hnk.co.zahnk.co.za/wp-content/uploads/2020/05/Hersiening-V1.d… · Web viewDie opening van die...
Transcript of hnk.co.zahnk.co.za/wp-content/uploads/2020/05/Hersiening-V1.d… · Web viewDie opening van die...
VRAESTEL1 (Term 2) Plant en dierweefsel (20 punte) Plantorgane (Blaar) (5 punte)
Ondersteuning en vervoersisteme in plante (25 punte) Ondersteuningstelsels in diere (25 punte)
LEWENSWETENSKAPPE
Graad 10
AKTIWITEIT 1 (Terminologie)1.1 Voltooi die tabel hieronder.
Beskrywing Term1. Plantweefsel wat voortdurend nuwe selle vorm2. Die dun wasagtige en nie-lewende buitenste bedekking van
plantblare3. Porieë in die epidermis van blare wat omring word deur twee
sluitselle4. Die vertakkende uitgroeisel van ‘n neuron wat impulse gelei
na die selliggaam toe5. Die dun membraan wat ‘n spiervesel omring6. Die mikroskopiese gaping tussen twee aangrensende
neurone7. ‘n Lewende beensel8. Geleidingsweefsel wat bestaan uit houtvate en tragiëde9. Uitgroeisel van ‘n epidermale sel in die wortels van plante10.Weefsel by die groeipunt van wortels wat dit beskerm
11.Konsentriese ringe in die stingel van’n houtagtige plant wat jaarlikse sekondêre groei aantoon
12.Die gemodifiseerde selle wat chloroplaste bevat in die epidermis vandie blaar
13.Die plantweefsel verantwoordelik vir die vervoer van minerale soute en water
14.Die plantweefsel verantwoordelik vir die vervoer van organiese voedsel in plante
15.Die turgiede toestand van ‘n sel as gevolg van endosmose16.Die verlies van water in die vorm van waterdamp by plante 17.Apparaat wat die tempo van transpirasie meet18.Die vervoer van stowwe van een plek na ‘n ander binne-in
plante19.Die verlies van water in vloeistofvorm as gevolg van
worteldruk20.Die deel van die menslike skedel wat die brein omsluit21.Die interne skelet van vertebrata22.Die groot opening aan die basis van die skedel waardeur die
rugmurg gaan 23.Die vloeistof in ‘n gewrig wat wrywing voorkom24.Twee stelle spiere wat teenoormekaar werk aan beide kante
van ‘n gewrig25.Die eerste werwels van die werwelkolom26.Die opening van die skapula waarin die kop van die humerus
pas27.Bindings tussen komponente van die skelet wat in die meeste
gevalle beweging toelaat28.Die tipe sinoviale gewrig tussen die radius en die karpale29.Elastiese weefsel wat ons aantref in assosiasie met been30.Die gordel waaraan die onderste ledemate geheg is
AKTIWITEIT 2
2.1 Bestudeer die volgende epiteelweefsel van die menslike liggam en beantwoord die
vrae wat volg.
2.1.1 Identifiseer die weefseltipes gemerk A, B, C en D. (4)
A - B –
C - D -
2.1.2 Noem EEN plek in die menslike waar benoemde weefsel aangetref word. (4)
A__________________________B_______________________
C_________________________ D_________________________
2.1.3 Noem TWEE strukturele kenmerke wat al die epiteel weefsels wat hierbo
geteken is, in gemeen het. (2)
________________________________________________________
________________________________________________________
2.1.4 Tabuleer TWEE strukturele verskille tussen epiteelweefsel B en D. (5)
(15)
A B C D
2.2 “Plantweefsel toon ‘n verskeidenheid vorme en selwand kenmerke wat verband
Hou met hul funksie in die plantliggaam.” Bestudeer die diagramme hieronder
en beantwoord die vrae wat volg.
2.2.1 Benoem die plantweefsel gemerk A, B en C. (3)
____________________ _____________________
____________________
2.2.2 Wat is die hooffunksie van elk van die plantweefsels genoem in Vraag
2.2.1? (3)
________________________________________________________
________________________________________________________
________________________________________________________
2.2.3 Hoe is die benaamde weefsel struktureel aangepas om hul funksies te
verrig. (3)
________________________________________________________
________________________________________________________
________________________________________________________
________________________________________________________
2.2.4 Skryf die letter neer van die weefsel wat:
(a) se selwande deurtrek is met lignien.
(b) meganiese ondersteuning verleen aan kruidagtige stingels en kan
soms fotosinteer.
© verdikte selwande van sellulose bevat en veral verdere verdikking
in die hoeke van die sel.
AKTIWITEIT3
A B C
3.1 Die diagram hieronder toon die pad wat water volg vanuit die grond, deur die
xileem tot in die lugruimtes van die blaas
3.1.1 Benoem die dele gemerk A, B, C, D, X en Y. (6)
A________________ B___________________
C_________________ D____________________
X_________________ Y____________________
3.1.2 Noem die proses betrokke in die beweging van water by 1, 2 and 3. (1)
__________________
3.1.3 Watter TWEE kenmerke van die xileem stel dit instaat vir die sydelingse
beweging van water? (2)
_______________________________________________________
3.1.4 Noem VIER maniere hoedat die xileem aangepas is vir die opwaartse
beweging van water in ‘n plant. (4)
_______________________________________________________
_______________________________________________________
_______________________________________________________
3.1.5 Beskryf kortliks wat veroorsaak die beweging van water deur die xileem
soos aangedui deur pyl Z. (3)
_______________________________________________________
_______________________________________________________
AKTIWITEIT 4
1
3
Y
X
Z Xileem van stingel
Wortel
Onderste
epidermis
B C D
Lugruimte
4.1 Die diagram toon ‘n gedeelte van die apparaat genaamd die potometer.
Soos die beblaarde takkie water verloor, dan word die water wat verlore gaan
vervang deur water wat opgeneem vanaf die apparaat. Dit veroorsaak dat die
borrel gemerk X beweeg langs die kappilêre buis.
4.1.1. Gee die doel van die die ondersoek. (1)
__________________________________________________
4.1.2 Watter TWEE omgewingsfaktore moet konstant gehou word
tydens die ondersoek (1)
__________________________________________________
4.1.3 Watter informasie in die tabel verklaar dat die tempo waarteen
die borrel beweeg , nie presies gelyk is aan die tempo van transpirasie
nie. (3)
___________________________________________________
___________________________________________________
4.1.4 Wat word werklik gemeet deur die beweging van die borrel in die
potometer? (3)
____________________________________________________
____________________________________________________
4.1.5 Watter oppervlak van die blaar besit die meeste stomata?
Verduidelik JOU antwoord. (4)
____________________________________________________
____________________________________________________
____________________________________________________
AKTIWITEIT 5
skaal
Borrel X Kappilêre buis
skroefskaal(cm)
Beblaarde takkie Lamp
5.1 Kyk na die volgende eksperiment en beantwoord die vrae wat volg.
In ‘n ondersoek was twee proefbuise van dieselfde grootte gevul met 50 ml water.
In proefbuis A was ‘n vars gesnyde beblaarde takkie in ‘n regop posisie gehou met
‘n bal watte. ‘n Soortgelyke bal watte is geplaas in proefbuis B sonder ‘n beblaarde
takkie daarin.
Die totale massa van proefbuis A was aanvanklik 150 g terwyl die totale massa
van proefbuis B aanvanklik 140 g was.
Beide proefbuise is naby ‘n venster geplaas.Proefbuis A was vir elke interval
van 10 minuut geweeg oor ‘n periode van ‘n uur.
Die volgende resulte is verkry.
Tyd in (minute) 0 10 20 30 40 50 60
Massa van proefbuis A (g)
150 141 121 118 110 106 89
Na ‘n uur was proefbuis B weer geweeg en die massa daarvan was 138g.
5.1.1 Plot ‘n lyngrafiek van die resultate van proefbuis A. (6)
Vars gesnyde beblaarde takkie
Watte
Proefbuise
Proefbuis A Proefbuis B
5.1.2 Noem die proses wat bydrae tot die grootste verlies in massa
in proefbuis B. (1)
_______________________________________________
5.1.3 Wat is doel van proefbuis B? (2)
_______________________________________________
5.1.4 Bereken die hoeveelheid water wat opgeneem word deur die plant
tydens ‘n uur. (2)
5.1.5 Verklaar die klein verlies in massa vir proefbuis B? (1)
______________________________________________
5.1.6 Wat kan die ondersoeker doen om te verseker dat die resultate
betroubaar is. (2)
__________________________________________________
5.1.7 Noem DRIE faktore wat konstant gehou was tydens die ondersoek. (3)
__________________________________________________
__________________________________________________
AKTIWITEIT 6
6.1 Bestudeer meegaande diagram en beantwoord
6.1.1 Watter deel van die skelet word deur die diagram voorgestel? (1)
_________________________
6.1.2 Noem DRIE funksies van hierdie struktuur. (3)
____________________________________________
____________________________________________
____________________________________________
6.1.3 Identifiseer die dele genommer 1 tot 7. (7)
__________________________
__________________________
__________________________
__________________________
__________________________
__________________________
__________________________
6.1.4 Watter tipe gewrig word aangetref by:
(a) A ________________________
(b) B ________________________ (2)
AKTIWITEIT 7
7.1 Die diagram hieronder toon ‘n sinoviale gewrig.Bestudeer en beantwoord
die vrae wat volg.
7.1.1 Watter nommer verteenwoordig:
(a) Hialienkraakbeen? _______________________________________________
(b) ‘n Kapsulêre ligament? ____________________________________________
(c) ‘n Sinoviale membraan? ___________________________________________
(d) Sinoviaalvloeistof? _______________________________________________
(e) ‘nLigament? _____________________________________________________
Noem EEN funksie van elk van die dele. (10)
7.1.2 Watter soort sinoviale gewrig word deur bogenoemde diagram geïllustreer? (1)
_________________________________________________
7.1.3 Waar sal in die onderste ledemaat sal jy hierdie gewrig aantref? (1)
_________________________________________________
AKTIWITEIT 8
8.1 Die meegaande diagram toon toon die spiere en beendere in die menslike arm aan.
Bestudeer die diagram en beantwoord die vrae wat daarop volg.
8.1.1 Benoem die spiere gemerk A en B. (2)
A – _______________________
B - _______________________
8.1.2 Watter spier (A of B) moet saamtrek om die arm by die elmboog reguit te maak?
En wat moet gebeur met die ander spier gebeur om dit teweeg te bring (2)
___________________________________________________________
8.1.3 Skryf die nommer en naam neer van al die beendere sigbaar in die diagram. (10)
_______________________
_______________________
_______________________
_______________________
_______________________
8.1.4 Identifiseer die deel genommer 3. Wat is die funksie daarvan? (2)
____________________________________________________________
____________________________________________________________
8.1.5 Which number indicates the insertion and origin of a muscle? (1)
_________________
8.1.6 Hoeveel senings bevat spier B? Stel voor ‘n rede vir jou antwoord. (2)