HUTTEN UHDIENST Posbus 7234, Pretoria, · oor presies wat die resep nou eintlik bedoel met 'n...

4
HUTTEN- BUCHDIENST Posbus 7234, Pretoria, 0001 Vuurklipstr.541 Die Wilgers T & F: 012 807 0434 072 229 2148 www.huen.co.za [email protected] Business Wring for South Africans W.Coetzee , B. Viljoen-Smook , J.Geldenhuys How should you write a business proposal? How do you take minutes? When should a work email be formal or chay? Communicang in a clear, concise manner is a key aspect of professional- ism and good business pracce and yet many South African firms do not train staff to do this. It leads to confusion, lost hours, and affects how people view your ability to do your job. This guide to all aspects of wrien English in the work place will help you present yourself in an excellent, effecve way. 160 p., SC, R 230 August 2017 Cuito Cuanavale F. Bridgland “As we advanced the tanks began firing ahead speculavely. It was an amazing sight. Aſter an Olifant [tank] unleashed a 105 mm shell you saw a path opening up through the forest just like the Red Sea di- vided for Moses.” It is September 1987. The Angolan Army – with the support of Cuban troops and Soviet advisors – has built up a massive force on the Lomba River near Cuito Cuanavale in southern Angola. Their goal? To capture Jamba, the headquarters of the rebel group Unita, supported by the South African Defense Force (SADF) in the so- called Border War. In the bales that followed, and shortly thereaſter centred around the small town of Cuito Cuanavale, 3000 SADF soldiers and 8 000 Unita fighters were up against a much bigger Angolan and Cuban force of over 50 000 men. 496 p., SC., R 290 Die Handwoordeboek van die Afrikaanse Taal 6de uitgawe Dit is die bekendste woordeboek, 'n trefseker staatmaker en bron van gesag. Nou span die ingrypend hersiene 6de uitgawe die kroon op die HAT se eerste halfeeu. Omvaend her- bewerk en uitgebrei: Elke inskrywing volledig hersien; Gemoderniseer en bygewerk; Meer as 100 000 trefwoorde, uitdrukkings en frases; Meer as 80 000 voorbeelde van piese taalge- bruik; Interessante inligng oor die herkoms van woorde; Geografiese name en aorngs; Altesaam meer as 2 miljoen woorde; Eietydse Afrikaans, beter as in enige ander woordeboek weerspieël; Lewend aanlyn; Vind al die woorde van die papierwoordeboek nou ook op die internet; Maandeliks by- gewerk; Plus ouer woorde en uitdrukkings waarvoor die gedrukte HAT nie plek het nie; Aangevul met ensiklopediese inskrywings en 'n taalhandleiding; Altyd en oral byderhand, op jou rekenaar, slimfoon of tablet; Geen installering nodig nie; Wat is ’n huis, klaskamer of kantoor sonder die nuwe HAT? 1631 bls., HB, R 490 Asterix in Spanje R. Goscinny / A. Uderzo Die dapper Iberiërs hou nog die fort teen Julias Caesar, net soos Asterix en sy vriende. Maar wanneer die Romeine Grootcoq y Dores se seun gevange neem, staan die Galliërs reg om te help. Asterix en Obelix kry vir Pépé uit die kloue van die Romeine en moet hom Spanje toe neem. Langs die pad moet hulle egter teen ’n oeros baklei en die nukke van die astrante Pépé trotseer ... Asterix in Spanje is die 14de boek in die gewilde Asterix-reeks. 48 bls,. SB, R 130 Asterix en die Koperpot R. Goscinny/ A. Uderzo Die Galliese stamhoof, Tweegesix, vra vir Allamapsx om sy koperpot vol geld te bewaar en uit die Romeine se hande te hou. Asterix hou wag by die pot, maar dit en die geld word gesteel. Asterix en Obelix moet nou maniere vind om geld in te bring sodat hulle die skade aan Tweegesix kan terugbetaal. Hulle doen enigiets: neem deel aan gladiatorkompesies, is akteurs in ’n teaterproduksie en beroof selfs ’n bank! Sal hulle die geld kan terugbetaal en uitvind wie sit eint- lik agter die kroekspul? Asterix en die Koperpot is die 13de in die gewilde Asterix-reeks. 48 bls,. SB, R 130

Transcript of HUTTEN UHDIENST Posbus 7234, Pretoria, · oor presies wat die resep nou eintlik bedoel met 'n...

Page 1: HUTTEN UHDIENST Posbus 7234, Pretoria, · oor presies wat die resep nou eintlik bedoel met 'n kookterm nie... Elke stappie van die Elke stappie van die kosmaakproses is hier duidelik

HUTTEN-BUCHDIENST

Posbus 7234, Pretoria, 0001

Vuurklipstr.541

Die Wilgers

T & F: 012 807 0434

072 229 2148

www.hutten.co.za [email protected]

Business Writing for South Africans W.Coetzee , B. Viljoen-Smook , J.Geldenhuys

How should you write a business proposal? How do you take minutes? When should a work email be formal or chatty? Communicating in a clear, concise manner is a key aspect of professional-ism and good business practice and yet many South African firms do not train staff to do this. It leads to confusion, lost hours, and affects how people view your ability to do your job. This guide to all aspects of written English in the work place will help you present yourself in an excellent, effective way. 160 p., SC, R 230

August 2017

Cuito Cuanavale F. Bridgland “As we advanced the tanks began firing ahead speculatively. It was an amazing sight. After an Olifant [tank] unleashed a 105 mm shell you saw a path opening up through the forest just like the Red Sea di-vided for Moses.” It is September 1987. The Angolan Army – with the support of Cuban troops and Soviet advisors – has built up a massive force on the Lomba River near Cuito Cuanavale in southern Angola. Their goal? To capture Jamba, the headquarters of the rebel group Unita, supported by the South African Defense Force (SADF) in the so-called Border War. In the battles that followed, and shortly thereafter centred around the small town of Cuito Cuanavale, 3000 SADF soldiers and 8 000 Unita fighters were up against a much bigger Angolan and Cuban force of over 50 000 men. 496 p., SC., R 290

Die Handwoordeboek van die Afrikaanse Taal 6de uitgawe Dit is die bekendste woordeboek, 'n trefseker staatmaker en bron van gesag. Nou span die ingrypend hersiene 6de uitgawe die kroon op die HAT se eerste halfeeu. Omvattend her-bewerk en uitgebrei: Elke inskrywing volledig hersien; Gemoderniseer en bygewerk; Meer as 100 000 trefwoorde, uitdrukkings en frases; Meer as 80 000 voorbeelde van tipiese taalge-bruik; Interessante inligting oor die herkoms van woorde; Geografiese name en afkortings; Altesaam meer as 2 miljoen woorde; Eietydse Afrikaans, beter as in enige ander woordeboek weerspieël; Lewend aanlyn; Vind al die woorde

van die papierwoordeboek nou ook op die internet; Maandeliks by-gewerk; Plus ouer woorde en uitdrukkings waarvoor die gedrukte HAT nie plek het nie; Aangevul met ensiklopediese inskrywings en 'n taalhandleiding; Altyd en oral byderhand, op jou rekenaar, slimfoon of tablet; Geen installering nodig nie; Wat is ’n huis, klaskamer of kantoor sonder die nuwe HAT? 1631 bls., HB, R 490

Asterix in Spanje R. Goscinny / A. Uderzo Die dapper Iberiërs hou nog die fort teen Julias Caesar, net soos Asterix en sy vriende. Maar wanneer die Romeine Grootcoq y Dores se seun gevange neem, staan die Galliërs reg om te help. Asterix en Obelix kry vir Pépé uit die kloue van die Romeine en moet hom Spanje toe neem. Langs die pad moet hulle egter teen ’n oeros baklei en die nukke van die astrante Pépé trotseer ... Asterix in Spanje is die 14de boek in die gewilde Asterix-reeks. 48 bls,. SB, R 130

Asterix en die Koperpot R. Goscinny/ A. Uderzo

Die Galliese stamhoof, Tweegesix, vra vir Allamapstix om sy koperpot vol geld te bewaar en uit die Romeine se hande te hou. Asterix hou wag by die pot, maar dit en die geld word gesteel. Asterix en Obelix moet nou maniere vind om geld in te bring sodat hulle die skade aan Tweegesix kan terugbetaal. Hulle doen enigiets: neem deel aan gladiatorkompetisies, is akteurs in ’n teaterproduksie en beroof selfs

’n bank! Sal hulle die geld kan terugbetaal en uitvind wie sit eint-lik agter die kroekspul? Asterix en die Koperpot is die 13de in die gewilde Asterix-reeks. 48 bls,. SB, R 130

Page 2: HUTTEN UHDIENST Posbus 7234, Pretoria, · oor presies wat die resep nou eintlik bedoel met 'n kookterm nie... Elke stappie van die Elke stappie van die kosmaakproses is hier duidelik

Höhe- und Wendepunkte Deutscher Militärgeschichte F.Uhle-Wettler Der Autor, promovierter Historiker und Generalleutnant a. D., schildert in seinem Werk wichtige Wendepunkte der jüngeren deutschen Militärgeschichte anhand von acht Schlachten: Leuthen (1757), Valmy (1792), Waterloo (1815), Vionville-Mars la Tour (1870), Tannenberg (1914), der Schlacht am Skagerrak (1916), dem Westfeldzug (1940), Kreta (1941) und Stalingrad (1942/43). Dabei begnügt der

Verfasser sich jedoch keineswegs mit der Beschreibung längst vergangener Schlachten. Im Vordergrund steht für ihn die Einordnung in die deutsche Geschichte. Stets zitiert der Autor auch diejenigen Wertungen, die der eigenen entgegenstehen, und ermöglicht dem Leser so ein eigenes Urteil. 348 S. geb. Schutzumschlag R 200

Paul Krüger se laaste Jare P. Zietsmann 50 fotos ondermeer ‘n foto van Paul Kruger wat nog nooit voor-heen gepubliseer is nie. Prof Zietsman is ‘n historikus en ‘n deskundige oor die laaste staatpresident van die ZAR. Die boek handel oor die jare 1900 tot 1904 in Paul Kruger se lewe. Die boek is die mees omvattende boek wat gepubliseer is oor hierdie tydperk van sy lewe. Dit beskryf ondermeer die duisende mense wat hom in verskeie Europese lande op spoorwegstasies en in hawens ingewag het om hom ‘n heldeontvangs te gee. Nog nooit tevore of daarna het ‘n persoon van Suid-Afrika sulke ontvangste aanskou nie. Die boek sluit af met Paul Kruger se begrafnis in Pretoria op 16 Desember 1904. 164 bls., HB, R 250

Vreeslose Drienie C. Pretorius Hoewel Drienie Joubert vreesloos was en met haar selfstandige optrede en gedetermineerde houding gewis was, was sy aller-mins die kil amasone soos party bronne in die geskiedenis na haar verwys. Agter die strak foto’s skuil ’n liefdevolle eggenoot, toegewyde ma, empatieke versorger en vriendin van vele, wat met reg ’n ereplek in die Suid-Afrikaanse geskiedenis verdien. Vir die kultuurhistorikus dr. Celestine Pretorius is die daaglikse lief en leed van mense in vergange tye ’n fassinerende studiegebied. Sy is ’n bekende naam in kultuurhistoriese kringe en ’n gerekende skrywer van navorsingsartikels, onder meer in Tydskrif vir Kultuurgeskiedenis. Die lewensverhaal Drienie Joubert (1830–1916) is nie net 'n boeiende stuk geskiedenis nie, maar ook 'n interessante blik op 'n figuur wat waarskynlik as een van die eerste Boere-feministe beskou kan word. 107 bls,. HB, R 265

Wenresepte Stap vir Stap C. Niehaus Uiteindelik! Die topverkoper Huisgenoot-Wenresepte reeks is nou ook toegangklik vir nuwe kokke of mense wat sukkel in die kombuis. Nooit weer hoef jy onseker te voel of te wonder oor presies wat die resep nou eintlik bedoel met 'n kookterm nie... Elke stappie van die kosmaakproses is hier duidelik uiteengesit en word volledig verduidelik met volkleurfoto's. Die boek kan met ewe veel vrug deur beginnerkokke, jongmense en selfs kinders gebruik word. Dis sonder tierlantyntjies en sluit resepte in wat 'n wye verskeidenheid van smake sal pas. Elk van die 66 resepte gaan gepaard met foto's wat elke stap, van bestanddele byme-kaarkry tot voorbereiding, bak, kook en voorsit volledig toelig. Dis so na aan 'n werklike kookklas as wat jy kan kom sonder om jou eie kombuis te verlaat. Uit die vertroude pen van Carmen Niehaus en met die wye aanklank wat die Huisgenoot naam verskaf, het ons hier verseker 'n voltreffer. 220 bls, HB, R 280

Lieder der Edda

Altheldischer Sang in neues Deutsch gefaßt von

Ludwig Ferdinand Clauß

Mit Vorwort über ihren Ursprung, ihre Art und ihre

Verdeutschung

102 S., Taschenbuch, R 200

Banking details:

ABSA The Grove

Hutten-Buchdienst

Acc.nr 1630 350 480

Branch: 333 845

Availability is not guaranteed

Page 3: HUTTEN UHDIENST Posbus 7234, Pretoria, · oor presies wat die resep nou eintlik bedoel met 'n kookterm nie... Elke stappie van die Elke stappie van die kosmaakproses is hier duidelik

Bella Beer ‘n Hartjie vir Mamma A. Mells Bella Beer wil vir Mamma iets maak – ‘n groot hartjie! Wat het sy nodig om so ‘n hartjie te maak? Groen verf of geel? Of is ‘n hartjie blou? Nee, ‘n hartjie moet rooi wees! Bella Beer spring aan die werk. Maar, o, wee! Hoe nou gemaak, Mamma? 32 bls., HB, R 90

Peter und der Wolf Ein musikalisches Märchen für Kinder von Sergej Prokofjew Zauberhafte Illustrationen und eine CD mit dem bekannten musikalischen Märchen von Sergej Prokofjew machen dieses Bilderbuch zu einem ganz be-sonderen Seh- und Hörerlebnis für Jung und Alt. 32 S ., gebunden, R 280

Lebensquell Sehnsucht Besinnen, nachdenken - sich selber finden. Neue innere Kraft schöpfen aus den Gedanken der großen Dichter und eindringlichen Farbbildern. Die Schönheit des Lebens erfassen. Ein Bildband mit Worten von J. G. Seume, Heinrich Heine, Meister Eckehart, Epikur u.a. - - - 64 S., HB, R 60

Wonderlike Afrika: D. van Lill 'n Boek wat 'n bondige oorsig gee oor Afrika, die lande, mense en agtergrond. Gaan op reis deur die Afrika-kontinent, lees oor kulture, musiek, klimaat, verskeie lande in Afrika se samestelling en ontdek allerhande interessante feite. Dit is bedoel vir lekker lees en opsoek van feite, vir deurblaai en verwonder aan die kleurfoto’s, vir meer en meer weet oor die wonderlike vasteland waarop ons woon: Wonderlike Afrika! 192 bls., SB, R 200

Oorsiglys van Voëls in Suider-Afrika Dit is lank al ’n gewilde hulpbron en is nou ook in Afrikaans beskikbaar. Dit bevat ’n lys van al die voels wat in die streek te sien is, en bied ’n een-voudige metode om aan te dui waar en wanneer jy hulle waargeneem het. In gerieflike sakformaat bied dit:

Kruisverwysings na Sasol voëls van Suider-Afrika, vierde uitgawe; ses kolomme vir veelvuldige waarnemings op ses verskillende plekke; jongste name van alle Suider-Afrikaanse voëls; endemiese en bedreigingstatus. Sal verwelkom word deur die streek se voëlkykers wat hulle waarnemings in Afri-kaans wil nasien en opteken. Also in English: Checklist of birds in Southern Africa 31 bls., SB., R 40

Aflewering -

Spesifiseer asb die versendingsopsie wat u verkies:

R60 per besending – pakketpos ongeag die

aantal boeke.

R110 per koerier (2-3 dae).

Versendungskosten:

R 60 per Bestellung – unabhängig von der

Anzahl Bücher; oder, sofern möglich,

R 110 per Kurier (Postnet o.a.)

Lieferzeit 2 - 3 Tage

Veldgids tot Soogdiere van Suider-Afrika C. & T. Stuart Hierdie uitgawe van Veldgids tot soogdiere van Suider-Afrika is uitvoerig hersien om jou te help om nie net die ikoniese groter soogdiere uit te ken nie, maar ook om te onderskei tussen die verstommende verskeidenheid spesies wat op die oog af eenders is. Kleursleutels maak dit maklik om familiegroeperings na te slaan, terwyl die uitgebreide inleiding help om spesies in konteks te plaas. Die teks bevat die ken-merkende eienskappe van elke land- en seesoogdier, insluitende tipiese gedrag, voorkeurhabitat, kos en voortplanting. Hierdie uitgawe, wat 350 spesiebeskrywings, 470 foto's, meer as 275 verspreidingskaarte, sowel as geselekteerde mens-dier-groottevergelykings, spoortekeninge en skedelfoto's bevat, vergroot ons begrip van die subkontinent se soogdiere. Sedert dit die eerste keer in 1988 verskyn het, het die Veldgids tot soogdiere van Suider-Afrika die gewildste gids tot die soogdiere van die streek geword. 307 bls., SB, R 300

Some prices can change without prior notice.

Page 4: HUTTEN UHDIENST Posbus 7234, Pretoria, · oor presies wat die resep nou eintlik bedoel met 'n kookterm nie... Elke stappie van die Elke stappie van die kosmaakproses is hier duidelik

out of print – vergriffen – uit druk, last copies or second hand

So sah ich Afrika P. C. Ettinghoffer Mit Auto und Kamera durch unsere Kolonien Mit vielen Leica-Aufnahmen des Verfassers 1938 erschienen 368 S., gebunden R 120

The Myth of Mental Illness:

T. Szasz Foundations of a Theory of Personal Conduct, in which Szasz criticizes psychiatry and argues

against the concept of mental illness. Published 1961 337 p., HC, dustcover R 100

Oorlog om die Volksiel

Internationale symposium oor kommunisme Die Nasionale Raad het meer as net inspirasie uit die Simposium geput. Daar het baie mooi en praktiese wenke en planne voortgekom wat uitgevoer sal word. Ek noem enkele: samewerking met organisasies in die buiteland, die aktivering van die jeug danksy die pragtige finansiële hulp van die Dirkie Uys-stigting, die bestryding van linkse idees en propaganda.

(uit die voorwoord) 223 bls., SB, R 300

Soldat im Golfkrieg S.E. Kuhn / F. Nordhausen Steven E. Kuhn zieht 1991 mit der US-Army in den Golfkrieg. Als Soldat der alliierten Truppen will er Kuwait befreien und Saddam Hussein aus Bagdad verjagen. Er erlebt die Schrecken des Krieges: Giftgasalarm, Raketenbeschuss, den Tod eines Freundes in einer Panzerschlacht im Südirak. Kuwait wird zwar befreit, doch Saddam Hussein bleibt an der Macht. Obwohl die irakischen Truppen bereits geschlagen sind, gibt Washington nach hundert Stunden Bodenkrieg den Befehl zum Halt. Fassungslos muss Sergeant Kuhn zusehen, wie irakische Soldaten die aufständischen Schiiten in Basra abschlachten, ohne daß die Amerikaner eingreifen. Er beginnt, am Sinn des Kriegs zu zweifeln. Er weiß nicht mehr, wofür er gekämpft hat. Bei den Siegespa-raden darf Steven Kuhn in Washington und New York die Bataillonsfahne tragen und wird als Held geehrt. Doch seine Zweifel wachsen mit den mysteriösen Leiden, die ihn und Tausende Mitkämpfer befallen. Was hat man ihnen verschwiegen, wofür wurden sie benutzt Als er nach Berlin versetzt wird, wo es keine richtige Aufgabe für ihn gibt, quittiert er den Dienst. Er versucht, sich im zivilen Leben durchzuschlagen, als Bodyguard und Versicherungsagent. Aber es vergeht kein Tag, an dem Steven Kuhn nicht an den Krieg denken muss. Er ist nervös und aggressiv. Er kann seine Schuldgefühle nicht überwinden. Nach einem Nervenzusammenbruch helfen ihm deutsche Freunde, sein Trauma zu begreifen und wieder Tritt im Leben zu fassen. Er macht sich selbständig, beginnt eine Manager-Ausbildung und will für eine humanitäre Organisation arbeiten. Als George W. Bush zum neuen Krieg rüstet, spricht sich Steven Kuhn zur Überraschung früherer Kameraden dagegen aus. Er kann nicht glauben, daß es wirklich um die Menschen und nicht um das Öl im Irak geht. Und wieder fehlt eine politische Lösung für die Zeit da-nach. Steven E. Kuhns Lebensbericht ist fesselnd und aufrüttelnd. Er zeigt, dass niemand unbeschädigt aus dem Krieg kommt. Das Buch gibt Einblick in das Denken und Fühlen der US-Soldaten. Es ist eine Warnung, den politischen Führern kritiklos zu trauen. 141 s., Taschenbuch, R 90

Flambards K.M. Peyton A totally absorbing novel about twelve-year-old Christina who is sent to live with her fierce uncle and his two sons in their de-caying mansion, Flam-bards. Christina discov-ers a passion for hor-ses and riding, but finds herself part of a strange household, divided by emotional undercurrents and cruelty. The first Flambards Novel 195 p., HC, R 50