Helderberg gazette 22 jul 2014

8
www.bolandgazette.co.za bolandgazette.mobi Year 18 • Tuesday 22 July 2014 | Tel. 021 853 0211 Helderberg In DistrictMail ) Metrorail plans to implement several safety precautions at the Bridgewater railway line in Somerset West, following a fatal accident in June this year. )Look out for more photos of Mandela Day celebrations and good deeds done in the Hel- derberg. )Al the latest club rugby results and photos on the sports pages. Destydse Firgrove-inwoners beplan om ’n grootskaalse grondeis in te dien. Lees meer op bladsy 3. Lees meer oor dié week se entrepreneur en haar baba- klere-onderneming op bladsy 2. House of Grace en Kinder- sorg SA Helderberg Macas- sar het op Vrydag 18 Julie vir Mandela-dag sop, lemoe- ne en speelgoed aan die kin- ders van Macassar uitge- deel. African Bank het ’n pot sop geskenk. Op die foto van links is Nina Marais-Morkel (maatskaplike werker), Kim Connolly (maatskaplike wer- ker), Na-eema Samuels (House of Grace) en Chrizelle Leonard (maatskaplike hulp-werker, student) met drie plaaslike kinders. Blaai na bladsy 7 vir nog Mandela- dag foto’s. Tweede gewapende roof by Mr Price JAMEY GORDON “Ek het slegs gemaak soos hulle sê en vir hulle gegee wat hulle wou hê sodat hulle almal van ons ongedeerd sou laat.” Dít is die woorde van Daneline Poole, be- stuurder van Mr Price, ná ’n tweede gewapende roof omstreeks 17:20 Vrydag by die klerewinkel plaasgevind het. Die eerste voorval het op 30 Augustus 2012 plaasgevind, kort ná die winkel opgegradeer is. Die dag van die rooftog was die heropening van die winkel. Vyf mans het die winkel binne gekom en met ’n onbekende be- drag geld in ’n onbekende rigting gevlug. Poole vertel dat sy gedurende die onlangse voorval by die betaalpunt was toe ’n man met wit en swart handskoene en ’n grys sak vinnig deur die kliënte beweeg het. Soos hy nader aan die betaalpunt beweeg het, het hy “move to the back” uitgeroep en sy sak oopgemaak. Poole sê ’n tweede man met ’n mes het ook nader ge- staan. Poole vertel voorts dat ’n kliënt, wat ’n beta- ling sou maak, R200 op die toonbank laat val het toe die persoon besef wat aan die gang is. Sy sê die tweede man het toe na die toonbank geloop en gesê, “Oh, is this for me” en die geld geneem. Die tweede man het groen handskoene aangesit voor albei mans vier kasregisters leeg gemaak het. Volgens een van die personeelle- de, wat ten tyde van die voorval op die vloer besig was, het ’n derde man ’n vuurwapen op die sekuriteitsbeampte gerig en by die deur wag gestaan. Sy sê nog een het aan die ander kant van die winkel gestaan. Poole sê die mans het toe aangedring op die geld in die kluis en een van die personeellede geforseer om hulle te wys waar dit is en oop te sluit. Sy sê die mans het 10 personeellede en 10 kli- ente in ’n stoorkamer toegesluit voor hulle met meer as R15 000 op die vlug geslaan het. Sy sê ’n personeellid het oor een van die stoorkamer se mure geklim en die deur van buite oopge- sluit. Hulle het toe die polisie ontbied. Volgens sersant Suzan Jantjies, woordvoerder vir die Somerset-Wes-polisie, word ’n saak van besig- heidsroof ondersoek. ) In ’n ander voorval het agt gewapende mans die Sir Lowry’s Pass Shoprite uSave en drankwinkel van R38 000 en R10 000 se drank beroof. Die voorval het omstreeks 17:53, kort voor toemaaktyd, Donderdag (17 Julie) plaas- gevind. Drie mans het die winkel beroof en nog drie het die drankwinkel beroof, terwyl twee na bewering met AK47’s buite wag gestaan het. Lees volle berig in Donderdag se DistriksPos.

description

Helderberg gazette 22 jul 2014

Transcript of Helderberg gazette 22 jul 2014

Page 1: Helderberg gazette 22 jul 2014

www.bolandgazette.co.zabolandgazette.mobiYear 18 • Tuesday 22 July 2014 | Tel. 021 853 0211

Helderberg

In DistrictMail) Metrorail plans to implement several safetyprecautions at the Bridgewater railway line inSomerset West, following a fatal accident inJune this year.)Look out for more photos of Mandela Daycelebrations and good deeds done in the Hel-derberg.)Al the latest club rugby results and photoson the sports pages.

Destydse Firgrove-inwoners beplan om ’n grootskaalsegrondeis in te dien. Lees meer op bladsy 3.

Leesmeer oor dié week se entrepreneur en haar baba-klere-onderneming op bladsy 2.

House of Grace en Kinder-sorg SA Helderberg Macas-sar het op Vrydag 18 JulievirMandela-dag sop, lemoe-ne en speelgoed aan die kin-ders van Macassar uitge-deel. African Bank het ’n potsop geskenk. Op die foto vanlinks is Nina Marais-Morkel(maatskaplike werker), KimConnolly (maatskaplike wer-ker), Na-eema Samuels(HouseofGrace) enChrizelleLeonard (maatskaplikehulp-werker, student) metdrie plaaslike kinders. Blaaina bladsy 7 vir nogMandela-dag foto’s.

Tweede gewapende roof by Mr PriceJAMEY GORDON

“Ek het slegs gemaak soos hulle sê en virhulle gegee wat hulle wou hê sodat hullealmal van ons ongedeerd sou laat.”

Dít is die woorde van Daneline Poole, be-stuurdervanMrPrice,ná’ntweedegewapenderoofomstreeks17:20Vrydagbydieklerewinkelplaasgevind het. Die eerste voorval het op 30Augustus 2012 plaasgevind, kort ná die winkelopgegradeer is. Die dag van die rooftog was dieheropening van die winkel. Vyf mans het diewinkel binne gekom en met ’n onbekende be-drag geld in ’n onbekende rigting gevlug.

Poole vertel dat sy gedurende die onlangsevoorval by die betaalpunt was toe ’n man metwit en swart handskoene en ’n grys sak vinnigdeur die kliënte beweeg het. Soos hy nader aan

die betaalpunt beweeg het, het hy “move to theback” uitgeroep en sy sak oopgemaak. Poolesê ’n tweede man met ’n mes het ook nader ge-staan.

Poole vertel voorts dat ’n kliënt, wat ’n beta-ling sou maak, R200 op die toonbank laat valhet toe die persoon besef wat aan die gang is.Sy sê die tweede man het toe na die toonbankgeloop en gesê, “Oh, is this for me” en die geldgeneem.Dietweedemanhetgroenhandskoeneaangesit voor albei mans vier kasregisters leeggemaak het. Volgens een van die personeelle-de, wat ten tyde van die voorval op die vloerbesig was, het ’n derde man ’n vuurwapen opdie sekuriteitsbeampte gerig en by die deurwag gestaan. Sy sê nog een het aan die anderkant van die winkel gestaan. Poole sê die manshet toe aangedring op die geld in die kluis eneen van die personeellede geforseer om hulle

te wys waar dit is en oop te sluit.Sy sê die mans het 10 personeellede en 10 kli-

ente in ’n stoorkamer toegesluit voor hulle metmeer as R15 000 op die vlug geslaan het. Sy sê’n personeellid het oor een van die stoorkamerse mure geklim en die deur van buite oopge-sluit. Hulle het toe die polisie ontbied. Volgenssersant Suzan Jantjies, woordvoerder vir dieSomerset-Wes-polisie, word ’n saak van besig-heidsroof ondersoek.

) In ’n ander voorval het agt gewapendemans die Sir Lowry’s Pass Shoprite uSave endrankwinkel van R38 000 en R10 000 se drankberoof. Die voorval het omstreeks 17:53, kortvoor toemaaktyd, Donderdag (17 Julie) plaas-gevind. Drie mans het die winkel beroof en nogdrie het die drankwinkel beroof, terwyl tweena bewering met AK47’s buite wag gestaan het.Lees volle berig in Donderdag se DistriksPos.

Page 2: Helderberg gazette 22 jul 2014

Helderberg Gazette News - Nuus Tuesday 22 July 20142

Kleinseun inspireer klerereeksJAMEY GORDON

Barbara Stewart (57) het van kindsbeen ’npassie vir naaldwerk en het as klein dogter-tjie vir al haar poppies rompies en toppiesgemaak. Die koms van haar eerste klein-seun, Jamie (1), het haar net die nodige in-spirasie gegee om haar eie kinderklere-reeks te ontwerp en te vervaardig.

Barbara vertel haar dogter, Kristen, het virJamie ’n moeselien-babakombers (’n ligte, by-na deurskynende katoen-kombers waarin jy ’nbaba toedraai) gesoek.Barbara sêditwasmoei-likvirhulleomdié tipekombers inSuid-Afrikaop te spoor. Sy het toe besluit om sommer diemateriaal wat deur ’n plek in Kaapstad van In-

dië invoerword te koop en self ’nmoeselien-ba-bakombers te maak. Boonop het sy ook vir Ja-mie ’n paar toppies en broekies gemaak.Barbara sêKristenwas soopgewondeoordie

kledingstukke dat sy nog wou hê, en later hethaar vriendinne ook belangstelling getoon.So het die kinderklerereeks, Baby Jamie, be-

gin en is amptelik op 8 Februarie vanjaar be-kendgestel.Barbara onthouhoe dit haar driemaande ge-

neem het om die verskeie patrone te maak. Symoes vir maande lank 05:00 opstaan om klerete ontwerp voor sy 08:00 as ’n privaat-verpleeg-ster begin werk het. Saans het sy tussen 18:00en 20:00 weer met haar ontwerpe gesit.Die vervaardiging van ’n kledingstuk neem

egter nie só lank nie meen Barbara. Sy maak

’n baba kappie-top binne ’nhalfuur klaar. Barbara sê dierede hiervoor is omdat diekinderklere se ontwerp een-voudig is en die reeks bestaanook nie uit ’n groot verskei-denheid nie.Soos baie moderne mam-

masdaarvanhou, is al diekle-dingstukke (vanaf nul tot vierjaar) beskikbaar in aardsekleure endie ontwerp is prak-ties, wat dit maklik maak omte meng en pas.Elke kledingstuk in die

reeks is gemaak van 100% ka-toen en die materiaal word by’n fabriek in Elsiesrivier ge-koop wat ook vir Woolworths materiaal ver-skaf.Barbarasêdieklere is sogemaklikdat indien

’n mamma vergeet hetom haar kind uit te trekvoorslaaptyd,kansyge-rus wees.“Ek is besonder opge-

wonde oor die kinder-klerereeks, en sien diepotensiaal,” sêBarbara.“Ek hoop om eendag

’nsuksesvollebesigheidhiervan te maak en ho-pelik ookmy eie winkelte hê.”Barbara hoop om vol-

gende jaar haar kinder-klerereeksbydieRoot44mark uit te stal virblootstelling.

Enigiemand wat belangstel in die Baby Ja-mie Kinderklerereeks kan vir Kristen by071 906 6936 bel.

Barbara Stewart met haar inspirasie, babaJamie. FOTO: JAMEY GORDON

Meetingto discusscrimeBusiness ownersand managers in theStrand policing are-as are invited to at-tend a public meet-ingonTuesday22Ju-ly at 19:00 in theStrand SecondarySchool hall.Strategies to deal

with the increase incrime in the areawill be discussed.Call Constable

Mbulelo Mafuna on021 854 9117 formoreinformation.

Page 3: Helderberg gazette 22 jul 2014

Helderberg GazetteNews - NuusTuesday 22 July 2014 3

Grondeis vir FirgroveDALEEN FOUCHÉ

“Dit gaan nie oor geld nie, dit gaan oor ge-meenskap.”

Dit is die woorde van die nuut gestigte Con-cerned Citizens of Firgrove wat beplan om ’ngrootskaalse grondeis in Firgrove in te diennadat die proses weer op 30 Junie heropen isvir vyf jaar.InwonersvanFirgrove is

gedurende die apartheid-jare van dié landelike ge-bied verwyder onder dieGroepsgebiedewet.VioletMnyimba, voorsit-

ter van die Concerned Citi-zens of Firgrove, sê die Fir-grove-gemeenskap was ’nmengelmoesvanrasenkul-tuur,maarwassoos familievir mekaar.Sy sê bruin inwoners is

rondom 1971 verskuif naMacassar en swart inwo-ners is in 1975 na Mfulenigeskuif. “Ons gemeenskapis uitmekaar geskeur.”Mnyimba vertel dat wit

inwoners van Firgrove alin die sestigerjare aangesêis om na Somerset-Wes teskuif.Sy sê mense wat voorheen grondeienaars

was moes huurders word en in baie gevalleis mense ’n skamele bedrag betaal vir hullegrond.Die idee vir ’n grondeis is vir die eerste keer

verlede jaar by ’n Firgrove-reünie geopper.

Daar is reeds drie vergaderings met die voor-malige Firgrove-gemeenskap gehou en onge-veer 1 000 mense het aangedui dat hulle deelvan die grondeis wil wees.BenedictavanMinnen, raadslidvanFirgro-

ve, sê sy is nie bewus van die grondeis nie,maar meen dit is nou Firgrove se “tyd in dieson”.Sy sê daar is baie gevalle in Suid-Afrika

waar mense van hullegrondverwyder ismetbaiemin of geen vergoeding.“Dit isdaarom’ngoeiedingdat die proses heropen is.”Mnyimba sê hulle wil

graag vir hulle kinders ’nnalatenskap laat. Sy ver-duidelik dat Firgrove-in-woners geleer is deur hulleouers om selfstandig te le-wedeur, onderandere,hul-le eie kos te groei. Sy ver-duidelik dat Firgrove-in-wonersdiénalatenskapwilvoortsit. Sy het reeds grootdrome vir die gemeen-skapsontwikkelingspoten-siaal van Firgrove.Mnyimba moedig vorige

inwonersvanFirgroveaanom deel te word van diegrondeis. Die organisasie

wil soveel moontlik mense betrek voor hulledie eis indien.Daar sal op 24 Julie ’n werksessie gehou

word, gevolg deur ’n vergadering op Sondag27 Julie by die Zandvliet Hoërskool.Vir meer inligting, bel vir Mnyimba op

076 584 8525ofCorneliusTimieop078 921 4654.

Van die oud-Firgrove-inwoners tydens ’n vergadering oor die grondeis.

New birth control 100% effectiveA new form ofbirth control forwomen that lastsfor three years isbeing rolled out inthe Western Cape.The Implanon is

100% effective inpreventing preg-nancy and re-quires only onevisit toacliniceve-ry three years.The Western

Cape Health De-partment (WCHD)is making Im-planon devicesavailable to all lo-cal clinics.The Implanon is a small stick, the size of

a matchstick, that is inserted in the insideof awoman’s upper arm.Thedevice releasessmall amounts of progesterone which pre-vents women from falling pregnant. The in-sertion process takes a maximum of 30 min-utes and is virtually painless as the area isanaesthetised before insertion.Implanon is fairly new inSouthAfrica but

has been used in many European countries

for a number ofyears and is thepreferred form ofbirth control formany women.The implant is

safe for women ofall ages to use andcan evenbe insert-ed straight aftergiving birth.This gives wom-

entheopportunityto decide whenthey want to havea baby.The device can

easily be removedshould the womandecide to have a

baby.Western Cape Minister of Health, Theuns

Botha, said that the WCHD has “trained aclinical nurse practitioner at every clinicandmaternityunit in the insertionof the Im-planon.”The Implanon does not prevent the trans-

mission of HIV/AIDS or any sexually trans-mitteddiseasesorinfections.Formoreinfor-mation visit www.westerncape.gov.za.

The Western Cape Health Department is rolling out anew form of birth control called the Implanon, whichis 100% effective for three years.

PHOTO: BIRTHCONTROLNEWS

’nNostalgiese foto van Firgrove-inwonersvoordat die groepsgebiedewet in werkinggetree het.

Page 4: Helderberg gazette 22 jul 2014

Helderberg Gazette News - Nuus Tuesday 22 July 20144

Give responsiblyCASSY VAN EEDEN

Local councillors recentlyinformed the HelderbergGazette that giving moneyto street people keeps themon the street.

“It’s as bad as givingdrug addicts drugs,” saidcouncillor Benedicta vanMinnen of sub-council 22and ward 15.

There are alternatives togiving street people mon-ey.

TheCityofCapeTownre-cently launched their GiveResponsibly campaign,which aims to draw aware-ness to the issueof thecyclethat is perpetuated by giving money to streetpeople.

The campaign encourages Helderberg resi-dentstoratherdonatemoneytolocalnon-prof-itorganisations (NPOs) thatdealdirectlywiththe upliftment of street people, rather than bygiving money directly to them.

Too often in the winter months, Helderbergresidents with big hearts will pity beggarswho stand in the cold and rain asking for fi-

nancial support, says theCity’s mayoral committeemember for Social Develop-ment, councillor SuzetteLittle.

An alternative to donat-ing money to NPOs, resi-dents can purchase a R10voucher to give to someonebegging.

The voucher entitlesthem to a shower, sleepingbag, blanket, a meal, toilet-ries and access to a socialworkerwhocanassist themin their upliftment.

Vouchers can be pur-chased at the night shelteroffices in Church Street,from Helderberg Crime

Watch, Vitus Schola, the Life Church andUnited Church.

“Unfortunately, fieldworkers report thatpeople living on the streets feel that they makemore money begging and refuse assistance,”says councillor Stuart Pringle of ward 84 andchairperson of sub-council 8.

The following local NGOs deal directly withstreet people: The Night Shelter: 021 851 4984.

The Street People’s Centre: 021 851 1614.

Give Responsibly is a City of Cape Towninitiative that encourages Helderbergresidents not to give hand-outs to peoplewho beg, but to donate to local NGOsor to purchase night-shelter vouchers.

Page 5: Helderberg gazette 22 jul 2014

Helderberg GazetteAdvertisement - AdvertensieTuesday 22 July 2014 5

Page 6: Helderberg gazette 22 jul 2014

Helderberg Gazette News - Nuus Tuesday 22 July 20146

GENERAL &HOME SERVICES

DSTV/TV/DVDSERVICES

1807

SATELITE SALESFor all your DSTV andXtraview Installations

Upgrades & Repairs. Sameday service. ContactWayne 082 746 5470.

ELECTRICAL

1810

EMERGENCYPLUMBERS ANDELECTRICIANS

For all plumbing andelectrical problems!BE YOUR PROBLEMBIG OR SMALL, MAKEIT MINE GIVE ME ACALL! 10% Pensioners

discount on labour% 082 823 2196

021-8564727

GARDEN &IRRIGATION

1825

HOME IMPROVEMENTSEXTERIOR

1836

MISCELLANEOUS

1845

FRIDGE & FREEZERREPAIRS

Buy dead or aliveRegas and repairCall 072 669 8747or 076 552 0272

HOUSEHOLDAPPLIANCE REPAIRSFridges, stoves & washing

machines.% Deon 021-845 6097

073-575-4400

INGEBOUDE KASTESlaapkamers, kom-buise, muureenhede,hang van deure en skir-tings. Gratis kwotasiesen beste diens!Kontak 083-704-0115

JUMPING CASTLES enWaterglybaan te huur.Tel: Charmaine by021 8533999of 083-513-9493

PEST CONTROL

1850

H BUGS BE GONE HFull house maintenance.Treat house outside, inside,inside roof and drains. In 40minutes from *R350.00. Noneed to evacuate. SABSproducts. 078 776 0058.

RUBBLEREMOVAAL

1860

0 AAA : ELITE REMO-VALS of furniture, gardenrefuse, building rubble,household refuse and anysmall loads and Treefelling.% Danie 082-337-9532 /021-852 6122

PROPERTIES

FLATS TO RENT

3250

GROOT 1 SLPK woonstelte huur in Strand. Netjies.60m2 skakelhuis (tuindienste ingesluit). Beskik-baar vanaf 1 Augustus ofvroeër. Naby see en dorp.Veilige parkering vir eenmotor. Perfek vir 2 mense.Kom kyk self. R3600 pm.Skakel Charl 082 328 2055

GARAGES/STORAGE

3260

GARAGE WANTEDto rent or buy. Strand orSomerset West. Veryreliable tenant. Call 021-855 1312 or 082 881 4982.

HOUSES FOR SALE

3275

G/BAY - Nautilus Vil-lage. Dbl storey, 3 Bed, 2full bath, tiled, braai,enclosed. In country likesetting. Mountain views.R995 000. 082 881 4982.

STRAND - Rusthof.2 Huise op 1 erf: 3 Slk, 2kombuise, sit- + eetkamer,vol teëls + 2 slk huis. Nuutgeverf. R600 000. 021-8552369 / 082 376 1461.

ROOMS TO LET

3315

STRAND:Netjies gemeub. kamers

vanaf R150 p.d.SKAKEL 072 745 7421

ROOMWANTED byactive gentleman in wheel-chair. Friendly & reliable.Sober habits. R600-R800pm. Call 082 881 4982 or021-855 1312.

Aanbevole. - Verblyf3 Ster w.stel & B/B of

kamers in STRAND vanafR250 p/kamer.0799600359

TOWNHOUSESTO LET

3325

STRAND SAVANNAHMEWS. 3 bed, 2 bath +small garden, R5 500pm. 2mnths dep reqd. Pet fri-endly. 021 855 1312/082881 4982.

EMPLOYMENT

EMPLOYMENTWANTED

3670

0 ATTENTION 0Housewives - Elite HouseCleaning provides servicesdaily/weekly for SpringCleans, Windows &

Ironing. % Dalien 082-335-5027 / 021-852 6122

BETROUBARE volwasseman soek werk. Verkope,

bemarking, toesig-houdende ondervinding.Nie-roker, nie-drinker.% Willie 084 355 3042.

GENERAL

3680

Interested in becoming aCALL CENTRE AGENTin one of Cape Town’s topcall centre companies?

You qualify only if you areambitious, target driven,goal oriented, dedicated,organized, pro-active, andgenuinely interested inworking with people,indented passion for callcentre and money hungry.

If you have the qualitieslisted above and you stayin Somerset West sur-rounding arrears sms theword "call centre" nameand surname to our corpo-rate, fun filled energeticenvironment will make youfeel part of OUR DREAMTEAM.

MINIMUM REQUIRE-MENTS:

• Able to start immedia-tely• Energetic• Flexible• Bilingual - Afrikaans andEnglish• Go-getter(self motiva-ted)• Able to work good in ateam

NB: Transport provided tocandidates.

Please contact: Dandridge072 515 0515 or Anatsacia076 216 0902, forward CV

to: [email protected].

MACHINE OPERATORSPerm + hourly paid,

StrandDye exp + sewing + pro-duction + manfctg work.Call Cleo on 021-4253300.

MACHINIST / SAMPLEHAND needed on parttime basis for smallclothing company in

Stellenbosch.Contact Asia Toefy Allie on

078 360 8309 [email protected]

WINE PROMOTIONSMust be well spoken,friendly, well groomed andhave own reliable trans-port. Call only Monday -Friday 09:00 - 15:00.082 351 7772.

Thank you GazetteThank you GazetteWe as the members of Step Up andStrand Out (SUSO) would like to thankyou for the awesome article that youpublished about our skills develop-ment project aimed at the youth in Ma-cassar.

Theresponsewegotwassogreat thatI can’t keep up.

Just to say that through the article

wegotMacassarSecondarySchoolgiv-ing us free class rooms to operate from.

We even got a sport coach signed upwith us, just to mention a few.

So from the bottom of our hearts wewould like to say thank you again forthe article.

RegardsROGER HINDLEY, SUSO CHAIRMAN

Firgrove ontevrede oor diensleweringFirgrove ontevrede oor diensleweringDie geregistreerde Salvo Park/Firgro-ve Belastingbetalersvereniging steldie Helderberg-gemeenskap in kennisvan drie dekades se leë beloftes deurdie subraad in terme van dienslewe-ring.

Die vereniging, saam met die Firgro-ve-gemeenskap, het briewe aan dieSubraadverteenwoordigers gestuuren versoek dat ons diensleweringbe-hoeftes na omgesien moet word. Dievereniging het ook ’n brief ten opsigtevan swak dienslewering aan die Sub-raad-bestuurder gerig, waarna ons te-rugverwys is na ons Raadslid. Die ver-eniging het tot dusver ook ’n brief aandie Burgemeester van Kaapstad gerigen wag nog steeds vir terugvoering.

Die projekte vir Firgrove, wat moetdeelvormvandieStadKaapstadsevyf-jaar beplanning, is gestuur aan onsRaadslidentotdusverissekerebehoef-tes sonder terugvoering, afgewys. Die

veeldoelige saal vir kliniekdoeleindes,bejaardesorg, SASSA-uitbetalings, ge-meenskapsaktiwiteite, biblioteek,ens., is een van die projekte wat deelgevorm het van die Subraad se beplan-ning. Die vereniging is, sonder terug-voering van ons Raadslid, onlangs inkennis gestel dat die saal nie meer deelvan die Subraad se beplanning vormnie . Die vraag bly dus staan, “waar isdie een miljoen rand wat vir die veel-doelige saal beskikbaar gemaak was?”

In die lig van die komende plaaslikeverkiesing, wil Firgrove-gemeenskapweet waar hulle staan ten opsigte vanprojekte.Hierdieberigwordgeskryfasmandaat van die gemeenskap aan diegeregistreerde Salvo Park/FirgroveBelastingbetalersvereniging. Hiermeewil ons ook die gemeenskap hartlik be-dank vir hulle onbaatsugtige en voort-gesette ondersteuning.

LYNDON DAVIDS,

A big thank you for theA big thank you for thebook donationsbook donationsThe Helderberg Stroke SupportGroup would like to thankeveryone who so kindly donatedbooks for the charity book sale heldrecently.

Your support is greatlyappreciated.LOMA COLEMAN, ADMINISTRATOR OFTHE HELDERBERG STROKE SUPPORT

GROUP

Page 7: Helderberg gazette 22 jul 2014

Helderberg GazetteGeklassifiseerdDinsdag 22 Julie 2014 7

Dubbele vreugde vir dié ma’sJAMEY GORDON

SamanthavanBoom(30)vanGor-donsbaai onthou nou nog hoe op-gewonde sy was toe haar dokterhaar verlede jaar meegedeel hetdathaarjongsteseun,Curthleigh,op Mandela-dag (18 Julie) geboresou word. Dít het nie net betekendat hy ’n verjaardag met sy neef,Leejay Jenner (9) deel nie, maarook met die ikoon, Madiba.

Samantha sê ter viering van diespesiale geleentheid het sy en haarsuster, Lee-ann Jenner (25), besluitom elke jaar op dié besonderse dagsop in die Rusthof, Strand-gemeen-skap uit te deel.Die susters het Vrydag drie potte

groentesop (geborg deur Pick n PaySomerset Mall, en Woolworths So-merset-Wes) gemaak en 15:00 voorhul ouma, Norma Jenner, se huis inWebbstraat uitgedeel.Met Helderberg Gazette se besoek

het talle kinders voor die huis tou ge-staan vir ’n koppie sop, ’n lemoen enlekkers.Samantha verduidelik dat sop

maar ’n voor-die-hand-liggende keu-sewasomdatditkoud is enbaiemen-se in die winter ’n warm maaltydwaardeer.Die trotse ma’s het nie net die ge-

meenskap bederf nie, maar ook dietwee verjaardagseuns.Curthleigh het ’n “Cars”-partytjie

gehou met ’n groot verjaardagkoekin die vorm van die nommer een.Samantha sê hoewel haar seuntjie

nognie presies verstaanwaaroordiedag gaan of dat dit sy verjaardag isnie, lag hy van oor tot oor wanneersy vir hom die verjaardag-lied sing.

Sy vertel dat haar oudste seun,Chadleigh (4) gereeld vra hoekomhynie ook op dié dag verjaar nie en syhommoet troosmet die feit dat hullepresies ’nmaand later sy verjaardag

gaan vier.Leejaywas glad niemet die sop be-

indruk nie en het sy ma se arm ge-draai om die aand te braai sodat hybraaivleis kan eet.

Samantha van Boom en haar suster Lee-ann Jenner deel sop uit aan die kinders vandie omgewing. FOTO’S: JAMEY GORDON

Lee-ann, Leejay en Norma Jenner met Curthleigh, Chadleigh en Samantha van Boom.

Mandela Day celebratedCASSY VAN EEDEN

Mandela Day was celebrated onFriday18July.Organisationsandbusinesses from all over the Hel-derberg committed their 67 min-utes towardshelpingpeople inthecommunity.Formore photos, vis-it www.bolandgazette.com.

Robyn Keet and Ashleigh Spinner showoff the hundreds of squares that weredonated to community organisationMasikhule. Residents from all over theHelderberg spent their 67 minutes knit-ting for a good cause. PHOTO: CASSY VANEEDEN

Children from SirLowry’s Pass Vil-lage visited theirlocal library wherethey were treatedto song anddance perform-ances in celebra-tion of MandelaDay. They sang theNational Anthemand listened to atalk about NelsonMandela.

Sir Lowry’s Pass resident Raymond Yan-ga wrote a special dedication to thelate former president Nelson Mandela.He performed it at the Sir Lowry’s Passlibrary.

Page 8: Helderberg gazette 22 jul 2014

Helderberg

Year 18 • Dinsdag 22 Julie 2014 | Tel. 021 853 0211

Goalkeeper of the local Helder-berg Hot Spurs team, OdwaNqumbentombi, punches the ballaway from a challenging LiverpoolPortland player, Riaan Cloete, dur-ing the Coca-Cola competitionknock-out game. The game wasplayed in Bonteheuwel on Sunday13 July. The Helderberg teameventually lost thematch 5-6 aftera penalty shoot out which tookplace when the match ended ina 1-1 draw at the end of full time.

PHOTO: RASHIED ISAACS

HotSpurslose 5-6onpenalties