JACOBSDAL PRIMêRE SKOOL - jakkies.comjakkies.com/Nuusbrief no 27.docx  · Web viewWat ‘n...

6
JACOBSDAL PRIMÊRE SKOOL NUUSBRIEF: 27 23 - 30 Augustus 2013 OUERS: BEDANKING: Ons opregte dank aan Kimberley Clark vir die installering van die ontsmettingsapparate (dispensers) by die skool en koshuis. Ons opregte dank aan Halsted vir die skenking van apparate en middels ter waarde van R45 000,00 aan ons skool en koshuis. Wat ‘n voorreg om positiewe ouers in ons skool te hê wat berge versit om verbeteringe tot voordeel van ons kinders te weeg te bring. Baie dankie aan Charlene Zondach wat hierdie skenking georganiseer het. Ons vra al ons ouers en belangstellendes om hierdie maatskappye te ondersteun en glo en vertrou dat ons kinders hierdie toerusting mooi sal oppas en nie daarmee sal mors nie. KOORFEES: Jacobsdal Primêr se Koorfees vind plaas op Donderdag, 5 September om 18:00 in die skoolsaal. Ons senior en ons junior koor gaan deelneem. Vyf ander kore kom daardie aand by ons optree. Kaartjies is by die kantoor beskikbaar en sal ook die aand by die deure te koop wees. Volwassenes: R30 Laerskoolkinders: R15 Kom ondersteun asseblief die skool en geniet die kultuuraand saam met ons. HUIS HERFSAKKER – BASAAR: Huis Herfsakker hou op Vrydag, 30 Augustus om 10:00 hulle jaarlikse kinderbasaar hier by ons skool. Leerders sal Vrydag die geleentheid kry om die basaar te ondersteun. Bring asseblief ‘n geldjie saam! Hulle jaarlikse basaar vind op Saterdag, 31 Augustus op ons sportterrein plaas. Program is as volg: 09:00: Potjiekoskompetisie begin 09:15: Mej Roosknoppie en mnr Pendoring kompetisie 10:00: Netbalwedstryde 11:00: Sterkmankompetisie 12:00: Dorp teen HLS rugbywedstryd (Speenvarkvangkompetisie net na rugby) 19:00: Heerlike dans by Eeufeessaal POPPETEE EN INDIANE BRAAI: Hierdie funksie wat op 30 Augustus sou plaasvind is gekanselleer. NOORDKAAP KUNSWEDSTRYD: Uitslae van die afgelope Noordkaap Kunswedstyd wat in Kimberley plaasgevind het, word by die nuusbrief ingesluit. KOSHUIS: Baie dankie aan Eunis en Marietha van der Merwe wat aartappels aan die koshuis geskenk het. Ons waardeer dit opreg! LEERDERDEELNAME: KRIEKET / MINI-KRIEKET: Ons 0/13, 0/11 en twee mini-krieketspanne speel op Dinsdag, 27 Augustus teen De Aar op hulle velde. Die spelers in die twee mini-krieketspanne het briefies ontvang. Die bus vertrek om 10:30 en R50 busgeld is vooraf betaalbaar. (Almal ry met die bus!) TENNIS: [AFSKEURSTROKIES] UITSLAE TEEN STAATS:

Transcript of JACOBSDAL PRIMêRE SKOOL - jakkies.comjakkies.com/Nuusbrief no 27.docx  · Web viewWat ‘n...

Page 1: JACOBSDAL PRIMêRE SKOOL - jakkies.comjakkies.com/Nuusbrief no 27.docx  · Web viewWat ‘n voorreg om positiewe ouers in ons skool te hê wat berge versit om verbeteringe tot voordeel

JACOBSDAL PRIMÊRE SKOOLNUUSBRIEF: 27 23 - 30 Augustus 2013OUERS:BEDANKING:Ons opregte dank aan Kimberley Clark vir die installeringvan die ontsmettingsapparate (dispensers) by die skool en koshuis. Ons opregte dank aan Halsted vir die skenking van apparate en middels ter waarde van R45 000,00 aan ons skool en koshuis. Wat ‘n voorreg om positiewe ouers in ons skool te hê wat berge versit om verbeteringe tot voordeel van ons kinders te weeg te bring. Baie dankie aan Charlene Zondach wat hierdie skenking georganiseer het. Ons vra al ons ouers en belangstellendes om hierdie maatskappye te ondersteun en glo en vertrou dat ons kinders hierdie toerusting mooi sal oppas en nie daarmee sal mors nie.

KOORFEES:Jacobsdal Primêr se Koorfees vind plaas op Donderdag, 5 September om 18:00 in die skoolsaal. Ons senior en ons junior koor gaan deelneem. Vyf ander kore kom daardie aand by ons optree. Kaartjies is by die kantoor beskikbaar en sal ook die aand by die deure te koop wees. Volwassenes: R30 Laerskoolkinders: R15Kom ondersteun asseblief die skool en geniet die kultuuraand saam met ons.

HUIS HERFSAKKER – BASAAR:Huis Herfsakker hou op Vrydag, 30 Augustus om 10:00 hulle jaarlikse kinderbasaar hier by ons skool. Leerders sal Vrydag die geleentheid kry om die basaar te ondersteun. Bring asseblief ‘n geldjie saam!Hulle jaarlikse basaar vind op Saterdag, 31 Augustus op ons sportterrein plaas. Program is as volg:09:00: Potjiekoskompetisie begin09:15: Mej Roosknoppie en mnr Pendoring kompetisie10:00: Netbalwedstryde11:00: Sterkmankompetisie12:00: Dorp teen HLS rugbywedstryd(Speenvarkvangkompetisie net na rugby) 19:00: Heerlike dans by Eeufeessaal

POPPETEE EN INDIANE BRAAI:Hierdie funksie wat op 30 Augustus sou plaasvind is gekanselleer.

NOORDKAAP KUNSWEDSTRYD:Uitslae van die afgelope Noordkaap Kunswedstyd wat in Kimberley plaasgevind het, word by die nuusbrief ingesluit.

KOSHUIS:Baie dankie aan Eunis en Marietha van der Merwe wat aartappels aan die koshuis geskenk het. Ons waardeer dit opreg!

LEERDERDEELNAME:KRIEKET / MINI-KRIEKET: Ons 0/13, 0/11 en twee mini-krieketspanne speel op Dinsdag, 27 Augustus teen De Aar op hulle velde. Die spelers in die twee mini-krieketspanne het briefies ontvang. Die bus vertrek om 10:30 en R50 busgeld is vooraf betaalbaar. (Almal ry met die bus!)

TENNIS: [AFSKEURSTROKIES]UITSLAE TEEN STAATS:0/13A: 3 – 3 gelykop maar Staats wen met die uittel van spelle 35 - 31.0/13B: Wen 5 – 1 0/11A: Wen 6 – 0 0/11B: Wen 4 - 20/9A: Wen 4 – 2 WEDSTRYDE VOLGENDE WEEK:Die 0/13A en B en 0/11A en B seunspanne speel op Woensdag, 28 Augustus teen Hopetown op hulle bane. Spelers vertrek om 12:30 en R50 bus-/vervoergeld is vooraf betaalbaar. Ouers moet asseblief die afskeurstrokie invul en op Maandag, 26 Augustus terugstuur skool toe.Agt seuns- en 5 dogterstennisspelers speel op Donderdag, 29 Augustus teen Andalucia op Tuine se bane in Kimberley. Hierdie spelers is reeds in kennis gestel. Spelers vertrek om 13:00 en R30 bus-/vervoergeld is vooraf betaalbaar. Ouers moet asseblief die afskeurstrokie invul en op Maandag, 26 Augustus terugstuur skool toe.

SUID-VRYSTAAT TENNIS:Sterkte aan Lodewyk du Toit en Michela en WJ Steenkamp wat die naweek vir die Suid-Vrystaat se A en B-spanne in Welkom aan ‘n interprovinsiale toernooi deelneem.

GIMNASTIEK:Sterkte aan al die gimnaste wat op 30 en 31 Augustus aan die gimnastiek Sone kampioenskappe in Brits deelneem.

Page 2: JACOBSDAL PRIMêRE SKOOL - jakkies.comjakkies.com/Nuusbrief no 27.docx  · Web viewWat ‘n voorreg om positiewe ouers in ons skool te hê wat berge versit om verbeteringe tot voordeel

ALGEMEEN:Sterkte HLS eerste rugbyspan wat môre in die Irawa-liga hulle semi-finale wedstryd teen Bothaville in Kimberley speel!

…………………. PW TaitSKOOLHOOF GEBEDSLYS:

Lappies LabuschagneRichard van ZylIgnus Jacobs

Sanet Strydom (dogter)De Waal familie (oupa in hospitaal)Heyman familie (ouma in hospitaal)

Opregte Great Dane hondjies te koop:

Klaar ingeëntR1000 elk

Beskikbaar: 3 SeptemberSkakel 084 809 1799

Ek is op soek na leë, gebruikte 20 of 25 liter plastiese kanne

(gif?)Indien u daarvan ontslae wil

AFSKEURSTROKIE: SEUNSTENNIS TEEN HOPETOWN (0/13A en B en 0/11A en B, Woensdag, 28 Augustus)

(OUER SE NAAM EN VAN) ___________________________________

GAAN MY EIE KIND/ERS NA HOPETOWN VERVOER:

EK KAN ______ ANDER SPELERS SAAMNEEM.

BENODIG VERVOER NA HOPETOWN:

(MERK DIE TOEPASLIKE BLOKKIE)

HANDTEKENING: ___________________ DATUM: _____________

Bus/vervoergeld vir elke speler: R50

KAMMALAND PRE-PRIMÊR:

Elza de Bruyn (Professionele fotograaf) besoek Kammalandop 5/6 September en neem ook familiefoto’s. Maak

afsprake by Kammaland. Sy neem ook na-ure foto’s op afspraak.

Koek- en tertverkoping op 30 Augustus

Page 3: JACOBSDAL PRIMêRE SKOOL - jakkies.comjakkies.com/Nuusbrief no 27.docx  · Web viewWat ‘n voorreg om positiewe ouers in ons skool te hê wat berge versit om verbeteringe tot voordeel

NOORDKAAP KUNSWEDSTRYD - 2013UITSLAE:

Gr 1 Gr 4 KLAVIERE Marais A J Lubbe A A Meades B, AA Steenkamp A M Bekker A I Lavarack B, B+S le Roux A A Meades A M Steenkamp B+, AP van Heerden A M Steenkamp A K Cloete B+, B+H Krause A J du Plooy A D Botha A+, ACJ Oertel A R Delport * R Vermeulen A, B+B Bruwer A S Fourie B, BM Etzebeth A Gr 5 E Olwage A+

Janie Cronje * E Wilke B+, B+Gr 2 F Steenkamp A J Lubbe B+, B+, AG Speek A A Joubert B+ Janie Cronje A, AE van Graan A T Roelofse AK vd Linde A D van Zyl B+ BLOKFLUITL Jacobs A+ M Coetzee A M Stassen AC Krige A D de Koker AP Wiid A M Robberts * KOOR A (puik!)AJ Boucher AR Steenkamp A Gr 6

Baie gelukmet julle

pragtige uitslae!

* nie ingehandig

C van Graan AGr 3 K Cloete AM Steenkamp A A McLachlan B+E le Roux A S McLachlan B+N Jacobs AC Roelofse A+ Gr 7J v Niekerk B+ E Wilke A+W Botha A E Olwage AP Duvenhage B+ S Jv Rensburg A

S Fourie A+

A+: 6 A: 41 B+: 15 B: 4

68 Deelnemers!

AFSKEURSTROKIE: SEUNS/DOGTERS TENNIS TEEN ANDALUCIA (8 x seuns en 5 x dogters - Donderdag, 29 Augustus)

(OUER SE NAAM EN VAN) ___________________________________

GAAN MY EIE KIND/ERS NA KIMBERLEY VERVOER:

EK KAN ______ ANDER SPELERS SAAMNEEM.

BENODIG VERVOER NA KIMBERLEY:

(MERK DIE TOEPASLIKE BLOKKIE)

HANDTEKENING: ___________________ DATUM: _____________

Bus/vervoergeld vir elke speler: R30

Page 4: JACOBSDAL PRIMêRE SKOOL - jakkies.comjakkies.com/Nuusbrief no 27.docx  · Web viewWat ‘n voorreg om positiewe ouers in ons skool te hê wat berge versit om verbeteringe tot voordeel