HUTTEN-BUCHDIENSThutten.co.za/PDF/May_2015.pdfDie Oera Linda Boek A.Snyman "Daar bestaan al sedert...

4
Cuito Cuanavale G. Shubin This book is a follow- up to the successful Bush War, which pro- vided, for the first me, personal, first- hand accounts of the military conflict and civil war in Angola, as told by Soviet advisers to the An- golan army. This volume concentrates on the climax of this conflict, the months-long bale of Cuito Cuanavale in 1987/8, the largest military engagement on African soil since the Second World War. Here South African forces came to blows with Angolan FAPLA troops and their Cuban allies in a bale whose outcome is sll hotly debated. The Soviet soldiers' experience of the war and their views and assessment of their South African enemies as well as their Cuban and Angolan allies will surprise and fascinate South African readers. At the same me they offer new insights into the conflict. 208 pages, SC, R 205 HUTTEN-BUCHDIENST Posbus 7234, Pretoria, 0001 Vuurklipstraat 541, Die Wilgers www.huen.co.za [email protected] Tel. 012 807 0434 072 229 2148 Van Ovamboland tot Masjonaland L.Lubbe Die Suid-Afrikaanse Polisie was die heel eerste van al die veiligheidsmagte wat in Suidwes-Afrika en Caprivi ontplooi is met die aanvang van die Bosoorlog in 1966 en hulle was nog steeds daar toe die laaste skote in 1989 oor Ovamboland wegsterf en die gebied onaanklik word. Die Bosoorlog het 23 jaar lank geduur. Gedurende hierdie tydperk is SAP-lede ook vir 8 jaar lank in Rhodesië ontplooi. Ofskoon die boek oor 'n teeninsurgensie oorlog gaan is die foto’s nie ‘n opeenstapeling van gevegte met die vyand nie en insgelyks ook nie die foto’s nie. Dit vertel van die lief en leed, van patrolliestap, van basiskampe bou in ‘n afgeleë wëreld, van die ontwikkeling van mynbestande voertuie, van teeninsurgensie opleiding, van hinderlae, landmyne en humor m.a.w. … hoe dit daar was. Die boek is ingedeel in drie dele nl. SWA, Caprivi en Rhodesië en elke deel begin kortliks ( ‘n paar bladsye elk ) wat aanleiding gegee het tot die oorlog in daardie gebiede en maak ook kortliks ‘n draai by die Duitse Schutztruppe en hoe die Duitsers uit SWA gebonder is. 380 bls., 650 foto’s R 667 Die Oera Linda Boek A.Snyman "Daar bestaan al sedert 2193 v.C. 'n oeroue dokument (Die Oera Linda Boek) wat handel oor 'n 4000 jaar oue beskaw- ing. Hierdie handgeskrewe teks bevat ook talle verstaanbare Afrikaanse woorde en uitdrukkings! En hoewel dit reeds in 1872 in Nederlands gepubliseer is, word die inhoud daarvan nog doelbewus doodgeswyg. Tydens 'n Volkekundige Kongres in Parys,Frankryk, het 'n taalkenner uit Istanboel die kongreslede laat regop sit toe hy aan die hand van Die Oera Linda Boek 'bewys' het dat Afrikaans se wortels direk na hierdie ou beskawing teruggevoer kan word. Maar hoekom geniet hierdie uitsonderlike teks dan nie die aandag wat dit verdien nie? Is dit oor die kontroversiële godsdiensge uitsprake daarin? Of is dit omdat die inhoud ons huidige polici en kerklui tot in hul fondamente skud? Lees nou Die Oera Linda in Afrikaans en maak kennis met die magge Friese Ryk wat die destydse beskaafde wêreld oorheers het; maar maak ook kennis met jul taal wat 'n duidelike voorloper van Afrikaans is. In Die Oera Linda is daar 'n verstommende profesie wat oor derg eeue strek, en eers in ons dag finaal gaan afloop." 186 bls., SB, R 120 Der Angriff C. Nordbruch Der in Südafrika bekannte Publizist entlarvt die auflösende Rolle von Polikern, Pädagogen und Verfassungsschützern im Kampf gegen die geisge Freiheit und Deutschland. Eine schonungslose Staats- und Gesell- schasanalyse der Berliner Republik mit all ihren Skandalen, Peinlichkeiten und polischen Unzulänglichkeiten. Eine aufrüelnde Be- standsaufnahme, die mit der wohlbegründeten Perspekve endet: Deutschland wird leben! 448 S, TB, R 200 Voetspoere J.Badenhorst Voetspore op die ewenaar vertel van Johan Badenhorst en sy Voetsporespan se agtste reis deur Afrika. Hierdie keer pak hulle ’n reis op die ewenaar aan: ’n reis wat begin in Kenia, kronkel deur Uganda en eindig in die Demokraese Republiek van die Kongo. Soos gewoonlik het die Voetsporemanne geen tekort aan avontuur, en hierdie keer selfs aan gevaar, nie. Hulle ontmoet president Barack Obama se ouma in Kenia, klim ’n deel van die Ruwenzoriberge in Uganda, bring ’n dag by die pigmeë by Epulu in die DRK deur en sluit die reis af met ’n onvergeetlike bootvaart op die Kongorivier. 184 bls., SB, R 300 Banking details: Absa The Grove Huen-Buchdienst Acc.nr 1630 350 480 Branch: 333 845 Mei 2015

Transcript of HUTTEN-BUCHDIENSThutten.co.za/PDF/May_2015.pdfDie Oera Linda Boek A.Snyman "Daar bestaan al sedert...

Page 1: HUTTEN-BUCHDIENSThutten.co.za/PDF/May_2015.pdfDie Oera Linda Boek A.Snyman "Daar bestaan al sedert 2193 v.C. 'n oeroue dokument (Die Oera Linda Boek) wat handel oor 'n 4000 jaar oue

Cuito Cuanavale G. Shubin This book is a follow-up to the successful Bush War, which pro-vided, for the first �me, personal, first-hand accounts of the military conflict and civil war in Angola, as told by Soviet advisers to the An-golan army. This volume concentrates on the climax of this conflict, the months-long ba$le of Cuito Cuanavale in 1987/8, the largest military engagement on African soil since the Second World War. Here South African forces came to blows with Angolan FAPLA troops and their Cuban allies in a ba$le whose outcome is s�ll hotly debated. The Soviet soldiers' experience of the war and their views and assessment of their South African enemies as well as their Cuban and Angolan allies will surprise and fascinate South African readers. At the same �me they offer new insights into the conflict.

208 pages, SC, R 205

HUTTEN-BUCHDIENST

Posbus 7234, Pretoria, 0001

Vuurklipstraat 541, Die Wilgers

www.hu!en.co.za

[email protected]

Tel. 012 807 0434

072 229 2148

Van Ovamboland tot Masjonaland

L.Lubbe

Die Suid-Afrikaanse Polisie was die heel

eerste van al die veiligheidsmagte wat in

Suidwes-Afrika en Caprivi ontplooi is

met die aanvang van die Bosoorlog in 1966

en hulle was nog steeds daar toe die laaste

skote in 1989 oor Ovamboland wegsterf en

die gebied ona8anklik word. Die Bosoorlog

het 23 jaar lank geduur. Gedurende hierdie tydperk is SAP-lede

ook vir 8 jaar lank in Rhodesië ontplooi.

Ofskoon die boek oor 'n teeninsurgensie oorlog gaan is

die foto’s nie ‘n opeenstapeling van gevegte met die

vyand nie en insgelyks ook nie die foto’s nie. Dit vertel van

die lief en leed, van patrolliestap, van basiskampe bou in ‘n

afgeleë wëreld, van die ontwikkeling van mynbestande

voertuie, van teeninsurgensie opleiding, van hinderlae,

landmyne en humor m.a.w. … hoe dit daar was.

Die boek is ingedeel in drie dele nl. SWA, Caprivi en Rhodesië

en elke deel begin kortliks ( ‘n paar bladsye elk ) wat aanleiding

gegee het tot die oorlog in daardie gebiede en maak ook

kortliks ‘n draai by die Duitse Schutztruppe en hoe die

Duitsers uit SWA gebonder is.

380 bls., 650 foto’s R 667

Die Oera Linda Boek

A.Snyman

"Daar bestaan al sedert 2193 v.C. 'n

oeroue dokument (Die Oera Linda Boek)

wat handel oor 'n 4000 jaar oue beskaw-

ing. Hierdie handgeskrewe teks bevat ook

talle verstaanbare Afrikaanse woorde en

uitdrukkings! En hoewel dit reeds in 1872

in Nederlands gepubliseer is, word die

inhoud daarvan nog doelbewus doodgeswyg. Tydens 'n

Volkekundige Kongres in Parys,Frankryk, het 'n taalkenner

uit Istanboel die kongreslede laat regop sit toe hy aan die

hand van Die Oera Linda Boek 'bewys' het dat Afrikaans se

wortels direk na hierdie ou beskawing teruggevoer kan

word.

Maar hoekom geniet hierdie uitsonderlike teks dan nie die

aandag wat dit verdien nie? Is dit oor die kontroversiële

godsdiens�ge uitsprake daarin? Of is dit omdat die inhoud

ons huidige poli�ci en kerklui tot in hul fondamente skud?

Lees nou Die Oera Linda in Afrikaans en maak kennis met

die mag�ge Friese Ryk wat die destydse beskaafde wêreld

oorheers het; maar maak ook kennis met jul taal wat 'n

duidelike voorloper van Afrikaans is. In Die Oera Linda is

daar 'n verstommende profesie wat oor der�g eeue strek,

en eers in ons dag finaal gaan afloop."

186 bls., SB, R 120

Der Angriff

C. Nordbruch

Der in Südafrika bekannte Publizist entlarvt die auflösende Rolle

von Poli�kern, Pädagogen und Verfassungsschützern im Kampf

gegen die geis�ge Freiheit und Deutschland.

Eine schonungslose Staats- und Gesell-

schaRsanalyse der Berliner Republik mit all

ihren Skandalen, Peinlichkeiten und poli�schen

Unzulänglichkeiten. Eine aufrü$elnde Be-

standsaufnahme, die mit der wohlbegründeten

Perspek�ve endet: Deutschland wird leben!

448 S, TB, R 200

Voetspoere

J.Badenhorst

Voetspore op die ewenaar vertel van Johan Badenhorst en sy

Voetsporespan se agtste reis deur Afrika. Hierdie keer pak hulle

’n reis op die ewenaar aan: ’n reis wat begin in Kenia, kronkel

deur Uganda en eindig in die Demokra�ese Republiek van die

Kongo. Soos gewoonlik het die Voetsporemanne geen tekort aan

avontuur, en hierdie keer selfs aan gevaar, nie. Hulle ontmoet

president Barack Obama se ouma in Kenia, klim ’n deel van die

Ruwenzoriberge in Uganda, bring ’n dag by die pigmeë by Epulu

in die DRK deur en sluit die reis af met ’n onvergeetlike bootvaart

op die Kongorivier.

184 bls., SB, R 300

Banking details:

Absa The Grove

Hu$en-Buchdienst

Acc.nr 1630 350 480

Branch: 333 845

Mei 2015

Page 2: HUTTEN-BUCHDIENSThutten.co.za/PDF/May_2015.pdfDie Oera Linda Boek A.Snyman "Daar bestaan al sedert 2193 v.C. 'n oeroue dokument (Die Oera Linda Boek) wat handel oor 'n 4000 jaar oue

Nasionale en provinsiale simbole

F.G. Brownell

Dit is gebruiklik dat soewerein ona8ank-

like state, hul selfregerende besiVngs,

kolonies, provinsies en ander gebiede

hul eie wapen, kentekens, vlae en/of

ander embleme het. Die nasionale en provinsiale sim-

bole wat in die Republiek van Suid-Afrika in gebruik

was, het oor baie jare heen ontwikkel en verskaf 'n in-

teressante blik op die Suid-Afrikaanse geskiedenis. Die

flora en fauna-embleme is daarenteen almal inheems en

gevolglik op die betrokke gebied van toepassing.

95 bls., HB, R 150

Openbaring se Boodskap vir die Eindtyd

J.Malan

“En die hele wêreld het verwonderd agter die

dier aangegaan; en hulle het die draak aanbid

wat die dier mag gegee het”(Op 13, 3-4)

Die wêreld stuur op die donkerste uur in sy

ganse geskiedenis af. Jesus Christus het van die

tyd gesê: „Want dan sal daar groot verdrukking

wees soos daar van die begin van die wêreld af

tot nou toe nie gewees het en ook nooit sal

wees nie” (Ma$. 24, 21)

108 bls., SB, R 120

Wat praat jy!

J.de Wet

Die boek bevat meer as 20 000 Afrikaanse gesegdes, vaste

uitdrukkings en idiome. Hierdie vaste uitdrukkings, geseg-

des en idiome word met 'n eenvoudige voorbeeldsin ver-

klaar.

500 bls., SB, R 225

Wonders van Afrika

D.v. Lill

Wonders van Afrika sien jy

om elke hoek en draai. Die

natuurwonders is oral - van

waterwonders, soos reuse

riviere en asemrowende

watervalle, tot massiewe

woestyne, grasvlaktes vol

diere,indrukwekkende berg-

reekse en onherbergsame woude met ekso�ese

plante en diere. Afrika se mensgemaakte wonders

wissel van stede, wat kilometers ver in elke rig�ng

strek tot an�eke kleidorpies. Oral staan eeue-oue

beelde en monumente sy aan sy met hul ewekniee

van die 21ste eeu en die verskeidenheid kerke en

aanbiddingsplekke is verstommend. Ervaar nou ons

vasteland, wonder vir wonder, met die honderde

kleurfoto's in Wonders van Afrika.

192 bls., SB, A4, R 200

Uitdaging & Antwoord

J.Grobler

Hierdie boek bevat ‘n wydrykende alhoewel bondige

oorsig oor die geheel van die geskiedenis van die

Afrikanervolk, geskryf in ‘n eenvoudige Afrikaans en ryklik geillustreer.

Dit is nie ‘n roman�siering van die Afrikaanergeskiedenis nie maar ‘n

ontleding en verklaring van die belangrykste gebeure en vormende

kragte in die evolusie van die Afrikanergemeenskap en van sy

bestaanswêreld. Dit is nóg veroordelend, maar met empa�e teenoor

die Afrikaners van die verlede en die hede geskryf.

232 bls, SB, slegs R 100

Aandstories vir Kleuters

P.W.Grobbelaar

Oorspronklik in 1970 in Afri-

kaans uitgegee, en seder�en

reeds �en keer herdruk is en

daar is byna 100 000 eksem-

plare reeds verkoop. Hier is al

die sprokies wat nou al so

bekend is (en waarmee baie

leer lees het): “Die Lelike

Eendjie”, “Heidi”, “Klein Duim-

pie” en vele meer. Dit sluit ook

14 kleuterrympies in.

158 bls., HB, gf., R 215

Die Suid-Afrikaanse reg: Wat elkeen moet weet

Francois Smuts

Elkeen van ons word een of ander tyd met ’n regskwessie gekonfronteer. Of daar nou ’n bouer

is wat jy wil dagvaar vir sy knoeiwerk aan jou huis, en of dit jou dogter is wat kom vertel dat

jou skoonseun skielik van haar wil skei, die reg is iets waarvan jy kennis gaan moet neem.

Ook alledaagse situasies vereis dikwels regskennis. Jy het ’n kontrak nodig om ’n huiswerker

aan te stel en jy het ’n testament nodig as jy familietwis na jou dood wil vermy.

Alles wat jy nog altyd wou weet van die reg, maar te bang was om te vra. Die Suid-Afrikaanse

reg: Wat elkeen moet weet is ’n verstaanbare en gesaghebbende oorsig van die regslandskap

in Suid-Afrika.

Spaar jouself geld en slapelose nagte deur dié betroubare bron te raadpleeg voor jy in die pro-

kureur se kantoor – of in die hof – beland.

Vind uit:

• wa$er slaggate om in kontrakte te vermy

• wat jou regte in die werksituasie is

• wat om te maak as die ongeluk jou tref

• hoe jy familieprobleme kan hanteer

• wat moeilike regsbegrippe beteken

• hoe hofprosedures werk

• waar jy om hulp kan aanklop

• hoe jy jou regskostes laag kan hou

Die Suid-Afrikaanse reg: Wat elkeen moet weet verduidelik nie net bostaande en vele ander

regsbeginsels in toeganklike taal nie, dit gee ook ’n mondvol prak�ese raad oor ’n wye reeks

probleme waarmee jy een of ander tyd te doene gaan kry.

Ook beskikbaar in Engels: South-African Law: What You Should Know 384 bls, SB, R 400

Page 3: HUTTEN-BUCHDIENSThutten.co.za/PDF/May_2015.pdfDie Oera Linda Boek A.Snyman "Daar bestaan al sedert 2193 v.C. 'n oeroue dokument (Die Oera Linda Boek) wat handel oor 'n 4000 jaar oue

Kleines Bibelhandbuch

W.A.Elwell

Das Kleine Bibelhandbuch informiert

schnell und zuverlässig über die

Kulturgeschichte Israels,

archäoglogische Stä$en des Alten

Orients und

geschichtliche Ereignisse, die sich in den biblischen

Büchern niederschlagen.

402 S, geb. R 212

Die großen Mythen der Menschheit- Gö!er und Dämonen

R.Jockel

Eine große Sammlung von Mythen aus aller Welt.

Ein faszinierendes Buch für alle, die den Blick für

das Geheimnisvolle bewahrt haben oder ihm

nahekommen wollen.

Aus dem Inhalt:

Ägypten / Babylonien-Assyrien / Israel

Iran / Indien / Indonesien-Ozeanien

Ostasien / Sibirien

Nordamerika /Mi$elamerkia/Südamerika

Afrika / Hellas / Irland und Britannien

Germanien / Finnland

592 S, geb. mit Schutzumschlag, R 288

Die Machtübernahme der 68er

R.Kosiek

Einige führenden Vertreter der gegen-

wär�gen Koali�on sind alle 68er, deren

geis�ge Väter die Frankfurter Schule

bilden. Ihre Ziele: die Zerstörung der

deutschen geis�gen Tradi�on, die Ver-

nichtung des Volks- und Va-

terlandsbewußtseins, der Abbau aller

Autoritäten, die Auflösung der Familie

und des Staates. Die Ergebnisse sind heu-

te überall zu beklagen!

397 S , geb.. Schutzumschlag, R 316

König Dedefré

H.v. Auer

Dieses Buch ist kein gewöhnlicher, ausschließlich

der Phantasie eines Autors entsprungener Roman.

Herta von Auer ist es vielmehr gelungen, Leben und

Spannung in die geschichtlichen Überlieferungen

des Alten Ägyptens zu bringen. Gleich auf der ersten

Seite sieht sich der Leser inmi$en eines drama-

�schen Geschehens. König Chufu (unter dem

Namen des Cheops bekannt) und sein Land stehen

vor einer unfaßbaren Katastrophe: Seit vielen

Jahrhunderten war der Nilkalender von den Sternen abgelesen worden.

Aber schon seit langem hält sich der Strom nicht mehr an diese Regeln.

Die jährlich wiederkehrende Nilschwelle beginnt immer unregelmäßiger

und überrascht die Bauern auf ihren Äckern. Hunger, Angst und Zweifel

an den Gö$ern sind die Folge. Die nach Macht strebende PriesterschaR

versucht, die Gö$er durch Menschenopfer zu versöhnen, und greiR

schließlich, als alles vergebens ist, zum höchsten Opfer: Die Erbprinzessin

Meryt soll geopfert werden. Ganz unerwartet kommt ein Re$er. Phili�s,

ein aus seiner nordeuropäischen Heimat vertriebener Fürstensohn, ver-

mag durch seine mitgebrachten Erfahrungen König Chufu zu überzeugen,

daß für die Vorausberechnung der Nilschwelle nicht die Sterne, sondern

ausschließlich der Stand der Sonne maßgeblich ist. Diese für Ägypten

unerhörte Erkenntnis bringt dem Nilland nicht nur einen neuen Nilkalen-

der, sondern auch eine neue Religion. Der Sonnengo$ Ra, bisher wenig

beachtet und nur am Rande verehrt, wird zum gö$lichen Herrscher des

Nillandes. König Chufu wird als seine Inkarna�on verehrt. Fünfzehn Jahre

lebt Phili�s, unter dem Namen Dedefré, durch Adop�on in die königliche

Familie aufgenommen, im Nilland und verwaltet als Wesir und bester

Freund des Königs das ganze Reich. Nach dem Tod Chufus (Cheops’)

herrscht Dedefré acht Jahre lang als dri$er König der altägyp�schen 4.

Dynas�e (Altes Reich). Während seiner Regierungszeit erholt sich

Altägypten schnell von der vorhergehenden Notzeit. Er heiratet die

blonde Hetep-Heres II., Tochter des Cheops. Diese geschichtlichen Fakten

und die historisch nachweisbaren Personen gaben den Stoff für Herta

von Auers spannenden Roman. 448 S, geb.. R 365

Das große Buch der

Windjammer

F.Grube/G.Richter

Umfangreiche Dar-

stellung der großen

Segler mit Texten

von Joseph Conrad,

Hans Freiherr von

Stackelberg, F. Holm-

Petersen, Erwin

Prager und anderen,

z. T. schwer zugängli-

chen Texten. An der

Erstellung dieses Buches waren als Fachbeirat

beteiligt Gobried Clausen, Hans Engel, F. Holm-

Petersen, Hans Georg Prager und Alan Villiers.

Mit zahlreichen faszinierenden, z. T. ganzsei�-

gen Fotos in Farbe und schwarzweiß.

272 S, geb., Großformat, nur R 160

Im offenen Cockpit über Afrika

Victor Smith

Victor Smith, einer der Pioniere der afrikanischen LuRwege, beschreibt in dieser aufregenden

Erzählung, was es bedeutet, mit einem primi�ven, einmotorigen Flugzeug mit offenem Cockpit

über die gesamte Länge und Breite des urwüchsigen Afrikas der frühen dreißiger Jahre zu

fliegen. Smith ist tatsächlich der letzte dieser furchtlosen Brut von Piloten, die ihr Leben und

ihre Maschinen riskierten, um mit einer entschlossenen Anstrengung das "dunkelste Afrika" zu

öffnen und die Reisezeit zwischen Afrika und Europa zu reduzieren. Dies ist nicht so sehr eine Autobiographie,

als vielmehr ein Thriller, in dem jede unwahrscheinliche Situa�on nicht das Produkt der Phantasie des Autors

ist, sondern historische Tatsache, belegt durch Fotos und Dokumente.

237 S, TB, R 150

Page 4: HUTTEN-BUCHDIENSThutten.co.za/PDF/May_2015.pdfDie Oera Linda Boek A.Snyman "Daar bestaan al sedert 2193 v.C. 'n oeroue dokument (Die Oera Linda Boek) wat handel oor 'n 4000 jaar oue

Die Stryd om Suidwes-Afrika

P. Gniewski

In hierdie baie leesbare boek toon

Paul Giniewski op insiggewende wyse

hoe twee standpunte die kern

uitmaak van die aanklagte en verweer

wat in die saak voor die Wêreldhof

gedien het. Die hof het egter in sy

beslissing dit vermy om ‘n uitspraak

oor juis hierdie vraag te gee. Hoe is dit

moontlik om daaroor te oordeel? Slegs

deur die teorie aan die werklike om-

standighede te toets. Daarom het Giniewski ‘n deeglike

studie van Suidwes-Afrika se geskiedenis en huidige

toestande gemaak. Hy het verskeie reise na die gebied

onderneem wat hom gevoer het van die diaman�mpe-

rium van die C.D.M. tot ‘n BoesmannederseVng. Hy

spreek dan sy mening uit waarby geen van die teen-

standers swart gesmeer of goedgepraat word nie. Ten

slo$e doen hy ‘n oplos-sing vir Suider-Afrika aan die

hand wat miskien sal skok maar wat ook tot nadenke

sal prikkel.

192 bls.., HB, R 150

Denkers deur die Eeue

J.A. Heyns

Confucius , Plato Aurelius Augus�nus, Thomas

van Aquino, Johannes Calvyn, Jean Jacques

Rousseau, Immanuel Kant, Karl, Marx Albert

Schweitzer, Karl Barth, Jean-Paul Sartre, Hen-

drik G. Stroker

174 bls., HB, stofoomslag, R 120

The Ba!le for Rhodesia

D. Reed

“It aims to put the Ba$le for

Rhodesia in its world context

and historical perspec�ve,

something which his some-

what excep�onal experience

qualifies him to do.”

172p, HC, dustcover, R 130

Lenin in Zürich

A.Solzhenitsyn

The book–let’s call it that–is a psychological study

of Lenin as a frustrated emigre revolu�onary who

had missed the ac�on in the abor�ve Revolu�on of

1905 and finds himself holed up in Zurich, willfully

keeping pace with his revolu�onary monomania by

wri�ng, reading, and corresponding with other rev-

olu�onary socialists, ul�mately to be known as

communists.

254 p, HC, Dustcover, R 130

Das NachkommunisFsche Mani-

fest

S. Hunke

Marxismus, Sozialphilosophie,

Marxismus-Leninismus,

GesellschaR (Soziologie) und

Unitarismus sind Themen mit

denen sich Sigrid Hunke in ihrem

Buch auseinandersetzt.

242 S, geb. Schutzumschl. R 80

Ein Planet wird geplündert

H. Gruhl

Nicht nur der Mensch bes�mmt den Fortgang

der Geschichte, sondern die Grenzen dieses

Planeten Erde legen alle Bedingungen fest für

das, was hier noch möglich ist....... Diese totale

Wendung bedeutet, dass der Mensch nicht

mehr von seinem Standpunkt aus handeln

kann, sondern von den Grenzen unserer Erde

ausgehend denken und handeln muß. Wir

nennen diese radikale Umkehr die Plane-

tarische Wende. Die Bestandsaufnahme der übriggebliebenen

Möglichkeiten ist die dringende Aufgabe unserer Zeit.

376 S, Taschenb. R 70

out of print out of print out of print out of print –––– außer Druck außer Druck außer Druck außer Druck –––– uit druk, last copies or second uit druk, last copies or second uit druk, last copies or second uit druk, last copies or second handhandhandhand

Let op dat versendingskoste van R60 per pakket (ongeag die aantal boeke) in alle gevalle gehef

word. Ons verkies om nie meer van die Poskantoor gebruik te maak nie, maar selfs waar dit

nodig is, sal die heffing van R60 steeds geld.

Please note that a delivery charge of R60 per parcel (regardless of the number of books) will ap-

ply in all cases. We prefer not to make use of the Post Office any longer, but where there is no

other option, the R60 will still apply.