Hartklop mrt apr 2015

20
Maart/April 2015 Uitgawe 102 uit jou gemaksone in jou hartsone in!

description

My persoonlike verhouding met God

Transcript of Hartklop mrt apr 2015

Page 1: Hartklop mrt apr 2015

Maart/April 2015 Uitgawe 102

uit jou gemaksone in jou hartsone in!

My persoonlikeverhouding met God

Page 2: Hartklop mrt apr 2015

InhoudFokus

01 Redaksie - Wat doen ek nou eintlik hier op aarde?

02 Persoonlike verhouding met God

03 Midstream: Visie 2015+

06 Dienswerk

13 Tiener Gameplan

14 Kinderbediening Fokus

My Voetspore04 Veritas: team member, Anamita

05 Dringende behoeftesStories11 Stories van hoop na egskeiding

12 Welkom aan Dina en haar gesin...

Dagboek

Algemeen

07 Bediening van die Doop

07 Bybelskool

08 Kalender - Maart09 Kalender - April10 Veritas10 SingleSonderMure

06 Verhoudingsgroepe

15 kinderssondermure 201516 Vakansieprogram inskrywingsvorm

Redakteur: Francois Schoombee 012 663 2003 x204/[email protected] en Grafiese ontwerp: Nadia Strydom 012 663 2003 x205/[email protected]

Teologiese versorging: Fanie Venter Taalversorging: Hennie Jooste

Die Hartklop redaksie en uitgewer onderskryf nie noodwendig die menings wat medewerkers en adverteerders in die tydskrif uitspreek nie en behou die reg om alle bydraes redaksioneel te versorg.

Webwerf: www.kerksondermure.org e-pos: [email protected]: kerksondermure Twitter: @kerksondermure1

Instagram: kerksondermurekerksondermure App: Google Play Store & Apple i-Store: kerksondermure

Na-ure predikant op-roep: 083 489 0180Finansiële bydraes: elektroniese betalings kan gemaak word aan -

kerksondermure, ABSA Centurion, Rek no: 289 058 0095, Takkode: 630 445, Verwysing: Naam en waarvoor

Adres: Gemeente sentrum Hippolaan: H/v Hendrik Verwoerdrylaan & Hippolaan, Zwartkop x4Midstream: Mountain Quarystraat 23, Midstream Estate

Posbus 7545, Centurion, 0046Kerkkantoor: Hippolaan - 012 663 2003 • Midstream - 012 940 9480

Agterblad:

Preekrooster: Maart

Page 3: Hartklop mrt apr 2015

www.kerksondermure.org Hartklop l Maart/April 2015 01

Francois

Redaksie

Wat doen ek nou eintlik hierop aarde?

1 Korintiërs 12:12-1512 Net soos die liggaam 'n eenheid is en baie lede het, en soos al die lede saam, al is hulle baie, een liggaam vorm, so is dit ook met die liggaam van Christus. 13 Omdat ons almal een liggaam geword het, is ons almal met die een Gees gedoop, of ons nou Jood of Griek is, slaaf of vry. Ons is almal van die een Gees deurdrenk.14 Die liggaam bestaan ook nie net uit een lid nie, maar uit baie. 15 As die voet sou sê: “Omdat ek nie 'n hand is nie, is ek nie deel van die liggaam nie,” hou hy om dié rede tog nie op om deel van die liggaam te wees nie.

My liewe vriend, jy is saam met my deel van sy liggaam of jy dit nou wil weet of nie, jy is deel van sy liggaam gewees van geboorte af en is steeds deel daarvan. So met dit uit die weg geruim, kom die volgende vraag: Hoekom het Hy ons dan deel van sy liggaam gemaak?

Kolossense 1:1616 God het deur Hom alles geskep wat in die hemel en op die aarde is: alles wat gesien kan word en alles wat nie gesien kan word nie, konings, heersers, maghebbers, gesagvoerders.

Alles is deur Hom en vir Hom geskep.

Die volgende gedeelte is met erkenning aan Dr. Rick Warren uit sy boek “The Purpose Driven Life” (een van die beste boeke wat ek al gelees het, beskikbaar by CUM boeke). Jy is deur God vir God geskep, alles is deur God vir sy spesifieke doel geskep. Hier is die groot geheim, alles begin by God, dit gaan nie vir een oom-blik oor jou nie. Die doel waarvoor God jou geskape het is baie groter as jou persoonlike vervulling, jou gemoedsrus of selfs jou geluk. Dit is baie groter as jou familie, jou loopbaan, jou drome en jou ambisie. As jy wil weet hoekom jy op die aarde geplaas is, moet jy by God begin. Jy is gebore deur Sy doel vir Sy doel.

Daar is 5 spesifieke doele waarvoor God jou geskep het:  •  Doel  1:  Jy  is  vir  God  se  behae  beplan  (Aanbidding)  •  Doel  2:  Jy  is  vir  God  se  familie  geskep  (Gemeenskaplikheid)  •  Doel 3: Jy is geskep om soos Christus te word (Dissipelskap)  •  Doel 4: Jy is geskep om God te dien (Bediening)  •  Doel 5: Jy is vir ’n sending geskep (Sending)

Dus: alles in jou lewe gaan oor God, of is veronderstel om oor God te gaan. Om vir Jesus te leef, is nie ‘n na-ure of deeltydse ding nie, dis ‘n nuwe, unieke leefwyse wat jou elke dag deel van sy liggaam maak.

Wat nou, wat vra dit van jou?

Dit vra verandering – lewensverandering -- en dit begin by jou. Dit gaan ‘n sekere stel vaardighede en nuwe gewoontes van jou vereis. Die doel is dat jy in ‘n hegte, persoonlike verhouding met God sal staan sodat jy sy karakter en sy hart só goed leer ken dat jy dit sal aanneem en gestalte sal gee in die wêreld.

Ons gaan jou hierdie maand meer vertel oor ‘n oefenprogram/ontdekkingsreis wat jy kan volg om jou te help om jou persoon-like verhouding met God te versterk…

As ons almal ons doel op aarde verstaan, saam as sy liggaam dit ontdek en saam oefen om dit ten volle te leef sal sy koninkryk in volle glorie tot in die uithoeke van die aarde gevestig word.

Lekker oefen en leef in die volgende twee maande. Onthou, die verandering begin by jou…

Jesus Liefde

Page 4: Hartklop mrt apr 2015

02 Hartklop l Maart/April 2015 www.kerksondermure.org

Fanie Venter

Fokus

As deel van ons “Wedstrydplan na Lewens-verandering” fokus ons die eerste 6 maande

van 2015 op ons persoonlike verhouding met God. Nou 'n be-langrike vraag: Waarom praat ons van 'n “persoonlike” verhou-ding en nie maar net verhouding nie? Ek het gedink aan 'n paar redes.

Met persoonlike verhouding verwoord ons iets van die wese van die God in wie ons glo. Ons God is 'n verhoudings God. Hy het 'n Naam. Hy leef as Drie-enige God (Vader, Seun en Heilige Gees) van ewigheid af in verhouding met mekaar. Hy roep ons op ons naam. Ons name is in sy handpalm geskryf. Hy stel Hom-self in sy Woord aan ons bekend as Vader, 'n term waarmee die diepste, persoonlikste en intiemste verhouding denkbaar uit-gedruk word.

As ons van 'n persoonlike verhouding met God praat dan stel ons dit teenoor 'n koue strak godsdienstige sisteem van reëls, regulasies en leë rituele. Gaan lees gerus Galasiërs om te sien hoe Paulus reageer teen die Joodse godsdienstige sisteem.

Jesus het deur sy offer aan die kruis ons kom bevry van godsdi-ens, sodat ek in verhouding met die persoonlike God kan leef. In Jesus is hierdie verhouding so intiem, dat Hy sy lewe deur ons kom leef (Gal. 2:20).

'n Persoonlike verhouding met God begin daarom by 'n geloofs-beslissing vir Jesus, wat ek maak in antwoord op God se onver-diende goedheid. Dit beteken dat ek Jesus vertrou dat Hy aan die kruis alles gedoen het wat nodig is vir my vryspraak. Dat Hy alles gedoen het, sodat ek in die regte verhouding met God kan lewe.

Vir 7 weke (8 Februarie tot 22 Maart) gaan ons by verskillende geloofsgewoontes (stilte, Bybellees, aanbidding, gebed, bewus-telike lewe en eenvoud) stilstaan. Die bedoeling daarmee is om vir God die geleentheid te gee om ons verhouding met Hom meer opreg, gesond en intiem te maak. Ons glo dat ons só gaan ontdek hoe mooi en goed God is en hoe Hy dink en voel oor ons en ons wêreld. Wanneer dit konstant gebeur, kan ons vanuit ver-anderde lewens saam met Hom deel wees van die verandering van sy wêreld. k

persoonlike verhouding

met God

Page 5: Hartklop mrt apr 2015

www.kerksondermure.org Hartklop l Maart/April 2015 03

Dis 'n splinternuwe jaar in die ontwikkeling van kerksondermure Midstream wat nie skroom om te groei in al die fasette van kerk wees waaraan jy moontlik kan dink nie. In hierdie nuwe jaar het sommer baie nuwe familielede bygekom en ons wil elkeen van julle hartlik verwelkom in die kerksondermure Midstream fami-lie. Jy mag nooit vergeet dat wanneer ons van kerksondermure-praat, praat ons van mense, ons praat van jóú wat saam met God stap en onvoorwaardelik vir Sy koninkryk gee.

Ek deel vinnig weer die doel van Midstream Visie 2015+ sodat almal net weer onthou: dit is om genoegsame fondse in te samel om ons droom van ‘n volwaardige en aktiewe liggaam van Christus vanuit Midstream te laat realiseer. 

Gemeentelede het in September 2014 'n geloofsfondsverbin-tenis gemaak om elkeen addisioneel by te dra tot die verwesen-liking van hierdie droom. As jy nuut in die gemeente is en jy nog nie die voorreg het om deel te wees van hierdie stukkie na-latenskap van die Midstream gemeenskap aan vandag en môre se kerk nie, het ons sommer baie om met jou deel. Gaan kyk op ons webwerf, op die voorblad is daar twee kort video’s:  

Midstream Visie 2015+

Midstream

Die Midstream Storie en die Midstream Visie 2015+. Dit vertel net weer die awesome storie van kerksondermure Midstream. Kyk na albei en skakel dan met ons by die Midstream kerkkan-toor om betrokke te raak by hierdie opwindende projek.

Dit is dan ook vir ons 'n wonderlike voorreg om bekend te maak dat ons in net 6 maande reeds R1,070,000.00 ingevorder het van die R2, 000,000.00 se Visie 2015+ beloftes wat ons in Sep-tember 2014 ontvang het. Saam met projek Basileia se bydraes van Maart 2014 tot Augustus 2014, het ons reeds R2, 100,000.00 ingesamel.

Die uitkoms van enige droom is gesetel in die aksie wat daarop geneem word en in hierdie geval, geloof in wat God vir kerk-sondermure Midstream bestem het. Kom ons glo dit onvoor-waardelik en bid elke dag van 2015 vir God se leiding en inspi-rasie wat die gemeente ten volle sal verenig in die uitvoering en bereiking van God se droom vir hierdie wêreld:

Die koms van sy koninkryk, ook vir Midstream... k

300

150

(2015)

Deelnemende gesinne aan Visie 2015+

12 000 000

4 500 000

8 000 000

1 070 000

Nuwe gebou

Skulddelging

Bouprojek begin

Geloofsfondsverbintenis bydraes reeds ontvang

Page 6: Hartklop mrt apr 2015

04 Hartklop l Maart/April 2015 www.kerksondermure.org

Colin Smith (083 263 9211) 012 663 2003 x 258 [email protected] Rudman (net tot 13:00)     012 663 2003 x 254  [email protected]é Cronjé (082 866 5336) 012 663 2003 x 253 [email protected]

My Voetspore

Meet the Veritas teamWe will be featuring all our Veritas team members during this year. Meet Anamita Nag and her family.

I, Anamita Nag, am originally from Orissa. I got married to Ebe-nezer in 2010. He works for justice mission India. We are blessed with a daughter named Abia (three years old). I  joined Veritas  College  India  in  2009.  At Delhi  office  I worked as facilitator and accountant. After being at Delhi office for four years  I  left  in October 2013  for Balangir  (Orissa).  I have  the  re-sponsibility  to develop ministry  in Balangir  (mainly among the women) and Chhatishgarh. As I started introducing Veritas it did take some time to be recognised by the local church. I visited many CNI churches  in and near  the Balangir district and  intro-duced the ministry to church leaders. Many Churches are open to receive the teaching but some do not feel the need of training their people.

At  present  I  am  involved  in  training  five weekly  groups  in  Ba-langir. There is a village named Gandhrel where there are more than 100 Christian families but only 10-15 families are attending 

Sunday service. After completing Module1 with this group, some participants decided to pray for their village. Initially they started praying for one family for a day but now they visit three families per day and pray for them. The participants testify that their own prayer lives are improved and they see changes in other people’s lives.

Prayer points:  •  Please pray that the men will encourage them to attend the training.  •  For the life transformation of the participants to be an example for many in their own places.  •  For myself, to receive God’s strength to live an exemplary life  for my family and fellow believers.  •  To develop a ministry in Balangir and Chhatisgarh.

With regardsAnamita

Page 7: Hartklop mrt apr 2015

www.kerksondermure.org Hartklop l Maart/April 2015 05

My Voetspore

Dringende BehoeftesOlievenhoutbosch Sentrum vir Gestremdes:Arina Doyle:  082 774 7559Die volgende bruikbare items tel onder nood wat ons tans ervaar:

•  toiletpapier•  plastiek handskoene•  skottelgoedwasseep•  fotostaatpapier•  Dettol of Savlon•  mieliemeel (wit en 'n bietjie bruin)•  plastiektafeltjies en -stoele.

Raad vir Bejaardes:Elma Krüger: 082 386 0500

•  Nie-bederfbare kos•  Materiaal, wol, krale, garing, ens.•  Tuissorgbenodigdhede: Dettol, acqueousroom, doeke en handskoene.

Echo Jeugontwikkeling:Talita Coetzer:  082 339 7511

•  Echo Kids soek nog vrywilligers om Bybelklasse aan te  bied in die oggend by laerskole (Kontak Emi 083 4784577)•  Grassnyer - ons grassnyer het finaal die gees gegee . . .•  Kos, fietse, beddegoed . . . •  ‘n Stofsuier vir die meisieshuis•  ‘n Broodrooster vir die meisieshuis•  Eetgerei vir die seunshuis•  Twee goeie werkende (nuwe) rekenaars vir die meisies- huis •  Ons het ‘n skenking van omtrent 20 rekenaars gekry, maar hulle kort almal hardeskywe •  ‘n Goeie, werkende (nuwe) rekenaar of skootrekenaar vir die kantoor•  ‘n Goeie werkende stoof vir die seunshuis.

Berg en Dal:Sanet van Niekerk: 083 456 1875

•  4 studeerlampies. 

Experience Mission (Amerikaners):Hein van Wyk:  082 349 8465

•  'n Sitkamerstel en ook 'n ekstra 2-sitplek  bank. •  Skottelgoedwasser.

THF en OCS•  2 skootrekenaars vir administrasie- en bemarkingsdoel- eindes•  Wit A4 afrolpapier•  Toiletpapier•  Vir die voedingskema:  koffie, Cremora, rooibostee, enige  smere vir toebroodjies bv. konfyt of grondboontjiebotter•  12 netbal/sokkerballe   

Chrisna Fourie - Sjinese bediening071 349 5286Ons het iemand nodig op ons projekspan wat die bemarking kan waarneem, asb. Dit moet iemand wees wat lief is om te kommunikeer en wat vertroud is met die gebruik van die ver-skillende sosiale netwerke. ‘n Liefde vir ‘event’ beplanning sal ‘n pluspunt wees.

Charlotte Rossouw- Moslems079 280 4831My dringende behoefte is hande uit die kerk; hande-voorbid-ders (vir nuwe mense, vir areas wat ons moet gaan bereik, ens.) voete wat bereid is om opgelei te word ens.

Huis Gideon:Martin en René Odendaal:  012 664 2199 of 079 514 3290Benodig:

•  Mieliemeel•  Suiker•  Koffie•  Melk•  2 min Noodles•  Vrugte•  Groente•  Brood•  Vleis (Maalvleis, hoender, stowevleis, blikkiesvis en -vleis, wors) •  Kitspap•  Eiers•  Toiletware•  Skoonmaakmiddels.

Page 8: Hartklop mrt apr 2015

06 Hartklop l Maart/April 2015 www.kerksondermure.org

Dienswerk en Verhoudingsgroepe

Baie dankie aan al die Dienswerkers wat aangemeld het en  'n keuse gemaak het om in God se Koninkryk te dien, ons is só opgewonde om 2015 met julle te deel. Dankie dat jy vir Jesus gekies het, ons hoop jy is net so opgewonde oor 'n nuwe sei-soen in jou lewe soos ons. Laat ons toe om saam met jou nader aan Hom te beweeg sodat ons persoonlike verhoudings met Je-sus en met mekaar na nuwe hoogte sal beweeg waar ons daag-liks in en met sy liefde sal beweeg in hierdie wêreld.

In 1 Johannes 5:6-12 gebruik Johannes die drie komponente van die drie-eenheid en verwys dat as jy die Seun het, het jy die lewe, die ewige lewe en die Gees sal by jou wees. Dit beklem-toon die onafskeidbare eenheid tussen God, sy Seun en sy Gees wat Hy by ons agtergelaat het na sy hemelvaart. Dus elkeen van ons wat bely dat Jesus die Seun van God is en dat sy Gees in ons lewe, is in diens van ons Vader tot Hy ons weer kom haal.

Daarom is ons dankbaar-opgewonde oor elke geroepe gelowige wat hulle roeping aanvaar en vir God kies. Mag jou diensbaar-heid ‘n offer aan jou Hemelse Vader wees sodat mense sy ge-stalte in jou sal leer ken en beleef!

Ons benodig steeds hulp in verskeie bedieninge en wil graag elkeen wat nog twyfel oor hulle roeping uitnooi om dit ern-stig te oorweeg. Kom gesels met ons, ons bid graag saam met jou dat jy Sy stem sal hoor.

God het jou geskape met 'n spesifieke doel in gedagte, laat ons toe om jou te help om dit te ontdek. Daar is geen groter lewens-vreugde nie as om God se doel vir jou lewe te verstaan en dit elke dag te kan leef nie. Moenie langer wag nie. Meld aan vir on-verdiende genade wat werklike geluk in jou lewe bewerkstellig. Komaan, leer saam met ons wat dit is om voluit te lewe...

Hulp wat nog benodig word is soos volg: die Kinderbediening benodig vier kleingroepleiers vir die Gr. 1-3 08:00 en 10:00 dien-ste in Midstream, asook vir die 3-4 jarige peuters. Kontak asb die Midstream kerkkantoor of die Kinderbediening. k

Navrae: [email protected]

Dienswerk vir Sy Koninkryk...

"Dra mekaar se laste en vervul so die wet van Christus” (Gal. 6:1):Kom word deel van ons Selfamilie by kerksondermure. Kontak vir Daleen by 012 663 2003 x209 of [email protected] indien u deel wil word van ‘n selgroep.

Ons Seniors kom elke eerste Woensdag van die maand om 09:30 by kerksondermure Hippolaan bymekaar. Ons luister altyd na ‘n spreker of kunstenaar by so ‘n geleentheid. Daar is ook altyd iet-sie te peusel na die tyd so tussen die gesels om mekaar beter te leer ken. Ons het ook twee heerlike uitstappies in die jaar. Kom word deel van ons OppieKoppie Seniors.

Navrae:   Hennie 012 664 8228/082 890 0492 of Daleen by die 

Alle vroue word vriendelik uitgenooi na ons Kuria byeenkomste. Hou asb. die volgende dae oop:

11 Maart: Spreker Stephan Joubert: “Die verskil tussen dring-endheid & gejaagdheid”

10 April: Vriendinne-dag

Navrae Jansie: 082 852 5258 of Daleen by die kerkkantoor 012 663 2003 x209/[email protected]

kerkkantoor  012  663  2003  x209/[email protected] jy…Nuwe vriendskappe bou?Moederskap vier en deel met ander Mamma’s?Net bietjie jou batterye herlaai terwyl iemand anders omsien na jou kleinding…

Kom kuier saam met ons by kerksondermure, h/v Hendrik Verwoerdrylaan en Hippolaan, Centurion.MaMs kom elke tweede Woensdag tydens skoolkwartale byme-kaar. Een week luister ons na ‘n interessante spreker en die vol-gende keer pak ons ‘n lekker handwerk projek aan.

Navrae: Surene 084 814 0545/[email protected] of Daleen by die kerkkantoor [email protected]

Groep vir jong werkende menseDie groep kom elke Woensdagaand om 19:00  bymekaar.  Vir  verdere  inligting kontak Hugo by 084 517 7417 of e-pos [email protected].  Of u kan Daleen kontak by die kerkkantoor 012 663 2003 x209/ [email protected]

Spreker: Ds Jannie Pelser

13 Maart @ Midstream18:30 vir 19:00

20 Maart @ Hippolaan18:30 vir 19:00

R50 pp - ligte vingerete ingesluit. Kaartjies by die kerkkantore.

Navrae: Midstream - [email protected]             Hippolaan - [email protected]

Francois Schoombee

Page 9: Hartklop mrt apr 2015

www.kerksondermure.org Hartklop l Maart/April 2015 07

Dagboek

Page 10: Hartklop mrt apr 2015

08 Hartklop l Maart/April 2015 www.kerksondermure.org

Son

dae

ered

ien

stye

- te

nsy

an

ders

aan

ged

ui:

Hip

pola

an: 0

8:00

, 10:

00 &

18:

30M

idst

ream

: 08:

00 &

10:

00

Kin

dere

redi

enst

e:

Hip

pola

an: 0

8:00

& 1

0:00

M

idst

ream

: 08:

00 &

10:

00; 1

6:45

(Gr7

’s)Ti

ener

s@H

ippo

laan

: 17:

00 B

elyd

enisk

las,

17:3

0 Ku

ierk

erk,

18:

30 S

elg

roep

eTi

ener

s@M

idst

ream

: 17:

00 K

uie

rker

k, 1

8:00

Bel

yden

iskla

s &

Sel

gro

epe

01

S

onda

g02

M

aan

dag

03

D

insd

ag04

W

oen

sdag

05

D

onde

rdag

06

V

ryda

g07

Sate

rdag

Doo

p: 0

8:00

, 10:

00 H

L &

MS

12:0

0 H

L W

eekt

ema:

An

twoo

rd G

od

10:0

0 G

riefS

har

e M

S09

:00

Snr O

efen

ing

e H

L18

:00

Die

pkan

t HL

18:3

0 Be

mag

tigin

gsg

elee

nt-

hei

d: A

ntw

oord

God

HL

& M

S

09:0

0 M

aMs

byee

nko

ms

HL

09:3

0 O

ppie

kopp

ie S

enio

rs H

L10

:30

Sen

iors

@M

idst

ream

19

:00

Wip

bye

enko

ms

HL

Bybe

lstu

die:

09:0

0 H

L &

10:

30 M

S 18

:30

Div

orce

Car

e H

L &

MS

18:3

0 D

ivor

ceC

are4

Kids

HL

& M

S18

:30

Sin

gle

&Pa

ren

ting

HL

18:3

0 G

riefS

har

e H

L19

:00

Doo

pvoo

rber

eidi

ng

- op

volg

HL

19:0

0 M

usie

kbed

ien

ing

oef

.

08:0

0 Pe

rson

eel g

ebed

HL/

MS

08:0

0 Be

roep

sfor

um

HL

Wêr

eldb

idda

g v

ir vr

oue

07:0

0 G

ebed

@H

ippo

laan

08

:00

Geb

ed@

Mid

stre

am(A

ntw

oord

God

)09

:00

UBA

Uitr

eik

HL

& M

SW

êrel

dbid

dag

vir

man

s

08

S

onda

g09

M

aan

dag

10

D

insd

ag11

W

oen

sdag

12

D

onde

rdag

13

V

ryda

g14

Sate

rdag

Wee

ktem

a: S

tap

saam

met

God

10:0

0 G

riefS

har

e M

S09

:00

Snr O

efen

ing

e H

L14

:00

Tien

ers

krea

tiew

e Sp

an

verg

ader

ing

HL

18:0

0 D

iepk

ant H

L

Sen

ior B

ybel

stu

die:

09

:30

HL

& 1

1:30

MS

19:0

0 W

ip b

yeen

kom

s H

L19

:00

Kuria

Bye

enko

ms

HL

Bybe

lstu

die:

09:0

0 H

L &

10:

30 M

S 18

:30

Div

orce

Car

e H

L &

MS

18:3

0 D

ivor

ceC

are4

Kids

HL

& M

S18

:30

Sin

gle

&Pa

ren

ting

HL

18:3

0 G

riefS

har

e H

L19

:00

Mu

siekb

edie

nin

g o

ef.

08:0

0 Pe

rson

eel g

ebed

HL/

MS

08:0

0 Be

roep

sfor

um

HL

08:3

0 Be

rade

rsfo

rum

HL

18:3

0 M

ann

e Sp

reke

raan

d M

S

07:0

0 G

ebed

@H

ippo

laan

08

:00

Geb

ed@

Mid

stre

am(S

tap

saam

met

God

)09

:00

UBA

Uitr

eik

HL

& M

S

15

S

onda

g16

M

aan

dag

17

D

insd

ag18

W

oen

sdag

19

D

onde

rdag

20

V

ryda

g21

Sate

rdag

Wee

ktem

a: L

eef e

envo

udi

g

voor

God

10:0

0 G

riefS

har

e M

S09

:00

Snr O

efen

ing

e H

L18

:00

Die

pkan

t HL

18:3

0 Be

mag

tigin

gsg

elee

nt-

hei

d: L

eef e

envo

udi

g v

oor G

od

HL

& M

S

Sen

ior B

ybel

stu

die:

09

:30

HL

& 1

1:30

MS

09:0

0 M

aMs

byee

nko

ms

HL

19:0

0 W

ip b

yeen

kom

s H

L19

:00

Gas

vryh

eids

fun

ksie

HL

Bybe

lstu

die:

09:0

0 H

L &

10:

30 M

S 18

:30

Div

orce

Car

e H

L &

MS

18:3

0 D

ivor

ceC

are4

Kids

HL

& M

S18

:30

Sin

gle

&Pa

ren

ting

HL

18:3

0 G

riefS

har

e H

L19

:00

Mu

siekb

edie

nin

g o

ef.

08:0

0 Pe

rson

eel g

ebed

HL/

MS

08:0

0 Be

roep

sfor

um

HL

08:3

0 Si

elku

nde

For

um

HL

18:3

0 M

ann

e Sp

reke

raan

d H

L

Men

sere

gte

dag

07:0

0 G

ebed

@H

ippo

laan

08

:00

Geb

ed@

Mid

stre

am(L

eef e

envo

udi

g)

22

S

onda

g23

M

aan

dag

24

D

insd

ag25

W

oen

sdag

26

D

onde

rdag

27

V

ryda

g28

Sate

rdag

Wee

ktem

a: V

ier G

odTi

ener

s: Kl

etsk

amer

09:0

0 –

20:0

0 G

ebed

stas

ies

HL

& M

S09

:00

– 20

:00

Geb

edst

asie

s H

L &

MS

18:0

0 D

iepk

ant W

erks

win

kel

HL

Skol

e Sl

uit

09:0

0 –

20:0

0 G

ebed

stas

ies

HL

& M

S Se

nio

r Byb

elst

udi

e:

09:3

0 H

L &

11:

30 M

S19

:00

Wip

bye

enko

ms

HL

Doo

preg

istra

sie v

ir A

pr s

luit

08:0

0 Pa

asfe

es-v

akan

sie-

prog

ram

MS

09:0

0 –

20:0

0 G

ebed

stas

ies

HL

& M

S 19

:00

Mu

siekb

edie

nin

g o

ef.

08:0

0 Pa

asfe

es-v

akan

sie-

prog

ram

MS

08:0

0 Pe

rson

eel g

ebed

HL/

MS

09:0

0 –

20:0

0 G

ebed

stas

ies

HL

& M

S

07:0

0 G

ebed

@H

ippo

laan

08

:00

Geb

ed@

Mid

stre

am09

:00

– 20

:00

Geb

edst

asie

s H

L &

MS

Sin

gle

Son

derM

ure

Uits

tapp

ie

29

S

onda

g30

M

aan

dag

31

D

insd

ag

09:0

0 –

20:0

0 G

ebed

stas

ies

HL

& M

S L

yden

sree

ks b

egin

Gee

n k

inde

rere

dien

ste

08:0

0 Pa

asfe

es-v

akan

sie-

prog

ram

HL

08:0

0 Pa

asfe

es-v

akan

sie-

prog

ram

HL

09:0

0 Sn

r Oef

enin

ge

HL

Maart 2

015

Page 11: Hartklop mrt apr 2015

www.kerksondermure.org Hartklop l Maart/April 2015 09

April

201

501

W

oen

sdag

02

D

onde

rdag

03

V

ryda

g04

Sate

rdag

08:0

0 Pa

asfe

es-v

akan

siepr

o-g

ram

HL

Nag

maa

l: 19

:00

HL

& M

S08

:00

Paas

fees

-vak

ansie

pro-

gra

m H

L

Goe

ie V

ryda

gN

agm

aal:

08:0

0 &

10:0

0 H

L/M

S07

:00

Geb

ed@

Hip

pola

an

08:0

0 G

ebed

@M

idst

ream

05

S

onda

g06

M

aan

dag

07

D

insd

ag08

W

oen

sdag

09

D

onde

rdag

10

V

ryda

g11

Sate

rdag

06:0

0 “S

un

rise

Serv

ice”

HL

& M

SO

psta

ndi

ng

Son

dag

Gee

n k

inde

rere

dien

ste

Ges

insd

ag09

:00

Snr O

efen

ing

e H

L19

:00

Mu

siekb

edie

nin

g o

ef.

08:0

0 Pe

rson

eel g

ebed

HL/

MS

# Im

agin

e: T

ien

erka

mp

07:0

0 G

ebed

@H

ippo

laan

08

:00

Geb

ed@

Mid

stre

am#

Imag

ine:

Tie

ner

kam

p

12

S

onda

g13

M

aan

dag

14

D

insd

ag15

W

oen

sdag

16

D

onde

rdag

17

V

ryda

g18

Sate

rdag

# Im

agin

e: T

ien

erka

mp

Doo

p:12

:00

Hip

pola

an08

:00

& 1

0:00

Mid

stre

amG

een

kin

dere

redi

enst

e

Skol

e O

pen

10:0

0 G

riefS

har

e M

S19

:00

Ver

itas

HL

Mid

stre

am S

kool

Ope

n09

:00

Snr O

efen

ing

e H

LKB

: (H

L &

MS)

(Koö

rdin

eerd

ers-

verg

ader

ing

18:

00(P

eute

rs/

Kleu

ters

); 18

:40

(Jr/

Sr):

19:3

0 G

r 718

:00

Die

pkan

t HL

09:3

0 O

ppie

kopp

ie s

enio

rs10

:30

Sen

iors

@M

idst

ream

18:3

0 M

idst

ream

BKS

19:0

0 W

ip b

yeen

kom

s H

L19

:00

Ver

itas

MS

Bybe

lstu

die:

09

:00

HL

& 1

0:30

MS

18:3

0 D

ivor

ceC

are

HL

& M

S18

:30

Div

orce

Car

e4Ki

ds H

L &

MS

18:3

0 Si

ng

le&

Pare

ntin

g H

L18

:30

Grie

fSh

are

HL

19:0

0 M

usie

kbed

ien

ing

oef

.

08:0

0 Pe

rson

eel g

ebed

HL/

MS

08:0

0 Be

roep

sfor

um

HL

09:0

0 Be

rade

rsfo

rum

HL

Reg

istra

sie -

Bely

den

isafle

gg

ing

slu

it H

L

07:0

0 G

ebed

@H

ippo

laan

08

:00

Geb

ed@

Mid

stre

am10

:00

Kuria

Vrie

ndi

nn

edag

19

S

onda

g20

M

aan

dag

21

D

insd

ag22

W

oen

sdag

23

D

onde

rdag

24

V

ryda

g25

Sate

rdag

11:3

0 Se

linde

ling

MS

14:0

0 Ti

ener

bedi

enin

g G

roep

-le

iers

Opl

eidi

ng

HL

& M

SKl

etsk

amer

& A

andd

ien

s H

LKl

etsk

amer

MS

19:0

0 V

erita

s H

L10

:00

Grie

fSh

are

MS

19:0

0 By

belsk

ool M

S

09:0

0 Sn

r Oef

enin

ge

HL

18:0

0 D

iepk

ant W

erks

win

kel

HL

18:3

0 A

uth

entic

Man

hoo

d H

L18

:30

Geb

edso

plei

din

g H

L

Sen

ior B

ybel

stu

die:

09

:30

HL

& 1

1:30

MS

09:0

0 M

aMs

Byee

nko

ms

HL

08:3

0 M

aats

kapl

ike

Wer

kers

Fo

rum

HL

19:0

0 W

ip b

yeen

kom

s H

L19

:00

Ver

itas

MS

19:0

0 By

belsk

ool H

L

Doo

preg

istra

sie v

ir M

ei s

luit

08:3

0 By

belsk

ool H

L 10

:30

Bybe

lskoo

l MS

18:3

0 D

ivor

ceC

are

HL

& M

S18

:30

Div

orce

Car

e4Ki

ds H

L &

MS

18:3

0 Si

ng

le&

Pare

ntin

g H

L18

:30

Grie

fSh

are

HL

19:0

0 D

oopv

oorb

erei

din

g H

L19

:00

Mu

siekb

edie

nin

g o

ef.

08:0

0 Pe

rson

eel g

ebed

HL/

MS

08:0

0 Be

roep

sfor

um

HL

09:0

0 Si

elku

nde

For

um

HL

Reg

istra

sie -

Bely

den

isafle

gg

ing

slu

it M

S

07:0

0 G

ebed

@H

ippo

laan

08

:00

Geb

ed@

Mid

stre

am

Sin

gle

Son

derM

ure

Uits

tapp

ie

26

S

onda

g27

M

aan

dag

28

D

insd

ag29

W

oen

sdag

30

D

onde

rdag

Gee

n k

inde

rere

dien

ste

Gee

n T

ien

erdi

enst

e V

ryh

eids

dag

09:0

0 Sn

r Oef

enin

ge

HL

18:3

0 G

ebed

sopl

eidi

ng

MS

18:3

0 H

uw

elik

svoo

rber

eidi

ng

M

S18

:30

Au

then

tic M

anh

ood

HL

Sen

ior B

ybel

stu

die:

09

:30

HL

& 1

1:30

MS

18:0

0 G

emee

nte

raad

verg

. MS

19:0

0 W

ip b

yeen

kom

s H

L19

:00

Bybe

lskoo

l HL

08:3

0 By

belsk

ool H

L10

:30

Bybe

lskoo

l MS

19:0

0 D

oopv

oorb

erei

din

g H

L19

:00

Mu

siekb

edie

nin

g o

ef.

Page 12: Hartklop mrt apr 2015

10 Hartklop l Maart/April 2015 www.kerksondermure.org

Dienswerk

Page 13: Hartklop mrt apr 2015

www.kerksondermure.org Hartklop l Maart/April 2015 11

Milanie van der Westhuizen

Persoonlike Sorg

Die DivorceCare 13 weke program word twee keer  'n  jaar hier by kerksondermure aangebied. Hierdie program help mense om emosioneel gesond te word, maar nog meer, om mense weer HOOP te gee en God weer opnuut te ondek. Hier is 'n paar pragtige getuienisse van mense wat die program hier by kerk-sondermure voltooi het:

Ek het by DivorceCare gegroei van iemand wat op ‘n daaglikse ba-sis seer ervaar tot iemand wat ander mense op 'n daaglikse basis bystaan in hulle seer. Ek het God se plan met my eie seerkry besef. Soos in Romeine 5, het swaarkry egtheid van geloof in my gekweek.Ilona

Ek het deur baie emosies gegaan a.g.v. my egskeiding. Om te sien wat my kinders beleef, het erge woede in my ontketen en ek het daarmee gestoei en geworstel. Ek was kwaad! Die deelname aan die DivorceCare program het my laat besef dat daar lig aan die einde van die tonnel is en dat ek met verloop van tyd kan vergewe. Vergifnis was vir my 'n moeilike opdrag van God af. Na ek die stap geneem het om te vergewe, het God my geseën met vrede in my hart. Ek kan nou weer gesonde gesprekstye met my kinders hê. Anrieta

DivorceCare is ‘n program wat my toegerus het met 'n praktiese ‘to-do-list’ vir verhoudings vorentoe in my lewe (met skoonfamilie, familie, vriende en 'n toekomstige lewensmaat.) My huwelikstorie was soos 'n sepie: onvervulde huweliksmaat, verlies van 'n ouer en wat die rouproses aan 'n huwelik doen, miskraam, gebrokenheid, eensaamheid, verdowing van pyn deur 'n soeke na liefde, 'n huwe-liksmaat wat a.g.v. breinkanker van geaardheid verander het deur ‘affairs’ te hê en net wou skei om "the one" en ware liefde te vind. My storie was vir my 'n ‘shameful one’, maar die mense wat die pro-gram bygewoon het, het my nie veroordeel nie. Hulle gesindheid van aanvaarding het my veilig laat voel om te ‘share’ en gesond te word. Ek kon a.g.v. my inkering en bekeringsproses gesonde veran-deringe in my lewe maak. Vandag is my ‘scars’ 'n teken van God se genade op genade en sy oorvloedige liefde. Anoniem

DivorceCare het op 'n tyd in my lewe gekom toe ek dit die nodigste gehad het. Dit het my verhouding met die Here weer versterk. God het my Anker geword en my huwelik het toe nie in egskeiding geëin-dig nie, maar in versoening en my baba kan nou in 'n huis grootword waarin albei sy ouers is. Ek is dankbaar! Monet

Ek is 'n man en wou nie DivorceCare bywoon nie. Ek het maar gegaan en gedink as hulle te geestelik raak na my sin sal ek net nie weer gaan nie. Die eerste aand het ek vir almal gesê ek wou skei en is verlig na alles wat ek deur is en dat ek ‘okay’ is. Later het ek agtergekom dat sekere goed die verkeerde knoppies druk en ek nie so ‘okay’ is nie. Tydens hierdie sessies kon ek leer om my woede uit te woed, dinge wat ek deur is te "face" en te verwerk en om sekere goed te laat gaan. Anoniem

DivorceCare het my lewe verander! Ek het pragtige mense ontmoet. Die inhoud van die materiaal het my denke vernuwe en genesing vir my emosies gefasiliteer. Ek het wonderlike vriendskappe ontwikkel, mense wat nie simpa-tiseer nie, maar WEET waardeur 'n mens gaan. DivorceCare is belangrik vir enige iemand wat geraak is deur eg-skeiding. Madelein

DivorceCare het my laat besef dat daar nie iets met my verkeerd is nie, dat ek nie alleen is nie en dat ek my storie kon deel met mense wat regtig verstaan. Dit was ook goed om mans se perspektief en stories te hoor. Die groep word vriende wat mekaar bystaan met praktiese hulp om sekere goed te hanteer. Ek het DivorceCare in 2013 bygewoon en sommige van ons kom soms vir verjaarsdag-vieringe bymekaar. Elize

Om God se droom vir my weer opnuut te kan opneem en in sy genade daarmee voort te gaan. Renier

DivorceCare het my perspektief gegee oor die emosionele trauma wat ek beleef het. Dit het my so baie hoop gegee vir genesing. Dit het my voorberei op die toekoms en my bemoedig om die egskei-ding te maak “werk" ter wille van my kinders. Ronel

Ek was eers skaam omdat ek enigsins egskeiding oorweeg het. By DivorceCare het dit vir my 'n verskil gemaak om te weet mense ver-staan watter proses my kinders deurmaak. Die fasiliteerder het baie vir my beteken en my gemotiveer - wat 'n wonderlike engel van die Here – net gestuur vir my! Daar is ook sukses-stories uit amper eg-skeiding! Die Here werk met 'n mens se hart en berei jou voor vir dit wat Hy beplan in jou huwelik. Hy het ons huwelik nog 'n kans gegee en deurdat ek die kursus van DivorceCare gedoen het, het gehelp dat ek my emosies stap-vir-stap deurgewerk het. Ek beveel dit aan vir enigiemand wat voel hulle laaste uitweg is skei. Anoniem

Soms is dit nodig om heeltemal op die grond te wees voordat jy kan besef en ervaar hoe God jou optel en jou styf teen sy hart vas- druk. In 2011 was dit my geval. Ek het pas uit 'n huwelik uitgestap, my hart was gebroke, ek het my werk verloor, ek was verward en deurmekaar, ek moes blyplek kry. Ek het by kerksondermure gehoor van DivorceCare en besluit om dit te gaan doen. Daar het die Here my hart weer heel begin maak. Ek het met Molly Miessner kontak gemaak en ek is saam met hulle na Israel waar my sending paadjie begin het. Die Here het al ongelooflike dinge in my lewe laat ge-beur en gebruik my ook weer in ander mense se lewens as bewys dat GEEN persoon te gebroke, te ver van Hom af, te watookal kan wees vir Hom om te gebruik nie. Charlotte

As jy van enige persoon weet wat by hierdie program kan baat, kontak ons by 012 663 1610 of e-pos [email protected].

Stories van Hoop naegskeiding

Page 14: Hartklop mrt apr 2015

12 Hartklop l Maart/April 2015 www.kerksondermure.org

Welkom

Ria Mardon

Welkom aan Dina en haar gesin... Sy is die nuwe gesig by ons Netwerk vir Lewe Sentrum ontvangsDina se sprankelende persoonlikheid het ons sommer gou laat hoor dat hulle al Surfies, Korfies, Greeffies en Gerfies genoem is en dat baie mense die uitspraak en spelling van hul seldsame van nie regkry nie. Die regte uitspraak van hierdie Duitse van, is "Serff" maar dit word met 'n "C" gespel.

Haar man, George, is in Walvisbaai gebore, in die destydseSuidwes-Afrika. Hy het na sy diensplig in Pretoria gestudeer en hulle het mekaar in 1986 ontmoet.  Hierdie Vrystaatse boeremeisie van Frankfort het die plaaslewe verruil vir 'n lewe in die stad toe sy met George getroud is in 1989. Sy het 'n passie vir mense en geniet skakeling, kontak met mense en organisering.

Sy het twee pragtige dogters, Chandré (18) en Leané (15) wat volgens Dina alles in hulle lewens die moeite werd maak. Hulle is 'n hegte gesin en geniet mekaar se sin vir humor. Hulle hou graag vakansie in die Bosveld en is mal oor die natuur. Die hele gesin het 'n liefde vir hul medemens en help graag ander mense waar hulle kan. Dina getuig sonder skroom dat sy na aan haar Skepper lewe en kan dit nie indink om te lewe sonder om in die voetspore van God te stap nie.

Haar lewensleuse is: ‘Ons huis sal die Here dien tot in lengte van dae’.

Dina, weereens BAIE WELKOM!

Page 15: Hartklop mrt apr 2015

www.kerksondermure.org Hartklop l Maart/April 2015 13

Annelize de Wet

Wat is die Gameplan vir tieners?

Sonder ‘n gameplan gaan elke speler die game speel soos wat hy/sy wil.

Hoewel die lewe nie ‘n speletjie is nie, gebruik ons die metafoor waarin die game die lewe uitbeeld. Die gameplan is die plan wat uitgewerk is op grond van die Bybel se beginsels wat die Here vir ons kom gee het. Ons begeerte is om te doen soos wat die Here van ons vra. Die game word gespeel met die Bybel as ons reël-boek wat vir ons rigting aandui en ons leer om soos Jesus te leef! Ons almal behoort op verskillende plekke in die samelewing, ons word op sekere maniere bemagtig en ons beweeg binne sekere omgewings. Die doel van die gameplan is om ons te help om binne al hierdie plekke aan te hou groei in ons geloof. Dit is ‘n plan vir lewensverandering vir ‘n individu!

1 Tim. 4:8 – “Om jou liggaam te oefen, het wel 'n bietjie waarde, maar om in toewyding aan God te lewe, het in alle opsigte groot waarde, want dit bevat 'n belofte van lewe, vir nou en die toekoms.”

Plekke waar verandering nodig is: - Persoonlik: My persoonlike verhouding met die Here het altyd spasie vir groei en verandering. Ek moet weet dat ek aan Hom behoort, deur sy Woord bemagtig word en het nodig om nader aan Hom te beweeg elke dag.

- In my huis: My huis kan verwys na my gesin of bloot die mense saam met wie ek meeste van my tyd spandeer. Dit     is ‘n plek wat die Here vir my gee om aan te behoort. Binne  hierdie gemeenskap leer ons bymekaar en beweeg ons na- der aan mekaar.

- In my geloofsfamilie: Dit is belangrik dat ek ook ‘n geloofs- familie vind waar ek voel ek behoort. Hierin word ek ook bemagtig in die Woord en het ek ‘n verantwoordelikheid om binne die geloofsfamilie aktief te beweeg.

- In my gemeenskap: In die gemeenskap waarin jy leef is daar altyd plekke waar jy behoort. As kinders van die Here moet ons dan ook ander leer wie Jesus is en dus uit beweeg na waar ook al die Here ons sal stuur.

Ons wil dus vertrou dat die Here elke tiener deel sal maak van die gameplan, sodat die GAME – DIE LEWE met oorgawe gespeel kan word, ens. k

Tiener Gameplan

Page 16: Hartklop mrt apr 2015

14 Hartklop l Maart/April 2015 www.kerksondermure.org

Tiesie de Coning

Lê Jou Kind SeVerhoudingMet GodSó VasOm kinders met 'n lewende geloof en intieme verhouding met God groot te maak, moet jy 'n ouer met 'n lewende geloof en 'n intieme ver-houding met God wees! Onthou: wat jy nog self nie geleer het nie, kan jy nie vir jou kind leer nie. Ons kan derhalwe nie ons kinders verder neem as wat onsself is nie. Sit dus jou hand in God se hand, jou voete op sy pad en volg sy pad van geestelike groei – 'n ware ontdekkingsreis saam met God.

Verbind jou daartoe om elke dag God se Woord te bestudeer en deel dit wat jy daaruit leer met jou kinders. Ook in die kinderkerk moedig ons kinders aan om saam met hul ouers uit die Woord te lees. Ons begin dus by die Woord wanneer ons 'n kind se ver-houding met  God wil  vaslê.  Op  Sondag,  1  Februarie,  het  ons tydens ons kinder-eredienste Skrifverse spelenderwys vir die kinders geleer. Dié verse het gefokus op wie God is en hoe om met Hom te wandel. Hou asseblief die “oefenkaart vir die week” dop met riglyne hieroor.

'n Ouer met 'n lewende geloof het 'n vasgestelde, geskikte plek en tyd geïdentifiseer waar God ontmoet kan word - sonder om gejaagd te wees. Die beeld van pa of ma op hulle knieë voor God ingeskerp in 'n kind se geheue, is 'n beeld wat 'n volgende generasie kweek wat weer op hulle knieë vir hul kinders gaan wees. Op Sondag, 8 Februarie,  is kinders  in die kinderkerk be-wus gemaak van die belangrikheid van 'n tyd en 'n geskikte plek om God te aanbid. Ouers as vennote van kinderbediening, word versoek om julle kinders hierin te begelei. Bid ook as gesin saam en leer jou kinders om in te tree vir iemand in nood. Ge-bruik gerus die gebedshandskoen wanneer julle saambid wat kinders op Sondag, 1 Maart, as kleingroepaktiwiteit gedoen het. Wees kreatief en gebruik saam met die gebedshandskoen ook 'n gebedsjoernaal waarin julle nie net aantekeninge kan maak van mense, sake en situasies waarvoor julle bid nie, maar ook van hoogtepunte in julle geestelike groei as gesin saam.

Om jou kind se verhouding met God vas te lê, moet gesinne ge-reeld eredienste bywoon. Hierdeur sal julle 'n geloofsfamilie én 'n plek waar jy behoort vind, kameraadskap ervaar, troos en

hulp kry en verryk en versterk word vir julle lewenspad. Ons ere- dienste gaan ook die geleen-theid bied om God beter te leer ken, te leer hoe om prak-ties elke dag saam met Hom te wandel en moontlik ook by koninkrykswerk betrokke te  raak.  Op  Sondag,  15  Feb, het kleingroepleiers kinders

in die kinderkerk begelei om te ontdek wie God is en op Sondag, 8 Maart, leer kinders hoe om elke dag saam met God te wandel. Ouers en kleingroepleiers is dus saam met kinders op hierdie lewensveranderende ontdekkings- reis saam met God.

Om 'n ouer met 'n intieme verhouding met God te wees, is dit ook nodig om 'n leefstyl van dankbaarheid en aanbidding te kweek. Om dankbaar te wees, bring jou daagliks in aanvoeling met dié dinge wat regtig belangrik is – wat 'n voorreg om dit vir kinders te leer. Dankbaarheid vloei ook dikwels oor in aanbid-ding waar jy die Here loof en prys vir wie Hy is en wat Hy vir jou doen. Aanbidding strek van stille meditasie, oomblikke van toewyding en lofliedere tot opregte woorde waarin jy vir God sê hoe lief jy Hom het. Julle kan ook as gesin vir julle een of meer Christelike  boeke  van  gerespekteerde  skrywers  aanskaf  wat  julle sal help om die Bybel beter te verstaan, om Bybelstudie vir die gesin te vergemaklik en wat julle sal inspireer, onderrig en uitdaag.

Kinderdienste word ook ingespan om geestelike liedere oor God, Jesus en die Gees vir kinders aan te leer. Ouers kan kinders uitvra oor watter liedere gesing word en 'n CD of 2 aankoop wat op pad skool toe in die motor gespeel word. So sal Ps 8 gestalte kry: “Kinders en suigelinge besing die magtige werk wat U tot stand gebring het.”

Ouers, versorg jul geestelike lewe met dieselfde ywer as waar-mee jy na jou en jou gesin se welsyn omsien. Wees 'n positiewe rolmodel vir jou kinders, leer hulle geloof in aksie en koester tye saam rondom die Woord. Onthou: kinderssondermure is ons ouerkorps se beste vennote in 'n poging om elke kind se ver-houding met God vas te lê! k

Kinderbediening Fokus

Page 17: Hartklop mrt apr 2015

www.kerksondermure.org Hartklop l Maart/April 2015 15

2015Op 15  Februarie  2015 was daar  'n  totaal  van  1385  kinders  by kerksondermure geregistreer: 944 te Hippolaan en 441 te Mid-stream. (Volg die pyl op die grafiek en beweeg kloksgewys vol-gens die sleutel.)

Hieronder is 'n refleksie van die verspreiding van die kinders in die 22 kinder-eredienste wat op 'n Sondag te Hippolaan en Mid-stream plaasvind. Die grootste hoeveelheid kinders is in ons Gr. 1-3 & Gr. 4-6 fases om 08:00 en 10:00 te Hippolaan. Ons grootste hoeveelheid kinders te Midstream is in die Gr. 1-3 fases om 08:00 en 10:00, in die Gr. 4-6 fase om 08:00 en in die Gr. 7-bediening.

Ons wil 'n vriendelike versoek rig dat ouers wat nog nie hul kinders (babas tot Gr. 7) vir kinderkerk vir 2015 geregistreer het nie, dit so spoedig moontlik sal doen by www.kerksondermure.org.

Kinderregistrasie tot op 15 Februarie 2015

Kinderregistrasie te Hippolaan (944) & Midstream (441).Let op die relatief groot “onvolledige” kategorie – dit is 'n reflek-sie van ouers wat per “App” geregistreer het toe die ontwikkeling van die “App” nog in sybabaskoene was. Ons wil ouers wat in hierdie kategorie val, versoek om asseblief weer julle kinders op die “App” te registreer aangesien alle groeipyne nou uitgestryk is.

Kleingroepleierregistrasie

Op 15 Februarie 2015 was daar 234 kleingroepleiers as diens-werkers in kinderbediening geregistreer: 132 te Hippolaan en 72 te Midstream. Die refleksie hieronder kan gevolg word deur die sleutel kloksgewys vanaf die pyl te volg volgens die uiteen-setting in die sleutel. Dit is dus duidelik dat die grootste aantal kleingroepleiers in die Gr. 1-3 en Gr. 4-6 fases te Hippolaan ge-registreer is waar die grootste aantal kinders ook is. Interessant dat daar baie kleingroepleiers in ons 08:00 Hippolaan peuter-bediening geregistreer is t.o.v. die aantal kinders. Uit die bo-staande en onderstaande grafieke is dit duidelik dat die Gr. 1-3 fases te Midstream – veral om 10:00 – beslis nog hande beno-dig. Dienswerkers word uitgenooi om vir hierdie fase te regi- streer.

Kleingroepleierregistrasie: 2015

Die groen kategorie hier onder reflekteer “ander” dienswerkers as kinderbedieningsleiers. Hieronder word die volgende diens-werkers ingesluit: administratiewe – en kinderbedieningskan-toorhulp op Sondae; voorbidders wat vir kinderbediening bid deur die week en op Sondae tydens kinder-dienste te Hippolaan; 'n bystandlys vir Hippolaan en Midstream met dienswerkers wat op bystand beskikbaar is en 'n logistieke span te Midstream wat diensbaar is t.o.v. dankoffer-insameling, handhawing van goeie orde en in belang van die veiligheid van die kinders optree.

Page 18: Hartklop mrt apr 2015

16 Hartklop l Maart/April 2015 www.kerksondermure.org

Page 19: Hartklop mrt apr 2015

Preekrooster:PREEKROOSTER  •  Maart 2015 

1 Maart 8 Maart 15 Maart 22 Maart 29 Maart

Hippolaan     

08:00

Fanie Venter Colin Smith Stephan Joubert Christo Woite Adrio König

10:00

Fanie Venter Colin Smith Stephan Joubert Christo Woite Adrio König

18:30

Stephan Joubert Louis Brittz Fanie Venter Louis Brittz Colin Smith

Midstream        

08:00

Stephan Joubert Fanie Venter Colin Smith Adrio König Christo Woite

10:00

Stephan Joubert Fanie Venter Colin Smith Adrio König Christo Woite

* Neem asb. kennis dat die Preekrooster kan verander

Page 20: Hartklop mrt apr 2015