JACOBSDAL PRIMêRE SKOOL · Web view(Nie antibiotika of vitamienaanvullings nie)Hiermee stel ek...

13
JACOBSDAL PRIMÊRE SKOOL NUUSBRIEF: 1 15 - 22 Januarie 2016 Tema vir die jaar: JAKKIES VIR JESUS - “Eerlikheid” VERWELKOMING: Baie welkom aan ons nuwe leerders en ouers, asook ons nuwe leerkragte, mej Deandri van Vuuren en mnr Matthew Hardenberg. Ons hoop dat u vinnig tuis sal voel en ons wens u ‘n lang en aangename verbintenis met Jacobsdal Primêre Skool toe. GEDRAGSKODE VIR LEERDERS: Ouers moet asseblief die gedragskode vir leerders saam met u kinders deurgaan, dit teken en op Maandag, 18 Januarie na die klasonderwysers terugstuur. Dit word by die nuusbrief ingesluit. Indien u enige navrae het of voorstelle daaroor wil doen, kan u dit met die eerste Ouervergadering doen. BEHEERLIGGAAM: Lede word herinner aan die Finansiële vergadering om 12:00 en die Beheerliggaamvergadering om 14:00, op Maandag, 18 Januarie. BUITEMUURSE ROOSTER/ KWARTAALPROGRAM/PERIODETYE: Die finale buitemuurse rooster en kwartaalprogram, asook die periodetye word by die nuusbrief ingesluit. INLIGTING: Ouers (en veral ons nuwe ouers) kan kennis neem van die volgende nuttige inligting Webtuiste: www.jakkies.com Eposadresse: [email protected] (Skoolhoof) [email protected] (Sekretaresse) [email protected] (Finansies NUUSBRIEWE: - Elke oudste of enigste leerder in ons skool ontvang elke Vrydag ‘n nuusbrief met inligting en al die reëlings vir die volgende week. U moet assebief op die nuusbriefkontroleblad (in u kind se besit) teken dat u die nuusbrief ontvang en saam met u kind gelees het. - Die nuusbrief word ook elke Vrydag op ons webtuiste geplaas. AFWESIGE LEERDERS: - Leerders wat afwesig was en toetse gemis het, gaan op die eerste Maandag daarná daardie toetse gedurende die eerste periode (admin) in mnr Schalk Meintjes se klas skryf. Indien ‘n leerder op daardie Maandag óók afwesig is (met ‘n geldige verskoning) mag hy op die daaropvolgende Maandag sy/haar toets inhaal. Indien hy of sy nie ‘n geldige verskoning het nie, kry daardie leerder ‘n 0-punt vir daardie toets. - Ouers mag nie direk na ‘n klaskamer gaan om ‘n onderwyser te spreek nie. Meld asseblief by die kantoor aan sodat ons adminpersoneel u kan help. - Geen dokters-/tandartsafsprake gedurende skoolure tensy dit ‘n krisis is nie. Stel asseblief vooraf die Skoolhoof SKRIFTELIK in kennis en onthou om u kind by die kantoor te kom uitteken. - Leerders moet ‘n mediese sertifikaat toon indien hy/sy meer as twee dae afwesig is. - Leerders is self daarvoor verantwoordelik om hulle huiswerk by maats te kry, en in te haal, as hulle afwesig was. Huiswerk is ook elke dag vir graad 4 – 7 net na skool in ‘n lêer in die personeelkamer beskikbaar. VEILIGHEID: - Alle hekke van die skool word vanaf 7:30 tot 12:45 gesluit ter wille van die veiligheid van u kind. Kinders wat laat kom en ouers wat die skool wil besoek kan van die nuwe klein hekkie langs die hoofingang gebruik maak. Druk asb. die klokkie en

Transcript of JACOBSDAL PRIMêRE SKOOL · Web view(Nie antibiotika of vitamienaanvullings nie)Hiermee stel ek...

Page 1: JACOBSDAL PRIMêRE SKOOL · Web view(Nie antibiotika of vitamienaanvullings nie)Hiermee stel ek Jacobsdal Primêre Skool in kennis dat my kind chroniese medikasie gebruik. (Ook medikasie

JACOBSDAL PRIMÊRE SKOOLNUUSBRIEF: 1 15 - 22 Januarie 2016Tema vir die jaar: JAKKIES VIR JESUS - “Eerlikheid”

VERWELKOMING:Baie welkom aan ons nuwe leerders en ouers, asook ons nuwe leerkragte, mej Deandri van Vuuren en mnr Matthew Hardenberg. Ons hoop dat u vinnig tuis sal voel en ons wens u ‘n lang en aangename verbintenis met Jacobsdal Primêre Skool toe.

GEDRAGSKODE VIR LEERDERS: Ouers moet asseblief die gedragskode vir leerders saam met u kinders deurgaan, dit teken en op Maandag, 18 Januarie na die klasonderwysers terugstuur. Dit word by die nuusbrief ingesluit. Indien u enige navrae het of voorstelle daaroor wil doen, kan u dit met die eerste Ouervergadering doen.

BEHEERLIGGAAM:Lede word herinner aan die Finansiële vergadering om 12:00 en die Beheerliggaamvergadering om 14:00, op Maandag, 18 Januarie.

BUITEMUURSE ROOSTER/ KWARTAALPROGRAM/PERIODETYE:Die finale buitemuurse rooster en kwartaalprogram, asook die periodetye word by die nuusbrief ingesluit.

INLIGTING:Ouers (en veral ons nuwe ouers) kan kennis neem van die volgende nuttige inligting

Webtuiste: www.jakkies.com Eposadresse: [email protected] (Skoolhoof) [email protected] (Sekretaresse) [email protected] (Finansies NUUSBRIEWE:

- Elke oudste of enigste leerder in ons skool ontvang elke Vrydag ‘n nuusbrief met inligting en al die reëlings vir die volgende week. U moet assebief op die nuusbriefkontroleblad (in u kind se besit) teken dat u die nuusbrief ontvang en saam met u kind gelees het.

- Die nuusbrief word ook elke Vrydag op ons webtuiste geplaas. AFWESIGE LEERDERS:

- Leerders wat afwesig was en toetse gemis het, gaan op die eerste Maandag daarná daardie toetse gedurende die eerste periode (admin) in mnr Schalk Meintjes se klas skryf. Indien ‘n leerder op daardie Maandag óók afwesig is (met ‘n geldige verskoning) mag hy op die daaropvolgende Maandag sy/haar toets inhaal. Indien hy of sy nie ‘n geldige verskoning het nie, kry daardie leerder ‘n 0-punt vir daardie toets.

- Ouers mag nie direk na ‘n klaskamer gaan om ‘n onderwyser te spreek nie. Meld asseblief by die kantoor aan sodat ons adminpersoneel u kan help.

- Geen dokters-/tandartsafsprake gedurende skoolure tensy dit ‘n krisis is nie. Stel asseblief vooraf die Skoolhoof SKRIFTELIK in kennis en onthou om u kind by die kantoor te kom uitteken.

- Leerders moet ‘n mediese sertifikaat toon indien hy/sy meer as twee dae afwesig is.

- Leerders is self daarvoor verantwoordelik om hulle huiswerk by maats te kry, en in te haal, as hulle afwesig was. Huiswerk is ook elke dag vir graad 4 – 7 net na skool in ‘n lêer in die personeelkamer beskikbaar.

VEILIGHEID:- Alle hekke van die skool word vanaf 7:30 tot 12:45 gesluit ter wille

van die veiligheid van u kind. Kinders wat laat kom en ouers wat die skool wil besoek kan van die nuwe klein hekkie langs die hoofingang gebruik maak. Druk asb. die klokkie en druk die hekkie oop as die magneetslot oopgegaan het. Trek asb. weer hierdie hekkie agter u toe.

SKOOL EN SPORTKLERE:- Leerders kom elke Woensdag met hulle sportklere skool toe.- Alle skool- en sportklere moet groot asseblief gemerk wees.

SELFONE:- Leerders mag nie selfone tydens skoolure in hulle besit hê nie.

Selfone mag wel vóór skool by die kantoor ingehandig en ná skool weer afgehaal word.

KLEREWINKELTYE: Die Klerewinkel maak slegs op die volgende tye oop:Maandag: 7:30 – 8:30 Dinsdag: 11:30 – 14:00 Woensdag: 11:30 – 14:00 Donderdag: 11:30 – 14:00 Vrydag: 11:30 – 13:30

PRYSUITDELING: (Veral ons nuwe ouers)Die beleid bepaal dat leerders (indien hy/sy vir ‘n streek- of provinsiale span gekies word) eers kleure kry indien hy/sy vir daardie streek/span deelgeneem het. Indien deelname ná die Prysuitdeling van daardie jaar plaasvind, sal die leerder eers in die volgende jaar erkenning daarvoor kry.

Die handboeke wat u kind ontvang is vir ons skool baie kosbaar. Leerders wat handboeke verniel of laat wegraak gaan rekeninge daarvoor ontvang. Hierdie rekening moet eers vereffen word alvorens u kind weer handboeke gaan ontvang.

Ouers wat gelde elektronies inbetaal moet asseblief hulle kind se naam en van en waarvoor die betaling is, as verwysing gebruik. Onthou assebief dat die skool, koshuis en klerewinkel drie aparte rekeninge het.

Page 2: JACOBSDAL PRIMêRE SKOOL · Web view(Nie antibiotika of vitamienaanvullings nie)Hiermee stel ek Jacobsdal Primêre Skool in kennis dat my kind chroniese medikasie gebruik. (Ook medikasie

Ouers moet asseblief kennis neem dat daar kamera’s in die klaskamers is. Opnames sal met dissiplinêre verhore gebruik word.

Middagetes is vir dagskoliere by die koshuis beskikbaar @ R30 elk. Etekaartjies moet vóór 10:00 gekoop word om ‘n ete te kan kry.

SKRYFBEHOEFTES / HUISWERKBOEKE: [AFSKEURSTROKIE]Leerders se skryfbehoeftes en huiswerkboeke word op Maandag, 18 Januarie deur die klasonderwysers gekontroleer. Maak asseblief seker dat u kind alles het wat hy/sy nodig het. Graad 5 – 6 leerders kan huiswerkboeke vir kwartaal 1 by die klasonderwysers @ R25 elk bestel.Graad 4’s kry kwartaal 1 se huiswerkboek gratis.

GRAAD 1 “EERSTE SKOOLDAG”-FOTO’S: [AFSKEURSTROKIE]Graad 1 se “Eerste Skooldag”-foto’s kan deur ouers per afskeurstrokie bestel word. (Een foto is in die saal tydens die “kloklui”-seremonie geneem en nog ‘n individuele foto is in die klaskamer geneem)Jumbo: R10 A5 vergroting: R20Kontant met bestelling asb. Sluitingsdatum vir bestellings: Vrydag, 29 Januarie.

GRAAD 1 OUERVERGADERING: Ouers van graad 1-leerders het op Vrydag, 22 Januarie om 12:00 ‘n belangrike inligtingsvergadering in die graad 1-klas.

MEDIKASIE / BRILDRAERS: [AFSKEURSTROKIE]Ouers moet asseblief vir ons die afskeurstrokies rondom medikasie en brildraers invul en op Maandag, 18 Januarie na die klasonderwysers terugstuur.

SMS-STELSEL: [AFSKEURSTROKIE]Alle ouers moet asseblief weer vir 2016 by die SMS-stelsel van ons skool registreer. Aansluiting is verpligtend.Kostes: R60 per selfoonnommer per jaar. Vul asseblief die afskeurstrokie in en stuur dit saam met die kontant na die klasonderwysers op Maandag, 18 Januarie. Ouers het tot 5 Februarie kans om die registrasiefooi te betaal.

AFLOSONDERWYSERS / TOESIGHOUERS: [AFSKEURSTROKIE]Ouers wat bereid is om ons in hierdie jaar behulpsaam te wees met toesig by klasse kan die afskeurstrokie invul en op Maandag, 18 Januarie terugstuur. Ons wil so ver as moontlik toesig in die klasse hê indien ‘n onderwyser siek is of na ‘n kursus moet gaan.

SWEMBAD:Die swembad is vir privaatfunksies bespreek op die volgende dae:Vrydag, 22 Januarie: Vanaf 16:00 tot 23:00Sondag, 24 Januarie: Vanaf 10:00 tot 17:00Geen toegang vir sleutelhouers / afrigters gedurende bostaande tye.

KOOR:Ons senior skoolkoor benodig dringend ‘n koorafrigter. Indien u bewus is van so ‘n persoon wat ons kan help, kan u met die Skoolhoof skakel.

KOSHUIS: [KOSHUISBRIEF]Kennis geskied hiermee van ‘n vergadering vir alle koshuisouers wat plaasvind op Maandag, 18 Januarie om 7:30 in die eetsaal. ‘n Koshuiskomiteevergadering vind net na die Koshuisouervergadering in die eetsaal plaas. (Ongeveer 8:00)Koshuisouers moet asseblief kennis neem van die koshuisnuusbriefie wat u kind ontvang het.

LEERDERDEELNAME:SONE ATLETIEKSPAN: Die finale Sone-atletiekspan is saamgestel en is aan die betrokke atlete oorhandig saam met ‘n afskeurstrokie wat deur ouers ingevul moet word en op Maandag, 18 Januarie by mnr Alfred ingehandig moet word. Ouers moet bevestig of ons u kinders vir die Sone-atletiekbyeenkoms op Woensdag, 27 Januarie moet inskryf. Baie ouers sal self hulle kinders Bloemfontein toe moet neem aangesien ons bussie net ‘n beperkte aantal atlete kan neem.

TENNIS: [AFSKEURSTROKIE]Ouers wat belangstel om hulle kinders ekstra tennisafrigting (gratis) by mnr Hodgson te laat doen kan die afskeurstrokie invul en op Maandag, 18 Januarie na die klasonderwysers terugstuur. Afrigting sal tussen 16:00 en 18:00 vanaf Maandag tot Donderdag plaasvind en spelers sal volgende week in groepe verdeel word.Die tennisrangleer verskyn op die drukbord by die skool en seuns en dogters se daag open. Inligting en daagreëls is by juffrou Tersia beskikbaar.Baie geluk aan Michela Steenkamp wat in die 0/14B Suid-Vrystaat Tennisspan opgeneem is. Sy is die nommer een speler in daardie span.KLEURGALA – MAANDAG, 25 JANUARIE: Leerders wat vir die Kleurgala wil inskryf moet hulle inskrywingsvorms op die laatste Maandag, 18 Januarie by die klasonderwysers ingehandig.

Page 3: JACOBSDAL PRIMêRE SKOOL · Web view(Nie antibiotika of vitamienaanvullings nie)Hiermee stel ek Jacobsdal Primêre Skool in kennis dat my kind chroniese medikasie gebruik. (Ook medikasie

Swemmers kan vir 5 items inskryf. Geen laatinskrywings word gedoen nie, ook nie by die byeenkoms self nie.Wenners van die Victor en Victrix Ludorum swembekers van 2015 (nie swemprestasiebekers nie!) moet asseblief die bekers op Maandag, 18 Januarie by die kantoor kom inhandig.

SKAAK: [AFSKEURSTROKIE]Uitslae van SA Skaakkampioenskappe:Die Vrystaat 0/12D-span waarin Rian Steenkamp deelgeneem het was 10de, 0/16B (Fransien) 4de en die 0/14B-span waarin Johandre van der Berg deelgeneem het, 7de. Ons is baie trots op julle drie!Die volgende Vrystaat kwalifiserende skaaktoernooi vind op Vrydag, 22 en Saterdag, 23 Januarie in Bloemfontein plaas. Spelers wat wil deelneem moet op Maandag, 18 Januarie by mnr Alfred per afskeurstrokie inskryf. Volledige inligting sal aan spelers wat gaan deelneem, gegee word. Inskrywingsgeld: R85 per speler. Ouers moet self hulle kinders na die toernooi vervoer.

ALGEMEEN:‘n Elektroniese inbetaling is op 5 Januarie 2016 ontvang vir R7810.00 met verwysing Liberty 047. Ons het geen idee wie dit is nie. Kontak asb die kantoor.

…………………. PW TaitSKOOLHOOF

GEBEDSLYS:

Leilah Snyman (Oupa oorlede)

AANSLUITING BY JAKKIES SE SMS-STELSEL 2016 - Verpligtend vir alle ouers

Graad R – 7

OU BOEKEIndien daar ouers is wat boeke (veral

kinderboeke)by die huis het wat u nie meer lees/gebruik

nie, kan u ditvir die Jakkies Opwaarts Sentrum skenk om te

verkoopvir fondse.

U kan dit in die volgende paar weke skool toe stuur.

Die datum van die groot boekuitstalling/verkoping

sal later aan u deurgegee word

Baie dankie by voorbaat!

Jakkies Opwaarts Sentrum

Page 4: JACOBSDAL PRIMêRE SKOOL · Web view(Nie antibiotika of vitamienaanvullings nie)Hiermee stel ek Jacobsdal Primêre Skool in kennis dat my kind chroniese medikasie gebruik. (Ook medikasie

1 x Selfoonnommer OF 2 x Selfoonnommers @ R60 per jaar @ R120 per jaar

Merk asseblief u keuse met ‘n XLEERDERS IN ONS SKOOL SE NAAM, VAN EN GRAAD:

____________________________ GRAAD: ______

_____________________________ GRAAD: ______

_____________________________ GRAAD: ______

_____________________________ GRAAD: ______

(Elke leerder in die gesin moet aan die selfoonnommer gekoppel word)

SELFOONNOMMER: 1 (Gewoonlik Mamma!)

NOEMNAAM EN VAN: __________________________________

SELFOONNOMMER: ___________________________

EPOS-ADRES MA: _________________________________________

EPOS-ADRES PA: _________________________________________

SELFOONNOMMER: 2 (Pappa – slegs as u R120 betaal het)

NOEMNAAM EN VAN: __________________________________

SELFOONNOMMER: ________________________

NB: Ouers moet elke jaar vir die SMS-stelsel herregistreerNS: Ouers kan op ‘n sms “reply”, dit kom dan as ‘n epos na die skool toe

terug.

GEBEDSLYS:

Leilah Snyman (Oupa oorlede)

AFSKEURSTROKIE: GRAAD 1 EERSTEDAG FOTO’S

HIERMEE WIL EK _________________________________

OUER VAN __________________________________

AFSKEURSTROKIE: AFLOSSE VIR ONDERWYSERS

Geagte ouers:Ons wil nie graag klasse sonder toesig laat nie en benodig plaasvervangers (ouers) om vir onderwysers wat kursusse in skooltyd moet bywoon, siek is of dringend verlof moet neem, in te staan.Vul asseblief die onderstaande in as u ons kan help.

Naam en van: Toesig:Gee van

onderwys:(Slegs gekwalifeerde

onderwysers)

( Merk asseblief die toepaslike)

HANDTEKENING: ______________________ DATUM: _____________

KONTAKNOMMER: ________________________

TOESTEMMINGSBRIEF (2016)BASIESE MEDISYNE

(Alle leerders by die skool en koshuis)

Page 5: JACOBSDAL PRIMêRE SKOOL · Web view(Nie antibiotika of vitamienaanvullings nie)Hiermee stel ek Jacobsdal Primêre Skool in kennis dat my kind chroniese medikasie gebruik. (Ook medikasie

AFSKEURSTROKIE: GRAAD 1 EERSTEDAG FOTO’S

HIERMEE WIL EK _________________________________

OUER VAN __________________________________

Baie geluk aan Hoër Landbouskool met hulle

TOESTEMMINGSBRIEF (2016)BASIESE MEDISYNE

(Alle leerders by die skool en koshuis)

CHRONIESE MEDIKASIE (2016)Bv. Ritalin, Concerta ens.

(Nie antibiotika of vitamienaanvullings nie)

LEERDERS WAT ‘N BRIL DRA (2016)Hiermee stel ek u in kennis dat my kind:

Naam en van: _________________________________ graad: ________

‘n by die skool moet dra.

(Merk die toepaslike)

Naam van ouer: ____________________________

Handtekening: _________________________

Permanente bril / Leesbril

Page 6: JACOBSDAL PRIMêRE SKOOL · Web view(Nie antibiotika of vitamienaanvullings nie)Hiermee stel ek Jacobsdal Primêre Skool in kennis dat my kind chroniese medikasie gebruik. (Ook medikasie

Baie geluk aan Hoër Landbouskool met hulle

AFSKEURSTROKIE: KWALIFISERENDE SKAAKTOERNOOI

Ouer: _________________________________________

wil graag my kind/ers:

_______________________ __________________________

vir die Kwalifiserende Skaaktoernooi op 22 en 23 Januarie

inskryf.

HANDTEKENING VAN OUER: ________________________

DATUM: __________________

CHRONIESE MEDIKASIE (2016)Bv. Ritalin, Concerta ens.

(Nie antibiotika of vitamienaanvullings nie)

AFSKEURSTROKIE: HUISWERKBOEK KWARTAAL 1 (R25) (Slegs gr. 5 – 6)

OUER: ___________________________________

AFSKEURSTROKIE: TENNISAFRIGTING (Mnr Hodgson)

Ouer: _________________________________________

wil graag my kind/ers:

____________________________________ Gr: _____

____________________________________ Gr: _____

by ekstra tennisafrigting laat inskakel.

HANDTEKENING VAN OUER: ________________________

DATUM: __________________

Page 7: JACOBSDAL PRIMêRE SKOOL · Web view(Nie antibiotika of vitamienaanvullings nie)Hiermee stel ek Jacobsdal Primêre Skool in kennis dat my kind chroniese medikasie gebruik. (Ook medikasie

AFSKEURSTROKIE: HUISWERKBOEK KWARTAAL 1 (R25) (Slegs gr. 5 – 6)

OUER: ___________________________________

Page 8: JACOBSDAL PRIMêRE SKOOL · Web view(Nie antibiotika of vitamienaanvullings nie)Hiermee stel ek Jacobsdal Primêre Skool in kennis dat my kind chroniese medikasie gebruik. (Ook medikasie

PERIODETYE – 2016 (Somer en Winter)

PERIODES: MAANDAE, TOTDONDERDAE: VRYDAE:

1 7:30 – 8:00 7:30 – 8:002 8:00 – 8:30 8:00 – 8:303 8:30 – 9:00 8:30 – 9:004 9:00 – 9:30 9:00 – 9:305 9:30 – 10:00 9:30 – 10:00

Langpouse 10:00 – 10:20 10:00 – 10:20 6 10:20 – 10:50 10:20 – 10:50 7 10:50 – 11:20 10:50 – 11:20 8 11:20 – 11:50 11:20 – 11:509 11:50 – 12:20 11:50 – 12:20

Kortpouse 12:20 – 12:30 12:20 – 12:3010 12:30 – 13:00 12:30 – 13:0011 13:00 – 13:30 13:00 – 13:3012 13:30 – 14:00

GRAAD 1-LEERDERS VERDAAG VIR DIE EERSTE TWEE WEKE VAN 2016 OM 12:00 (13 – 22 Januarie)

Graad 1 & 2 verdaag elke dag om: 12:48 (23-uur onderrig per week)Graad 3 verdaag elke dag om: 13:12 (25-uur onderrig per week)Graad 4 – 7 verdaag Maandae tot Donderdae om: 14:00 en Vrydae om 13:30. (27 uur 30 minute onderrig per week.)

Dinsdae: 7:30 – 8:00 KOOR OF SANG: [Koor oefening begin reeds om 7h20 vir leerders]

Donderdae: 7:30 – 8:00 KOOR/JKJA & PERSONEELVERGADERING: [Koor oefening begin reeds om 7h20 vir leerders]

NAWEKE:Die koshuis sluit op ‘n Vrydagmiddag om 14:00 en maak weer op ‘n Sondagmiddag om 17:00 oop.

SKOOL HEROPEN AAN DIE BEGIN VAN ELKE KWARTAAL OM 8:00.

Page 9: JACOBSDAL PRIMêRE SKOOL · Web view(Nie antibiotika of vitamienaanvullings nie)Hiermee stel ek Jacobsdal Primêre Skool in kennis dat my kind chroniese medikasie gebruik. (Ook medikasie

SKOOL SLUIT AAN DIE EINDE VAN ELKE KWARTAAL OM 11:00

---------------------///--------------------

Welkom terug! Dis tyd vir BIOLINK!!

Beste ouerHierdie jaar beloof BIOLINK om sommer klomp nuwe programme aan te bied. As jy nog altyd gewik en geweeg het oor BIOLINK is dit nou die tyd om u kind in te skryf.

Leerders van Jacobsdal Primêre Skool sowel as Landboudal kan bewys dat BIOLINK wondere vir hul skoolpunte verrig het. Belê in u kind se toekoms – NOU!

Verskeie kursusse sal ook vir leerders (ouers en onderwysers ook welkom) aangebied word hierdie kwartaal. Skakel asb. as u belangstel vir meer info.

Oppad groot skool toe Die gebruike van tellers (veral vir Gr R’e en 1’s) Mamma maak leer lekker Die oorgang na Gr 4 – maak dit maklik! Studiemetodes vir Gr 4 tot 7 Studiemetodes vir hoërskoolleerders

NUUT! NUUT! NUUT! Tenses en tye – hoe maklik kan dit wees!

Ouers en onderwysers skakel my gerus vir die nuwe wielkaarte (Afrikaans en Engels) wat in ‘n japtrap “tenses” en tye leer.

Page 10: JACOBSDAL PRIMêRE SKOOL · Web view(Nie antibiotika of vitamienaanvullings nie)Hiermee stel ek Jacobsdal Primêre Skool in kennis dat my kind chroniese medikasie gebruik. (Ook medikasie

Vir enige verdere navrae, skakel Miranda van der Walt by 083 7090 688 of stuur ‘n epos na [email protected]. Besoek ook BIOLINK se webwerf by www.bio-link.co.za en besoek Jacobsdal se Facebook-blad – Biolink Jacobsdal.

Page 11: JACOBSDAL PRIMêRE SKOOL · Web view(Nie antibiotika of vitamienaanvullings nie)Hiermee stel ek Jacobsdal Primêre Skool in kennis dat my kind chroniese medikasie gebruik. (Ook medikasie