Hoe en wanneer het jy betrokke geraak by die Rondekerk ... › wp-content › media › publikasies...

2
Ronde 24 April 2016 Etienne Pheiffer 09:00 18:30 Wie is Willie? Ek het in Daniëlskuil in die Noord-Kaap grootgeword. Nadat ek my Hoërskooljare in Kimberley klaargemaak het, het ek teruggekeer Daniëlskuil toe en by die plaaslike kalkfabriek begin werk. Ek en Wilma het daar ontmoet en is in 1998 getroud. Ons is geseën met twee wonderlike seuns, Jaco en Jan-Hendrik. Hulle is ons trots en maak 'n groot deel uit van ons lewe. Ons het in 2002 by Sasol begin werk en is baie gelukkig in Secunda. My skoonouers het ook later hierheen verhuis en is vir ons waardevolle ondersteuning. Vertel iets oor jou geloofsreis. Ek is ongelooflik dankbaar vir my ouers se goeie voorbeeld en dat hulle regtig kinders van die Here is. Hierdie voorbeeld het my van kleins gevorm en is die basis van my geloof. Daar was moelike tye waar ek nie naby aan God geleef het nie, maar die Here het my altyd teruggehelp op Sy pad, gewoonlik deur iemand naby aan my. Jaco se geboorte was 'n groot keerpunt in ons lewe. Ons het na sy geboorte uitgevind hy het Downs-sindroom en dit het baie uitdagings meegebring, ook in ons geloofslewe. Die feit dat ons Jesus geken het, het ons deur die krisis gedra en vandag wanneer ons terugkyk, sien ons God se genade in elke klein stappie. Ek het by Jaco geleer wat onvoorwaardelike liefde en vertroue is. Ontmoet vir Willie Groenewald Hoe en wanneer het jy betrokke geraak by die Rondekerk? Ons is sedert 2002, met ons verhuising na Secunda toe, lidmate van die Rondekerk. Waar is jy betrokke by die Rondekerk? Ek is reeds 'n dienswerker en gaan nou my gewig ingooi by die eiendomskommissie. Ek sien die Rondekerk as 'n tuiste vir almal, waar elkeen die geleentheid het om sy geloof en talente op 'n unieke manier uit te kan leef. Wat doen jy in jou vrye tyd? Sedert 2006 kamp die Groenewalds graag, veral omdat die hele gesin dan saam tyd spandeer in 'n klein spasie. Ons kamp graag as gesin, maar ook saam met goeie vriende. Ek ry so bietjie bergfiets vir oefening, maar nie kompeterend nie. Op my fiets kry ek so bietjie “eie tyd” en kans om die natuur te waardeer. Ag, daar is nog so baie wat ek graag wil doen, die vrye tyd is net te min. Wat maak jou lag? Ek is lief vir lag en lag maklik. Ek kan nogal iets snaaks in meeste situasies raaksien. As jy kon kies om enige iets vir een dag te doen, wat sou dit wees? Ek wou nog altyd aan motorsport deelneem; 'n paar rondtes om 'n renbaan sal nogal lekker wees. Vier maande van die jaar is so te sê verby. Hier is 'n oorsig van wat verby is en waarna jy kan uitsien vir die res van die jaar hier by die Rondekerk. · Ons leer van 'n geloofsfamilie waar: Almal welkom is; Liefde vir God en naaste eerste prioriteit is; Al die lof en eer aan God toekom en Jesus Christus gevolg word. · Ons staan stil by die saligsprekinge en leer wat Jesus se geheime tot geluk is. · Ds Etienne word deel van die span by die Rondekerk. · Skop af met 'n splinternuwe bediening, Golden Oldies. · Ons eerste vroue-aand vir die jaar saam met Debbie De Jager is geseën is oorvloed. · Bybelskool begin weer, kinders van God spandeer intieme tyd in die Woord. · Sending-naweek vind plaas met sending-spreker. · Onthou jy die gemeente-ete? Dit was 'n feestelike geleentheid! · Ons Jeug ontplof met kinderkerk, kleuterkerk en kinderkrans! Jy kan uitsien vir die volgende hooftrekke van die jaar! Moet nie uitmis nie! · Hefsdans · 3X Vroue-aande · Pinkster · 3X Gemeente-etes · 1X Manne- aand · Pitkos- geleenthede · Kinderdiens saam met oom Karoolus en Lente · Uitreike · Kersfees in Julie · Nog baie Golden oldies aksies · Natuurlik die Rondefees Hou die kalender en afkondigings dop sodat jy nie hierdie geleenthede mis nie! Ons wil saam met jou tyd spandeer en so in ons strewe om 'n liefdevolle geloofsfamilie te wees, groei! 33.3% Van die jaar lê op sy rug! Seën in oorvloed

Transcript of Hoe en wanneer het jy betrokke geraak by die Rondekerk ... › wp-content › media › publikasies...

Page 1: Hoe en wanneer het jy betrokke geraak by die Rondekerk ... › wp-content › media › publikasies › April 24.pdf · 18:30 Wie is Willie? Ek het in Daniëlskuil in die Noord-Kaap

Ronde24 April 2016

Etienne Pheiffer

09:0018:30

Wie is Willie?Ek het in Daniëlskuil in die Noord-Kaap grootgeword. Nadat ek my Hoërskooljare in Kimberley klaargemaak het, het ek teruggekeer Daniëlskuil toe en by die plaaslike kalkfabriek begin werk. Ek en Wilma het daar ontmoet en is in 1998 getroud. Ons is geseën met twee wonderlike seuns, Jaco en Jan-Hendrik. Hulle is ons trots en maak 'n groot deel uit van ons lewe. Ons het in 2002 by Sasol begin werk en is baie gelukkig in Secunda. My skoonouers het ook later hierheen verhuis en is vir ons waardevolle ondersteuning.Vertel iets oor jou geloofsreis.Ek is ongelooflik dankbaar vir my ouers se goeie voorbeeld en dat hulle regtig kinders van die Here is. Hierdie voorbeeld het my van kleins gevorm en is die basis van my geloof.Daar was moelike tye waar ek nie naby aan God geleef het nie, maar die Here het my altyd teruggehelp op Sy pad, gewoonlik deur iemand naby aan my. Jaco se geboorte was 'n groot keerpunt in ons lewe. Ons het na sy geboorte uitgevind hy het Downs-sindroom en dit het baie uitdagings meegebring, ook in ons geloofslewe. Die feit dat ons Jesus geken het, het ons deur die krisis gedra en vandag wanneer ons terugkyk, sien ons God se genade in elke klein stappie. Ek het by Jaco geleer wat onvoorwaardelike liefde en vertroue is.

Ontmoet vir Willie Groenewald

Hoe en wanneer het jy betrokke geraak by die Rondekerk?Ons is sedert 2002, met ons verhuising na Secunda toe, lidmate van die Rondekerk. Waar is jy betrokke by die Rondekerk? Ek is reeds 'n dienswerker en gaan nou my gewig ingooi by die eiendomskommissie. Ek sien die Rondekerk as 'n tuiste vir almal, waar elkeen die geleentheid het om sy geloof en talente op 'n unieke manier uit te kan leef. Wat doen jy in jou vrye tyd?Sedert 2006 kamp die Groenewalds graag, veral omdat die hele gesin dan saam tyd spandeer in 'n klein spasie. Ons kamp graag as gesin, maar ook saam met goeie vriende. Ek ry so bietjie bergfiets vir oefening, maar nie kompeterend nie. Op my fiets kry ek so bietjie “eie tyd” en kans om die natuur te waardeer.Ag, daar is nog so baie wat ek graag wil doen, die vrye tyd is net te min.Wat maak jou lag?Ek is lief vir lag en lag maklik. Ek kan nogal iets snaaks in meeste situasies raaksien.As jy kon kies om enige iets vir een dag te doen, wat sou dit wees?Ek wou nog altyd aan motorsport deelneem; 'n paar rondtes om 'n renbaan sal nogal lekker wees.

Vier maande van die jaar is so te sê verby.

Hier is 'n oorsig van wat verby is en waarna jy kan uitsien vir die res van die jaar hier by

die Rondekerk.

· Ons leer van 'n geloofsfamilie waar: Almal welkom is; Liefde vir God en naaste

eerste prioriteit is; Al die lof en eer aan God toekom en Jesus Christus gevolg word.

· Ons staan stil by die saligsprekinge en leer wat Jesus se geheime tot geluk is.

· Ds Etienne word deel van die span by die Rondekerk.

· Skop af met 'n splinternuwe bediening, Golden Oldies.

· Ons eerste vroue-aand vir die jaar saam met Debbie De Jager is geseën is oorvloed.

· Bybelskool begin weer, kinders van God spandeer intieme tyd in die Woord.

· Sending-naweek vind plaas met sending-spreker.

· Onthou jy die gemeente-ete? Dit was 'n feestelike geleentheid!

· Ons Jeug ontplof met kinderkerk, kleuterkerk en kinderkrans!

Jy kan uitsien vir die volgende hooftrekke van die

jaar! Moet nie uitmis nie!

· Hefsdans

· 3X Vroue-aande

· Pinkster

· 3X Gemeente-etes

· 1X Manne- aand

· Pitkos- geleenthede

· Kinderdiens saam met oom Karoolus en Lente

· Uitreike

· Kersfees in Julie

· Nog baie Golden oldies aksies

· Natuurlik die Rondefees

Hou die kalender en afkondigings dop sodat jy nie

hierdie geleenthede mis nie! Ons wil saam met jou tyd

spandeer en so in ons strewe om 'n liefdevolle

geloofsfamilie te wees, groei!

33.3% Van die jaar lê op sy rug!

Seën

in o

orvl

oed

Page 2: Hoe en wanneer het jy betrokke geraak by die Rondekerk ... › wp-content › media › publikasies › April 24.pdf · 18:30 Wie is Willie? Ek het in Daniëlskuil in die Noord-Kaap

Herfsdans18:30 vir 19:00 Tema: WesternKostes: R 150 pp, sluit ete in

bring eie drinkgoedKoop jou kaartjie by INFO toonbank of kerkkantoor. Help asb om kaartjies te verkoop. Kontak Mariëtte of die kerkkantoor

Gelukkige verjaarsdagRondekerk Dagboek

AprilGebedsversoeke

Afkondigings

KantoorLet op dat die kerkkantoor 12:30 Dinsdagmiddag sluit.

26

6

Mei

Bydraes. 1. Debietorderstelsel 2. Internetbetaling.ABSA tjekrekening nr. 1510151506NG Kerk Secunda3.Per koevert in dankofferkissies.Sending ARK BoufondsNG Sendingprojek NG Kerk BoufondsABSA tjekr rek:1510591107 ABSA tjek rek:4072698748Algemene kontak inligting:Tel: 017 631 3470/8Faks: 088 017 631 3479E-Pos: [email protected]

Gemeente-Dolly Marais vir gesondheid, bid ook vir haar man Ernst.-Clark vd Walt vir herstelproses-Sarie Tompson tans in hospitaal- Roelof Schoonbee herstel na oogprosedure- NG Kinrossgemeente in die uitdagende tyeSendingPetra-Instituut-Manie en Hester Loubser

Bid vir Hester se oogafspraak op 21 April en

vir moontlike oogoperasie daarna. Dank die

Here vir Sakkie wat voorheen by Petra

finansies gewerk het en nou in Dawid, wat

baie onlangs in `n bergklim-ekspedisie

saam met vriende hom doodgeval het, se

pos kon aangestel word. Bid weer vir

vertroosting van familie en vriende.

Nellis en Martie van Rensburg- Shabach

Ministries

Bid vir eenheid in die liggaam van Christus

en dat verlore siele Hom sal ontmoet en

ingesluit sal word in Sy liggaam. Bid ook vir

vervolgde Christene wêreldwyd. Bid vir al

die sendelinge wat soveel opgee omdat

hulle gehoorsaam is aan die roeping. Bid

ook vir Martie –hulle se gesondheid, asook

die van al die sendelinge.

Willie Booyse en familie- Botswana

Bid vir Willie en familie met die afsterwe van

hul dogter Karlien(22) verlede week. Sy was

baie ernstig siek met ̀ n baie hoë koors en oor-

ontsteking. Beterskap het ingetree na

opname in Maun in hospitaal en behandeling,

maar ten spyte daarvan is sy verlede Sondag

oorlede. Ons innige simpatie aan almal

betrokke.

Emma Gwabuzela- Holfontein

Bid saam met hulle vir die toekoms van

Holfontein, aangesien daar sprake van

verskuiwings is. Bid vir Emma se werk onder die

kinders by die kleuterskool, asook hul werk in

Emba.

Sending-deurkollekte24

E-pos:Ondervind tans probleme met ons e-pos stelsel. Hoop om binnekort weer elke Donderdag e-posse uit stuur!

Verjaar N oemnaam Van

24/ 04 Corien D e Klerk

24/ 04 Abigail H inric hsen

24/ 04 Kyla Joubert

24/ 04 FJ M aritz

24/ 04 Fienie M eyer

24/ 04 André Pretorius

24/ 04 Alandry R ossouw

24/ 04 André Van H eerden

24/ 04 R enera Van W yk

24/ 04 Jandre Van Z yl

24/ 04 Grietha Vic tor

25/ 04 Jac o D u Preez

25/ 04 Bernic e D u Preez

25/ 04 R ené H uman

25/ 04 Jos Koen

25/ 04 M arius Krüger

25/ 04 Philip Luw es

25/ 04 Odine M innaar

25/ 04 M arina R ebolo

25/ 04 Sadie R ossouw

25/ 04 M arthin Smalberger

25/ 04 Liefie Smit

25/ 04 Alta Vos

26/ 04 T rev or Ambrose

26/ 04 Cathy Beuk es

26/ 04 R etha Brook s

26/ 04 N ic ole Chester

26/ 04 R assie Erasmus

26/ 04 Estelle Goble

26/ 04 M arthie H ough

26/ 04 Quintin Kilian

26/ 04 Lara M ac R obert

26/ 04 H etta M aré

26/ 04 D eon Oosthuizen

26/ 04 Iv an Smit

26/ 04 Lourens Van W yk

27/ 04 M agda Coetzee

27/ 04 Sonja Lloyd

27/ 04 W ayne T homas

27/ 04 Johan v an der W esthuizen

28/ 04 Luk e Bulford

28/ 04 Shaun Campbell

28/ 04 M egan Keyser

28/ 04 T w ane Kruger

28/ 04 M arius M alan

28/ 04 M aureen Pelic ano

28/ 04 R ulaine v an der M erw e

28/ 04 Gerda Venter

28/ 04 Lezanne Vermaak

29/ 04 Ina Bezuidenhout

29/ 04 Eruk a Claassens

29/ 04 M arie Ek steen

29/ 04 Suzie Fourie

29/ 04 M alisk a Gleeson

29/ 04 Ian M ac R obert

29/ 04 Sulandri Venter

30/ 04 Claire Coetzee

30/ 04 Leanne D ouglas

30/ 04 Stephan Erasmus

30/ 04 Annatjie H inric hsen

30/ 04 Elmarie H inric hsen

30/ 04 Kobus Van D en Bergh

30/ 04 Estelle Van Eeden

30/ 04 R aymond Van N iek erk

30/ 04 Joseph Van Z yl

30/ 04 Charlotte Venter

30/ 04 Jenny Viljoen

5HemelvaartErediens 18:30. Moet dit nie misloop nie.

8-11PinksterBegin Sondagaand 18:30. Ons eet Maandag- tot Woensdagaand om 18:00

sop en broodjies. Erediens begin 18:30. As jy bereid is om te help met die sop en broodjies kontak asb vir ds Henry by 083 229 1750.

15Gemeente-eteH i e r d i e k w a r t a a l s e gemeente-ete is om die draai. Bespreek en betaal

by die INFO-toonbank of kerkkantoor voor 11 Mei 10:00. R 50 pp 12:00 in die ARK. Almal is welkom!

28Selgroep WoensdagAgv vryheidsdag 27 April skuif selgroep na 28 April om 09:00