig word. Daar is beperkte plek in die koshuis beskikbaar. Indien u weet van ouers wat